Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

Vergelijkbare documenten
VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Tjokkerjol Speelgroepie

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Naskool Tel:

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

Wher e l ittle is gre at

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

Wrestling Federation Stoeifederasie

Thabazimbi Skou JULIE 17

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

Thabazimbi. Skou. Limpopo Kampioenskappe. Nasionale Kampioenskappe

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

VORM A HARTEBEESTFONTEIN 4 8 April 2018 INSKRYWINGSVORM - PENKOPPE EN DRAWWERTJIES Graad 1-7

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

Gladdebek Kommentatorsoektog Standaard Terme en Voorwaardes

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

Ons Prospektus 1. WELKOM

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Pre-Graad R / Graad R

NASKOOLSENTRUMBELEID

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

AANSOEK OM STUDIELENING

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

DIENSKONTRAK VIR HUISWERKER. 1. Persoonlike besonderhede van huiswerker (hierna genoem die werknemer )

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

2015 AKADEMIESE JAAR

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

LAERSKOOL EDLEEN NASKOOLSENTRUM

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Diagnostiek, die Sleutel tot Voorkomende Kuddegesondheid KONTRAK

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

NG KERK KAMPTERREIN BRIDGETOWN BESPREKINGS- & VRYWARINGSVORM

Thabazimbi Skou JULIE 17

NED GEREF KERK : NOORDELIKE SINODE REËLS EN REGULASIES VIR DIE GEBRUIK VAN BADSELOOP JEUGKAMPTERREIN Webadres:

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2017 KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

GROOTFONTEIN KUIERFEES

Liewe Bruid en Bruidegom

Leerling-inligting: Van: Graad:

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Transcriptie:

Plot 40 Posbus 249 Tel: 012-562 0539 Bon Accord Bon Accord 012-562 0449 0009 0009 082 552 6468 HOOFDOEL Om ruiters die basiese beginsels van perdry te leer. Om liefde vir perde uit te leef Gesonde ontspanning Om leerlinge die geleentheid te gee om vir hulle skool deel te neem in skole skoue (SANEF SKOOL SKOUE). Ons leuse: VEILIGHEID EERSTE Verjaarsdag pakkette beskikbaar. TYE: Maandag Woensdag - Privaat lesse Donderdag 14:30 en 16:00 Vrydag 14:30 & 16:00 Saterdag 08:00 13:00 Sondae gesluit Desember gesluit gedurende die laaste twee weke. Paasnaweek gesluit Publieke vakansiedae gesluit AFRIGTING: - Ruiters vanaf 3 jaar is welkom Beginners - Basiese rykuns - Uitrye - Perdrykunde Gevorderde ruiters - Spring - Dresseer - Uitrye - Grondwerk - Gevorderde perdrykunde INSTRUKTEURS: Rina Labuschagne Carien Beneke Ruan van der Merwe NS. Al ons instrukteurs is opgelei en het SANEF kwalifikasies

BETALINGS METODES: Kontant Tjeks uitgemaak aan H.P.F Labuschagne Bank deposito Internet betalings Krediet / Debiet kaart BANK BESONDERHEDE: Bank: ABSA Bank Tak: Voortrekkersweg Rekening Naam: H.P.F Labuschagne Rekening nommer: 9064856721 Tak kode: 50-90-45 / 632 005 Verwysing: Ruiter se naam KANSELLASIE VAN LESSE: 24 uur voor les Inhaal van les moet met instrukteur gereël word. Indien die ruiter nie opdaag vir n les nie Les word verbeur. Laat (meer as 10 min) Les word verbeur Siekte Laat weet die stalle ten minste 2 uur voor die les Inhaal van les moet met instrukteur gereël word. Reën Perdrykunde en teorie lesse word aangebied Vakansie Ryskool is oop o Ruiters verantwoordelik vir betaling in vakansie ook. (lesse gaan soos gewoonlik aan) Kennis 1 kalendermaand skriftelik. INHAAL VAN LESSE Inhaal lesse moet met die betrokke afrigter gereël word.. Lesse word nie oorgedra na die volgende maand nie! Lesse wat ingehaal moet word mag nie van volgende maand se betaling afgetrek word nie REËLS ALGEMEEN Ruiters moet 15 minute voor die les aanmeld Perde mag slegs appels en wortels gevoer word Geen troeteldiere word toegelaat nie. KLEREDRAG Ruiter moet met perdryhoed ry. (Kan ryskool s n gebruik) Langbroek / rybroek / sweetpak Skoene moet klein hak hê. Skoolskoene is aanvaarbaar. Perdryskoene of gumboots Geen diksool skoene Geen boots met ritssluiter aan die binnekant

STALGELD R2 000-00 per maand vir n Ponie en R2500 vir n Thoroughbred. (Stal, kos, beddegoed ingesluit) R170-00 hoewe knip / R270-2 skoene / R290 4 skoene Alle mediese uitgawes ekstra. R50/ halfuur lunge HALFSTAL Kostes uiteengesit in bygaande pryslys. Mediese uitgawes gedeel. Helfte van perd se hoefversorging Moet minstens 8 lesse neem (teen gewone tariewe) SKOLE SKOUE Kostes uiteengesit in bygaande pryslys. Lesse R1000 (8 lesse) Inskrywingsgeld R110 / item Vervoer van perd (R400 na Misty Meadows) Instrukteur R100 vir 2 items, R50 extra per item indien meer as 2 items. TYDSDUUR VAN LESSE: 30 minute 60 minute 30-60 minute Indien ruiter voorskool is. lunge les * Indien 2 of meer leerlinge in les ry (skoolgaande kinders, volwassenes) Privaat les (By spesifieke afrigter) Slegs 1 ruiter in gewone les Lunge les is n intense les waarin spesifieke vaardighede aangeleer en geoefen word waartydens perd heeltemal onder afrigter se beheer is. TARIEWE (PER MAAND) Inskrywingsgeld eenmalig ( slegs nuwe ruiters) R100 1 les per maand R180 2 lesse per maand R350 4 lesse per maand R600 8 lesse per maand R1000 Privaat lesse (per les ) Uitrye (1 persoon) Uitrye 4 of meer persone) Sien ook aangehegte pryslys R200 R180 R150 per persoon BETALING * Rylesse vooruitbetaalbaar voor 7de van elke maand vir die volle maand. * Indien betaling onderbreek word moet inskrywingsgeld weer betaal word as leerling weer kom ry. * Boete van 10% sal gehef word op laat betalings.

La Bon Perdry Sentrum Vol-stal pryse Pakket Ingesluit Prys (Ponie) Prys (Thoroughbred) Vol-stal van perd/ponie Stal + 4 lesse Stal 4 lesse per maand Stal + 8 lesse Stal 8 lesse per maand Ekstra koste Hoewe Inentings Veeartseny koste Stal R2000 R2500 R2600 R3000 R3100 R3500 Half-stal pryse Pakket Ingesluit Prys (Ponie) Prys (Perd) Half-stal van perd/ponie + 4 lesse Helfte van stalgeld 4 lesse per maand. Beskikbaar vir 2 items van SANEF skou Stal + 8 lesse Helfte van stalgeld 8 lesse per Maandag Beskikbaar vir 2 items van SANEF skou R1600 R2000 R1850 R2250

La Bon Perdry Sentrum INSKRYWINGSVORM Ruiter : Geboortedatum Selnommer Woon adres E-mail Huis tel nr Mediese fonds Mediese lid nr Hoof lid Hoof lid ID: Ouers (Voog)- indien ruiter jonger as 21 Vader:... Sel nr:... Moeder:... Sel nr... MEDIESE INLIGTING: TOESTAND ASMA EPILEPSIE SUIKER PROBLEME HOË / LAE BLOEDDRUK ALLERGIEË ANDER (SPESIFISEER A.S.B.) MERK MET X INDIEN RUITER AAN HIERDIE TOESTAND LY GESTREMDHEDE: GEHOOR PROBLEEM SWAKSIENDE LAE SPIERTONUS ANDER (SPESIFISEER A.S.B.)

La Bon Perdry Sentrum VRYWARINGSKLOUSULE RUITER: Ek is bewus daarvan dat alle aktiwiteite wat op en weg van La Bon Stalle se perseel aangebied word, insluitend, maar nie beperk nie tot aktiwiteite wat perde en vervoer behels n risiko mag inhou. Gevolglik verklaar ek dat ek of my kind(ers) La Bon Stalle geheel en al op my eie verantwoordelikheid besoek en dat ek La Bon Stalle, die personeel van La Bon Stalle, of enige ander geaffilieerde van La Bon Stalle nie aanspreeklik sal hou in die geval van beserings, dood, skade, verlies of enige ander gebeurlikheid, hetsy dit skuldloos of nalatiglik tot gevolg gebring is tydens my of my kind(ers) se besoek aan La Bon Stalle nie. Ek verstaan dat La Bon Stalle geen verantwoordelikheid aanvaar vir enige besittings of toerusting wat wegraak of beskadig word nie. Alle eiendom bv. Saals, tooms, halters ens word op eie risiko op La Bon Stalle se perseel gebruik en geberg. Hiermee gee ek ook La Bon Stalle toestemming om, indien nodig, my of my kind te vervoer na n mediese instansie indien ek/hy/sy mediese sorg nodig sou kry. Hierdie vrywaring is net so van toepassing op enige besoekers wat LA Bon Stalle besoek. Ek het die inligtingstuk deurgelees en verstaan al La Bon ryskool se reëls en voorwaardes. Ek onderneem om stiptelik te betaal (voor 7de maand). Boete van 10% sal gehef word op alle laat betalings. Ek besef dat hierdie kontrak bindend is en slegs gekanselleer of verander kan word met een kalender maand se skriftelike kennisgewing. lesse per maand @ R Totaal: R GETEKEN: RUITER (Ouer as 21) / OUER / VOOG DATUM LA BON STALLE GETUIE