Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Vergelijkbare documenten
Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

AANKONDIGINGE 7 OKTOBER 2018

AANKONDIGINGE 22 OKTOBER 2017

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

AANKONDIGINGE 18 MAART 2018

AANKONDIGINGE 13 JANUARIE 2019

AANKONDIGINGE 8 OKTOBER 2017

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

AANKONDIGINGE 18 FEBRUARIE 2018

AANKONDIGINGE 10 JUNIE 2018

AANKONDIGINGE 4 NOVEMBER 2018

AANKONDIGINGE 5 AUGUSTUS 2018

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

AANKONDIGINGE 12 NOVEMBER 2017

AANKONDIGINGE 11 MAART 2018

AANKONDIGINGE 26 NOVEMBER 2017

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

AANKONDIGINGE 20 MEI 2018

AANKONDIGINGE 11 FEBRUARIE 2018

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

AANKONDIGINGE 25 MAART 2018

AANKONDIGINGE 29 APRIL 2018

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

AANKONDIGINGE 19 AUGUSTUS 2018

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

AANKONDIGINGE 17 SEPTEMBER 2017

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

AANKONDIGINGE 28 OKTOBER 2018

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

AANKONDIGINGE 24 SEPTEMBER 2017

AANKONDIGINGE 11 NOVEMBER 2018

SKOLE HEROPEN 20 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

AANKONDIGINGE 2 SEPTEMBER 2018

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AANKONDIGINGE 16 SEPTEMBER 2018

AANKONDIGINGE 3 DESEMBER 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

AANKONDIGINGE 26 AUGUSTUS 2018

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Les 1 vir 7 Oktober 2017

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

Paulus kritiseer sy tyd se manier

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

AANKONDIGINGE 29 OKTOBER 2017

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

23 WEEK VAN GEBED 24 WEEK VAN GEBED :30 Senior Burger Bybelstudie :30 Vroue Bybelstudie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

23. Reëls vir die pad die padgebruikers

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

AANKONDIGINGE 13 MEI 2018

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

SKOLE HEROPEN 17 WEEK VAN GEBED 18 WEEK VAN GEBED :30 Vroue Bybelstudie :30 Senior Burger Bybelstudie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Henriweg 1045 ELDORAIGNE 0157 TEL: FAKS:

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER) CMR PROJEKPLAN

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Transcriptie:

Ned. Geref. Kerk Kuilsrivier-De Eike Posbus 272 021 903 3818 E-pos adres: ngkeike@cybersmart.co.za Kuilsrivier Faks 021 903 9541 info@ngkeike.co.za 7579 Webwerf : www.ngkeike.co.za http://www.facebook.com/pages/de-eike-gemeente-fb/199958340046137 Leraars: Ds. H Burger Ds. C Barnardo Ds. J Morkel Ds. J Viljoen 021 903 1798 021 982 7076 021 903 6654 084 383 7427 Saakgelastigde Mariana van Schalkwyk 021 903 3818 Ure 08:00 12:00 Sekretaresse Cathy Fullard 021 903 3818 Ure 08:00 12:00 Koster Tim Burrows 021 903 3818 of 082 444 5677 koster@ngkeike.co.za Kinderkerk Riëtta Odendal 021 903 4963 Snr Kategese Anien Heydenrych 074 496 6519 Orrelis René Ferreira 021 981 4806 (h) of 021 981 5522 (w) Verlede week se erediensbywoning Oggenddiens: 454 Kinderkerk: - Totaal : 545 van 1728 (31.54%) Aanddiens: 91 6 Augustus 2017 09:30 Oggenddiens - DOOP Deuroffer ten bate van Makhathini 09:30 Kinderkerk in die konsistorie Negende Sondag in Koninkrykstyd 18:00 Aanddiens Senior Kategese na afloop van die aanddiens Erediensspan 3 Johan Norman VANDAG SE DEUROFFER IS TEN BATE VAN: MAKHATHINI Makhathini, net Suid van die grens met Mosambiek, is besonder warm en onherbergsaam. Arm, dikwels ongeletterde mense vorm hier n besondere gemeente. Die werk dateer van voor 1923. Die gemeente het sowat 700 lidmate wat by 22 preekpunte bedien word. Evangelisasie veldtogte, sewe kleuterskole, naaldwerkopleiding, n baie geslaagde mangoboomprojek en n bloekomplantasie kry gefokusde aandag. Die begroting van sowat R900 000 per jaar wat tans sewe werkkragte en van die projekte bekostig, word geheel en al van vrywillige bydraes en geloofsgelofteoffers verhaal. n Mooi getal gemeentes en instansies vorm saam met die Diensgroep vir Getuienis die Makhathini vennoot-skap wat die besoeke en uitreikwerk koördineer en bystand verleen. Kontakbesonderhede: KGA 021-957 7184 kga2@kaapkerk.co.za www.kga.org.za

WEEK SE PROGRAM Gebedsonderwerp vir die week: BID VIR ONS HUWELIKE Leesroostertekse vir die week Matt 14:22-33; Gen 37:1-4,12-28; Ps 105:1-6, 16-55; Rom 10:5-15 Datum Tyd Wie / Wat Besonderhede Maandag 18:30 Erediens & Aanbidding Kommissie vergadering in die konsistorie 07-Aug 19:30 Vroue Bybelstudie kleingroep Byeenkoms in Moederskamer 19:30 Sportmanne Bybelstudie byeenkoms in konsistorie Dinsdag 09:30 Senior Burgers Bybelstudiebyeenkoms in die konsistorie 08-Aug 18:00 Fondse Kommissie vergadering in Moederskamer 19:00 Kerkkoor Oefening in kerk 19:00 Dinsdag Mannegroep Kleingroepbyeenkoms in konsistorie Woensdag NASIONALE VROUEDAG 09-Aug Vrouelidmate Geen byeenkoms Donderdag 9:30 10-Aug Dienssentrum vir Seniors Sopkombuis Byeenkoms by Moedergemeente se kerksaal Leer mekaar ken Christelle Smit, Marina Rogotta,Etetia Conradie, Sorina Greeff, Marieta Pienaar, Elsabe Marais 19:00 Getuienisaksie Kommissie vergadering in konsistorie Vrydag 9:30 Gebedsgeleentheid Alle lidmate word genooi om te deel in die weeklikse geleentheid in die Moederskamer 11-Aug Saterdag 12-Aug

VOLGENDE SONDAG SE PROGRAM 13 Augustus 2017 09:30 Oggenddiens VROUESONDAG Vrouedankofferinsameling Deuroffer ten bate van: MES Kaapstad 09:30 Kinderkerk in die konsistorie 18:00 Aanddiens Senior kategese na afloop van die aanddiens Erediensspan 1 Derick du Toit Nuwe Lidmate 1. Welkom aan alle nuwe De Eike lidmate skryf gerus u naam in die Nuwe Intrekkers Registers by die deure. 2. Die volgende lidmate se lidmaatskapsertifikate is ontvang: - Verjaarsdae vir die week 06/08 Mark en Carmen Lewis 07/08 Maatjé van der Westhuizen, Francois Maritz, Eloma Lloyd, Alé Johannes, Vanessa Neuhoff 08/08 Renier Uys, Janré Nieuwoudt, Annica Strydom, Johan van der Merwe 09/08 Elsa Lombard, Frantz du Raan, Gerrit van Wyk, Petrus Theron, Gerida Grobler 10/08 Melinda Wiid, Gertie Marais, Louis Cloete 11/08 Tinus Ferreira 12/08 Sybil Smit, Ben Swart, Cassie Greeff, Elandré Smuts, Simon Uys, Janneke Everts, Andries Theart, Johan Joubert, Kenneth Klopper, Annie Lehman Danksegging en Voorbidding 1. Die volgende babatjies word vanoggend gedoop. - Xavier Georgeades, seuntjie van Christopher en Anien. Jan en Petro Claassen si die grootouers en Anna Regenstein is die oumagrootjie. - Marné Kotzé, dogtertjie van André en Adel. Jannie en Sumalene Theart is die grootouers. 2. Anna van der Wath (Othello Aftree-oord) ondergaan n operasie in die komende week. 3. Anna Regenstein (Huis De Kuilen) is die week geopereer. Van alles en nog wat 1. Versoeke vir gebedsvoorbidding kan deurgegee word na enige van die gebedsgroepe by die volgende lidmate : Lerina Venter (021 903 9069) en Marita Koen (021 903 7820) 2. Liedere Versoek-boek: indien daar n spesiale lied is wat jy graag wil versoek deur die gemeente gesing moet word, skryf dit gerus in die versoek-boek wat in die vakkie in die voorportaal is. 3. Die Mediasentrum is elke Sondag na die erediens oop, gedurende die skoolkwartale. 4. Ons is nog steeds op soek na ou tydskrifte om te versprei na minderbevoorregtes. Bring gerus na die kerkkantoor. Enige ou klere somer sowel as winterklere is ook welkom, sowel as beddegoed, handdoeke, gordyne, ens. 5. Sopkombuis: Lidmate wat graag n brood vir die sopkombuis wil skenk, kan dit in die mandjies by die deure plaas of na die kerkkantoor neem. 6. Daar is gratis Afrikaans, Engels en Xhosa Bybels by die kerkkantoor beskikbaar wat lidmate kan skenk aan iemand wat nie n Bybel het nie. Ons dink veral aan huis- en tuinwerkers, petroljoggies, ens. 7. Die Kuilsrivier Gebedsforum se maandelikse byeenkoms is vanmiddag om 16:00 by Andanté.

Die Kommissie vir Vrouelidmate (voorheen bekend as Vrouediens) Skryf GEDAGTE VIR DIE WEEK Voor my huwelik kies ek wie ek wil liefhê. Ná my troue het ek die een lief wat ek gekies het. Martin Luther (1483-1546) Volgende Sondag is VROUESONDAG en ons sal bevoorreg wees om weer n vrou op die kansel te hê wat die Woord gaan verkondig. Sy is Angelique Havenga. Sy het afstudeer aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy en haar man Marnus, is tans besig met hul doktorale studies in Duitsland. Dit is ook die insameling van die VROUEDANKOFFER. Koevertjies kan Sondag en enige Sondag daarna in die kollektemaandjies geplaas word. PROJEK 2017 EIKENDAL PRIMêRE SKOOL Ons samel steeds skryfbehoeftes in vir dié skool in Kraaifontein. Hulle benodig die volgende: - HB potlode - uitveërs - Pritt - Skerpmakers - uitdraai kryte Skenkings kan in die mandjies by die deure geplaas word. Die koste van bogenoemde items beloop ongeveer R50. Lidmate wat

DAMESKRING ( n organisasie onder die FAK-sambreel wat haar beywer vir Afrikaans, Afrikaanse kultuur en ons jeug se Christelike opvoeding) samel fondse in vir die volgende projekte: finansiële bystand te verleen vir STUDIEBEURSE VIR AFRIKAANSE STUDENTE, 'n bydrae vir 'n nasionale boekprojek "Waardes vir woelwaters" wat reeds sy derde oplaag beleef asook die groot ENGELE-projek om finansieelgestremde hoërskoolleerders (wat geïdentifiseer is) finansieel by te staan om hul skoolopleiding te voltooi. Een so n fondsinsamelingprojek is n groot konsertaand met JAK DE PRIESTER op 18 Augustus 2017 in die skoolsaal van Hoërskool Brackenfell. Koffie, muskadel en eetgoedjies sal beskikbaar wees. Jak de Priester sal ook sy eie CD's daar verkoop. Daar is veilige parkering en die saal is rolstoelvriendelik. Kaartjies is R120 en by Computicket beskikbaar. DE EIKE KOSKAS Die koskas waaruit behoefte lidmate en gesin in ons gemeente kospakkies ontvang, is tans baie leeg. Bydraes van enige nie-bederfbare kos, skoonmaakmiddels, toiletware, ens. is dringend nodig om dié lidmate te kan help. Enige bydrae kan in die mandjies by die deure geplaas word of gedurende die week by die kerkkantoor afgegee word. LENTE TEE NG Kerk Kuilsrivier Digtebij bied aan n heerlike LENTE TEE as fondsinsameling vir hul gemeente. Die gasspreker/sanger is ds. Marius Falck van Melkbosstrand gemeente. Wanneer: Saterdag 9 September 2017 om 10:00 Waar: Kerksaal van NGK Kuilsrivier-De Eike Koste: R100 per person Kaartjies is beskikbaar by Digtebij se kerkkantoor (021 903 1564) of by Monica Henstock (021 938 6242).

n NUWE ERA IN DE EIKE SE KOMMUNIKASIE Volgende maand breek n nuwe era in De Eike se kommunikasie met sy lidmate aan. Ons het toenemend bewus geraak daarvan dat ons kommunikasie met ons lidmate baie gebrekkig is. Daarom gaan ons naas kommunikasiemiddele soos Die Akker en ons afkondiginge, ook ons lidmate elektronies op hoogte hou. In die proses onderneem ons: 1. Om julle nie toe te gooi met e-posse nie, maar ons te beperk tot een per week. 2. En om die nuusbrief kort en bondig te hou, met skakels ( links ) om jou verder te neem as jy nog geïnteresseerd is. Dis vir die kerkraad só belangrik dat hulle een leraar afgesonder het om daarvoor te sorg. Ons plan is dat hierdie e-nuusbrief elke week naas gemeentenuus, ook ons lidmate toegang sal gee tot foto s, die afkondiginge, nuusbriewe van ander kerklike aksies. Ons beplan om later ook geestelik verrykende e-skoling aan te bied, wat jy rustig op jou eie tyd kan doen. Ons vertrou dat julle lekker sal saamgesels as daar iets op jou hart is! Iemand het selfs genoem dat ons dalk n daaglikse oordenking in jou inbox kan plaas - vir diegene wat daarin belangstel. Om dit te laat werk, het ons natuurlik jou samewerking nodig. Ons móét weet hoe voel jy hieroor! Merk asb hieronder die blokkies (jy kan soveel merk as jy wil): Ek sal graag n weeklikse e-nuusbrief van die gemeente wil ontvang. Ek verkies om skriftelik op hoogte gehou te word van gemeentenuus. Ek het nog goeie idees van goed waartoe e-kommunikasie ons toegang kan gee. Byvoorbeeld:... Ek sou dalk belang stel om van die e-skoling gebruik te maak. My e-posadres is (vir kontrole meld dit asb al dink jy die kerk het dit reeds op rekord):.... (Jy sou natuurlik te enige tyd later kon vra om nie meer die gemeente se e- nuusbrief te ontvang nie). Naam en kontaknommer:... Baie dankie vir jou samewerking! Hannes Burger

Preekskets 6 Augustus 2017 PREDIKER: DS. CHRIS BARNARDO TEMA: SEISOENE IN ONS HUWELIK! Skriflesing: Markus 10:1-12 Liedere: Loflied : Lied 200:2,3 Verootmoediging : Lied 530:2 Doop: Lied 293: 1,3 Uitstuurlied : Lied 509:1,2 en 4 Fokusteks vers8 en hulle twee sal een wees, sodat hulle nie meer twee is nie, maar een. 1. n Seisoen van bewondering? Die seisoen waarin ons saam bou aan ons toekoms. Ons eerste huisie. 2. n Seisoen van verwondering? Babatyd, peuters, tieners, volwasse kinders en kleinkinders. 3. n Seisoen van ontnugtering? Die leë nes. Verskillende belangstellings en stokperdjies. Ken ons nog mekaar? 4. n Seisoen van herstel. Het ons vers 8 in ons huwelik voluit geleef? Wie was die belangrikste in ons gesin? Ek en my vrou? Of was ons kinders belangriker as die huwelik? n Gesonde huwelik verseker n gesonde gesin. Maar dit bly n keuse wat ons moet maak. Dit is n keuse wat ons maak binne Bybelse riglyne. Skep geleenthede vir saamwees-tye. En kinders moet geleer word om dit te respekteer. Kies om nie vreemdelinge vir mekaar te word nie. Kies dat julle huwelik prioriteit in die gesin geniet. Kies dat die gom wat julle huwelik saambind nie vervaag nie. Kies om vir Jesus binne julle huwelik te verheerlik. Kies om die brug te bou en nie om dit af te breek nie. Kies die Jesus manier. 1+1=1