UITGAWE 22/ Augustus 2018

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "UITGAWE 22/ Augustus 2018"

Transcriptie

1 UITGAWE 22/ Augustus UIT DIE HOOF SE KANTOOR Geagte Ouers, In die gees van Vrouedag n verwerkte eer en lofprysing aan alle vroue / mammas. Die Here het n engel op aarde geskep. En omdat Hy vooruit kon sien, het Hy geweet dat ek haar oor n leeftyd sou nodig kry. Iemand wat verstaan en met haar sagte hande vreugde versprei elke dag. Met haar warm omgee-natuur uittoring bo die res. Wat n leeftyd lojaal sal bly staan. Deur teëspoed en voorspoed daar sal wees. n Vrou / Ma wat haarself sal misken ter wille van haar kinders en op haar knieë haar belofte aan God nakom. Die Here het die engel vir my gegee en gesê: Neem haar hand en noem haar Mamma / Vrou. -Onbekend Vrydag: 3 Augustus: Dag 4 Tennis: Super 12 (Pta) Gholf: A-span Ernie Els SA s (PE) Skaakliga: L/S Secunda Saterdag: 4 Augustus Landloop: Super 12 (Konka kampe) Bergfiets Spurreeks (Uplands) Maandag: 6 Augustus: Dag 5 Tennis teen MvN (weg) Krieket: O/9 JJ (tuis) Senior Koor: 13:45 15:00 Redenaars: Radikaal 1ste uitdunne Senior leeslab week Dinsdag: 7 Augustus: Dag 6 Juf. Philia Jansen verjaar! Krieket: Kruinpark O/10 (weg) en O/12 (tuis) Redenaars: Radikaal 1ste uitdunne Woensdag: 8 Augustus: Dag 1 ENGELSEDAG SKOOL SLUIT OM 12:00 Geen Junior Koor Geen Senior Landsdiens Geen Senior Drama Krieket: Dorpsproewe (Secunda) Geen rekenaars Landloop: Hoëveldrif (GH) Donderdag: 9 Augustus VROUEDAG Vrydag: 10 Augustus SKOLE VAKANSIEDAG Maandag: 13 Augustus: Dag 2 Krieket: O/9 teen Kruinpark (weg) Senior Koor: 13:45 15:00 Leeslab: Junior week 2/...

2 Dinsdag: 14 Augustus: Dag 3 Mnr. Ruben Lello verjaar! ISF TOETS: Afr. Begripstoets Woensdag: 15 Augustus: Dag 4 Junior Koor: 13:30 14:30 Landsdiens Seniors: 14:00 15:00 Leiers: Crawdaddy s (Groep 2) Seniors Drama: 15:00 16:30 Donderdag: 16 Augustus: Dag 5 Juf. Janet Coetzee verjaar! ISF TOETS: Wiskunde Snr. Hokkieliga Dogters: JJ (tuis) Krieket: KP O/11 (weg) en O/13 (tuis) ATKV Redenaars: Nasionaal te Buffelspoort Vrydag: 17 Augustus: Dag 6 Bybelvasvra Nasionaal rondte 2 te Bethal Krieket: Gert Sibande proewe (Sec) Skaakliga: Gert Sibande Saterdag: 18 Augustus Wetenskap Expo (Lylian Ngoyi) Secunda Landloop: Gert Sibande Mini-Hokkiedag: Goedehoop Bergfiets: Spurreeks Curro Bakenveld (Witbank) Sondag: 19 Augustus Juf. Jeanette Roux Verjaar! 2. VERJAARSDAE wat gedurende die volgende twee weke verjaar. Mag julle n wonderlike nuwe lewensjaar hê. 3 Augustus: Gizelle Bidlingmaier Melissa van Heerden 4 Augustus: Enrico Oosthuizen Miché Robertson Karien Viljoen 5 Augustus: Nicole Samuels Amé vd Westhuizen 6 Augustus: Jacobus Kruger Issabell Luddick Monique Luddick Dan van der Walt 7 Augustus: Jaylene Greeff Chloé Joubert Gerhard Smit Justin Terblanche 8 Augustus: Maruné De Cruz Adrian van Breda Markus van Heerden Skyla-Lee van Zyl Lyndon Venter Deathon Williams 10 Augustus: Franco Serfontein Bernice Venter 11 Augustus: Antonie Duvivier Chanté Stoop Liam Wilkinson 13 Augustus: Liam Meintjies Jacques Prinsloo Mynardt Röhrbeck 15 Augustus: Roxy-Lee Fick Ethan van Wyk Dylan Visser 16 Augustus: Jaco Holtzhousen Kayley Prinsloo 3. GR. 00/0 Gr. 00-maats gaan van Maandag af in die oggende by hulle eie klassies bymekaar kom. 3/...

3 Die weer begin warmer word, maar trek kleuters asseblief steeds warm aan soggens. Ons kom agter dat daar maats is wat dwarsdeur die week baie koekies en lekkers in hulle kosblikkies het in plaas van gesonde kossies soos jogurt en/of vrugte. n Kleuter kan nie die pas volhou met n leë maag nie. Kom gesels gerus indien daar n probleem is. Onthou!! Gr. 0-Gradeplegtigheidsfoto s word Dinsdag, 28 Augustus geneem. 4. AKADEMIE wat deel is van ons Top 10 vir die Tweede Kwartaal. Graad 4 1. Melani Slabbert 2. Monique Luddick 2. Zené van Heerden 4. Andries Coetzer 5. An-Euné van Niekerk 6. Megan Nienaber 6. Zander van der Berg 8. Elané Coetzer 9. Nadia Mans 9. Jean Loock Graad 5: 1. Mia du Toit 2. Cayla Rossouw 3. Simeon Rudolph 4. Tharina Viljoen 5. Juandri Fourie 6. Walt Vorster 7. Marelise de Jager 8. Clarise van Zyl 9. Amy McPherson 10. Jeandré Beukes Graad 6: 1. Kayla Hurter 2. Nika Thomas 3. Mauritia van Zyl 4. Wernich Rossouw 5. Franco Bester 6. Nicola de Beer 7. Joshua Pearson 8. Jayden Joubert 9. Diané Bothma 9. Tiaan Rabie Graad 7: 1. Charissa Stapelberg 2. Tiaan de la Rey 3. Cherise Stapelberg 4. Lana Hyman 5. Michael Botha 6. Johan Nel 7. Surike Jonker 8. Carla Stoltz 9. Delené Botterill 10. Chené de Bruin 10. Tian Steyn 5. ENGELSEDAG Dit gaan goed met ons eksperimentele Engelsedag projek. Onthou ouers, elke week op Dag 1 van die 6-dag rooster praat ons Engels by die skool asook tuis. Volgende Engelsedae is Woensdag, 8 Augustus 2018, Maandag, 20 Augustus 2018 en Dinsdag, 28 Augustus OMSENDBRIEF Neem asseblief kennis dat daar nie op 4/...

4 Woensdag, 8 Augustus n omsendbrief sal wees nie. Die volgende omsendbrief sal weer op Vrydag, 17 Augustus uitgestuur word. 7. LANGNAWEEK Ouers neem asseblief kennis van die twee langnaweke gedurende die derde kwartaal. Volgende naweek is Donderdag, 9 Augustus Nasionale Vrouedag en Vrydag, 10 Augustus is n skoolvakansiedag. Die skool sluit Woensdag, 8 Augustus om 12:00 vir die langnaweek van 9 Augustus tot 12 Augustus asook op Vrydag, 21 September vir die langnaweek van 21 tot 24 September. 8. LANDLOOP Die Hoëveldrif wat op 1 Augustus sou plaasvind is uitgestel. Hulle beoog om dit steeds by L/S Goedehoop te hou op 8 Augustus. Dit sal dan tussen 09:15 en 11:15 plaasvind a.g.v. die lang naweek. 9. JUNIOR ALGEMENE KENNIS Dit is weer tyd vir ons Junior Algemene kenniskompetisie: Dit vind om 14:00 op die volgende datums in die Mediasentrum plaas: 17 September Graad 1 18 September Graad 2 19 September Graad 3 Inskrywingsfooi is R20 per leerder en inskrywingsvorms is in T7 by juf. Amanda van Zyl (Beertjieklas) beskikbaar. Onthou!! Daar is oulike boekpryse op die spel! 10. UITSLAE INTERNE DRAMA KOMPETISIE Baie geluk aan die volgende kategorie wenners: Gedramatiseerde Poësie: Gr. 1: Adianca Brummer Gr. 2: Amy-Leigh van der Merwe Gr. 3: Wilmie Lyons Gr. 4: Melani Slabbert Gr. 5: Juandri Fourie Gr. 6: Nika Thomas Gr. 7: Johnke Prinsloo Dramatized Poetry: Gr. 1: Kara-Lee Theron Gr. 2: Amy-Leigh van der Merwe Gr. 3: Wilmie Lyons Gr. 4: An-Euné van Niekerk Gr. 6: Nika Thomas Gr. 7: Word gedeel deur Lana Hyman en Johnke Prinsloo Mimiek: Gr. 1: Mieke Fourie Gr. 3: Megan Brown Gr. 4: Ines Marx Gr. 5: Cayla Rossouw Gr. 7: Lana Hyman Junior wenner: Wilmie Lyons Senior wenner: Word gedeel deur Juandri Fourie en Lana Hyman 5/...

5 HOKKIE Uitslae vir seunsliga teen Kruinpark soos op 27 Julie: Span Goedehoop Kruinpark O/ O/ O/ SKAAK: HOËVELDGROEP wat in die Hoëveldgroep opgeneem is: O/9: Zian Opperman Lohan de Graaff Lian Storm Ruben Bester Jayden Theron Jacques du Preez O/11: Hanru Lategan Jeandré Beukes Janrich de Necker Dieter Adendorff Eljay van Heerden Logan Potgieter O/13: Juané van Zyl Franco Bester Kelvin Kriel Wernich Rossouw Iman de Necker Richard van der Walt B-span: Ivan Koekemoer Melani Slabbert Zené van Heerden Hugo Fourie Lincoln Vorster Kylie van Dyk Angelica de Lange Monica Blaauw Ané Coetzer Tessa van Dyk LANDLOOP: KLUB-MUSSA Die volgende atlete is Saterdag gekies vir die Mpumalanga-span. Hulle gaan op 8 September in Port Elizabeth deelneem. O/8: Cheyene Erasmus Michan Schoonwinkel O/9: Minay Campher Danankia Lesch Liam Olivier Wikus Venter O/10: Roxy-Lee Fick Chenél Badenhorst O/11: Elri Kruger Mia du Toit Christiaan Jonker O/12: Jayden Joubert O13: Tiffany Phillipson Liane Parkes REDENAARS se prestasies tydens die Hoëveldgroep Public Speaking 2018: Graad Naam Posisie 1 3 Wilmie Lyons 8ste 4 5 An-Euné v 4de Niekerk Calene Grobler 10de 6 7 Nika Thomas 6de Johnke Prinsloo 11de Lana Hyman 12de Megan v Schalkwyk 13de 6/...

6 KRIEKET TEEN JJ Ons O/11-seuns wen met 26 lopies. Goedehoop kolf eerste en teken 135 lopies aan. JJ kon slegs 109 lopies aanteken. Ryan Lottering 28 lopies Dieter Adendorff 26 lopies Dieter Adendorff Boul 18/4 in 6 beurte Ons O/12-seuns wen met 8 paaltjies. JJ kolf eerste en teken 99 lopies aan en Goedehoop gaan telling verby in die 12de beurt. Ryan Erasmus Boul 21/3 in 6 beurte Jarno Haarhoff 32 lopies Rickardt van Heerden 23 lopies BYBELVASVRA Die volgende leerders het te Mooirivier in Potchefstroom aan die Super 12 deelgeneem en uitstekend gevaar! Laerskool Goedehoop deel n 8ste plek met Laerskool Wierdapark. Die volgende kompetisie is Nasionaal Rondte 2 op Vrydag, 17 Augustus te Bethal waar daar ongeveer 100 skole landwyd gaan deelneem. Baie geluk en sterkte! Carla Stoltz Kayla Hurter Lizandrie Mans Chené de Bruin IETS VIR DIE HART Nasionale Vrouedag: Vrydag, 9 Augustus 2018 Die vrou is die sout van die aarde. Die suurdeeg beskou op die keper. Al hoër steeds rys sy in waarde; Sy s beide die sout en die peper! Wie ter wêreld verstaan ooit die vrou? En wie sal haar geheimenisse weet? Haar verjaarsdag moet jy onthou, maar haar ouderdom moet jy vergeet! A.G. VISSER -Groete (Positief / Dinamies) C J FERREIRA PRINSIPAAL

UITGAWE 25/ Augustus 2018

UITGAWE 25/ Augustus 2018 UITGAWE 25/2018 31 Augustus 2018 1. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Geagte Ouers, n Opvoedkundige, Garrison Keillor het eendag gesê: Nothing you do for children is ever wasted. They don t seem to notice us, hovering,

Nadere informatie

UITGAWE 31/ Oktober 2018

UITGAWE 31/ Oktober 2018 UITGAWE 31/2018 26 Oktober 2018 1. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Geagte Ouers, Met skok kom ouers agter dat die gemaklike en spontane verhouding tussen hulle en hul seun/dogter hier op 13-jarige ouderdom skielik

Nadere informatie

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan. Belangrike datums 17 Februarie -Atletiek: Top 10 (Pilditch). 18 Februarie -Interne Engelse Orators. 19 Februarie

Nadere informatie

UITGAWE 33/ November 2018

UITGAWE 33/ November 2018 UITGAWE 33/2018 9 November 2018 1. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Geagte Ouers, Oorwinning kom selde deur glorieryke optrede. Dit kom meestal deur bloot aan en aan te hou. Een tree na die ander... George Matheson

Nadere informatie

UITGAWE 10/ MAART 2018

UITGAWE 10/ MAART 2018 UITGAWE 10/2018 23 MAART 2018 1. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Geagte Ouers, Met die skrywe van die laaste omsendbrief van die eerste kwartaal besef n mens net weer hoe vinnig die tyd vlieg. Binnekort het ons

Nadere informatie

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

MAANDAG, 19 OKTOBER2015 ALGEMEEN 13:45 14:45 14:45 15:45 15:45 16:45 MAANDAG, 12 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 DINSDAG, 13 OKTOBER 2015 BUS - 13:30 & 15:00 Spuraand Krieket 0/11A, 0/13A Mnr. & Mej Kruinpark Oefening in die saal WOENSDAG,

Nadere informatie

Lila Thompson. Hoe n pa in die oë van sy kinders vorder:

Lila Thompson. Hoe n pa in die oë van sy kinders vorder: UITGAWE 19/2018 15 Junie 2018 1. UIT DIE HOOF SE KANTOOR Geagte Ouers, Al ons pragtige kinders word geleer dat ons nie een keer per jaar Pappas en Mammas eer nie maar liewer elke dag met ons waardes respek

Nadere informatie

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3 (Hersien in September 2012. Gebruik vanaf 2013) PRYSUITDELING KRITERIA: Prestasie en toekennings word jaarliks toegeken. Vanaf Graad 5 kan balkies en ere-kleure toegeken word, d.w.s. dat skoolbaadjies

Nadere informatie

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Omsendbrief 27/ Oktober 2018 Omsendbrief 27/2018 19 Oktober 2018 Geagte Ouers Ons wil graag die volgende sake onder u aandag bring: A. PERSONEEL Baie welkom aan ons nuwe graad 6-onderwyser, Jesse Ceustermans. Hy het goed ingeskakel

Nadere informatie

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00 Januarie 208 Handelinge :8 "Maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judea en in Samaria en tot in die uithoeke

Nadere informatie

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7) Tygienuus 15 Maart 2017 Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@laerskooltygerpoort.co.za Tel: 012 809 0029 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG - 16 MAART Toets:

Nadere informatie

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste:   Uitgawe: 21 26 Julie 2018 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 21 GEAGTE OUERS Baie dankie aan al die ouers wat die ouervergadering bygewoon het. Daar is nog heelwat rapporte wat nie afgehaal is nie. Leerders kan

Nadere informatie

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar! Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 25 April 2018 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 26 April Tennis: Oefening (Seuns:

Nadere informatie

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 20 Oktober 2017 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Saterdag 21 Oktober Maandag 23 Oktober Dinsdag 24 Oktober Woensdag 25 Oktober Donderdag 26 Oktober Vrydag 27 Oktober Maandag 30 Oktober Aktiwiteit ATKV-Serenade

Nadere informatie

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS UITGAWE: 6 DATUM: September 2017 E-POS: admin@roodekranslaer.co.za WEBTUISTE: www.roodekrans.net TELEFOON: 011-764-2920 FAKS: 011-764-2207 GEDAGTE VIR DIE MAAND Dra jou waardes

Nadere informatie

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 25/14 2014 09 08 Ons doen genoeg kwaad wanneer

Nadere informatie

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder,

Nadere informatie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: Tygienuus Webblad: www.laerskooltygerpoort.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK: DONDERDAG 19 OKTOBER Mev. Almarie

Nadere informatie

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. 16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens

Nadere informatie

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen BYLAAG F1 01 - ATLETIEK [ Volgende opdatering November 2019] Nasionale kampioen op rang ordelys of met SA Toernooi (Slegs skool sportsoorte) SA-Span en deelneem aan Internasionale byeenkoms Provinsiale

Nadere informatie

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE VERWELKOMING Len Symington verwelkom almal by die vergadering. Hy dui aan dat sekere

Nadere informatie

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

JAARPROGRAM KWARTAAL 1 JAARPROGRAM - 2018 KWARTAAL 1 Januarie Maandag 15 Januarie Skole heropen vir opvoeders om 08:00. Personeelvergadering om 08:00. Vakvergaderings. Personeel verdaag om 13:45. Dinsdag 16 Januarie Opvoeders

Nadere informatie

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS Laerskool Garsfontein KWARTAALPROGRAM VIR OUERS VIERDE KWARTAAL 2017 1 MAANDAG, 9 OKTOBER 2017 Jnr Skaak 13:15 Somersdrag in aanvang Hoofleiervergadering DP se kantoor 13:40 14:00 Emily Dhlamini DINSDAG,

Nadere informatie

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste:  Uitgawe: 33 14 Oktober 016 Webtuiste: www.gimmies.co.za Uitgawe: 33 GEAGTE OUERS Baie welkom terug na die kort vakansie. Ek hoop werklik dat ons almal n baie geseënde vierde kwartaal sal beleef. Die eksamen begin

Nadere informatie

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees. LAERSKOOL ELIGWA 12 Januarie 2017 Geagte Ouers/Voogde OMSENDBRIEF 1 VAN 2016 Na n wonderlike vakansie met wonderlike reën is dit my voorreg om een en elkeen terug te verwelkom. Ek hoop en vertrou almal

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 21 April 2017 1. Laerskool Olifantsvallei is super-trots op Christie

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017 My denke bepaal my geluk Omsendbrief 097 van 2017 24 April 2017 Geagte Ouers Baie geluk! U kind in graad is gekies om aan die Afrikaanse Kunsvereniging se jaarlikse kunswedstryd in die Derde Kwartaal deel

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB18/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 23 Mei 2016 OB18/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF Nuustak 2017 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 40/2017 Geagte Ouers 23-29 NOVEMBER 2017 se

Nadere informatie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator BROEDIE NUUS VOLUME 17 UITGAWE 5 Goeiedag Ouers DONDERDAG, 31 AUGUSTUS 2017, KW.3 Ons is nou so in die middel van kwartaal 3. Dit is n baie bedrywige kwartaal by die skool met al die sporten kultuur aktiwiteite

Nadere informatie

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou. 16 MAART 2018 KALENDER VIR DIE KOMENDE WEEK Datum Vrydag 16 Maart Saterdag 17 Maart Sondag 18 Maart Woensdag 21 Maart Saterdag 24 Maart Aktiwiteit Tennis: Seuns A vs. St Stithians Skiet: Interprovinsiaal

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:   ERRATA JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 32/2018 ERRATA Die drukkersduiwel was weer doenig en die verkeerde foto het langs Eon se berig verskyn. Hier is die

Nadere informatie

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Omsendbrief 19/ Junie 2015 Omsendbrief 19/2015 25 Junie 2015 Geagte Ouers Hierdie brief word geborg deur Akademie vir leeruitnemendheid STUDIEMETODES Leer die volgende: Verbeter memorisering Verhoog fokus en aandag Bekamp aandagafleibaarheid

Nadere informatie

Daar is altyd drie opsies:

Daar is altyd drie opsies: Daar is altyd drie opsies: 1) Gee op 2) Gee in 3) Gee dit alles wat jy het! Indien u nie meer die nuusbrief van Hoërskool Centurion wil ontvang nie, kan u net die Unsubscribe aan die onderkant van die

Nadere informatie

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA

O/13A - NETBALSPAN IS DIE NAASWENNERS VAN DIE POTCHEFSTROOMSE NETBALLIGA 1/ 10 Netbal Ons netbal is van hoogstaande gehalte. Ons het A,B,C en D spanne in elke ouderdom van o/9 tot 0/13. Ons doen ook vaardigheidsontwikkeling in Gr. R, Gr. 1 en Gr. 2. Ons het jaarliks 2 massa

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60. Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Vertaal deur: Yvonne Kriel Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Storie 6 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

Pragtige Koningin Ester

Pragtige Koningin Ester Bybel vir Kinders bied aan Pragtige Koningin Ester Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Vertaal deur: Gert Badenhorst Aangepas deur: Ruth Klassen Storie 30 van 60 www.m1914.org Bible

Nadere informatie

30 November 2017 JANUARIE 2018

30 November 2017 JANUARIE 2018 JANUARIE 2018 1 Maandag Nuwejaarsdag 5 Vrydag Vrystelling van NSS-punte 2017 12:00 11 Donderdag NSS-toekennings 14 Sondag Finale Rolbalproewe Bolandspanne 15 Maandag Skool Begin Opvoeders Gr. 8-Oriëntering

Nadere informatie

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal. 24 April 2018 Omsendbrief 14/2018 Geagte Ouers Let asseblief op die volgende sake van belang: Aangeheg vind u die kwartaalprogram met al die belangrike datums vir hierdie kwartaal insluitende die assesseringsdatums

Nadere informatie

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR Beleid hersien: Mei 2016 Volgende hersiening: Januarie 2017 INHOUDSOPGAWE TITEL VAN DIE BELEID...1 EFFEKTIEWE DATUM...1 HERSIENINGSINLIGTING...1 1. KULTUURTOEKENNINGS...1

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB15/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 3 Mei 2016 OB15/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Toelating 2017: Do. 19 Mei 2016 : Inligtingsaand

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP Die volgende leerders wat op 10 en 11 Maart aan die ATKV-Redenaars se eerste uitdunronde by Parel Vallei in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Nadere informatie

'n Man gestuur deur God

'n Man gestuur deur God Bybel vir Kinders bied aan 'n Man gestuur deur God Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Vertaal deur: Yvette Brits Aangepas deur: E. Frischbutter; Sarah S. Storie 37 van 60 www.m1914.org

Nadere informatie

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl. Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 14 JANUARIE DAG 1 Juniorkoor: Oefening 14:00-15:00

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / 2017 11 APRIL 2017 Geagte ouers en personeel, Na n lang termyn het n welverdiende vakansie uiteindelik aangebreek. Dankie vir elkeen se ondersteuning en

Nadere informatie

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie.

Prestasies Menlopark B eindig algeheel 6de van 20 skole in 2009 se Super 12 vir Laerskole kompetisie. Prestasies 2009 ABé BAILEY TWEETALIGHEIDSKOMPETISIE: Baie geluk aan die volgende twee leerders met hul puik prestasies tydens die Abé Bailey Tweetaligheidskompetisie: Linda Mennega 3 de Alicia Swanepoel

Nadere informatie

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen. Op pad vir Christus NG Kraggakamma Le Roux Familie POPPEKASKAPERJOLLE : Frikkie! Frikkie! Hoekom is jy so stadig vandag? Frikkie: (Nog af. Haal hard asem) Want ek is moeg. Hoekom is jy moeg? Frikkie: Ek

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 7 28 September 2018

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 7 28 September 2018 Nuusbrief 7 28 September 2018 Uit die hoof se kantoor Ons vertrou dat ons matrikulante die rekordeksamen benut het om deeglik voor te berei vir die eindeksamen. Hoërskool Wonderboom sal vanaf 2019 'n nuwe

Nadere informatie

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID INLEIDING Laerskool Elarduspark glo dat elke leerder wat akademie, sport en kultuur in die kleure van die skool beoefen, daarvoor erkenning moet ontvang. Erkenning

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Welkom by Die Storie God se storie

Welkom by Die Storie God se storie Welkom by Die Storie God se storie Hierdie boek vertel die belangrikste, aangrypendste storie ooit: die storie van n ware God wat lief is vir sy kinders, wat gesorg het dat hulle gered is, en wat vir hulle

Nadere informatie

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou. KOMPETISIE INLIGTING Sing in Harmonie is die eerste skole koorkompetisie in sy soort wat vir skole regoor Suid-Afrika die kans bied om op nasionale tv hul merk te maak en in die proses hulle deel in R496

Nadere informatie

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê Ware liefde is onvoorwaardelik. 1 Kor 13 sê, dis:- geduldig, vriendelik, verheug hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê alles al vergaan, gawes, geheimenisse, kennis,

Nadere informatie

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016 1 WISKUNDE GRAAD 5 Junie 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende: 1.1 3 500 50 = 70 1.2 360 20 = 360 10 2 1.3 60 x 100 = 6 x 1 000 1.4 124 + 345 = 345 + 124 1.5 0 x 40 = 3 600 1.6 15 x 8 = 30 x 4 1.7 2 1 2 +

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017 Laerskool Voorpos Nuusbrief 7 Augustus 2017 BAIE BELANGRIKE DATUMS Merk asseblief die volgende datums in u dagboek! U gaan nie hierdie wil misloop nie! REVUE DROOMVERKOPER 14 18 Augustus 2017 VORIE DIAMANTFEES

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / 2017 17 OKTOBER 2017 Geagte ouers en personeel, In 2 Samuel 23 lees ons Uriah was n soldaat in koning Dawid se weermag tydens n oorlog. Dawid se manskappe

Nadere informatie

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

Uit die hoof se kantoor. Inhoud Nuusbrief 4 22 Junie 2018 Uit die hoof se kantoor Te midde van onstuimigheid in ons land en die wankelrige bestuur van ons land se openbare instellings is 'n mens dankbaar vir die onverdiende guns wat

Nadere informatie

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër Bybel vir Kinders bied aan Jakob die Bedrieër Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: M. Maillot; Lazarus Aangepas deur: M. Kerr; Sarah S. Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children

Nadere informatie

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie. 1 Johannes 14b WH Belydenisaflegging en Nagmaal Kinders, doen julle wat mamma en pappa vra? Altyd? Partykeer eers later nè? Hoekom sal jy iets doen as jou ouers vra? Doen jy wat die Here vra? Wat is jou

Nadere informatie

Nuustak Geagte Ouer. Tevredenheid is om dit wat ons nie het nie, ook nie te begeer nie. -Alexander Maclaren-

Nuustak Geagte Ouer. Tevredenheid is om dit wat ons nie het nie, ook nie te begeer nie. -Alexander Maclaren- Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 28/2018 30 Augustus 2018 Geagte Ouer Amptelik

Nadere informatie

Direkte en indirekte rede. Naam:

Direkte en indirekte rede. Naam: Direkte en indirekte rede Naam: Direkte en indirekte rede Direkte rede is iemand se eie woorde en dit staan in aanhalingstekens. Ryan sê: Ek weet nie wat die Afrikaanse woord beteken nie. Andrew sê: Ek

Nadere informatie

NUUSTAK 11/ April Baie welkom aan die nuwe Kruinies wat by ons aangesluit het. Geniet die Kruinie-wees met oorgawe.

NUUSTAK 11/ April Baie welkom aan die nuwe Kruinies wat by ons aangesluit het. Geniet die Kruinie-wees met oorgawe. Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 11/2018 10-18 April 2018 Geagte Ouer Na ʼn vakansie,

Nadere informatie

Results by

Results by BIKES - PRO A 1 351 Adriano Catalano Male 19 Bikes Pro A 5 02:02:56 00:22:53 00:24:17 00:25:17 00:25:29 00:25:00 2 350 Mw Pretorius Male 22 Bikes Pro A 5 02:03:55 00:22:44 00:24:58 00:25:53 00:24:46 00:25:34

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2014 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 DBE/Feb. Mrt. 2014 INSTRUKSIES

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Mount Amanzi 26/12/2014 tot 2/1/2015 Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014. Grant en Braam geniet die rustigheid. Hier het

Nadere informatie

n Tempel Leier besoek Jesus

n Tempel Leier besoek Jesus Bybel vir Kinders bied aan n Tempel Leier besoek Jesus Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Byron Unger; Lazarus Aangepas deur: M. Maillot; Sarah S. Vertaal deur: Yvette Brits Vervaardig deur: Bible

Nadere informatie

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~ Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 18/15 2015 06 22 Maak jou huisgesin jou nommer

Nadere informatie

VRYBURG KONSENTRASIEKAMP STERFTE LYS

VRYBURG KONSENTRASIEKAMP STERFTE LYS VAN NAAM OUDERDOM 1 Adam Jim (James) 29 2 Agenbach Gideon Jacobus 22 3 Agenbach Gideon Jacobus 22 4 Bakkus Baba 9 maande 5 Bakkus Jacoba Margaretha 17 6 Bakkus Johanna Wilhelmina 12 7 Ballot Cathrina W

Nadere informatie

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017 LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ 2017 25 JULIE 2017 Geagte ouers en personeel, Openbaring 1:4 Al wat ons nodig het is om te weet dat ons God se kinders is en deur Sy vrede gedra word. ALGEMENE

Nadere informatie

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue Welkom o stille nag van vrede, onder die suiderkruis, Wyl stemme uit die ou verlede oor sterrevelde ruis. Kersfees kom, kersfees kom- gee aan God die eer. Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land,

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 Geagte Ouers GPS 27 38 30 S 27 14 08 E 1. ALGEMENE INLIGTING OMSENDBRIEF 28 28 Augustus 2014 BELANGRIKE AKSIES VIR VOLGENDE WEEK: 1. Maandag 1 September is Lentedag. Leerders

Nadere informatie

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: 9 Rugby lampe beskikbaar @ R250.00 (sluit die gloeilamp en prop in) Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my: carine@autoclinic.co.za.

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

1. ALGEMENE INLIGTING

1. ALGEMENE INLIGTING / Rekenaarfaks 086 695 0656 GPS 27 38 30 S 27 14 08 E Geagte Ouers OMSENDBRIEF 27 21 Augustus 2014 Die weeklikse toetse vir leerders van graad 4-7 van Donderdag 4 September verskuif na Dinsdag 2 September

Nadere informatie

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB 1. VERWELKOMING Charles verwelkom almal en Barend Lombard open met gebed. Charles bevestig ons het epos uitgestuur met die vorige

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. Afrikaans Huistaal/V3 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie

Nadere informatie

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad:

Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: /7 Faks: E-Pos: Webblad: Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 29/14 2014 10 20 n Vriend is iemand wat na

Nadere informatie

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E. QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E. LAST MODERATOR MEV. L.M. FOUCHE INSTRUKSIES: Hierdie vraestel bestaan uit

Nadere informatie

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier SAWA - Gebied Goeie Hoop - 100 Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier 1 Die kampterrein vir ons 100 plus is geboek. In jou kop weet jy nou al die krag is n probleem, dan weet jy

Nadere informatie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie Ontmoeting 7 God gebruik n dogtertjie wat ver van haar eie huis af is, om n belangrike generaal in Hom te laat glo. Teks: 2 Konings 5: 1-14 Hulpmiddels: Sandboks met huise, paleis, rivier en karakters

Nadere informatie

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 23/2014

Nadere informatie

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore... Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB19/2016 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 30 Mei 2016 OB19/2016 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Afbakening vir Junie 2016 Eksamen Gr.

Nadere informatie

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman

Tankwa Karoo : Augustus 2010 Johan Snyman Tankwa Karoo : 14-16 Augustus 2010 Johan Snyman Agtergrond Aangesien ons binnekort Windhoek toe trek, is ons nou besig om al ons geliefkoosde plekke te gaan groet. Ek het onlangs ook groot veranderinge

Nadere informatie

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene Bybel vir Kinders bied aan Daniël die Gevangene Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Jonathan Hay Aangepas deur: Mary-Anne S. Vertaal deur: Gert Badenhorst Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

Nadere informatie

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het Die Elander Lente 2014 page 1 JONGMENSE Groepsdruk Groepsdruk is die manipulasie deur ander mense, veral jou maats, om jou iets te laat doen wat jy self nie noodwendig wil doen nie. Soms is die groepsdruk

Nadere informatie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT JOHANNESBURG EAST DISTRICT DISTRIK EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS HUISTAAL NOVEMBER 2103 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 INSTRUKSIES EN INLIGTING INSTRUKSIES: 1.

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017

Laerskool Voorpos. Nuusbrief. 7 Augustus 2017 Laerskool Voorpos Nuusbrief 7 Augustus 2017 BAIE BELANGRIKE DATUMS Merk asseblief die volgende datums in u dagboek! U gaan nie hierdie wil misloop nie! REVUE DROOMVERKOPER 14 18 Augustus 2017 VORIE DIAMANTFEES

Nadere informatie

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Nuusbrief 30 Junie 2017 1. Die klasgemiddeldes vir kwartaal 2 is soos volg: Graad

Nadere informatie

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees Bergsig Lantern Oktober Conspirito Musiekfees Op Sondag 11 September was Gemeente Bergsig beide deelnemer en toeskouer van die mees skouspelagtige musiekfees binne die mure van hierdie kerkgebou in jare!

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 AFRIKAANS HUISTAAL V3 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur *AFRHL3* Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V3 (EC/SEPTEMBER 2015) INSTRUKSIES

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2011 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2015 (R) PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V3 2 DBE/November

Nadere informatie