Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Erediens Koffiediens. Sondag 14 Junie. Gebedskrygers 07:00

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Erediens Koffiediens. Sondag 14 Junie. Gebedskrygers 07:00"

Transcriptie

1 Iederark 14 Junie 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) (018) Kerkkantoor Tel (018) Faks (018) Webwerf Epos Sendingkantoor Jeugkantoor / Wat gebeur DV hierdie week. Sondag 14 Junie Erediens Koffiediens 07:30 09:15 17:30 Maandag Skoolvakansiedag 15 Junie Dinsdag Jeugdag 16 Junie 07:00 07:00 Woensdag 17 Junie Donderdag 18 Junie Vrydag 19 Junie Saterdag 20 Junie Growth Point Sending Bestuur Vroue gebed Manne bid-uur 07:00 18:30 07:30 18:00 07:00 09:00 06:30 06:30

2 Bladsy 2 SENDING GEBEDSVERSOEKE HOSPITAAL SENDING (Petro Zaayman) Vandag is Potch-Wes by die hospitaal besig om die Woord uit te dra en traktaatjies uit te deel. Bid asb vir hulle. Bid asb vir: Iemand met nierversaking. n Man wat beroerte gehad het en nou verlam is. Iemand met hartversaking. BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Dankie Here vir: Veilige rit terug Botswana toe. Die ondersteuning vir die bou van ons kerkie. Ons dank die Here vir Eben en Phia, ons bure wie ook ondersteuning gekry het vanaf Pretoria vir hulle Bybel-vertaling in Boesman. Bid vir: Maenga, ons tolk, vir troos. Haar Ma is oorlede. Alle eer aan die Here van die leerskares. Hy wat was, wat is en wat altyd sal wees. VERITAS SENDING (Ds Dawie en Naomi) Baie dankie vir julle getroue voorbidding. Kom ons dank die Here vir: Baie positiewe reaksie op die opleiding in die gemeentes in Khyelitsha waar ons betrokke is; Die opleiding onder die Kongolese immigrante onder Jean-Blaise wat ten spyte van druk voortgaan. Die opleiding in die DRK onder Wycliffe wat besig is om nou, tydens die droë seisoen, die platteland te besoek en Stéphane Kazadi wat op n paar plekke ook die livelihood training van die grond af probeer kry. Ons vra voorbidding vir : Wycliffe en die span se veiligheid as hulle reis. Dit bly onder alle omstandighede daar n uitdaging. Die vertaling van die handboek How to interpret the Bible deur Dr Bennie Wolvaardt (336 bladsye) in Frans. Toe ons dit twee jaar gelede ondersoek het, was die kwotasie Euros. Dit was totaal buite die kwessie en ons moes dit op die lange baan skuif. Johan Bloemhof het vir ons in kontak gebring met n Franse predikant wat in Amerika studeer het. Hy het al verskeie Engelse geestelike boeke in Frans vertaal. Hy is baie beïndruk met Veritas en wil graag help. Hy is bereid om die vertaling asook n finale proeflees vir 6000 Euros te doen. n Anonieme skenker in Frankryk het reeds 2000 Euros vir hierdie projek belowe. Ons vra dus dat julle saam met ons sal bid dat ons dit hierdie keer sal kan deurvoer aangesien al die fasiliteerders in Franssprekende Afrika ook daarby sal baat as die boek in Frans beskikbaar is. MALAWI SENDING (Pieter) Bid asb vir: Die hoofman wat oorlede is se familie. Bid asb vir hulle vir troos. Pieter het die Evangelie met Kazemba gedeel. Bid asb dat hy sal verstaan en ook sy hart vir Jesus gee. Sy ouers is baie eng M. Vir Mama Rebecca en Golden wat so gereeld die dienste bywoon. Bid dat hulle die Woord sal uitdra na hulle bure en almal wat hulle pad kruis. Vir al die village mense wat hulle mielies sowel as hul rys verloor het. Dat die Here mense se harte sal aanraak om vir hulle kos te stuur. Die Sondag byeenkomste. Pieter het n probleem met vervoer. Hy kan nerens kom omdat daar te veel mense in die taxi s is, en op n fietstaxi kan hy nie ordentlik vashou nie.

3 Bladsy 3 NUUSBROKKIES Bouprojek: Ons kort ten minste nog R om die huidige strukturele fase af te handel. Ons is steeds besig om in die geloof voort te gaan. Dankie aan elkeen wat meegehelp het tot hier! Alle eer aan die Here! (Onthou hierdie bouprojek word nie uit die gemeente se lopende rekening gefinansier nie. Dit is fondse wat lank terug reeds eenkant gesit is in die boufonds vir die werk, of fondse wat tans ingesamel word. As u bydraes vir die boufonds wil gee, kan u dit elektronies inbetaal by: Miederpark Boufonds, ABSA, Potch, Tjekrek Takkode Gebruik as verwysing: Bou, gevolg deur jou voorletters en van) Die houthuisies by die kerk wat voorheen vir die jeugwerk gebruik word, word nou per tender proses verkoop. Almal wat belangstel kan ʼn tender kom insit vir die huisies. Daar is ʼn reserwe bedrag op elke huisie. Tenderbedrae moet in ʼn verseëlde koevert by die kerkkantoor (Aarbeilaan 22, Miederpark) ingehandig word voor 22 Junie om 12:00. Merk die koevert: Tender (Binne die koevert spesifiseer u die grootte van die huisie waarvoor jy tender, die aantal huisies, en gee jou volledige naam en van, selfoon, adres en ID nommer. Dui die bedrag aan wat jy bereid is om onmiddellik te betaal indien jy suksesvol is.) Die boukomitee en FB voorsitter sal gelyktydig die tenders open en hanteer. Reserwe bedrae gee u ʼn aanduiding. Verkoping is voetstoots (soos die huisie staan). Huisies kan bedags besigtig word as die terrein oop is. Sluitingsdatum van tenders is 22 Junie om 12:00vm. Persone wat suksesvol getender het, sal gevra word om betalings dadelik kontant of elektronies te doen. Die suksesvolle kandidate moet self hul huisies verwyder. Vyf huisies van 4x3 meter beskikbaar (reserwe bedrag: R6000 per huisie) Twee huisies van 3x3 meter beskikbaar (reserwe bedrag: R5000 per huisie) Een huisie van 8x3 meter beskikbaar: (reserwe bedrag: R per huisie)

4 Bladsy 4 Datum Naam en Van 01/06 Salumi Gouws 02/06 Emile Foster 04/06 Carlo van der Merwe Celani Nel 05/06 Jansen Oosthuizen Charlene Swanepoel 07/06 Nick Greeve JD Froneman JP Froneman 08/06 Izelna Wolmarans Adrie van Winkel 09/06 Janine Nel Veronica Kearney Hester Bester 10/06 Morne van Bosch Karin Scheepers Yolande Stewart Ankia Schultz Marie Cross 11/06 Huibrecht Blaauw 12/06 Conrad van der Walt Zusette de Beer 13/06 Chani Botes Mickay van der Riet Daleen van der Merwe Rune Rudolph 15/06 JP van der Walt Babs van der Walt 16/06 Andre Vosloo Evert van der 17/06 Westhuizen Jackie van Niekerk 18/06 Leonette Koekemoer Johan van Tonder Francois Du Toit 19/06 Elize Moolman Lizay Mouton Marthi Campbell Ina Potgieter Anlia Taljard Fanie Swanepoel Hannatjie Oosthuizen Emma Grobbelaar Johandre Combrinck 20/06 Chande Weldon Wouter Smit Carina van Rooyen Marcus Roux Sannie du Toit 21/06 Chris van der Walt 22/06 Pieter Craven 23/06 Elna Stoop Estelle Wiid Gerhard Oosthuizen Yolandi van der Lith 24/06 Kobus Stander Toll van der Berg Willem Louw Sheldon Adams Jackie van der Walt 25/06 Diandre Burgers Chalynre Kanes Leon Page Sanette Marx 26/06 Caramia Nel 27/06 Johan van der Walt 28/06 Naomi Nel Gerrit Hough 29/06 Martin Smit Pieter Viljoen Madelien Burgers Ina-Louise Smith Frans du Toit 30/06 Bonita du Toit Johan van Niekerk Zella Cassell

5 Bladsy 5

6 Bladsy 6 Woord in Aksie Gauteng Mannekamp Junie 2015 Woord in Aksie Kampterrein Pretoria

7 Bladsy 7 GEBEDSVERSOEKE HOSPITAAL OPNAMES By die sydeur en in die ingansportaal is n houtkassie gemerk Gebedsversoeke As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word. Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor.

8 8 GESOEK: Uitstallers vir 'n Kuns- en Plaasmark wat gehou word op 28 Junie 2015 te Kiekies en Konfetti, Trou- en Funksie Venue, Plot 52, Mooibank, Potchefstroom. Verkieslik plaasprodukte soos bv groente, eiers, vleis asook tuisgebak en ingelegde produkte, handgemaakte artikels, ens. Kontak Sarina by vir verdere inligting. 3 Beperkte spasie is beskikbaar gestel vir klein R100 pm (vir vier plasings) vir n spasie van 75mm x 70mm. Dit sluit n outomatiese verskyning op die webblad in. Die koste van n A5 bladsy beloop dan R600 pm. Inbetalings word by die kerkkantoor gedoen. Advertensies word vooraf opgestel en elektronies tesame met die inbetalingsbewys na Naomi gestuur. (Naomi en die Mediabestuur hou die reg voor om advertensies wat indruis teen die etos van die gemeente, nie te plaas nie. Die voorreg om in die Iederark te adverteer is slegs vir ingeskrewe lidmate van die gemeente beskikbaar.) Die grootte van die oplaag word nie gewaarborg nie en word steeds gedruk na die behoefte van gemeente getalle. Redakteur: Naomi Scheepers E-pos gerus enige voorstelle, idees of bydraes na: naomischeepers@hotmail.com (Kritiek Welkom!)

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00 Iederark Uitgawe 39/2015 1 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00 Uitgawe 20/2017 4 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark (018) (018)

Iederark (018) (018) Waar die hart van vol is. Loop die mond van oor - Matt 12:34 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 31 Januarie 2016 Kerkkantoor Tel (018) 294

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Tribe-C begin Selleiersvergadering Koffiediens.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Tribe-C begin Selleiersvergadering Koffiediens. Iederark 26 Julie 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Niks wat aan God behoort kan met geld. gekoop word nie. Tertullianus

Iederark. Niks wat aan God behoort kan met geld. gekoop word nie. Tertullianus Niks wat aan God behoort kan met geld Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 8 Maart 2015 gekoop word nie. Tertullianus Kerkkantoor Tel (018)

Nadere informatie

Uitgawe 22/ Julie 2016

Uitgawe 22/ Julie 2016 Uitgawe 22/2016 17 Julie 2016 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 240 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

iederark Inhoudsopgawe BYBEL NOOD NOMMERS

iederark Inhoudsopgawe BYBEL NOOD NOMMERS 26 Oktober 2014 iederark Uitgawe 38/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Erediens Nagmaal Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens. 17:30 Eiendom Bestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30

Erediens Nagmaal Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens. 17:30 Eiendom Bestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30 8 Junie 2014 Uitgawe 19/2014 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Maart 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NG Miederpark. Ds Okkie Cilliers (018) Ds Willem Louw (018) Sondag 12 Maart.

NG Miederpark. Ds Okkie Cilliers (018) Ds Willem Louw (018) Sondag 12 Maart. NG Miederpark Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 19 Maart 2017 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Botswana uitreik Gebedskrygers Erediens Geen Koffiediens Gebedskrygers Eiendom Bestuursvergadering

Botswana uitreik Gebedskrygers Erediens Geen Koffiediens Gebedskrygers Eiendom Bestuursvergadering 12 Oktober 2014 iederark Uitgawe 36/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

Nadere informatie

IEDERARK. Bekering beteken algehele toewyding. NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November 09:15

IEDERARK. Bekering beteken algehele toewyding. NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November 09:15 IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November Maandag 11 November Dinsdag 12 November Woensdag 13 November Donderdag 14 November Vrydag 15 November Saterdag 16 November

Nadere informatie

Erediens Doop Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. Eiendombestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30

Erediens Doop Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. Eiendombestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30 10 Augustus 2014 Uitgawe 27/2014 iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

Nadere informatie

Iederark 2 MAART 2014 UITGAWE 7/2014. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) (018)

Iederark 2 MAART 2014 UITGAWE 7/2014. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) (018) Iederark 2 MAART 2014 UITGAWE 7/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Erediens Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Ringsitting by Potch-Noord. Tribe-C Growth Point Heart Cry Konferensie

Erediens Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Ringsitting by Potch-Noord. Tribe-C Growth Point Heart Cry Konferensie 31 Augustus 2014 Uitgawe 30/2014 iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

Nadere informatie

Sendingkantoor Erediens Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens Pinkster Cassie Carstens

Sendingkantoor Erediens Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens Pinkster Cassie Carstens 1 Junie 2014 Uitgawe 18/2014 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

Nadere informatie

NG Miederpark. Kerk se besonderhede NG Miederpark Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Oggend Erediens Selbediening verg DOOP

NG Miederpark. Kerk se besonderhede NG Miederpark Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Oggend Erediens Selbediening verg DOOP NG Miederpark 16 Oktober 2016 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers TRIBE C (Gr 1-5) Plugged in (Gr 6-7) 07:00 18:30 Donderdag 27 Augustus Vrydag 28 Augustus

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers TRIBE C (Gr 1-5) Plugged in (Gr 6-7) 07:00 18:30 Donderdag 27 Augustus Vrydag 28 Augustus Iederark 23 Augustus 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark 9 MAART 2014 UITGAWE 8/2014

Iederark 9 MAART 2014 UITGAWE 8/2014 Iederark 9 MAART 2014 UITGAWE 8/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Kinderdiens Erediens Koffiediens. Sondag (Moedersdag) 10 Mei

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Kinderdiens Erediens Koffiediens. Sondag (Moedersdag) 10 Mei Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 10 Mei 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos

Nadere informatie

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November Maandag 4 November Dinsdag 5 November Woensdag 6 November Donderdag 7 November Vrydag 8 November Saterdag 9 November Erediens

Nadere informatie

Iederark (018) (018)

Iederark (018) (018) God vertroos ons nie om ons gemaklik te maak nie, maar om van ons vertroosters te maak - JH Jowett Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 17 Januarie

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK NG KERK MIEDERPARK IEDERARK Uitgawe 6/2013 17 Februarie 2013 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Ds Dorette Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 074 434 7093 Kerkkantoor

Nadere informatie

Iederark 16 MAART 2014 UITGAWE 9/2014

Iederark 16 MAART 2014 UITGAWE 9/2014 Iederark 16 MAART 2014 UITGAWE 9/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Sondagskool Koffiediens Tienerdiens Gebedskrygers Eiendomsvergadering

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Sondagskool Koffiediens Tienerdiens Gebedskrygers Eiendomsvergadering Iederark 6 September 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK. 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK. 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013. Wat gebeur DV die volgende week. IEDERARK NG KERK MIEDERPARK 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013 Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 4 Augustus Maandag 5 Augustus Dinsdag 6 Augustus Woensdag 7 Augustus Donderdag 8 Augustus Vrydag 9 Augustus

Nadere informatie

Uitgawe 21/ Junie 2016

Uitgawe 21/ Junie 2016 Uitgawe 21/2016 19 Junie 2016 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 240 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week. NG KERK MIEDERPARK IEDERARK Uitgawe 10/2013 14 April 2013 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week. NG KERK MIEDERPARK IEDERARK Uitgawe 5/2013 10 Februarie 2013 Inhoud: Moederskamer 2 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Ds Dorette Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262

Nadere informatie

Wat gebeur DV die volgende week. Erediens Belydenisaflegging Sondagskool Gr 1-6 afsluiting Koffiediens. 17:30 Bybelskool 18:00

Wat gebeur DV die volgende week. Erediens Belydenisaflegging Sondagskool Gr 1-6 afsluiting Koffiediens. 17:30 Bybelskool 18:00 IEDERARK N G K E R K M I E D E R P A R K Wat gebeur DV die volgende week. Uitgawe 37/2012 4 November 2012 Sondag 4 November Maandag 5 November Dinsdag 6 November Woensdag 7 November Donderdag 8 November

Nadere informatie

Iederark (018) (018)

Iederark (018) (018) God vertroos ons nie om ons gemaklik te maak nie, maar om van ons vertroosters te maak - JH Jowett Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 25 Januarie

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Iederark 23 MAART 2014 UITGAWE 10/2014

Iederark 23 MAART 2014 UITGAWE 10/2014 Iederark 23 MAART 2014 UITGAWE 10/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

iederark 29 November 2015 Uitgawe 43/2015 (018) (018) Kerkkantoor Tel (018) Faks (018)

iederark 29 November 2015 Uitgawe 43/2015 (018) (018) Kerkkantoor Tel (018) Faks (018) 29 November 2015 iederark Uitgawe 43/2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf E-pos http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Jeug Senior Leiers

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Jeug Senior Leiers NG Miederpark 15 Januarie 2017 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Eiendoms Vergadering Tribe C Gr. 4-6.

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Eiendoms Vergadering Tribe C Gr. 4-6. NG Miederpark 12 Februarie 2017 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark 30 MAART 2014 UITGAWE 11/2014

Iederark 30 MAART 2014 UITGAWE 11/2014 Iederark 30 MAART 2014 UITGAWE 11/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Iederark. Hemelvaart. Uitgawe 18/ Mei 2017

Iederark. Hemelvaart. Uitgawe 18/ Mei 2017 Uitgawe 18/2017 21 Mei 2017 Iederark Hemelvaart 25 Mei Gebedsbyeenkoms 13:00-14:00 vir Interkerklike leiers Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:  Epos: Uitgawe 19/2017 28 Mei 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark 6 APRIL 2014 UITGAWE 12/2014

Iederark 6 APRIL 2014 UITGAWE 12/2014 Iederark 6 APRIL 2014 UITGAWE 12/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Erediens Jesus sê wat? Sondagskool Gr 1 6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. TRIBE C Growth Point. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers

Erediens Jesus sê wat? Sondagskool Gr 1 6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. TRIBE C Growth Point. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Iederark 2 Februarie 2014 Wat gebeur DV die volgende maand. Inhoud: Sendeling besoek. 2 Sondag 2 Februarie 2014 Erediens Jesus sê wat? Sondagskool Gr 1 6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens 09:15 09:15 17:30

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK. 18 Augustus 2013 Uitgawe 23/2013. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK. 18 Augustus 2013 Uitgawe 23/2013. Wat gebeur DV die volgende week. IEDERARK NG KERK MIEDERPARK 18 Augustus 2013 Uitgawe 23/2013 Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 18 Augustus Maandag 19 Augustus Dinsdag 20 Augustus Woensdag 21 Augustus Donderdag 22 Augustus Vrydag

Nadere informatie

Iederark. n Leuen kan n lewe verwoes. Uitgawe 16/ Mei 2017

Iederark. n Leuen kan n lewe verwoes. Uitgawe 16/ Mei 2017 Uitgawe 16/2017 7 Mei 2017 Iederark n Leuen kan n lewe verwoes Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Wrestling Federation Stoeifederasie

Wrestling Federation Stoeifederasie SA Wrestling Federation Stoeifederasie S.A. GRIEKS-ROMEINSE EN VROUE PRESIDENT KAMPIOENSKAPPE: VRYDAG. VENUE: NOORD GAUTENG STOEISAAL, PRETORIA. DATUM: 10 April 2015 (Vrydag). STOEI BEGIN: 08H00 na Gebed

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Nagmaal. Ondergornds. Tribe C Gr.

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Nagmaal. Ondergornds. Tribe C Gr. NG Miederpark 5 Februarie 2017 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00

SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE. Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 SA GEMEENTE SENTRALE KERKRAAD (SK) NOTULE VAN DIE VERGADERING TE CITY TEMPLE Sondag 10 Julie 2011 OM 13:00 1. VERWEOMING EN OPENING Rian Steyn open die vergadering met skriflesing en gebed. 2. KONSTITUERING

Nadere informatie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie fotografienuus mei 2017 Dit bly besonders om op reis te gaan met die hoofbedoeling om foto s te neem. En as dit na die Namib toe is, is dit soveel te meer n vreugde. Om n toer na die Namib n vakansie te

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 29 & 30 Julie 2016 Geagte Besigheidsvriend Die Kuierfees sal hierdie jaar sy 5de verjaarsdag vier en ons is trots om aan te kondig dat hy 5 jaar jonk is. Gedurende die afgelope 5

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer? In ruil bied Globex Internet Dienste U Gemeente die voordeel om n groeiende Maandelikse inkomste te verdien. Ons is reeds in vennootskap

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES GROOTFONTEIN KUIERFEES 27 & 28 Julie 2018 Kuierfeesvriende Die Grootfontein Kuierfees voel geëerd om u as vriend en mede borg van ons Fees te te hê. Hiermee wil ons u dan ook hartlik bedank vir u borgskap

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê. Ek wil asseblief aansoek doen vir werk by u maatskappy. Hoe oud is jy? Die Arbeidswet

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2015 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2015 INSTRUKSIES

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk.

Verduidelik nou vir die kinders die insamelingsmetodes wat vir jul gemeente / skool sal werk. Hulpmiddels: Vir die speletjie: 8 koeverte en die Sjona-alfabet-flitskaarte wat saam met die projek inligting gestuur is. Kopieer die volgende flitskaarte 2 keer: B (Bhaibheri), C (china), D (dongi), G

Nadere informatie