HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

Vergelijkbare documenten
EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

Abu Ali tel sy donkies

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

FAKTORE EN VEELVOUDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Motheo Onderwysdistrik

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

Direkte en indirekte rede. Naam:

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoe kies n mens n troeteldier?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

INSTRUKSIES EN INLIGTING

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10 1 ½ UUR MAART 2009 PUNTE : 60 EKSAMINATOR MEV. N. VAN ZYL MODERATOR MNR. D.E.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Afdeling A: Begripstoets

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

God eer Josef die slaaf

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 1 GRAAD 10

Parktown Boys High School

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

10 Die bou van n plant

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Letterlike en figuurlike taalgebruik

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

LIMPOPODEPARTEMENT VANONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Klein Klaas se avonture!

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS Eksaminator: M. Swanepoel 11 September 2015 Moderator: C. van Niekerk, B. Oliphant 40 punte 60 minute Naam: Memorandum Graad 8/ Instruksies: Beantwoord AL die vrae. Skryf asseblief in BLOU pen. Die vraestel bestaan uit twee afdeling: o Afdeling A: Leesbegrip (25 punte) o Afdeling B: Taal in konteks (15 punte) Skryf netjies en leesbaar. Sterkte! A = B = 40 Afdeling A Leesbegrip Vraag 1 Lees die teks Lekker Afrikaanse speurverhale vir ouer kinders en beantwoord die vrae wat volg. 1.1 Wie is die skrywer van die Lekkerbekkie-stories? [1] Anna Emm 1.2 Noem enige TWEE bekende persone wat die stories op CD opgeneem het. [1] Gys de Villiers, Anrich Herbst, Anna-mart van der Merwe, Diaan Lawrenson, Vicky Davis (enige twee) 1.3 Wie is tans die grootste vervaardiger van kinderstories in die land? [1] ANNA EMM (PTY) LTD 1.4 Watter speurreeks moet jy aankoop as jy nege tot veertienjariges in die huis het? [1] Alexie Mol-speurreuks 1.5 Wat is n audio boek? [1] n Audio boek is n elektroniese weergawe van n boek wat deur iemand voorgelees word. 1

1.6 Watter werk doen Alexie Mol se ouers? Haal slegs ENIGE TWEE WOORDE aan uit die teks. [1] uitvinder kunstenaar 1.7 Wat is Alexie Mol eendag wees? Haal slegs EEN WOORD aan uit die teks.[1] joernalis 1.8 Wie lees die derde Alexie Mol voor? [1] Anrich Herbst 1.9 Wat is die normale prys van EEN Alexie Mol audio boek? [1] R130 1.10 Wat is die spesiale prys vir drie Alexie Mol audio boeke? [1] R350 1.11 Wanneer sluit die aanbod? [1] 21 Julie 1.12 Sê of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Maak die sinne wat onwaar is, reg sodat hulle waar is. a) Kleuters sal hou van Alexie Mol audio boeke. [2] Onwaar, dit is speurverhale vir ouer kinders. b) Diaan Lawrence het die derde Alexie Mol boek voorgelees. [2] Onwaar, Anrich Herbst lees die derde boek. c) Jy kan die Lekkerbekkie Tydskrif by CNA koop. [2] Onwaar, jy kan dit slegs by ANNA EMM agente koop. d) Alexie Mol en die slang in die gras kos R110. [2] Waar 1.13 Skryf n antoniem neer uit die teks vir die volgende woorde. a) jonger ouer [1] b) minder meer [1] c) kleinste grootste [1] 1.14 Skryf die volgende nommers uit in woorde. a) 2000 tweeduisend [1] b) 14 veertien [1] c) R110 eenhonderd-en-tien rand/ honderd-en-tien rand [1] Afdeling A: 25 punte 2

Afdeling B Taal in konteks Vraag 2 Lees die instruksies en beantwoord die taalvrae wat volg. Daar staan 'n groot ou boom met 'n dik stam op die sypaadjie. Die dogtertjie klim tot bo in die boom. Nou kan sy baie ver sien. Daar is baie dinge om te sien wanneer 'n mens bo in die boom sit. Maar wat sien die dogtertjie nou? Twee klein muisies kom al met die sypaadjie langs geskarrel. Maar dis nie gewone muisies nie hulle het pienk rompies aan en klokkies aan hulle sterte! Hulle lyk baie haastig en verskrik. Wat gaan ons maak? roep hulle benoud uit. Daar is 'n groot leeu met 'n harde brul agter ons aan! Ons moet 'n wegkruipplek vind en gou! Julle kan hier langs my kom sit, sê die dogtertjie. Hier bo in die boom. Hier sal die leeu julle nie kan vang nie. Vinnig help die dogtertjie die muise om tot bo in die boom te klim. Skaars het hulle gesit, of nog 'n vreemde ding gebeur! 'n Robot-man waggel al met die sypaadjie langs tot onder die boom. Hy kyk op en sien die dogtertjie op die tak. Kan ek dalk ook daar by julle kom sit? vra hy benoud. Hier is 'n groot leeu met 'n harde brul in die strate, en ek wil nie dat hy my vang nie. 2.1. Skryf die volgende sinne in die verlede tyd. a) Daar staan n groot ou boom met n dik stam op die sypaadjie. [1] Daar het n groot ou boom met n dik stam op die sypaadjie gestaan. b) Daar is n groot leeu met n harde brul agter ons aan. [1] Daar was n groot leeu met n harde brul agter ons aan. c) Die dogtertjie help die muisie op. [1] Die dogtertjie het die muisie opgehelp. 2.2. Skryf die volgende sinne in die indirekte rede. a) Die dogtertjie sê: Ek het gister twee klein muisies gesien. [2] Die dogtertjie sê dat sy die vorige dat twee klein muisies gesien het. b) Die robot-man vra: Kan ek ook daar by julle sit? [2] Die robot-man vra of hy ook daar by hulle kan sit. 2.3. Verbind die volgende sinne met die woord tussen hakies (voegwoorde). a) Die robot-man wil in die boom klim. Hy wil veilig voel. (omdat) [1] Die robot-man wil in die boom klim omdat hy veilig wil voel. 3

b) Die dogtertjie help die muisies in die boom. Hulle word nie deur die leeu gevang nie. (sodat) [1] Die dogtertjie help die muisies in die boom sodat hulle nie deur die leeu gevang word nie. c) Die dogtertjie klim tot bo in die boom. Sy kan baie ver sien. (daarom) [1] Die dogtertjie klim tot bo in die boom daarom kan sy baie ver sien. d) Die muisies het pienk rompies aan. Die muisies het klokkies aan hulle sterte. (en) [1] Die muisies het pienk rompies en klokkies aan hulle sterte. 2.4. Skryf die meervoud en verkleining neer vir die volgende woorde. a) boom [1] bome boompie b) robotman [1] robotmanne robotmannetjie 2.5. Skryf die vergrotende trap neer van die volgende adjektiewe. a) haastig [½] haastiger b) vreemde [½] meer vreemde c) dik [½] dikker d) benoud [½] benouder Afdeling B: 15 punte 4

Lekker Afrikaanse speurverhale vir ouer kinders! Het jy geweet die skrywer van ons Lekkerbekkie-stories, Anna Emm, het al meer as 2000 Afrikaanse kinderstories vrygestel? Meeste van hierdie stories is op CD opgeneem deur bekende name soos Gys de Villiers, Anrich Herbst, Anna-Mart van der Merwe, Diaan Lawrenson en Vicky Davis! Lekkerbekkie Tydskriffie is 'n produk van ANNA EMM (PTY) LTD tans die grootste vervaardiger van kinderstories in die land. Besoek www.annaemm.co.zavir 'n volledige katalogus. As jy 'n 9-14 jarige in die huis het, moet jy beslis vir jou die Alexie Mol -speurreeks op audio boeke aanskaf! Hierdie lekker lang luisterstories sal oud en jonk vir ure vasgenael laat luister 'n ware skat vir enige Afrikaanse storieversameling! Ontmoet vir Alexie Mol. Haar pa is 'n uitvinder en haar ma is 'n kunstenaar. Sy is seker dis omdat sy nie "normale" ouers het nie, dat sy so 'n bietjie weird is. Alexie Mol se grootste droom is om eendag 'n regte joernalis te word. Intussen laat haar nuuskierigheid haar dikwels in die moeilikheid beland... Hierdie week slegs R350 vir al 3 avonture slegs by ANNA EMM agente! Vir 'n agent in jou area kontak agente@annaemm.co.za, of bestel die audio boeke teen die normale prys by www.annaemm.co.za 021 930 0908 5