HOëRSKOOL PORTERVILLE

Vergelijkbare documenten
HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Olifantsvallei

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Die gebruik van 'n persoonlike joernaal of dagboek

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Omsendbrief 19/ Junie 2015

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

HOëRSKOOL PORTERVILLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

Pragtige Koningin Ester

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

Laerskool Olifantsvallei

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

Paulus en sy vriende vertel ander van God

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jesus se laaste opdrag aan die kerk, aan my en jou, was

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

JEUGLES - FUNAAND: Om Jesus te volg

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NMY-79)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Les 14: Entrepreneurskap

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

RESPECT 4 U. L e s 4. Populêre idees verduidelik oor wat ʼn man/seun of ʼn vrou/meisie is en hoe hierdie idees problematies kan wees

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Die Here leer ons om gehoorsaamheid aan Sy wil te vra

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

Wrestling Federation Stoeifederasie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

2 nd Chances... Wiskunde

BYBELSTUDIE GROEI IN DIE GEES LES 22

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

MATTEUS 7:12. Votum en seën. Psalm 34 : 2, 4. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Eksodus 20:1-17 (AV 1983/91) Psalm 4 : 3.

SKRIFLESING: Johannes 8 : TEKS: Johannes 8:12. Jesus Christus, die Lig, bring ware lewe. Psalm 150 : 1, 2, 3.

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Transcriptie:

P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 17/2014 30 Mei 2014 RUGBY & NETBAL - WESBANK (Tuis) Neem asseblief kennis dat die Rugby & Netbal wat Vrydag sou plaasvind nie afgestel is nie, maar slegs uitgestel is tot volgende kwartaal. GESTIG 1870 JUNIE EKSAMEN 2014 Baie sterkte aan ons Gr. 10-12 leerders wat Maandag met die eksamens begin. Die graad 7-9 leerders begin op Maandag, 9 Junie met die Eksamen en die Gr. 4-6 leerders met die Formele Assesseringstake. Indien u kind siek is, laat weet die skool asseblief. n Doktersbrief moet ingehandig word as die leerder n vraestel nie kan skryf nie as gevolg van siekte. Daar sal geen saalbyeenkomste gedurende die eksamen wees nie. Skooltye gedurende eksamen.. : 07:30-13:00 Rugby & Netbaloefeninge (Dins & Donderdae)... : 12:00-13:00 Kooroefeninge (Maandae, Woens & Vrydae). : 07:30-08:30 Klerewinkeltye (Dinsdae)... : 13:00-13:15 NB: Die Koor, asook die L/S & H/S Rugby en Netbaloefeninge sal eers vanaf Maandag, 9 Junie plaasvind. Die Top 10 Netbal & O/13A Netbal oefen wel volgende week ter voorbereiding vir die Top Skole Kompetisie. WES-KAAP & BOLAND NETBALSPELERS Ons is trots op ons netbaldogters wat vanjaar puik presteer. Baie geluk aan die volgende spelers wat vir onderskeidelik Boland- en Wes-Kaapspan(ne) verkies is: Boland 0.13 - Jana Cronjé Wes-Kaap 0.18 - Anandie Burger Die Bolandspanne neem die 1 ste naweek van die Junie vakansie aan n Interprovinsiale toernooi te Worcester deel. Die Wes-Kaapspanne neem aan die SA Skole Toernooi gedurende die 1 ste week van die Junie vakansie te Margate deel. Die skool se beste wense vergesel hulle. Ons is baie trots op ons 2 provinsiale spelers. LS & HS WES-KAAP NETBAL TOP SKOLE KOMPETISIE Op Saterdag, 7 Junie vind die Laerskole en Hoërskole Wes- Kaap Top Skole Kompetisie plaas. Ons 0.13 s en 1 ste span speel by dié Top Skole Kompetisie by HS De Kuilen in Kuilsrivier. Ons dogters gaan blootgestel word aan baie strawwe kompetisie. Mag die 2 spanne ons skool se naam op die Voorpunt hou. Sterkte en ons hou duime vas. BELANGRIKE INLIGTING KOPLUISE ONS WIL ASSEBLIEF ONS OUERS DAAROP ATTENT MAAK DAT DAAR KOPLUISE BY DIE SKOOL IS. MAAK ASSEBLIEF SEKER DAT DIE AANGEHEGTE RIGLYNE VIR DIE VOORKOMING EN BEHANDELING VAN KOPLUISBESMETTING GEVOLG WORD. *** BAIE DANKIE VIR ONS OUERS SE SAMEWERKING!! ***

BELANGRIKE KENNISGEWING NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT DIE REKENAARLOKAAL GESLUIT SAL WEES GEDURENDE DIE EKSAMEN WAT VANAF 2 JUNIE TOT 27 JUNIE STREK. LEERDERS SAL NIE TOEGELAAT WORD OM DIE LOKAAL GEDURENDE HIERDIE TYDPERK TE GEBRUIK NIE. JUF. BURGER Vandag is juf. Willemien Burger se laaste dag by juf. Bester se klasse. Sy sal egter steeds vanaf Maandag, 2 Junie by die skool wees om te proef. Baie sterkte!! WELKOM Juf. Bester sal terug wees by die skool op Maandag, 2 Junie. Baie welkom terug! BETAAL ASB. U KIND/ERS SE SKOOLFONDS Baie dankie aan ons ouers wat gereeld die skoolfonds betaal. Kom asb. die reëlings, soos met die na. SKOOLFONDS DANKIE VIR ONS OUERS SE SAMEWERKING. DIT WORD WAARDEER! skool getref, INSKRYWINGS VIR 2015 IS U KIND ALREEDS INGESKRYF BY DIE SKOOL VIR 2015? MAAK ASSEBLIEF SEKER DAT U AANSOEK BETYDS INGEHANDIG WORD. AANSOEKVORMS IS BY DIE SEKRETARESSE BY DIE HOëRSKOOL BESKIKBAAR.

OORDENKING VIR DIE WEEK Die Godstad: gebou met Aantrekkingskrag ( Die stad het die heerlikheid van God... - Openbaring 21:11) Wat sou ons graag wil hê dat die Gees in ons lewe moet verander? Wat laat ons minderwaardig voel? Hoe kan ons verander dat ons meer geliefd voel? Hierdie vrae klink moontlik ydel of selfgerig, tog is dit vrae wat gedurig iewers in ons elkeen leef. Dis tog lekker om mooi dinge oor onsself te hoor. Dis tog sinvol om goed met ander mense oor die weg te kom omdat hulle ons aangenaam belewe. Dit is lekker om goed oor onsself te voel en dit is werklik moontlik vir elke inwoner van die Godstad, want... Ons lewe deur die Gees; laat die Gees nou ook ons gedrag bepaal (Galasiërs 5:25). In Openbaring 21 lees ons hoe beeldskoon en pragtig en luuks die stad beskryf word, dan is dit simbolies God se doel met elkeen van ons: beeldskoon van binne en buite, n pragtige unieke persoonlikheid en al die mooiste eienskappe om almal rondom ons se lewens te verryk. Hy herbou ons lewens sodat ons al hoe meer na Hom lyk, bedoelende al hoe meer lewe soos wat Hy wil hê ons moet lewe. Hierdie Gees-gedrewe bouwerk hou nooit op nie. Hy is in ons besig, besig om ons totaal en al oor te maak en volledig nuut te laat lewe sodat elke Jesusmens so aantreklik en aanloklik word dat ander ook soos ons wil wees. Die mooi en die goeie in ons, wat slegs deur die Gees se werk sigbaar word, lok ander vreemdelinge nader aan die Godstad om ook inwoners te word. Hiervoor is die poorte van die Godstad oop vir enige een om in te kom. Die aanskoulikheid van die Godstad lok alle verlorenes om nader te kom en n keuse te maak om in te kom. Die engele by die poorte is daar om diegene wat reeds inwoners is, te beskerm. Dit is al die pad die moeite werd om binne die Godstad te kom lewe... is ons in of is ons nog op pad? GEBED: Herbouer in my lewe, dankie vir U puik Gees-werk in my! Amen

L/S OLIFANTSVALLEI EISTEDDFOD Die volgende leerder het ook n sertifikaat ontvang: Afrikaanse Poësie: Gr. 7: Anri Hanekom (Cum Laude) MATRIEKSERTIFIKATE 2013 Die volgende oud-leerders se matrieksertifikate moet nog by die skool afgehaal word: Ischke Alkaster, Aimee Beerwinkel, Peter Brown, Marco & Junior Brundyn, Deana Burger, Henriëtte Carolus, Daniëlle Coetzee, Tiaan Coetzee, Lara Coldrey, Lihan Conradie, Melissa de Villiers, Waylon Dirks, Sebastian Dorrington, Arno du Plessis, Esmeralda Everson, Zanmari Heydenrich, Shaun-Austin Ingram, Gretchen Jafta, Lenecia Jantjes, Willem Koch, Menisha Lindt, Selena Marsch, Erik Meyer, Barbara Nel, Fourie Nel, Louis Nel, Jeremy Ockhuis, Louis Pasques, Bianca Simms, Lee Solomon, Wayne Stassen, Morné van Rhyn, Gideon van Zyl, Marika Viljoen, Bianca Wagenstroom, Roberto Wiehahn, Temera Witbooi & Rayner Zincke. HSP DIVA AAND - HOU HIERDIE SPASIE DOP Fondsinsameling ten bate van n afdak by die Kleinskooltjie Slegs vir vroue Slegs vir vroue... Slegs vir vroue... Gassprekers en vermaaklikheid: Elsabé Aldrich (besoek www.elsabealdrich.co.za vir meer inligting) Adv. Hanlie Linde (Munisipale Bestuurder van Bergrivier Munisipaliteit) Datum : Vrydag, 25 Julie 2014 Tyd : 19:00 Waar : N.G. Kerksaal Tema : Vroue wat skitter Drag : Glitz and Glamour Koste : R160 p/p (Vier gang maaltyd - Johan von Wielligh) Daar gaan pryse toegeken word vir die bes geklede/mees gepaste geklede dames in die volgende kategorieë: * The lady in red * Ms. Bling * Uit Ouma se kas * * The X-factor * Me Stylvol * Me Natuurlik/Ms Natural * Kaartjies is te koop by: Anna-Mari de Lange, Annazelle Burger (Citrusdal), Belinda Smith, Chrismaré Cruywagen, Cornette Liebenberg, Ester de Jager (Kleinskooltjie), Eulize Coetzee, Gretha Cronjé, Hester Daniëls, Karin Knoetzen, Lerina Nel, Marelise Treurnicht, Minette Burger, Raimondia van Uys, Riana Hagen (Citrusdal), Ronelle Bakker, Wena van der Merwe, Wilmarie Kriel & Elna Lombard (HSP ontvangs). Kontak asseblief vir Karin Knoetzen (022 931 3201/ Karin@knoetzen.co.za) vir meer inligting.

WEEKPROGRAM Vrydag, 30 Mei - L/S Boland Topskole Wes-Boland Eisteddfod - Dans (Curro Langebaan) Saterdag, 31 Mei - Wes-Boland Eisteddfod - Dans (Curro Langebaan) - Old Boys Rugby vs Clanwilliam (Tuis) Maandag, 02 Junie - Gr. 10-12 Eksamen begin Dinsdag, 03 Junie - Gr. 10-12 Eksamen Woensdag, 04 Junie - Gr. 10-12 Eksamen Donderdag, 05 Junie - Gr. 10-12 Eksamen Vrydag, 06 Junie - Gr. 10-12 Eksamen Saterdag, 07 Junie - Wes-Kaap Netbal Top Skole (H/S De Kuilen) MNR. WILLEM ENGELBRECHT SKOOLHOOF HULP MET EKSAMEN As u kind klaar geleer het, kan u saam met hom/haar hersien en vrae vra om te kyk of hy/ sy die werk ken. Help u kind die aand voor die eksamen deur alles vir die volgende dag gereed te sit en verminder so oggendspanning. Help u kind om bereikbare, meetbare, haalbare en realistiese doelwitte vir hom/haarself te stel. Luister as u kind oor die eksamen praat. Help u kind met studiemetodes en gee vir hom/haar die geleentheid om insette te lewer. Maak n punt daarvan om positiewe gedrag te erken en te beloon. Wees realisties oor u kind se vermoëns. Gee komplimente as hy/sy goed in sy/haar eksamen doen. STERKTE!!

EKSAMEN KONSENTRASIE Een van die grootste redes waarom leerders sukkel om te studeer, is die gebrek aan konsentrasie! Wanneer jy wil studeer, is dit uiters belangrik dat jou gedagtes nie dwaal nie. Daar is verskeie redes waarom jou gedagtes dwaal wanneer jy eintlik moet studeer: Dinge wat jou aandag aflei en jou gedagtegang onderbreek: stemme, bewegings, 'n telefoon wat lui, harde musiek, ens. Oorlading van jou brein: jy probeer te veel inligting in te min tyd leer As jy werklik goed wil konsentreer moet jy die volgende doen: Verdeel jou werk in kleiner dele en moenie alles op een slag probeer leer nie. Studeer vir 20-30 minute en rus dan vir 10 minute, herhaal weer. Toets jouself kort-kort oor die werk wat jy reeds geleer het om seker te maak dat jy dit kan onthou. Op hierdie manier gee jy jou brein die geleentheid om 'n ruk te konsentreer en inligting in te neem en om daarna te ontspan terwyl die inligting vasgelê word. Die belangrikste aspekte van konsentrasie is: Selfdissipline: bly by 'n vasgestelde studierooster wat jy elke middag volg. Motivering: wat presies wil jy bereik? Laat dit jou motiveer! Belangstelling: probeer belangstel in die vak wat jy moet leer. Beheer: probeer jou aandag doelbewus op jou studies fokus. Konsentrasie kan verbeter word deur die volgende: Skep vir jou 'n "studeer vriendelike" studie-omgewing waarin jy kan leer. Sorg dat daar genoeg lug en lig is waar jy moet studeer. Skakel geraas en veral musiek uit wanneer jy moet studeer. Beplan en verdeel die werk wat gedoen moet word. Stel vir jouself doelwitte wat bereik moet word. Studeer in tye wanneer jou energievlakke op hul hoogste is. STERKTE MET DIE LEERDERY!!