HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Vergelijkbare documenten
1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE: KULTUUR

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

Kultuur: Erkenning vir Groepe S K O O L P R O D U K S I E

Reglement vir die toekenning van akademiese toekennings

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Die Hoërskool Menlopark. Reglement vir die toekenning van kleure en erekleure. Kode

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

LAERSKOOL ELARDUSPARK MERIETE BELEID

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Laerskool Fairland Norm 2016

HOËRSKOOL DIE ANKER. Blou lap balkie met toekenning in geel geskryf.

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

Januarie ALGEMEEN

Januarie Week Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Skole Open Inligtingsaand: LSEN Inligtingsaand: Gr 1

Laerskool Hannes Visagie

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

JANUARIE 2014 HOËRSKOOL PIONIER GELOOF, LEWENSKRAG, VOORUITGANG. Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 16 Vrugtefees Sokkie

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

Norm Laerskool Fairland

ALGEMENE KENNIS AANSOEK OM KULTUUR ERKENNING IN DIE AFDELING. Naam van leerder : Omkring punt van toepassing: Naam en van : Handtekening :

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Omsendbrief 19/ Junie 2015

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

ROODEKRANS BELANGRIKE DATUMS

Elizette Nel Opvoedkundige Sielkundige Paarl-skool

Uit die hoof se kantoor. Inhoud. Nuusbrief 9 31 Oktober 2017

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

REKORD- EN EINDEKSAMEN

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Laerskool Wonderboom SPORTBELEID

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

Laerskool Stellenbosch

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JANUARIE Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag. 25 Atletiek HS Wonderboom (Prestige 4)

GOUDVELD-HOËRSKOOL BELEID: PRESTASIETOEKENNINGS VIR LEERDERS

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

HOËRSKOOL SPORTBELEID

HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2016 KWARTAAL 1

Hoërskool McLachlan * Julie 2015

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

Nota vir die onderwyser/es:

30 November 2017 JANUARIE 2018

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017

Daar is altyd drie opsies:

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

Wapport 7 24 Februarie 2017

Januarie. Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Uit die hoof se kantoor

HOËRSKOOL McLACHLAN JAARPLAN 2015 KWARTAAL 1

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

1. ALGEMENE INLIGTING

HOëRSKOOL PORTERVILLE

4. Vierde Kwartaal 2012 Personeel

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Graad 7-inligtingsbrief

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

JAARPROGRAM: 2016 KWARTAAL 1 JANUARIE Vrydag 01 NUWEJAARSDAG

DISSIPLINÊRE PROSEDURE

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

Leerling-inligting: Van: Graad:

2 nd Chances... Wiskunde

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Kwotasieblad vir skole/groepe:

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

Transcriptie:

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID Organiseerders: mnr J Janse van Rensburg en Me R Engelbrecht (bestuur), me J Minnaar (erkenning), me E Hornby (uitvoerende hoof). Doel Om deelname te bevorder, eerder as om erkenning aan prestasie te gee. Om staatmakers te beloon en te motiveer om met hulle goeie gedrag en optrede te volhard. Om alle leerders te motiveer om positiewe gedrag te kweek en betrokke te raak. Verbind te wees tot deelname en ondersteuning van ons skool/aktiwiteite. Daar is gelyke geleentheid vir seuns en dogters om hulle graad te wen. Vyf seuns en vyf dogters word in elke graad aangewys. Dus die top 10 van elke graad. n 2/3 betrokkenheid aan alle aktiwiteite word vereis vir meriete punte. Akademie n Leerder ontvang elke kwartaal Hoërboomwonniepunte gelykstaande aan sy gemiddeld vir die kwartaal. Vir alle olimpiades word eenmalig 50 punte toegeken. Sport n Leerder ontvang 100 Punte per reeks bv. PUK 100, liga 100 en 7 s 100. Kultuur n Leerder ontvang n maksimum van 300 punte per kultuuraktiwiteit. Koorlid verdien slegs 300 punte as die hele jaar deelgeneem het. Twee-kwartaallikse aktiwiteite sowel as Afrikaans Ekspo ontvang n eenmalige 200 punte. Mnr. en Mej. Wonnie strek oor twee kwartale en verdien 200 punte. Wonnies het Talent is slegs vir een aand en ontvang dus 50 punte. Leerders wat aan die gala aand deelneem kry n verdere 50 punte. Kunswedstryde: Leerders ontvang 100 punte per kunswedstryd nie per item nie. Wonnie Kaleidoskoop: Leerders ontvang 100 punte vir Kaleidoskoop nie punte per item nie. Redenaars: Leerders ontvang 50 punte per reeks. n Maksimum van 300 punte per jaar. Groentjiekonsert 50 punte. Mafia 100 punte. Musiek: Streekskompetisie - 50 punte Nasionale- en Internasionalekompetisies 100 punte Opera / Musical/ Operette/ Concerto s 100 punte Diens/gesindheid Bv : Boekstoor/Mediasentrum/TSG/Klank/Skoolfotograaf / Fotografieklub/ Merietekomitee/Sportkomitee en ander soos deur onderwyser/es gespesifiseer. Leerders ontvang 100 punte per kwartaal. Leerders moet egter op n weeklikse basis by diens betrokke wees om die punte te ontvang. Indien die aktiwiteit slegs n paar dae (ten minste 3) n jaar duur ontvang die leerder slegs 50 punte per kwartaal bv. Wiskundeweekkomitee en Dekorspan. 1

n Maksimum van 300 punte per jaar kan vir diens ontvang word. Leerlinge wat diens lewer by ten minste 2 atletiekbyeenkomste verdien 50 punte. Bywoning n Leerder ontvang 100 punte per kwartaal indien hy/sy glad nie afwesig was nie. n Maksimum van 300 punte. Debietpunte n Leerder ontvang 100 punte per kwartaal indien hy/sy geen debietpunte teen sy naam het nie. n Maksimum van 300 punte. Prosedure 3 Datums vir inhandiging is beskikbaar. n Leerder moet per kwartaal n WB68 inhandig. Indien die leerder egter die inhandigingsdatum misloop ontvang hy nie punte vir daardie kwartaal se aktiwiteite nie. Die inhandigingsdatums is as volg: Kwartaal 1: 14 Maart 2016 tot 18 Maart 2016 Kwartaal 2: 1 Junie 2016 tot 10 Junie 2016 Kwartaal 3: 19 September 2016 tot 28 September 2016 Leerders moet self hul aktiwiteite wat op WB68 ingevul word inhandig wat deur die afrigter/organiseerder per handtekening bevestig is. Geen handtekening = geen punte Beloning Top 10 Hoërboom Wonnies in die skool ontvang n spesiale balkie en merietesertifikaat tydens die lourieraand. Top 10 Hoërboom Wonnies in die skool gaan op die Hoogsteboomwonnie toer wat deur die skool betaal word. Die Top 10 Graad 12 Hoërboom Wonnies ontvang erkenning tydens die matriek lourieraand. Hulle gaan nie op die toer nie. DATUM: AANVAARDING DEUR BL GETEKEN DATUM: GOEDKEURING DEUR DEPARTEMENT GETEKEN 2

HOËRBOOMWONNIES - PUNTETOEKENNING KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 Aktiwiteit Punt Aktiwiteit Punt Aktiwiteit Punt Kwartaalpunt 1 % Kwartaalpunt 2 % Geen afwesigheid 100 Geen afwesigheid 100 Geen afwesigheid 100 Geen debietpunte 100 Geen debietpunte 100 Geen debietpunte 100 Afrikaans Ekspo 100 Afrikaans Ekspo 100 ATKV Spelathon 50 Atletiek (Byeenkomste) 100 Afrikaans Olimpiade 50 Atletiek 100 Atletiek Interhoërspan 100 ATKV Redenaars 50 Bemarkingspan 100 Bemarkingspan 100 Beeld Eisteddfod 100 BL Verteenwoordiger 50 BL Verteenwoordiger 50 Bemarkingspan 100 Boekstoorhelpers 100 Boekstoorhelpers 100 BL Verteenwoordiger 50 Centurionfees 100 Con Brio Ensemble 50 Boekstoorhelpers 100 Con Brio Ensemble 50 Dekorspan 50 Con Brio Ensemble 50 Concertofeeste 100 Fietsry 100 Dekorspan 50 Dansproduksie 100 Fotografieklub 100 Fietsry 100 Dramaproduksie 100 Gholf (per reeks) 100 Fotografieklub 100 Dekorspan 50 Groentjiekonsert 50 Gholf 100 Fietsry 100 Hekkiekorvee 50 Hokkie 100 Fotografieklub 100 Hokkie 100 Jukskei 100 Gholf 100 Junior Stadsraad 50 Junior Stadsraad 50 Hekkiekorvee 50 Klank en Beligting 100 Klank en beligting 100 Hokkie 7 s 100 Koor 100 Koor 100 IT Olimpiade 50 Krieket 100 Krieket 100 Jukskei 100 Kriekettellinghouers 100 Kriekettellinghouers 100 Junior Stadsraad 50 3

KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 Mafia 100 Landloop 100 Klank en Beligting 100 Mediasentrumhelpers 100 Lewenswetenskap Olimpiade 50 Koor 100 Midmar 50 Mediasentrumhelpers 100 Koor: Aardklop 100 Merietekomitee 100 Media 24 (Plakboeke) 50 Krieket 100 Mnr & Mej Wonnie 100 Merietekomitee 100 Kriekettellinghouers 100 Netbal 100 Mnr & Mej Wonnie 100 Landloop 100 Netbaltellinghouers 100 Moot Redenaars 50 Mediasentrumhelpers 100 Noodhulp 100 Netbal 100 Meisieskrieket 100 Perdry 100 Netbaltellinghouers 100 Merietekomitee 100 Revue 100 Noodhulp 100 Noodhulp 100 Rugby 100 Perdry 100 Noordekruinfees 100 Skaak 100 Public Speaking 50 Perdry 100 Swem Gala 100 Redenaars 50 Pretoria Kunstefees 100 Swem Interhoër 100 Rek Olimpiade 50 Revue 100 Tennis (per reeks) 100 Revue 100 Rotary Quiz 50 Tienersteungroep 100 Rugby 100 RTT Olimpiade 50 Veldteikenskiet 100 Skaak 100 Rugby 7 s 100 Wêreldkennis Olimpiade 50 Tafeltennis 100 Sagtebal 100 Wiskunde Expo 100 Tennis 100 Sagtebalskeidsregter 100 Wiskunde Olimpiade Rondte 1 50 Tienersteungroep 100 Skaak 100 Wiskundeweek 50 Tukkies App 50 Tennis 100 Won Acht 50 Tweetaligheidseksamen 50 Tienersteungroep 100 Veldteikenskiet 100 Veldteikenskiet 100 Wiskunde Olimpiade rondte 2 50 Wetenskap Olimpiade 50 Wonnie Kaleidoskoop 100 Won Acht 50 4

KWARTAAL 1 KWARTAAL 2 KWARTAAL 3 Wonnie Idols 50 Musiekkompetisies: Streek 50 Nasionaal 100 Internasionaal 100 Opera / Musical / Operette / Concerto s / Teaterstukke 100 Wonnie Idols Gala-aand 50 Won Acht 50 5