DRIEHOEK VAN LIG. Kamera Knapie sê. Dis Maklik!!

Maat: px
Weergave met pagina beginnen:

Download "DRIEHOEK VAN LIG. Kamera Knapie sê. Dis Maklik!!"

Transcriptie

1 Kamera Knapie sê DRIEHOEK VAN LIG Dis Maklik!! EXPOSURE (BLOOTSTELLING) ISO Deel 1 Lens opening (Aperture) Deel 2 Sluiterspoed (Shutter speed) Deel 3 ISO Deel 4 Driehoeks verhouding Samesteller en aanbieder Hannes Coetzee 18 Sep 2018

2 Kamera Knapie sê Deel 1 Dis Maklik!! APERTURE LENS OPENING

3 Aperture is die opening binne in die lens waardeur die lig ingelaat word

4 Aperture kontroleer hoeveel lig in die kamera ingelaat word. KLEIN OPENING = MINDER LIG GROOT OPENING = MEER LIG

5 Aperture kan verander word deur die F-Stops op die kamera te verander

6 Hoe word die f-stop bereken? F-Stop = Fokus lengte tussen die lens en die sensor Lens opening (Aperture) 5.06 cm Fokus Lengte LENS 1.8cm Lens Opening 1.8cm SENSOR F-Stop = 5.06 cm 1.8 cm = f/2.8

7 HOE GROTER DIE F-NOMMER = KLEINER OPENING HOE KLEINER DIE F-NOMMER = GROTER OPENING

8 F-STOPS (Full Stops) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22 Ligter Donkerder

9 Lense se f stop reekse verskil. Maak seker van die f-stop op die lens. 50 mm f/1.8 f/ mm f/3.5 f/32 90mm f/1.8 f/ mm f/4 f/ mm f/3.5 f/28

10 Jy kan die f-stop reekse maklik met jou kamera bepaal. Verstel wiel

11 Die f-stops op n zoom lens wys na die Maximum Lens Opening (Apperture) teenoor die minimum en maximum zoom verstellings.

12 Diepte van Veld (Depth of Field-DOF) is die distansie tussen die naaste en verste onderwerpe waarvan die fokus nog steeds skerp vertoon VLAK DOF DIEP DOF f/1.8 E-G f/22 A-L

13 Lens Opening (Aperture) beinvloed die Diepte van Veld (DOF) Hoe Groter die f nommer f/22 Kleiner Opening Meer diepte Van veld Hoe Kleiner die f nommer Groter Opening Minder diepte Van veld f/1.8

14 f/22 Diep diepte van veld (DOF) = amper alles in fokus

15 f/4 Vlak diepte van veld (DOF) = net voor in fokus

16 Lensopening (Aperture) waar gebruik ons wat? Portrette en Makrofotografie f/1.4 tot f/5.6 Landskappe f/11 tot f/22 Alle ander dinge f/8 tot f/11

17 Kamera Knapie sê DRIEHOEK VAN LIG Dis Maklik!! EXPOSURE (BLOOTSTELLING) ISO Deel 1 Lens opening (Aperture) Deel 2 Sluiterspoed (Shutter speed) Deel 3 ISO Deel 4 Driehoeks verhouding

18 Kamera Knapie sê Deel 2 Dis Maklik!! SHUTTER SPEED SLUITER SPOED

19 Sluiterspoed (Shutterspeed) verteenwoordig die tyd wat die sluiter (shutter) oop bly om lig in te laat terwyl jy n foto neem. Hoe korter tyd die sluiter oop bly = MINDER LIG Hoe langer tyd die sluiter oop bly = MEER LIG

20 Sluiterspoed (Shutterspeed) word gemeet in sekondes of fraksies van sekondes. Hier is die Stops van Sluiterspoed (Shutter Speed) 1 sek ½ sek ¼ sek 1/8 sek 1/15 sek 1/30 sek 1/60 sek 1/125 sek 1/250 sek Stadiger (Meer lig) Vinniger (Minder lig)

21 Sluiterspoed (Shutterspeed) word gemeet in sekondes of fraksies van sekondes. Hier is die Stops van Sluiterspoed (Shutter Speed) 1 sek ½ sek ¼ sek 1/8 sek 1/15 sek 1/30 sek 1/60 sek 1/125 sek 1/250 sek stadiger vinniger Sommige kameras vertoon die Sluiterspoed soos hier onder

22 Sluiterspoed (Shutterspeed) word gemeet in sekondes of fraksies van sekondes. Hier is die Stops van Sluiterspoed (Shutter Speed) 1 sek ½ sek ¼ sek 1/8 sek 1/15 sek 1/30 sek 1/60 sek 1/125 sek 1/250 sek stadiger vinniger Sommige kameras vertoon die Sluiterspoed soos hier onder

23

24 In die meeste gevalle sal ons verkies om n sluiterspoed (shutter speed) van 1/100 van n sekonde of vinniger te kan gebruik. Vir sluiterspoed (shutter speed) stadiger as 1/100 van n sekonde moet n driepoot oorweeg word.

25 Sluiterspoed (Shutter Speed) word ook bepaal deur die lens wat jy gebruik. Vir 50mm gebruik sluiterspoed van 1/50 of vinniger. Vir 250mm gebruik sluiterspoed van 1/250 of vinniger

26 Hoe vinniger die Sluiterspoed (Shutter Speed), hoe skerper gaan n bewegende onderwerp wees 1 sek ½ sek ¼ sek 1/8 sek 1/15 sek 1/30 sek 1/60 sek 1/125 sek 1/250 sek stadiger vinniger dowwe bewegende onderwerp skerper bewegende onderwerp

27 1/15

28 1/30

29 1/60

30 1/125

31 1/250

32 1/500

33 1/1000

34 Hoe vinniger n onderwerp beweeg, hoe vinniger moet jou Sluiterspoed (Shutter Speed) wees om die beweging te vries

35 1/400

36 Sluiterspoed(Shutter Speed) nodig om aksie te vries Tipe beweging Spoed Distansie van kamera na onderwerp 8 meter 16 meter 30 meter Vinnige stapper (8Km/u) 1/125 1/60 1/30 Kind wat hardloop (16Km/u) 1/250 1/125 1/60 Naeloper (30Km/u) 1/500 1/250 1/125 Vinnige Motor (80Km/u) 1/1000 1/500 1/250

37 1/30

38 1/250

39 1/500

40 1/640

41 2.5

42 20

43 30

44 Kamera Knapie sê DRIEHOEK VAN LIG Dis Maklik!! EXPOSURE (BLOOTSTELLING) ISO Deel 1 Lens opening (Aperture) Deel 2 Sluiterspoed (Shutter speed) Deel 3 ISO Deel 4 Driehoeks verhouding

45 Kamera Knapie sê Deel 3 Dis Maklik!! ISO SENSOR SENSITIWITEIT

46 ISO meet die lig sensitiwiteit van die sensor Hoe kleiner die ISO = Hoe minder sensitief is die sensor vir lig Hoe groter die ISO = Hoe meer sensitief is die sensor vir lig

47 Verstelling van ISO op jou kamera

48 Verstelling van ISO op jou kamera

49 Hier is die FULL STOPS vir ISO minder sensitief (minder lig) lae grein (noise) skerper beeld voller kleure meer sensitief (meer lig) meer grein (noise) dowwer beeld flou kleure

50 Canon 1000D ISO 100 Canon 1000D ISO 1600

51 Canon 1000D ISO 100 Canon 1000D ISO 1600

52 Canon 1000D Canon 1000D ISO 100 ISO 1600

53 Canon 1000D ISO 100 Canon 60D ISO 1600

54 Canon 1000D ISO 100 Canon 60D ISO 1600

55 Hier is die FULL STOPS vir ISO minder sensitief lae grein (noise) skerper beeld voller kleure buitelig fotofrafie fotografie met flits lang blootstellings(exposures) a.g.v lae sluiterspoed (shutter speed) meer sensitief meer grein (noise) dowwer beeld flou kleure lae lig fotofrafie sonder flits (binnehius, konserte, sport geleenthede ens.) gebruik van baie vinnige sluiterspoed (shutter speed_ as jy beplan om grein op jy foto te kry antieke foto voorkoms

56 ISO 100

57 ISO 100

58 ISO 100

59 ISO 1000

60 ISO 800

61 ISO 3200

62 Kamera Knapie sê DRIEHOEK VAN LIG Dis Maklik!! EXPOSURE (BLOOTSTELLING) ISO Deel 1 Lens opening (Aperture) Deel 2 Sluiterspoed (Shutter speed) Deel 3 ISO Deel 4 Driehoeks verhouding

63 Kamera Knapie sê Deel 4 Dis Maklik!! EXPOSURE LIGBLOOTSTELLING (1) - Apperture (Lens Opening) - Shutterspeed (Sluiter Spoed) - ISO (Sensor Sensitiwiteit)

64 FULL STOPS van Lens Opening (Aperture) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22 groot opening meer lig kleiner opening minder lig FULL STOPS vir Sluiterspoed (Shutter Speed) ½ ¼ 1/8 1/15 1/30 1/60 1/125 1/250 1/500 stadiger meer lig FULL STOPS vir ISO meer sensitief vir lig vinniger minder lig minder sensitief vir lig

65 Sluiterspoed(Shutter Speed) verstellings = 0.5 (S 2)

66 Sluiterspoed(Shutter Speed) verstellings ¼ (S 4)

67 Sluiterspoed(Shutter Speed) verstellings 1/8 (S 8)

68 Sluiterspoed(Shutter Speed) verstellings 1/15 (S 15)

69 FULL STOPS van Lens Opening (Aperture) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/22 groot opening meer lig kleiner opening minder lig FULL STOPS vir Sluiterspoed (Shutter Speed) ½ ¼ 1/8 1/15 1/30 1/60 1/125 1/250 1/500 stadiger meer lig FULL STOPS vir ISO meer sensitief vir lig vinniger minder lig minder sensitief vir lig

70 ISO Verstellings ISO 100

71 ISO Verstellings ISO 200

72 ISO Verstellings ISO 400

73 ISO Verstellings ISO 800

74 DIE GROOT DING OM TE VERSTAAN 1 STOP VAN LENS OPENING (APERTURE) = 1 STOP VAN SLUITERSPOED (SHUTTER SPEED) = 1 STOP VAN ISO

75 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG f/8

76 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG f/11

77 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG T-60

78 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG T-125

79 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG I-400

80 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG I-200

81 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG f/8

82 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG f/11

83 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG T-250

84 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG T-125

85 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG I-100

86 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG I-200

87 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG f/8

88 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG T-250

89 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG T-125

90 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG I-100

91 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG f/11 I-200

92 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG T-500

93 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG f/5.6

94 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG f/11

95 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG I-800

96 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG I-200

97 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG f/8 I-400

98 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG

99 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG

100 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG

101 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG

102 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG

103

104

105

106

107

108 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG

109 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG

110 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG

111 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG

112 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG

113 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG

114 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG

115 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG

116 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG

117 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ ISO MEER LIG MINDER LIG

118 Kamera Knapie sê Dit was maklik!! Kom ons kyk wat het ons geleer?

119 VRAAG 1 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) ISO f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ MEER LIG MINDER LIG IDEALE EXPOSURE = f/4.0 T=125 ISO = 200 VERLANGD EXPOSURE = f/5.6 T=125 ISO =?

120 ANTWOORD 1 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) ISO f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ MEER LIG MINDER LIG IDEALE EXPOSURE = f/4.0 T=125 ISO = 200 VERLANGD EXPOSURE = f/5.6 (1 Stop af) T=125 ISO = 400 (1 Stop op)

121 VRAAG 2 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) ISO f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ MEER LIG MINDER LIG IDEALE EXPOSURE = f/2 T=250 ISO = 100 VERLANGD EXPOSURE = f/4 T=125 ISO =?

122 ANTWOORD 2 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) ISO f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ MEER LIG MINDER LIG IDEALE EXPOSURE = f/2 T=250 ISO = 100 VERLANGD EXPOSURE = f/4 (2 Stoppe af) (f/2.8 dan f/2) T=125 (1 Stop op) ISO = 200 (1 Stop op)

123 VRAAG 3 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) ISO f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ MEER LIG MINDER LIG IDEALE EXPOSURE = f/16 T=125 ISO = 200 VERLANGD EXPOSURE = f/5.6 T=250 ISO =?

124 ANTWOORD 3 Lensopening (Aperture) Sluiterspoed (Shutter Speed) ISO f/1.4 f/2 f/2.8 f/4 f/5.6 f/8 f/11 f/16 f/ MEER LIG MINDER LIG IDEALE EXPOSURE = f/16 T=125 ISO = 200 VERLANGD EXPOSURE = f/5.6 (3 Stoppe op) (f/11 dan f/8 dan f/5.6) T=500 (2 Stoppe af) (T=250 dan T=125) ISO = 100 (1 Stop af)

125 Kamera Knapie sê Dit was maklik!! TYD VIR VRAE EN BESPREKING

MAKRO FOTOGRAFIE. Kamera Knapie sê. Dis Maklik!!

MAKRO FOTOGRAFIE. Kamera Knapie sê. Dis Maklik!! Kamera Knapie sê MAKRO FOTOGRAFIE Dis Maklik!! Deel 1 Inleiding Deel 2 Agtergrond Deel 3 Definisie Deel 4 Belangrike Punte Deel 5 Opsomming en dan prakties Samesteller en aanbieder Hannes Coetzee 21 Apr

Nadere informatie

Die planeet aarde beweeg

Die planeet aarde beweeg Kwartaal 4: Planeet aarde en die ruimte Planeet aarde en die ruimte Die planeet aarde beweeg Fossiele Oppervlakte van die aarde Sedimentêre gesteentes Eenheid 1 Die planeet aarde beweeg Wentel om die son

Nadere informatie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie

fotografienuus wyd Towerlantern Fotografie oor fotografie mei mei Towerlantern Fotografie fotografienuus mei 2017 Dit bly besonders om op reis te gaan met die hoofbedoeling om foto s te neem. En as dit na die Namib toe is, is dit soveel te meer n vreugde. Om n toer na die Namib n vakansie te

Nadere informatie

Meganiese stelsels en beheer:

Meganiese stelsels en beheer: Eenheid 6 Meganiese stelsels en beheer: ratverhouding die aantal omwentelings van een rat in verhouding tot n ander rat. Het betrekking op twee verskillende ratgroottes spoedverhouding word bepaal deur

Nadere informatie

Vlotheid en intonasie

Vlotheid en intonasie Vlotheid en intonasie Marlene van der Berg 5/20/2012 2 Vlotheid Die gebrek aan vaardigheid in swak lesers is bewys deur hul stadige, hakkelrige en inkonsekwente tempo, swak frasering; en onvoldoende intonasie

Nadere informatie

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Plantstruktuur en Plant Voedsel Plantstruktuur en Plant Voedsel Vraag 3: Kyk na die prentjies en beantwoord die vrae wat volg: Prentjie A Prentjie B Prentjie C 1. Prentjie A is n illustrasie van n plantsel soos gesien deur die lens van

Nadere informatie

MEMORANDUM KWARTAAL 1

MEMORANDUM KWARTAAL 1 MEMORANDUM KWARTAAL 1 WISKUNDIGE GELETTERDHEID Graad 12 KWARTAAL 1 TAAK 1: OPDRAG KOSTEBERAMING EN REISPLAN 40 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer WIE KIES EK OM TE WEES? WAT KIES EK OM TE WEES RESPECT 4 U Gedurende hierdie les sal jy: Leer oor die RESPEK vir jouself program en jou ontmoet onderwyser ontmoet Maniere identifiseer om RESPEK te wys

Nadere informatie

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is. Hoe om breuke met mekaar te vergelyk Jou ma het sjokoladekoeke gebak. Sy het een in gelyke dele verdeel en die ander in gelyke dele. Jy wil graag die grootste stuk koek hê, maar weet nou nie van watter

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees Doel van les: Vandag leer ons van die Vrugte van die Heilige Gees en hoe dit in ons lewens werk. INLEIDING: Sjoe, ons het nou al so baie van die Heilige Gees

Nadere informatie

Fotografie Basiskennis! 13 september 2005 Door Augustijn Buelens & Jeff Ceuppens

Fotografie Basiskennis! 13 september 2005 Door Augustijn Buelens & Jeff Ceuppens Fotografie Basiskennis! 13 september 2005 Door Augustijn Buelens & Jeff Ceuppens Fotografie de basiskennis! Waarom? Analoog of digitaal blijft gelijk! Basiskennis is onontbeerlijk! Beter inzicht in wat

Nadere informatie

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening)

L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) L7: Werkkaart 1: Bereken Omtrek en Oppervlakte van die sirkel. (praktiese oefening) (a) Omtrek: i. Meet die omtrek van die sirkel met n toutjie: _ ii. Meet die radius met n liniaal. iii. Gebruik nou die

Nadere informatie

Die brief aan die Filippense

Die brief aan die Filippense Ontmoeting 19 Die brief aan die Filippense Teks: Fillippense 1:4; 4:4; 4:13 Hulpmiddels: Toue Ballonne Oupa Pietie Preekstoel se brief Kopie van prentjie met Fillipense 4:4 Woorde van Fillipense 4:13,

Nadere informatie

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2

HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 FORMELE TOETS 2 HOËRSKOOL OVERKRUIN VAK: WISKUNDIGE GELETTERDHEID DATUM: 26 MEI 2015 GRAAD: 11 TYD: 1 UUR EKSAMINATOR: MEJ A HERSELMAN MODERATOR: MEV R SODEN LEERDERPUNT VERWERKTE PUNT /50 /15 FORMELE TOETS 2 INSTRUKSIES

Nadere informatie

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: VRUGTE VAN DIE GEES VRAE: GEDULD: (Patience) 1. Wat is geduld? 2. Wat is van die goed waarvoor jy geduldig moet wees? 3. Is dit moeilik vir jou om geduldig te wees? 4. Hoe kan jy geduld wys? SELFBEHEERSING:

Nadere informatie

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Christus vir ons kom doen het. Vandag gaan ons gesels

Nadere informatie

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum OpenStax-CNX module: m30314 1 Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS

Nadere informatie

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne:

Probleemoplossing Skryf van Getallesinne: n Getallesin bestaan altyd uit die volgende: 1. Syfers of getalle; bv. 23; 567; 3,245; ens. 2. Bewerkingsteken; bv. 3. Verwantskap teken; bv. Getallesinne Ons kry twee soorte getallesinne: 1. Oop getallesin

Nadere informatie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Skep Die Geleentheid Vir Veilige Kommunikasie Bou Vertroue & Dra Waardes Oor Versterk Verhoudings Ontwikkel Jou Kind Se Emosionele Intelligensie SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN Created by REËLS VIR

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 EHLANZENI STREEK JUNIE 2014 GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 PUNTE : 100 TYD : 2 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg 1. PRAISE EN WORSHIP 2. PRAKTIESE REELINGS: Elke groepleier het n skoenboks met n deksels wat kan afhaal nodig. Trek asb die skoenboks VOOR die tyd met eenkleur papier

Nadere informatie

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit. PUNTE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS PUNTE: 20 TYD: 1 UUR PROVINSIE STREEK DISTRIK NAAM VAN SKOOL OBIS-NOMMER (9 syfers) KLAS (bv. 1A) VAN NAAM GESLAG ( ) SEUN DOGTER

Nadere informatie

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x

Maak dit n kwadratiese vergelyking deur =0 aan die regterkant by te sit: 2x VIERKANTSVOLTOOIING Jy het al verskeie maniere teëgekom waarmee jy kwadratiese vergelykings kan oplos, en een wat jy dalk nog nie gesien het nie, en wat ook goed werk, staan bekend as vierkantsvoltooiing.

Nadere informatie

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

LITURGIE VIR N OOP GESPREK LITURGIE VIR N OOP GESPREK 1 Liturgie vir ʼn oop gesprek Nota Hierdie liturgie kan gebruik word in ʼn erediens of vir groepgesprekke en vergaderings. Dit sal goed wees as daar 90 minute ingeruim kan word

Nadere informatie

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele Wiskundige Geletterdheid Data Hantering Opsomming van Data Kwartiele Let wel: KAPV vereis slegs die interpretasie van kwartiele (houer-en-punt stippings). Ek sluit egter die teken van die houer-en-punt

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees L e s 4 Wat is geslag? Gedurende hierdie les sal jy: Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees Die verskil tussen seks as n biologiese

Nadere informatie

Om jou eie Teleskoop te bou Word n ATM!!

Om jou eie Teleskoop te bou Word n ATM!! Om jou eie Teleskoop te bou Word n ATM!! Hoekom n Teleskoop? n Teleskoop is n Light catcher. Vergroting nie so belangrik verheldering Hoekom jou eie Teleskoop bou? Goedkoper? Meer doelmatige ontwerp. Om

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 WISKUNDE DISTRIK NAAM VAN SKOOL KLAS (bv. 6A) NAAM EN VAN TYD: 1½ uur PUNTE: 75 14 bladsye 2 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE

Nadere informatie

Paulus en sy vriende vertel ander van God

Paulus en sy vriende vertel ander van God Ontmoeting 20 Paulus en sy vriende vertel ander van God In hierdie deel van Paulus se verhaal sien ons weereens hoe God vir ons sorg. Hy het vir Paulus vriende gegee om hom te help met sy taak om die boodskap

Nadere informatie

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak.

Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Psalm 55 Werp jou bekommernis op die Here Tema van die dag is ons bekommernisse, en wat om daarmee te maak. Ons is hier as gelowiges om ons roeping uit te leef deurdat ons meewerk dat die Koninkryk van

Nadere informatie

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek. 1 Lukas 6h 7.10.18 WH Tema: Hoe kyk jy? Ek sien nou die dag `n taxi met `n plakkaat agter in die venster waarop daar staan: only God can judge me. Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in

Nadere informatie

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt. As jy na die volgende getal- masjien kyk: y = x +, sal jy sien wanneer ons verskillende waardes vir x invoer, ons elke keer n ander waarde sal hê vir y. Met ander woorde, gestel ons voer die volgende waardes

Nadere informatie

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA FORMULES vir TOTALE BUITE OPPERVLAKTE van driedimensionele figure Ons gaan nou leer hoe om formules vir die buite-oppervlaktes van voorwerpe te formuleer, maar voordat ons dit doen moet ons eers kyk na

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 TEGNIESE WISKUNDE V1 MODEL 2016 PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 7 bladsye en 1 diagramvel. Tegniese Wiskunde/V1 2 DBE/2016 INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind L e s 1 5 Verantwoordelikheid en hoe om Hulp te kry Gedurende hierdie les sal jy: Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind Erken wanneer die

Nadere informatie

Foto-redigering vir sun.ac.za

Foto-redigering vir sun.ac.za Foto-redigering vir sun.ac.za Foto s is ʼn baie kragtige bemarkingsinstrument. Ons het oor die afgelope paar jaar nuusberigfoto s op ʼn sekere manier hanteer, maar dit is tyd vir vernuwing om die webwerf

Nadere informatie

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk Doel van les: Voordat ons kan leer van ons nuwe identiteit in Christus, moet ons eers stil staan by wat Jesus vir ons kom doen het en dat ons die nuwe mens

Nadere informatie

BELICHTING(SDRIEHOEK)

BELICHTING(SDRIEHOEK) BELICHTING(SDRIEHOEK) Wat je moet weten om foto s te maken Objectief, vereniging voor vrijetijdsfotografie 19 september 2017, Paul van der Zwan 2 INHOUD Werking camera Diafragma Sluitertijd ISO De belichtingsdriehoek

Nadere informatie

Welkom op de avond Basistechniek camera. Gerrit Valkenwoud

Welkom op de avond Basistechniek camera. Gerrit Valkenwoud Welkom op de avond Basistechniek camera Gerrit Valkenwoud 1 Basistechniek camera Nodig om je te onderscheiden van de kiekjesmaker Geeft beter voorspelbare foto s Alleen te leren door veel te doen Lees

Nadere informatie

FAKTORE EN VEELVOUDE

FAKTORE EN VEELVOUDE FAKTORE EN VEELVOUDE Ons gaan nou na n paar stukkies teorie kyk in verband met Natuurlike- en Telgetalle. Voltooi: 3 X 1 = 3 X 2 = 3 X 3 = 3 X 4 = 3 X 5 = Ons sê dus dat 3, 6, 9, 12 en 15 VEELVOUDE is

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM PUNTE: 40 Hierdie memorandum bestaan uit 7 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (NOVEMBER 2014) AFDELING A: LEESBEGRIP WENKE VIR NASIEN

Nadere informatie

Deur Sy wet gee God ons broodnodige kennis van sonde

Deur Sy wet gee God ons broodnodige kennis van sonde SKRIFLESING: Romeine 7:1-13 TEKS: Romeine 7:7 HK 1:2 2:5 TEMA: Deur Sy wet gee God ons broodnodige kennis van sonde Psalm 147 : 1, 4 Skrifberyming 26 (9-1) : 1, 10 Psalm 130 : 2 2 As u vir iemand wat glad

Nadere informatie

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart? - Lees Rom 10:1 - By hierdie stasie gaan elke persoon hulle polsslag neem - Laat elke persoon hulle wysvinger op hulle pols sit om hulle hartklop te voel. - Laat hulle

Nadere informatie

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig

KLASTOETS GRAAD 11. FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets 2: Golwe, klank en lig KLASTOETS GRAAD 11 FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA Toets : Golwe, klank en lig PUNTE: 45 TYD: 1 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord AL die vrae.. Nieprogrammeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 3.

Nadere informatie

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jou brein fokus op oorlewing Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make? Jy het n oorlewingsbrein Jy het jou brein oorgeërf van mense wat oorlewe het. Daarom is jou brein op oorlewing ingestel. Jy mag

Nadere informatie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand 1. Praise and Worship 2. Instruksies vir die aand: - Hierdie is n gebedsaand rondom die verskillende vrugte van die Gees. - Elke groepleier kry al hulle benodighede

Nadere informatie

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4 Naam: Klas: Datum: Skool: Onderwyser: FAT Aktiwiteit/Vorm Leerder se punte Leerder se % 4 Visuele Kunste:

Nadere informatie

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by

Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na  soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by Ons hoor graag wat jy dink van hierdie boek! Gaan na www.cumuitgewers.co.za, soek hierdie titel en kliek op resensies. Of praat saam op Facebook by ChristelikeBoekeSA. Inhoudsopgawe Voorwoord... 7 Inleiding...

Nadere informatie

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1)

November Vraestel Graad = (5 x 1000) + (3 x ) + ( x 10) + ( x 1) November Vraestel Graad 5 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofrekenvrae: 25759 - = 25500 3 x 5 x 0 = 80 x 300 = 19 x 14 = x 19 240 20 = 240 10 63000 900 = 100 meer as 3987 is is die eerste onewe getal na

Nadere informatie

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app RISIKOPROFIELSAMESTELLING KAN NOU OP DIE SANPORT IPAD- APP GEDOEN WORD. DIS BESKIKBAAR VIR ALLE SANLAM- TUSSENGANGERS MET IPADS. Die nuwe risikoprofielsamestelling

Nadere informatie

Wiskunde Graad 4. November 2016

Wiskunde Graad 4. November 2016 1 Wiskunde Graad 4 November 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende hoofreken vrae: 1.1 5746 200 = 5546 1.2 5 9 = 45 1.3 + = 1.4 250 + 350 = 600 1.5 546 0 = 546 1.6 700 10 = 70 1.7 1 = 1.8 30 7 = 210 1.9 14

Nadere informatie

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8 ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 01 GRAAD 8 TOTAAL : 100 TYD : UUR Totale bladsye insluitende voorblad : 7 Wiskunde Graad 8 Junie 01 INSTRUKSIES EN INFORMASIE 1. Die vraestel bestaan

Nadere informatie

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing.

GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 (1) (1) (1) (1) (1) VRAAG 2. Pas die letter van die prente hieronder by die korrekte beskrywing. GRAAD 4 SEPTEMBER VRAESTEL VRAAG 1 1. 1 Sê of die volgende stellings waar of onwaar is. a) Ons hoofbron van energie is plante. b) Daar bestaan net een soort energie. c) Energie word in plante gestoor.

Nadere informatie

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1) CAPS Skeppende Kunste Vraestel 2 Graad 6 Tyd: 1 Uur Totaal: 45 Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie

Nadere informatie

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1

GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1. Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte. Naam en Van Datum INSTRUKSIES VRAAG 1 GRAAD 6 NATUURWETENSKAPPE KWARTAAL 1 Tyd: 1 uur FORMELE ASSESSERING Totaal: 50 punte Naam en Van Datum INSTRUKSIES 1. Lees alle vrae deeglik deur voordat jy dit beantwood. 2. Alle vrae moet in n netjiese

Nadere informatie

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING

MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING MODULE 8 TRIPPEL FLITS HOё TOON ( HIGH KEY ) OPSTELLING DOEL Om die Fotografiese student in staat te stel om met die behulp van Elektroniese flitse n Hoё toon beligting opstelling in die ateljee te bewerkstellig.

Nadere informatie

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf.

AGRI-TREAT 300. n Revolusionêre water ontsmettingsmiddel vir drupperlyne en alle verwante besproeiingstoerusting in die landboubedryf. INLEIDING Water speel n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder beskikbaar vir die boere omdat al hoe meer water

Nadere informatie

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die Ons praat baie van dinge wat in verhouding tot mekaar is, sonder om dit regtig agter te kom! As jy byvoorbeeld sê dat jy twee van die ses stukke van n pizza geëet het, het jy n verhouding beskryf: Die

Nadere informatie

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30 Tema Die goeie Herder hou al sy skape veilig in sy hand. Agtergrond en interpretasie Kyk weer na Agtergrond en interpretasie by Ontmoeting 1, asook na die aantekenings

Nadere informatie

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016 1 WISKUNDE GRAAD 5 Junie 2016 Vraag 1 Voltooi die volgende: 1.1 3 500 50 = 70 1.2 360 20 = 360 10 2 1.3 60 x 100 = 6 x 1 000 1.4 124 + 345 = 345 + 124 1.5 0 x 40 = 3 600 1.6 15 x 8 = 30 x 4 1.7 2 1 2 +

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE SENIOR FSE GRD 9 NOVEMER 2016 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye, insluitend ʼn inligtingsblad. 2 WISKUNDE (E/NOVEMER 2016) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Lees die instruksies

Nadere informatie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 Tyd: 2 uur 100 punte LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2012 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2

Nadere informatie

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE PUNTE: 100 TYD: 2 uur Naam van leerder: Naam van skool: *7WISK* Die vraestel bestaan uit 14 bladsye. 2 WISKUNDE (EC/NOVEMBER 2017) INSTRUKSIES 1. Lees al die

Nadere informatie

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE Hierdie boekie bestaan uit 19 bladsye, die voorblad uitgesluit. RIGLYNE BY DIE GEBRUIK VAN JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSVOORBEELDE

Nadere informatie

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT Afdeling A: Leesbegrip EKURHULENI NORTH Lees die storie en beantwoord die vrae Samantha en Tinkerbel se nuwe maats 1 2 3 4 Eendag was daar n dogtertjie met die naam Samantha. Sy het saam met haar ma en

Nadere informatie

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel

Ontwikkeling van die luistersiklus. n Hulpmiddel Ontwikkeling van die luistersiklus n Hulpmiddel 3 4 Basiese gebruik 5 Vir gemeentes Vir groepe Die luistersiklus gee struktuur aan ons gesprek: Dit is n handvatsel om aan vas te hou. 6. Vir gesprekke met

Nadere informatie

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur *MATHA1* Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye, 3 diagramvelle en ʼn inligtingsblad.

Nadere informatie

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

Omgekeerde bewerkings Getalsinne Omgekeerde bewerkings As jy twee getalle bymekaar tel, soos sê nou maar 12 en 13, dan gaan jy mos n antwoord kry van 25? Ons sê dan dat die som van 12 en 13 vyf-en-twintig is. Maar jy behoort nou te verstaan,

Nadere informatie

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye)

EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov Okt (Bestaan uit 9 bladsye) LG ADMIN 11 EKSAMENAFBAKENING WISK. Kwartaal 4 Gr 4 EKSAMEN DATUM: DATUM UITGEHANDIG: 22 Nov. 2018 22 Okt. 2018 (Bestaan uit 9 bladsye) 1. Optel en aftrek: 438 475 + 947-213 1 385 262 2. Maal: 36 Hou toe

Nadere informatie

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE EKSMEN JUNIE 2018 GRD 9 WISKUNDE NM VN LEERDER: GRD 9: TYD: 2 uur PUNTE: 100 18 bladsye + 1 formuleblad WISKUNDE GRD 9 2 GUTENGSE DEPRTEMENT VN ONDERWYS PROVINSILE

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2013 PUNTE: 80 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Afrikaans Tweede Addisionele Taal/V2 2 DBE/November

Nadere informatie

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak! Hoe kan ons ons babas ondersteun terwyl hulle leer? Babas word gebore met die wil om te leer. Selfs klein babatjies gebruik hulle sintuie om die wêreld om hulle te verken. Ouers, sorggewers en VKO-praktisyns

Nadere informatie

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Letterlike en figuurlike taalgebruik Letterlike en figuurlike taalgebruik Naam: Letterlik: Woorde funksioneer presies soos dit beskryf word. Die motor is blou. Hy vang die sokkerbal. Figuurlik: Hier moet jy uitvind wat dit beteken. Dit is

Nadere informatie

SONY ALPHA ILCE mm ZWART 469,99. Kenmerken. Artikelcode : SOILCE5100LB

SONY ALPHA ILCE mm ZWART 469,99. Kenmerken. Artikelcode : SOILCE5100LB SONY ALPHA ILCE-5100 16-50mm ZWART Artikelcode : SOILCE5100LB Sony ILCE-5100L. Cameratype: MILC, Megapixels: 24,3 MP, Type beeldsensor: CMOS, Maximale beeldresolutie: 6000 x 4000 Pixels. ISO gevoeligheid

Nadere informatie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN PUNTE: 40 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 5 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL V2 (EC/NOVEMBER 2018) AFDELING A: LEESBEGRIP Nasien

Nadere informatie

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014 GRAAD 4 AANTAL BLADSYE:10 PUNTE: 60 TYD: 1 UUR NAAM: AFDELING A: Leesbegrip 20 Poësie 18 38 AFDELING B: Taal in konteks

Nadere informatie

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek Uit Doelgerigte Gebed deur Bennie Mostert, CUM uitgewers Opdrag: Maak 'n keuse om in hierdie week wat kom minstens 5 dae te neem om 15-30 minute per dag

Nadere informatie

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10 JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10 AFRIKAANS EERSTE ADDISONELE TAAL JUNIE 2015 PUNTE: 100 TYD: 2 UUR Hierdie VRAESTEL bestaan uit 6 bladsye. Bladsy 1 van 6 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL INSTRUKSIES EN INLIGTING

Nadere informatie

Memorandum Vraebank min

Memorandum Vraebank min Memorandum Vraebank 2016. 1. 30min 2. Jeug/Youth 9-15 Kadette / Cadets 16-17 (15) Juniors / Juniors 18-20 (17) Seniors / Seniors 20 ouer 3. Vals 4. Waar 5. Vals 6. Vals 7. Voltooi greep suksesvol verdien

Nadere informatie

GRAAD 6 NOVEMBER 2015

GRAAD 6 NOVEMBER 2015 1 GRAAD 6 NOVEMBER 2015 Vraag 1 1.1 Noem al die veelvoude van 4 tussen 25 en 40 1.2 Noem al die faktore van 36 1.3 Noem al die priemfaktore van die getal 30 1.4 Wat is die kleinste gemene veelvoud van

Nadere informatie

CANON EOS 6D + EF 40 mm STM 2 059,00. Kenmerken. Artikelcode : CNEOS6DEF40STM

CANON EOS 6D + EF 40 mm STM 2 059,00. Kenmerken. Artikelcode : CNEOS6DEF40STM CANON EOS 6D + EF 40 mm STM Artikelcode : CNEOS6DEF40STM Canon EOS EOS 6D + EF 40mm f/2.8 STM. Cameratype: SLR camerakit, Megapixels: 20,2 MP, Type beeldsensor: CMOS, Maximale beeldresolutie: 5472 x 3648

Nadere informatie

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse Naam: Graad: Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal

Nadere informatie

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat. Naam: 1 Die ou vrou en die voël wat kon praat. Woordlys Lees die woorde n paar keer hardop. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud 2 Stillees Oefening

Nadere informatie

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy VADERSDAG Teks: Markus 5:22 24, 35-42 Hulpmiddels: Sirkel en sirkel met vyfde uitgesny om saam met die verhaal te gebruik Split pin A4-kartonne A4-papier om hemp-kaartjies te vou Inkleurkryte en ander

Nadere informatie

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF OOS-KAAPOnderwysdepartement GRAAFF-REINET DISTRIK GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF MEI/JUNIE 2013 PUNTE: 100 TYD: 2½ UUR Eksaminator: M. Marais INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan

Nadere informatie

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? Luister en praat Naam: Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun? 3. Waaraan, dink jy, dink die kat? 4. Hoekom dink jy is daar ʼn slot aan

Nadere informatie

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan.

Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per jaar aan. BEVOLKINGSTRUKTUUR Maatstawwe waarmee 'n bevolking beskryf word: Geboorte- en sterftesyfers is vername maatstawwe om bevolkings te beskryf. ie geboortesyfer dui die aantal geboortes per duisend mense per

Nadere informatie

Jakkals lê eendag heerlik en

Jakkals lê eendag heerlik en Leesbegrip Naam: Jakkals en Hettie die heuningvoëltjie Jakkals lê eendag heerlik en slaap onder ʼn koelteboom toe hy skielik die geflap van vlerke hoor. Dit is Hettie, die heuningvoëltjie. Sy druk haar

Nadere informatie

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Dag 1 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Uitstappie na die Spoorwegstasie. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek Sang Sing die woorde van die liedjie: Hoor die trein Dramatiseer S.A. Sing

Nadere informatie

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae

Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte. Vraag 1: [10] Multikeuse vrae 1 Wiskunde Gr.7 November Vraestel (0002) 120 minute MEMO 100 punte Vraag 1: [10] Multikeuse vrae OMKRING DIE KORREKTE ANTWOORD BV. B 1.1 Wat is die waarde van die onderstreepte syfer in die volgende getal:

Nadere informatie

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL* GRONDSLAGFASE GRAAD 3 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL PUNTE: 40 TYD: 1 uur *3AFHL* NAAM: VAN: Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye. 2 AFRIKAANS HUISTAAL (NOVEMBER 2014) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1.

Nadere informatie

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies? VERGELYK en RANGSKIK GETALLE Om vergelykings te tref tussen verskillende dinge is n vaardigheid waarmee ons almal gebore word. Dit begin vroeg-vroeg al wanneer ons verskillende tipes speelgoed met mekaar

Nadere informatie

M A C R O fotografie

M A C R O fotografie Macrofotografie M A C R O fotografie wat is macrofotografie welke lens sluitertijd diafragma en bokeh scherpte/diepte verlichting A F S P R AA K negatief = beeldsensor = full frame full frame (ff) = 24

Nadere informatie

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie? Jy moet verstaan dat daar, net soos in Afrikaans of Engels of Spaans, ook n nut is vir n Wiskunde Taal om mee te kan gesels wanneer ons wiskunde doen. Ons gaan nou nog meer daarna kyk, en die reëls vir

Nadere informatie

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1 WISKUNDE GRAAD 10 TOTAAL: 100 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat in n Gr 10 jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar

Nadere informatie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDE V1 NOVEMBER 01 PUNTE: 150 TYD: uur Hierdie vraestel bestaan uit 8 bladsye. Wiskunde/V1 DBE/November 01 INSTRUKSIES EN INLIGTING Lees die volgende instruksies

Nadere informatie