HOËR VOLKSKOOL. Aansoek om toelating/inskrywingsvorm

Vergelijkbare documenten
HOËR VOLKSKOOL Identiteitsfoto:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

Naskool Tel:

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

INLIGTING 2018 GRAAD 8

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

2015 AKADEMIESE JAAR

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

Die volgende dokumente moet asseblief hierdie inskrywingsvorm vergesel.

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

Pre-Graad R / Graad R

Hoërskool Oos-Moot VAN: VOLLE NAAM: NOEMNAAM: GRAAD WAARVOOR INGESKRYF WORD: SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK D D M M J J TOELATINGSDATUM:

Bergsig Akademie / Academy

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

2017 AANSOEK OM TOELATING

Kruis Kinders Centurion

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

AANSOEK TOT TOELATING BY HOëRSKOOL LYDENBURG EN KOSHUIS

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

HOËRSKOOL ZWARTKOP. Zwarriegroete A. TOELATINGSVEREISTES

Wher e l ittle is gre at

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

LAERSKOOL CHARLO AANSOEK OM TOELATING

Tjokkerjol Speelgroepie

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

AANSOEK OM TOELATING GRAAD R (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

GRAAD AANSOEK ONTVANG TOELATINGSNR. FAMILIEKODE OBISNOMMER. Slegs vir skool se gebruik GESLAG: M V LINKSHANDIG: REGSHANDIG:

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

D D M M AFDELING A WAAR WOON LEERDER BEIDE OUERS MOEDER VADER GROOTOUER

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

AANSOEK OM TOELATING TOT HTS DROSTDY, WORCESTER

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad r VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM

AANSOEK OM STUDIELENING

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

AANSOEK OM TOELATING (Aansoek moet deur beide ouers / wettige voogde / gevolmagtigde voogde voltooi word)

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

HOËRSKOOL MIDDELBURG AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR 2019 GRAAD

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

AANSOEK VIR SLEGS SKOOL SKOOL EN KOSHUIS INDIEN LEERDER NIE TOELATING TOT DIE KOSHUIS KRY NIE MOET HY AS DAGSKOLIER GEKEUR WORD?

Besonderhede van Vader/Voog

NASKOOLSENTRUMBELEID

HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

Stuur die aansoekvorm aan:

Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis.

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

TOELATINGSKONTRAK 2015

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

HOËRSKOOL WESVALIA AANSOEK OM TOELATING VOORWAARDES VIR TOELATING: TOELATINGSBELEID INLEIDING: TOELATING TOT HOËRSKOOL WESVALIA:

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

Stuur die aansoekvorm aan:

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

Voorafbeplanning: Begrafnis

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019:

Transcriptie:

HOËR VOLKSKOOL Resente Identiteitsfoto: Word gebruik om studentekaart uit te reik PRIVAATSAK X227 POTCHEFSTROOM 2520 018 294 5287/8 FAKSNO 018 297 3582 E-POSADRES: volkies.potch@absamail.co.za Aansoek om toelating/inskrywingsvorm U sal in kennis gestel word indien daar twyfel bestaan rakende die leerder se toelating. Registrasiegeld betaalbaar voor/op dag van registrasie. GR KLAS VOLLE NAME NOEMNAAM AFSKRIF LEERDER SE GEBOORTE - SERTIFIKAAT, JONGSTE RAPPORT EN GEDRAGS- VERSLAG MOET ASSEBLIEF AANGEHEG WORD! TOEL DAT TOEL NO FAM KODE HOOF ADMIN FINANSIES TOELATINGSVEREISTES Die onderstaande toelatingsvereistes is in die lig van die visie en doelstellings van die skool deur die Beheerliggaam bepaal en die verantwoordelikheid om dit toe te pas, berus by die Skoolhoof. Ouers moet by die Skoolhoof op die voorgeskrewe vorms skriftelik aansoek doen om toelating van n leerder tot die skool. Goedkeuring tot toelating word slegs verleen indien die Beheerliggaam oortuig is dat die leerder voldoen aan die ouderdomsvereiste van hierdie skool. Betreffende die ouderdom van die leerder, moet by aansoek om toelating voldoen word aan die aanvaarde norm wat geld ten opsigte van enige graad, soos hieronder bepaal. Behoudens merietegevalle, word geen leerder tot die skool toegelaat, indien sy ouderdom die volgende maksimum ouderdomsperke oorskry nie, naamlik: Graad 8: 15 jaar Graad 9: 16 jaar Graad 10: 17 jaar Graad 11: 19 jaar Graad 12: 20 jaar Die leerder moet oor die vereiste akademiese prestasiepeil, goeie gedrag en vordering vir toelating tot die skool beskik. Die ouer of voog van n leerder moet namens homself en sy kind, voor toelating, skriftelik verklaar dat hulle die visie, missie, skoolbeleid en gedragskode van die skool te alle tye sal onderskryf, handhaaf, beskerm en dat hulle hul sal onderwerp aan al die toelatingsvereistes, tugmaatreëls en ander skoolreëls. n Leerder kan slegs tot die skool toegelaat word indien die skoolhoof oortuig is van sy akademiese en skolastiese standaard of bedrewenheid, asook van sy bevredigende gedrag by sy vorige skool. By goedkeuring om toelating, onderneem die ouer of voog skriftelik om n registrasiefooi en die regtens verpligte onderriggeld, soos voorgeskryf deur die Beheerliggaam, stiptelik te betaal, en om as ouer of voog konstruktief betrokke te wees by aktiwiteite van die skool.

VISIE EN MISSIE Die visie is... - om 'n uitstaande skool daar te stel waar hoë onderrigstandaarde gehandhaaf word en geleenthede vir onderrig en leer voldoen aan die verwagtinge van alle opvoedingsvennote. - om deur kwaliteit onderrig die leerders tot volwaardige en goedtoegeruste volwassenes te lei sodat hulle met waardigheid hul plek in die gemeenskap en beroepslewe kan inneem. Die missie... - om 'n klimaat te skep vir kwaliteit onderrig, - om selfstandige en gemotiveerde leerders daar te stel, - om elke leerder menswaardig te behandel, - die ouers as vennote te betrek - en leerkragte as rolmodelle die voortou te laat neem. FINANSIES Ouers/ voogde is wetlik verplig om jaarliks die voorgeskrewe onderriggelde te betaal. Minstens die helfte van die totale verskuldigde bedrag moet jaarliks vóór of óp 31 Mei betaal wees en die onderriggelde is eenmalig, óf kwartaalliks óf in hoogstens 10 maandelikse paaiemente betaalbaar. Onderriggelde moet op 31 Oktober ten volle vereffen wees. Indien die volle bedrag vóór of op die laaste dag van Februarie betaal is, sal korting toegestaan word. Ouers is verantwoordelik vir die aankoop van skrifte en skryfbehoeftes. HERTOELATING Die partye kom ooreen dat hertoelating van enige of al die ouer se kinders in hierdie skool vir enige jaar mutatis mutandis kragtens die voorwaardes van hierdie ooreenkoms geskied, tensy die skool in sy uitsluitlike diskresie besluit dat n nuwe ooreenkoms aangegaan moet word. JURISDIKSIE EN DOMICILIUM EXCUTANDI Die partye kom ooreen dat die landdrosshof van Potchefstroom jurisdiksie sal hê ten aansien van enige regsgeding wat op grond van hierdie ooreenkoms ingestel mag word. Die skool kies as domicilium citandi et executandi (gekose adres) Hoek van Kruisstraat en Chris Hanirylaan, Potchefstroom Die ouer/voog kies domicilium citandi et executandi (gekose adres)

A Besonderhede van leerder VOLLE NAME NOEMNAAM GESLAG MANLIK VROULIK ID-NOMMER GEBOORTEDATUM 1 9 M D RAS (INLIGTING WORD DEUR ONDERWYSDEPARTEMENT VERLANG) BLANK SWART KLEURLING ANDER KONTAKNOMMER LEERDER (SEL NO) VORIGE SKOOL WOONPLEK LEERDER OUERHUIS KOSHUIS ELDERS INDIEN ELDERS (Spesifiseer asb) STATUS LEERDER SE GESIN POSISIE IN GESIN: KINDERS (Hoeveelste kind uit aantal kinders) GESIN IS VOLLEDIG KIND BLY BY VOOGDE KIND BLY BY MA (WEDUWEE) KIND BLY BY PA (WEWENAAR) OUERS GESKEI, KIND BLY BY MA OUERS GESKEI, KIND BLY BY PA KIND BLY BY MA EN STIEFPA KIND BLY BY PA EN STIEFMA OUERS VERVREEM, KIND BLY BY MA OUERS VERVREEM, KIND BLY BY PA ANDER KINDERS IN HIERDIE SKOOL NAAM NAAM NAAM ALLERGIEË EN ANDER MEDIESE TOESTANDE GRAAD GRAAD GRAAD GEBREKE B Besonderhede van ouer / voog FAMILIEBESONDERHEDE TITEL VOORLETTERS VOORNAAM ID-NOMMER VERWANTSKAP BEROEP WERKGEWER WERKTEL HUISTEL SELNO E-POSADRES VADER / VOOG MOEDER / VOOG

FAKSNO ADRESSE POSADRES WOONADRES KODE KODE MEDIESE BESONDERHEDE HUISDOKTER / DOKTER IN POTCH MEDIESE FONDS HOOFLID KONTAKPERSOON/E INDIEN OUER NIE BESKIKBAAR IS NIE VERWANTSKAP VERWANTSKAP TEL SELNO NO TEL / SELNO TEL / SELNO C Onderneming deur Ouer / Voog EK EN MY KIND VERKLAAR DAT 1. ons die missie, doelstellings, beleid en gedragskode van die Hoër Volkskool Potchefstroom verstaan, onderskryf, handhaaf en beskerm. 2. die leerder voldoen aan die ouderdomvereiste van die betrokke skool soos deur die Beheerliggaam bepaal. Behoudens merietegevalle, word geen leerder tot die skool toegelaat indien sy/haar ouderdom die volgende maksimum ouderdomsperke oorskry nie, naamlik: Graad 8: l5 jaar, Graad 9: l6 jaar, Graad10: l7 jaar, Graad 11: l9 jaar, Graad 12: 20 jaar 3. dat ek my vergewis het van die skoolreëls en vereiste akademiese prestasiepeil in die Prospektus en dat ek in die besonder daartoe toestem dat my kind hom/haar verbind tot nakoming deur al sy/haar studiejare van hierdie reëls soos van tyd tot tyd deur die Skoolhoof of Beheerliggaam vasgestel, of deur enige persoon aan die skool verbonde en dat ek my sal neerlê by enige stappe wat deur die Skoolhoof of Beheerliggaam geneem word wat mag voorspruit uit die oortreding van hierdie reëls. 4. ons, as Christene, die Christelike lewens- en wêreldbeskouing aanvaar en dit as lewenswyse ook as skolier in Hoër Volkskool sal uitlewe. 5. ons verbind ons tot gesprek met die Skoolhoof en onderwerp ons aan die gesag van die Skoolhoof, onderwysers en Studenteraad. 6. ons onderwerp ons aan die sillabus en leergange van die skool en die standaarde wat gestel word deur eksamens en eksaminering. 7. dat ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van onderriggelde en registrasiefooi by goedkeuring om aansoek wat uit hoofde van my verbintenis met Hoër Volkskool betaalbaar is en van tyd tot tyd deur die Beheerliggaam bepaal word. 8. ek onderneem om die skool sonder versuim in kennis te stel van enige adresveranderring. 9. die vorm volledig ingevul is en dat die besonderhede waar en korrek is. ONDERTEKEN TE OP HIERDIE DAG 20. HANDTEKENING OUER / VOOG HANDTEKENING OUER / VOOG HANDTEKENING LEERDER IDENTITEITSNOMMER OUER / VOOG IDENTITEITSNOMMER OUER / VOOG IDENTITEITSNOMMER LEERDER

BYLAAG 1 (MOET SAAM MET TOELATINGS-/INSKRYFVORM INGEHANDIG WORD) HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM (VRYWARINGSVORM) TOESTEMMINGSBRIEF VIR N LEERDER OM AAN SPORT EN ANDER BUITEMUURSE BEDRYWIGHEDE DEEL TE NEEM TYDENS SY SKOOLLOOPBAAN AAN HIERDIE SKOOL 1. Ek, (volle naam en van), die ouer/voog van (volle naam en van en ID-nr. van leerder) gee hiermee toestemming dat hy/sy aan buitemuurse aktiwiteite van die skool mag deelneem en toere en uitstappies mag meemaak wat vir die beoefening daarvan nodig is. 2. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van mediese rekeninge en/of hospitaalrekeninge, indien van toepassing, in geval van n besering wat nie aan die nalatigheid van die verantwoordelike personeel toegeskryf kan word nie. 3. Ek dra my magte as ouer/voog oor aan die Skoolhoof of sy verteenwoordiger indien mediese behandeling/chirurgiese ingreep vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy/sy fisies in staat om aan buitemuurse aktiwiteite deel te neem en verkeer hy/sy in goeie gesondheid. 4. Ek versoek egter dat die verantwoordelike persone op die volgende sal let: (Noem asb. aspekte waarvan die onderwyspersoneel bewus moet wees, bv. allergieë, geneigdheid tot abnormale bloeding, epileptiese aanvalle, asma, ens.) 5. Die volgende inligting is noodsaaklik in die geval van mediese behandeling of hospitalisasie: 5.1. Naam en adres van werkgewer: 5.2. Naam van mediese fonds: Lidno.: 5.3. Magsnommer (Staande Mag, SA Polisie, ens.): 5.4. Huisdokter Tel.no. (dokter): 5.5. Woonadres van ouer/voog: 5.6. Telefoonnommers: Huis: Werk: Ander: of: 5.7. Naam, adres en telefoonnommer van kennis/familielid: HANDTEKENING VADER/VOOG DATUM ID-NOMMER HANDTEKENING MOEDER/VOOG DATUM ID-NOMMER

BYLAAG 2 (MOET SAAM MET TOELATINGS-/INSKRYFVORM INGEHANDIG WORD) HOËR VOLKSKOOL POTCHEFSTROOM BETALING ONDERRIGGELD BESONDERHEDE REKENPLIGTIGE: Titel: Voorletters: Van: ID-nommer: Posadres: Woonadres: Telefoonnommers: Huis: Werk: Selfoon (pa) Selfoon (leerder) ONDERNEMING VIR DIE BETALING SKOOLGELDE Selfoon (ma) Ek, (die ondergetekende), ouer/voog van die volgende kind/kinders: 1 ste kind Graad Toelatingsno. 2 de kind Graad Toelatingsno. 3 de kind Graad Toelatingsno. 4 de kind Graad Toelatingsno. erken, dat ek die R (Bedrag in woorde ) verskuldig is ten opsigte van my kind/kinders hierbo genoem en onderneem om dit as volg te betaal: 1. op 2. op 3. op 4. op 5. op 6. op 7. op 8. op 9. op 10. op OF Eenmalige betaling op ten bedrae van. Hierdie ooreenkoms sal geld as n bindende kontrak ter betaling van my verpligting en die nienakoming van my ooreengekome verpligting mag tot regsaksie aanleiding gee. Geteken te Potchefstroom op hierdie dag van 20. HANDTEKENING REKENPLIGTIGE FINANSIESKANTOOR