Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND

Vergelijkbare documenten
tafels. Kontak asb die kerkkantoor om jou dienste aan te bied.

ONS BEGIN IN DIE VOLGENDE KWARTAAL MET N KLEINGROEP SPESIAAL VIR ENKEL-LOPERS.

VOLGENDE KWARTAAL: N NUWE KLEINGROEP SPESIAAL VIR ENKEL- LOPENDES.

Iederark. Wat gebeur DV hierdie week.

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Dankofferfees Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Maandag 9 November

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Wellington Moeder en -Noord NG Gemeentes. Algemene vrae. * 1. Is jy manlik of vroulik? * 2. Hoe sou jy jou verhouding met Jesus Christus beskryf?

Iederark. hom oor die waarheid. Bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Dit sê

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. i iti. Sopprojek begin - groep A. Sopprojek-groep B. Gebedsgeleentheid.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Tel: Eerste kwartaal OM GOD TE KEN Statistiek: Oggend: 09:00. Johann Pieters Sel:

Iederark. Uitgawe 22/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 18 Junie Erediens 09:15 Koffiediens 17:30 Doop

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Bergsig Lantern. Conspirito Musiekfees

Iederark (018) (018) jou vriende. (Persiese spreuk)

100 vrae. antwoorde oor GEBED. Bennie MOSTERT GEBED. Verander jou wêreld! BID? GEBED geen verskil in die wêreld maak nie? vrae en antwoorde oor

Iederark. Uitgawe 20/ Junie Wat gebeur die week: Sondag 4 Junie Pinkster Erediens 09:15 Ondergronds 18:00

NG GEMEENTE WITBANK PANORAMA PANORAMA BREIGROEPIE

Wat gebeur DV hierdie week. Gebedskrygers Oggenddiens Belydenisaflegging Koffiediens. 07:30 09:15 17:30 Gebedskrygers 07:00

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

NUUSKRUMMELS: 2 AUGUSTUS

JA N U A R I E

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

En ToE word ons DoRs KoM GeNiEt n KoPpIe KoFfIe/TeE

GROOTFONTEIN KUIERFEES

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Skriflesing: 2 Tim 2:14-26(word gelees deur gemeentelede uit die banke)

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Ned. Geref. Gemeente Kroonstad-Oos

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

GROOTFONTEIN KUIERFEES

WELKOM. 18:00 Pinksterdiens. Nuwe Lidmate Voltooi asb vorm in die voorportaal by die Inligting tafel. OGGEND KERK

JANUARIE 2015 EPIFANIE (GOD SE VERSKYNING) Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

ADVERTENSIES 14 September 2017

Iederark (018) (018)

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 LEWENSORIËNTERING MEMORANDUM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Woorddiens Skriflesing: Jakobus 1: 1 8; Jak. 4: 1 5; Jak. 5: Teks: Jakobus 4: 2b en 5: 16 Belydenis: HK vr. 116 en 117 Woordverkondiging

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

TiertjieFees. Saterdag, 5 Maart 08:30 15:00. Pakket R90 per leerder Toegang R15 per persoon

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

KERK-IN-SUID. Waar die Gees lewens en gemeenskappe verander. 17 Skole begin

KERK-IN-SUID Nuwe Gewoontes Nuwe Werklikhede. "waar die Gees lewens en gemeenskappe verander" 9 Skole begin

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Die Kandelaar 20 Augustus Geroep en Gestuur NUWE LIDMATE - BAIE WELKOM! nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE

Redakteur Johan Chatwind

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

15 April Bankbesonderhede: ABSA Northcliff: Rekeningno: Webblad: Facebook: NG Kerk Lindenpark

ADVERTENSIES 18 Mei 2017

Het jy enige onnodige bekomstighede, hetsy vir die woonwa of huis, stuur gerus n epos met besonderhede aan my:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

Onthou asb ons karwag Johan. Jy kan vir hom geld in die houtkissies by die deure gooi. LIEF EN LEED NUWE LIDMATE VERJAARDAE

n MAAND MET RUT 1-28 Augustus 2016 Week 1 Die skrywer van Rut is onbekend, al sê party bronne dat Samuel dit dalk geskryf het.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NG DELMAS EENSGESIND IN JESUS VIR JESUS. n Kosbare eenheid gebasseer n Persoonlike intieme Is die missionêre

Suidlanders Saamtrek Program

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

ATKV-Eiland Spa Program

ROOIKERK-EREDIENSTE. 09:00 Carel Teks: Filippense 1:9-11 en 3:7-14 Tema: Regte vrae gee regte antwoorde. Deurkollekte: Fonds vir Gemeentehulp

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

PROSPEKTUS INLIGTINGSTUK

BY EMILY SE HUIS. Emily, ek het jou gesê om vir my bier en sigarette te gaan koop.

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

15 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

1. ALGEMENE INLIGTING

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 OPENBARE VAKANSIEDAG Skoolvakansie.

Augustus is Vrouemaand Jy mag aan God dink as n VROU!

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Januarie 2018 WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG SONDAG MAANDAG DINSDAG Nuwe Jaar. 09:00 Erediens (doop) SKOLE OPEN

KATALOGUS. BOODSKAPPE, BOEKE EN ANDERE. PLAAS JOU BESTELLING AAN DIE EINDE VAN KATALOGUS STUUR KATALOGUS TERUG NA MAIL ADRES:

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

09:00 EREDIENS (NAGMAAL)

Wrestling Federation Stoeifederasie

1. PROJEKNOMMER (SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK): 2. NAAM EN KONTAKBESONDERHEDE VAN PROJEKVOORSTELLER EN (HANDTEKENING VAN PROJEKVOORSTELLER)

Uitgawe 22/ Julie 2016

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

NG KERK NELSPRUIT-SUID

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

GEREFORMEERDE KERK PRETORIA-MAGALIESKRUIN NUUSBRIEF 12 AUGUSTUS 2018 Nr. 682

GEMEENTE REËLINGS Augustus EREDIENS. Ds. Chris Barnardo (NG Gemeente Kuilsrivier De Eike) Kategese en teedrink na die erediens

Transcriptie:

Telefoon (Kerkkantoor): 041-360 4374 E-pos: sionsrand@absamail.co.za Webblad: http://sionsrandkerk.co.za/ FB: Sionsrand Kerk KERKKANTOOR-URE: Dinsdag & Woensdag - 10:00-12:00 SONDAG: 15 Oktober 2017 Baie welkom by NG Kerk SIONSRAND LERAAR: Ds Philip Voigt (041-3606573/082 562 6943) SKRIBA/KASSIER: Marthie Gerber KOSTER: Jimmy van der Schyff (041-3607902 / 0823255794) KOSTER AAN DIENS: Maandag, Woensdag & Vrydag - 07:00-15:00 IS JY VANDAG DIE EERSTE KEER SAAM MET ONS? Baie welkom!!! Ons sal jou graag wil ontmoet. Maak asseblief na die diens n draai by die MEDIA-TOONBANK in die INGANGSPORTAAL. LIDMAATSKAP ONTVANG vanaf Lorraine vir Barend, Reinet en Leanè Barnard van Martinweg 5, Westering 1. BAIE WELKOM IN SIONSRAND KERK. VANDAG: 9:00 -Erediens PREDIKER: ds. Rion van Niekerk -Deurkollekte: Alpha Kursus -8 Oktober se Spesiale bydraes vir EE3 het R1218.40 opgelewer. -GAMTOOS-UITREIK vroeg oggend -BASAAR-sameroepers vergader na die diens Kategese: Kleuterkerk en grade 1, 2 & 3 in die kerk Gr 4 tot 11 NA DIE OGGENDDIENS. 18:30 -Aanddiens: PREDIKER: Veneto Keyter *Opnames van preke en boekies met die aanbiedings, kan in die portaal by die MEDIA bestel word. Baie geluk aan almal wat hierdie week verjaar!!! Mag die Here u ryklik seën! Bo 80 s verjaarsdae: Cassie Carstens (17/10) 85 VIR OMGEE & VERSORGING -Vir n persoonlike besoek van die leraar, besoek die MEDIA in die portaal of skakel hom direk. -Vir n gebedsversoek op die GEBEDSKETTING, stuur n sms of WhatsApp na ds Philip. -Vir siekte-/hospitaalbesoek, skakel Gerrie Thysse by 0413603879. -Vir berading, skakel die leraar vir die reël van n afspraak met die leraar of berader. IN HIERDIE WEEK MAANDAG -EE3 (18:30) DINSDAG -Gemeentebediening vergader (18:00) (Begroting 2018/2019) -Phoebe Kellerman-gebedsgroep (09:30 ) - Spreker: Ds. Ben Fourie -JEUGAAND (18:00 20:00) WOENSDAG -Bybelstudiegroep (9:30) -Eiedomsbediening vergader (19:00) (Begroting 2018/2019) DONDERDAG -Uitvoerende Komitee vergader (18:00) VRYDAG -80+ verrassing

GOD VERTROU JOU - KLEINGROEPE: (om by n groep aan te sluit skakel ds Philip) PREDIKER volgende Sondag OGGEND : Ds Philip Voigt GOD VERTROU JOU met mense-verhoudings AANDNAGMAAL: Ds. Philip Voigt TOEKOMSDINGE vir die DAGBOEK 1 VLEISBESTELLINGS op die eerste Sondag van die Maand. Vleis word afgehaal op die laaste Woensdag van die Maand. NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT ONS SUKKEL OM GEREELD VLEIS TE BEKOM 2 KLEINGROEP VIR ENKELLOPENDES - skakel met Nita Strumpher by 0823789062. 3 SPESIALE AANDDIENS: 12 November kyk ons na die fliek THE INSANITY OF GOD. VOORBIDDING word gevra vir die volgende persone & sake: Mev. Bettie Anker, Kabega Rusoord 11. (Hospitaal) Mnr. Andrè Bekker, Venusia Villas 15, D3 (Gesondheid) Mnr. Hannes Botha, Executive Frail Care Sentrum (Gesondheid) Mnr. Chris Foxcroft, Kabega Aftreeoord 6 (Gesondheid) Me. Delene Landsberg, Maranatha Huis, Summerstrand (Gesondheid) Mev. Amanda Kemp, Clarence Plek 3 (Hospitaal) Me. Estelle Kemp, Piketbergstraat 3, Kamma Heights (Gesondheid) Mev. Adele Terblanche, Hayden Straat 29 (Hospitaal) Mev. Peggy Terblanche (Gesondheid) Mnr. Andrew van As, Magnolia 39, D7 (Gesondheid) Mnr. Manie Vermaak, Salviasingel 68, B5 (Gesondheid) Mnr. Sewes Westraat, Groendallaan 33, E2 (Hospitaal) Families en persone wat siekes versorg by hul huise ANDER SAKE -MEEGEVOEL Ons harte en gebede gaan met deernis uit na die families van die volgende gemeentelede wat oorlede is nl: *Tannie Anna Koen. Begrafnis vanuit Sionsrand op Dinsdag om 14:00 *Annelise Greyvensteyn *Ons oudste lidmaat, tannie Joey Victor op die wonderlike ouderdom van 98. Baie sterkte aan Sandra Victor en die ander kinders. -Gamtoos-uitreik vandag -die regering, misdaad, ekonomie, droogte, gesinne, huwelike, enkelouers -die toenemende vervolging van Christene in Asië, ook in Indië -ONS GEMEENTE: wysheid vir die leiers van die gemeente oor die pad vorentoe -Elke Vrydag om 12h00 vir leiding oor ons verantwoordelikheid t.o. ons Moslem-bure GEBEDSWAAK op Sondag 5 November van 7 tot 7 Vul jou naam in by n tydsgleuf (by die MEDIA) en kom bid by die kerk. KOM ONS MAAK DIE ROOSTER VOL & BID REGTIG SAAM!

BASAAR 28 OKTOBER vanaf 9:00 Benodigdhede: Die PANNEKOEKTAFEL benodig dames/mans wat bereid is om te help met die bak of rol van pannekoek by die basaar. Skakel asb vir Celmyn by 0720802084. Basaar-skenkings om saam te bring op 22 Oktober: Kontant, Eiers (Pannekoek), Koekmeel, Suiker, Kookolie, Uie, Aartappels, Wortels DIENS VAN BARMHARTIGHEID ons OMGEEbediening NOODSPENS HUIS LOUISA MEYBURGH MTR SMIT KINDEROORD Ons maak kos bymekaar wat ons by ons KERK en by die CMR uitdeel. BAIE DANKIE AAN ALMAL WAT GETROU KOS SKENK. Ons ondersteun die ouetehuis en kinderhuis met diensbeurte en hulle projekte. VRA VIR vatlappe, pleisters, weggooi skeermesse en toiletware. 4 Nov: partytjie vir die kinders wat ons gemeente aanbied. -KONTANT SKENKINGS vir kinders by MTR SMIT Kinderoord wat verjaar kan ook gegee word. Kontak Annamarie Muller [0732545118 ] of Jenny O Rourke [041 3791877 of 0832859444]. -OORSKIET WOL word benodig vir die brei van slaapsokkies, serpe, musse ens. -Kom ons help die CMR met die volgende projekte (kontak Jenny in hierdie verband): *12 bottetjies body wash en 12 sjokolades vir die Algoapark Vrouegroep se afsluiting *120 viennas en worsies, tamatiesous en mosterdsous virhulle OUERLEIDING-PROGAM -24 November by MTR Smit Kinderoord n aand van KOORSANG en KLAVIERSPEL (18:30) GETUIENIS BEDIENING: GAMTOOS-UITREIK *Saterdag-oggend,11 November, vind die kersfees-partytjie wat ons gemeente jaarliks aanbied, plaas. Ons wil gemeentelede nooi om saam te gaan en vra om by te dra vir hierdie uitreik. Ons verwag dat omtrent 200 kinders hierdie geleentheid sal bywoon. Veral cupcakes en lekkergoed kan geskenk word. Skakel met Japie Roberts en Andrè Barnard om betrokke te raak.

SIONSRAND JEUG BEDIENING -VIR DIE OUERS: 31 Oktober (ouers en kinders eet saam & na ete n SPREKER vir die ouers) - n UITREIK op 11 November - Gamtoos-kersfees-funksie (saam met die Getuienis Bediening) KERSSANGDIENS OP Sondag, 26 November 09:00 Ons het na die diens n GEMEENTE-ETE. Die koste vir die ete is R20-00 per persoon (net om die kostes te dek). Bespreek en betaal by die MEDIA in die voorportaal. Bespreek ook vir n vriend /familielid wat dalk bietjie los van die kerk staan en trek hom/haar so nader aan die Here. Wie weet... BRING ASSEBLIEF EIE EETGEREI SAAM. ENKEL-OUER GESINNE KUIER op Vrydagaand, 3 November 2017 (18:30) Bespreek by die MEDIA of by ds Philip. ONTHOU: nooi altyd ook persone wat nie in ons gemeente is nie! Die Veremark-orrelvereniging nooi alle musiekliefhebbers vriendelik uit na n feestelike orrel- en kooruitvoering in die Veremarksentrum op Donderdag, 19 Oktober om 18:00. Die alom bekende Nederlandse orrelvirtuoos, Martin Mans, sal die groot Veremarkorrel in al sy glorie bespeel. Martin is wȇreldwyd bekend vir sy opwindende orrelspel en briljante improvisasies! n Plaaslike massakoor van ongeveer 100 lede o.l.v. Bouwer van Rooyen, tree ook op. Toegang is slegs R 60. Vir pensioenarisse is dit R 40 en vir skoliere en studente R 20. Kaartjies by die deure. Kom asb. betyds. Navrae: Rina Ras 083 299 8288 of Albert Troskie 082 726 9595. BANKBESONDERHEDE -ABSA Bank, NG Kerk Sionsrand, Rek no. 1400166532, Takkode: 632005 -Verwysings vir EFT S: VAN en VOORLETTERS en waarvoor die inbetalings is D/O vir dankoffer, WORS vir Wors en Vleisbestellings, EE3 vir EE111, ens -DANKOFFER-koevertjies is by die ontvangs/media-toonbank beskikbaar. -VROUEDIENS se bankbesonderhede: REK NAAM: PE Sionsrand Diensaksie, Absa REK NO: 1400165242 - Verwysing: VAN en VOORLETTERS Afskeurstrokie: plaas die strokie in die posbus in die portaal: Ek wil graag by die volgende BEDIENING of AKSIE of GROEP inskakel:... NAAM:...KONTAKNO:... EK VERLANG N BESOEK* / HIERDIE PERSOON HET N BESOEK NODIG* NAAM:...KONTAKNO:...