NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME"

Transcriptie

1 NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME FINANSIËLE STEUNDIENSTE BELANGRIKE INLIGTING TEN OPSIGTE VAN n NSFAS LENING Die National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) is n leningskema wat daar gestel is om studente wat oor die akademiese potensiaal beskik maar finansieel behoeftig is, te ondersteun om verder te studeer. Indien u jaarlikse bruto gesinsinkomste R oorskry, is dit onwaarskynlik dat u sal kwalifiseer vir die lening. Indien daar twee of meer studente in die huishouding is, is die afsnypunt ongeveer R , onderhewig aan die beskikbaarheid van fondse. Indien n student al sy modules in n betrokke studiejaar slaag, word n gedeelte van die lening in n beurs omskep. Die maksimum gedeelte wat in n beurs omskep kan word is 40% van die jaarlikse leningsbedrag. Die rentekoers word vasgestel op 80% van die repo koers en word jaarliks op 1 April aangepas. Rente op lenings sal begin oploop vanaf 1 April van die jaar waarin die lening toegestaan word. Die NSFAS lening is terugbetaalbaar sodra n student afgestudeer het en n inkomste verdien. Die NSFAS Raad bepaal die minimum- en maksimum bedrae wat deur instellings toegeken mag word en die bedrae mag jaarliks verskil. Die voorgeskrewe Nasionale Middeletoets, (Means-test) word op alle aansoeke toegepas om die waarde van die leningsbedrag te bepaal. Onderhewig aan die bruto inkomste van die ouers, kan n Verwagte Eie Bydrae (VEB ) tot die studiekoste verlang word. Enige ander beurse wat n student ontvang, hetsy uit Universiteitsfondse of buitebeurse, moet in berekening gebring word tydens die middeletoets en afgetrek word van die NSFAS leningsbedrag. AKADEMIESE VEREISTES Nuwelingstudente moet n APS-telling van 22 behaal in hul finale Graad 12 eksamen en moet voor 30 Oktober van die voorafgaande jaar waarin hul studies in aanvang neem, aansoek doen. Senior studente moet ten minste 60% van hul modules slaag om in die daaropvolgende jaar te kwalifiseer vir n NSFAS lening. Die sluitingsdatum vir senior studente is jaarliks 30 September. LEES ASB DIE VOLGENDE SORGVULDIG DEUR VOORDAT U DIE AANSOEKVORM VOLTOOI AANSOEKE SONDER N STUDENTENOMMER ASOOK VERKEERDE/ONVOLLEDIGE VORMS KAN NIE GEPROSESSEER WORD NIE EN KAN DAARTOE LEI DAT DIE LENINGSAANSOEK AFGEKEUR WORD. Heg n AFSKRIF AAN VAN U STREPIESKODE-IDENTITEITSDOKUMENT WAT GESERTIFISEER IS op dieselfde kant as die beeld en nie op die agterkant van die fotokopie nie. Slegs Suid-Afrikaanse burgers kan aansoek doen vir die lening. FAMILIE BESONDERHEDE 1. Heg die jongste bewyse van inkomste bewyse aan van u OUER(S)/VOOG(DE)/GADE OF ENIGE ANDER LID VAN U HUISHOUDING WAT n INKOMSTE VERDIEN (salaris-/pensioenstrokie nie ouer as drie maande nie). Dit is belangrik om die finansiële status van u gesin vas te stel. BEWYS VAN INKOMSTE (in die vorm van n beëdigde verklaring en 6 maande bankstate, nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word indien u nie n salaris- of pensioenstrokie ontvang nie. 2. n Beëdigde verklaring (nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word indien u MOEDER/VOOG/GADE n HUISVROU is. 3. n Gesertifiseerde afskrif van die PENSIOENSTROKIE (nie ouer as drie maande nie) van u OUER(S)/VOOG/GADE of enige ander lid van die huishouding moet aangeheg word indien hy/sy n PENSIOENARIS is.

2 4. n Beëdigde verklaring (nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word indien u OUER(S)/VOOG/GADE WERKLOOS is, asook SKRIFTELIKE BEVESTIGING DEUR n LEIER IN DIE GEMEENSKAP bv leraar, prokureur of maatskaplike werkster. 5. Indien u OUERS VERVREEMD is maar nie wettig geskei is nie, moet n beëdigde verklaring (nie ouer as drie maande nie) ten opsigte hiervan deur een van die ouers en BEWYS VAN INKOMSTE VAN BEIDE OUERS (nie ouer as drie maande nie) aangeheg word. 6. n Gesertifiseerde afskrif van die EGSKEIDINGSBEVEL moet aangeheg word indien u OUERS WETTIG GESKEI is. BEWYS VAN INKOMSTE VAN BEIDE OUERS (nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word. 7. Indien u OUER(S) OORLEDE is, moet n GESERTIFISEERDE AFSKRIF/AFSKRIFTE VAN DIE DOODSERTIFIKAAT/-SERTIFIKATE aangeheg word. 8. In die geval van BOERE en BESIGHEDE, moet die jongste BELASTINGAANSLAG (IT34) (nie ouer as een jaar nie) EN jongste FINANSIËLE STATE van die boerdery/besigheid) aangeheg word. 9. Indien ouers se bates GELIKWIDEER is, hulle SKULDBERADING ontvang en/of ONDER ADMINISTRASIE geplaas is, moet BEWYS VAN INKOMSTE asook bewys van LIKWIDASIE-, SKULDBERADING- EN/OF ADMINISTRASIE BEVEL voorgelê word. 10. Indien u onder VOORGDYSKAP geplaas is, heg n gesertifiseerde afskrif van die HOFBEVEL aan of n beëdigde verklaring van die voog. GROOTOUERS OF ANDER FAMILIELEDE KAN NIE AS VOOGDE OPTREE INDIEN BIOLOGIESE OUERS NOG LEWE NIE, BEHALWE IN n GEVAL WAAR n HOFBEVEL UITGEREIK IS (GESERTIFISEERDE AFSKRIF VAN DIE HOFBEVEL MOET AANGEHEG WORD). 11. Heg afskrifte van IDENTITEITSDOKUMENTE aan van die AANSOEKER EN ALLE LEDE VAN U HUISHOUDING wat op dieselfde kant as die beeld gesertifiseer is en nie op die agterkant van die fotokopie nie. SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE VOORNEMENDE STUDENTE SENIOR STUDENTE, MAW 2 DE, 3 DE EN 4 DE JAAR STUDENTE 30 OKTOBER 30 SEPTEMBER STUDENTE MOET JAARLIKS AANSOEK DOEN VOOR/OP DIE SLUITINGSDATUM POTCHEFSTROOM VAALDRIEHOEK MAFIKENG TEL / / / / POS Finansiële Steundienste Privaatsak X6001 POTCHEFSTROOM, 2520 Vaaldriehoekkampus Posbus 1174 VANDERBIJLPARK, 1900 Mafikeng Kampus Privaatsak X2046 MMABATHO, 2745 KOERIER Finansiële Steundienste Hoffmanstraat 4 Gebou F19 POTCHEFSTROOM, 2520 Vaaldriehoekkampus Van Eck-Boulevard VANDERBIJLPARK, 1900 Mafikeng Kampus Hoek van Albert Luthuli en Universiteits-rylaan MMABATHO, 2745 WEB

3 NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME AANSOEKVORM VIR n NSFAS LENING VIR DIE JAAR: FINANSIëLE STEUNDIENSTE AFDELING A: STUDENT SE PERSOONLIKE BESONDERHEDE Volle name Titel Volle Name Van U ID nommer HEG GESERTIFISEERDE KOPIE VAN ID AAN Noemnaam Instansie POTCHEFSTROOM VAAL DRIEHOEK MAFIKENG Studente Nommer Op watter Kampus gaan u registreer? Is jy n finale jaar student? JA NEE Huwelikstatus Enkel / Getroud / Geskei / Weduwee/Wewenaar / Woon apart / Ander reëling: Verskaf asb u gesin se adresbesonderhede: Woonadres Straat Posbus Waar gaan u woon tydens studie by hierdie instansie? Woon in kampus selfdiens eenheid Van ander dorp/stad, woon af-kampus (bv huur van eienaar of agentskap) Woon in ouerhuis (adres bo-vermeld) Van plaaslike dorp maar woon nie in ouerhuis nie Woon in voldiens op-kampus eenheid Adres tydens studie Telefoon kontaknommers (Spesifiseer volle straat- adres/naam van huis) Huis Sel Huistaal Voorkeur Taal Engels / Afrikaans E-pos adres Verskaf asb n e-pos adres wat u die meeste gebruik en waartoe u daagliks/weekliks toegang het Etniese Groep/Ras (slegs vir statistieke) Swart / Kleurling / Indiër / Wit / Ander (Spesifiseer asb) Geslag: Manlik Vroulik Is u fisies gestremd? Indien JA, spesifiseer omvang van gestremdheid

4 AFDELING B: GESIN SE BESONDERHEDE Wat is u ouers se huwelikstatus tot op huidige datum? Getroud / Geskei / Weduwee/Wewenaar / Woon apart Is een/albei ouer(s) oorlede? Indien NEE, voltooi asb afdelings B1 en B2 hier onder *Indien JA, spesifiseer asb watter ouer Moeder Vader (vorder asb na afdeling B2 OF B3 indien van toepassing) (vorder asb na afdeling B1 OF B3 indien van toepassing) Indien beide ouers oorlede is, heg gesertifiseerde afskrif van die doodsertifikaat/doodsertifikate aan en verskaf asb besonderhede van die wettige voog of versorger by wie u woon of die persoon wat na u omsien en aan u finansiële behoeftes voorsien. (vorder asb na Afdeling B3). Vir die onderstaande afdelings, verskaf asb die besonderhede van u ouers/wettige voog/stief ouer(s) wat verantwoordelikheid gaan neem vir die delging van kostes verbonde aan u studies en wat u finansieel gaan ondersteun. Afdelings B4 en B5 moet deur ALLE applikante voltooi word. AFDELING B1: MOEDER / STIEFMOEDER SE BESONDERHEDE Volle name Titel Volle Name Van (soos in ID boek) ID nommer Huisadres Kontak nommer Beroep *Werkloos *Werkloosheidsversekering ge-eis? Werkgewer (Naam van maatskappy of individu) Bron van inkomste * Lone Weekliks Maandeliks Daagliks (merk asb toepaslike blok) * Salaris Twee-weekliks Maandeliks Ander * Rente van belegging Bruto inkomste per jaar R * Wins uit besigheid (bv Taxi, smous, eie onderneming) * Bydrae van onderhoudsbetalings * Staat Subsidie Tipe (Beskryf) Betaal u moeder inkomstebelasting? * Indien JA, meld asb inkomstebelastingnommer AFDELING B2: VADER / STIEF VADER SE BESONDERHEDE Volle name Titel Volle Name Van (soos in ID boek) ID nommer Huisadres Kontak nommer

5 Beroep *Werkloos *Werkloosheidsversekering ge-eis? Werkgewer (Naam van maatskappy of individu) Bron van inkomste * Lone Weekliks Maandeliks Daagliks (merk asb toepaslike blok) * Salaris Twee-weekliks Maandeliks Ander * Rente van belegging Bruto inkomste per jaar R * Wins uit besigheid (bv Taxi, smous, eie besigheid) * Bydrae van onderhoudsbetalings AFDELING B3: WETTIGE VOOG / AANGEWYSDE VERSORGER / ANDER PERSOON WAT DIE STUDENT FINANSIEEL ONDERSTEUN SE BESONDERHEDE Is u amptelik deur die hof aangestel as wettige voog vir die student met betrekking tot hierdie aansoek? Is u in die oorlede ouers se testament aangewys as die aansoeker se voog? JA * / NEE JA * / NEE Volle name Titel Volle Name Van (soos in ID boek) ID nommer Wettige voog / versorger se huwelikstatus Huisadres Getroud / Geskei / Weduwee/Wewenaar / Woon apart Kontak nommer Beroep *Werkloos * Staat Subsidie Tipe (Beskryf) Betaal u vader inkomstebelasting? * Indien JA, asb meld inkomstebelastingnommer *Werkloosheidsversekering ge-eis? Werkgewer (Naam van instansie of individu) Bron van inkomste * Lone Weekliks Maandeliks Daagliks (merk asb toepaslike blok) * Salaris Twee-weekliks Maandeliks Ander * Rente van belegging Bruto inkomste per jaar R * Wins uit besigheid (bv Taxi, smous, eie onderneming) * Bydrae van onderhoudsbetalings * Staat Subsidie Tipe (Beskryf) Betaal u voog inkomstebelasting? * Indien JA, asb meld inkomstebelastingnommer

6 AFDELING B4: FAMILIE SE BESONDERHEDE 1. Begin met die student en lys ALLE familielede (insluitend ouers) wat permanent inwoon in u huis en wat afhanklik is van die ouer(s)/voog se inkomste. 2. Heg n afskrif van ELKEEN OP DIE LYS se Identiteitsdokument of geboortesertifikaat aan. 3. Indien broer(s)/suster(s) geregistreer is by n tersiêre instansie, heg bewys van sy/haar registrasie aan. Titel Voorletter(s) Van Verwantskap aan student 1 Ouderdom Huidige aktiwiteit 2 1 Gade / Lewensmaat / Broer / Suster / Dogter / Seun / Oom / Tannie / Grootouer / Ander 2 Laerskool / Hoërskool / Na-skool / Werkloos / Werk / Universiteit / Tegniese College / Ander Studeer enige van die bogenoemde broer(s) / suster(s) ook tans by n tersiêre instansie? JA NEE Indien enige van die bogenoemde familielede werk, wat is sy/haar inkomste? AFDELING B5: NAASBESTAANDE SE BESONDERHEDE In geval van nood mag dit nodig wees dat die universiteit of NSFAS u naasbestaandes moet kontak. n Naasbestaande is n direkte familie afstammeling, ouers/wettige voog uitgesluit, wat nie saam met u woon nie. Volle naam Titel Volle Name Van (soos in ID boek) ID nommer Huisadres Kontak nommer Hoe is u aan hierdie persoon verwant? AFDELING C: KURSUS BESONDERHEDE Is dit die eerste keer dat u aansoek doen vir finansiële ondersteuning? (merk asb toepaslike blok) JA NEE Kwalifikasie Tipe? (asb merk blok) Graad Diploma Naam van kwalifikasie? (bv B Sc, B Ing, B Ed) Studie rigting? (bv Bewaring, Siviele Ing, Grondslagfase) Watter jaar het u vir die eerste keer registreer? (bv 2006) Huidige studiejaar? (bv 1e jaar)

7 AFDELING D: FINANSIëLE BESONDERHEDE VAN STUDENT EN/OF FAMILIE WAT VIR STUDENT SORG Studente wat werk en finansieel onafhanklik is of self vir studiekoste verantwoordelik is, moet Afdeling D1 voltooi. Studente wie se studiekkoste deur die ouer(s)/voog gedelg word, moet Afdeling D2 voltooi. AFDELING D1: STUDENT SE WERK STATUS Naam van werkgewer Beroep Adres van werkgewer Telefoon nommer Selfoon nommer E-pos adres AFDELING D2: FINANSIëLE STATUS VAN STUDENT SE FAMILIE Besit u ouers/voog enige vaste eiendom (bv huise)? Indien JA, wat is die geskatte Randwaarde? In watter tipe woning bly u? Huis Woonstel Op n plaas Informele nedersetting Is daar n lening/verband uitgeneem op Indien JA, meld die bogenoemde eiendom? maandelikse paaiement Huur AFDELING E: VERKLARING DEUR STUDENT (OF OUER INDIEN STUDENT JONGER IS AS 18 JAAR) Is u tans onder n administrasiebevel? JA NEE Ek, die ondergetekende, verklaar dat die inligting voorsien in hierdie aansoekvorm korrek is en dat ek volledige inligting oor ons familie inkomste verskaf het na die beste van my vermoë. Ek verstaan dat inligting wat ek in hierdie aansoekvorm verskaf moontlik bevestig moet word ten einde n regverdige beurs-/leningstoekenning te kan maak. Ek verstaan dat, indien die inligting wat ek verskaf het vals of opsetlik verkeerd is, die Universiteit dissiplinêre stappe sal neem wat kan lei tot volle-/gedeeltelike kansellasie van die toekenning. Ek gee hiermee toestemming dat die Finansiële Ondersteuningskantoor besonderhede van my akademiese rekord en finansiële profiel aan NSFAS en ander beursgewers mag verskaf. Handtekening Datum * Toon aan waar daar skriftelike stawingsdokumente/bewyse verlang word (bv ID afskrif, doodsertifikaat, egskeidingsbevel, inkomstebelastingvorm ens). FSBRV-SAVDW/FSD BEURSE/NSFAS/POTCH

8 KONTROLE LYS IN TERME VAN VOLLEDIGHEID VAN NSFAS AANSOEKVORM Volledig Onvolledig STUDENTENR VOORLETTERS EN VAN..... AANGEHEG STAWENDE DOKUMENTASIE JA NEE 1 Afdeling A: Gesertifiseerde afskrif van student se ID dokument 2 Afdeling B: Gesertifiseerde afskrif van dood sertifikaat/sertifikate van ouers/voog(de) indien van toepassing 3 Afdeling B 1, 2, 3: Gesertifiseerde afskrif van ouers se huweliksertifikaat. Indien geskei, afskrif van egskeidingsbevel en bewys van onderhoud ontvang 4 Afdeling B 1, 2, 3: BEWYSE VAN INKOMSTE Ouer(s)/voog(de) werk - Gesertifiseerde afskrif van salaris advies van beide ouers Ouer(s)/voog(de) besit of behoort aan BK en/of n EDMS (Beperk) Inkomste staat, Balansstaat, Kontantvloei staat, Belasting opgawe en Inkomstebelastingsertifikaat van die besigheid Ouer(s)/voog(de) werk op kommissiebasis IRP5 EN 6 maande bankstate Ouer(s)/voog(de) alleen broodwinner Salaris staat EN 6 maande bankstate indien onderhoud ontvang word Ouer(s)/voog(de) informele smous Bewys van inkomste EN 6 maande bankstate Ouer(s)/voog(de) werkloos Beedigde verklaring(s), WVF kaart EN 6 maande bankstate Ouer(s)/voog(de) bejaard, gestremd of sieklik beedigde verklaring EN 6 maande bankstate 5 Afdeling B 4: Gesertifiseerde afskrifte van ALLE gesinslede se ID dokumente of geboorte sertifikate 6 Afdeling B 4: Gesertifiseerde afskrif van bewys van registrasie indien daar meer as een student in die gesin is VOORLETTER(S) & VAN VAN PERSONEELLID HANDTEKENING VAN PERSONEELLID DATUM KANTOORGEBRUIK BEDRAG TOEGEKEN BEURSBEAMPTE HOOF: FSD DATUM VAN VERWERKING R

AANSOEK OM STUDIELENING

AANSOEK OM STUDIELENING AANSOEK OM STUDIELENING 1. PERSOONLIKE INLIGTING VAN AANSOEKER (STUDENT) Vul asseblief volledig in waar van toepassing Van: Volle naam: Geboortedatum: ID Nommer: Is u 'n Suid-Afrikaanse burger? JA Huistaal:

Nadere informatie

2015 AKADEMIESE JAAR

2015 AKADEMIESE JAAR Die sluitingsdatum vir die 2015 akademiese jaar aansoeke is die 5 de Desember 2014 en geen laat aansoeke sal aanvaar of oorweeg word nie. Die indiening van ʼn aansoek is nie ʼn waarborg dat die Trust aan

Nadere informatie

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD Kragtens regulasie 3 (1)(a) en (b) van die S.A. Skolewet no. 84 van 1996 ALLE INLIGTING WORD VERTROULIK HANTEER GEEN AANSOEK SAL OORWEEG WORD INDIEN

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE AANSOEK OM TOELATING - 2017 HOËRSKOOL TUINE POSBUS 48066 Tel: (012) 379-6181/2 HERCULES 0030 Faks: (012) 377-3899 PRETORIA e-pos: admin@hstuine.co.za LW!! U aansoek kan nie oorweeg word sonder die volgende

Nadere informatie

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL LEERDER INLIGTING LEERDER REGISTRASIEVORM 20... Voltooi met 'n swart pen asb. Volle name: Van : Noemnaam: Geboortedatum: 20 / / ID Nommer: Nasionaliteit RSA Ander: Kerkverband

Nadere informatie

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling Ireland Laan 55, Eldoraigne, Centurion Posbus 701, Wierda Park, 0149 Tel: (012) 654 0016 ; Faks: (012) 654 1013 In wie se naam word die eiendomsverband geregistreer: HUISLENINGSAANSOEK Gesamentlik Aansoeker

Nadere informatie

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium SUID-AFRIKAANSE SKOLEWET, NO. 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING VAN OUERS VAN DIE BETALING VAN SKOOLGELD AANSOEK VIR VRYSTELLING P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium Tel (021) 887 0017/77 Fax

Nadere informatie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL ROBERTSON VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL REITZSTRAAT, ROBERTSON 6705 POSBUS / P.O.BOX 292 ROBERTSON 6705 TEL: (023) 626 3139 - FAKS/FAX: 086 505 2186 AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 AANSOEK

Nadere informatie

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A DIE AAD BEHOU DIE EG VOO OM N KOTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. MEK BLOKKIE MET N KUISIE X WAT OP U VAN TOEPASSING IS. AFDELING A 1. Vul asseblief die volgende besonderhede in met betrekking tot die applikant:

Nadere informatie

RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM

RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM Lees asseblief noukeuring deur die inligting en veral die vereistes om te kwalifiseer (op die aangehegte vorm bladsy 4). Aansoeke open op 1 Mei en sluit op 30 September

Nadere informatie

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds

Nadere informatie

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul Sanlam oorweeg 'n doodseis. Die lid wat gesterf het, was lid van 'n aftreefonds

Nadere informatie

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING PLAK KLEURFOTO VAN LEERDER (ID GROOTTE) H u p p e l l a n d Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: 021 424 6056 e: huppelland@jvrprim.co.za AANSOEK OM TOELATING BAIE BELANGRIK: Hierdie aansoek

Nadere informatie

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel. 021-886 4791 7601 Fax. 021-887 1901 AANSOEK OM TOELATING Kantoorgebruik: CEMISnr: Van:... Noemnaam:... LEERLING BESONDERHEDE Volle

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING Geagte Ouers/Voogde Baie dankie vir u belangstelling in Pikkie Paradys Pre-primêre Skool en Nasorgsentrum. Aangeheg hierby, vind die volgende dokumentasie: a. Aansoek

Nadere informatie

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE Slegs vir kantoorgebruik SENWESBEL (Ingelyf in die Republiek van Suid-Afrika) (Registrasienommer 1996/017629/06) ("Senwesbel ) Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE BELANGRIKE

Nadere informatie

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig

Nadere informatie

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM: KANTOORGEBRUIK 0 AANSOEKVORM VIR TOELATING TOT UNIKA PREPRIMÊR TEL.: 0 888 6 FAKS : 086 68 9600 EPOS: unikapp@wbs.co.za WEBADRES: www.unika.co.za LOCKSLEYWEG ROBINDALE POSBUS 99 PINEGOWRIE VIR FINANSIËLE

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK TOELATINGSVORM VIR 201 M Leerder se van :... Geslag : Leerder volle name :... Graad waarvoor ingeskryf word:... Naam van skool wat verlaat word:...

Nadere informatie

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie HOëSKOOL TYGEBEG AANSOEKVOM VYSTELLING VAN VEPLIGTE SKOOLFONDS Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie Moet voltooi word deur ouer/ voog/ persoon verantwoordelik vir die betaling van

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode: AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Afdruk van leerders se geboortesertifikaat. Afdruk van vader en moeder se identiteitsdokument. Bewys van immuniseringvorm. (Gesondheidsdoeleindes). Een onlangse

Nadere informatie

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede Aansoek om toelating: Let asseblief op die volgende: 1. Daar moet vir elke leerder in die gesin wat aansoek doen, n aparte vorm ingevul word. 2. Trek n kruisie in die blokkie/s van toepassing. 3. Die volgende

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar DIE INLIGTING WAT HIER VERSTREK WORD, WORD GEBRUIK OM KANDIDATE TE KEUR. DIT IS DUS IN JOU EIE BELANG OM DIE AANSOEKVORM VOLLEDIG IN TE VUL VUL ASSEBLIEF

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by 021 916 3456 U kan

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2018 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Aansoeke

Nadere informatie

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING 1. LEERLINGBESONDERHEDE Naam en Van : Immigrant: JA NEE Geslag: Geboortedatum: ID-nommer: Vorige skool en Huidige graad: Paspoortnommer: Inskrywingsdatum: Etniese groep: Kerkverband 2. ALGEMENE INLIGTING

Nadere informatie

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING. KLIËNT INLIGTING KLIËNT Van: Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Woonadres: Tel. Nr. (Sel): (W): (H): Huistaal: Graad in skool: Huwelikstatus: Naam van skool: Ouderdom: PERSOON AANSPREEKLIK

Nadere informatie

Naskool Tel:

Naskool Tel: Dinky Dots Garsfontein Tel: 083 444 7240 Naskool Tel: 012 991 8602 Registrasie vorm E-pos: dinkydotsfaerieglen@gmail.com Naam van kind Datum van registrasie Afdeling A: Familie inligting Inligting Vader

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL HEBRON CHRISTENSKOOL MEER AS OORWINNAARS... Hebronstraat, Oakglen, Bellville, Posbus 640, Brackenfell, 7561 Tel (021) 919 6356; Faks 086 6717 472 E-Pos: admin@hebronchristenskool.co.za Webtuiste: www.hebronchristenskool.co.za

Nadere informatie

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME FONDSINSAMELINGSNOMMER 02 200032 115 2 Na voltooiing stuur asseblief terug aan: afspraak of kontak Sr. Hannelie De Jager vir evaluasie POSBUS 11157

Nadere informatie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING VOLLE NAME EN VAN VAN LEERLING: VOLLE NAME EN VAN VAN OUER / VOOG: 1. Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand ten alle tye voorop gestel word, aanvaar die

Nadere informatie

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8 DURBANVILLE DURBANVILLE 7551 7550 TELEFOONNOMMERS : SUPERINTENDENT (021) 9762111 SEL NO. 0845640611 FAKS NO. (021) 9763189 AANSOEKVORM Geagte ouer/voog

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING N LEERDER Stepping Stones, Eversdal. Durbanville. 7550 Tel: 021 976 8134. Faks: 021 976 1569 : ataljaard@eversdal.org.za www.eversdal.org.za Leerder se van Volle

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL Toegelaat tot Graad: Toelatingsnommer: 1. BESONDERHEDE VAN LEERDER (Streng volgens Geboortesertifikaat/Identiteitsdokument) 1.1 Van:... 1.2 Manlik of Vroulik:.....

Nadere informatie

LAERSKOOL EVERSDAL. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes soos aangedui op laaste bladsye) Bly saam

LAERSKOOL EVERSDAL. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes soos aangedui op laaste bladsye) Bly saam 1 LAESKOOL EVESDAL AANSOEKVOM KWYTSKELDING VAN VEPLIGTE SKOOLGELDE Moet voltooi word deur die ouer/ voog/ persoon verantwoordelik vir die betaling van die rekening. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes

Nadere informatie

Pre-Graad R / Graad R

Pre-Graad R / Graad R PRE-PRIMÊRE SKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER Van Riebeeckweg, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van:

Nadere informatie

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE BYLAE A AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE PERSOONLIKE INLIGTING VAN INWONER EENHEID NR: OPNAME DATUM: Titel: Noemnaam: Volle Name en Van: Identiteits Nommer: Kerkverband: Predikant: Huis Dokter: Tel. nr:

Nadere informatie

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015 HOERSKOOL TYGERBERG In belang van die kind Geagte Oue(s) 5 Novembet 2014 SKOOLFONDS 2015 Die skoolfonds vir 2015 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 30 Oktober 2014 deur die meerderheid

Nadere informatie

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hoe om die geboorte van jou kind te registreer Hallo, Katrina. Baie geluk met jou nuwe babatjie! Sy s pragtig. ELKE KIND MOET N GEBOORTESERTIFIKAAT HÊ! BESOEK DIE MINISTERIE VAN BINNELANDSE SAKE EN IMMIGRASIE

Nadere informatie

INLIGTING 2018 GRAAD 8

INLIGTING 2018 GRAAD 8 Geagte Ouer/Voog INLIGTING 2018 GRAAD 8 Voltooi asseblief onderstaande inligting volledig en korrek. Eerste paaiement vir 2018 is betaalbaar voor of op 30 November 2017. Hierdie bedrag word afgetrek van

Nadere informatie

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline HOËR LANDBOUSKOOL OAKDALE Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline Privaatsak X424 Riversdal 6670 Tel: 028 713 2549 Faks: 086 621 0418 E-pos: info@oakdale.co.za

Nadere informatie

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID SA Braford Beestelersgenootskap AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID Also available in English Vorms 1 en 3 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. E-Pos aan info@braford.co.za Of Faks aan

Nadere informatie

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH UNIVESITEIT STELLENBOSCH Aansoek om akademiese betrekking Vertroulik Pos ook asseblief u volledige CV aan: Die Bestuurder: Personeelvoorsiening en Beplanning Universiteit Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland

Nadere informatie

Stuur die aansoekvorm aan:

Stuur die aansoekvorm aan: AANSOEK OM N STUDIEBEURS AANSOEKVORMS MOET DIE ATKV JAARLIKS VOOR OF OP 15 JANUARIE 2016 BEREIK VOORWAARDES VIR AANSOEKE: 1. Alle inligting wat verskaf word, sal streng vertroulik hanteer word. 2. Net

Nadere informatie

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word GEBOORTEDATUM: GESLAG: LEERDERBESONDERHEDE GRAAD: HUISTAAL: FISIESE ADRES: VAN EN NAAM VAN MOEDER TELEFOON: BEROEP: SEL:

Nadere informatie

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1 Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses in die sessie. Die antwoorde op die vrae word deur die spelterapeut

Nadere informatie

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan: HOëRSKOOL NICO MALAN AANSOEK OM TOELATING Telefoon 042 2951130 Faks 086 6975661 E-pos: nicomalan@gmail.com 'n Toelatingsvorm moet ingevul word wanneer aansoek gedoen word om die toelating van u kind tot

Nadere informatie

OUERAAND BEROEPSLEIDING:

OUERAAND BEROEPSLEIDING: OUERAAND BEROEPSLEIDING: 2017 www.nelliesh.co.za Wat bepaal beroepskeuse? Kind se profiel (vermoë, persoonlikheid en belangstelling) Toelatingsvereistes vir opleiding Keuringvereistes vir opleiding Finansiële

Nadere informatie

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 WISKUNDE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees sorgvuldig deur

Nadere informatie

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF Voltooi asseblief die aansoekvorm so deeglik as moontlik. Moet asseblief nie in die spesifieke vrae wat gevra word verwys na u CV nie of skryf Sien CV nie.

Nadere informatie

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTHEFSTROOM-SUID Liewe Baie geluk met die groot besluit wat julle geneem het, nl. om in die huwelik te tree. Ek hoop dat hierdie laaste tydjie van voorbereiding vir julle

Nadere informatie

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING Die volgende dokumente moet asseblief saam met u AANSOEK OM TOELATING ingehandig word: NEEM ASSEBLIEF KENNIS Afskrif van u kind se identiteitsdokument Oorplasingsvorm

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1 WAGYU BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA Privaatsak X 7002, Langenhoven Park, 9330 Telefoon: +27 51 492 1852 E-pos: accounts@wagyu.org.za HOE OM AANSOEK TE DOEN: 2018 Weergawe 1 Stap 1: Voltooi Vorms 1, 2, 3

Nadere informatie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word Vereistes vir Fica Tipe dokumentasie wat vereis word Geen verskil bestaan tussen die tipe(s) dokumentasie wat vir Fica-doeleindes by Nuwe Besigheid, uitbetaling of enige ander stadium vereis word nie.

Nadere informatie

Voorafbeplanning: Begrafnis

Voorafbeplanning: Begrafnis 24/7 Noodnommer: 079 895 4414 info@ssfg.co.za www.sonjasmith-funerals.co.za HOOFKANTOOR & CENTURIONTAK: Lytteltonweg 85, Clubview, Tel: 012 654 9902, Sel: 079 895 4414 MEYERSPARK: Watermeyerstraat 153,

Nadere informatie

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK Hierdie kontrak word aangegaan tussen Laer Volkskool naskoolsentrum (hierna genoem Die naskoolsentrum ) en (hierna genoem Die ouer ). 1 Leerderbesonderhede

Nadere informatie

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos: LAERSKOOL KENRIDGE AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER 2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: 021 976 3046 / 7 Faks: 021 975 1312 soria.human@kenridge.org.za www.kenridgeprimary.co.za Leerder se van

Nadere informatie

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS - 2 - RIGLYNE VIR DIE INDIENING VAN N AANSOEK Opmerking: Die aantal projekte wat ondersteun gaan word, word beperk tot twee per

Nadere informatie

INLEIDING... 2 TIPE TOELAE... 2 KWALIFISERENDE VEREISTES VIR MAATSKAPLIKE TOELAE... 3 BEWYS VAN IDENTITEIT... 5 WAAR DOEN U AANSOEK OM N TOELAAG?...

INLEIDING... 2 TIPE TOELAE... 2 KWALIFISERENDE VEREISTES VIR MAATSKAPLIKE TOELAE... 3 BEWYS VAN IDENTITEIT... 5 WAAR DOEN U AANSOEK OM N TOELAAG?... HOOFSTUK 3 SASSA TOELAE... 2 INLEIDING... 2 TIPE TOELAE... 2 KWALIFISERENDE VEREISTES VIR MAATSKAPLIKE TOELAE... 3 TOELAE VIR VOLWASSENES... 3 KINDERTOELAES... 4 BEWYS VAN IDENTITEIT... 5 WAAR DOEN U AANSOEK

Nadere informatie

Wher e l ittle is gre at

Wher e l ittle is gre at Wher e l ittle is gre at AAN SOEK O M TOEL ATIN G Maand en jaar waarvoor aansoek gedoen word: Die volgende dokumente word benodig: Afskrif van kind se Immuniseringsrekord Afskrif van ouers / voogde se

Nadere informatie

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Hoe om Jou Kind se Van te Verander Hoe om Jou Kind se Van te Verander 1 Hoe om n kind se van te verander As die geboorte van n kind geregistreer word, kry die kind óf die pa óf die ma se van, afhangend van die omstandighede. Die van word

Nadere informatie

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake Aansoek om toelating Hoër Sertifikaat in Landbou Hoof Studentesake Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut Posbus 54 ELSENBURG 7607 Tel 021 808 5451 Faks 021 884 4319 SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK Studente nommer

Nadere informatie

AANSOEK OM TOEKENNING VAN SKOOLKORTING 2014

AANSOEK OM TOEKENNING VAN SKOOLKORTING 2014 LET WEL: AANSOEK OM TOEKENNING VAN SKOOLKOTING 2014 a. Hierdie vorm moet deur die leerling(e) se ouers of wettige voog ingevul word. Alle besonderhede moet volledig verstrek word - strepies is nie aanvaarbaar

Nadere informatie

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is

Nadere informatie

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Naam van boerdery/besigheid/instansie BTW nommer Straatadres: Posadres:

Nadere informatie

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida Aansoek om toelating Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida A TOELATINGSVEREISTES : HOËRSKOOL FLORIDA 1. Afskrif van leerder se ID of geboortesertifikaat. 2. Twee

Nadere informatie

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis Waar om meer hulp te kry Vra u Sanlam-adviseur of makelaar om u te help Besoek u naaste Sanlam kantoor Kontak die Sanlam Doodseise Kontaksentrum by (021) 916 3456 U

Nadere informatie

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING AAN ALLE KLIëNTE Meneer WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING Die nuwe millennium het nuwe uitdagings gebring met betrekking tot globalisering en tegnologiese ontwikkeling. Alhoewel

Nadere informatie

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS BA (DRAMA- EN TEATERSTUDIE): Aansoek om toelating 2019 AANSOEKPROSEDURE 1. Voltooi ʼn Voorgraadse Aansoek om Toelating tot die Universiteit elektronies (e-aansoek) of per hand. 2. Betaal die aansoekfooi

Nadere informatie

AANSOEK OM VRYSTELLING VIR SKOOLGELD (Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Nr.84 van 1996)

AANSOEK OM VRYSTELLING VIR SKOOLGELD (Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Nr.84 van 1996) AANSOEK OM VYSTELLING VI SKOOLGELD (Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Nr.84 van 1996) Geagte Mnr/Me 2017 VYSTELLING VI SKOOLGELD - 2017 In ooreenstemming met Suid-Afrikaanse Skolewet 84 van 1996 ( die wet

Nadere informatie

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM AANSOEK OM TOELATING 2017 LEERDER SE REKENINGNOMMER: VAN: DOOPNAAM: NOEMNAAM: GRAAD IN 2017: INSKRYWINGSDATUM: AANSOEK OM TOELATING Die onderneming van die personeel

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG) MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 20162017/20172018 (HERSIEN EN GEWYSIG) A A N H E F Artikel 96 van die Munisipale Stelsels Wet, 2000 (Wet 32 van 2000) bepaal dat 'n munisipaliteit 'n kredietbeheer-, skuldinvorderings-

Nadere informatie

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop. 2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:

Nadere informatie

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne maart 2015 besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting is noodsaaklik vir akkurate onderskrywing

Nadere informatie

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN NOVEMBER 2017 REKENINGKUNDE: VRAESTEL I EKSAMENNOMMER Tyd: 2 uur 200 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG 1. Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye,

Nadere informatie

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop. 2.2 Debiteure: n Besigheid mag besluit om slegs kontant te verkoop of om ook op krediet aan kliënte te verkoop. Beide kontantverkope en kredietverkope het sekere voordele: Voordele van kontantverkope:

Nadere informatie

TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER

TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER Posbus 128 Piet Retief 2380 BELANGRIKE INLIGTING 1 TWK Landbou se akte van oprigting bepaal die vereistes

Nadere informatie

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 E-pos: elize.dames@linden.co.za WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019 VORMS VIR VOLTOOIING: INSKRYWINGSVORM GRAAD 8 en 9 1. Voltooi n aparte vorm vir elke leerder in Hoërskool Linden. 2. Verstrek asseblief volledige

Nadere informatie

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne ????: Eienaar van I Do tydskrif BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne April 2014 1 Besigheidsversekering Finansiële Onderskrywings-riglyne Persoonlike, mediese en finansiële inligting

Nadere informatie

Aansoek om toelating: Magister- en Doktorale Studies

Aansoek om toelating: Magister- en Doktorale Studies Aansoek om toelating: Magister- en Doktorale Studies INLEIDING Die Universiteit bestaan tans uit drie kampusse: Die Mafikengkampus, Potchefstroomkampus en Vaaldriehoekkampus. Die hoofkantoor en Institusionele

Nadere informatie

EUROPA Trust Company 2

EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi EUROPA Trust Company 2 www.europa.gi WELKOM Sedert 1985, streef ons om besighede, individue en gesinne op n doeltreffende manier te beskerm om hulle rykdom te geniet. Ons missie is om n platform

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) n Afskrif van u ID en geldige rybewys ( vergroot en verlig) moet asb. aangeheg word. (ID en rybewys kan op een bladsy gekopieer word.) n

Nadere informatie

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e: EDUPLEX VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas AANSOEKVORM VIR: VOORSKOOL / LAERSKOOL / HOËRSKOOL (Onderstreep u keuse asseblief) LEERDER SE PERSOONLIKE INLIGTING (Drukskrif asb.) Van: Seun/dogter:

Nadere informatie

ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIELENINGS

ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIELENINGS ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIELENINGS LET WEL: Hierdie dokument vorm deel van die amptelike dokumentasie t.o.v. die aansoek om en toekenning van die Helpmekaar Studiefonds (voortaan HSF) lenings en

Nadere informatie

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015 Departement Fakulteit Geesteswetenskappe Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste 2015 Die BA Honneursgraadprogram in Toegepaste bestaan uit vyf modules. Studente kies vier modules uit onderstaande lys;

Nadere informatie

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK ID-FOTO VAN AANSOEKER Die Brandwag Hoogstraat 8 / Privaatsak X62 Uitenhage 6230 SKOOLHOOF: S.G. ZIETSMAN Telefoon: 041-922 8188 Sel: 083 456 5982 Faks: 041 922 7354 E-pos: skoolhoof@brandwag.co.za Web:

Nadere informatie

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA Laerskool Olienpark Aansoekvorm vir Nuwe Leerders 2014 Voltooi met 'n swart pen asseblief Het u enige leerders tans in hierdie skool? Oudste leerder/s se naam/e: LEERDERINLIGTING LEERDER 'n Van: Voorname:

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING INLEIDING 1. Die doel van hierdie dokument is om riglyne te verskaf aan mineraalreghouers wat die wettige houers van 'n

Nadere informatie

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL Die algemene kennisgewing oor Fasiliteitsbestuur se Planon-stelsel wat op 15 Augustus 2018 uitgereik is via die info @ StellenboschUni-nuusbrief, verwys. Meer besonderhede

Nadere informatie

Vereiste tov van aansoeke

Vereiste tov van aansoeke Vereiste tov van aansoeke ( LW. slegs volledige aansoeke sal oorweeg word) 'n Afskrif van u ID en geldige rybewys moet asb. aangeheg word. ( ID en Rybewys kan op bladsy gekopieer word. ) 'n Afskrif van

Nadere informatie

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS AFDELING A VOLTYDSE STUDENTE Indien u koshuis aansoek onsuksesvol is, wil u steeds voortgaan as dagstudent? Aansoek datum JA NEE LEERDERBESONDERHEDE VAN VOLLE VOORNAME NOEMNAAM ID NOMMER GESLAG M / V HUISTAAL

Nadere informatie

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: 1 NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK Kerkkantoor Posbus 140 RAWSONVILLE 6845 023 349 1711 Faks 023 349 1711 Epos goudini@compnet.co.za NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK: PLEK:...

Nadere informatie

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1 van 5 BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME 1. TREFWYDTE Hierdie beleid is van toepassing op alle personeellede (permanent, tydelik, voltyds, deeltyds) en alle studente. In die verdere bewoording sluit

Nadere informatie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

AANSOEK OM LIDMAATSKAP Braford Beestelersgenootskap van Suid-Afrika AANSOEK OM LIDMAATSKAP Also available in English Vorms 1, 3, 4 en 5 moet deur almal voltooi word en vorm 2 indien van toepassing. Pos asb per gesertifiseerde

Nadere informatie

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: met adres te: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem) EN met adres te: (hierna die WERKNEMER

Nadere informatie

INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP

INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP LET WEL: Hierdie dokument vorm deel van die amptelike dokumentasie tov die aansoek om en toekenning van lenings en moet as sodanig beskou en gelees word. 1. Lenings is slegs

Nadere informatie

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID 2015/2016 Inhoudsopgawe AANHEF... 3 ONDERSTEUNING VAN HULPBEHOEWENDES... 1.1 BEFONDSING... 4 1.2 REGISTRASIE PROSES... 4 1.3 VOORDELE PER HUISHOUDING TEN OPSIGTE VAN SUBSIDIE...

Nadere informatie