Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

Vergelijkbare documenten
AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE

Notas Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

A R5 152 op die bankstaat weerspieël 2 Produksie BTW B Gedebiteer op die Bankversoeningstaat

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

TELEMATIESE ONDERRIG 2014 Graad 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute)

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

(6) Laste Niebedryfsbates

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM)

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE

GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.

REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

REKENINGKUNDE GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Om kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE REKENINGKUNDE 2B

2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

n Besigheidsplan Vraag 1: Formaat van n Besigheidsplan Pas die term in kolom A by die korrekte beskrywing in kolom B:

REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.

Rekeningkunde Memorandum Rekeningkunde Memorandum. Vraag I 2 M 3 B 4 A 5 C 6 E 12. Kopiereg voorbehou

REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Sentraalbeplande stelsel

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Landboudienste IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING. Augustus 2011 SENWES INLIGTINGSESSIE:

Hoeveelheid R - Denim material 1,5 meter 40 - Knope Garing 200 meter 1 - Direkte arbeid 87 - Vervaardigingsbokoste toegedeel 113

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Transcriptie:

Vraag 1 (Vervaardigingsaspekte en Gelykbreekpunt; 20 punte, 12 minute) Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar. 1.1 Verduidelik die verskil tussen vaste koste en veranderlike koste en gee twee voorbeelde van elk van die kostes. (6) 1.2 Bereken die volgende: 1.2.1 Totale vaste koste (3) 1.2.2 Veranderlike koste per eenheid (3) 1.3 Bereken die gelykbreekpunt. Behoort die onderneming tevrede te wees met hulle huidige produksiesyfer van 13 700 eenhede. Verduidelik hoekom jy so sê. (8) 1. Gedurende die jaar is 13 700 balle vervaardig en verkoop. Die verkoopprys is R350 per bal. 2. Die volgende kostes vir die jaar geëindig 30 Junie 2018 het voorgekom: Koste-item Totaal Eenheidskoste Primêre koste 2 657 800 194,00 Direkte grondstofkoste?? Direkte arbeidskoste 1 205 600? Fabrieksbokoste 1 085 500? Verkoops- en verspreidingskoste? 26,00 Administratiewe koste 890 500? 1.1 Verduidelik die verskil tussen vaste koste en veranderlike koste en gee twee voorbeelde van elke koste. Vaste koste: Veranderlike koste: 1

1.2 Bereken die volgende: 1.2.1 Totale vaste koste: 1.2.2 Veranderlike koste per eenheid: 1.3 Bereken die gelykbreekpunt. Behoort die onderneming tevrede te wees met hulle huidige produksiesyfer van 13 700 eenhede. Verduidelik hoekom jy so sê. 2

Vraag 2 (Vervaardigingsaspekte; 15 punte, 9 minute ) Jy word voorsien van inligting met betrekking tot Outdoor Vervaardigers vir die finansiële jaar geëindig 31 Desember 2018. Hulle vervaardig slegs een tipe kampstoel. 2.1 Bereken die gelykbreekpunt vir 2018. (9) 2.2 Outdoor Vervaardigers vervaardig slegs een tipe stoel en verskaf dit aan slegs een kliënt teen n vaste prys. Hierdie situasie kan lei tot probleme in die toekoms. Verskaf advies aan die eienaar hoe om sy produksie, bemarking en prysvasstelling in die toekoms te verbeter. (6) 2018 2017 Primêre koste per eenheid (veranderlike koste) R170 R120 Fabrieksbokoste (vaste koste) R1 080 000 R950 400 Verkoops- en verspreidingskoste vir die jaar (veranderlike koste) R330 000 R273 600 Administratiewe koste vir die jaar (vaste koste) R320 000 R294 400 Verkoopprys per stoel R600 R600 Aantal stoele gedurende die jaar vervaardig 16 500 eenhede 15 200 eenhede Aantal stoele gedurende die jaar verkoop 15 800 eenhede 12 300 eenhede Gelykbreekpunt? 2 695 eenhede 2.1 Bereken die gelykbreekpunt vir 2018: 2.2 Verskaf advies aan die eienaar om sy produksie, bemarking en prysvasstelling in die toekoms te verbeter. Probleem Advies Produksie Bemarking Prysvasstelling 3

Vraag 3 ( Vervaardigingsaspekte; 35 punte, 18 minute) Jy word voorsien van inligting met betrekking tot Jump Vervaardigers vir die finansiële jaar geëindig 31 Julie 2015. 3.1 Stel die volgende notas op vir die jaar geëindig 31 Julie 2018: 3.1.1 Direkte materiaalkoste (8) 3.1.2 Fabrieksbokoste (15) 3.2 Stel die Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 31 Julie 2018 op. (12) 1. Die volgende saldo s het in die grootboek verskyn aan die begin en einde van die jaar: 31 Julie 2018 31 Julie 2018 Grondstofvoorraad 1 647 500 720 000 Werk-in-prosesvoorraad 803 200 89 400 Klaarprodukte 330 000 500 000 Fabriek: Indirekte materiaal 64 000 152 000 2. Die volgende transaksies het gedurende die jaar plaasgevind: Grondstowwe op krediet aangekoop 970 000 Grondstowwe kontant aangekoop 978 000 Grondstowwe aan die plaaslike laerskool geskenk 50 000 Koste betaal om grondstowwe by die fabriek af te lewer 29 500 Indirekte materiaal vir die fabriek kontant aangekoop 78 000 Indirekte materiaal vir die fabriek aan verskaffers teruggestuur 24 000 Direkte lone vir die jaar betaal insluitend WVF-bydraes 763 560 Lone aan fabriekskoonmakers betaal insluitend WVF-bydraes 204 840 Salaris aan fabrieksvoorman betaal insluitend alle WVF-bydraes 151 500 Instandhouding van fabriekstoerusting betaal 23 000 ( n Faktuur van R14 500 is ontvang, maar nog nie betaal nie) Water en elektrisiteit betaal (Dit word verdeel tussen die fabriek, kantoor 98 000 en verkoopsafdeling in die verhouding 4:2:1) Huur betaal (Dit word tussen die afdelings verdeel volgens vloerspasie die fabriek beslaan 57% van die totale vloerspasie.) 169 000 Die huur vir Augustus 2018 is reeds betaal. Waardevermindering op fabriekstoerusting 89 000 4

3.1.1 Direkte materiaalkoste Direkte materiaal gebruik in die produksieproses 3.1.2 Fabrieksbokoste Totale fabrieksbokoste 3.2 Produksiekostestaat vir die jaar geëindig 31 Julie 2018 Primêre koste Fabrieksbokoste Totale produksiekoste vir die jaar Werk-in-prosesvoorraad begin van die jaar Produksiekoste van voorraad beskikbaar om te verkoop Werk-in-prosesvoorraad einde van die jaar Koste van produksie van klaarprodukte 5

Vraag 4 (Ontleding van syfers en gelykbreekpunt, 16 punte, 8 minute) Jy word voorsien van inligting wat betrekking het op XY Vervaardigers vir die finansiële jaar wat eindig op 31 Mei 2018. Geen voorrade was voorhande aan die begin of einde van die jaar nie. 4.1 Hoeveel eenhede moet vervaardig word om gelyk te breek? Sal XY Vervaardigers tevrede wees met die aantal eenhede wat gedurende die jaar vervaardig en verkoop is? Verduidelik. (12) 4.2 AA Verskaffers verskaf die afgelope tien jaar grondstowwe aan XY Vervaardigers. XY Vervaardigers is deur n nuwe verskaffer genader wat waarborg dat hy 25% op die koste van sy rou materiaal kan bespaar. Noem twee faktore wat hulle in ag moet neem voordat hulle van verskaffer verander. (4) 1. XY Vervaardigers het 650 eenhede gedurende die jaar vervaardig en verkoop. Die verkoopprys is R80 per eenheid. 2. Die kostes vir die jaar was as volg: Totaal Per eenheid Veranderlike koste 24 050? Direkte materiaalkoste 14 495 22,30 Direkte arbeidskoste? 8,60 Verkoops- en verspreidingskoste? 6,10 Vaste koste 15 050? Fabrieksbokoste 9 800? Administratiewe koste 5 250? Totale koste 39 100? 4.1 Hoeveel eenhede moet vervaardig word om gelyk te breek? Sal XY Vervaardigers tevrede wees met die aantal eenhede wat gedurende die jaar vervaardig en verkoop is? Verduidelik. Berekening: Kommentaar: 4.2 Noem twee faktore wat hulle in ag moet neem voordat hulle van verskaffer verander. 6

Vraag 5 (Kosterekeninge en Produksiekostestaat, 40 punte, 20 minute) Jy word voorsien van inligting wat betrekking het op Northem Vervaardigers vir die finansiële jaar geëindig 28 Februarie 2018. 5.1 Dui die kosterekeninge aan wat deur elk van die volgende geraak sal word: (a) Huur betaal vir fabrieksgeboue (2) (b) Oortydvergoeding betaal aan fabriekswerkers (2) (c) Kommissie betaal aan verkoopspersoneel (2) (d) Koste van grondstofvoorraad uitgereik om in die produksieproses gebruik te word (2) (e) Salaris betaal aan die boekhouer (2) 5.2 Stel die Produksiekostestaat vir die jaar geëidig 28 Februarie 2018 op. (12) 5.3 Stel die Inkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2018 op. (13) 5.4 Bereken die winspersentasie op kosprys waarteen vervaardigde produkte verkoop word. (5) 1. Die volgende inligting is geneem uit die finansiële rekords op 28 Februarie 2018: Administratiewe koste 178 000 Direkte materiaalkoste vir die jaar? Fabrieksbokoste 820 000 Verkoops- en verspreidingskoste 162 000 Direkte arbeidskoste 312 900 Primêre koste 880 000 Totale produksiekoste van klaarprodukte vervaardig 2 120 000 Goedere-in-bewerkingvoorraad (1 Maart 2017) 653 000 Goedere-in-bewerkingvoorraad (28 Februarie 2018)? Klaarproduktevoorraad (1 Maart 2017) 960 000 Klaarproduktevoorraad (28 Februarie 2018) 680 000 Verkope (26 500 eenhede teen R130 elk) 3 385 000 Debiteure-afslag 145 000 Koste van verkope? 5.1 Dui die kosterekeninge aan wat deur elk van die volgende geraak sal word: Besonderhede van transaksie (a) Huur betaal vir fabrieksgeboue Kosterekening geraak (b) Oortydvergoeding betaal aan fabriekswerkers (c) Kommissie betaal aan verkoopspersoneel (d) Koste van grondstofvoorraad uitgereik om in die produksieproses gebruik te word. (e) Salaris betaal aan die boekhouer 7

5.2 Stel die Produksiekostestaat vir die jaar geëidig 28 Februarie 2018 op. Produksiekostestaat van Northem Vervaardigers vir die jaar geëindig 28 Februarie 2018 Primêre koste Direkte materiaalkoste Direkte arbeidskoste Fabrieksbokoste Produksiekoste vir die jaar Werk-in-prosesvoorraad aan die begin van die jaar Totale produksiekoste Werk-in-prosesvoorraad aan die einde van die jaar Koste van produksie van klaarprodukte vervaardig 5.3 Stel die Inkomstestaat vir die jaar geëindig 28 Februarie 2018 op. Inkomstestaat van Northem Vervaardigers vir die jaar geëindig 28 Februarie 2018 Verkope Koste van verkope Klaarproduktevoorraad aan die begin van die jaar Koste van produksie van klaarprodukte vervaardig Klaarproduktevoorraad aan die einde van die jaar Bruto wins Bedryfsuitgawes Administratiewe koste Verkoops- en verspreidingskoste Netto wins vir die jaar 5.4 Bereken die winspersentasie op kosprys waarteen vervaardigde produkte verkoop word. 8

Vraag 6 (Gelykbreekpunt, 20 punte, 10 minute) Bolla Vervaardigers vervaardig pette. Die inligting hieronder is van toepassing op die jaar geëindig 30 Junie 2018. 6.1 Gee TWEE voorbeelde van n vaste kostes, en DRIE voorbeelde van n veranderlike kostes. (5) 6.2 Verduidelik waarom dit belangrik is om die verwagte gelykbreekpunt vir n besigheid te bereken, voor die begin van die finansiële jaar. (4) 6.3 Gebruik die gegewe syfers om die gelykbreekpunt te bereken. (7) 6.4 Behoort hulle tevrede te wees met hulle huidige produksiesyfer. Verduidelik hoekom jy so sê. (4) 1. Die volgende inligting het betrekking op die finansiële jaar geëindig 30 Junie 2018: Aantal pette vervaardig 9 200 Verkope vir die jaar (alle vervaardigde eenhede is verkoop) R874 000 Totale vaste koste R207 900 Totale veranderlike koste R570 400 6.1 Gee TWEE voorbeelde van n vaste kostes, en DRIE voorbeelde van n veranderlike kostes. Vaste kostes: Veranderlike kostes: 6.2 Verduidelik waarom dit belangrik is om die verwagte gelykbreekpunt vir n besigheid te bereken, voor die begin van die finansiële jaar. 6.3 Gebruik die gegewe syfers om die gelykbreekpunt te bereken. 6.4 Behoort Bolla Vervaardigers tevrede te wees met hulle huidige produksiesyfer. Verduidelik hoekom jy so sê. 9