Aansoek om toelating Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida
A TOELATINGSVEREISTES : HOËRSKOOL FLORIDA 1. Afskrif van leerder se ID of geboortesertifikaat. 2. Twee ID-grootte foto s. 3. Afskrif van leerder se laaste rapport. 4. Afskrif van munisipale rekening waar leerder woonagtig is. 5. Leerders uit die natuurlike voedingsgebied van die skool sal voorkeur geniet by toelating. 6. Die ouderdom van 'n leerder mag nie een jaar van die gemiddelde ouderdom van die leerders in die graad waartoe toegang verlang word oorskry nie, tensy anders deur die Beheerliggaam bepaal. 7. Ouers of voogde moet onderneem om die finansiële verpligtinge, soos bepaal deur die Beheerliggaam, stiptelik na te kom. 8. Ouers of voogde en leerders moet onderneem om die skool se gedragskode, sowel as die gedragskode vir toeskouers en ondersteuners, te eerbiedig. 9. Die onderrigmedium van die skool is Afrikaans. B ONDERNEMING DEUR OUER/VOOG EK VERKLAAR 1. Dat ek die vorm volledig ingevul het en dat die besonderhede waar en korrek is. 2. Dat ek aanspreeklik sal wees vir die stiptelike betaling van onderriggelde wat uit hoofde van my verbintenis met HOËRSKOOL FLORIDA betaalbaar word en van tyd tot tyd deur die beheerliggaam bepaal word. 3. Dat ek my vergewis het van die gedragskodes en dat ek in die besonder daartoe toestem dat my kind hom/haar tot nakoming deur al sy/haar studiejare aan hierdie gedragskode soos van tyd tot tyd deur die hoof of beheerliggaam vasgestel of deur enige persoon aan die skool verbonde, sal onderwerp. Ek sal my neerlê by enige stappe wat deur die hoof of beheerliggaam geneem word wat mag voortspruit uit die herhaaldelike oortreding van hierdie gedragskode deur my kind. ONDERTEKEN TE OP HIERDIE DAG VAN HANDTEKENING VAN OUER/VOOG HANDTEKENING VAN LEERDER IDENTITEITSNOMMER
C BESONDERHEDE VAN LEERDER L.W. SKRYF IN DRUKLETTERS ASSEBLIEF. MAAK SLEGS 'N KRUISIE WAAR VAN TOEPASSING VAN VOLLE VOORNAME NOEMNAAM ID-NOMMER VAN LEERDER (Benodig afskrif van ID of geboortesertifikaat) WOONADRES VAN LEERDER GESLAG VAN LEERDER SEUN GEBOORTEDATUM J DRUIPGESKIEDENIS Nooit M DOGTER HUISTAAL D Hoeveelste kind in gesin Indien wel: Graad VAN WATTER SKOOL KOM U? (Meld dorp en Provinsie indien nie van Roodepoort omgewing) Het u al voorheen hier ingeskryf? JA Indien Ja, in watter jaar? 20 NEE Status van huisgesin waar leerder tans woonagtig is : Merk met 'n kruisie Eie vader, eie moeder Voogde / Pleegouers Stiefpa, eie moeder Geskei : Bly by vader Stiefma, eie vader Geskei : Bly by moeder Vader is 'n wewenaar Vervreem : Bly by vader Moeder is 'n weduwee Vervreem : Bly by moeder Slegs vir kantoorgebruik Datum Edlab + punte aangevra Rekenaar (Finansies) Rekenaar (Punte) Rekenaar (Rooster) J/M/D
D 1. GESINSBESONDERHEDE VADER VOOG STIEFVADER VAN VOLLE VOORNAME ID-NOMMER WOONADRES POSKODE POSADRES POSKODE E-POSADRES TEL. NR. & KODE (WERK) SELFOONNO. TEL. NR. & KODE (TUIS) BEROEP (Spesifiseer asseblief) NAAM VAN WERKGEWER 2. MOEDER VOOG STIEFMOEDER VAN VOLLE VOORNAME ID-NOMMER WOONADRES POSKODE POSADRES POSKODE E-POSADRES TEL. NR. & KODE (WERK) TEL. NR. & KODE (TUIS) SELFOONNO. BEROEP (Spesifiseer asseblief) NAAM VAN WERKGEWER 3. GETAL KINDERS IN DIE GESIN GETAL KINDERS IN HIERDIE SKOOL NOEMNAME VAN DIE ANDER KINDERS SOOS TANS IN HOËRSKOOL FLORIDA 4. KI N D 1 GRAAD KI N D 2 GRAAD KI N D 3 GRAAD BESONDERHEDE VAN BURE, VRIENDE OF FAMILIE IN ROODEPOORT NAAM VERWANTSKAP (Bv. Bure) ADRES TEL. NO. & KODE
E AKADEMIESE BESONDERHEDE MAAK SLEGS 'N KRUISIE WAAR VAN TOEPASSING GRAAD 8 en 9 Die eerste 8 leerareas is verpligtend. Oefen slegs n keuse uit by Engels 1ste Taal of 2de Taal. (Vir 1ste Taal moet n leerder se algehele gemiddeld meer as 75% wees.) 1 2 Taal, Geletterdheid en Kommunikasie AFRIKAANS 1ste TAAL ENGELS 1ste TAAL 2de TAAL Wiskunde 3 Natuurwetenskappe 4 Lewensoriëntering 5 Sosiale Wetenskappe 6 Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe 7 Skeppende Kunste 8 Tegnologie Kies enige EEN van die volgende vakke: Duits Frans Gasvryheidstudies ( Hotelhouding & Spyseniering ) Visuele Kunste Musiek (Gr.8 Unisa Gr.2, Gr.9 Unisa Gr.3) Dramatiese Kunste *Sportopvoeding: Seuns Rugby Seuns Krieket Dogters Netbal / Hokkie Ingenieursgrafika en -ontwerp Rekenaarvaardighede * SPORTOPVOEDING IS ONDERHEWIG AAN KEURING VOLTOOI G6 VOLLEDIG.
E AKADEMIESE BESONDERHEDE MAAK SLEGS 'N KRUISIE WAAR VAN TOEPASSING GRAAD 10, 11 en 12 Kies DRIE (3) vakke uit enige van die volgende Groepe: VERPLIGTE VAKKE KEUSEVAKKE AFRIKAANS HUISTAAL FISIESE, WISKUNDIGE, REKENAAR & LEWENSTUDIES INLIGTINGSTEGNOLOGIE ENGELS HUISTAAL (Vereiste gr. 9 Wiskunde 70%+) REKENAARSTOEPASSINGSTEGNOLOGIE ( 1ste Taal ) LEWENSWETENSKAPPE OF FISIESE WETENSKAPPE ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL ( 2de Taal ) KUNS EN KULTUUR DRAMATIESE KUNSTE WISKUNDE (Wiskunde punte ten minste 50% in gr. 9) MUSIEK OF (Vereiste Unisa gr. 4) VISUELE KUNSTE WISKUNDIGE GELETTERDHEID BESIGHEID-, HANDEL- EN BESTUURSTUDIES LEWENSORIËNTERING REKENINGKUNDE BESIGHEIDSTUDIES EKONOMIE TALE FRANS DUITS MENSLIKE EN SOSIALE STUDIES GEOGRAFIE GESKIEDENIS DIENSTE GASVRYHEIDSTUDIES ( Hotelhouding & Spyseniering ) TOERISME VERVAARDIGING, INGENIEURSWESE EN TEGNOLOGIE INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP ELEKTRIESE TEGNOLOGIE SIVIELE TEGNOLOGIE
F KONTRAK VIR BETALING VAN SKOOLGELD TUSSEN OUER/VOOG EN HOËRSKOOL FLORIDA Leerder se volle naam en van Gr Name van ander leerders in Hoërskool Florida Gr Gr Ek onderneem om die skoolgeld, soos deur die Beheerliggaam voorgeskryf vir die jaar, soos volg te betaal: EERSTE PAAIEMENT BETAALBAAR VOOR DESEMBER 2014. EERSTE PAAIEMENT KAN NIE DEUR DEBIETORDERSTELSEL BETAAL WORD NIE. Die BALANS soos uiteengesit hieronder: BETAALWYSE LW : KIES SLEGS EEN VAN DIE ONDERSTAANDE OPSIES; VOLTOOI DIE INLIGTING, TEKEN BY DIE OPSIE ASOOK BY DIE GEDEELTE NA OPSIE 3 1. DEBIETORDERSTELSEL Ek, die ondergetekende versoek Hoërskool Florida om met Burofokus te reël dat my finansiële verpligtinge teen my bankrekening gevorder kan word. Is die Betaler ook die wettige ouer/voog JA / NEE Naam van Bank Adres van Tak Takkode Rekeninghouer se Van Eerste Voornaam Verdere Voorletters Rekeningnommer Tipe Rekening (Heg ou voorbeeldtjek aan) Datum Eerste Trekking Tjek Spaar Transmissie 1 Februarie 2015 Eerste paaiement Maandeliks vir 10 maande @ R Totaal vir skooljaar 2015 / / DATUM HANDTEKENING VAN BETALER Betaler se volle naam en van ID-Nommer Tel. Nr. (W) (H) E-pos van rekeninghouer
2. MAANDELIKSE STELSEL Eerste Paaiement Maandeliks vir 10 maande @ R betaalbaar vanaf 1 Februarie 2015 Totaal vir skooljaar R per maand R R Tien vooruitgedateerde tjeks / / DATUM HANDTEKENING VAN BETALER Betaler se volle naam en van ID-Nommer Tel. Nr. (W) (H) 3. EENMALIGE VOLLE VEREFFENING : Eerste Paaiement R Volle bedrag tot 28 Februarie 201 5 R / / DATUM HANDTEKENING VAN BETALER Betaler se volle naam en van ID-Nommer Tel. Nr. (W) (H) VOLTOOI ASSEBLIEF HIERDIE GEDEELTE OOK HANDTEKENING VAN WETTIGE GEMAGTIGDE OUER/VOOG M.S. SCHUTTE HOOF OUERS SE VOLLE NAAM EN VAN (Drukskrif)
G 1. BUITEMUURSE AKTIWITEITE Ek gee hiermee toestemming dat my seun/dogter aan die volgende buitemuurse aktiwiteite van die skool mag deelneem en toere en uitstappies mag meemaak wat vir die beoefening daarvan nodig is: ATLETIEK TENNIS BERGFIETS RUGBY KRIEKET DEBAT/REDENAAR HOKKIE SKAAK KOOR NETBAL SKYFSKIET TONEEL MUURBAL GHOLF 2. Ek aanvaar dat alle redelike voorsorg getref sal word vir die veiligheid en welstand van my kind en dat ek verantwoordelik gehou sal word vir die betaling van mediese en/of hospitaalrekeninge, indien van toepassing, in geval van 'n besering wat nie aan die nalatigheid van die verantwoordelike personeel toegeskryf kan word nie. 3. Ek dra my magtiging as ouer/voog oor aan die hoof van Hoërskool Florida of sy verteenwoordiger indien mediese behandeling/chirurgiese ingreep vir my kind nodig mag wees. Sover ek weet, is hy/sy fisies in staat om aan die genoemde aktiwiteite deel te neem en verkeer hy/sy in goeie gesondheid. 4. Ek versoek egter dat die verantwoordelike persone op die volgende sal let: (Noem asseblief aspekte waarvan die onderwyspersoneel bewus moet wees, bv. allergieë, geneigdheid tot abnormale bloeding, epileptiese aanvalle, ens.) 5. NAAM VAN MEDIESE FONDS LIDNOMMER NAAM VAN HUISDOKTER 6. TEL. NR. Noem prestasies in ekstrakurrikula : AKTIWITEIT SPAN, POSISIE, ENS. BESKRYF PRESTASIE(S)