Wildbyvoeding se voor- en nadele Craig Shepstone 083 305 1380
Byvoeding Aanvullende voeding van wild: om goeie diereprestasie te verseker en nutriënt wanbalanse en tekorte te voorkom Winsgewendheid van die boer wildsboer teel onderneming word beïnvloed deur die % koeie / vroulike diere wat elke 12 maande kalf.
Grootste oorsaak van swak reproduksie is n tekort aan die regte voeding op die verskillende tye van die jaar
Voedingstekorte in weidings hang af van: 1. Veldtipe (soet vs suur) en drakrag 1. Kampe, en klein kampstelsels 2. Grondtipe minerale 1. Direk effek op watergehalte 3. Kwaliteit ruvoer verteerbaarheid, NDF, lignien, ruproteïen 1. Lusern gehalte anners tussen snitte 4. Seisoen 5. Behoeftes van dier
Hoekom aanvul? Verbeter die benutting van weidings/ruvoere Voorkom wanbalanse Handhaaf kondissie Verhoog produksie en reproduksie Inname en tipe aanvullings sal afhang van vlak van produksie en kwaliteit van weiding
Byvoeding op droë/ winter weiding Onvoldoende proteïen eerste beperking Onvoldoende proteïen vir rumen mikrobes, veral waar geen groen materiaal voorkom Lae verteerbaarheid Lae inname Lae diereproduksie Minerale en spoorminerale tekorte of wanbalans Verlaagde inname Verlaagde diereproduksie en reproduksie
Die dier se verteringstelsel
HERKOUER VERTERINGSTELSEL
Proteïenbehoeftes en -voorsiening
Somer Winter Voorsiening vanaf gras Proteïen Behoefte Okt Okt
Proteïenaanvulling op weidings Proteïen is die eerste beperkende voedingstof op lae kwaliteit weidings Nie noodwendig ruproteïen (Crude protein) nie Maar rumen degradeerbare proteïen (RDP) Gebruik deur die mikrobes in die rumen Proteïen aanvulling moet die benutbare energie van die weiding sover moontlik verhoog.
Weet ons hoeveel rumendegradeerbare proteïen word benodig om maksimum inname en verteerbaarheid (VOMI) van lae kwaliteit weidings te verseker
Die Bepaling van RDP Behoeftes deur die One Slope, Broken-Line Model te gebruik (Köster, 1996) Totale VOMI, g/kg LM 0.75 40 35 30 25 20 15 10 5 0 Hooi RDP= 50-55% 0 1 2 3 4 5 6 7 Totale RDP Inname, g/kg LM 0.75 Breekpunt = 4.0 (Optimum vlak) 220 kg SWP koei = 220 0.75 x 4.0 = 57.12 x 4.0 = 228.5g RDP/dag
Energie en Iname Behoeftes
Somer Winter Voorsiening Energie Behoefte Okt Okt
Energie en Inname Behoeftes Die energiebehoeftes van n GVE (LSU) is 75MJ ME per dag, dus n inname van 9kg droë voer vir n os wat op gras veld loop met n verteerbaarheid van 55%. Aanvaarde DM iname wardes: Droëseisoen 2% liggaamsmassa Natseisoen 2.4 tot 2.5% liggaamsmassa Hoe word die energiebehoeftes bepaal op wild? Data op basale hitte produksie is nodig om dier se onderhoudsbehoeftes te bepaal Groei en samestelling van groei, Behoeftes vir dragtigheid, Melkproduksie en die samestelling van melk
Energie en Iname Behoeftes Die informasie is beskikbaar in die literatuur vir sekere spesies maar nie vir ander nie. Meeste van die informasie is universeel tussen spesies indien erkende berekeninge gebruik word en regstellings gemaak word vir grootte. As ons weet wat die kwaliteit van die voer is wat verskillende spesies vreet, is dit moontlik om die energiebehoeftes te bereken van die muis tot die olifant!
Energie en Inname Behoeftes Per illustrasie die volgende tabel wys berekende skattings: Vir die buffel as n bulk feeder, Die koedoe as n blaar vreter en die rooibok as n selektiewe vreter. Gedurende vroee somers na goeie reën is die DE waarde (kwalliteit) van die vorr onderskeidelik 55, 75 and 65%, maar later in ander seisoene. As die kwalliteit baie laag is, verloor herkouers gewig want hulle kan nie kompenseer deur meer te vreet nie; hindgut fermenters kan dit tot n sekere mate doen, en dus minder gewig verloor.
Tabel 1: Energie en Iname Behoeftes Spesies Behoeftes Jong diere Vroulik Vroulik met jong dier Manlik Buffel Energie, Mj per dag 32.0 76.0 99.0 88.0 Droe voer, Kg per dag 3.8 9.2 11.9 10.6 Koedoe Energie, Mj per dag 16.0 30.0 39.0 40.0 Droe voer, Kg per dag 1.4 2.7 3.5 3.5 Rooibok Energie, Mj per dag 5.8 10.2 13.9 12.2 Droe voer, Kg per dag 0.6 1.0 1.4 1.2
Energie-aanvulling Aanvullings lekke / wildspille Fokus op die rumen mikrobe, om hulle getalle op te stoot. Dus gebruik die rumen mikrobes die energie om droe weidings beter te benut. Dus die dier se energie behoeftes so ver moontlik van die gras af te kry! RDP behoeftes
Minerale Twee groepe Makrominerale Mikrominerale ( Mikrospoorelemente)
Minerale en vitamiene Word in relatiewe lae hoeveelhede benodig Speel n belangrike rol in verskeie fisiologiese prosesse soos: groei, reproduksie, immuniteit en ander sellulêre funksies Subkliniese tekorte - grootste probleem
Makrominerale Kalsium, fosfor, magnesium, kalium, natrium, chloor en swael Groter hoeveelhede benodig veral vir groei (bene, tande) ens Fosforvoorsiening en -behoeftes