NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Vergelijkbare documenten
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MEMORANDUM KWARTAAL 1

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

Rekeningkunde Memorandum Rekeningkunde Memorandum. Vraag I 2 M 3 B 4 A 5 C 6 E 12. Kopiereg voorbehou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

A R5 152 op die bankstaat weerspieël 2 Produksie BTW B Gedebiteer op die Bankversoeningstaat

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute)

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 2B

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1 VOORBEREIDING VIR GR 12 REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

REKENINGKUNDE GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl

E. Boshoff & S.de Bod. Studiegids. Rekeningkunde. Graad 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

(6) Laste Niebedryfsbates

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE

FAKTORE EN VEELVOUDE

Transcriptie:

SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK VRAAG PUNTE PARAAF MOD. 1 2 3 5 6 TOTAAL Hierdie antwoordeboek bestaan uit 20 bladsye.

Rekeningkunde 2 DBE/November 2012 VRAAG 1 1.1 Dui aan of die stellings WAAR of ONWAAR is. 1.1.1 1.1.2 1.1.3 1.1. 1.1.5 10 1.2 1.2.1 Bereken die totale waarde van die beginvoorraad (A). 3 1.2.2 Bereken die waarde van die teëls ontvang op 25 April 2012 (B). 1.2.3 Bereken die waarde van die eindvoorraad deur die geweegdegemiddelde-metode te gebruik. 6

Rekeningkunde 3 DBE/November 2012 1.3 1.3.1 Bereken die bedrag verskuldig aan SAID vir BTW. 9 1.3.2 Amy het nog nie die BTW-opgawe ingedien nie. John Smith is die interne ouditeur. Hy het 'n GR- ('CA') kwalifikasie. Hy het opgemerk dat 'n faktuur vir aankope by KZN Groothandelaars vir R200 000 deur Amy geteken is en deur die boekhouer opgeteken is. Na 'n ondersoek ontdek hy dat KZN Groothandelaars nie bestaan nie. Wat behoort John Smith hieromtrent te doen? Verduidelik. 3 TOTALE PUNTE 35

Rekeningkunde DBE/November 2012 VRAAG 2 2.1 Voltooi die volgende sinne in jou eie woorde: Dit is belangrik om elke maand 'n Bankversoeningstaat op te stel omdat Dit is belangrik om elke maand 'n Debiteure-ouderdomsontleding op te stel omdat 2.2 2.2.1 Watter AARP-beginsel sal die boekhouer deur die afskryf van die bedrag van R0 000 toepas? Verduidelik hierdie beginsel kortliks. Die boekhouer wil 'n soortgelyke probleem in die toekoms vermy. Gee TWEE oplossings om interne beheer in hierdie opsig te verbeter. 3

Rekeningkunde 5 DBE/November 2012 2.2.2 BANKVERSOENINGSTAAT OP 31 MEI 2012 13 2.3 Identifisering van TWEE verskillende probleme, met bewyse uit die vraag Interne beheer maatreël om elke probleem reg te stel Probleem 1 Probleem 2 6 TOTALE PUNTE 30

Rekeningkunde 6 DBE/November 2012 VRAAG 3 3.1 3.1.1 CAPE SJOKOLADE NOTA TOT DIE PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2012 FABRIEKSBOKOSTE Totale fabrieksbokoste 20 3.1.2 CAPE SJOKOLADE PRODUKSIEKOSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 JUNIE 2012 Primêre koste Totale koste van produksie Goedere-in-bewerking op 1 Julie 2011 35 000 Goedere-in-bewerking op 30 Junie 2012 Koste van produksie op voltooide goedere 1 212 000 16

Rekeningkunde 7 DBE/November 2012 3.2 3.2.1 Watter produksiekoste het die grootste probleem veroorsaak? KOMBERSE HANDDOEKE Verduideliking en syfers om jou mening te staaf Moontlike oplossing vir Benny 6 3.2.2 Benny weet nie hoe om die gelykbreekpunt te bereken nie. Gee die bewerkings om te bewys dat die 2012-gelykbreekpunt van 12 298 eenhede vir komberse eintlik korrek is. 3.2.3 Verwys na die aantal komberse in 2012 geproduseer en verkoop, en die gelykbreekpunt vir komberse. Verduidelik waarom hierdie syfers vir Benny kommerwekkend behoort te wees. Haal syfers aan om jou antwoord te staaf.

Rekeningkunde 8 DBE/November 2012 3.2. Watter produk behoort Benny met R15,00 te verhoog? Verduidelik en haal syfers aan om jou antwoord te staaf. In hierdie geval, skat hoeveel ekstra netto wins hy volgende jaar kan verdien as aangeneem word dat sy produksie- en verkoopsvlak onveranderd sal bly. Gee 'n berekening om jou antwoord te staaf. 5 TOTALE PUNTE 55

Rekeningkunde 9 DBE/November 2012 HOU HIERDIE BLADSY BLANKO

Rekeningkunde 10 DBE/November 2012 VRAAG.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die term in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A D) langs die vraagnommer (.1.1.1.) neer..1.1.1.2.1.3.1. 8.2 MASTER BEPERK.2.1 NOTAS TOT DIE BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2012 VASTE/TASBARE BATES GROND EN TOERUSTING VOERTUIE GEBOUE Drawaarde 1 Julie 2011 R 930 000 R 220 000 R 519 200 Kosprys 930 000 561 000 81 000 Opgehoopte waardevermindering 0 (31 000) (29 800) Bewegings Toevoegings teen kosprys * * 0 Verkope teen drawaarde 0 0 * Waardevermindering 0 * (98 890) Drawaarde 30 Junie 2012 1 580 000 * * Kosprys 1 580 000 616 000 * Opgehoopte waardevermindering 0 * * 17.2.2 Bereken die Behoue Inkomste op 30 Junie 2012. (Jy mag 'n Verdelingsrekening opstel indien jy dit verkies.) 7

Rekeningkunde 11 DBE/November 2012.2.3 MASTER BEPERK BALANSSTAAT OP 30 JUNIE 2012 BATES Niebedryfsbates Vaste/Tasbare bates Bedryfsbates Voorrade TOTALE BATES EKWITEIT EN LASTE Gewone aandeelhouersekwiteit Gewone aandelekapitaal Behoue inkomste Niebedryfslaste Bedryfslaste TOTALE EKWITEIT EN LASTE TOTALE PUNTE 38 70

Rekeningkunde 12 DBE/November 2012 VRAAG 5 5.1 Skryf die ontbrekende woorde neer. 5.1.1 5.1.2 5.1.3 5.1. 5.1.5 10 5.2 5.2.1 Bereken die vuurproefverhouding. 5.2.2 Bereken die verdienste per aandeel (in sent). 5.2.3 Bereken die netto batewaarde per aandeel (in sent). 3

Rekeningkunde 13 DBE/November 2012 5.2. Bereken die persentasie opbrengs op gemiddelde aandeelhouersekwiteit. 5 5.2.5 Bereken die syfers wat in die Kontantvloeistaat sal verskyn vir: Terugbetaling van lenings 2 Opbrengs uit die uitreik van gewone aandele Vaste bates aangekoop (Let wel dat vaste bates met 'n boekwaarde van R105 000 teen drawaarde verkoop is.) 5

Rekeningkunde 1 DBE/November 2012 5.3 5.3.1 James is van mening dat Pomi Bpk. sy bedryfskapitaal meer effektief hanteer en in 'n beter likiditeitsposisie as Kwela Bpk. is. Verduidelik en haal DRIE finansiële aanwysers aan om sy mening te staaf. 9 5.3.2 Watter maatskappy maak meer gebruik van lenings? Haal 'n finansiële aanwyser aan vir elke maatskappy. Verduidelik of dit 'n goeie idee was of nie vir daardie maatskappy om van lenings gebruik te maak. Haal EEN finansiële aanwyser aan. 6

Rekeningkunde 15 DBE/November 2012 5.3.3 Kwela Bpk. het 'n beter persentasie opbrengs, verdienste en dividende as Pomi Bpk. Verduidelik en haal DRIE finansiële aanwysers vir elke maatskappy aan. 9 5.3. Verduidelik waarom die bestaande aandeelhouers van Kwela Bpk. gelukkig met die huidige markwaarde van hulle aandele is. Haal 'n finansiële aanwyser/syfers aan om jou antwoord te staaf. Verduidelik waarom die bestaande aandeelhouers van Pomi Bpk. baie teleurgesteld met die huidige markwaarde van hulle aandele is. Haal 'n finansiële aanwyser/syfers aan om jou antwoord te staaf.

Rekeningkunde 16 DBE/November 2012 5. Hoe sal hierdie ouditverslae James se besluit oor in watter maatskappy hy aandele moet koop, beïnvloed? Verduideliking oor die ouditverslag van Kwela Bpk. Verduideliking oor die ouditverslag van Pomi Bpk. 5 TOTALE PUNTE 70

Rekeningkunde 17 DBE/November 2012 HOU HIERDIE BLADSY BLANKO

Rekeningkunde 18 DBE/November 2012 VRAAG 6 6.1 Verduidelik waarom dit belangrik is dat Jim 'n Geprojekteerde Inkomstestaat voorberei. 2 6.2 Bereken die persentasie styging in verkope wat hy in Desember verwag. Verduidelik waarom hy vir hierdie styging begroot het. 6.3 Bereken die winsopslagpersentasie wat hy werklik in Oktober behaal het. Verduidelik of dit 'n goeie idee was om die winsopslag-persentasie van die oorspronklike teiken te verander, of nie. 6

Rekeningkunde 19 DBE/November 2012 6. Bereken die volgende bedrae in die Geprojekteerde Inkomstestaat: BEWERKING ANTWOORD Huurinkomste vir November 2012 Advertensies vir Desember 2012 Rente-uitgawe vir November 2012 10 6.5 Verwys na die werklike en begrote bedrae vir Oktober 2012. Identifiseer die DRIE oorhoofse uitgawes wat swak deur Jim beheer is. Haal syfers aan om jou antwoord te staaf. Watter advies sal jy vir Jim gee om sy interne beheer oor oorhoofse uitgawes te verbeter? Verduidelik. 6 2

Rekeningkunde 20 DBE/November 2012 6.6 Jim is van mening dat hy finansieel kan baat indien hy Samuel se aanbod aanvaar. Noem DRIE punte wat 'n positiewe invloed op sy Geprojekteerde Inkomstestaat vir Januarie 2013 kan hê indien hy die aanbod aanvaar. Gee syfers of inligting uit die vraag om jou antwoord te staaf. Punt 1: Punt 2: Punt 3: 6 6.7 Jim is ook bewus van die feit dat daar negatiewe punte is indien hy die aanbod sou aanvaar. Noem TWEE punte wat Jim in aanmerking moet neem voordat hy die besluit neem om die eiendom te verkoop. Verduidelik. Punt 1: Punt 2: TOTALE PUNTE 0 TOTAAL: 300