SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

Vergelijkbare documenten
Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

LAERSKOOL GARSFONTEIN

LAERSKOOL GARSFONTEIN

KLEREDRAGBELEID. Die voorgeskrewe skooldrag word gedurende skoolure, sowel as by ander skoolaktiwiteite

HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017

Beleid oor Leerders se Algemene Voorkoms Tydens Skoolure en ander Skool Aktiwiteite

SKOOLREËLS INHOUDSOPGAWE. A. Aantree 2. B. Gange 2. C. Klaskamers 2. D. Speelterrein 3. E. Snoepwinkel 4. F. Afwesigheid 4. G.

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID

BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE

Laerskool Gamtoosvallei

PRO-ED AKADEMIE SKOOLREËLS

INHOUDSOPGAWE. 8.3 Kleredrag vir Sportwedstryde Rugby.. 11

Laerskool Olifantsvallei

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS GELOFTE SKOOL. (Graad 1-12)

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

P R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR 2. NORMALE BEDIENINGSGEBIED 3. SKOOLURE: LAERSKOOL BELLPARK

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Laerskool Olifantsvallei

INHOUDSOPGAWE INHOUD BL.

VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

GEDRAGSKODE van die HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Die lewe is nie altyd wat jy wou hê nie, maar dit is al wat jy het, so maak daarvan wat jy kan.

Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk.

PAARL SKOOL PROSPEKTUS

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

HHH Gedragskode: 21 November 2016

DATUMS Semi Finale vind plaas by Hoër Volkskool op Saterdag 12 April Geen wedstryde word op die Astro gespeel. Sien die aangehegte program.

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

MIDSTREAM RIDGE LAERSKOOL PROSPEKTUS

Nuusbrief 12 Desember 2018

Prospektus. Christelike Privaatskool. Malmesbury

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

PERSONEELBESONDERHEDE

BELEID EN PROSEDURES: DISSIPLINE 1. ALGEMENE BEGINSELS

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

LAERSKOOL TUINRAND. SKOOLREëLS

Geagte Ouer en Leerder

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

TOELATINGSKRITERIA. As opvoedkundige instelling is ons baie trots op ons akademiese

AANTREE VIR KLASSE, BEWEGING IN GEBOUE (NOORD OF SUID) EN KLASWISSELING TUSSEN TWEE GEBOUE

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

GEDRAGSKODE VAN HOËRSKOOL WESVALIA

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Memorandum Vraebank min

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

REKORD- EN EINDEKSAMEN

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS

GEDRAGSKODE EN SKOOLREëLS

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

MIDSTREAM RIDGE LAERSKOOL PROSPEKTUS

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Leerling-inligting: Van: Graad:

Geagte voornemende ouers

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

DIE DOEL VAN HIERDIE DOKUMENT

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

Laerskool Darling GEDRAGSKODE DISSIPLINESTELSEL VIR LEERDERS. Beleid hersien: Januarie 2018

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Die lewe is nie altyd wat jy wou hê nie, maar dit is al wat jy het, so maak daarvan wat jy kan.

HOËRSKOOL DIE WILGERS PROSPEKTUS 2018

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS HUISTAAL V2

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

Hoërskool Swartland GEDRAGSKODE ALDUS AANVAAR OP HIERDIE. Voorsitter van beheerliggaam. Skoolhoof

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Tema 1: Familielewe Week 1, 2 en 3

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Transcriptie:

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7 1. Skooluniform (meisies) Somer: Donkergroen skoolrok met skoolwapen op linkerbors Wit kortmou, oopnekhemp Wit sokkies (enkelhoogte en omgevou). Winter: Donkergroen skoolrok OF grys langbroek (dogter-styl) met n ritssluiter aan die kant Wit kortmou of langmou oopnekhemp geen skooldas Voorgeskrewe groen wintersbaadjie met skoolwapen op linkerbors Swart broekiekouse of lang, grys sokkies 2. Sportdrag (meisies): Atletiek: Groen / geel atletiekbroek en frokkie Hokkie: Groen rompie met hot pants en groen / geel hempie met n ritssluiter, groen / geel kouse Netbal: Groen rompie met hot pants en groen / geel hempie met n Balspele: Groen rompie met hot pants en groen / geel hempie met n Swem: Amptelike skool swembroek en swart swempet (groen rompie met hot pants en groen / geel hempie met n ritssluiter). Tennis: Groen rompie met hot pants en groen /geel hempie met n

LO: Groen rompie met hot pants en groen / geel hempie met n Landloop: Groen / geel atletiekbroek en frokkie Alle sport Amptelike skoolsweetpak Gholfhempies en n skort is nie meer deel van die sport- en LO-drag nie. Tekkies moet oorwegend wit wees met minimum ander kleure. Sokkies moet enkelhoogte wees en moet omvou; geen secret socks nie Donkergroen skoolbroekie moet by skool- of sportklere gedra word. 3. Skooluniform (Seuns) Somer: Wit kortmou oopnekhemp met wapen Grys kortbroek Lang grys sokkies Slegs Graad Sewe seuns mag in die somer langbroeke dra. Winter: Wit kortmou of langmou oopnekhemp (met skoolwapen) Grys kort- of langbroek Voorgeskrewe groen wintersbaadjie met skoolwapen op linkerbors Lang grys sokkies 4. Sportdrag (Seuns) Atletiek: Groen atletiekbroek en frokkie Hokkie: Tennis: Balspele: Groen kortbroek, gholfhemp en groen / geel sokkies

Rugby: Swart kortbroek en rugbytrui Mini-krieket: Groen kortbroek, gholfhemp en groen sokkies Krieket: Swem: LO: Landloop: Groen kortbroek, gholfhemp en groen sokkies Amptelike skoolswembroek en swart swempet (groen swemkortbroek opsioneel) Groen atletiekbroek en frokkie Alle sport Amptelike sweetpak Tekkies moet oorwegend wit wees met minimum ander kleure. Baie belangrike inligting: Graad Vier tot Graad Sewe leerders word verplig om hul naamplaatjies te dra. Sport- en skooluniform mag nie gemeng word nie. Met ander woorde, sweetpakbaadjies mag nie by skooluniform gedra word nie en truie nie by sportdrag nie. Die moulose trui mag nie saam met sportklere gedra word nie; slegs met krieketklere. Geen sportsokkies met handelsname, soos Adidas, Nike, ens. Slegs wit sokkies wat enkelhoogte is. Sokkies moet enkelhoogte wees en moet omvou. Geen secret socks nie. Slegs Kenridge skooltasse is toelaatbaar. Fleece baadjies en die ou reënbaadjies is nie meer deel van die skooldrag nie. 5. Hare Dogters: Hare moet skoon, natuurlik en netjies in styl wees om by die skooluniform te pas. Dit is onderhewig aan die aanvaarbare norme, soos deur die skool gestel. Kuiwe mag nie in die oë hang nie. Indien die kuif oor die wenkbroue hang, moet dit geknip of met knippies vasgemaak word. (Opvoeders sal hul professionele opinie in hierdie verband gebruik.) Hare wat aan die kraag raak, moet vasgebind word. Lang hare moet netjies vasgemaak word. Slegs een of twee boksterte. Lang hare mag nie met n groot knip opgebind of vasgesteek word nie. Hare mag nie gekleur word nie matige gebruik van gel / haarsproei word toegelaat.

Slegs swart, wit en groen linte, rekkies, haarbande of knippies word toegelaat (nie bruin nie). Haarbande mag nie breër as 4½ cm wees nie en mag nie as versiersels dien nie. Seuns: Hare moet skoon, kort, netjies en die natuurlike kleur wees. Hare mag nie gekleur word nie. Die boonste gedeelte moet uitgedun word. Lang hare word nie toegelaat nie. Hare mag nie aan die ore of kraag raak nie. Geen lang kuiwe nie en kuiwe mag nie aan die wenkbroue raak nie. Matige gebruik van gel / haarsproei word toegelaat. 6. Naels Naels moet kort wees. Geen naellak op tone en vingernaels nie. 7. Juweliersware Meisies: Juweliersware wat aan n geloof gekoppel word, mag deur n leerder gedra word. In so n geval vereis die skool n brief waarin ons hiervan verwittig word. Slegs n eenvoudige horlosie mag gedra word (geen charm bracelet tipe horlosies word toegelaat nie). Geen helderkleurige horlosie armbande word toegelaat nie. Mediese armbande word toegelaat. Oorbelle: slegs n klein ronde ringetjie / sleeper (1 per oorlel) of knoppie mag in die oorlel gedra word. Dit mag slegs goud of silwer wees. Geen hangertjies, ringe of armbande word toegelaat nie. Seuns: Slegs onversierde horlosies en mediese armbande word toegelaat. Horlosiebande mag nie helderkleurig wees nie. Civvies Ouers moet asseblief toesien dat hul kinders die huis met gepaste kleredrag tydens civviesdae verlaat. Dieselfde skooluniformreëls vir hare en juwele, geld vir civviesdae. Baie kort rokke, broeke en rompies is ontoelaatbaar. Skoene is verpligtend.

LET WEL: Die uniform mag van tyd tot tyd, met die diskresie van die beheerliggaam, verander word. Die Beheerliggaam en / of die skool behou die reg om hierdie dokument te enige tyd te verander, mits die verandering binne die omvang van die oorspronklike dokument bly. Signed: Date: