inskrywingsboek WEBBLAD Jaar van toelating Graad van toelating Van Naam Dokumente 1. Bewys van adres

Vergelijkbare documenten
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

INLIGTING 2018 GRAAD 8

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

HOËRSKOOL ZWARTKOP. Zwarriegroete A. TOELATINGSVEREISTES

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Naskool Tel:

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

2015 AKADEMIESE JAAR

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

2017 AANSOEK OM TOELATING

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Pre-Graad R / Graad R

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

AANSOEK OM STUDIELENING

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

AANSOEK VIR SLEGS SKOOL SKOOL EN KOSHUIS INDIEN LEERDER NIE TOELATING TOT DIE KOSHUIS KRY NIE MOET HY AS DAGSKOLIER GEKEUR WORD?

Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis.

HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

Wher e l ittle is gre at

Bergsig Akademie / Academy

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

Stuur die aansoekvorm aan:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Leerling-inligting: Van: Graad:

Hoërskool Oos-Moot VAN: VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK D D M M J J TOELATINGSDATUM:

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

Kruis Kinders Centurion

Stuur die aansoekvorm aan:

D D M M AFDELING A WAAR WOON LEERDER BEIDE OUERS MOEDER VADER GROOTOUER

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

Ons Prospektus 1. WELKOM

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

AANSOEK OM TOELATING. SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE IS 15 MAART 2018 (KOSHUIS) en 23 MAART 2018 (SKOOL) SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

hoërskool wolmaransstad

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

HOËRSKOOL MIDDELBURG AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR 2019 GRAAD

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

REKORD- EN EINDEKSAMEN

HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

Die volgende dokumente moet asseblief hierdie inskrywingsvorm vergesel.

Tjokkerjol Speelgroepie

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

VORM A HARTEBEESTFONTEIN 4 8 April 2018 INSKRYWINGSVORM - PENKOPPE EN DRAWWERTJIES Graad 1-7

Transcriptie:

Dokumente 1. Bewys van adres WEBBLAD 2. ID van albei ouers 3. R300.00 Admin fooi 4. R2 300.00 - eerste paaiement 5. Nuutste rapport 6. Geboortesertifi kaat 7. Datum van aansoekvorm ingehandig inskrywingsboek Jaar van toelating Graad van toelating Van Naam

Posbus 52224, Wierdapark, 0149 Tel 012 660 2066/7 Faks 012 654 2350 E-pos eldo@hseldo.co.za Webblad www.hseldo.co.za Dit is vir die Hoof, personeel en leerlinge baie aangenaam om jou as n moontlike nuwe leerling by ons pragtige skool te verwelkom. Jy word uitgenooi om ten volle in te skakel by die groot verskeidenheid aktiwiteite wat by ons skool aangebied word. Ons strewe daarna om n gesonde balans te handhaaf tussen akademie, sport en kultuur en wil dus die skool van keuse vir alle leerlinge wees. Ons is bewus daarvan dat verhuising en verandering van skool dikwels vir kinders ontwrigtend en selfs traumaties kan wees. Wees egter verseker daarvan dat alle personeel en leerlinge jou met raad en daad sal bystaan. Die Hoof, Bestuurshoofde en Graadhoofde se deure staan ook altyd oop om enige leerling te woord te staan en hulp te verleen waar nodig. Hoërskool Eldoraigne is n skool wat gekenmerk word deur gelukkige kinders en onderwysers en jy word ook uitgenooi om deel te word van hierdie gelukkige skoolgemeenskap wat álles met entoesiasme aanpak. Ons vertrou dat indien jy Hoërskool Eldoraigne kies, dat jy sommer gou deel sal word van die skool en n gelukkige ELDO sal wees! Dr Anton Prinsloo Hoof baie welkom

Aansoek om toelating vir 20 LET WEL: Voltooi asseblief in drukskrif. Sien bladsy 4 en 7 vir dokumente wat vereis word. Waar van toepassing merk met X. SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK TOELATINGSNOMMER A. BESONDERHEDE LEERDER GRAAD EN JAAR WAARVOOR AANSOEK GEDOEN WORD: GRAAD JAAR J J J J VOLLE DOOPNAME ID GEBOORTEDATUM J J J J M M D D GESLAG M V HUISTAAL AFR. ENG. Spesifiseer ander: RAS Blank Bruin Swart Ander IMMIGRANT JA NEE LAND SUID-AFRIKAANSE BURGERSKAP JA NEE NAAM VORIGE SKOOL/LAERSKOOL GRAAD WANNEER VERLAAT TYDPERK IN VORIGE SKOOL REDES VIR SKOOLVERLATING Graad 7 Bekostigbaarheid Dissiplinêre / Gedragsprobleme Herhaling van graad Verhuising Uitsetting / Skorsing ADRES / DORP / STAD VORIGE SKOOL/ LAERSKOOL TEL. NO VORIGE SKOOL/ LAERSKOOL FAKS. NO SKOOL HUISTELEFOONNOMMER GELOOF KERKVERBAND E-POS SELFOONNOMMER (Leerder) WOONADRES LEERDER KODE POSADRES LEERDER KODE 1 aansoek

B. BESONDERHEDE OUERS / VOOGDE LEEF VADER JA NEE LEEF MOEDER JA NEE IS OUERS GESKEI JA NEE INDIEN GESKEI, WOON BY VADER MOEDER VERANTWOORDELIKE OUER VADER MOEDER BESONDERHEDE: VADER Is vader n oudleerling van Hoërskool Eldoraigne? JA NEE JAARTAL: TITEL VOLLE DOOPNAME ID GEBOORTEDATUM J J J J M M D D TEL (HUIS) TEL (WERK) TEL (SELNR.) E-POS BEROEP WERKGEWER ADRES WAAR WERKSAAM BESONDERHEDE: MOEDER Is moeder n oudleerling van Hoërskool Eldoraigne? JA NEE JAARTAL: TITEL VOLLE DOOPNAME ID GEBOORTEDATUM J J J J M M D D TEL (HUIS) TEL (WERK) TEL (SELNR.) E-POS BEROEP WERKGEWER ADRES WAAR WERKSAAM 2 aansoek

C. BESONDERHEDE ANDER LEERDERS (gesinslede) IN ELDORAIGNE DOOPNAAM GRAAD (tans) DOOPNAAM GRAAD (tans) DOOPNAAM GRAAD (tans) D. MEDIESE GEGEWENS HOOFLID SE NAAM LIDNOMMER NAAM EN PLAN MEDIESE SKEMA HUISDOKTER TEL. NO. ALLERGIEË E. ADDISIONELE KONTAKPERSOON IN GEVAL NOOD (wat nie by dieselfde adres woon nie): NAAM VERWANTSKAP WOONADRES KONTAK KODE TEL (HUIS) TEL (WERK) SELFOONNOMMER (kontak persoon) F. ONDERNEMING DEUR OUER / VOOG 1. Ek verklaar dat ek die vorm volledig ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is. 2. Ek onderneem om die skool te verwittig van enige verandering van bogenoemde. ONDERTEKEN OP HIERDIE DAG 20 HANDTEKENING OUER / VOOG IDENTITEITSNOMMER 3 aansoek

VOLTOOI ASSEBLIEF VERSLAG AKTIWITEITE Hoofaktiwiteite in Laerskool (graad 8-leerlinge) / huidige skool (graad 9 tot 12-leerlinge) * VOLTOOI ASSEBLIEF VOLLEDIG AKADEMIE: Gemiddeld Toekennings Prestasies SPORT: Aktiwiteite Span/ Posisie/ Item Prestasies LEIERSKAP: Hoofseun/dogter Onderhoofleier Leier Spankaptein (Spesifiseer) Ander KULTUUR: Aktiwiteite Toekennings/ Item/ Genre Prestasies ANDER: (meld enige ander besondere prestasie, deelname, betrokkenheid) afskrif & verslag 4

VAKKEUSES DUI KEUSE MET X AAN Graad 8 en 9 KEUSEVAKKE (kies slegs EEN vak): Indien dans of drama gekies word, moet keuse gemotiveer word (bv. prestasie behaal, ens.) Tegniese Tekene Gasvryheidstudies Elektronika Kunste * Dans Drama As deel van Hoërskool Eldoraigne se visie om leerders toe te rus met lewensvaardighede en waardes om toekomsgerig hul roeping te vervul, is n Sentrum vir Uitnemendheid ontwikkel. Onderrig en opleiding vind na-ure by die skool plaas in lokale daarvoor ingerig. Leerders wat enige van die programme suksesvol deurloop is verseker van n mededingende naskoolse voordeel - n nuwe generasie moet onbeperkte toegang tot kennis kry deur die tegnologie, sodat hulle met vertroue te kan inspireer en ontdek. Spesialis terreine is geïdentifiseer waarin leerders volgens die visie en missie van die skool gebalanseerde, dinamiese en uitmuntende onderrig en opleiding ontvang: Sportkunde - Rugby, Netbal, Hokkie, Krieket, Tennis, Gholf of Skaak. (*Afhangend van getal belangstelling) Dans Motivering Drama Motivering Rugby Krieket Dans Sang Vliegakademie Robotics Hokkie Drama Duits Netbal Kuns Entrepreneurskap Sportkunde Motivering Gholf Musiek Alpha Wiskunde Skaak Tennis Fotografie TurboCad Frans Graad 10 tot 12 VERPLIGTE VAKKE: Afrikaans, Engels en Lewensoriëntering Kies tussen Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid *Kostes is vir die ouer se eie rekening. Kies nog 3 ander keusevakke Dui keuse duidelik met X aan Wiskunde Wiskundige Geletterdheid Keuse vakke (kies slegs DRIE) Fisiese Wetenskappe (Nat/Skei) Lewenswetenskappe (Biologie) Rekeningkunde Ekonomie Besigheidstudies (Bedryfsekonomie) Inligtingstegnologie (Programmering) Rekenaartoepassingstegnologie Geskiedenis Geografie (Aardrykskunde) Dramatiese Kunste (Spraak en Drama) Visuele Kunste (Kuns) Ontwerp (Kuns) Gasvryheidstudies (Hotelhouding) Toerisme Ingenieursgrafika en -ontwerp (Tegniese Tekene) Elektronika NEEM KENNIS: Enige van dié vakke kan as 8ste vakke geneem word, buite-kuriikulêr. Addisionele vakke (8ste vakke) Alpha Wiskunde Frans English Home Language HANDTEKENING OUER / VOOG DATUM 5 vakkeuses

Toelating van nuwe leerlinge Die volgende toelatingsvereistes is goedgekeur deur die Beheerliggaam van Hoërskool Eldoraigne: * Ouers/voogde en leerlinge moet hulle vereenselwig met die Christelike etos en kultuur van die skool soos vergestalt in die gemeenskap,met inaggenome die diversiteit van die breë gemeenskap. * Die amptelike onderrigtaal is Afrikaans. * n Afskrif van die leerling se geboortesertifikaat/identiteitsdokument sowel as n oorplasingskaart vanaf die vorige skool en ander nodige dokumentasie soos vereis, moet by die inskrywing beskikbaar wees. * Leerlinge moet hulle onderwerp aan die gedragskode van die skool. * Gedragskode en Skoolreëls, soos goedgekeur deur die Beheerliggaam en gereeld hersien en aangepas, moet stiptelik nagekom word. * Verpligte skoolgeld soos bepaal deur die Beheerliggaam en goedgekeur by n algemene ouervergadering, moet gereeld en stiptelik betaal word. * Betaling van die administrasie fooi, sowel as die eerste paaiement. * As deel van die opvoedkundige verantwoordelikheid om gebalanseerde jong mense voor te berei, word sterk aanbeveel dat elke leerling aan ten minste een sport- en/of kultuuraktiwiteit per kwartaal deelneem. * Die volgende inligting word met inskrywing deur betaling van admin fooi, en eerste paaiement aan leerlinge beskikbaar gestel: - Verpligte skoolgeld inligting - Dagboek - Handboeke en skrifte * Toelating van leerlinge val onder die jurisdiksie van die Beheerliggaam. Vrywaring Hiermee gee ek ouer/voog van toestemming dat die skool mag foto s en video s neem van my kind vir plasing op sosiale media en ander media, asook kommunikasiekanale van die skool. HANDTEKENING OUER / VOOG DATUM 6 toelating

Inligting benodig vir Finansiële Administrasie * Heg gewaarmerkte afskrif van beide ouers se identiteitsdokumente agter hierdie bladsy aan. * Heg bewys van woonadres aan (nie ouer as 3 maande) bv. Munisipale rekening of Telefoonrekening TITEL VERANTWOORDELIKE OUER/ VOOG SE EN VOORLETTERS IDENTITEITSNOMMER POSADRES POSKODE STRAATADRES TUIS TELEFOON WERK SEL E-POS BESONDERHEDE LEERDER WAT U INSKRYF ID NOMMER LEERLING VOLLE NAAM EN GRAAD KLAS SKOOLFONDSNOMMER... ANDER LEERDERS IN DIE SKOOL GRAAD KLAS GRAAD KLAS GRAAD KLAS (SIEN KEERSY VIR NOTAS RAKENDE SKOOLGELD) 7 skoolgeld

Notas: Skoolgeld 1. Die skoolgeld word jaarliks deur die Beheerliggaam vasgestel en op n algemene ouervergadering goedgekeur. Dit sal op n afsonderlike brief deurgegee word na afloop van die jaarlikse ouervergadering. 2. Dit word sterk aanbeveel dat betalings per debietorder of internet geskied - Debietorderreëlings en/of deur u bank of die skool (Kontak die finanskantoor in die verband by finansies@hseldo.co.za) - Internet: Hoërskool Eldoraigne ABSA Rek nr: 3260170944 Takkode: 632 005 3. Ouers wat nie oor die finansiële vermoë beskik om dié verpligting na te kom nie, moet aansoek doen om vrystelling deur vrystellingsvorms te voltooi, voor einde Februarie van die betrokke jaar by die skool. Stawende dokumentasie moet aangeheg wees.. 4. Indien u nie n paaiement betaal nie en geen reëling met die finanskantoor getref is nie, is die volle uitstaande bedrag onmiddellik betaalbaar. 5. Ouers is aanspreeklik vir die stiptelike betaling van skoolgelde. Indien u rekening nie vereffen word nie, sal u rekening aan ons skuldinvorderaars/prokureurs oorhandig word vir invordering. Alle regskostes, rente en invorderingskostes is betaalbaar deur die ouer. 6. Indien nodig, sal die skool gemagtig word om persoonlike besonderhede by die kredietburo te kontroleer. 7. Ek onderneem vir die stiptelike betaling van skoolgeld as volg (Merk asb al die opsies van toepassing): R300 administrasiefooi met eerste inskrywing. Verwysing: 910/001 + kind se naam en van Verpligte eerste paaiement van R2 300 voor of op 1 November van die betrokke jaar vir die daaropvolgende jaar te betaal. Verwysing: 830/000 + kind se naam en van Maandelikse paaiemente vanaf Januarie tot Oktober van die betrokke jaar vir 10 maande Eenmalig voor 31 Januarie vir korting Ek wil my skoolrekening elektronies ontvang. Epos adres: Ek gaan aansoek doen om vrystelling van skoolgeld. Ek bevestig dit is onderhewig aan n aansoekproses. Dit sluit die eerste paaiement en administrasie fooi uit. Rede: HANDTEKENING OUER / VOOG VERANTWOORDELIK VIR BETALING SKOOLGELD HANDTEKENING ANDER OUER / VOOG DATUM 8 skoolgeld

GAUTENG DEPARTEMENT ONDERWYS TSHWANE SUID [D4] Toestemming vir opvoedkundige aktiwiteite E 29 Ek, (volle naam), die ouer/wettige voog van (kind se naam) gee toestemming dat my kind sport-, kultuur- en ander aktiwiteite mag meemaak. Ek is bewus daarvan dat die bywoning van hierdie aktiwiteite, die moontlikheid van fisiese beserings kan inhou. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorgmaatreëls getref sal word om die veiligheid en welsyn van my kind te verseker. Ek verstaan dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van mediese en/of hospitaalrekeninge soos van toepassing, sou n besering opgedoen word wat nie aan nalatigheid aan die kant van die opvoeder/personeel verantwoordelik tydens die uitstappie, toegeskryf kan word nie. Ek dra my magte as ouer/wettige voog op aan die hoof van die skool of sy/haar verteenwoordiger indien enige mediese behandeling vir my kind nodig geag word. MEDIESE INLIGTING My kind ly aan die volgende siekte(s), kwale: (bv. diabetes, floutes) My kind is allergies vir: (bv. sekere voedselsoorte, penisillien, bysteek) MEDIESE FONDS: FONDSNOMMER: NAAM HOOFLID: TELEFOONNOMMERS VIR NOODGEVALLE: HUIS: SEL: WERK: ANDER: OUER/VOOG DATUM toestemming 9

Die 10 Sterre waarna ons Reik