Wat gebeur DV die volgende week. Erediens Belydenisaflegging Sondagskool Gr 1-6 afsluiting Koffiediens. 17:30 Bybelskool 18:00

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Wat gebeur DV die volgende week. Erediens Belydenisaflegging Sondagskool Gr 1-6 afsluiting Koffiediens. 17:30 Bybelskool 18:00"

Transcriptie

1 IEDERARK N G K E R K M I E D E R P A R K Wat gebeur DV die volgende week. Uitgawe 37/ November 2012 Sondag 4 November Maandag 5 November Dinsdag 6 November Woensdag 7 November Donderdag 8 November Vrydag 9 November Saterdag 10 November Erediens Belydenisaflegging Sondagskool Gr 1-6 afsluiting Koffiediens 09:15 17:30 Bybelskool 18:00 Finansiële vergadering 17:30 Vroue Bybelstudie 10:00 Mannebiduur 07:00 INHOUD Glinster Grys 2 Sending Gebedsversoeke Hospitaal opnames 3 4 Selgroepnuus 4 Resepteboek 5 Biltongprojek 5 ES le Grange dringene hulp Potch Mannekoor 6 6 Huisgodsdiens 7 Week van gebed 7 Jesus se voetspore Pastorale berading 8 8 INTERESSANTE NUUS Kyk uit vir ons Facebook kompetisie!!

2 GLINSTER GRYS (Senior Burger Bediening) Veels geluk aan die volgende senior burgers wat in hierdie week hulle geboortedag herdenk: 4 November Lettie Erasmus, Johan Swanepoel 5 November Bettie du Plessis 6 November Richard Drevin 8 November Willie Britz, Thonie de Beer Mag die Here u in die nuwe lewensjaar omhein met Sy Barmhartigheid, kroon met Sy Vrede en seën met Sy intieme Teenwoordigheid. OUDIO-VERSTERKING Hoor u sleg tydens die erediens? Maak dan gerus gebruik van die vierde bank voor links in die kerk. Daar is proppe waar u u eie oorfone kan inprop om beter te hoor. Of alternatiewelik kan u voor die erediens by die koster in die konsistorie n stel oorfone van die kerk leen om net na die diens weer terug te gee. DEEL DIE WOORD Maak gerus gebruik van ons nuwe diens vir Glinster Grys lede (= senior lidmate 65 jaar en ouer) wat u in staat stel om ons leraars se preke gratis op CD by Kruis media te leen vir n week. n Spesiale uitneem-register word vir u opsy gehou. INLIGTING Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Ds Dorette Cilliers Kerkkantoor BANKBESONDERHEDE: NG Kerk Miederpark, ABSA Tjekrek , Potchefstroom Faks Miederpark Sending, ABSA Tjekrek , Potchefstroom Sluit by ons aan op Webwerf : Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za Bladsy 2

3 SENDING GEBEDSVERSOEKE VERITAS SENDING Ds Dawie en Naomi Ja, dis baie lekker om weer terug by die huis te wees na die interessante tydjie in Burundi. n Amerikaanse sendeling daar se reaksie op ons storie van die verlore bagasie en veral die voertuig wat gebreek het (en ons in die donker oor die berge moes sleep!) was: You really had an African adventure! n Mens sou dit seker so kon sien, maar dit was vir my eerder n belewenis van die Here se nabyheid en beskerming in elke situasie. Daarom kan ons net baie dankie sê vir elkeen wat vir ons gebid het. Ivan en ek kon die eerste week twee groepe op verskillende plekke in die land as fasiliteerders vir Module 1 oplei, en die tweede week ook twee groepe wat verlede jaar reeds as Module 1 fasiliteerders opgelei is, oplei om ook nou Module 2 te kon aanbied. Ons albei is baie dankbaar dat die Veritas-opleiding n groot rol speel om leraars van verskillende denominasies saam om n tafel te kry vir opleiding, aangesien Burundi nie die gevolge van die volksmoord in Rwanda vrygespring het nie, en daar diep verdeeldheid in die land is. Hierdie verdeeldheid gaan ook deur na die onderskeie denominasies, wat in feitlik alle gevalle net een bevolkingsgroep bedien. Ons is dus dankbaar dat ons ook deur die opleiding op hierdie vlak n bydrae kan lewer tot versoening in daardie land. Bid asb vir die sendelinge Tim en Jeanette van Aarde en Anton en Diana van Schalkwyk wat die bediening daar lei en werklik ingestel is om deur die opleiding ook n bediening van versoening te hê. Bid ook vir die plaaslike Christene. Albei hierdie egpare beplan om in 2014 terug te keer en hulle spandeer ook baie tyd aan die toerusting van mense wat die voortgang van die werk sal verseker. Bid daarom ook vir Rev. Ruben Safari, n boorling van Burundi, wat waarskynlik die werk sal lei. Bid verder vir Wycliffe in Lubumbashi. Hy was weer baie siek aan malaria maar is darem beter. Bid ook vir die opleidingsmateriaal wat hierdie week op pad is na na hom toe. Seën vir julle almal, Dawie en Naomi MALAWI SENDING Pieter Baie dankie: Malawi kry reën. Bid asb: Die mense kan nou begin plant. Dat die Here hulle oes sal seën. Dat Pieter se werkspermit goedgekeur word. Daarsonder kan hy nie die land verlaat nie. Vir die besoekers van die Kaap wat Dinsdag kom. Dat hulle veilig sal ry en n geseënde tyd daar sal hê. Vir die nuwe Bybelstudiegroepe. Dat hulle die Woord sal verstaan en geestelik groei. BOTSWANA SENDING Jerry en Magda Dankie vir: Oom Piet wat die gevangenisbediening oorneem. Bid asb vir: Jerry vir veilige reis na Botswana. Evangelisasie en Bybelstudie te Seconomboro Bouwerk op Ngerange HOSPITAAL SENDING Petro Zaayman Bid asb vir: Dit is vandag die Gideons se beurt om die Woord by Potch hospitaal te bring. Bid asb vir hulle asook al die pasiënte en personeel. n Jong man in die hospitaal met longsiekte. Tannie Maria en tannie Hennie met geweldige pyn. Dank die Here: Vir krag en gesondheid dat Petro weer elke dag met die hospitaalwerk kan aangaan. Bid asb dat ons Heer haar elke dag sal seën en Sy Woord sal gee wat elke pasiënt nodig het. Bladsy 3

4 BROKKIES n Bejaarde dame soek n dame om by haar in te woon. Kontak Conrad by VARS VERWERKTE PEKANNEUTE TE R PER KG Kontak Kerkkantoor vir inligting en bestellings. HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor. SELGROEPNUUS Spesiaal vir jong werkendes en student: Daar is pas n selgroep vir julle gestig. Skakel Marié Humpel by of Alta Potha by of en kom ervaar die seën van kleingroep-omgee! Bladsy 4

5 JEUGPROJEK : RESEPTEBOEK RESEPTE Soos manna uit die hemel. Die resepteboek is klaar!! Te koop vir R80-00 (+140 bladsye) Bestellings by Naomi ( of naomischeepers@hotmail.com) Fondse gaan aangewend word vir die Jeugbediening. Biltongprojek As deel van fondsinsameling ten bate van sending verkoop ons baie lekker biltong en droë wors teen n baie billike prys. Vir enige bestellings kontak gerus die sendingkantoor in die oggend by Daar sal ook na die oggenddiens biltong en droë wors beskikbaar wees by die saal. Daar sal ook tydens alle rugbywedstryde van die Luiperds by Profert Park van ons biltong en droë wors beskikbaar wees. Besoek gerus die snoepie Bladsy 5

6 DRINGENDE VERSOEK VANAF ES LE GRANGE: DRINGENDE VERSOEK VIR LINNE KOSHUIS ES LE GRANGE Teen hierdie tyd weet almal al van ES le Grange, die wonderlike skool vir spesiale leerders, in ons dorp! Daar is tans 190 leerders in die koshuis, wat meestal individueel versorg moet word. FNB het vroeër vanjaar vir die junior koshuis beddegoed geskenk. Daar is egter net so n groot behoefte by die senior seuns en dogters. Sommige van die leerders het nie eens n kussing om op te slaap nie! Die ouers is verantwoordelik vir die beddegoed van hulle kinders, maar die meeste van hulle kan dit nie voorsien nie. Ons neem dus die vrymoedigheid om die behoefte aan u te stel, en indien u daartoe in staat is, vir ons n skenking of donasie te maak. Skenking: enkelbed duvet, duvetoortreksel, paslaken, kussings, kussingsloop of alternatiewelik n donasie. Bankbesonderhede soos volg: ES Le Grange Skool Absa Bank Takkode: Reknr: Verw: Louw Linne U maak dit altyd vir die kinders makliker! Ons sê byvoorbaat dankie vir elkeen van u. Ons seën elke gemeentelid wat hul harte oopmaak vir hierdie behoefte. Vriendelike groete Carlien Louw Bemarkingsverteenwoordiger ES le Grange POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR : 2012 KERSSANGFEES Met die Kersseisoen om die draai, wil ons koor ons tradisie van Kerssang optredes hierdie jaar baie spesiaal maak deur n gesamentlike optrede met twee ander kore; CANTABILE DAMESKOOR [van Potch] en GEMENGDE KOOR [van Klerksdorp] NG Kerk Vyfhoek 11 November h30 Soos gebruiklik is daar geen toegangsfooi nie maar n sagte kollekte by die deur sal verwelkom word. Bladsy 6

7 HUISGODSDIENS Die huisgodsdiensrooster is n program wat opgestel is wat dit vir n gesin moontlik maak om een keer per week vir n halfuur saam rondom die Bybel te sit. Die program word per e-pos uitgestuur as jy nie e-pos fasiliteite het nie, is dit na die diens in die ingangsportaal op die toonbank beskikbaar. As jy deel wil wees, kontak ds Cilliers. WEEK VAN GEBED KOM SLUIT DIE JAAR AF MET STIL WORD IN GEBED, VOOR DIE VAKANSIE GEWOEL BEGIN. TEMA DIENSBAARHEID - DIE GEHEIM VAN GOD SE SUKSES IN JOU LEWE DIT WORD GEHOU VAN DIE 26 TOT DIE 30 STE NOVEMBER IN DIE GEBEDSKAMER. DIT IS N FORMAAT VAN N GEBEDSKETTING WAAR DAAR VIR DIE WEEK ELKE DAG 24 UUR GEBED WORD. ELKEEN WAT DEELNEEM BID VIR EEN UUR VAN DIE DAG EN BID VIR N WEEK ELKE DAG OP DIESELFDE TYD. JY ONTVANG N GEDEELTE WAT JY DEURWERK EN DAN OOR DIE TEMA BID. PLAAS JOU NAAM OP DIE GEBEDSMUUR BY DIE TYD WAT JY KAN BID, IN DIE GEBEDSKAMER. WELKOM IN ONS GEMEENTE Sakkie en Liezel Viljoen vanaf NG Gemeente Bronkhorstspruit. Bladsy 7

8 ONS JEUG LOOP IN JESUS SE. Gr 1-6 Sondagskool is tydens die erediens en ons sluit vandag af vir die jaar. Ons tienerbediening het reeds gesluit vir die jaar en die gr 11 s lê vanoggend belydenis van hulle geloof af. Pastorale Berading beskikbaar Rosa Koekemoer (BA(Teol), BA(Hons), MA(Gesinsterapie) (UP)) E-pos adres: rosiekay@gds.co.za Sel.: Potchefstroom Pastorale berading is beskikbaar vir alle persone wat berading benodig. Die berading geskied vanuit n narratiewe invalshoek, met Bybelse begronding as hooffokus. Ek is tans besig met my doktorsgraad in Pastoraal en die tema van my proefskrif is: Die uitwerking van die Christelike huweliksverhouding op verhoudingskwaliteit in die verbondsgesin in n postmodernistiese paradigma n Narratiewe pastorale ondersoek. Sy kan per selfoon of e-pos gekontak word vir n afspraak, of vir verdere inligting. Facebook kompetisie!! Plaas n foto en jou unieke kommentaar daarby op ons Facebookblad en die foto en kommentaar met die meeste likes wen n volle R200!! Vir nuusbrokkies of kommentaar kontak Naomi by naomischeepers@hotmail.com of Bladsy 8

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00 Iederark Uitgawe 39/2015 1 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark (018) (018)

Iederark (018) (018) Waar die hart van vol is. Loop die mond van oor - Matt 12:34 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 31 Januarie 2016 Kerkkantoor Tel (018) 294

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00 Uitgawe 20/2017 4 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

IEDERARK. Bekering beteken algehele toewyding. NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November 09:15

IEDERARK. Bekering beteken algehele toewyding. NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November 09:15 IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November Maandag 11 November Dinsdag 12 November Woensdag 13 November Donderdag 14 November Vrydag 15 November Saterdag 16 November

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK. 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK. 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013. Wat gebeur DV die volgende week. IEDERARK NG KERK MIEDERPARK 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013 Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 4 Augustus Maandag 5 Augustus Dinsdag 6 Augustus Woensdag 7 Augustus Donderdag 8 Augustus Vrydag 9 Augustus

Nadere informatie

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November Maandag 4 November Dinsdag 5 November Woensdag 6 November Donderdag 7 November Vrydag 8 November Saterdag 9 November Erediens

Nadere informatie

Iederark. Niks wat aan God behoort kan met geld. gekoop word nie. Tertullianus

Iederark. Niks wat aan God behoort kan met geld. gekoop word nie. Tertullianus Niks wat aan God behoort kan met geld Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 8 Maart 2015 gekoop word nie. Tertullianus Kerkkantoor Tel (018)

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK NG KERK MIEDERPARK IEDERARK Uitgawe 6/2013 17 Februarie 2013 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Ds Dorette Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 074 434 7093 Kerkkantoor

Nadere informatie

Uitgawe 22/ Julie 2016

Uitgawe 22/ Julie 2016 Uitgawe 22/2016 17 Julie 2016 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 240 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week. NG KERK MIEDERPARK IEDERARK Uitgawe 10/2013 14 April 2013 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK. Wat gebeur DV die volgende week. NG KERK MIEDERPARK IEDERARK Uitgawe 5/2013 10 Februarie 2013 Inhoud: Moederskamer 2 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Ds Dorette Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING September 2018 Geagte Dominee/s en Kerkraad, U ondersteuning breek die stilte Deur besondere vennote, vriende en familie van dwarsoor Suider-Afrika wat die NID reeds vanaf 1881 met liefde, deernis en omgee

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan... INHOUDSOPGAWE Voorwoord... 7 1. Doen God al die skuifwerk hier op aarde?... 9 2. God se genade bepaal sy planne... 12 3. God se meesterplan... 15 4. Die Bybel: God se kompas... 18 5. Doen God se wil...

Nadere informatie

NG Miederpark. Ds Okkie Cilliers (018) Ds Willem Louw (018) Sondag 12 Maart.

NG Miederpark. Ds Okkie Cilliers (018) Ds Willem Louw (018) Sondag 12 Maart. NG Miederpark Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 19 Maart 2017 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, kersfees kom- gee aan God die eer. Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land,

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap.

Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Jesus se eerste preek op die berg. Hy gee ons onuitspreeklike blydskap. Ses groepstudies oor die Saligsprekinge uit Matteus 5 Groepstudie 1 17 Februarie 1. Die bergpredikasie. i. Leer gou almal se name

Nadere informatie

Iederark. Hemelvaart. Uitgawe 18/ Mei 2017

Iederark. Hemelvaart. Uitgawe 18/ Mei 2017 Uitgawe 18/2017 21 Mei 2017 Iederark Hemelvaart 25 Mei Gebedsbyeenkoms 13:00-14:00 vir Interkerklike leiers Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12 Tema Jesus het uit liefde sy lewe vir ons afgelê en Hy gee ook hierdie liefde in ons sodat ons mekaar kan liefhê. Agtergrond en interpretasie Johannes

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus Doel van les: Ons leer meer oor Wie ons is in Christus. Ysbreker: Bome Uitbeeld: In die Bybel lees mens baiekeer dinge oor bome. God praat van bome om ons as

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Maart 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

NG Miederpark. Kerk se besonderhede NG Miederpark Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Oggend Erediens Selbediening verg DOOP

NG Miederpark. Kerk se besonderhede NG Miederpark Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Oggend Erediens Selbediening verg DOOP NG Miederpark 16 Oktober 2016 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe September In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings

K OERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 6 Uitgawe September In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings 1 K OERSVAS Jaargang 6 Uitgawe 145 21 September 2018 In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte en Kennisgewings REDAKSIONEEL Tussen die binneband en die buiteband. Deel van die siklus wat eie is aan die

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word.

Doel. Agtergrond. Bid dat... Begroting... R1,2 miljoen sal dit moontlik maak dat daar in 2011 met hierdie projek voortgegaan kan word. Bybels vir ons buurlande Afrikaanse Bybelvertalingsprojek Om Bybelgenootskappe in Botswana, Lesotho, Namibië en Swaziland te help met hul taak om Bybels te versprei. Georganiseerde Bybelwerk in hierdie

Nadere informatie

Petrus en die Krag van Gebed

Petrus en die Krag van Gebed Bybel vir Kinders bied aan Petrus en die Krag van Gebed Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 57 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:  Epos: Uitgawe 19/2017 28 Mei 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60. Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Storie 6 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48

OPENBARING 5:5 HK Sondag 48 OPENBARING 5:5 HK Sondag 48 Votum en seën Psalm 93 : 1, 4 Gebed Skriflesing: Openbaring 5 (AV 1933/53) Belydenis: HK 48 Teks: Openbaring 5:5 (AV 1933/53) Psalm 72 : 2 Preek: God sorg self vir die koms

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid

Bybel vir Kinders bied aan. Die Kerk Kry Moeilikheid Bybel vir Kinders bied aan Die Kerk Kry Moeilikheid Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging Tema: Dien ander met jou gebede want God verhoor jou. Lofsang met die oog op die erediens Ps. 110-3: 1, 2 (Mel Ps. 128) Lied 184: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps. 134-2; 1, 2 Seën Lofsang Ps.

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN

OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN Vrygewige Genade OM GOD SE WERK DEUR TRINITAS TE ONDERSTEUN VryGeleenthede om die evangelie in die Vaaldriehoek te bedien is reg rondom ons! Dra by om die Evangelie te bedien! Ons is n Verloste Familie

Nadere informatie

Erediens Doop Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. Eiendombestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30

Erediens Doop Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. Eiendombestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30 10 Augustus 2014 Uitgawe 27/2014 iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was nie om limate te gaan werf of om mense te gaan bekeer nie, maar om dissipels te gaan maak, mense wat Jesus volg. Net soos wat n mens nie noodwendig

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: 1 KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES: pvcbediening@yahoo.com TIPE MERK BOOD SKAP/PE/ REEKSE/ DVD S/ BOEKE WAT U

Nadere informatie

Les 1 vir 7 Oktober 2017

Les 1 vir 7 Oktober 2017 Les 1 vir 7 Oktober 2017 Hierdie kwartaal bestudeer ons die boek Romeine. Eerstens, dit is goed om te weet hoe Paulus die skrywer verwant is aan die Christene wat in die belangrikste stad van daardie tyd

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Botswana uitreik Gebedskrygers Erediens Geen Koffiediens Gebedskrygers Eiendom Bestuursvergadering

Botswana uitreik Gebedskrygers Erediens Geen Koffiediens Gebedskrygers Eiendom Bestuursvergadering 12 Oktober 2014 iederark Uitgawe 36/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11

Inhoudsopgawe. Voorwoord... 11 Inhoudsopgawe Voorwoord... 11 Spreuke leer jou 1. Blymoedigheid... 12 2. Dissipline... 14 3. Vriendskap... 16 4. Wees versigtig met jou tong... 18 5. Om vrygewig te wees... 20 6. Om mooi dinge te sê...

Nadere informatie

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REELINGS: Elke groepleier het n skoenboks met n deksels wat kan afhaal nodig. Trek asb die skoenboks VOOR die tyd met eenkleur papier

Nadere informatie

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Benodighede: Visse op karton afgerol en uitgeknip Skuifspelde Stok met tou en magneet Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23 Wenke: Lees die VERLOOP hier onder deur en maak

Nadere informatie

Erediens Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Ringsitting by Potch-Noord. Tribe-C Growth Point Heart Cry Konferensie

Erediens Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Ringsitting by Potch-Noord. Tribe-C Growth Point Heart Cry Konferensie 31 Augustus 2014 Uitgawe 30/2014 iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

Nadere informatie

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE GESAMENTLIKE SONDAG MIDDAG DIENS Die tye van die diens het verander. Neem asseblief kennis en versprei so ver moontlik. Gesamentlike Sondag middag diens vanaf 27 Maart 2010 in die kerk vanaf 18:00 tot

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Tribe-C begin Selleiersvergadering Koffiediens.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Tribe-C begin Selleiersvergadering Koffiediens. Iederark 26 Julie 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Sendingkantoor Erediens Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens Pinkster Cassie Carstens

Sendingkantoor Erediens Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens Pinkster Cassie Carstens 1 Junie 2014 Uitgawe 18/2014 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

iederark Inhoudsopgawe BYBEL NOOD NOMMERS

iederark Inhoudsopgawe BYBEL NOOD NOMMERS 26 Oktober 2014 iederark Uitgawe 38/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

n MAAND MET RUT 1-28 Augustus 2016 Week 1 Die skrywer van Rut is onbekend, al sê party bronne dat Samuel dit dalk geskryf het.

n MAAND MET RUT 1-28 Augustus 2016 Week 1 Die skrywer van Rut is onbekend, al sê party bronne dat Samuel dit dalk geskryf het. n MAAND MET RUT 1-28 Augustus 2016 Week 1 Die skrywer van Rut is onbekend, al sê party bronne dat Samuel dit dalk geskryf het. Wanneer die boek ontstaan het, is ook onbekend. Dalk in die tyd van Dawid,

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk.

NAGMAAL. SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a. Die kruis is die trots van die Here se kerk. NAGMAAL SKRIFLESING: Galasiërs 6:11-18 (AV 1933/53) TEKS: Galasiërs 6:14a TEMA: Die kruis is die trots van die Here se kerk. Psalm 149 : 1, 2 Skrifberyming 10 (5-4) : 1, 2 Psalm 103 : 6 Psalm 9 : 1, 2,

Nadere informatie

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks KWARTAAL OORSIG Kleuter & Peuter reeks Die Bybel is beter as Goud! Kinders sal tydens hierdie reeks, op ʼn interaktiewe manier sowel as deur herhaling leer dat die Bybel is vir ons meer kosbaar is as enige

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na  soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by ChristelikeBoekeSA. Inhoudsopgawe Voorwoord... 7 Inleiding...

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3 Kreatiewe Skryfwerk November 2011 AFRIKAANS EAT GRAAD 10 Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES: 1. Kies en beantwoord EEN vraag uit elke

Nadere informatie

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin JANUARIE 208 Nuwejaar 2 3 4 5 6 7 (Doop) 8 Kerkkantoor open 9 0 2 Belydenisklaskamp 3 Belydenisklaskamp 4 (Nagmaalsfees) Belydenisklaskamp 5 6 7 Skole begin 8 9 Gebedsmarathon 8:00-2:00 20 Gebedsmarathon

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON DAAGLIKSE BEELD-AFLEWERING Baie dankie vir u ondersteuning in 2014. Ons wens u en u gesin n baie geseënde feestyd toe. Hiermee baie belangrike inligting en dokumentasie

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11) Les 14 vir 30 September 2017 Paulus se slotrede is eintlik 'n oproep tot die Galasiërs. Paulus was soos 'n herder wat vir sy kudde sorg. Hy wou die waarhede van die geloof in die Galasiërs se gedagtes

Nadere informatie

Preek Romeine 1:16-17

Preek Romeine 1:16-17 1 Preek Romeine 1:16-17 (Preek gelewer tydens erediens in Welkom-Noord op Sondag 19 Februarie2017) Prediker: Ds JL van der Schyff Voor die erediens Sing: Lied 255:1,2,3 Sing: Psalm 119-1:39 Sing: Psalm

Nadere informatie

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3 1 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps. 116... Sb 33:1,3 1 Johannes 3 1Jn 3:1 Kyk wat n groot liefde die Vader aan ons bewys het,

Nadere informatie