SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Vergelijkbare documenten
EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Afdeling A: Ekonomiese stelsels

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Sentraalbeplande stelsel

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 1 EN 2 Toets 1: Ondersteuning by plante en diere

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 10 A 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

HOËRSKOOL ALBERTON BESIGHEIDSTUDIES : GRAAD 12

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

EKURHULENI-NOORD DISTRIK

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Les 14: Entrepreneurskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

Hoofstuk 5: Ekonomiese sektore

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

GEVORDERDEPROGRAM-WISKUNDE: VRAESTEL I MODULE 1: CALCULUS EN ALGEBRA LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

LEWENSORIËNTERING VRAESTEL 1/1 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 2014

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

Transcriptie:

SENIORSERTIFIKT-EKSMEN EKONOMIE V1 2015 PUNTE: 150 TYD: 1½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye.

Ekonomie/V1 2 DE/2015 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. eantwoord VIER vrae soos volg in die NTWOORDEOEK: FDELING : VERPLIGTEND FDELING : eantwoord TWEE van die drie vrae. FDELING : eantwoord EEN van die twee vrae. 2. eantwoord slegs die vereiste getal vrae. ddisionele antwoorde sal NIE nagesien word NIE. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 4. Skryf die vraagnommer boaan elke antwoord neer. 5. 6. Lees die vrae aandagtig deur. egin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 7. Laat 2 3 reëls tussen onderafdelings van vrae oop. 8. eantwoord die vrae in volsinne en maak seker dat die formaat, inhoud en konteks van jou antwoorde aan die kognitiewe vereistes van die vrae voldoen. 9. Gebruik slegs blou of swart ink. 10. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 11. Skryf netjies en leesbaar.

Ekonomie/V1 3 DE/2015 FDELING (VERPLIGTEND) VRG 1 30 PUNTE 15 MINUTE 1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter ( ) langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.8) in die NTWOORDEOEK neer, byvoorbeeld 1.1.9. 1.1.1 Wanneer die bruto binnelandse produk (P) bereken word, word slegs die waarde van... goedere en dienste in berekening gebring. finale onbewerkte intermediêre 1.1.2 'n Voorbeeld van 'n fiskale beleidsinstrument is... geldvoorraad. owerheidsbesteding. rentekoerse. 1.1.3 Ondernemings in staatsbesit word ook... genoem. parastatale die privaat sektor die korporatiewe sektor 1.1.4 'n Styging in die waarde van 'n geldeenheid as gevolg van vraag en aanbod staan as... bekend. appresiasie revaluasie depresiasie 1.1.5 Nuutgestigte industrieë word dikwels... industrieë genoem. gevestigde suigelingontwikkelde 1.1.6 rbeid as 'n produksiefaktor word... genoem. menslike ontwikkeling menseregte menslike kapitaal

Ekonomie/V1 4 DE/2015 1.1.7 NP is ontwerp om industrialisasie in die...-sektor te verhoog. dienste landbou vervaardiging 1.1.8 Die verhouding tussen goedere en dienste wat geproduseer is en die hulpbronne wat gebruik is om dit te produseer, staan as... bekend. produktiwiteit produksie doeltreffendheid (8 x 2) (16) 1.2 Kies 'n beskrywing uit KOLOM wat by die item in KOLOM pas. Skryf slegs die letter ( I) langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.8) in die NTWOORDEOEK neer. 1.2.1 1.2.2 1.2.3 KOLOM Faktormark Kuznets-siklus Volle indiensneming KOLOM menslike hulpbronne wat tot maksimum kapasiteit gebruik word geen hindernisse of beperkings in wȇreldhandel nie 1.2.4 1.2.5 1.2.6 uitelandse reserwes Vraagkantbenadering Vryhandel D waar arbeid, entrepreneurskap, grond en kapitaal verhandel word word veroorsaak deur veranderinge in die bou- en konstruksiebedryf 1.2.7 Strategiese Investeringsprogram E kontantaansporings vir besighede in inligtingstegnologie 1.2.8 Verbruikersprysindeks F hooflyn-inflasie G al die geldeenhede van ander lande wat in die Suid-frikaanse Reserwebank se besit is H inflasie-aanwyser op produsentevlak I die gebruik van fiskale beleid om besteding in die ekonomie te stimuleer (8 x 1) (8)

Ekonomie/V1 5 DE/2015 1.3 Gee EEN term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die term langs die vraagnommer (1.3.1 1.3.6) in die NTWOORDEOEK neer. 1.3.1 Die verhouding tussen die invoer- en uitvoerindekse 1.3.2 Uitbreiding en inkrimping in die vlak van ekonomiese aktiwiteite 1.3.3 'n Plek of meganisme waardeur kopers en verkopers ontmoet om sake te doen 1.3.4 Die plan wat die staat se beraamde inkomste en uitgawes vir 'n spesifieke jaar bevat 1.3.5 Die staat se ingrypingsprogram wat daarop gemik is om werksgeleenthede te skep deur arbeidsintensiewe metodes te gebruik 1.3.6 'n Handelsbeleid waardeur die staat aansporings en subsidies gebruik om Suid-frikaanse besighede aan te moedig om aan ander lande te verkoop (6 x 1) (6) TOTL FDELING : 30

Ekonomie/V1 6 DE/2015 FDELING eantwoord enige TWEE van die drie vrae in hierdie afdeling in die NTWOORDEOEK. VRG 2: MKRO-EKONOMIE 40 PUNTE 20 MINUTE 2.1 eantwoord die volgende vrae. 2.1.1 Noem TWEE metodes om die groottotale van nasionale rekeninge te bereken. (2 x 1) (2) 2.1.2 Waarom is die NP-syfers in Suid-frika oor die algemeen laer as die P-syfers? (1 x 2) (2) 2.2 estudeer die tabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. SUID-FRIK SE LOPENDE REKENING ITEM 2011 2012 2013 Goedere-uitvoere (vry aan boord) 714 466 743 811 853 715 Netto gouduitvoere 75 298 71 050 63 887 Dienste-ontvangste 107 825 124 332 136 751 Inkome-ontvangste 38 118 48 501 64 441 Min: Goedere-invoere (vry aan boord) 742 679 854 439 991 186 Min: etaling vir dienste 142 230 145 006 158 356 Min: Inkomebetalings 104 689 121 428 135 652 Lopende oordragte -14 199-31 369-30 666 Saldo op lopende rekening -68 090-164 548-197 179 [ron: SR Kwartaalblad, September 2014] 2.2.1 Wat het sedert 2011 met goud se bydrae gebeur? (1) 2.2.2 Definieer die term lopende oordragte. (2) 2.2.3 ereken die handelsbalans vir 2013. Toon L die berekeninge. (3) 2.2.4 Watter invloed sal die tekort op die lopende rekening op die ekonomie hê? (2 x 2) (4)

Ekonomie/V1 7 DE/2015 2.3 estudeer die sirkelgrafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg. OPENRESEKTOR-EGROTING GROOT ESTEDING 2013/2014 FINNSIËLE JR EHUISING R143 bn. ONDERWYS R254 bn. GESONDHEID R146 bn. INFR- STRUKTUUR R93 bn. 2.3.1 Watter staatsdepartement het die grootste toewysing in die begroting ontvang? (1) 2.3.2 Wanneer begin die staat se finansiële jaar? (1) 2.3.3 Noem enige TWEE items in die sirkelgrafiek hierbo wat met maatskaplike besteding verband hou. (2 x 1) (2) 2.3.4 Waarom, dink jy, behoort die staat meer aan infrastruktuurontwikkeling te spandeer? (2) 2.3.5 Waarom ken die staat 60% van die totale begroting aan maatskaplike besteding toe? (2 x 2) (4) 2.4 Verduidelik die endogene redes (Keynesiaanse teorie) vir sakesiklusse. (4 x 2) (8) 2.5 rgumenteer ten gunste van invoervervanging. (4 x 2) (8) [40]

Ekonomie/V1 8 DE/2015 VRG 3: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE 20 MINUTE 3.1 eantwoord die volgende vrae. 3.1.1 Noem enige TWEE ekonomiese aanwysers wat met indiensneming verband hou. (2 x 1) (2) 3.1.2 Wat is die hoofoogmerk van Suid-frika se Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP/'NDP')? (1 x 2) (2) 3.2 estudeer die kaart hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Ruimtelike-ontwikkelingsinisiatiewe in S Kus-tot-kus-korridor Platinum-ROI Phalaborwa-ROI Maputo Ontwikkelingskorridor Lubombo-ROI Richardsbaai-ROI Weskus-beleggingsinisiatiewe Visrivier-ROI [ron: S Jaarboek, 2013/2014] 3.2.1 Noem die ROI wat deur aangedui word. (2) 3.2.2 Definieer ruimtelike-ontwikkelingsinisiatiewe. (2) 3.2.3 Wat is die hoofoogmerk van ROI'e? (1 x 2) (2) 3.2.4 Wat is die verskil tussen nywerheidsontwikkelingsones en spesiale ekonomiese sones? (2 x 2) (4)

Ekonomie/V1 9 DE/2015 3.3 estudeer die uittreksel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. SWRT EKONOMIESE EMGTIGING In die rigting van breëbasisgroei Swart ekonomiese bemagtiging of breëbasis- swart ekonomiese bemagtiging, soos wat dit tegnies bekendstaan is nie regstellende aksie nie, alhoewel gelyke indiensneming deel uitmaak daarvan. Dit het ook nie ten doel om rykdom by een groep te vat en aan 'n ander groep te gee nie. Dit is in wese 'n groeistrategie wat die Suid-frikaanse ekonomie se swakste punt: ongelykheid, teiken. 'Geen ekonomie kan groei deur 'n gedeelte van sy bevolking uit te sluit nie, en 'n ekonomie wat nie groei nie, kan nie al die burgers van daardie land op 'n sinvolle wyse integreer nie. Hierdie strategie beklemtoon op sigself 'n SEproses wat met groei, ontwikkeling en ondernemingsontwikkeling geassosieer word, en nie bloot die herverdeling van bestaande welvaart nie,' sê die departement van handel en nywerheid. Swart ekonomiese bemagtiging is 'n belangrike beleidsinstrument wat daarop gemik is om die ekonomiese basis van die land te verbreed en om hierdeur verdere ekonomiese groei te stimuleer en werksgeleenthede te skep. [angepas uit www.wikipedia.com] 3.3.1 Watter wanopvatting bestaan volgens die uittreksel ten opsigte van die SE-beleid? (1) 3.3.2 Wat is die fokus van die SE-beleidsinstrument? (1) 3.3.3 Hoe kan breëbasisgroei bereik word? (2 x 2) (4) 3.3.4 Dink jy dat SE suksesvol is as maatreël om die ongelykhede van die verlede te herstel? Motiveer jou antwoord. (2 x 2) (4) 3.4 Onderskei tussen ekonomiese groei en ekonomiese ontwikkeling. (2 x 4) (8) 3.5 Hoe kan die Suid-frikaanse regering verseker dat hulle nywerheidsbeleide aan internasionale standaarde voldoen? (4 x 2) (8) [40]

Ekonomie/V1 10 DE/2015 VRG 4: MKRO-EKONOMIE EN EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE 20 MINUTE 4.1 eantwoord die volgende vrae. 4.1.1 Noem TWEE groeisektore van Suid-frika se Geïntegreerde Vervaardigingstelsels (GVS). (2 x 1) (2) 4.1.2 Hoe kan ekstrapolasie in die vooruitskatting van sakesiklusse gebruik word? (1 x 2) (2) 4.2 estudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg. REËLE SKESIKLUS 105 P 1 Indeks van ekonomiese aktiwiteite 104 103 102 101 100 99 98 97 T 1 a b 0 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 P c T 2 d P 2 T 3 e Jaar 4.2.1 Wat word deur stippellyn a en b voorgestel? (2 x 1) (2) 4.2.2 Definieer die term reële (werklike) sakesiklusse. (2) 4.2.3 Wat is die belangrikheid van die lengte (T 2 T 3 ) van 'n sakesiklus? (2) 4.2.4 Wat kan die staat doen om te verseker dat hoë inflasie nie tydens die pieke van sakesiklusse voorkom nie? (4)

Ekonomie/V1 11 DE/2015 4.3 estudeer die spotprent hieronder en beantwoord die vrae wat volg. esoedeling frika Erken dit daar is altyd iets op die agenda wat belangriker is as frika! [ron: www.economicscartoons.com] 4.3.1 Watter boodskap word in die spotprent hierbo uitgebeeld? (2) 4.3.2 Noem TWEE lande wat deel vorm van die lande van die G8-groep. (2 x 1) (2) 4.3.3 Gee 'n rede waarom frika-lande voel dat die G8-lande frika afskeep. (2) 4.3.4 Waarom sal die Gini-koëffisiënt van die G8-lande in die Noorde verskil van dié van lande in die Suide? (2 x 2) (4) 4.4 Verduidelik die metodes om uitvoere te bevorder. (4 x 2) (8) 4.5 Evalueer die sukses van ekonomiese groei en prysstabiliteit as deel van die staat se makro-ekonomiese doelwitte. (2 x 4) (8) [40] TOTL FDELING : 80

Ekonomie/V1 12 DE/2015 FDELING eantwoord enige EEN van die twee vrae in hierdie afdeling in die NTWOORDEOEK. Jou antwoord sal soos volg geassesseer word: STRUKTUUR VN OPSTEL PUNTETOEKENNING Inleiding Maks. 2 Liggaam: Hoofgedeelte: espreek in besonderhede Maks. 26 ddisionele gedeelte: Gee eie mening/espreek krities/evalueer/ Evalueer krities/teken 'n grafiek en verduidelik/gebruik die gegewe grafiek en verduidelik/voltooi die gegewe grafiek/ereken/lei af/ Vergelyk/Verduidelik/Onderskei/Interpreteer/Debatteer kortliks Maks. 10 Slot: Enige hoërorde-slot behoort die volgende in te sluit: Maks. 2 'n Kort samevatting van dit wat reeds bespreek is, sonder om enige feite wat alreeds genoem is, te herhaal Enige opinie of waardeoordeel rakende die feite wat bespreek is ddisionele ondersteunende inligting wat die bespreking/analise versterk 'n Teenstrydige sienswyse met motivering, indien gevra anbevelings TOTL 40 VRG 5: MKRO-EKONOMIE 40 PUNTE 35 MINUTE Ekonome stel die ekonomie as 'n vereenvoudigde ekonomiesekringloop-model voor om die interaksie tussen die onderskeie deelnemers te illustreer. espreek in besonderhede, sonder om 'n diagram te gebruik, die interaksie tussen die verskillende deelnemers in die oop ekonomiesekringloop-model. Verduidelik die vermenigvuldigerproses deur 'n volledig benoemde grafiek te gebruik. (26) (10) [40] VRG 6: EKONOMIESE STREWES 40 PUNTE 35 MINUTE Die welsyn en ontwikkeling van die samelewing is baie belangrik; daarom prioritiseer die staat die voorsiening van goedere en dienste om maatskaplike ontwikkeling te verbeter. Ontleed die volgende maatskaplike aanwysers in besonderhede: - Demografie - Voeding en gesondheid - Dienste Hoe kan ekonomiese ontwikkeling, na jou mening, deur die gebruik van hierdie maatskaplike aanwysers verbeter word? TOTL FDELING : GROOTTOTL: (26) (10) [40] 40 150