GRAAD 11 NOVEMBER 2013 SIVIELE TEGNOLOGIE

Vergelijkbare documenten
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 SIVIELE TEGNOLOGIE

JUNIE EKSEMPLAAR 2008 SIVIELE TEGNOLOGIE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 SIVIELE TEGNOLOGIE MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING WISKUNDE JUNIE EKSAMEN 2015 GRAAD 8

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 2 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

MPUMALANGA PROVINSIALE REGERING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 2. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2016 GRAAD

EKURHULENI NOORD DISTRIK

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 11. Junie Eksamen 2016 Vraestel 2

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

EKURHULENI NOORD DISTRIK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

WES-KAAP ONDERWYS DEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hierdie toets bestaan uit 20 bladsye, die buiteblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoërskool Strand. Wiskunde : Graad 10 Vraestel 1 November Eksaminator : Mev. P. Olivier. Moderator : Mnr. J.J. van Dyk Totaal: 100

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

FORMELE DEFINISIE van n PRISMA

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

8 Die mens in die ruimte

GRAAD 9 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING TEGNOLOGIE GRAAD 8 ASSESSERINGS TAAK JUNIE 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

Transcriptie:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 SIVIELE TEGNOLOGIE PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.

2 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 2. Al die vrae is verpligtend. 3. Beantwoord elke vraag in geheel. Moenie onderafdelings skei nie. 4. Gebruik die puntetoekenning as riglyn om die lengte van jou antwoorde te bepaal. 5. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of detail uitgelaat is. 6. Beantwoord VRAE 4.1, 5.3, 6.1 en 6.2 op die aangehegde antwoordblaaie.

(NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 3 BEGIN ELKE VRAAG OP ʼn NUWE BLADSY. VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE 1.1 Die tabel hieronder toon materiale wat in die boubedryf gebruik word. Kopieer die tabel in jou antwoordeboek en voltooi deur EEN eienskap en EEN gebruik van elke materiaal neer te skryf. MATERIALE EIENSKAP GEBRUIK Koper Geelkoper Gietyster (3 + 3) (6) 1.2 Noem VYF toebehore wat werkers kan gebruik om hulleself te beskerm terwyl hulle besig is met boukonstruksie. (5) 1.3 Noem DRIE veiligheidsmaatreëls wat van toepassing is met die gebruik van die hoekslyper. (3) 1.4 Watter tipe brandblusser moet gebruik word om ʼn brand van vlambare vloeistowwe te blus? (1) 1.5 Noem VIER eienskappe van ʼn suksesvolle entrepreneur. (4) 1.6 Watter voorsorgmaatreëls moet getref word wanneer jy as noodwerker iemand behandel waar baie bloed betrokke is en sodat jy nie met die MIvirus besmet kan word nie? (3) 1.7 Noem DRIE tekens van ʼn hartaanval. (3) 1.8 Noem VYF veiligheidsmaatreëls by die gebruik van handgereedskap. (5) [30]

4 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE 2.1 Kies die regte antwoord uit KOLOM B wat pas by die masjien in KOLOM A pas Skryf slegs die letter (A J) langs die vraagnommer (2.1.1 2.1.10) op jou vraestel neer, byvoorbeeld 2.1.11 K. KOLOM A KOLOM B 2.1.1 Sirkelsaag A Gebruik om rowwe hout gelyk te skaaf 2.1.2 Vlakskaaf B Gebruik om randprofiele op kant van hout te sny 2.1.3 Kolomboor C Gebruik om harde oppervlakte op te breek 2.1.4 Dikteskaaf D Gebruik om stene en metaal te sny 2.1.5 Houtdraaibank E Gebruik om kurwes uit hout te sny 2.1.6 Draagbare rotor F Gebruik om gate tot ʼn sekere diepte te boor 2.1.7 Bandsaag G Gebruik om beitels en bore skerp te maak 2.1.8 Lugdrukklopboor H Gebruik vir dwarssaagwerk en kloofsaagwerk 2.1.9 Hoekslypmasjien I Gebruik om spildraaiwerk en skyfdraaiwerk te doen 2.1.10 Slypmasjien J Gebruik om planke op regte dikte te skaaf (10 x 1) (10) 2.2 Verduidelik die doel van ʼn keermuur. (1) 2.3 Verskillende materiale word gebruik om vensterrame te vervaardig. 2.3.1 Noem DRIE materiale wat gebruik kan word. (3) 2.3.2 Noem EEN voordeel en EEN nadeel van elke materiaal. (6) 2.4 Wat word met die term steierwerk bedoel? (2) 2.5 Noem DRIE defekte wat in gewapende beton tydens bekisting kan voorkom. (3) 2.6 Noem VIER redes waarom ʼn gebou vogdig gemaak moet word. (4) 2.7 Wat is die doel van ʼn holmuur? (1) 2.8 Bespreek die dekwydte en winddruk-eienskappe van golfyster-dakplate. (2)

(NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 5 2.9 Die tekening hieronder toon ʼn betonbalk met staalbewapening. Benoem die dele gemerk A D en verduidelik die doel van elke deel. (8) [40]

6 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE 3.1 Voltooi die volgende deur slegs die ontbrekende woord neer te skryf. 3.1.1 Die doel van ʼn... is om onaangename reuke wat uit die rioolstelsel kom, te laat ontsnap. (1) 3.1.2 ʼn Sonpaneel is afhanklik van die... vir effektiewe werking. (1) 3.1.3 Die doel van ʼn... is om te verhoed dat onaangename gasse van ʼn rioolstelsel die gebou binnekom. (1) 3.1.4 Die by ʼn geiser beskerm die silinder teen vakuuminstorting. (1) 3.1.5 Die word binne die spoelbak van ʼn kloset geïnstalleer om die water op ʼn sekere hoogte te hou. (1) 3.2 Verduidelik DRIE voordele en DRIE nadele van die gebruik van PVC-pype vir watertoevoer by huishoudings. Teken die tabel hieronder in jou antwoordeboek oor en tabuleer jou antwoorde. VOORDELE NADELE 3.3 Noem AGT basiese beginsels wat nagekom moet word by die konstruksie van ʼn rioolstelsel. (8) 3.4 Teken die volgende rioolsimbole: 3.4.1 Rioolpyp 3.4.2 Mangat 3.4.3 Rioolput 3.4.4 Steekoog 3.4.5 Stort (5) 3.5 Noem DRIE plekke in ʼn riooluitleg waar steekoë aangebring moet word. (3) 3.6 Verduidelik die doel van ʼn mangat. (2) 3.7 Verduidelik waarom jy ʼn hoë-druk geiser bo ʼn lae-druk geiser vir warmwatervoorsiening in ʼn huishouding sal verkies. (1) [30] (6)

(NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 7 VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE 4.1 FIGUUR 4.1 hieronder toon die vooraansig van ʼn gedeelte van ʼn eensteenmuur met twee vensters (slegs bobou). FIGUUR 4.1 SPESIFIKASIES: 100 stene is gebruik om een vierkante meter van die 220 mm enkelmuur te bou. Venster 1 (V1) is 1 200 mm breed en 900 mm hoog. Venster 2 (V2) is 1 200 mm breed en 600 mm hoog. Gebruik die spesifikasies hierbo en bereken die volgende op ANTWOORDBLAD 4.1: 4.1.1 Die totale oppervlakte van die muur, insluitend die vensters. (Voor aftrekkings) (4) 4.1.2 Die oppervlakte van venster 1 (3) 4.1.3 Die oppervlakte van venster 2 (3) 4.1.4 Die totale oppervlakte van muur sonder vensters (3) 4.1.5 Die totale getal stene benodig om die muur te bou (3) 4.2 Watter tipe lym word gebruik om houtvoeë te lym? (1) 4.3 Noem DRIE tipes glas wat in boukonstruksie gebruik word. (3) 4.4 Noem VIER voordele van beton. (4) 4.5 Teken netjiese sketse om ʼn kroonlys en ʼn vloerlys te toon. (Benoem elkeen) (4) 4.6 Noem TWEE gebruike van koolteer kreosoot. (2) [30]

8 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA 5.1 FIGUUR 5.1 hieronder toon ʼn balk met puntbelasting. Bereken die reaksiekragte in steunpunte A en B. FIGUUR 5.1 (8) 5.2 FIGUUR 5.2 hieronder toon ʼn balk van 8 meter wat onderwerp is aan belasting. FIGUUR 5.2 5.2.1 Bereken die skuifkragwaardes by elke punt. (4) 5.2.2 Teken die skuifkragdiagram. Gebruik ʼn kragteskaal van 1 mm = 1 N en ʼn liniêre skaal van 1 cm = 1 m. (4) 5.3 FIGUUR 5.3 hieronder toon die ontwerp van ʼn dakkap. (Beantwoord die vrae oor die dakkap op ANTWOORDBLAD 5.3.) 20 N 20 N B C A E F G 25 N 30 30 30 D FIGUUR 5.3 15 N 5.3.1 Bepaal grafies die grootte van die kragte in elke onderdeel van die dakkap. Gebruik ʼn skaal van 3 mm = 1 N. (7) 5.3.2 Voltooi die tabel deur die grootte van die kragte aan te dui. (7) [30]

(NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 9 VRAAG 6: GRAFIESE KOMMUNIKASIE 6.1 FIGUUR 6.1 hieronder toon ʼn lyndiagram van ʼn gebou. FIGUUR 6.1 Teken die vloerplan van die gebou volgens skaal 1:100 en toon alle deure en vensters soos in die spasies op die lyndiagram aangetoon. Teken op ANTWOORDBLAD 6.1. Spesifikasies: Venster 1 (V1) is 1 500 mm breed en 1 500 mm hoog Venster 2 (V2) is 2 400 mm breed en 1 500 mm hoog Venster 3 (V3) is 2 000 mm breed en 1 500 mm hoog Buitemure is 220 mm dik en binnemure is 110 mm dik Deur 1 is 900 mm breed en 2 000 mm hoog Deur 2 is ʼn skuifdeur van 2 400 mm breed en 2 000 mm hoog Toon stort, wasbak en spoelkloset in badkamer Drukskrif die titel en skaal op jou tekening Toon EEN maatskrywing (26) 6.2 Teken volgens skaal 1:20 die vooraansig van ʼn hoofstyl dakkap (howekap) en benoem alle dele. Gebruik die volgende spesifikasies: Dakhelling: 30 grade Lengte van bintbalk is 4 000 mm Alle hout vir dakkap is 114 mm x 38 mm Dakoorhang is 400 mm Onderdele is met spykerplate geheg (14) [40] TOTAAL: 200

10 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) ANTWOORDBLAD 4.1 A B C D Oppervlakte van muur voor aftrekkings (4) Oppervlakte van venster 1 (3) Oppervlakte van venster 2 (3) Oppervlakte van muur sonder vensters (3) Totale getal stene (3) (16)

(NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 11 VRAAG 5.3 ANTWOORDBLAD 5.3 NAAM VAN KANDIDAAT:... 20 N 20 N B C A E F G 30 30 30 D 25 N 15 N Onderdeel Grootte van krag AE BF CG DE DG EF FG

12 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) VRAAG 6.1 ANTWOORDBLAD 6.1 NAAM VAN KANDIDAAT:...

(NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 13 VRAAG 6.2 ANTWOORDBLAD 6.2 NAAM VAN KANDIDAAT:.