SOSIOLOGIE. Skool vir Sosiale en Owerheidstudie. Innovasie deur diversiteit

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "SOSIOLOGIE. Skool vir Sosiale en Owerheidstudie. Innovasie deur diversiteit"

Transcriptie

1 SOSIOLOGIE Skool vir Sosiale en Owerheidstudie Innovasie deur diversiteit NORTH-WEST UNIVERSITY YUNIBESITI YA BOKONE-BOPHIRIMA NOORDWES-UNIVERSITEIT POTCHEFSTROOMKAMPUS

2 Welkom by Sosiologie! In die breedste sin van die woord behels Sosiologie die studie van die samelewing en die interaksie tussen mense. In meer besonderhede bestudeer Sosiologie die volgende samelewingsake wetenskaplik: die spektrum van menslike interaksie wat strek van harmoniese verhoudings (orde) tot botsende verhoudings (wanorde); die aard van menseverhoudings, van mees informeel tot die formeel en daardie wat binne organisasies voorkom; sosiale strukture, instellings en aspekte van die samelewing soos die gesin, politiek, ekonomie, godsdiens, media, gesondheidsorg, sport, gender en identiteit; sosiale probleme en knelpunte sosio-ekonomiese ongelykheid, uitbuiting, misdaad, armoede, knelpunte vir ontwikkelings, oorlog, konflik en vlugtelingskap asook MIV en Vigs. Hoekom sal jy graag Sosiologie kies? Sosiologie ontwikkel jou vermoë om die verhoudings tussen mense te verstaan en daardeur n prent te vorm van hoe die samelewing werk. 2 Sosiologie is dus belangrik en uiters nuttig vir jou as student wat in die volgende rigtings belangstel: sosiale navorser en ontleder bestuurder, ontleder en evalueerder van projekte onderhandelaar in arbeidsverhoudings beplanner en ontwikkelaar bestuurder in die openbare of privaatsektor navorser oor impakstudies kommunikasiekundige maatskaplike werker bevolkingskundige lid van die staatsdiens menslike hulpbronbestuurder politieke beleidmaker sielkundige en berader verpleegkundige As student sal jy Sosiologie beleef as n vak wat voorpunt-kennis en vaardighede hoog op prys stel. Dit bied opleiding wat jou toerus om n sinvolle bydrae te lewer in n vinnig veranderende wêreld, veral ook in Suid-Afrika. Die opleiding leer jou nuwe kundigheid, analitiese

3 vermoëns en navorsingsvaardigheid aan en help jou dit inoefen. Hierdie vermoëns is gesog in die arbeidsmark, maar bied jou ook die geleentheid om onafhanklik in die arbeidsektor jou funksie te vervul. Sosiologie bied interessante en opwindende modules aan. Dit stel jou bloot aan n wye reeks sosiale debatte wat help om jou kennis, houdings en vaardighede omtrent die vakterrein te slyp. Die volgende opwindende modules word aangebied. Sosiologie se voorgraadse modules behels: EERSTE JAAR SOCL111 Inleiding tot Sosiologie: Basiese konsepte en temas Dié module dien as bekendstelling van Sosiologiese studie deur te fokus op die basiese konsepte in Sosiologie soos demografie, interaksie, rol, sosialisering, kultuur, samelewing, sosiale stratifikasie, gender, ras en etnisiteit. SOCL121 Inleiding tot Sosiologie: Instellings en die Suider-Afrikaanse konteks Hierdie module dra teoretiese insig oor aangaande sosiale instellings binne die samelewing soos die politiek, ekonomie, gesondheid, onderwys, godsdiens, die gesin en die massamedia. TWEEDE JAAR SOCL211 Sosiologie van ontwikkeling en sosiale probleme Hierdie module behandel twee terreine in die Sosiologie. Die Sosiologie van ontwikkeling fokus op ontwikkelingsprobleme in die wêreld in die lig van die sentrale teoretiese benaderings daartoe. Die ander terrein is sosiale probleme, waar daar binne die Suid-Afrikaanse omgewing gelet word op armoede, misdaad en afwykende gedrag. As student moet jy in die tweede semester van jou tweede studiejaar EEN van die volgende modules kies: SOCL221 Gesinsosiologie en groepdinamika (Dit is n verpligte module vir Maatskaplike Werk-studente) Hierdie module fokus eerstens op die belangrikheid en diverse aard van die gesin as instelling in die samelewing vandag. Tweedens behandel dit die hoofbeginsels van groepdinamika wat onder meer groepvorming, kohesie, leierskap en verandering behels. SOCL222 Mediese sosiologie (Dit is n verpligte module vir Verpleegkunde-studente) Hierdie module fokus op die begrippe siekte en gesondheid. Dit ondersoek en ontleed siekte, as die gevolg van sosiale, politieke en ekonomiese prosesse. SOCL224 Sosiologie van Werk (Dit is n verpligte module vir BA Ontwikkeling en Bestuur-studente.) In die module word gelet op die kernrol wat werk tans in die samelewing speel. Van die interessante, aktuele temas wat in hierdie module hanteer word, is werk en werkloosheid, sosio-ekonomiese klasse se verhouding met werk, werk en tegnologie asook werk en globalisering. DERDE JAAR SOCL311 Sosiale teorieë (SOCL111 en SOCL121 is voorvereistes vir hierdie module) Hierdie module voorsien n in-diepte-fokus en grondige studie van klassieke sowel as eietydse teoretiese publikasies binne Sosiologie. Bydraes van n verskeidenheid teoretici asook insiggewende perspektiewe soos Strukturele Funksionalisme, Simboliese Interaksionisme, Konflikteorie en Postmodernisme, word bestudeer. SOCL312 Sosiale navorsingsmetodologie (SOCL111 en SOCL121 is voorvereistes vir hierdie module) Die hoofdoelwit van dié module is om jou as student te begelei in die skryf van n navorsingsvoorstel. Dit word gedoen deur jou eerstens n deeglike teoretiese grondslag te bied en jou bekend te stel aan die praktiese beginsels van Sosiale navorsingsmetodologie. Die module gee dus aandag aan die keuse van n navorsingsontwerp, navorsingsetiek en die geskikste metodes om data in te samel. As student moet jy in die tweede semester van jou derde studiejaar, enige TWEE van die volgende modules kies: 3

4 SOCL321 Genderstudie Die basis vir dié module setel in debatte oor die verskil in rolle tussen mans en vroue in die samelewing. Jy word bekendgestel aan die oorsprong van die debatte oor gender, geslag en seksuele oriëntasie asook die wyse waarop genderrolle geskep word, hoe dit uitgebeeld word en hoe dit verband hou met verbruik in die samelewing. ʼn Verdere kritiese hoek word ook voorsien vanuit die laat en postmodernisme wat uitdagende debatte oor hierdie sogenaamde uiterste sienings oplewer. SOCL323 Godsdienssosiologie Religieuse benaderings voorsien eeue lank reeds die grondslag vir samelewings. Teenstellende godsdienstige verwysingsraamwerke (paradigmas) lewer botsende beskouings en voorskrifte wat sosiale besluite beïnvloed asook die uiteindelike optrede wat daaruit voortvloei. Hierdie module bied n in-diepte bespreking van n verskeidenheid teoretici se sosiologiese perspektiewe oor godsdiens in die samelewing vandag. SOCL327 Politieke sosiologie (Dit is n verpligte module vir BA Ontwikkeling en Bestuur-studente) In hierdie module word jy bekendgestel aan die verband tussen politiek en die samelewing. Die studie ontleed die verhouding tussen die staat en die samelewing. Dit help jou insigte ontwikkel oor sake soos magsuitoefening, die rol van die burgerlike samelewing, sosiale bewegings en kiesersgedrag. Hierdie nuwe insigte leer jy krities toepas op die Suid-Afrikaanse samelewing. NAGRAADSE PROGRAMME Hons BA Sosiologie Die Hons BA Sosiologie bied aan studente n in-diepte-studie van Sosiologiese teorie en metodologie en van n aantal spesialiteitsvelde in Sosiologie. Die modules: SOCL611, SOCL612 en SOCL671 is verpligtend. Studente kies twee vanuit SOCL621, SOCL627, SOCL628, SOCL629. 4

5 SOCL611 Sosiale teorieë In hierdie module word die teoretiese kennis, wat jy in die derdejaar teorie module opgedoen het, verdiep. Jy sal verdere blootstelling kry aan Sosiologiese teoretici en teorieë en die toepassing daarvan op die Suid-Afrikaanse konteks. SOCL612 Navorsingsmetodologie In hierdie module bekom studente n diepgaande kennis oor sosiale navorsingsmetodologie. Dit fokus op die onderliggende beginsels van sosiale navorsing, die verskillende sosiale navorsingsmetodes, die insameling van data, die ontleding daarvan en die uiteindelike rapportering van resultate. SOCL671 Navorsingsprojek Op grond van die teoretiese en metodologiese kennis en vaardighede wat studente in hierdie program opgedoen het, word daar van studente verwag om n beperkte navorsingsprojek oor n sosiologiese onderwerp te onderneem, onder die studieleiding van n toegewysde dosent. SOCL621 Sosiologie van Ontwikkeling Hierdie module gee aandag aan verskillende fasette van ontwikkeling, byvoorbeeld ontwikkelingsteorieë; industriële beleid; politieke stelsels en onwikkeling; inligting, kommunikasie en ontwikkeling; strategieë om volhoubaar te ontwikkel en globalisering en ontwikkeling. Jy word hierin toegerus om die ontwikkelingsproblematiek veral in die ontwikkelende wêreld (Afrika, Suid-Amerika en Suidoos-Asië) beter te verstaan. SOCL627 Vrouestudie Hierdie module bestudeer die samelewing vanuit n feministiese perspektief. Jy word blootgestel aan die belangrikste teoretici in hierdie veld, asook die teoretiese debatte in vroue- en genderstudie. Die posisie en betrokkenheid van vroue in die samelewing word ondersoek en kritiese vrae word rondom kwessies van identiteit, mag en ongelykheid gevra. 5

6 SOCL628 Lesbiese, Gay, Biseksuele en Transgenderstudie Dié module sal jou eerstens bekendstel aan moderne teoretici wat kwessies rakende die ervarings van lesbiese, gay, biseksuele en transgender individue bespreek, deur te begin met n historiese oorsig en geleidelik te beweeg na n kontemporêre standpunt in Suid-Afrika en op internasionale vlak. Hierop volg die studie van die sienings van postmoderne teoretici, veral die voorstanders van queer teorie. Die doel van die vergelyking tussen dié twee paradigmas is om die wyse waarop postmoderne teoretici die vasgestelde kategorieë van moderne teoretici, waaronder lesbies, gay, biseksueel en transgender, bevraagteken en uitdaag, uit te lig. SOCL629 Sosiologie van Suid-Afrika In hierdie module word die funksionering van die Suid-Afrikaanse samelewing Sosiologies ontleed en gedebatteer. Sosiologiese temas wat ter sprake kom is ras, etnisiteit, die post-apartheid samelewing, versoening, verandering, sosio-ekonomiese stratifikasie, arbeid en die posisie van die Suid-Afrikaanse samelewing in Afrika en in die wêreld. MA Sosiologie (verhandeling) Hierdie program bied jou die geleentheid om binne n spesialisasieveld van die Sosiologie n verhandeling te skryf. Dit geskied onder leiding van n toegewysde dosent in Sosiologie. Die verhandeling behels die volgende: formuleer van n probleemstelling, navorsingsdoelwit en vraag, skryf van n literatuurstudie, daarstel van n metodologiese raamwerk, versameling en ontleding van data en die uiteindelike skryf van n navorsingsverslag. MA Bedryfsosiologie (verhandeling) In hierdie program skryf jy n verhandeling oor n onderwerp binne die Bedryfsosiologie-spesialisasieveld. Dit geskied onder leiding van n toegewysde dosent in Sosiologie. Die verhandeling het dieselfde onderdele soos by die MA in Sosiologie aangedui is. M Ontwikkeling en Bestuur (Kurrikulum: Korporatiewe sosiale verantwoordelikheid) (gestruktureerde meestersgraad) Private en openbare instellings moet sosiaal verantwoordelik teenoor die samelewing handel. Hierdie program fokus op hierdie korporatiewe sosiale verantwoordelikheid (KSV). In die eerste studiejaar se eerste semester het die program modules wat verband hou met ontwikkeling en bestuur. In die tweede semester neem jy twee gespesialiseerde KSV-modules saam met twee ander keusemodules. In die tweede jaar skryf jy dan n skripsie oor n relevante KSV-tema. PhD Sosiologie (proefskrif) Hierdie program bied jou die geleentheid om, onder leiding van n studieleier, binne n spesialisasieveld van Sosiologie n proefskrif te skryf. So n proefskrif kan n voortsetting wees van die tema waarop jy tydens jou MA-studie gefokus het. PhD Bedryfsosiologie (proefskrif) In hierdie program het jy die geleentheid om, onder leiding van n studieleier, binne n spesialisasieveld van Bedryfsosiologie n proefskrif te skryf. So nproefskrif kan n voortsetting wees van die tema waarop jy gefokus het tydens jou studie in MA Bedryfsosiologie. PhD Ontwikkeling en Bestuur (Kurrikulum: Korporatiewe sosiale verantwoordelikheid) (proefskrif) Hierdie PhD-program volg op die MA Ontwikkeling en Bestuur en hierin skryf jy, onder leiding van n studieleier, n proefskrif in die spesialisasieveld van Korporatiewe Sosiale Verantwoordelikheid. Sosiologie bied jou die ontledende vermoë en vaardighede waarmee jy die samelewing in diepte kan ontleed en verstaan. Dit gee jou dus n voorsprong in bykans enige beroepsrigting. Ons vertrou dat jy, indien jy Sosiologie as vak kies, dit só sal beleef. 6

7 KONTAKBESONDERHEDE: Me Carolé Cilliers Tel: E-pos: Gebou F13, Kantoor 118 Prof Johan Zaaiman Tel: E-pos: Gebou F13, Kantoor 117 Prof Freek Cronjé Tel: E-pos: Gebou F13, Kantoor 121 Mnr Jacques Rothmann Tel: E-pos: Gebou F13, Kantoor 120 Me Charté Pretorius Tel: E-pos: Gebou F13, Kantoor 122 Mnr David Du Toit Tel: E-pos: Gebou F13, kantoor 113 7

8 NWU-PUKKE, n raakvat-graad wat WêRELDWYD saak maak Beroepsgerigte opleiding Internasionaal erkende grade Afrikaans (met simultane tolking in sekere kursusse) Studentestad Veilige Kampus Tel: navrae@nwu.ac.za Innovasie deur diversiteit NORTH-WEST UNIVERSITY YUNIBESITI YA BOKONE-BOPHIRIMA NOORDWES-UNIVERSITEIT POTCHEFSTROOMKAMPUS

SOSIALE- en OWERHEIDSTUDIE

SOSIALE- en OWERHEIDSTUDIE Skool vir SOSIALE- en OWERHEIDSTUDIE Innovasie deur diversiteit NORTH-WEST UNIVERSITY YUNIBESITI YA BOKONE-BOPHIRIMA NOORDWES-UNIVERSITEIT POTCHEFSTROOMKAMPUS 8545BKA Sosiale & Owerheids.indd 1 10/21/09

Nadere informatie

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS University of Pretoria etd Orban, L P (2003) 85 HOOFSTUK 5 SAMEVATTING, GEVOLGTREKKING EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Uit die navorsingsresultate wat in hoofstuk 4 bespreek is blyk dit duidelik dat daar

Nadere informatie

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS) RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS) GRAAD 12 2015 Hierdie riglyne bestaan uit 6 bladsye. Blaai om asseblief Religiestudies 2 DBE/2015 INHOUDSOPGAWE 1. Inleiding... 3 2. Assessering in

Nadere informatie

Klank en kleur in die skepping

Klank en kleur in die skepping Klank en kleur in die skepping Kuns en Kultuur Graad 7 Saamgestel in opdrag van Arso Uitgegee deur en verkrygbaar by Boekenhout, Dickensonlaan 1180, Waverley Tel 012-3323227/8 e-pos boekenhout@aros.ac.za

Nadere informatie

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE OPSOMMING VAN PROGRAMBELYNING VANAF 2010 Saamgestel deur: Corrie Postma (soos op 10 November 2009) 1. KWALIFIKASIE / PROGRAM / KURRIKULUM Kwalifikasienaam en -kode Huidige

Nadere informatie

Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL

Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL Naam en van: MY Naam Studentenommer: 1000 0001 Graad: MCom Bedryfsielkunde Formaat: Skripsie Kontakfoonnommer: +27 sel E-pos: altydbeskikbaar@hierdie.adres.com

Nadere informatie

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE WAT IS SOSIALE WETENSKAPPE? Die vak Sosiale Wetenskappe bestaan uit Geskiedenis en Geografie. Beide Geskiedenis en Geografie moet gedurende elke kwartaal van die skooljaar onderrig

Nadere informatie

DESIGN RELIGIESTUDIES

DESIGN RELIGIESTUDIES DESIGN RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12 2017 Hierdie riglyne bestaan uit 6 bladsye. Religiestudies 2 DBE/2017 INHOUDSOPGAWE Bladsy 1. INLEIDING... 3 2. ASSESSERING IN GRAAD 12... 4 3. UITBREIDING

Nadere informatie

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE

GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4-6 LEWENSVAARDIGHEDE Die vak lewensvaardighede is die middelpunt van die holistiese ontwikkeling van die leerder. Die leerders word toegerus met die kennis, vaardighede en waardes wat benodig word

Nadere informatie

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT DIREKTORAAT KURRIKULUM FET PROGRAMME LES PLANNE TERMYN 4 AFRIKAANS GRAAD 11 EAT VAK: AFRIKAANS EAT GRAAD: 11 LESPLAN 1 KWARTAAL 4 TYD: 9 Ure KERNINHOUD: ONS RYKE

Nadere informatie

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing Aktiwiteit Groot handelsbanke soos Absa, Standard Bank en Nedbank bied verskeie nuwe dienste aan hulle kliënte. Kliënte hoef nie meer soos in die verlede die bank

Nadere informatie

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m30314 1 Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS

Nadere informatie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie Lees die volgende stuk aandagtig deur en beantwoord die vrae: hierdie mense is woonagtig in ses lande naamlik China, Indië, die VSA, Indonesië, Brasilië

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *HISTA2* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en ʼn addendum van 13 bladsye.

Nadere informatie

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses

Toets: Tegnologie en die Ontwerpproses 1 Afdeling A: Lees die vrae hieronder en omkring die regte opsie(s): 1. Watter van die volgende stellings is nie waar nie? (1) a) n Voordeel van tegnologie is dat diens gewoonlik verbeter word. b) n Voorbeeld

Nadere informatie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur Handleiding 11 Belangegroepbestuur 1 11.1 INLEIDING Die kerk het n hele paar belangegroepe wat in ag geneem word, wor, en waarmee daar gereeld gekommunikeer moet word. Die kommunikasie met elk van hierdie

Nadere informatie

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL )

TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL ) Monaco Mongolië TAAK 3: BEVOLKINGSTRUKTUUR (BL.158-164) VRAAG 1: WAT DUI DIE GEBOORTESYFER EN STERFTESYFER VAN N LAND VIR ONS AAN? Die geboortesyfer dui die aantal geboortes per 1000 mense per jaar aan.

Nadere informatie

Dit begin alles hier. Teologie

Dit begin alles hier. Teologie Dit begin alles hier Teologie VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel met die oog

Nadere informatie

Dit begin alles hier. Teologie

Dit begin alles hier. Teologie Dit begin alles hier Teologie VRYWARING Kennisgewing: Studie-inligting is onderhewig aan verandering en is slegs ʼn opsomming van die algemeenste studierigtings. Hierdie inligting is opgestel met die oog

Nadere informatie

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe?

Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Nasionale Minimumloon: Wie, waar, hoekom en hoe? Die Nasionale Minimumloon wetsontwerp, sowel as die NEDLAC ooreenkoms, blyk n groot bron van kommer te wees in die landbousektor. Hierdie dokument lig die

Nadere informatie

1. Gee TWEE voorbeelde van elk:

1. Gee TWEE voorbeelde van elk: 1. Gee TWEE voorbeelde van elk: a) Bevolking se insette. Geboortes Immigrante b) Bevolking se deursette. Natuurlike verandering Migrasie c) Bevolking se uitsette. Sterftes Emigrante 2. Wat is natuurlike

Nadere informatie

Sentraalbeplande stelsel

Sentraalbeplande stelsel Hoofstuk 1: Ekonomiese stelsels 1 Definisie van die konsep Ekonomiese stelsel: n Ekonomiese stelsel kan beskryf word as die manier waarop besluite geneem word oor: Hoe produksiefaktore / hulpbronne (kapitaal,

Nadere informatie

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Afdeling A: Ekonomiese stelsels Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe Vraestel 13 Graad 8 Totaal: 65 Ekonomiese stelsels Ekonomiese probleme Invoere/Uitvoere Afdeling A: Ekonomiese stelsels 1. Wat is 'n ekonomiese stelsel? (4) 2. Verduidelik

Nadere informatie

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel

Nadere informatie

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 ONTWERP EERSTE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 ADDISIONELE MODEL 2008 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 'n addendum van 12 bladsye. Geskiedenis/V1 2 DoE/Addisionele

Nadere informatie

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen

Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen Eksaminator: Me. Y. Kruger Moderator: Me. L. Kok Pretoria-Noord Hoёrskool Geografie GRAAD 9 Junie eksamen TYD = 1½ UUR TOTAAL = AFDELING A Ontwikkelingsvraagstukke Beantwoord alle vrae op foliopapier Vraag

Nadere informatie

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan. BEVOLKINGSTRUKTUUR Maatstawwe waarmee 'n bevolking beskryf word: Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per

Nadere informatie

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: OPERASIONELE NAVORSING 2017

DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: OPERASIONELE NAVORSING 2017 DEPARTEMENT LOGISTIEK UNIVERSITEIT STELLENBOSCH NAGRAADSE INLIGTINGSTUK: OPERASIONELE NAVORSING 2017 Tel: 021 808 2249 Faks: 021 808 3406 E-pos: mmt@sun.ac.za Webtuiste: http://www.sun.ac.za/logistiek

Nadere informatie

Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015

Terugvoer van wegbreekgroepe. Algemene jaarvergadering 2015 Nasiebou en versoening Terugvoer van wegbreekgroepe Algemene jaarvergadering 2015 Groep A: Ewaldt Scholtz Vryheid van uitdrukking: Afrikaanssprekendes moet nie skaam wees om Afrikaans te praat of in die

Nadere informatie

RIGLYNE VIR BELHAR RONDETAFEL GESPREKSFORUM Epos: * LEES EN LUISTER Gespreksgeleenthede vir VGK/NGK vennote.

RIGLYNE VIR BELHAR RONDETAFEL GESPREKSFORUM Epos: * LEES EN LUISTER Gespreksgeleenthede vir VGK/NGK vennote. RIGLYNE VIR BELHAR RONDETAFEL GESPREKSFORUM Epos: ctonlinecampus@gmail.com WJ McKay.2017 * LEES EN LUISTER Gespreksgeleenthede vir VGK/NGK vennote. Notas: Rondetafel (Engels: Roundtable ) verwys na gelyke

Nadere informatie

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA

Handleiding 2. Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 GKSA Handleiding 2 Skep van ʼn webwerf Weergawe 1.0 Februarie 2014 1 GKSA 2.1.1 INLEIDING Die World Wide Web (www) het ʼn inligtinggebaseerde samelewing geskep, waar beheer oor inligting in die hande van die

Nadere informatie

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT DIREKTORAAT KURRIKULUM FET PROGRAMME LES PLANNE TERMYN 4 AFRIKAANS GRAAD 10 EAT VAK: AFRIKAANS EAT GRAAD: 10 LESPLAN 1 KWARTAAL 4 TYD: 9 Ure KERNINHOUD: INKLUSIWITEIT

Nadere informatie

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE

3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE i Bylae A 3 Maart 2004 BESTUURSTAKE VAN VRYWILLIGERS AS LEDE VAN AFRIKAANSE CHRISTELIKE VROUE VERENIGING BESTURE VERKLARING VAN DIE RESPONDENT A Ek verklaar dat: 1. Ek, die respondent, genooi is om deel

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.

Nadere informatie

Die historiese Jesus. Vertrekpunt

Die historiese Jesus. Vertrekpunt Die eerste e oorsprong o van hierdie e soeke e kom uit die mens se strewe om Jesus so konsekwent moontlik te volg (dus positief), maar... Reimarus (1694-1768) loods die eerste soektog na die historiese

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL NOVEMBER 2012 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR: JOU SAKGIDS VIR: DIE DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE Die Dissiplinêre Kode vir Studente verduidelik wat onaanvaarbare gedrag is, hoe dit aangespreek word en deur wie. Die Kode verseker dat ons die korrekte

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 AFRHIG611 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012 Hierdie vraestel

Nadere informatie

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore Hoofstuk 5: Ekonomiese e 1 Drie Ekonomiese e Die drie ekonomiese e verwys na die verskillende stadia waardeur produkte gaan van: die ontginning van die grondstof (primêre ) na die vervaardigingsproses

Nadere informatie

ALGEMENE INLIGTING. Heelwat onderwerpe kan onder die hoof ingesluit word, maar dit word beperk tot enkcles wat vir alle studente van belang.

ALGEMENE INLIGTING. Heelwat onderwerpe kan onder die hoof ingesluit word, maar dit word beperk tot enkcles wat vir alle studente van belang. ALGEMENE INLIGTING Heelwat onderwerpe kan onder die hoof ingesluit word, maar dit word beperk tot enkcles wat vir alle studente van belang. is. AANPASSING VAN EERSTEJAARSTUDENTE Alle moontlike hulp word

Nadere informatie

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 NUUSBRIEF: JANUARIE 2014 'n Stukkie goeie nuus wat ons pas ontvang het is dat die Minister van Arbeid haar belofte nagekom het en nie weer n algemene hersiening van die minimum loon vir plaaswerkers gedoen

Nadere informatie

Rolprente uit twee verskillende genres *

Rolprente uit twee verskillende genres * OpenStax-CNX module: m25314 1 Rolprente uit twee verskillende genres * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN

Nadere informatie

Stelletjie Brosjure: Somer / Herfs 2017

Stelletjie Brosjure: Somer / Herfs 2017 Jireh Electronics het n visie om sosiale waarde by te voeg tot die jeug van Afrika, deur die verskaffing van opvoedkundige instrumente, wat deur hulle praktiese applikasie verbeterde lewenstegnieke kweek,

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5 Inleiding JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5 Die 2015-siklus van die Jaarlikse Nasionale Assessering (JNA 2015) sal plaasvind in alle publieke en aanbevole

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) GRAAD 11 PROEFVRAESTEL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4) Tyd: 2½ uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 RELIGIESTUDIES MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 300 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 INSTRUCTIONS AND INFORMATION 1. 2. 3. 4. 5. 6. 7. Hierdie vraestel

Nadere informatie

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) DSGN ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing KLASTOETS GRAAD 11 LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing PUNTE: 50 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die antwoorde korrek volgens

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) DIE VLEUELS VAN GEBED (9) Jan van der Watt Dankie Here! Dankie sê is om jou skuld te betaal. In die tyd van die Bybel was dankie sê iets anders as vandag. Vandag is dankie n woord

Nadere informatie

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12 EERSTE KWARTAAL : 2015 DERDE SESSIE 13 MAART 2015 EKSAMINATOR: ME M SCHOEMAN TOTAAL: 100 MODERATOR: ME R PRETORIUS TYD: 1 UUR INSTRUKSIES LW: 1. Skryf netjies

Nadere informatie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag

Nadere informatie

EKSAMENAFBAKENING 2016 LOR CAPS GR. 11

EKSAMENAFBAKENING 2016 LOR CAPS GR. 11 EKSAMENAFBAKENING 2016 LOR CAPS GR. 11 KWARTAAL 1: 1. BEPLAN EN BEREIK LEWENSDOELWITTE, PAS LEWENSVAARDIGHED TOE AS BEWYS VAN N VERMOË (BL. 2) 1.1 Die 3 tipes doelwitte (bl. 2) 1.2 Akt. 1 (bl. 3) 1.3 SMART

Nadere informatie

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE

TOETSE WAT SELFS TUISGESKOOLDE KINDERS MOET SLAAG INHOUDSOPGAWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 3 Aspek 1: Fisieke groei... 4 Aspek 2: Geheue... 5 Aspek 3: Lees... 5 Aspek 4: Skryfwerk... 6 Aspek 5: Taal... 6 Aspek 6: Logika... 8 Aspek 7: Retoriek... 9 Aspek 8: Algemene

Nadere informatie

2 nd Chances... Wiskunde

2 nd Chances... Wiskunde Doen jou Gr 11 1ste Kwartaal Wiskunde OOR... hierdie Vakansie... by jou Huis 2 nd Chances... Wiskunde n Geleentheid om reg te wees vir die tweede kwartaal Gr 11 Wiskunde. Word deel van n Whatsapp-metodiek

Nadere informatie

GRAAD 7 LEWENSORIENTERING

GRAAD 7 LEWENSORIENTERING GRAAD 7 LEWENSORIENTERING Lewensoriëntering is sentraal tot die holistiese ontwikkeling van leerders. Dit is gemoeid met leerders se vaardighede, kennis en waardes oor die sosiale, persoonlike, intellektuele,

Nadere informatie

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE Die graad 9-leerders moet op 22 September 2017 hul finale vakkeuse vir hul VOO-fase (Verdere Onderrig en Opleiding) in hul hoërskoolloopbaan maak.

Nadere informatie

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING Privaat sak X6001, Potchefstroom Suid-Afrika 2520 Tel: +2718 299-1111/2222 Web: http://www.nwu.ac.za Studentevoorligting en -ontwikkeling (SVO) Tel: +2718 299-1777 E-pos: Corrie.Rheeder@nwu.ac.za TOEGEWINGSPROTOKOL

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 DRAMATIESE KUNSTE (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Les 14: Entrepreneurskap

Les 14: Entrepreneurskap Les 14: Entrepreneurskap Aktiwiteit Beantwoord die volgende vrae deur die regte kolom te merk Altyd Gereeld Soms Nooit A Dryfkrag en motivering 1. Ek is nie seker wat ek van die lewe dink nie. 0 1 2 3

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

onderskeid tussen verskillende kunsvorme OpenStax-CNX module: m26092 1 onderskeid tussen verskillende kunsvorme Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN

Nadere informatie

GESKIEDENIS en ANTIEKE KULTUUR

GESKIEDENIS en ANTIEKE KULTUUR Dit begin alles hier GESKIEDENIS en ANTIEKE KULTUUR Skool vir Sosiale en Owerheidstudie Behalwe die konvensionele Geskiedenismodules bied hierdie vakgroep ook opleiding in Erfenis- en Kultuurtoerisme en

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene

Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene Trek jou NWU-tekkies aan en loop ʼn dag in die skoene van ʼn by die NWU-Potchefstroom Opedag op 6 Mei 2017! Dit begin alles hier Program Program Om die beste uit jou dag te kry, begin by die Studentesentrum

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DoE/November 2009 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Les Plan Twee. Habitats

Les Plan Twee. Habitats Les Plan Twee Habitats KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: Identifiseer en los probleme op op 'n manier wat getuig daarvan dat kritieke en vindingryke denke gebruik is om verantwoordelike besluite te neem. KU #7:

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GESKIEDENIS V1 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 'n addendum van 12 bladsye. Geskiedenis/V1 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

INHOUDSOPGAWE BLADSY HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE STUDIE

INHOUDSOPGAWE BLADSY HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE STUDIE i HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE STUDIE INHOUDSOPGAWE 1.1 INLEIDING 1 1.2 AGTERGROND TOT DIE PROBLEEM 1 1.3 FORMULERING VAN DIE NAVORSINGSPROBLEEM 5 1.4 DOELSTELLINGS VAN DIE NAVORSING 5 1.4.1 Doelwitte

Nadere informatie

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6 Kopiereg 2016 Impak Onderwysdiens (Edms.) Bpk. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder

Nadere informatie

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE

FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE FAKULTEIT GESONDHEIDSWETENSKAPPE OPSOMMING VAN PROGRAMBELYNING VANAF 2010 Saamgestel deur: Corrie Postma (soos op 10 November 2009) 1. KWALIFIKASIE / PROGRAM / KURRIKULUM Kwalifikasienaam en -kode Huidige

Nadere informatie

GESKIEDENIS EKSAMENRIGLYNE GRAAD

GESKIEDENIS EKSAMENRIGLYNE GRAAD GESKIEDENIS EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12 2014 Hierdie riglyne bestaan uit 10 bladsye. Geskiedenis 2 DBE/2014 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. INLEIDING 3 2. ASSESSERING GRAAD 12 4 VOORGESKREWE ONDERWERPE 5 3. ASSESSERING

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8 Hierdie vraestel bestaan uit 5 bladsye. PUNTE: 80 TYDSDUUR: 1½ uur AFRIKANS FAL GRADE

Nadere informatie

Hennie Pieterse Daniël Louw Malan Nel

Hennie Pieterse Daniël Louw Malan Nel Redaksioneel Hierdie uitgawe word opgedra aan prof. Cassie Venter wat aan die einde van 2005 emeriteer as professor in Praktiese Teologie aan die Teologiese Skool Potchefstroom en die Fakulteit Teologie

Nadere informatie

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch n Konseptuele Raamwerk Soos op 2 Junie 2006 1. Inleiding Die Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch word bepaal deur die missiestelling van die Universiteit:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

1 Beoordeling van ons eie konteks. Standpunte insake die oorsake van gestremdheid

1 Beoordeling van ons eie konteks. Standpunte insake die oorsake van gestremdheid N BYBELSE STANDPUNT OOR GESTREMDHEID. Deur Edward Orsmond, Simondium Studie 1: Wat is die sin of betekenis van gestremdheid? Hoe moet hierdie Bybelstudie-materiaal benader word? Hierdie Bybelstudie bevat

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE GESKIEDENIS VRAESTEL 2 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 NAL D GRAAD 4 PUNTE: 25 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord al

Nadere informatie

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO. vir skoolleerders en studente. jou erfenis!

INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO. vir skoolleerders en studente. jou erfenis! INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO vir skoolleerders en studente INTERNASIONALE AFRIKAANS-EKSPO 2018 DAGBOEKINSKRYWINGS 1. VOORSKRIFTE 1.1 Algemene voorskri e: 'n Leerder/student mag in een of meer kategorieë

Nadere informatie

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra SKRIFLESING: Romeine 12:1-8 TEKS: Romeine 12:1-2 HK 49 TEMA: Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra Psalm 103 : 10, 11 Skrifberyming 28 (10-1) : 1, 2 Psalm 119 : 11 Skrifberyming 78 (13-3)

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *HISTA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en ʼn addendum van 6 bladsye.

Nadere informatie

4 Analisering en interpretering van die terugvoer uit die empiriese ondersoek

4 Analisering en interpretering van die terugvoer uit die empiriese ondersoek 180 BYLAE 1 Ontwerp van die empiriese ondersoek na die stand van gehaltebeheer binne interne ouditfunksies in Suid-Afrika en motivering van die metodologie gebruik Bladsy 1 Metode... 181 2 Keuse van respondente...

Nadere informatie

Meganiese stelsels en beheer:

Meganiese stelsels en beheer: Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur

Nadere informatie

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10

HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10 HANDLEIDING RELIGIESTUDIES GRAAD 10 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat

Nadere informatie

HOëRSKOOL PIONIER VAKKEUSE 2012 VERPLIGTE VAKKE. AFRIKAANS ENGELS WISKUNDE OF WISKUNDIGE GELETTERDHEID LEWENSORIëNTERING KEUSE VAKKE

HOëRSKOOL PIONIER VAKKEUSE 2012 VERPLIGTE VAKKE. AFRIKAANS ENGELS WISKUNDE OF WISKUNDIGE GELETTERDHEID LEWENSORIëNTERING KEUSE VAKKE VAKKEUSE 2012 VERPLIGTE VAKKE AFRIKAANS ENGELS WISKUNDE OF WISKUNDIGE GELETTERDHEID LEWENSORIëNTERING KEUSE VAKKE Op elke lyn mag slegs EEN vak geneem word. FISIESE WETENSKAP of TOERISME of REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE

Nadere informatie

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof? Gemeenskap Wat is n gemeenskap? Die woord gemeenskap dui n intieme verband tussen mense aan. Mense wat deel aan iets, maar dit wat hulle deel is baie besonders. Uit die Grieks is die woord vir gemeenskap

Nadere informatie

DIE MILITÊRE BETROKKENHEID VAN DIE VERENIGDE STATE VAN AMERIKA IN SUB-SAHARA AFRIKA: Abel Jacobus Esterhuyse

DIE MILITÊRE BETROKKENHEID VAN DIE VERENIGDE STATE VAN AMERIKA IN SUB-SAHARA AFRIKA: Abel Jacobus Esterhuyse DIE MILITÊRE BETROKKENHEID VAN DIE VERENIGDE STATE VAN AMERIKA IN SUB-SAHARA AFRIKA: 1993 2001 Abel Jacobus Esterhuyse Aangebied ter gedeeltelike voltooiing van die vereistes vir die graad Magister in

Nadere informatie

VORM 3(4) STANDAARD VRAELYS: PERSOONLIKE OPVATTINGS EN STANDPUNTE VAN VOLKSRAAD-KANDIDATE PERSOONLIKE OPVATTINGS EN STANDPUNTE.

VORM 3(4) STANDAARD VRAELYS: PERSOONLIKE OPVATTINGS EN STANDPUNTE VAN VOLKSRAAD-KANDIDATE PERSOONLIKE OPVATTINGS EN STANDPUNTE. VORM 3(4) STANDAARD VRAELYS: PERSOONLIKE OPVATTINGS EN STANDPUNTE VAN VOLKSRAAD-KANDIDATE PERSOONLIKE OPVATTINGS EN STANDPUNTE van Petrus Francois ( Frans ) Pieterse (volle voorname en familienaam van

Nadere informatie