Oktober {2} Jakkie le Roux {3} Lina Cameron Philip van Dyk / Chantelle Venter {4} Andries Piek / Geoff Smith {5} Leonie Prinsloo {6} Drean Prinsloo. {7} Chanté Grundelingh {9} Dirkie Naude {10} Paul White / Juvan Deysel {11} Almarie Westoby {12} Jacob Oudegeest {13} Martie Botha. {14} John McLachlan {16} Betz Wolfaardt / Eddie Huggett / Armand van Dalen. {22} Hannes Venter / Magriet le Roux / Annelize Viljoen {23} Ina Vos / Evelyn Greeff / Anel Carstens {24} Marie Marais {26} Braam van Dyk / Hendi Janse van Rensburg {27} Jake Botha 10j. {28} Magda Stephens / Maria Griffin {29} Cobus Viljoen {31} Dina van Dinter 70j / Hugo Venter. Veels Geluk! Lekker Verjaar! 1
OKTOBER: {7} Koffie & Kuier, 8:25-8:55 / Erediens, 9:00 {9} Skole Open {10} Bybelstudie, 9:00 Kerkgebou {12-19} Ds. Hannes en gesin met verlof {14} Erediens, 9:00 / Kinderkerk, 9:00 / Koffie & Kuier, 10:00 / Laerskool Kategese, 10:00 {21} Erediens, 9:00 / Kinderkerk, 9:00 / Koffie & Kuier, 10:00 / Laerskool Kategese, 10:00 / Kerkraadsvergadering: met finalejaar katkisante en hulle ouers, 17:00 {22} Huisbesoek: (i) Hans & Liena Janse van Rensburg, 16:00 (ii) Ronel Castelyn, 17:30 {23} Doopkategese, 18:00 Pastorie {24} Bybelstudie, 9:00 Kerkgebou {25} Learning Community: Leierskapsuitdagings in die kerk, 8:30-17:00 Mosaïek {28} Erediens, 9:00 / Deurkollekte: Bybelgenootskap / Kinderkerk, 9:00 / Koffie & Kuier, 10:00 / Laerskool Kategese, 10:00 {29} Huisbesoek: (i) Dina van Dinter & Toekie Noble, 16:45 (ii) Marie van Deventer, Etienne + Marietta + Brandon-Lee + Shante Benji Fouche, 18:00 {30} Huisbesoek: (i) Gert Viviers, 10:00 (ii) Danie + Henriette Cronjé & Eugene + Nicci van Wyk, 19:00 Die ekerk Learning Community is 'n leer geleentheid wat spesifiek bedoel is vir geestelike leiers wat meer wil leer binne die konteks van gesprek, gemeenskap en geloofwaardige bronne. Vir hierdie geleentheid fokus ons op uitdagings in Kerkwees. Om meer spesifiek te wees gaan ons kyk na watter uitdagings leiers beleef in gemeentes, asook kyk na moontlike leierskapsinsigte om ons gefokus te hou op dit wat ons energie gee sodat ons nie uitbrand of moed verloor nie. Ons gaan hierdie tema ondersoek vanuit n Bybelse perspektief en huidige leierskapsbronne. Ons gaan egter die dag n baie streng fokus op ons huidige Suid Afrikaanse konteks plaas sodat ons dit prakties in ons gemeentes kan implementeer. 2
LEKKER-EET: 2 November 2018 12:00 tot uitverkoop Skinkbeurte 7 Oktober: Koffie & Kuier, 8:25 8:55. 14 Oktober: Willie Anderson (sameroeper), Betz Wolvaardt, Melinda Villiger en Elize Swart. 21 Oktober: Elize Pretorius (sameroeper), Lizette Swart en Lettie Bacon 28 Oktober: Rika Els (sameroeper), Kallie Potgieter, Sandra Willers en Mariska Deysel. Verantwoordelikhede: Blomme in die kerk (nie verpligtend), melk en ʼn eetdingetjie vir die piering. Koppies moet voor die erediens reggesit word en skottelgoed word na die tyd gewas. DANKIE... Saam dien ons in die gemeente! 3
Preek & Voorlees Indien jy duidelik en hoorbaar KAN & WIL voorlees ~ Skakel met ds. Hannes 082 927 3700 7 Oktober: Ds Hannes / Almarie Westoby 14 Oktober: Ds Carel-Johann de Bruin / Cecile Smit 21 Oktober: Ds Carel-Johann de Bruin / Charlene Greeff 28 Oktober: Ds Hannes / Cornell le Roux 4 November: Ds Hannes / Eddie Huggett 11 November: Ds Hannes / Rita Prinsloo 18 November: Ds Hannes / Eric Hageman 25 November: Ds Hannes / Herbie van Tonder 2 Desember: Ds Hannes / Johan le Roux 9 Desember: Ds Hannes / Marliza Pretorius 16 Desember: Ds Hannes / Martin Pienaar 23 Desember: Ds Fanie Willers / Nico du Plessis 25 Desember: Ds Fanie Willers / Nico du Plessis, jnr. 30 Desember: Ds Fanie Willers / Nico Els 6 Januarie: Ds Carel-Johann de Bruin / Rika Els 13 Januarie: Ds Hannes / Almarie Westoby Die Bybel Genees: 2018 Bydrae R6,902.21 4
Kindersorg: 2018 Bydrae R4005,00 Teologiese Opleiding: 2018 Bydrae R6717 5
Voorskool: 34 Laerskool: 18 Hoërskool: 18 19-29: 31 30-39: 39 40-49: 53 50-59: 53 60-69: 53 70-79: 57 80-89: 19 90-99: 3 Gemiddelde ouderdom: 47 jaar Koop jou koffie teen slegs R60 vir 250g 6
Top 5 lande: (i) Suid-Afrika (ii) Rusland (iii) VSA (iv) China (v) Oekraine. Wat word die meeste gelees? Admin: Kalender 2018 Toerusting: Openbaring Hoofstuk 2.3 Admin: September 2018 Toerusting: Openbaring 2.2 Preek: DANIEL: Die voetspore wat ek nalaat Zuurfontein Gemeente beskik nou oor kaart fasiliteite. Jy kan jou dankoffer met jou kaart in die kerkkantoor gaan maak. Enige ander betalings kan ook gedoen word. 7
Zuurfontein se 10 oudstes 2 Anna van Rooyen, 4 Junie 1924 (94j) Bee Swart, 11 Januarie 1928 (90j) Wieger Vledder, 8 September 1928 (90j) Bessie Piek, 23 Mei 1929 (89j) Phil Naude, 18 Maart 1930 (88j) Antje Vledder, 10 Desember 1930 (87j) Sarie Marais, 7 Mei 1931 (87j) Marie Marais, 24 Oktober 1931 (86j) Lurine Grove, 25 Februarie 1929 (85j) Johan Oosthuizen, 1 Maart 1934 (84j) 8
9
10