Erediens Jesus sê wat? Sondagskool Gr 1 6 Belydenisklas Kruislig Koffiediens Tienerdiens. TRIBE C Sending Bestuursvergadering Growth Point

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Erediens Jesus sê wat? Sondagskool Gr 1 6 Belydenisklas Kruislig Koffiediens Tienerdiens. TRIBE C Sending Bestuursvergadering Growth Point"

Transcriptie

1 Iederark 9 Februarie 2014 Wat gebeur DV die volgende maand. Inhoud: Gholfdag 2 Sending gebedsversoeke. Malawi uitnodiging. Stiltetyd 3 4 Kruismedia 5 Wêreld biddag vir vroue. 6 Verjaarsdae. 7 Iederark advertensies 8 Sondag 9 Februarie 2014 Maandag 10 Februarie 2014 Dinsdag 11 Februarie 2014 Woensdag 12 Februarie 2014 Donderdag 13 Februarie 2014 Vrydag 14 Februarie 2014 Saterdag 15 Februarie 2014 Erediens Jesus sê wat? Sondagskool Gr 1 6 Belydenisklas Kruislig Koffiediens Tienerdiens 09:15 09:15 16:30 17:30 17:30 Eiendom Bestuursvergadering 18:00 FB Vergadering 07:30 TRIBE C Sending Bestuursvergadering Growth Point 16:00 18:00 18:30 Vroue Bybelstudie 09:30 Be My Muffintime (Jeug Valentynsdag aksie) Manne Biduur 07:00 Redaktrise: Naomi Scheepers naomischeepers@hotmail.com Stuur gerus bydraes in Word formaat. Voorstelle en wenke welkom. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Kerkkantoor Sendingkantoor Faks Jeugkantoor

2 Blasy 2 NG Miederpark gholfdag 31 Januarie Alle eer ons Hemelse Vader! Ons tweede gholfdag het suksesvol afgeloop, en ten spyte van swaar rëen die oggend, kon die spel om begin en teen ongeveer was al 96 spelers terug by die klubhuis. n Bedrag van R wins is getoon en in die kerkkas inbetaal. Inkomste: R Betaling aan klub: R Besondere en opregte dank aan ons borge van pryse, asook vir die spelerondersteuning: Borge van pryse: Speler ondersteuning ( R se geskenkbewyse.) Glasfit Spar Miederpark. Grootbosch Fruit and Veg.City Beef Boys/ Neptune Fishmonger Montana Spur Mike s Kitchen Ocean Basket/ The Steakhouse The Broken Pot Boere Sjiek Mugg and Bean Café Fiori Sparwas Ds Okkie(skinkborde) Herman Lombard Donlouw Paneelkloppers Chriswalt Konsultasies Johan Grobler Miederpark Engen Shell V Power Klerksdorp Johan van Rensburg Chris Cronje Anton van Rooyen Lektratek Express Furnishers Uphando Electrical Dynamic Trading Willie Venter Wimpy Spar Miederpark Nic Kalamaris en maats Richard,Pat Charles, Japie

3 Blasy 3 SENDING GEBEDSVERSOEKE BOTSWANA SENDING Jerry en Magda Ons dank die Here vir Sy groot liefde, seen en ontferming. Bid: Dat ons Hom sal gehoorsaam en Sy wil sal soek. Ons kinders het gebed nodig: Izette moet groot besluite neem; Marize beleef n groot krisis. Baie dankie vir Gebede. Ons waardeer dit opreg. VERITAS SENDING Ds Dawie en Naomi Dit is n voorreg om weereens ons dankbaarheid en sake vir voorbidding met julle te deel. Ons vertrou dat dit met julle almal goed gaan. Eerstens wil ons net ons medelye deel met Fanie van Zyl se vrou Prim en die familie nadat hy onlangs oorlede is. Hulle is reeds jare lange voorbidders en ondersteuners van ons werk. Dawie laat weet uit Lubumbashi dat die opleiding met die fasiliteerders baie geseënd is. Hulle hanteer die probleme en almal leer baie. Na maande van kommunikasieprobleme is dit inderdaad n voorreg om langs mekaar te sit en regtig met mekaar te praat. Hy vra voorbidding vir die laaste twee dae en die terugreis. Dawie en Ivan het ook maar weer die Afrika-ondervinding gehad van n toilet wat die kamer oorstroom het en om sonder krag n oggendkoffietjie te probeer aanrig- maar van ons mense is mos bekend daarmee en erger.. n Administratiewe versoek van my kant asseblief: As iemand weet waar tannie Mara Cromhout is (laas van Centurion)of n kontaknommer vir haar het, laat weet ons, want ons wil graag met haar in aanraking kom. Mag die einde van hierdie week vir julle almal baie geseënd wees. MALAWI SENDING Pieter Baie dankie vir almal wat vir Pieter gebid het. OM vriende het hom na Nkhoma hospitaal geneem vir die toets van sy oog en X-strale vir die val. Met sy oog gaan dit beter. Hy kan meer sien, die pupil toon reaksie, die bloedkol is weg en water voor die oog is skoon. Hy het maar nog baie pyn by sy ribbes agv die val. Bid asb daarvoor en ook vir: Juma wat malaria het; William, n nuwe sendeling by ons wat malaria het; Bid steeds vir die mense wat die vertaling van die Bybel wil verander. Pieter kan nog gladnie daaraan dink om huistoe te kom nie. Hy het nog baie pyn en die ryery en slegte paaie maak dit nog baie erger. HOSPITAAL SENDING Petro Zaayman Dit is vandag Jannie Erasmus se beurt om die boodskap by die hospitaal te bring en van bed tot bed die pasiënte te besoek. Bid asseblief vir hom. Bid asb vir: Vrede en kalmte vir n man met longprobleme. Volkome genesing van n beenseer van n ouma wat haar kleinkinders versorg. Troos vir die families wat in die maand Januarie geliefdes verloor het. Die sterftesyfer was hoog. Dankie aan: WORLD OUTREACH INTERNATIONAL MC + Lezelle Coetzee Ivan Venter wat nou ook ingeskakel en aangestel is. Dit is voorwaar n groot hulp vir MC. Bid asb vir: Die Bybelskool wat plaasvind in Lesotho vanaf 7 10 Februarie.

4 Blasy 4 MARELET Dankie: - Ons het n paar baie koue dae met sneeu gehad. Ons hoof se man het vir my goed geleen wat jy onder jou skoene vasmaak dat jy nie in die sneeu gly nie. Ek was baie dankbaar daarvoor! Gister het die sonnetjie vir die eerste keer in n lang ruk geskyn heerlik! Maar nou is die paaie een modderspul. Ons dank die Here elke dag in ons klas vir ons heerlike warm skool en vir al die wonderlike voorregte wat ons het. Vra: Angie moes inderhaas uit die land gaan. Sy het weer na Georgië toe gegaan. Haar visum sou verstryk, maar daar is nou n nuwe reël as jou werkpermit afgekeur word moet jy die land binne 10 dae verlaat. Niemand het van hierdie nuwe reël geweet nie, en toe hulle vir n letter of invitation aansoek doen vir Angie, was die skool met oor die R4 000 beboet, omdat Angie nie die land binne 10 dae verlaat het nie. Sy probeer nou weer in Georgië aansoek doen vir n 3 maande besigheidsvisum. Dink asb aan haar in julle gebede. Oor n maand moet Ena weer aansoek doen vir haar werkspermit. Julle kan nou al daarvoor bid asb. Bid dat sy die werkpermit voor die tyd sal kry dat sy nie uit die land hoef te gaan nie. Simon, n nuwe outjie van Korea het uiteindelik teruggekom. Sy ma was met borskanker gediagnoseer en hulle was vir n jaar in Suid-Korea vir haar behandeling. Bid asb dat hy gou sal kan opvang met die werk. Toe hulle verlede jaar na Korea gegaan het, was hy in graad 3. Sy maatjies is nou almal in graad 4 en hy moet die graad 3 werk klaar maak. Ek vat n kans en doen graad 4 wiskunde met hom. (Die Koreane is gewoonlik baie goed met Wiskunde) Bid asb vir JW hy sukkel die laaste tyd - - weer baie emosio-neel. In die middae sukkel ek baie om hom sover te kry om huis toe te gaan. Hy is maar iemand wat dinge op SY manier wil doen. MALAWI SENDING Die gemeente word genooi na n sosiale byeenkoms van Malawi sending stuursel op Dinsdag 11 Februarie 2014 om 18:00 by die kerksaal. Kerrie en rys word vir innerlike versterking bedien. n Foto oorsig oor die wedervaringe en suksesse van ons sendeling, Pieter, sal vertoon word. Hierdie is n geleentheid vir mense met n hart vir sending om betrokke te raak by die sendingaksie wat die afgelope veertien jaar baie genade en seën van ons Hemelse Vader ontvang het. STILTETYD Maandag 10 Februarie van 18:00-19:00 in die saal hou ds Okkie n gesprek rondom STILTETYD - oor die hoe en die hoekom daarvan? En ook oor hoekom ons so sukkel om dit van die grond af te kry. En spesifiek oor die enorme impak wat dit het op jou mense, kinders en die geslag wat uit jou kom.

5 Blasy 5

6 Blasy 6 God had only one Son and he made that Son a missionary. Oorweeg asseblief om n maandelikse aftrekorder te teken vir die gemeente se sendingwerk. Bankbesonderhede: Absa Bank Takkode Rek nr Baie dankie aan elkeen wat reeds n bydrae maak!! Wêreld Biddag vir Vroue Indien u gemeente 'n Dramagroep het of selfs talentvolle mense het wat kan sing/voordra kontak my gerus, ons wil graag van hul gebruik maak. Datum: 6 Maart 2014 Tyd: 17:45 vir 18:00 Plek: AGS Miederpark h/v Maherry en Sol Plaatjie laan Spreekster: Elma de Jager Tema: Strome water in die woestyn Land: Egipte Verversings na die geleentheid. Kontakpersoon: Magda van 08:00 tot 13:00

7 Februarie Verjaarsdae Datum Van Naam 01/02 Smith Nic Rex Magda Myburgh Charne Hare Eugene 02/02 Den Heijer Willem Dreyer Chantell 03/02 Smith Mareli Aldum Franci Jacobs Dina Leijenaar Ditri Van der Walt Anandi Kershoff Wynand Blignaut Ernst 04/02 Plotz Luze Jacobs Lente Hudson Doulina Jacobs Jean Jacq De la Rey Calvin Tullues Cara Van Rooyen Tjoeks 05/02 Coetzee Hannetjie Pat Miane Burgers Boeta 06/02 Hattingh Marelize Naude Salome Stewart Henry 07/02 Weldon Che Roux Francois Smith David Smith Cordre Ludeke Lenie Cronje Johan 08/02 Van der Walt Lohan Cronje Celeste Van Heerden Burger Hollamby Marsel 09/02 Janse van Rensburg Corlia Smit Heinrich Van den Berg Maryna 10/02 Mostert Hannes Le Roux Eugene Van der Merwe Albertus Schoeman Johan 11/02 Du Plessis Drieka Menezies JC 12/02 Willemse Bennie Du Toit Francois Janssen Jane 13/02 Pieterse Bruce Benade Susan 14/02 Grobbelaar Carina 15/02 Greeve Jaco 16/02 Botha Maria Van Zyl Heidi Van Heerden Marnus Cilliers Tommie Jnr Wolmarans James 17/02 Froneman Seth Joubert Elize 18/02 Smit Juanita Coetzee Kimone Van der Westhuizen Cherine 19/02 Uys Carla 21/02 Geldenhuys Hermien Louw Henk 22/02 Van den Heever Lucas 23/02 Van Niekerk Almari Hare Eugene Dednam Lorraine Putter Joanna Koekemoer Manus Foster Michelle 24/02 Botha Marianne Van Staden Valerie Coetzee Nadine Engelbrecht Rene 25/02 Groenewald Christo Van Tonder Madelein Smith Nerina 26/02 Kotze Alida Ferreira Marouxnette Swiegers Devenise 27/02 Lombaard Dassie Roos Jacqueline Nagel Mandie 28/02 Stemmet Elzaan Teblanche Barend Van den Berg Bokkie 29/02 Heigers Albert Smit Shenique

8 Iederark smalls Die Mediabestuur bespreek die voor en nadele deeglik en stem in dat beperkte spasie (bv. die A5 agterblad) beskikbaar gestel kan word vir klein R100 pm (vir vier plasings) vir n spasie van 75mm x 70mm. Dit sluit n outomatiese verskyning op die webblad in. Die koste van n A5 bladsy beloop dan R600 pm. Inbetalings word by die kerkkantoor gedoen. Advertensies word vooraf opgestel en elektronies tesame met die inbetalingsbewys na Naomi ge e-pos. (Naomi en die Mediabestuur hou die reg voor om advertensies wat indruis teen die etos van die gemeente, nie te plaas nie. Die voorreg om in die Iederark te adverteer is slegs vir ingeskrewe lidmate van die gemeente beskikbaar.) Die grootte van die oplaag word nie gewaarborg nie en word steeds gedruk na die behoefte van gemeente getalle. (Volgens die berekening sal die inkomste die drukkerskoste van die oppervlakte dra en kan n diens ook gelewer word aan gemeentelede). Bogemelde besluit word na bespreking deur die gemeentebestuur goedgekeur. Hierdie blok is die grootte van n R100 vir 4 plasings.

Erediens Jesus sê wat? Sondagskool Gr 1 6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. TRIBE C Growth Point. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers

Erediens Jesus sê wat? Sondagskool Gr 1 6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. TRIBE C Growth Point. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Iederark 2 Februarie 2014 Wat gebeur DV die volgende maand. Inhoud: Sendeling besoek. 2 Sondag 2 Februarie 2014 Erediens Jesus sê wat? Sondagskool Gr 1 6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens 09:15 09:15 17:30

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00 Iederark Uitgawe 39/2015 1 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Tribe-C begin Selleiersvergadering Koffiediens.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Tribe-C begin Selleiersvergadering Koffiediens. Iederark 26 Julie 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark 9 MAART 2014 UITGAWE 8/2014

Iederark 9 MAART 2014 UITGAWE 8/2014 Iederark 9 MAART 2014 UITGAWE 8/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark (018) (018)

Iederark (018) (018) Waar die hart van vol is. Loop die mond van oor - Matt 12:34 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 31 Januarie 2016 Kerkkantoor Tel (018) 294

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

IEDERARK. Bekering beteken algehele toewyding. NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November 09:15

IEDERARK. Bekering beteken algehele toewyding. NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November 09:15 IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November Maandag 11 November Dinsdag 12 November Woensdag 13 November Donderdag 14 November Vrydag 15 November Saterdag 16 November

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Iederark 2 MAART 2014 UITGAWE 7/2014. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) (018)

Iederark 2 MAART 2014 UITGAWE 7/2014. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) (018) Iederark 2 MAART 2014 UITGAWE 7/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

iederark Inhoudsopgawe BYBEL NOOD NOMMERS

iederark Inhoudsopgawe BYBEL NOOD NOMMERS 26 Oktober 2014 iederark Uitgawe 38/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00 Uitgawe 20/2017 4 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November Maandag 4 November Dinsdag 5 November Woensdag 6 November Donderdag 7 November Vrydag 8 November Saterdag 9 November Erediens

Nadere informatie

Iederark 16 MAART 2014 UITGAWE 9/2014

Iederark 16 MAART 2014 UITGAWE 9/2014 Iederark 16 MAART 2014 UITGAWE 9/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Erediens Koffiediens. Sondag 14 Junie. Gebedskrygers 07:00

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Erediens Koffiediens. Sondag 14 Junie. Gebedskrygers 07:00 Iederark 14 Junie 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

Erediens Doop Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. Eiendombestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30

Erediens Doop Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. Eiendombestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30 10 Augustus 2014 Uitgawe 27/2014 iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK NG KERK MIEDERPARK IEDERARK Uitgawe 6/2013 17 Februarie 2013 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Ds Dorette Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 074 434 7093 Kerkkantoor

Nadere informatie

Erediens Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Ringsitting by Potch-Noord. Tribe-C Growth Point Heart Cry Konferensie

Erediens Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Ringsitting by Potch-Noord. Tribe-C Growth Point Heart Cry Konferensie 31 Augustus 2014 Uitgawe 30/2014 iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Botswana uitreik Gebedskrygers Erediens Geen Koffiediens Gebedskrygers Eiendom Bestuursvergadering

Botswana uitreik Gebedskrygers Erediens Geen Koffiediens Gebedskrygers Eiendom Bestuursvergadering 12 Oktober 2014 iederark Uitgawe 36/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

Nadere informatie

Sendingkantoor Erediens Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens Pinkster Cassie Carstens

Sendingkantoor Erediens Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens Pinkster Cassie Carstens 1 Junie 2014 Uitgawe 18/2014 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK. 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK. 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013. Wat gebeur DV die volgende week. IEDERARK NG KERK MIEDERPARK 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013 Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 4 Augustus Maandag 5 Augustus Dinsdag 6 Augustus Woensdag 7 Augustus Donderdag 8 Augustus Vrydag 9 Augustus

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK. 18 Augustus 2013 Uitgawe 23/2013. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK. 18 Augustus 2013 Uitgawe 23/2013. Wat gebeur DV die volgende week. IEDERARK NG KERK MIEDERPARK 18 Augustus 2013 Uitgawe 23/2013 Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 18 Augustus Maandag 19 Augustus Dinsdag 20 Augustus Woensdag 21 Augustus Donderdag 22 Augustus Vrydag

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Iederark. Niks wat aan God behoort kan met geld. gekoop word nie. Tertullianus

Iederark. Niks wat aan God behoort kan met geld. gekoop word nie. Tertullianus Niks wat aan God behoort kan met geld Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 8 Maart 2015 gekoop word nie. Tertullianus Kerkkantoor Tel (018)

Nadere informatie

Uitgawe 22/ Julie 2016

Uitgawe 22/ Julie 2016 Uitgawe 22/2016 17 Julie 2016 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 240 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers TRIBE C (Gr 1-5) Plugged in (Gr 6-7) 07:00 18:30 Donderdag 27 Augustus Vrydag 28 Augustus

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers TRIBE C (Gr 1-5) Plugged in (Gr 6-7) 07:00 18:30 Donderdag 27 Augustus Vrydag 28 Augustus Iederark 23 Augustus 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2 Hulpmiddels:: Bordspeletjie: Laai af by http://www.livingwaterbible games.com/christmas-board-game.htm Drukker, papier, gom, skêr, dobbelsteentjies, kleeflint

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: carine@autoclinic.co.za.

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

Jona en die Groot Vis

Jona en die Groot Vis Bybel vir Kinders bied aan Jona en die Groot Vis Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: Mary-Anne S. Storie 26 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Iederark 23 MAART 2014 UITGAWE 10/2014

Iederark 23 MAART 2014 UITGAWE 10/2014 Iederark 23 MAART 2014 UITGAWE 10/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

God eer Josef die slaaf

God eer Josef die slaaf Bybel vir Kinders bied aan God eer Josef die slaaf Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Storie 8 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Sondagskool Koffiediens Tienerdiens Gebedskrygers Eiendomsvergadering

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Sondagskool Koffiediens Tienerdiens Gebedskrygers Eiendomsvergadering Iederark 6 September 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Kinderdiens Erediens Koffiediens. Sondag (Moedersdag) 10 Mei

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Kinderdiens Erediens Koffiediens. Sondag (Moedersdag) 10 Mei Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 10 Mei 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord

Inhoudsopgawe. Voorwoord Inhoudsopgawe Voorwoord Januarie... In die begin Februarie... Jesus by ons Maart... Wat sou Jesus doen? April... Onderdanigheid en gehoorsaamheid Mei... Geestelike oorlogvoering Junie... Woorde wat lewe

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60. Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Storie 6 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week. NG KERK MIEDERPARK IEDERARK Uitgawe 5/2013 10 Februarie 2013 Inhoud: Moederskamer 2 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Ds Dorette Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: 1 KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: pvcbediening@yahoo.com TIPE MERK BOOD SKAP/PE/ REEKSE/ DVD S/ BOEKE WAT U

Nadere informatie

Goeie Konings, Slegte Konings

Goeie Konings, Slegte Konings Bybel vir Kinders bied aan Goeie Konings, Slegte Konings Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

Iederark 6 APRIL 2014 UITGAWE 12/2014

Iederark 6 APRIL 2014 UITGAWE 12/2014 Iederark 6 APRIL 2014 UITGAWE 12/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Wat gebeur DV die volgende week. Erediens Belydenisaflegging Sondagskool Gr 1-6 afsluiting Koffiediens. 17:30 Bybelskool 18:00

Wat gebeur DV die volgende week. Erediens Belydenisaflegging Sondagskool Gr 1-6 afsluiting Koffiediens. 17:30 Bybelskool 18:00 IEDERARK N G K E R K M I E D E R P A R K Wat gebeur DV die volgende week. Uitgawe 37/2012 4 November 2012 Sondag 4 November Maandag 5 November Dinsdag 6 November Woensdag 7 November Donderdag 8 November

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer Bybel vir Kinders bied aan Joshua neem Beheer Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg: 1. Jy MOET n sondaar wees 2. Jy kan Hom volg al glo jy nog nie

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 29 & 30 Julie 2016 Geagte Besigheidsvriend Die Kuierfees sal hierdie jaar sy 5de verjaarsdag vier en ons is trots om aan te kondig dat hy 5 jaar jonk is. Gedurende die afgelope 5

Nadere informatie

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels... 1 0:01:50-0:03:50 Gnomeo en Juliet se storie begin met twee families, rooi en blou wat nie van mekaar hou nie. Hulle noem die ander familie nooit op hul name nie, maar slegs rooies of bloues. Hierdie word

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 27 & 28 Julie 2018 Kuierfeesvriende Die Grootfontein Kuierfees voel geëerd om u as vriend en mede borg van ons Fees te te hê. Hiermee wil ons u dan ook hartlik bedank vir u borgskap

Nadere informatie

n MAAND MET RUT 1-28 Augustus 2016 Week 1 Die skrywer van Rut is onbekend, al sê party bronne dat Samuel dit dalk geskryf het.

n MAAND MET RUT 1-28 Augustus 2016 Week 1 Die skrywer van Rut is onbekend, al sê party bronne dat Samuel dit dalk geskryf het. n MAAND MET RUT 1-28 Augustus 2016 Week 1 Die skrywer van Rut is onbekend, al sê party bronne dat Samuel dit dalk geskryf het. Wanneer die boek ontstaan het, is ook onbekend. Dalk in die tyd van Dawid,

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor Hoekom lyk dit asof BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? Wat presies is GEBED? Om te bid is die gelowige se grootste taak op aarde. Maar mense wonder en het vrae oor so baie dinge: Hoe werk

Nadere informatie

Die Kerk se Geboorte

Die Kerk se Geboorte Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk se Geboorte Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 55 van 60 www.m1914.org Bible for

Nadere informatie

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK

Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK Soos n wildsbok wat smag na water Smag my siel na u o Heer U alleen is my hartsverlange En ek bring aan U die eer SOOS N WILDSBOK U alleen is my krag en skild Aan U alleen wy ek nou myself U alleen is

Nadere informatie

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Storie 37 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 28 & 29 Julie 2017 Geagte Besigheidsvriend Die Grootfontein Kuierfees komitee wil weereens, u as borg van hierdie fees, bedank vir u ondersteuning, bystand en bydraes die afgelope

Nadere informatie

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer

Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het w00rde. uit die hart van. susan coetzer Jy ken dalk iemand wat dié boek nodig het... 40 w00rde uit die hart van susan coetzer Geskenk aan Met de van 40 w00rde uit die hart van susan coetzer carpediem M E D I A jou inspirasie uitgewer koop aanlyn

Nadere informatie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging Tema: Dien ander met jou gebede want God verhoor jou. Lofsang met die oog op die erediens Ps. 110-3: 1, 2 (Mel Ps. 128) Lied 184: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps. 134-2; 1, 2 Seën Lofsang Ps.

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk

Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk 1 Verootmoediging en Gebed vir Gendergeweld deur Rethie van Niekerk VERWELKOMING Ons land is op baie maniere stukkend. Op maniere wat ons almal seermaak. Daarom wil ons graag vanjaar periodiek so saamkom

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Maart 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie