EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

Vergelijkbare documenten
EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Jakkals lê eendag heerlik en

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

HOËRSKOOL ROODEPOORT AFRIKAANS EAT KWARTAAL 3 KWARTAALTOETS

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

TAALWERK Oefeninge. Tweede Termyn Tom Newby School. Grade 7 Afrikaans 2016 Term 2 Taalwerk oefeninge

Naam: Ek is Oupa Muis. Ek woon in n huis onder n groot struik. In my huis voel ek sommer tuis.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYNE

Fanie en die vuilgoedblikke

Direkte en indirekte rede. Naam:

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS HUISTAAL V2 NASIENRIGLYN

Woordlys. ou vrou bouvallig hout kou blou woud goue goud Louwrens Douw tou gou-gou hou jou gou flou boud. Die ou vrou en die voël wat kon praat.

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

Naam: Graad: A: Leesbegrip

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

Abu Ali tel sy donkies

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

Antonieme en sinonieme

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

Afdeling A: Begripstoets

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Muis. Arme fyn gesiggie sit hongerig en loer dan skielik gaan daar n vaal streep oor die vloer.

Datum: My tone. Teken jou tone:

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 3 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

Jona en die Groot Vis

PIPPIE GAAN WOON IN HUIS WINDERUIS

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

Hoe kies n mens n troeteldier?

Wat gebeur hier? Vertel vir jou maat.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Die brief aan die Filippense

Klein Klaas se avonture!

Jona en die Groot Vis

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Paulus en sy vriende vertel ander van God

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

Alfabetiese volgorde, lettergrepe en paragraaf skryf

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2

by die werk Mm, ek moet hierdie nuwe assistent n bietjie beter leer ken.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Toe God alles gemaak het

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL EKSEMPLAAR VRAESTELLE

Nota vir die onderwyser/es:

QUEENS HIGH SCHOOL AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL I GRAAD 10 1 ½ UUR NOVEMBER 2008 PUNTE : 35 EKSAMINATOR MNR. D.E.

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Dinge wat kan verander

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

Wie is ek? TEMA MAANDE

Toe God alles gemaak het

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

Letterlike en figuurlike taalgebruik

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Tema 6: Energiebronne

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

1 Waar ek vandaan kom

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL TOETS

Ek gaan gereeld tandarts toe. Selfs as jy geen tandpyn het nie, moet jy twee keer per jaar die tandarts besoek.

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

God eer Josef die slaaf

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Bybel vir Kinders. bied aan. Die Verlore Seun

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 6 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Transcriptie:

fdeling : Leesbegrip Die emmer met die gaatjie 1. Eendag, lank, lank gelede was daar n nare monster wat in die bos gewoon het. n Dogtertjie met die naam Mamela het altyd in die bos gespeel. Elke dag, net voor middagete, het haar ouma vir haar gesing: Eet pampoen om LINK hare te kry, eet wortels en kyk hoe goed SIEN jy! oontjies, mielies, vleis en beet, heerlike kos vir my kind om te eet! Dan hardloop Mamela huis toe om te gaan eet. Maar op n dag, toe sy terug hardloop, vang die nare monster haar. Sy skree: Help! Help! Maar niemand hoor haar nie. Die monster stop haar in die sak. Hy loop verder en skree met sy harde stem vir Mamela: Sing vir my! Mamela is baie bang. Sy sing saggies. 2. Die monster stap verby n huisie. Hy ruik lekker kos. Skielik is die monster baie, baie honger. Hy klop aan die deur. Klop! Klop! Ek ruik lekker kos. Ek is baie honger. Ek wil kos hê! grom hy. n Vrou met grys hare maak die deur oop. Dis Mamela se ouma. Sy hoor iemand wat saggies in die sak sing. Dis Mamela se stem! Sy sê vriendelik: Goed, Monster, ek sal vir jou kos gee. Maar jy moet n bietjie wag. Die vleis kook nog, dis amper lekker sag! Die monster sê: Goed ek sal wag, want ek hou van my vleis sag. Maar ek is baie dors. Ek wil noú water hê! Mamela se ouma maak gou n plan. Sy gee vir die monster n emmer met n gaatjie in en sê: Gaan haal water in die rivier. Die monster los die sak net daar en hardloop rivier toe met die emmer om water te kry. 3. Die monster sukkel met die emmer. Die water lek vinnig uit! Hy skep en skep. Hy drink later die bietjie water wat in die emmer is alles op. Intussen red Mamela se ouma haar gou uit die sak. Mamela kruip agter n boekrak weg. Mamela se ouma sit giftige slange in die monster se sak en bind dit toe. Toe die monster terugkom, eet hy al die sagte vleis op. Daarna gryp hy sy sak! Hy storm by die huis uit, sonder om te groet. Hy sê nie eens dankie nie. y die grot besluit hy om Mamela vir nagereg te eet. Hy lek sy lippe af. Toe hy die sak oopmaak, pik die giftige slange hom. hhh! hh Ek is klaar! gil hy. Na n rukkie is hy dood. 4. Mamela en haar ouma het daarna gelukkig en veilig in die bos gewoon. Onbekend 1

eantwoord die volgende vrae vanuit die leesstuk. 1.1 Wat is die Titel van die storie? (1) 1.2 Noem 3 karakters wat in die storie speel. a) b) c) (3) Omkring die regte antwoord 1.3 In die bos het n.. monster gewoon. (par.1) gawe nare mooi D rowwe (1) 1.4 Wat is die dogtertjie se naam? Mamela Martha Marlize D Mamazel (1) 1.5 Ouma het.. in die sak gesit. slange wurms spinnekoppe D slakke (1) 2

1.6 Vervang elke sin met die korrekte woord uit die begriptoets sodat die sin WR is. a) Mamela se oupa red haar uit die sak uit. (par.3) (1) b) Die monster hardloop verby n huisie waar hy lekker kos ruik. (par. 2) (1) c) Mamela se ouma hoor iemand wat hard in die sak sing. (par. 2) (1) 1.7 In par. 1 word van verskeie groentes gepraat. Skryf enige twee neer. (2) Omkring die regte antwoord. 1.8 y die grot besluit die monster om Mamela te eet as: i. middagete ii. ontbyt iii. nagereg iv. hoofgereg (1) 1.9 Mamela se ouma gee vir die monster n emmer met n... in: i. slang ii. gaatjie iii. dogtertjie iv. bos (1) 1.10 Wat moet Mamela eet om blink hare te kry? (1) 3

Onderstreep die regte antwoord. 1.11 Waar speel die gebeure hulself af? stad dorp bos D veld (1) 1.12 Wat het die monster gevra moet Mamela doen? vinnig loop hard skree sing D dans (1) 1.13 Skryf die antoniem (opposite) neer vir die volgende woord: 1.13.1 sag (par. 1). (1) 1.14 Skryf die verkleining neer van die volgende woord: 1.14.1 emmer (1) 1.15 Skryf die volgende sinne oor en begin jou sin met die vet gedrukte woord(e). a) Daar was lank lank gelede n monster in die bos. (1) b) Die monster vang op n dag vir Mamela. (1) 4

c) Mamela speel elke dag in die bos. (1) 1.16 enoem die leestekens: 1.16.1 Klop! Klop! (par. 2) (1) 1.16.2 sê (par. 2) (1) 1.17 Gee die intensiewe vorm van die woord: 1.17.1 gelukkig (par. 4) (1) fdeling : Taalstruktuur Totaal fdeling : (25) 2.1 Sê of die volgende sinne n stelsin, uitroepsin of vraagsin is. a) Die water lek vinnig uit! (1) b) Waar het die monster gewoon? (1) 2.2 Skryf die sinne in die verlede tyd. a) Die monster stop haar in die sak. (1) b) Mamela is baie bang. (1) 5

2.3 Skryf die volgende sinne oor in die ontkenning. (NEE ) a) Was daar n monster in die bos? Nee, (1) b) Het jy al ooit n monster gesien? Nee, (1) 2.4 Verbind die volgende sinne met die woord tussen hakies. a) Mamela moet versigtig wees. Daar is n monster. (omdat) (1) b) Mamela sing. Haar ouma kan haar hoor. (sodat) (1) 2.5 Skryf die sin in die indirekte rede. a) Die monster sê: Ek ruik lekker kos. (1) 2.6 Gee die meervoud (plurals) van die volgende woord: v. Huis huise 2.6.1 haar (par. 1) (1) 6

2.7 Verdeel die volgende woord in lettergrepe: v. Hardloop : hard loop 2.7.1 giftige (par. 3) (1) 2.8 Onderstreep die werkwoord in die onderstaande sin. Hy klop aan die deur. (1) 2.9 Onderstreep die selfstandige naamwoord in die volgende sin. Hy ruik lekker kos. (1) 2.10 Vul die regte voornaamwoord (pronoun) in: ek sy haar hy 2.10.1 Goed Monster, sal vir jou kos gee. (1) 2.10.2 sê nie eers dankie nie. (1) Totaal fdeling : (15) Groottotaal: (40) Lekker vakansie hou! 7