Iederark (018) (018)

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "Iederark (018) (018)"

Transcriptie

1 God vertroos ons nie om ons gemaklik te maak nie, maar om van ons vertroosters te maak - JH Jowett Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) (018) Januarie 2016 Kerkkantoor Tel (018) Faks (018) Webwerf Epos kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor sending@ngkmiederpark.co.za Jeugkantoor jeug@ngkmiederpark.co.za Wat gebeur DV hierdie week. Sondag 17 Januarie Maandag 18 Januarie Dinsdag 19 Januarie Erediens Doop Sondagskool Gr 1-6 Selbediening vergadering Koffiediens Ouderling vergadering Diakonie vergadering FK vergadering Media vergadering 09:15 17:30 18:00 18:00 17:30 18:30 Woensdag 20 Januarie Donderdag 21 Januarie Vrydag 22 Januarie Saterdag 23 Januarie Sending / Getuienis verg 18:00 Manne bid-uur 07:00 WORDS AND SEEDS: "They do more than blow around they land in our hearts and not the ground.

2 Bladsy 2 SENDING GEBEDSVERSOEKE HOSPITAAL SENDING (Petro Zaayman) Vandag is dit Rosa Knobel en Susan Bester wat die boodskap van bed tot bed bring in die hospitaal. Bid asb vir hulle. Bid asb vir : Iemand met n afhanklikheidsprobleem en wat negatief is oor behandeling. Iemand wat wag op uitslae van bloedkanker toetse. Iemand wat beroerte gehad het wat baie groot besluite sal moet neem oor versorging en woonplek vir die toekoms. BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Bid asb dat: Ons werk hier in God se wil sal wees. Alle eer aan die Here vir n geseënde Ons bid dat hierdie jaar net so geseënd sal wees. Phia is swanger, Izette trou April. Andre se operasie aan sy been was n sukses en herstel nou. Roy se dogter het verlede week n seuntjie ryker geword. Ons dank die Here dat die reuse boom wat omgeval het Eben en Phia se huis gemis het. Ons het reën baie nodig. VERTIAS SENDING (Ds Dawie en Naomi de Wet) Die jaar begin met mening en die meeste opleidingsgroepe hervat ook nou weer. Daarom vra ons ook voorbidding vir die volgende: Die opleiding van Franssprekende immigrante (die meeste uit die DRK) in die Kaap onder Jean-Blaise. Die vyf onafhanklike kerke in Kayelitsha wat met opleiding begin het daar is heelwat groeipyne en dit is n uitdaging om hulle aan die gang te hou. Bid asb vir Pastt, Jimmy, Jafta, Eric, Nkotobe en Peter en vir elkeen se groep. Ekself gaan help vir dr Herman Steyn (die Vrystaatse Streekdirekteur van Veritas College) met opleiding die week 24 tot 29 Januarie. Dit vind plaas in Vrede in die Noord-Oos Vrystaat. Ek sal die Module 1 groep neem en hy die Module 2 groep. Bid asb vir hierdie opleiding. MALAWI SENDING (Pieter Loots) Ek wil vandag vir die Here so dankie sê dat ek n voorreg gehad het om: Saam met Johan van Mosambiek na SA te ry. Om gedurende die Kerstyd hier te wees by my familie en soveel vriende te kon sien, en heerlik te rus. Baie dankie dat ek saam met Ivan van Lilongwe kon terugry na Malawi. Baie dankie vir soveel vriende wat vir ons gebid het. Ivan kon getuig dat dit die eerste keer is wat hy na Malawi gery het sonder enige probleme langs die pad. Alles het goed deur die grense gegaan. Tot waar padversperrings was en ons vorige kere lank moes wag, het hulle terwyl ons aankom die valhek opgelig en gewys dat ons kon ry. Dit is wat gebed kan doen. Baie dankie gebedsvriende en baie dankie Here. Bid asb vir my vir 2016 dat die Here oral in beheer sal wees en sal klop aan die deure van verlore siele.

3 Bladsy 3 HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor. GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is n houtkassie gemerk Gebedsversoeke As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word.

4 Bladsy 4 Wat elke Pa en Ma moet weet! As daar iets is wat elke ouer nodig het, dan is dit die beste toerusting om hul kinders die beste opvoeding in die lewe te gee. God se wysheid oor kinderopvoeding, bly die beste, omdat God die skepper van die huisgesin is. Die leraars wil ernstig pleit dat elke ouer wie se kinders in Miederpark se jeugbediening ingeskryf is, die kursus oor Vaderskap sal bywoon. Ons wil versoek dat (indien moontlik) Pa s en Ma s dit saam bywoon omdat julle saam ʼn gedugte span kan vorm. Dis maklik om ʼn Man te wees, maar waar leer jy om ʼn goeie pa te wees, veral as jy nie ʼn goeie rolmodel gehad het nie (40% van alle kinders woon vandag nie by hul biologiese vaders nie!). Boonop bestaan daar bitter min opleidingsgeleenthede vir mans om effektiewe Pa s te wees. Sonder dat die gemeenskap dit weet het afwesige Pa s ( dit sluit pa s in wat by die huis is maar te besig is sodat hulle nie aandag aan hul kinders kan gee nie), die grootse probleem geword wat bydra tot disfunksionele families. Afwesige Pa s het ʼn enorme impak in die lewe van kinders! Kyk na die volgende statistiek (navorsing is in 21 lande wêreldwyd gedoen): 63% van selfmoorde kom van huise met afwesige pa s 80% van verkragtings wat uit woede en frustrasie gepleeg word, kom van huise met afwesige pa s 70% van jeugdiges in institusionele inrigtings wat deur die staat bestuur word, kom uit huise met afwesige pa s. 85% van kinders met gedragsprobleme kom van huise met afwesige pa s. 90% van kinders wat rondswerf sonder vaste huisvesting, kom van huise met afwesige pa s. 71% van kinders wat nie hul skoolloopbaan voltooi nie, kom van huise met afwesige pa s Wanneer mans eienaarskap neem om hul lewe en prioriteite te verander en hul verantwoordelikheid en outoriteit beoefen soos God dit bedoel het, kan dit ʼn reuse verandering en impak in ʼn gemeenskap bring. Nou is hier ʼn Puik toerustingsgeleentheid waar ouers mekaar begelei om weer die pa en ma te word wat God bedoel het hulle moet wees. Kursus besonderhede: Wanneer: Elke Dinsdagaand vanaf 6-8nm (2 Feb tot 8Mrt ) en Donderdag 17 Maart sluit ons af. Internasionale kursusmateriaal ontwikkel deur: Cassie Carstens The World needs a Father. Aanbieder: Ds Willem Louw Waar: NG Miederpark (h/v Suikerbos en Aarbeilaan, Potch.) Koste: Materiaal word gratis voorsien (vrywillige donasies welkom) Registreer vooraf deur jou naam, van en sel nommer per sms te stuur na ds Willem (sel of e-pos: willem@ngkmiederpark.co.za )

5 Bladsy 5 Beste vriend Die geestelike leiers van die stad (verteenwoordigend van verskillende denominasies) wil u dringend uitnooi na ʼn spesiale geleentheid van gebed en verootmoediging vir ons stad en land. Plek: Elgro Hotel (groot saal) Wolmarans str. 60, Potchefstroom Datum: Woensdagaand 27 Januarie 2016 Tyd: 18:30 Verskeie pastore en leraars in die stad besef: Die droogte toestand het ramp afmetings oor die land aangeneem. (Ons neem kennis, en is dankbaar dat daar reeds talle biddae vir reën gehou is en steeds gehou word in verskeie gemeentes in die stad). Ons is ook dankbaar oor reën wat in sekere dele geval het. Ons glo dit gaan egter oor meer as net die droogte! God praat met ons. Almal is dit eens dat die Kerk self, op verskeie terreine in ʼn krisis verkeer. Ons is oortuig dat God besig is om sy gelowige kinders op verskeie maniere aan te spreek (bv. deur die natuur, die ekonomie, die sosiale ellende, die korrupsie in die regering, ens. Die lys kan oneindig uitgebrei word ) Die land verkeer in ʼn krisis. Die regering het leiding en gebed nodig. Die vergadering was dit eens dat die boodskap van God soos verwoord in 2Kron.7:13-14 ook in hierdie tyd van toepassing is: As Ek die hemel gesluit hou sodat daar geen reën is nie, of as Ek die sprinkaan beveel om die land kaal te vreet, of as Ek pes onder my volk stuur, en my volk oor wie my Naam uitgeroep is, toon berou en bid en vra na my wil en draai terug van hul bose weë af, sal Ek luister uit die hemel en hulle sonde vergewe en hulle land laat herstel. Dit was die algemene gevoel dat meer gedoen moet word as die normale wat reeds binne elke gemeente gebeur. Dit gaan immers om die eer van God. God roep ons tot gebed, en ʼn soeke na Sy wil. Hy roep ons tot berou en bekering. Daarom kan die Kerk nie stilsit en swyg nie. Ons moet ook kollektief saam bid (Pred. 4: twee is beter as een!). Ons weet dat God elkeen oproep tot selfondersoek. Daarom wil ons as Kerk in die gemeenskap oor denominasionele grense heen spontaan byeenkom en ons voor God gesamentlik verootmoedig. So ʼn gebedsgeleentheid kan mense help om bewus te word van God se Heiligheid en ons eie sondige leefstyl. Dit berei die hart van die gemeenskap voor om die wil van God meer ernstig te soek. Ons glo die geleentheid kan God se kinders inspireer om voortgaande elkeen in sy eie binnekamer, eie gesin en eie gemeente met groter toewyding, hul voor God te verootmoedig. (Ons moedig daarom ook ons medegelowiges aan om voort te gaan om geleenthede vir gebed en verootmoediging te skep in hul eie gemeentes. Dit kan ʼn dag, ʼn week van gebed, of verskeie ander vorme aanneem.) Ons roep u op om saam te kom buig voor die Almagtige God en u saam met ons in gebed te kom verootmoedig! Ons vra dringend dat u ook u vriende, familie en kollegas uitnooi en die inligting help versprei. Groete in Christus Ds Willem Louw (namens die interkerklike forum van Potchefstroom.) Navrae:

6 Bladsy 6

7 Verjaarsdae Januarie Bladsy 7 Gouws Johan 01-Jan Hattingh Alexander 01-Jan Kirstein Tanya 01-Jan Lindeque Leonard 01-Jan Nel Rika 01-Jan Stemmet Mia 01-Jan Lindeque Leon 02-Jan Scheepers Luan 02-Jan Swart Hettie 02-Jan Du Toit Wynand 04-Jan Du Toit Karin 04-Jan Harris Ruan 04-Jan Mieny Alyssa 04-Jan Rudd Jeandré 04-Jan Beukes Pattie 05-Jan Combrinck Sherien 05-Jan Esterhuizen Magriet 05-Jan McKellar Cindy 05-Jan Scheepers Willem 05-Jan De Klerk Pieter 06-Jan Hamilton Robert 06-Jan Smit Bianka 06-Jan Heyneke Eva 07-Jan Menezies Maxie 07-Jan Ranft Cornelius 08-Jan Stassen Sonja 08-Jan Theart Ludi 08-Jan Kanes Willem 10-Jan Peach Miné 10-Jan Pavier JC 11-Jan Visagie Mia 11-Jan Gouws Ruan 12-Jan Rudolph Ruandie 12-Jan Van Greunen Marion 12-Jan Wallis Mariet 12-Jan Engelbrecht Rudie 13-Jan Minny Izette 14-Jan Smit Joey 14-Jan Botes Jaco 15-Jan Stander Heleen 15-Jan Uys Magda 15-Jan Barnard Schalk, Jr 16-Jan Jacobs Henry 16-Jan Labuschagné Jan 16-Jan Van der Walt Eljo 17-Jan Van Staden Johan 17-Jan Botes Wietzké 18-Jan Coetzee Johann 18-Jan Pretorius Lee-Ann 18-Jan Van Wyk Hester 18-Jan Bronkhorst Mariëtte 19-Jan Le Roux Tommie 19-Jan Myburgh Tanja 19-Jan Grobler Karien 21-Jan Jacobs Jakes 21-Jan Nel Janise 21-Jan Van der Riet Maryn 21-Jan Willemse Phillip 21-Jan Van Eck Janica 22-Jan Calitz Taenique 23-Jan Du Toit Lizl 23-Jan Erasmus Johnny 24-Jan Strydom Liana 24-Jan Van der Merwe Theo 24-Jan Moolman Pieter 25-Jan Reinecke Antoinette 25-Jan Yoyner Yolandi 25-Jan Roux Carin 26-Jan Greeve Anneke 27-Jan Van der Riet Johan 27-Jan Conradie Annedine 28-Jan Geldenhuys Ben 28-Jan Van Bosch Mari 28-Jan Van Niekerk Ruan 28-Jan Van Niekerk Krizelle 28-Jan Grobbelaar Cornel 29-Jan Rex Caroline 29-Jan Steyn Jeanne 29-Jan Smit Elka 30-Jan Van der Lith Sandra 30-Jan Swart Diedré 31-Jan

8 Bladsy 8 Beperkte spasie is beskikbaar gestel vir klein R100 pm (vir vier plasings) vir n spasie van 75mm x 70mm. Dit sluit n outomatiese verskyning op die webblad in. Die koste van n A5 bladsy beloop dan R600 pm. Inbetalings word by die kerkkantoor gedoen. Advertensies word vooraf opgestel en elektronies tesame met die inbetalingsbewys na Naomi gestuur. (Naomi en die Mediabestuur hou die reg voor om advertensies wat indruis teen die etos van die gemeente, nie te plaas nie. Die voorreg om in die Iederark te adverteer is slegs vir ingeskrewe lidmate van die gemeente beskikbaar.) Redakteur: Naomi Scheepers E-pos gerus enige voorstelle, idees of bydraes na: naomischeepers@hotmail.com (Kritiek Welkom!)

Iederark (018) (018)

Iederark (018) (018) Waar die hart van vol is. Loop die mond van oor - Matt 12:34 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 31 Januarie 2016 Kerkkantoor Tel (018) 294

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 22 Februarie 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk) Die wêreld is n roos; ruik daaraan en gee dit vir jou vriende. (Persiese spreuk) Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Februarie 2015 Kerkkantoor

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November Iederark Uitgawe 40/2015 8 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

Iederark (018) (018)

Iederark (018) (018) God vertroos ons nie om ons gemaklik te maak nie, maar om van ons vertroosters te maak - JH Jowett Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 25 Januarie

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00 Iederark Uitgawe 39/2015 1 November 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop Uitgawe 22/2017 18 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf:   Epos: Uitgawe 36/2017 12 November 2017 Iederark Kersligfees Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

iederark Inhoudsopgawe BYBEL NOOD NOMMERS

iederark Inhoudsopgawe BYBEL NOOD NOMMERS 26 Oktober 2014 iederark Uitgawe 38/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NG Miederpark. Ds Okkie Cilliers (018) Ds Willem Louw (018) Sondag 12 Maart.

NG Miederpark. Ds Okkie Cilliers (018) Ds Willem Louw (018) Sondag 12 Maart. NG Miederpark Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 19 Maart 2017 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Uitgawe 22/ Julie 2016

Uitgawe 22/ Julie 2016 Uitgawe 22/2016 17 Julie 2016 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 240 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00 Uitgawe 20/2017 4 Junie 2017 Iederark Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za Sendingkantoor: sending@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Sondagskool Koffiediens Tienerdiens Gebedskrygers Eiendomsvergadering

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Sondagskool Koffiediens Tienerdiens Gebedskrygers Eiendomsvergadering Iederark 6 September 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Erediens Koffiediens. Sondag 14 Junie. Gebedskrygers 07:00

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Erediens Koffiediens. Sondag 14 Junie. Gebedskrygers 07:00 Iederark 14 Junie 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Tribe-C begin Selleiersvergadering Koffiediens.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15. Gebedskrygers Oggenddiens Doop Tribe-C begin Selleiersvergadering Koffiediens. Iederark 26 Julie 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers TRIBE C (Gr 1-5) Plugged in (Gr 6-7) 07:00 18:30 Donderdag 27 Augustus Vrydag 28 Augustus

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers TRIBE C (Gr 1-5) Plugged in (Gr 6-7) 07:00 18:30 Donderdag 27 Augustus Vrydag 28 Augustus Iederark 23 Augustus 2015 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Botswana uitreik Gebedskrygers Erediens Geen Koffiediens Gebedskrygers Eiendom Bestuursvergadering

Botswana uitreik Gebedskrygers Erediens Geen Koffiediens Gebedskrygers Eiendom Bestuursvergadering 12 Oktober 2014 iederark Uitgawe 36/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

Nadere informatie

Erediens Doop Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. Eiendombestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30

Erediens Doop Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens. Eiendombestuursvergadering 18:00. FB Vergadering 07:30 10 Augustus 2014 Uitgawe 27/2014 iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

Nadere informatie

Sendingkantoor Erediens Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens Pinkster Cassie Carstens

Sendingkantoor Erediens Sondagskool Gr 1 6 Tienerdiens Pinkster Cassie Carstens 1 Junie 2014 Uitgawe 18/2014 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf E-pos

Nadere informatie

NG Miederpark. Kerk se besonderhede NG Miederpark Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Oggend Erediens Selbediening verg DOOP

NG Miederpark. Kerk se besonderhede NG Miederpark Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Oggend Erediens Selbediening verg DOOP NG Miederpark 16 Oktober 2016 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Erediens Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Ringsitting by Potch-Noord. Tribe-C Growth Point Heart Cry Konferensie

Erediens Sondagskool Gr 1-6 Kruislig Koffiediens Tienerdiens Ringsitting by Potch-Noord. Tribe-C Growth Point Heart Cry Konferensie 31 Augustus 2014 Uitgawe 30/2014 iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

Nadere informatie

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig INLEIDING In ons verduideliking van hoe ons Nagmaal vier, het ons gehoor dat God ons waardig maak om aan die hemelse spys en drank deel te hê. Dit beteken

Nadere informatie

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer Voorwoord Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer van die lewe lyk en is nie. Veel eerder is ware hoop om met gestroopte eerlikheid te weet dat jy bang is, maar tog vorentoe beweeg. Dis om,

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

Iederark. Niks wat aan God behoort kan met geld. gekoop word nie. Tertullianus

Iederark. Niks wat aan God behoort kan met geld. gekoop word nie. Tertullianus Niks wat aan God behoort kan met geld Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 8 Maart 2015 gekoop word nie. Tertullianus Kerkkantoor Tel (018)

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

IEDERARK. Bekering beteken algehele toewyding. NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November 09:15

IEDERARK. Bekering beteken algehele toewyding. NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November 09:15 IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 10 November Maandag 11 November Dinsdag 12 November Woensdag 13 November Donderdag 14 November Vrydag 15 November Saterdag 16 November

Nadere informatie

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Week van gebed. Week van gebed.

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Week van gebed. Week van gebed. NG Miederpark 29 Januarie 2017 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Iederark 2 MAART 2014 UITGAWE 7/2014. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) (018)

Iederark 2 MAART 2014 UITGAWE 7/2014. Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) (018) Iederark 2 MAART 2014 UITGAWE 7/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën. Ontmoeting 4 God is lief vir Noag Kinders hoor in die storie van Noag dat God regverdig is. Hy sien mense raak wat aan Hom gehoorsaam is en Hy maak n duidelike plan om sy kinders te red. Teks: Genesis

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 15 Maart 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap... Inhoudsopgawe Aanbidding... 8 Bekommernis... 12 Beskerming... 16 Blydskap... 20 Dankbaarheid... 24 Diensbaarheid... 28 Eerlikheid... 32 Gebed... 36 Geduld... 40 Geloof... 44 Genade... 48 Gesin... 52 Hoop...

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK. 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013. Wat gebeur DV die volgende week.

NG KERK MIEDERPARK. 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013. Wat gebeur DV die volgende week. IEDERARK NG KERK MIEDERPARK 4 Augustus 2013 Uitgawe 22/2013 Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 4 Augustus Maandag 5 Augustus Dinsdag 6 Augustus Woensdag 7 Augustus Donderdag 8 Augustus Vrydag 9 Augustus

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Jesaja sien die Toekoms

Jesaja sien die Toekoms Bybel vir Kinders bied aan Jesaja sien die Toekoms Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5)

God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) God is lig, en daar is geen duisternis in Hom nie. (1 Joh 1:5) Wie is Jesus? Wie is Jesus vir die mense...? Godsdienste Boeddhisme Islam Judaïsme Hinduïsme New Age Wat sê die Woord van God? Joh 8:12-30

Nadere informatie

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL Votum en seën Psalm 118 : 2 Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 4 : 3 Gebed Skriflesing: Johannes 19:17-27 (AV 1933/53) Teks: Johannes 19:26-27

Nadere informatie

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Vals beeld van God: Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak. Ware beeld van God: God se beloftes word vervul in Jesus. Ons kan

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Kinderdiens Erediens Koffiediens. Sondag (Moedersdag) 10 Mei

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week. 07:30 09:15 17:30. Gebedskrygers Kinderdiens Erediens Koffiediens. Sondag (Moedersdag) 10 Mei Iederark Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 10 Mei 2015 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos

Nadere informatie

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 1 Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13 Het jy dalk enige afgode of in jou huis? Miskien weet jy nie dat jy het nie, en dit is dalk die rede vir die konflik in jou huwelik, of dat jou kind

Nadere informatie

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK

NG KERK MIEDERPARK IEDERARK NG KERK MIEDERPARK IEDERARK Uitgawe 6/2013 17 Februarie 2013 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers Ds Dorette Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 074 434 7093 Kerkkantoor

Nadere informatie

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 1 BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22 Die sekerheid dat jy 'n kind van God is, is nie die einde van die pad nie maar die begin daarvan. Nou word dit moontlik om as gelowiges te groei. Maar waarheen lei

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 3 November Maandag 4 November Dinsdag 5 November Woensdag 6 November Donderdag 7 November Vrydag 8 November Saterdag 9 November Erediens

Nadere informatie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie fotografienuus mei 2017 Dit bly besonders om op reis te gaan met die hoofbedoeling om foto s te neem. En as dit na die Namib toe is, is dit soveel te meer n vreugde. Om n toer na die Namib n vakansie te

Nadere informatie

Iederark 16 MAART 2014 UITGAWE 9/2014

Iederark 16 MAART 2014 UITGAWE 9/2014 Iederark 16 MAART 2014 UITGAWE 9/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging Tema: Dien ander met jou gebede want God verhoor jou. Lofsang met die oog op die erediens Ps. 110-3: 1, 2 (Mel Ps. 128) Lied 184: 1, 2, 3, 4 Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps. 134-2; 1, 2 Seën Lofsang Ps.

Nadere informatie

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010

Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Bybelsondag, Kraggakamma, 29 Augustus 2010 Fokusteks = Efes. 3: 5-6; Kol. 1: 26-29. Tema = Christene wat Skinder. Voorafsang. Afkondiginge. Wydingslied (Sittende) = 157: 1, 2. Seëngroet. Votum = Efes.

Nadere informatie

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 1 15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24 Tema Wanneer jy in Jesus glo, eindig jou lewe nie op die dag wanneer jy doodgaan nie. Jy sal uit die dood opstaan en

Nadere informatie

Goeie Konings, Slegte Konings

Goeie Konings, Slegte Konings Bybel vir Kinders bied aan Goeie Konings, Slegte Konings Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun Bybel vir Kinders bied aan Die Verlore Seun Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Lazarus Aangepas deur: Ruth Klassen; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding Bybelse Dissipelskap Saligheid/ Redding Johannes 14:6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Vers om te memoriseer... Efesiërs 2:8-9

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei

Ontdek God Saam. (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei Ontdek God Saam (v 1.0) n Riglyn om nuwe groepe te lei n Goeie leier verskaf nie die antwoorde nie, maar vra goeie vrae! Ontdekkingsgroepe is so eenvoudig dat enigeen so n groep kan begin. Enigeen kan

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k toegewy aan God ross van niekerk goddelike nageslag hoe verseker ons dit? 1. modelleer. 2. liefde. 3. instruksie. 4. dissipline. 5. meedeling. psalm 127:3 Kyk, kinders is n erfdeel van die HERE; die vrug

Nadere informatie

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke) Preek 2 Tim 2 : 14-26 Kan jy of kan jy nie? Verwelkoming Votum(Ds. Danie) Seëngroet(Ds. Danie) Lofprysing Gebed Kan jy of kan jy nie? Baie eenvoudige tema, maar het so n wye betekenis. Ek wil vra dat u

Nadere informatie

Iederark. Hemelvaart. Uitgawe 18/ Mei 2017

Iederark. Hemelvaart. Uitgawe 18/ Mei 2017 Uitgawe 18/2017 21 Mei 2017 Iederark Hemelvaart 25 Mei Gebedsbyeenkoms 13:00-14:00 vir Interkerklike leiers Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: www.ngkmiederpark.co.za Epos: kantoor@ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees?

Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Die Rol van die Vader, Seun en Heilige Gees? Kobus Kok ʼn Leser vra: Wat is die rol van God die Vader in die gelowige se lewe vandag? Wat is die rol van God

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld.

Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Skriflesing: Esegiël 47 Tema: God se nuwe lewe vloei deur ons na mekaar en na die res van die wêreld. Die volk van die Here kies vir sonde en teen God. Hulle volhard hardnekkig in hulle ongehoorsaamheid.

Nadere informatie

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Jeug Senior Leiers

NG Miederpark. Kerk se besonderhede. Absa Bank Kode: Reknr: Verw: Wyk/selnr: Jeug Senior Leiers NG Miederpark 15 Januarie 2017 Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 340 7549 Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 083 262 6783 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

As julle enige vrae het, iets

As julle enige vrae het, iets ONS VOORBLADFOTO Ontmoet vir Willem Pretorius van Potchefstroom. Hy het op 9 September 8 jaar oud geword. Sy ouma Petro Kroeze het vir ons die foto gestuur. Dit is tydens sy tannie se troue in 2015 geneem.

Nadere informatie

Les 2 vir 13 Oktober 2018

Les 2 vir 13 Oktober 2018 Les 2 vir 13 Oktober 2018 God wil hê dat sy mense verenig moet wees. Om God se wil te gehoorsaam, is noodsaaklik om eenheid te bereik. Wanneer ons verenig is, vul dit die Kerk met vreugde en voorspoed

Nadere informatie

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Briewe, posseëls en elektroniese pos moet oor die skepping heers en dit onderwerp (Gen. 1: 28). Die mens ontvang van God die opdrag om die moontlikhede van die skepping te ontgin. Daarom moet ons die skepping probeer verstaan en dit bestuur.

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man

Bybel vir Kinders. bied aan. Ryk man, Arm man Bybel vir Kinders bied aan Ryk man, Arm man Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING? GESLAGSGELYKHEID ALLE PERSONE MOET GELYK WEES VOOR DIE WET Die Namibiese Grondwet, Artikel 10 Wil jy n plakkaat hê? Kinders uit ons jeuggroep het plakkate

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig!

Kersliedere. Jesus is die Ewige Lig! Kersliedere Jesus is die Ewige Lig! LB 355:1 Al was ek nie daar nie Al was ek nie daar nie - ek weet dit is waar: die krip en Maria met die Kindjie by haar. Dis of ek die engel die boodskap hoor bring

Nadere informatie

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes Algemene vrae * 1. Is jy manlik of vroulik? Manlik Vroulik * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf? Lewende verhouding Godsdienstig Lou Glo nie

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie 1. PRAISE EN WORSHIP 2. YSBREKER: - Julle het verlede week die hoede gemaak, wat operasie transformasie moes uitbeeld - Elke groep kom wys sy hoed vir die groep

Nadere informatie

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2

SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6: TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1. Ook ons liggame behoort aan die Here. Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 SKRIFLESING: 1 Korintiërs 6:12-20 TEKS: 1 Korintiërs 6:19 HK 1:1 TEMA: Ook ons liggame behoort aan die Here Skrifberyming 72 (12-3) : 1, 2 Psalm 104 : 8, 9, 20 Skrifberyming 24 (1-1) : 7 2 Party mense

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Antonieme en sinonieme

Antonieme en sinonieme Antonieme en sinonieme Naam Oefening 1 1. Die motor is nie groot nie. smal 2. Die skaap is nie slim nie. buite 3. Die koffie is nie soet nie. naby 4. Die kind is nie soet nie. klein 5. Die straat is nie

Nadere informatie

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid. Januarie 2018 Spreuke 3:6 Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Erediens 09:00 JEUGgroepe Kleuterkerk 08:30 vir 3-6

Nadere informatie

Iederark 9 MAART 2014 UITGAWE 8/2014

Iederark 9 MAART 2014 UITGAWE 8/2014 Iederark 9 MAART 2014 UITGAWE 8/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 2948197 (018) 2977926 0823407549 0832626783 Kerkkantoor Tel (018) 2948121 Faks (018) 2943900 0794951836 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za

Nadere informatie

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel Christiaan Coetzee www.mathetes.co.za In die ou testament was die tempel n fisise plek of tent gewees waar mense na toe gegaan het om hulle sondes te belei

Nadere informatie

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels. 1 Johannes 17b PT INLEIDING Lees Johannes 17:1-19 Hoe het dit die week met julle gebede gegaan? Kon julle intiem met julle Vader gesels? Ons het `n tydjie gelede gekyk na die eerste 6 verse van Jesus se

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Storie 37 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet

Baie welkom by vanoggend se erediens. Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Baie welkom by vanoggend se erediens Doen asb moeite om ander mense rondom jou te groet Kerklike jaar 'n Sistematiese kyk na die Evangelie boodskap Advent - die vier Sondae voor Kersfees Epifanie ("Godsverksyning")

Nadere informatie

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REELINGS: Elke groepleier het n skoenboks met n deksels wat kan afhaal nodig. Trek asb die skoenboks VOOR die tyd met eenkleur papier

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg SKRIFLESING: 1 Johannes 4:7-21 TEKS: 1 Johannes 4:17-18 TEMA: God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg Psalm 48 : 1 Psalm 99 : 1, 4 Psalm 103 : 6 (na doop) Psalm 43 : 3 Skrifberyming 10 (5-4) : 1,

Nadere informatie