INLIGTINGSTEGNOLOGIE

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "INLIGTINGSTEGNOLOGIE"

Transcriptie

1 INLIGTINGSTEGNOLOGIE TOTAAL: 150 TYD: 3 uur VRAESTEL 1:PRAKTIES GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 10 BLADSYE Bladsy 1 van 10

2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE VRAESTEL 1: PRAKTIES GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE vrae. 2. Lees die vraestel aandagtig deur voordat jy dit beantwoord. 3. Beantwoord al die vrae in elke afdeling tensy anders gemeld. Doen slegs wat die vrae vereis. 4. Stoor jou werk met gereelde tussenposes as n voorsorgmaatreël teen kragonderbrekings. 5. Gedurende die eksamen mag jy die HELP-funksies van die programmatuur gebruik. Jy mag NIE na enige ander bronne verwys nie. 6. Hierdie is n drie-uur eksamenvraestel. Na die drie ure moet drukstukke van die programmeringsvrae binne een uur nadat die eksamen afgehandel is, gedoen word. Maak seker dat jou naam verskyn op elke dokument wat jy druk. Kram al jou drukstukke (in volgorde) in een pakkie en handig dit in. 7. Jy het die lys lêers hieronder nodig om die vrae te beantwoord: VRAAG 1: VRAAG 2: VRAAG 3: Biblioteek.mdb Vraag1_XXX_U.pas Vraag1_XXX_P.dpr Vraag1_XXX_U.dfm Vraag2_XXX_u.pas Vraag2_XXX_p.dpr Vraag2_XXX_p.dfm clsboekgebruik.pas Vraag3_XXX_u.pas Vraag3_XXX_p.dpr Vraag3_XXX_p.dfm Kompetisie.txt Bladsy 2 van 10

3 VRAAG 1: DELPHI-PROGRAMMERING EN DATABASIS (SQL) Scenario Die biblioteek het n databasis wat inligting aangaande hulle boeke stoor. Die inligting sluit in die skrywer, kategorie, datum van aankoop asook die prys. Hulle is nog besig om die databasis te ontwikkel. Die bibliotekaris vra jou hulp met die onttrekking van data uit die Biblioteek.mdb-databasis deur n Delphi-toepassing te ontwikkel. Die databasis genaamd Biblioteek.mdb, asook n onvoltooide Delphi-projek genaamd Vraag1_XXX_P.dpr, is in die lêergids Vraag 1 gestoor. NOTA: Maak n kopie van die gegewe databasis VOORDAT jy met die vraag begin. Jy gaan die oorspronklike databasis nodig kry om jou program te toets. Voltooi die volgende: Maak Delphi oop en maak dan die projek Vraag1_XXX_P.dpr in die Vraag 1-lêergids oop. Die program vertoon agt knoppies (buttons), asook n DBGrid wat as afvoerkomponent gebruik sal word. Voeg jou van en voorletters aan die regterkant van Vraag 1 in die opskrif (caption) van die vorm by. Gaan na File/Save As... en stoor die eenheid (unit) as Vraag1_XXX_U waar XXX jou voorletters en van verteenwoordig. Gaan na File/Save Project As... en stoor die projek as Vraag1_XXX_P waar XXX jou voorletters en van verteenwoordig. Die program behoort met die databasis Biblioteek.mdb te kan koppel. As jy nie ʼn verbinding (connection) met die databasis kan bewerkstellig wanneer jy die program uitvoer nie, moet jy nogtans die programmering doen en die kode inhandig om nagesien te word. Om die program in vraag 1 met die databasis te koppel, moet jy die volgende stappe volg: Klik op die ADOQuery-komponent genaamd qrybib. Klik op die ellips regs van die Connection string-eienskap in die Object Inspector. Klik op die Build-knoppie wat jou na die Data Link Propertiesdialooghokkie sal vat. Kies Microsoft Jet 4.0 OLE DB Provider en klik dan op Next. Die eerste opsie op die Connection tab sheet sal jou toelaat om die Biblioteek.mdb-lêer te soek en daarop te klik. Verwyder die User name: Admin. Klik op die Test Connection-knoppie. Bladsy 3 van 10

4 Klik op OK op elk van die oorblywende oop vensters. Punte sal slegs toegeken word vir die programmeringskode wat die SQL-stellings in die Vraag1_XXX_U-eenheid (unit) bevat. Die Biblioteek.mdb-databasis Wanneer jy die program uitvoer, sal die volgende skerm verskyn: Voltooi die volgende SQL-stellings: 1.1 btnboeke: Vertoon al die inligting van die boeke wat in die tblboeke-tabel gestoor is: eerstens volgens KategorieID-veld, tweedens volgens die SkrywerID-veld en derdens volgens die Titel-veld. (3) Bladsy 4 van 10

5 Voorbeeld van die afvoer van die eerste paar rekords: 1.2 btnsoek: Die gebruiker moet die opsie hê om n boek te vind deur die boek se titel (of gedeelte van die titel) in te sleutel. Maak gebruik van n inputbox om die boek se titel (of gedeelte van die titel) van die gebruiker te kry. Vertoon die titel en die ISBN. (7) 1.3 btntotalebedrag: Vertoon die KategorieID en die totale bedrag spandeer per kategorie. Maak gebruik van n berekende veld met die opskrif TotaleBedrag. Voorbeeld van die afvoer van die eerste paar rekords:33 (5) 1.4 btnvervang: Vertoon die titel en vervangingswaarde van die boeke wat in 2011 aangekoop is. Die vervangingswaarde word bereken deur 12% by die koopprys te voeg. Vertoon die berekende veld met n opskrif 2011 vervang. Vertoon die veld as n geldeenheid. Voorbeeld van die afvoer van die eerste paar rekords: (7) Bladsy 5 van 10

6 1.5 btnuitreik: n kandidaat wil n boek met die titel Blink uitneem. Die veld van tblbooks LaasteUitreikDatum moet met vandag se datum opgedateer word. (6) 1.6 btnuitreikfeb: Vertoon n lys van al die boeke wat gedurende Februarie 2013 uitgereik is. Vertoon die titel en ISBN-nommer. Voorbeeld van die afvoer van die eerste paar rekords: (8) 1.7 btnvoegby: Die inligting van n nuwe boek wat aangekoop is: ISBN: , Titel: Confessions of a Hostie, KategorieID: 6, SkrywerID: 17, AankoopPrys: R70, AankoopDatum: Vandag. Voeg die data as n nuwe rekord in die tblboeke-tabel. (6) 1.8 btninligting: Vertoon die volgende velde: ISBN-nommer, Titel, Skrywer, Kategorie en Kategoriebeskrywing- van al die boeke. Voorbeeld van die afvoer van die eerste paar rekords: (8) 1.9 btnverwyder: Die gebruiker wil die ISBN-nommer insleutel van die boek wat hulle van die stelsel wil verwyder. Verwyder die boek van die tabel en vertoon die inligting in die tabel. (6) Stoor jou program. Sleutel jou naam en van in as n kommentaar in die eerste reël van die lêer wat die Vraag1_XXX_U,SQL-stellings bevat en maak n drukstuk van die kode. [56] Bladsy 6 van 10

7 VRAAG 2: DELPHI-PROGRAMMERING (OOP) Scenario Die biblioteek wil die boeke skenk wat hulle nie gebruik nie. n Tekslêer wat die gebruik van die boeke aandui, is geskep. Jy kan die data in die tekslêer gebruik om jou program te toets. In hierdie vraag gaan jy jou OOP-kennis gebruik om n toepassing (application) te ontwikkel wat met een objek op n slag sal werk. Let wel: Geen punte sal toegeken word vir n oplossing wat nie van objekte en klasse gebruik maak nie! Maak Delphi oop en maak dan die projek Vraag2_XXX_p.dpr in die Vraag 2- lêergids oop. Hierdie onvolledige program bestaan uit: n klas-unit wat die velde van die gebruik van die boeke beskryf, asook sekere metodes. n Hoof form unit. Die tekslêer bevat die data van n onbekende hoeveelheid boeke. Die inligting van elke boek verskyn in een lyntjie. Die data-items word geskei deur n # -karakter in die volgende formaat: ISBN#Laaste Datum uitgereik#aantal kere wat die boek uitgeneem is#skenk n Voorbeeld van die eerste paar lyne van die tekslêer. Voeg jou van en voorletters aan die regterkant van Vraag 2 in die opskrif (caption) van die vorm by Skryf n kode vir n konstruktor (constructor)-metode met parameterwaardes wat die volgende eienskappe inisialiseer: ISBN (fisbn). Laaste datum wat die boek uitgeneem is (flaasteuitleendatum). Aantal kere wat die boek die jaar uitgeneem is (fgebruik). Skenk: Boolean-veld wat aandui of die boek geskenk sal word (fskenk). (6) Skryf n kode vir n privaat-metode met die naam SkenkBoek wat die skenkveld verander na true. (3) Bladsy 7 van 10

8 2.1.3 Skryf n kode vir n metode met die naam Uitneem wat die flaasteuitleendatum-veld verander na vandag se datum. Die metode moet ook die fgebruik-veld inkrementeer met een. (4) Skryf n kode vir n tostring-metode wat n string sal saamstel wat al die inligting van die objek in die volgende formaat sal terugstuur: ISBN#Laaste Datum uitgereik#aantal kere wat die boek uitgeneem is#skenk (7) Skryf n kode vir n metode met die naam BepaalGebruik wat die metode Skenkboek sal roep wanneer: Die boek nog nie die jaar uitgeneem is nie (fgebruik = 0). Gebruik die gepaste metode om die veld fskenk op te dateer. (4) 2.2 Voltooi nou die hoofprogram se unit, Vraag 2_XXX_U, na aanleiding van die volgende instruksies: Verklaar n BoekGebruik objekt. (2) Vir die OnClick event, vir die Skep knoppie, kry die nodige inligting vir die objek vanaf die edits en skep die objek. Die paneel moet ook wet gesteek word. (7) Vir die OnClick event handler vir die knoppie Vertoon, maak gebruik van die gepaste metode wat beskikbaar is vir die objek om die boek in die richedit te vertoon in die volgende formaat: ISBN#Laaste Datum uitgereik#aantal kere wat die boek uitgeneem is#skenk (2) Vir die OnClick event handler vir die Skenk-knoppie, kyk na die boek se gebruik. Indien die boek geskenk word, vertoon die boek in richedit. (5) Vir die OnClose event van die form, onthou om ook die objek van die rekenaar se geheue te verwyder. (1) [41] Bladsy 8 van 10

9 VRAAG 3: TEKSLÊERS, STRINGHANTERING EN SKIKKINGS Scenario Die biblioteek loods n kompetisie. Die prys is n reis na die Paleis van die Lost City. Om deel te neem, moet jy n ingeskrewe lid van die biblioteek wees. Om die kompetisievraag te beantwoord, moet die deelnemer n SMS stuur wat die volgende bevat: die deelnemer se naam, n geldige lidnommer en die antwoord op die kompetisievraag. Jy ontvang n tekslêer genaamd, Kompetisie.txt. Elke lyn in die tekslêer het die volgende formaat: naam#lidnommer#antwoord Hier volg n uittreksel uit die tekslêer: Johan#DUPL9021#LONDON Rina#GERM6701#Londen Jano#KRIE1120#Japan Michelle#STWE3426#Melbourne Dewald#GOU12W3456#Londen Rentia#MARA781#LoNdEn Marius#BERG5617#Londen Wiaan#NOLTE09#NEW YORK Anje#OTTO1202#LondeN Karin#VANE0001#Japan Talissa#SCRA1234#LONDON Elmer#HEN23415#Londen Let wel: Jou oplossing moet gebruik maak van funksies met parameteroordrag! Maak Delphi oop en maak dan die projek Vraag3_XXX_p.dpr in die Vraag 3- lêergids oop. Voeg jou van en voorletters aan die regterkant van Vraag 3 in die opskrif (caption) van die vorm by. 3.1 Skryf n funksie met die naam ValideerLidNom, om die geldigheid van n lidnommer te bepaal. ValideerLidNom ontvang die lidnommer en stuur n Boolean-waarde terug. n Lidnommer is geldig as dit aan die volgende vereistes voldoen: n Lidnommer moet uit agt karakters bestaan. Die eerste vier karakters van die lidnommer moet alfabetiese karakters wees. Die laaste vier karakters moet numeriese syfers wees. (16) Bladsy 9 van 10

10 3.2 Skryf n funksie met die naam ValideerAntw, om die korrektheid van die antwoord te bepaal. ValideerAntw ontvang die antwoord en stuur n Boolean-waarde terug. Die kompetisievraag is: Waar was die Olimpiese Spele in 2012 gehou?. Die antwoord wat aanvaar word, is Londen of London. Die antwoord mag ook uit n kombinasie van klein- of hoofletters bestaan. (8) 3.3 Verklaar twee globale skikkings, naamlik arrname en arrantwoorde. Maak voorsiening vir 500 items in elke skikking. (3) 3.4 Wanneer die program begin (met ander woorde in die OnCreate event van die form ): Word die tekslêer gelees. Gebruik stringhantering om die drie velde (snaam, slidnom en santw) van mekaar te skei. Slegs inskrywings wat n geldige lidnommer bevat en die regte antwoord, word na die skikkings, arrname en arrantwoorde, gelees. Gebruik die funksie ValideerLidNom om te bepaal of dit n geldige lidnommer is. Gebruik die funksie ValideerAntw om te bepaal of dit die korrekte antwoord is. (22) 3.5 Wanneer die gebruiker op die Kies Wenner-Knoppie (button) klik, moet daar ewekansig (randomly) uit die suksesvolle inskrywings in die skikkings (arrays) n wenner gekies word. Vertoon n gepaste sin wat die wenner gelukwens. (4) Stoor alle lêers. Tik jou naam en van as n kommentaarstelling bo-aan die unit. Vraag3_XXX_u en maak dan n drukstuk daarvan aan die einde van die sessie. [53] GROOTTOTAAL: 150 Bladsy 10 van 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 120 TYD: 3 uur *INFDM1* Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 120 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 31 bladsye, 3 bylaes en 'n inligtingsblad. Inligtingstegnologie/V1

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 FEBRUARIE/MAART 2009 PUNTE: 120. Hierdie vraestel bestaan uit 30 bladsye.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 FEBRUARIE/MAART 2009 PUNTE: 120. Hierdie vraestel bestaan uit 30 bladsye. NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 FEBRUARIE/MAART 2009 PUNTE: 120 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 30 bladsye. Inligtingstegnologie/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 INLIGTINGSTEGNOLOGIE (PRAKTI ES) MODELVRAESTEL PUNTE: 120 TYD: 3 uur 150 1 AP Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Copyright reserved Please turn over 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 MODEL 2007 PUNTE: 120 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Inligtingstegnologie/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie is 'n

Nadere informatie

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem. VOORRAAD Elke item wat u wil monitor as voorraad, soos bv. kunsmis, chemikalieë, saad en sakke voer moet as ʼn voorraaditem geskep word. Daar is geen beperking op die hoeveelheid items wat in voorraad gehou

Nadere informatie

Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei

Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei Hoe om met Salcon die CSV lêer vir SARS voor te berei Vooraf U moet asb seker maak dat u die nuutste weergawes van Salcon se IRP5 Module van die internet afgelaai en geïnstalleer het. U moet asb seker

Nadere informatie

Beantwoord die volgende vrae op die antwoordblad wat voorsien is. U mag nie die rekenaar aanskakel alvorens u nie Afdeling A ingehandig het nie.

Beantwoord die volgende vrae op die antwoordblad wat voorsien is. U mag nie die rekenaar aanskakel alvorens u nie Afdeling A ingehandig het nie. UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT DEPARTEMENT REKENAARWETENSKAP EN INFORMATIKA RIS 114 DATUM: 7 Maart 2013 TYD: 180 minute PUNTE: 120 ASSESSORE: Prof. P.J. Blignaut & Mnr. F. Radebe (+4 bonuspunte) MODERATOR:

Nadere informatie

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK

Installasie van LPF AgriBusiness/Express 2010 LPF Systems BK Installasie van LPF AgriBusiness/Express LPF AgriBusiness en LPF Express Gebruikers handleiding deur LPF Systems BK Index 3 Index Foreword Part I Installasie 0 4 1 Inleiding... 4 Hardew are Vereistes...

Nadere informatie

Bankstate LPF Systems BK

Bankstate LPF Systems BK Bankstate LPF AgriBusiness Gebruikershandleiding deur LPF Systems BK Indeks 3 Inhoudsopgawe Deel I Elektroniese Bankstate 4 1 Inleiding... 4 Doel... 4 Werksm etode... 4 Menu... 5 2 Laai... 5 Intrek...

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V2 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Grafiekpapier moet aan die kandidate voorsien word. 2 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwyskompleks Sone 6 Zwelitsha 5608 Privaatsak X0032 Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT KURRIKULUMBESTUUR GRAAD 12 LEERDER

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF

AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF AFLEGGING VAN WERKER (DIENSBEëINDIGING) EN UITBETAAL VAN VERLOF Let Wel: Die riglyne hieronder is nie bedoel om regsadvies te wees nie, maar bloot AfriKlok se praktiese riglyne van hoe afdanking van n

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

PRESTASIE- BESTUUR-2015 HANDLEIDING

PRESTASIE- BESTUUR-2015 HANDLEIDING PRESTASIE- BESTUUR-2015 HANDLEIDING Afdeling: Prestasiebestuur, Opleiding en Ontwikkeling January 22, 2015 T: +27(0)51 401 9111 info@ufs.ac.za www.ufs.ac.za Vloei van prestasiebestuurproses a. Prestasieplan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Installerings instruksies vir Winkerk 7

Installerings instruksies vir Winkerk 7 Installerings instruksies vir Winkerk 7 Inhoudsopgawe 1. Agtergrond:... 1 2. Bedryfstelsels:... 1 3. Media:... 1 4. Internet toegang:... 2 5. Prosedures wat voor installering gedoen moet word:... 2 6.

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 KREATIEWE - EN TRANSAKSIONELE SKRYFWERK JUNIE 2015 GRAAD 6 Aantal bladsye: 6 TYDSDUUR: PUNTE: 60 1 UUR NAAM EN VAN: INSTRUKSIES:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 22 bladsye. Inligtingstegnologie/V1 2 DBE/November 2015 NSS INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT TYD: 3 UUR PUNTE: 50 WISKUNDE V Oefen vraestel: Junie 04 Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye en n formule blad. INSTRUKSIES Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *Iwis1* Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (EC/NOVEMBER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die

Nadere informatie

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE KLASSIFIKASIE VAN ONDERWERPE VIR DIE GRAAD 11 VRAESTELLE LEER DIE VOLGENDE: Vraestel

Nadere informatie

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 TOTAAL: 150 TYD: 3 UUR HIERDIE VRAESTEL BESTAAN UIT 8 BLADSYE Bladsy 1 van 8 WISKUNDE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014 INSTRUKSIES: Hierdie vraestel

Nadere informatie

Installerings instruksies vir Winkerk 7

Installerings instruksies vir Winkerk 7 Installerings instruksies vir Winkerk 7 Inhoudsopgawe 1. Agtergrond:... 1 2. Bedryfstelsels:... 1 3. Media:... 1 4. Internet toegang:... 2 5. Prosedures wat voor installering gedoen moet word:... 2 6.

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 016 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 016 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

REKORD- EN EINDEKSAMEN

REKORD- EN EINDEKSAMEN HOËRSKOOL OOS-MOOT GRAAD 12 REKORD- EN EINDEKSAMEN ROOSTER EN REËLS 2018 Bladsy 2 van 7 REKORDEKSAMENROOSTER DATUM TYD VAK TYDSDUUR 20/8 14:00-16:00 Engels FAL (P3) Afrikaans HT (V1) 21/8 Rekeningkunde

Nadere informatie

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS i WISKUNDE SKOOLGEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE KABV GRAAD 12 LEERDERGIDS 1 INHOUD Inleiding...3 1. Werkstuk...4 Rye en reekse

Nadere informatie

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2 NAAM: PUNTE: 33 TYD: 1½ uur *MUSDM2* Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye. 2 MUSIEK V2 (SEPTEMBER

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

AFSTAND HER-BEREKENING WEDVLUG IDENTIFIKASIE BENZING ELEKTRONIESE KLOKKE TIPES ELEKTRONIESE KLOKKE BRICON ELEKTRONIESE KLOKKE

AFSTAND HER-BEREKENING WEDVLUG IDENTIFIKASIE BENZING ELEKTRONIESE KLOKKE TIPES ELEKTRONIESE KLOKKE BRICON ELEKTRONIESE KLOKKE WINBIRD HANDLEIDING INHOUD AFDELING A B C D E F G H ONDERWERP VOORAF INVOER VAN NOMINASIE KODES EN DUIWE AFSTAND HER-BEREKENING WEDVLUG IDENTIFIKASIE BENZING ELEKTRONIESE KLOKKE TIPES ELEKTRONIESE KLOKKE

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 JUNIE 2013 MEMORANDUM PUNTE: 80 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 GDO

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 (EC/NOVEMBER

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C AFRHIG311 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D10055667-7-C TYD: 14H00 16H30 TOTAAL: 100 PUNTE TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM:

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2: SKRYF NOVEMBER 2008 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM TOETSING VAN BASIESE KONSEPTE-KENNIS n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, 2007 Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool: Datum van toets: Naam

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 GRAAD 11 JUNIE 2017 LEERUITKOMS 3: SKRYF Punte:80 EN AANBIED ALGEMEEN Tyd: 2 ure Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES:

Nadere informatie

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6 PUNTE : 60 TYDSDUUR: 60 MINUTE Bladsy 1 van 10 Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye INSTRUKSIES: 1. Beantwoord al die vrae.

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 11 HUISTAAL JUNIE 2011 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 NOVEMBER 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Wiskunde/V1 2 DBE/November 2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 2 JUNIE 2014 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 Afdeling

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 WISKUNDE V1 MODELVRAESTEL - 2006 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief INSTRUKSIES EN INLIGTING 2 Lees

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2018 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2016 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRFA3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye INSTRUKSIES EN INLIGTING: 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE

Nadere informatie

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. 2 ONTWERP EERSTE

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 0 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL JUNIE 202 MEMORANDUM PUNTE: 70 TYD: 2 UUR Hierdie MEMORANDUM bestaan uit 7 bladsye. Bladsy van 5 Afdeling A Leesbegrip Assesseringsriglyne:

Nadere informatie

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3 Eksaminator: M Swanepoel Moderator : C van Niekerk Tyd: 2 uur Punte: 30 punte Datum: 2 November 2016 Eerste sessie, Woensdag TAAK 11 : Opstel

Nadere informatie

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Inleiding Tot Die Jagluiperd

Inleiding Tot Die Jagluiperd Les Plan Een Inleiding Tot Die Jagluiperd KRITIEKE UITKOMSTE KU #1: KU #2: KU #3: Identifiseer en los probleme op en maak besluite deur van kritieke en vindingryke denke gebruik te maak. Werk effektief

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE EKSMEN JUNIE 2018 GRD 9 WISKUNDE NM VN LEERDER: GRD 9: TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye + 1 formuleblad WISKUNDE GRD 9 2 GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE

Nadere informatie

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE Lenings wat aan werkers gegee word se terugbetalings-paaiemente kan deur middel van die betaalstelselsel van hul vergoeding verhaal word. Indien 'n paaiement met die volgende

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT MATH ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT IIMVIWO ZEBANGA LESHUMI ELINANYE GRADE 11 EXAMINATIONS GRAAD 11-EKSAMEN NOVEMBER 2008 WISKUNDE EERSTE VRAESTEL

Nadere informatie

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 3 NOVEMBER 2017 PUNTE: 30 TYD: 1 uur LEERDER: SKOOL: DISTRIK: AREAKANTOOR: Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaaal/V3/Gr.6

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete - 8 - Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete L.1 INHOUDSOPGAWE BLADSY 1. Notebalk... 8 2. Toonhoogte... 9 3. Sleuteltekens... 10 4. Lettername van lyne en spasies in die diskantsleutel...

Nadere informatie

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE PUNTE: 50 JRLIKSE NSIONLE SSESSERING 2014 GR 4 WISKUNE TOETS TY: 90 Minute PROVINSIE ISTRIK NM VN SKOOL EMIS-NOMMER (9 Syfers) KLS (bv. 4) VN NM GESLG ( ) SEUN OGTER GEOORTETUM Y Y M M ie toets bestaan

Nadere informatie

WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA

WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA 1. Dekblad Naam van die toer FASE 1 VIER OF MEER illustrasies en/of prentjies relevant tot jou toer 2. Reistoegangsdokumente Verduidelik die term visum Noem drie vereistes

Nadere informatie

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE. Algemene Grootboek Skryf die eerste vier stappe van die Rekeningkundige siklus neer: 1. 2. 3. 4. So met ander woorde, 1. Eerstens moes daar n transaksie plaasvind, 2. dan moes die transaksie wat plaasgevind

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/Feb.

Nadere informatie

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Hoërskool Pretoria-Noord Wiskunde Geletterdheid GR 10 November Eksamen 2015 : Vraestel 2 Datum : 9 November 2015 Eksaminator : Mnr FW Pienaar Tyd : 1½ - uur Totaal : 75 Punte Moderator : Mnr M Stoop Hierdie

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur

Nadere informatie

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2 Eksaminator: Mnr. D. Koen Tyd: 2 UUR Moderators: Mnr. T. Scholtz Totaal: [100] Me. M. Muller November 2014 Me.

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE GESKIEDENIS VRAESTEL 2 EIND JAAR EKSAMEN NOVEMBER 2015 NAL D GRAAD 4 PUNTE: 25 TYDSDUUR: 1 UUR NAAM EN VAN: NAAM VAN SKOOL: INSTRUKSIES Beantwoord al

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2017 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in. Klikker ( Clicker ) Klikker-aktiwiteite is nuttig vir assessering in die klaskamer. Dosente gebruik hierdie assesseringsmetode om studente se verstaansvlak van n besondere begrip te meet terwyl die lesing

Nadere informatie

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye, diagramvel en formuleblad.

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK-EKSAMEN GRAAD 11 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL NOVEMBER 2013 PUNTE: 100 TYD: 2 ½ UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. Bladsy 1 van 7 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2016 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150 - 1 - CAMI Education (PTY) Ltd Reg. No. 1996/01609/0 CAMI House Fir Drive, North Cliff Posbus 160 CRESTA, 118 TEL: + (11) 46-00 Faks: 086 601 4400 Web: www.camiweb.com e-pos: info@camiweb.com Wiskunde

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL Graad 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL EKSEMPLAAR November 2014 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 7 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1. Hierdie vraestel bestaan uit DRIE

Nadere informatie

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos Instruksies: 1. Hierdie vraestel bestaan uit twee afdelings en 10 bladsye: 1.1 Afdeling A: Kortvrae

Nadere informatie

Motheo Onderwysdistrik

Motheo Onderwysdistrik 1 Motheo Onderwysdistrik AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL Vraestel 2 Mei/Junie 2014 PUNTE: 80 GRAAD: 10 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *IAFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E. QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E. LAST MODERATOR MEV. L.M. FOUCHE INSTRUKSIES: Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie