Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Vergelijkbare documenten
NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

AANSOEK OM STUDIELENING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Hoe om die geboorte van n kind te registreer

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

2015 AKADEMIESE JAAR

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Stuur die aansoekvorm aan:

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Tjokkerjol Speelgroepie

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Pre-Graad R / Graad R

DIE NORMALE VOLGORDE VAN GEBEURE TYDENS DIE OORDRAG VAN ONROERENDE EIENDOM

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

AFDELING A: WENKE EN INLIGTING

Wrestling Federation Stoeifederasie

Gids vir Byvoordele eise

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

Doodseise Gids. Stap 1: Waar om te begin. Stap 2: Verkry dokumente en voltooi die vorms. Stap 3: Stuur die dokumente aan ons of kontak ons

FAKTORE EN VEELVOUDE

Stuur die aansoekvorm aan:

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

Naskool Tel:

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

Hierdie is die tweede uitgawe van ons nuusbrief oor Testamente en Boedel Beplanning.

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

Liewe Bruid en Bruidegom

GEHS. Ons verwelkom jou graag tuis. Government Employees Housing Scheme IN VENNOOTSKAP MET

Vereiste tov van aansoeke

BELASTINGVRYE PLAN Kom ons kry Suid-Afrika aan die spaar.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

Wher e l ittle is gre at

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

1 Verkorte aansoek en registrasieprosedure

Liewe Bruid en Bruidegom

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

VOLMAG EN FOOIEOOREENKOMS

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

TOEGEWINGSPROTOKOL EN -PROSEDURES (geskryf in 2018) 1. INLEIDING

Transcriptie:

Bladsy 1/5 Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word. Baie geluk en dankie dat julle dit oorweeg om hierdie spesiale verbintenis deur Ruimsig Gemeente te laat hanteer. Dit is Ruimsig Gemeente se voorreg om deel te hê aan julle spesiale dag, daarom wil ons die volgende ter voorbereiding aan julle kommunikeer. Na die voltooiing van die nodige inligting kan dit aan wendy@ruimsig.com gestuur word, of by die kantoor ingehandig word. Ons nodig so gou as moontlik die ingevulde vorm voordat daar navraag gedoen kan word of Leraar beskikbaar is. Die Leraar sal graag met julle as paartjie wil ontmoet en die seremonie bespreek, hierdie gesprek moet ten minste drie weke voor julle huweliksdatum plaasvind. Ruimsig Gemeente wil julle graag akkommodeer ten opsigte van keuse van n leraar, sou dit nie moontlik wees vir die betrokke leraar nie, sal ons graag n toewysing wil maak met gedagte van beskikbaarheid. Wetlike aspekte: Tydens die seremonie word n huweliksertifikaat uitgereik wat sal dien as julle wettige dokument van voltrekking van die huwelik en dat julle wettiglik getroud is. Ingesluit by die administrasie proses is die inhandiging van 2 afskrifte van die register wat voltooi is, by Binnelandse Sake, terwyl n derde op ons rekords gehou word. Ongelukkig is dit hoe ver ons verantwoordelikheid met registrasie strek. Die fisiese registrasie en oplaai van inligting is die verantwoordelikheid van Binnelandse Sake, n proses wat tot 3 maande kan neem. Julle huidige identiteitsdokumente is geldig tot vervanging of verval daarvan. Jy kan seker maak van jou huwelikstatus deur die kleintediens nommer te skakel: 0800 60 11 90 As n nie Suid-Afrikaanse landsburger kan u aansoek doen vir n Unabridged Marriage Certificate by enige Binnelandse Sake kantoor. Ons word by regte nie toegelaat om vir hierdie dokument namens julle aansoek te doen nie. Neem kennis: Ons is nie geakkrediteer om same sex huwelike te volstrek nie. Dokumentasie: 1. As enige party geskei is, moet n afskrif van die finale egskeidings bevel voorsien word, die afskrif moet asseblief gewaarmerk wees en moet n offisiële hof stempel op hê, n stempel van die Hooggeregshof. Baie belangrik!!! Bevestig asseblief eers dat jou egskeiding geregistreer is by Binnelandse Sake voordat ons die proses kan volg!! NB!!!!

Bladsy 2/5 2. Sou enige party n weduwee / n wewenaar wees moet n afskrif van die doodsertifikaat voorsien word. 3. Sou enige party nie Suid-Afrikaanse burgerskap hê nie, is n afskrif van hulle Paspoort EN n afskrif van n wettige Residensiële-Permit / Visa nodig en n Vorm Bl-31 (wat ons sal voorsien) moet ingevul word. 4. Sou enige party nie n wettige Suid-Afrikaanse Groen Identiteitsdokument / Kaart hê nie, moet n Bl-31 (wat ons sal voorsien) ingevul word. 5. Sou enige party onder die ouderdom van 21 wees, word n Vorm Bl 32A voltooi (wat ons sal voorsien). 6. Sou die Bruid jonger as 15 wees, en die Bruidegom jonger as 18, moet toestemming tot die toetrede tot die huwelik verkry word vanaf die Kommissaris vir Kinder Welsyn. Belangrike dokumentasie benodig wanneer daar met die betrokke Leraar ontmoet word: 1. Voorgenoemde dokumente waar nodig. 2. Gesertifiseerde afskrifte van die Bruid en Bruidegom se Identiteitsdokumente (ID s). 3. I.D. foto s van Bruid en Bruidegom 4. Twee getuies se ID s. Julle gaan twee getuies ouer as 16 benodig om die register te voltooi, asook kontak nommers vir hulle. 5. n Brief vanaf julle prokureurs dat daar n voorhuwelikse kontrak opgestel is, indien van toepassing is. 6. n Padkaart met aanwysings na die Venue waar die troue gaan plaasvind. 7. Die gepaardgaande ingevulde Inligting t.o.v. voorgenome huweliksvorm wanneer met julle leraar ontmoet word. Kostes: Die volgende riglyne moet gehandhaaf word: o n Administrasie fooi van R950.00 aan Ruimsig Gemeente word gevra, die bo vermelde bedrag sluit die volgende in: n Voorhuwelikse kursus soos bepaal deur die leraar n Voorhuwelikse afspraak met die betrokke leraar, Hantering van die voorafgaande boodskap en seremonie voor die huweliksbevestiging Inhandiging van Registrasie vorms (DHA-30) van die huwelik by die Departement van Binnelands Sake na die huwelik bevestig is. o Reis kostes sal gehef word wanneer die huweliksbevestiging verder as n 30 km radius van Ruimsig Gemeente se kantore is, dus is die eerste 30 kilometer ingesluit in die R950 waarna n R3.00 per kilometer reiskoste gehef sal word. NB: Deposito s en Betalings is nie terugbetaalbaar as die bespreking gekanselleer word nie.

Bladsy 3/5 Bank besonderhede: Ruimsig Gemeente ABSA Horison Tjek rekeningnommer: 4053128823 NB: Bank Verwysing: Julle Troue, Van & DATUM VAN DIE HUWELIK bv.: Troue Smit31122017 Kontak besonderhede: Ruimsig Gemeente No. 168 Wilro Heights Office Park H/v Ruhamahrylaan en Ouklipweg Helderkruin Posbus 626, Ruimsig, 1732 Tel: (011) 764-1699 / 082 889 9730 (Kantoor) Faks: 086 552 0727 / (011) 764-5531 Webruimte: www.ruimsig.com Reg. No. 2001/019/369/08 CHECKLIST Baie belangrik! Bring asseblief die volgende dokumente saam wanneer daar met die betrokke leraar ontmoet word. Noem Name Datum van Troue Skeidingsbevel (indien van toepassing) Ja Nee Gewaarmerkte afskrifte van beide se ID s Ja Nee Gewaarmerkte afskrifte van huwelikskontrak of brief van prokureur 2 X Getuies se ID s I.D. foto s van beide man en vrou Ja Nee Padkaart na Venue (adres)

Bladsy 4/5 Inligting t.o.v. Voorgenome Huweliksvorm Persoonlike inligting: Besonderhede: Bruidegom Bruid Van: Nooiensvan: Volle Name: Noemnaam: I.D. nommer: Plek van geboorte Kontak Nommer: Huidige woonadres Epos adres: Voorheen Getroud? Huidige Beroep Hoogste kwalifikasies Het jy lidmaatskap by Ruimsig Gemeente? Getuies se Naam en kontaknommers Huwelikskontrak? Bruid se van na Troue? Deposito Betaal?

Bladsy 5/5 Woonadres na die Troue Meer omtrent die Troue: Trou Venue: Datum: Tyd: Meer Inligting: (Noem ook hier of jy n spesifieke Leraar in gedagte het): Faks ingevulde vorm na 086 552 0727 of wendy@ruimsig.com