25 JUNIE JULIE Ds. Johan Olivier 08:00 Oggenddiens in die kerk

Vergelijkbare documenten
Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Uitgawe 22/ Julie 2016

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe September In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GROOTFONTEIN KUIERFEES

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Pragtige Koningin Ester

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

GEBEDSBRIEF. Besoek ons WEBTUISTE:

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

GROOTFONTEIN KUIERFEES

NG GEMEENTE WITBANK PANORAMA PANORAMA BREIGROEPIE

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Ons Anker. Uit ons gemeente Lief en Leed. 14 Februarie 2016 Gereformeerde Kerk Wilropark Telnr /

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

Preek Romeine 1:16-17

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

SIMBAAL PREKE VANDAG. LIEDERE WAT IN DIE EREDIENSTE GESING WORD Sondag 10 Junie Jaargang 7 Sondag 10 Junie2012 Nommer 18 BYBELSTUDIE GROEPE

WELKOM. 18:00 Pinksterdiens. Nuwe Lidmate Voltooi asb vorm in die voorportaal by die Inligting tafel. OGGEND KERK

God laat alles Sy kinders se saligheid bevorder.

Petrus en die Krag van Gebed

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

Dagboek Vandag 25Junie Donderdag 29 Junie Vrydag 30 Junie Sondag 2 Junie

n Heerlike verjaardagweek word aan alle lidmate toegewens. Sondag is waarlik n dankbaarheidsfees.

'n Man gestuur deur God

As julle enige vrae het, iets

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

N.G. Gemeente PAARDEKRAAL-MONUMENT

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Inhoudsopgawe. Voorwoord

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

n Tempel Leier besoek Jesus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

WAAROM ONS AANHOU MET DIE KINDERDOOP. n Reaksie op Christo Nel se oproep tot n nuwe hervorming, en sy verwerping van die kinderdoop

Beste doopouer(s) Ds Frikkie Coetzee Leraar: Inkomprosesse

FAMILIENUUS. Here, laat my lewe deur die Gees. MEI Want elkeen hoort in n geestelike gesin

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Transcriptie:

Datum: 25 Junie 2017 25 JUNIE 2017 9 JULIE 2017 25 Junie 2017 2 Julie 2017 9 Julie 2017 Ds. Johan Olivier 08:00 Oggenddiens in die kerk Skriflesing: Jak. 1:19-27 Tema: Luister en Doen Ds. Louis Lemmer 09:30 Oggenddiens in die saal Ds. Johan Olivier 17:45 Aanddiens in die kerk Ds. Corné Bootha 17:45 Aanddiens in die kerk 17:45 Aanddiens in die kerk Ds. Corné Bootha Ds. Louis Lemmer GROEIGROEPE 25 JUNIE 2017 GROEP TYD LOKAAL Connect Kids 09:30 Kleuterkerk (3 j. Gr. 00) Kleuterlokaal 09:30 Kinderkerk (Gr. 0 Gr. 6) Kerksaal Connect 18:45 Groeigroepe (Gr. 7 11) Verskillende lokale JAKOBUS REEKS Die Heilige Gees lei ons om daagliks ons lewens aan God toe te wy. Jakobus onderstreep die gedagte dat ons geloof deur ons dade leef. Jakobus 2:26: n Liggaam wat nie asemhaal nie, is dood. So is die geloof wat nie tot dade kom nie, ook dood. In Junie en Julie werk ons elke Sondag deur die boek Jakobus. Moet dit nie misloop nie!

LERAARSVERLOF Die leraars is gedurende Julie afwisselend met verlof. Indien u n leraar dringend benodig, skakel asseblief met n beskikbare leraar. TYDPERK NAAM KONTAKNOMMER 1-5 Julie 2017 Ds Louis Lemmer 082 929 0244 1-12 Julie 2017 Ds Johan Olivier 082 979 6552 30 Junie-9 Julie 2017 Ds. Alkmaar Swart 073 299 0196 3-16 Julie 2017 Ds. Corné Bootha 082 786 4834 KNYSNA RAMPFONDS Die Sinode van Wes-Kaapland het versoek dat gemeentes/individue verkieslik finansiële bydraes moet gee vir die Knysna Rampfonds. Die bankbesonderhede is die volgende: Bank: Nedbank Rekeningnommer: 1135988471 Rekeningnaam: NG Kerk in SA Takkode: 123209 Verwysing: Rampfonds PROGRAM VIR DIE VOLGENDE WEEK DATUM TYD AKTIWITEIT KONTAK Di. 27 10:00 Visvanger Dissipelmaking die Woord word bedien, toebroodjies word uitgedeel en Bybels word verkoop. Ds. Alkmaar Swart 012-548-1565 Nerina Oggendgroep in die jeugsaal. Di. 27 09:30 spreker. Onthou dis Jeugmaand. Ons bederf n kind Rini Martins 083-459-7217 met n speelding. Mariana Ludike is ons Celia Maré 084-583-8655 Di. 27 18:30 L!nk = Connect (tieners) en ReConnect (jongvolwassenes in die jeugsaal. Ds. Corné Bootha 082-786-4834 Wo. 28 09:00 Gebedsgroep vir uitreike Rooivinksingel 1010, Montana Park Annette van Niekerk 083-609-7953 Wo. 28 09:00 Mannegespreksgroep in die konsistorie. David Spamer 012-524-3821 Wo. 28 14:00 Vaardigheidsbediening in die kerksaal. Rhona von Schlichting 082-940-4168 Do. 29 08:00 Araratbediening by Ararat se afdak. Ds. Alkmaar Swart 012-548-1565 Do. 29 09:00 Mannegespreksgroep in die konsistorie. Danie Heyman 083-677-0523 Do. 29 10:30 Hospitaalbediening in die konsistorie Ds. Johan Olivier 012-548-1300/ 082-979-6552 Sa. 1 15:00 Danville Uitreik die Woord word bedien en kospakkies word uitgedeel. Johan Ackerman 082-472-2153 BEDIENING NA BINNE 1. NUWE INTREKKERS Die volgende lidmate het met bewys van lidmaatskap/attestaat na ons gemeente oorgekom: Michelle Louise PUTTER; Allan Thomas ROBSON en Johanna Katrina FERREIRA (nou ROBSON); Nadia STRAUSS (Nadia, kontak asb. die kerkkantoor sodat ons jou inligting kan kry).

Nuwe intrekkers wat nog nie aangemeld het nie, kan die nodige vorms en inligting Sondae by die navraetoonbank en in die week by die kerkkantoor verkry. 2. SIEKES EN BEPROEFDES U word hartlik uitgenooi om die kerkkantoor (012-548-1245), enige leraar of u wyksouderling te kontak indien u of u familielede siek is of gehospitaliseer word. A-Blok: Ds. Alkmaar Swart B-Blok:Ds. Corné Bootha C-Blok: Ds. Louis Lemmer D-Blok: Ds. Johan Olivier Ons wil u vra om vir die volgende persone te bid wat onder ons aandag gekom het: Bezuidenhout, Bronwin Bezuidenhout, Lauren Booyse, Martie Briel, Leon Coetzee, Sannie Crafford, Daléne De Villiers, André Myburgh, Rina Myburgh, Gert Niemand, Sampie Potgieter, Theo Shandoss, Chris Shandoss, Elmarié Steyn, André Dohse, Carl Strauss, Makkie Du Toit, Francois Terblanche, Evelyn Franzsen, Ingrid Van d Merwe, Marilise Gillespie, Pat Van der Merwe, Ungi Gräbe, Rina Van Gerve, Ellen Groenewald, Chris Van Niekerk, Anna Groenewald, Joan Viljoen, Manja Kruger, Anna Visser, Hennie Lock, Lorraine Willemse, Kobus Lombaard, Chris Wannenburg, Hendrik Oosthuizen, Ria Zietsman, Zanro Mostert, Liezl BEDIENING KLEINGROEPE 3. NUWE KLEINGROEPE Ons wil n kleingroep vir Senior Lidmate begin wat op Donderdagoggende 10:00 bymekaar kom en ook een vir gesinne met laerskoolkinders wat op Maandagaande bymekaar kom. Kontak Sisna Venter (079-882-2342) indien u belangstel. ADMINISTRATIEWE INLIGTING Doop in 2017 Die doopgesprek om in Augustus te kan doop, vind op 5 Julie 2017 plaas. Doopregistrasie MOET vooraf by die kerkkantoor plaasvind. Registrasievorms is by die navraetoonbank of op ons webwerf beskikbaar. Kontak ds. Lizette van Rooyen (lizvanrooyen@gmail.com of 084-690-1971). Koster indien u die koster benodig kontak die volgende nommer: 082-852-9325. MAGALIESKRUIN NOODLYN 060 661 1870 Gemeentelede kan Isabel le Roux, ons Barmhartigheidsvoorsitter, by die bogenoemde nommer per sms of oproep kontak indien daar behoeftes is ten opsigte van kruideniersware, klere en maatskaplike krisisse. Versoeke word anoniem hanteer en bydraes word grotendeels uit ons klere- en koskamer voorsien.

LIDMATE SE LIEF EN LEED Inligting oor lief en leed Alle gemeentelede word gevra om die kerkkantoor in kennis te stel van sterftes sowel as geboortes sodat ons met mekaar die hartseer en vreugde kan deel. Skakel die kerkkantoor weeksdae tussen 07:30 en 13:00, stuur n e-pos na magaliesond@telkomsa.net of meld dit Sondae by die navraetoonbank aan. In memoriam Danie Steyn is op 17 Junie oorlede. Sy begrafnis het reeds plaasgevind. Ons bid sy familie en vriende die troos van die Here toe. Ian Altona van Villa Yolandé is die afgelope week oorlede. Geen begrafnisreëlings was nog bekend nie. Ons bid sy vrou Cobene, hulle dogter, familie en vriende die troos van die Here toe. ONS BENODIG DIE VOLGENDE Ararat Behoeftes Die volgende items word benodig: Skoene en tekkies, grootte 6, 7, 9 en 10. Mansklere in groottes 30-34. Reukweerders vir mans en dames en toiletseep. Ou selfone in werkende toestand met batterylaaiers. Die items kan by die kerkkantoor (012-548-1245) in die week of Sondae by die navraetoonbank afgelewer word. Kan u asseblief u skenking merk ARARAT. Kontak Ds. Alkmaar Swart (073-266-0196) vir enige navrae. Biblioteekboeke lidmate wie boeke uitgeneem het en nog nie teruggebring het nie, word versoek om dit asseblief terug te besorg. Daar is boeke wat baie lank uitstaande is. Danville uitreik Ons Vaardigheidsbediening by Danville vorder fluks. Dankie aan almal wat reeds bydraes gemaak het. Vir ons eerste projek benodig ons veral wol en brei/hekelnaalde. Merk asseblief u bydraes Danville uitreik. Kontak Renske Scheepers (081-525-3085). Munte Projek - Onthou hierdie insameling. Help asseblief om hierdie projek lewendig te hou deur u munte gereeld te skenk. Sodoende sal die aankoop van die Bybels vir kinders in lande waar Christene vervolg, gemartel en tereggestel word, aktief bly. Enige navrae kan aan Dottie Botha (012-548-0863/083-458-8154) gerig word. Orange Farm Kinderhuis Die Kinderhuis het n behoefte aan skoolskoene. Daar is 127 kinders (seuns en dogters) en skoene in die grootte 3-8 word benodig. Merk bydraes asseblief Orange Farm en handig in by die navraetoonbank Sondae of in die week by die kerkkantoor. Kontak Annette van Niekerk (083-609-7953). Winterhoop Ons het almal ewe skielik agtergekom dat die nagte werklik baie koud geword het en daarom vra ons dringend komberse vir die minderbevoorregtes in ons omgewing. U is welkom om dit by die kerkkantoor of Sondae by die navraetoonbank af te lewer.

KOM RAAK BETROKKE Ons benodig dringend lidmate by die volgende aktiwiteite sodat die werk van die Here kan voortgaan: Danville uitreik Persone wat betrokke wil raak by die kinderbediening of volwasse bediening wat vaardigheidsklasse insluit, kontak Madelein Heyns (082-959-9671) of Johan Ackerman (082-472-2153). Elektroniese Sangbord Persone word steeds dringend benodig by die 08:00 diens in die kerk asook die 09:30 diens in die jeugsaal. Dit is n baie eenvoudige program en opleiding word gedoen tot u heeltemal vertroud is daarmee. Hoe meer persone daar is, hoe minder beurte is daar vir elkeen. Ek vra asseblief dat u dit regtig sal oorweeg. Kontak Martie van der Walt 082-744-5698. WhatsApp Gebedsgroep Ons gemeente het n WhatsApp gebedsgroep wat bid vir lidmate en sake in ons direkte omgewing. Almal bid saam maar op jou eie tyd. Geen gevleuelde woorde of gemorspos nie. As jy wil deel word van die groep, SMS jou naam en nommer na ds. Louis Lemmer (082-929-0244). NIE-GEMEENTELIKE AKTIWITEITE Gholfdag NG Gemeente Wonderboom Die gemeente hou op Donderdag 27 Julie 2017 n Gholfdag by Akasia Gholfklub as fondsinsameling. Die koste is R1800 per 4-bal (R450 per speler), halfweghuis en aandete is ingesluit. Gholfkarretjies moet self by die klub bespreek word. Kontak Magalieskruin se kerkkantoor (012-548-1245) indien u n inskrywingsvorm benodig of kontak Pepsi Wepener van Wonderboom vir meer inligting (084-602-7044, e-pos pepsiwep23@gmail.com). Goue Are, NG Kerk Montana U word uitgenooi na n uitstappie op 3 Augustus 2017 na die goudbekroonde CHELSEY BLOMMESKOU by Garden World. Die koste beloop R105 vir lede en R125 vir nie-lede (tee/koffie en botterbroodjies ingesluit). Die bus vertrek om 08:30 vanaf NG Montana (Veronicastraat 300) en sal 14:00 terug wees. Bespreek vroegtydig by Des Rossouw (071-403-6450). Demensie Inligtingseminaar en -gesprek Hierdie vind op Saterdag 5 Augustus 2017 van 09:00-12:00 by NG Overkruin plaas. Die volgende onderwerpe word aangespreek: Ons brein en demensie n neuroloog (Wat gebeur met ons brein? Kan ons dit voorkom? Waarom is professionele diagnose so belangrik?) Tuisversorging deur die huweliksmaat wat behels dit alles? Dr. Hilda Kleynhans (Geriatriese Verpleegkundige in privaatpraktyk) Saam op pad na Newelland n emosionele reis en afskeid van n demensie-huweliksmaat ds. Petrus Moolman Die toegang is gratis maar vrywillige kollekte word opgeneem om koste te dek. Ter wille van verversings moet bywoning asseblief bevestig word by Overkruin kerkkantoor: 012-567-2177. Kraakvars Classics Hierdie is n opwindende nuwe lig-klassieke musiekproduksie vir die kieskeurige musiekliefhebber aangebied deur NG Gemeente Jan Niemandpark. Die konsert vind op Sondag 27 Augustus 2017 om 16:00 by die Atterbury Teater plaas met soliste André Schwartz, Burgerd Botha, Henry van Dyk, Veramarie Meyer, Charlotte Killian en Helena Ceronio. Begeleiding word gedoen deur pianis Engeli le Roux en die Pretoriase Simfonie-orkes. Besprekings word deur Computicker hanteer en is reeds beskikbaar. Die koste van die kaartjies is R180-R200.