GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

Vergelijkbare documenten
Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

INLIGTING 2018 GRAAD 8

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

HOËRSKOOL ZWARTKOP. Zwarriegroete A. TOELATINGSVEREISTES

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

inskrywingsboek WEBBLAD Jaar van toelating Graad van toelating Van Naam Dokumente 1. Bewys van adres

Bergsig Akademie / Academy

HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto:

2017 AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Hoërskool Oos-Moot VAN: VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK D D M M J J TOELATINGSDATUM:

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

Die volgende dokumente moet asseblief hierdie inskrywingsvorm vergesel.

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

Naskool Tel:

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Pre-Graad R / Graad R

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis.

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

AANSOEK VIR SLEGS SKOOL SKOOL EN KOSHUIS INDIEN LEERDER NIE TOELATING TOT DIE KOSHUIS KRY NIE MOET HY AS DAGSKOLIER GEKEUR WORD?

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

D D M M AFDELING A WAAR WOON LEERDER BEIDE OUERS MOEDER VADER GROOTOUER

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

hoërskool wolmaransstad

HOËRSKOOL MIDDELBURG AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR 2019 GRAAD

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

2015 AKADEMIESE JAAR

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

AANSOEK OM TOELATING. SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE IS 15 MAART 2018 (KOSHUIS) en 23 MAART 2018 (SKOOL) SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

INSKRYWINGSVORM/AANSOEKOMTOELATING VIRDIEJAAR: HOËRSKOOLBRITS

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

Kruis Kinders Centurion

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

HOËRSKOOL WESVALIA AANSOEK OM TOELATING VOORWAARDES VIR TOELATING: TOELATINGSBELEID INLEIDING: TOELATING TOT HOËRSKOOL WESVALIA:

AANSOEK OM STUDIELENING

LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

TOELATINGSKONTRAK 2015

Stuur die aansoekvorm aan:

AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

Wher e l ittle is gre at

Tjokkerjol Speelgroepie

AANSOEK OM TOELATING (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

AANSOEK TOT TOELATING BY HOëRSKOOL LYDENBURG EN KOSHUIS

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

VORM A HARTEBEESTFONTEIN 4 8 April 2018 INSKRYWINGSVORM - PENKOPPE EN DRAWWERTJIES Graad 1-7

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

LAERSKOOL CHARLO AANSOEK OM TOELATING

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

LAERSKOOL ROBERTSON. 1. Wat word bedoel met Taalbeleid? 2. Die Grondwet, 108 van Die Suid-Afrikaanse Skolewet, 84 van 1996 TAALBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Transcriptie:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:... Inskrywingsdatum :... V BELANGRIK: Afskrifte van die volgende dokumente moet aangeheg word: * ID-dokumente van ouers * Leerder se geboortesertifikaat * Die nuutste rapport van leerder (Slegs Gr 9-12) * Oorplasingsertifikaat van die vorige skool (Gr 9-12) Slegs vir kantoorgebruik Datum Handtekening Aansoek Goedgekeur Aansoek Afgekeur ONDERHOUD MET HOOF REDE VIR NIE-TOELATING:...... TOELATINGSNOMMER REGISTERKLAS WAGLYS NO A B

TOELATINGSVEREISTES : HOËRSKOOL DRIEHOEK 1. Die taal van onderrig en leer is Afrikaans. 2. Leerders uit die natuurlike voedingsgebied van die skool sal voorkeur geniet by toelating. 3. Toelating van leerders is onderhewig aan die beskikbaarheid van akkommodasie. 4. Die ouderdom van 'n leerder mag nie die gemiddelde ouderdom van die leerders in sy/haar betrokke graad met twee jaar oorskry nie. 5. Ouers/voogde en leerders moet onderneem om die skool se reëls te eerbiedig en die gedragskode te aanvaar. 6. Ouers/Voogde hulle vereenselwig het met die besluite van die ouervergadering waartydens die ouers se finansiële verpligtinge bepaal is, en onderneem om dit stiptelik na te kom soos en wanneer versoek in opdrag van die Beheerliggaam. GESINSINLIGTING (Skryf in drukletters, maak slegs 'n kruisie waar van toepassing) Huistaal Huwelikstatus: Getroud Geskei Weduwee/ Enkelouer Wewenaar BESONDERHEDE VAN VADER/VOOG BESONDERHEDE VAN MOEDER/VOOG Titel: Voorletters: Titel: Voorletters: ID-nommer: Naam van werkgewer: ID-nommer: Naam van werkgewer: Beroep: Huisnr: Selnr: E-pos adres: Tel werk: Woonadres: Beroep: Huisnr: Selnr: E-pos adres: Tel werk: Woonadres: POSADRES VIR KORRESPONDENSIE Naam: TWEE ALTERNATIEWE KONTAKPERSONE Naam en van Verwantskap van leerder: Tel nr: POSADRES VIR REKENING Naam: Naam en van: Verwantskap van leerder: Tel nr:

LEERDERINLIGTING Noemnaam: Manlik Vroulik ID nr: Datum van inskrywing: Vorige skool: Dorp: Mediese fonds: Lidno: Hooflid: Huistaal: Kerkverband: Leerder Selnr: Etniese groep: Blank Swart Kleurling Ander Spesiale behoeftes (bv.epilepsie,allergieë, ens) ANDER KINDERS IN GESIN Naam en van Skool Graad en ouderdom BUITEMUURSE AKTIWITEITE EN VRYWARINGSDOKUMENT Ek gee hiermee toestemming dat my seun/dogter aan die volgende buitemuurse aktiwiteite van die skool mag deelneem en toere en uitstappies mag meemaak wat vir die beoefening daarvan nodig is. Atletiek Tennis Debat/Redenaar Rugby Krieket Koor Hokkie Skaak VCSV Netbal Skyfskiet Gholf Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van mediese en/of hospitaalrekeninge, indien van toepassing, in geval van 'n besering wat nie aan die nalatigheid van die verantwoordelike personeel toegeskryf word nie. Ek dra my magtiging as ouer/voog oor aan die hoof van die skool of sy verteenwoordiger indien mediese behandeling/chirurgiese ingryping vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy/sy fisies in staat om aan die genoemde aktiwiteite deel te neem en verkeer hy/sy in goeie toestand. Ek versoek egter dat die verantwoordelike persone op die volgende sal let: (noem asseblief aspekte waarvan die onderwyspersoneel bewus moet wees, bv. allergieë, geneigdheid tot abnormale bloeding, epileptiese aanvalle, ens.)... ONDERNEMING DEUR OUER/VOOG Ek verklaar 1. dat ek die vorm volledig ingevul het en dat die besonderhede korrek is; 2. dat ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van onderriggeld wat uit hoofde van my verbintenis met Hoërskool Driehoek betaalbaar word en van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal word. Skoolbeleid: Betaalbaar maandeliks vanaf Januarie tot Oktober. 3. dat ek my vergewis het van die gedragskode en dat ek in die besonder daartoe toestem dat my kind hom/haar tot nakoming deur al sy/haar studiejare van hierdie gedragskodes, soos van tyd tot tyd deur die Hoof of Beheerliggaam geneem word, wat mag voortspruit uit die herhaaldelike oortreding van hierdie gedragskode. Onderteken te Vanderbijlpark op hierdie... dag van... 20... * IN DIE GEVAL WAAR OUERS GESKEI IS, MOET GELET WORD DAT BEIDE OUERS IN TERME VAN DIE REGULASIES... VERANTWOORDELIK BLY VIR BETALING VAN HANDTEKENING VAN OUER/VOOG ONDERRIGGELD ONGEAG DIE BEPALINGS VAN SKIKKINGSOOREENKOMS.

AKADEMIESE BESONDERHEDE LEERAREAS GRAAD 8 EN GRAAD 9 1. Taal, Geletterdheid en Kommunikasie (Afrikaans en Engels) 2. Wiskunde 3. Menslike en Sosiale Wetenskappe 4. Tegnologie 5. Natuurwetenskappe 6. Kuns en Kultuur 7. Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 8. Lewensoriëntering VAKKEUSE GRAAD 10, 11 EN 12 Maak 'n kruisie waar van toepassing VERPLIGTE VAKKE Afrikaans Eerste Taal Engels Tweede Taal Lewensoriëntering * Wiskunde Wiskundige Geletterdheid * Besigheidstudies (Bedryfsekonomie) * Ekonomie * Fisiese Wetenskappe (NS) Gasvryheidstudies (Hotelhouding) * Geografie (Aardrykskunde) * Ingenieursgrafika en ontwerp KEUSEVAKKE (Kies enige 3) * Inligtingstegnologie (Rekenaarstudie) * Lewenswetenskappe (Biologie) * Rekeningkunde Rekenaartoepassingstegnologie Siviele Tegnologie Toerisme * Vakke word in berekening gebring vir toelating tot graadstudie (TPT-punte) ("M-telling")

KONTROLELYS SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET (WET NO 84 VAN 1996) Regulasies vir die vrystelling van ouers van betaling van onderriggeld Merk met 'n kruisie (x) in die toepaslike plek onder JA of NEE 1 Was u ingelig ten opsigte van die jaarlikse onderriggeld wat betaalbaar is vir jaar? 2 Was u ingelig dat u verantwoordelik en aanspreeklik is vir die betaling van onderriggeld tensy u ten volle vrygestel word van die betaling van onderriggeld? 3 Was u ingelig dat u die reg het om aansoek te doen vir vrystelling van betaling van onderriggeld? 4 Wil u aansoek doen vir vrystelling van betaling van onderriggeld? 5 Wil u hulp hê om bogenoemde aansoek te voltooi? 6 Was u voorsien van 'n aansoekvorm vir die vrystelling van betaling van onderriggeld? JA NEE Naam van ouer/voog Handtekening van ouer Datum DH 32