Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Vergelijkbare documenten
LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

KLEREDRAGBELEID. Die voorgeskrewe skooldrag word gedurende skoolure, sowel as by ander skoolaktiwiteite

VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG INHOUDSOPGAWE BLADSY

LAERSKOOL GARSFONTEIN

LAERSKOOL GARSFONTEIN

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL

HOëRSKOOL ROODEPOORT VOORKOMSREËLS

HOëRSKOOL OUTENIQUA KLEREBELEID

Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2019

POSBUS 22 TEL: (022) PORTERVILLE FAKS: (022) Gestig 1870 PROSPEKTUS 2017

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Laerskool Gamtoosvallei

Laerskool Olifantsvallei

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Die lewe is nie altyd wat jy wou hê nie, maar dit is al wat jy het, so maak daarvan wat jy kan.

PAARL SKOOL PROSPEKTUS

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

P R O S P E K T U S 1. SKOOLBESTUUR 2. NORMALE BEDIENINGSGEBIED 3. SKOOLURE: LAERSKOOL BELLPARK

GEDRAGSKODE VIR LEERDERS GELOFTE SKOOL. (Graad 1-12)

VOOR SKOOL EN POUSE: 1 Wanneer leerders skool toe kom, is dit noodsaaklik dat hulle die skolierpatrollie te alle tye gehoorsaam, ter wille van hul

Laerskool Olifantsvallei

Huisinglaan MONTE VISTA Telefoon : (021) / Faks : (021) e-pos adres :

Laerskool Horison Graad

Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk.

INHOUDSOPGAWE. 8.3 Kleredrag vir Sportwedstryde Rugby.. 11

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

GEDRAGSKODE van die HOËRSKOOL CHARLIE HOFMEYR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Beleid oor Leerders se Algemene Voorkoms Tydens Skoolure en ander Skool Aktiwiteite

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BET-EL CHRISTELIKE AKADEMIE

Prospektus. Christelike Privaatskool. Malmesbury

PRO-ED AKADEMIE SKOOLREËLS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

MEMORANDUM VRAESTEL 2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID GRAAD 11

HOËRSKOOL SPORTBELEID

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

BELEID EN PROSEDURES: DISSIPLINE 1. ALGEMENE BEGINSELS

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

LAERSKOOL MIKRO. Spruitstraat, Kuilsrivier, 7580 Tel: (021) * Faks: (021)

HOËRSKOOL PORTERVILLE

INHOUDSOPGAWE INHOUD BL.

HOËRSKOOL OUTENIQUA. Die lewe is nie altyd wat jy wou hê nie, maar dit is al wat jy het, so maak daarvan wat jy kan.

MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL PROSPEKTUS

GELUKKIGE EN GOED TOEGERUSTE KINDERS

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

Inleiding en verklarende aantekeninge rakende die funksie van die direksie (Hoof, Sporthoof, Organiseerders en Beheerliggaam).

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

REKORD- EN EINDEKSAMEN

BELEIDSDOKUMENT SPORTBELEID

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

HOËRSKOOL OUTENIQUA. KLEREDRAG Die doel van skooldrag in die algemeen kan as volg saamgevat word: Dit kweek n gevoel van samehorigheid;

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

1 BEMAGTIGING Die grondwet bemagtig die hoofbestuur in artikel 13 om Voortrekkerdrag voor te skryf vir al die lede van Die Voortrekkers.

SKOOLREËLS INHOUDSOPGAWE. A. Aantree 2. B. Gange 2. C. Klaskamers 2. D. Speelterrein 3. E. Snoepwinkel 4. F. Afwesigheid 4. G.

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

TOELATINGSKRITERIA. As opvoedkundige instelling is ons baie trots op ons akademiese

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

Die skool waar jy saak maak. Prospektus Laerskool Louis Leipoldt

HHH Gedragskode: 21 November 2016

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MIDSTREAM RIDGE LAERSKOOL PROSPEKTUS

Leerling-inligting: Van: Graad:

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Nuusbrief 12 Desember 2018

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

AANTREE VIR KLASSE, BEWEGING IN GEBOUE (NOORD OF SUID) EN KLASWISSELING TUSSEN TWEE GEBOUE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

DISSIPLINÊRE KODE TEN OPSIGTE VAN LEERDERS

-15- SIMBOLIEK: GESKIEDENIS:

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

DATUMS Semi Finale vind plaas by Hoër Volkskool op Saterdag 12 April Geen wedstryde word op die Astro gespeel. Sien die aangehegte program.

Transcriptie:

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag Soos goedgekeur op 26 Julie 2016 -Hierdie inligting verwys na alle Skool-en Sportdrag. -Hierdie Skool- en Sportdrag is by De Jagers in Stellenbosch beskikbaar. -Laerskool Eikestad het 'n Klerebank waar goeie tweedehandse klere teen bekostigbare pryse aangekoop kan word. - Kontak die Skool by (021) 887 4610 of by eikestad@eike.co.za. vir enige inligting rakende die skooldrag. Inhoudsopgawe Bladsy Grondslagfase (Gr.1-3) Seuns en Dogters 2 Seniorfase (Gr.4-7) Seuns 3-4 Dogters 5-6 Addisionele Kledingstukke en Items vir alle Leerders 1. Reënbaadjie 7 2. Tasse 7 3. Sportsakke 7 4. Haarbykomstighede 7 5. Eikestadpet 7 6. Wit Eikestad langmou hemp vir Seuns en Dogters 7 7. Serp 7 8. Juweliersware 7 Buite Sport (Nie-formele Skoolsport) 7 Beskrywing van Kledingstukke 8 1

Grondslagfase (Gr. 1-3) Seuns en Dogters Skooldrag Somer -Die Eikestad gholfhemp met Eikestad kortbroek (seuns)/ broekromp (dogters) -Oorwegend wit tekkies met kort, wit sokkies is nie verpligtend nie Winter -Die Eikestad sweetpak met Eikestad gholfhemp -Die Eikestad langmoutop van poolstof ("Fleece"top) is 'n addisionele kledingstuk en kan bo-oor die gholfhemp en slegs onder die sweetpakbaadjie gedra word. -Die donkerblou polonek top is 'n addisionele item vir koue dae en mag slegs onder die poolstof ("Fleece") top en onder die sweetpakbaadjie gedra word. -Oorwegend wit tekkies met kort, wit sokkies is verpligtend Vrydae in die Winter -Die volledige sweetpak moet tydens saalperiode gedra word. Sportdrag LO-periode -Die Eikestad gholfhemp met Eikestad kortbroek (seuns) / broekromp (dogters) Swemdrag: -Eikestad swembroek (seuns/dogters) met Eikestad swempet is slegs verpligtend vir Spanswemmers Atletiek: -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad kortbroek (seuns)/broekromp (dogters) OF die Eikestad Atletiekhemp en Atletiekbroek (nie verpligtend) -Interhuisdrag: Akkerhempies (rooi/geel/blou) OF die Eikestad gholfhemp en Eikestad kortbroek (seuns)/ broekromp (dogters) Mini-Krieket: -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad kortbroek. -'n Wit breërand kriekethoed of die Eikestadpet is opsioneel -Oorwegend wit tekkies met kort, wit sokkies is verpligtend tydens wedstryde. Tennis: -Netjiese - en gemaklike oefenklere met tekkies Mini-Hokkie: -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad kortbroek (seuns)/broekromp (dogters). -Tekkies of Hokkieskoene met die Eikestad hokkiekouse (oorwegend donkerblou) Mini-Netbal: -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad broekromp -Tekkies met kort, wit sokkies Mini-Rugby: -Die Eikestad rugbytrui met 'n tradisionele donkerblou rugbybroek 2

Seniorfase: Graad 4-7 Seuns Skooldrag Somer -'n Donkerblou formele skoolkortbroek en die wit Eikestad skoolhemp met die skoolwapen op. -Die Eikestad oortrektrui en die sweetpakbaadjie mag oor die Eikestad skoolhemp gedra word. - Swart skoolskoene met Eikestad skoolkouse is slegs verpligtend vir Graad 7's. Winter vir graad 4-6 -Die Eikestad sweetpak met die Eikestad gholfhemp -Die Eikestad langmoutop van poolstof ("Fleece"top) is 'n addisionele kledingstuk en kan bo-oor die gholfhemp en slegs onder die sweetpakbaadjie gedra word. - Oorwegend wit tekkies met kort, wit sokkies is verpligtend Vrydae in die Winter vir Graad 4-6 -Die volledige Sweetpak moet tydens saalperiode gedra word. Winter vir Graad 7's -Die Sweetpak soos vir graad 4-6 OF -'n Donkerblou formele skoolkortbroek en die wit Eikestad skoolhemp met die skoolwapen op. -Die Eikestad oortrektrui en die sweetpakbaadjie mag oor die Eikestad hemp gedra word. - Swart skoolskoene met Eikestad skoolkouse is verpligtend. (Hierdie drag is ook verpligtend vir Vrydae. Die Sweetpak is wel op koue Vrydae toelaatbaar.) Sportdrag LO-periode: -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad sportkortbroek of die Eikestad atletiekbroek. Swemdrag: -Die Eikestad swembroek met die Eikestad swempet is slegs verpligtend vir spanswemmers Atletiek: -Die Eikestad Atletiekhemp en Atletiekbroek is slegs verpligtend vir die atletiekspan -Interhuisdrag: Akkerhempies (rooi/geel/blou) en Eikestad sportkortbroek of Atletiekbroek Krieket:(0/10-0/13) -Die Eikestad gholfhemp en 'n wit kortbroek -'n Wit breërand kriekethoed of die Eikestadpet is opsioneel. 3

-Eikestad lang hokkiekouse (oorwegend donkerblou) met oorwegend wit tekkies Krieket: (0/13A) Tennis: (0/10-0/13) -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad kortbroek en tekkies met kort, wit sokkies -Slegs die Eikestadpet mag gedra word. (0/13A) Hokkie: (0/10-0/11) -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad kortbroek -Tekkies of hokkieskoene met Eikestad hokkiekouse (oorwegend donkerblou). (0/13 Groep) -Die 0/13- Groep se kouse is donkerblou en wynrooi strepe Rugby: (0/10-0/13) -Die Eikestad rugbytrui met 'n wit rugbybroek (0/13 A) 4

Seniorfase: Graad 4-7 Dogters Skooldrag Somer -Die Eikestad Skoolrok -Die Eikestad oortrektrui en die sweetpakbaadjie mag oor die skoolrok gedra word. - Swart skoolskoene met kort, wit sokkies is slegs verpligtend vir Graad 7's. Winter vir Graad 4-6 -Die Eikestad sweetpak met die Eikestad gholfhemp -Die Eikestad langmoutop van poolstof ("Fleece"top) is 'n addisionele kledingstuk en kan bo-oor die gholfhemp en slegs onder die sweetpakbaadjie gedra word. - Oorwegend wit tekkies met kort, wit sokkies is verpligtend Vrydae in die Winter vir Graad 4-6 Die volledige sweetpak moet tydens saalperiode gedra word. Winter vir Graad 7's -Die sweetpak soos vir Graad 4-6 OF -Die Eikestad Skoolrok -Die Eikestad oortrektrui en die sweetpakbaadjie mag oor die skoolrok gedra word. -Swart skoolskoene met swart "Opaque" kouse is verpligtend (Hierdie drag is ook verpligtend vir Vrydae) Sportdrag LO-periode -Die Eikestad gholfhemp met die Eikestad sportkortbroek of die Eikestad atletiekbroek Swemdrag: -Die Eikestad swembroek met die Eikestad swempet is slegs verpligtend vir spanswemmers. Atletiek: -Die Eikestad Atletiekhemp en Atletiekbroek is slegs verpligtend vir die atletiekspan -Interhuisdrag: Akkerhempies (rooi/geel/blou) en die Eikestad kortbroek of atletiekbroek Tennis: (0/10-0/13) -Die Eikestad tennis-, hokkie- en netbaldrag en die Eikestad sokkies met tekkies -Slegs die Eikestadpet mag gedra word 5

(0/13A) Hokkie: (0/10-0/11) -Die Eikestad tennis-, hokkie- en netbaldrag -Tekkies of hokkieskoene met Eikestad hokkiekouse (oorwegend donkerblou). (0/13-Groep) Aangesien hulle as die Senior Groep van die Skool gesien word, mag hulle unieke drag hê. Kleure moet ooreenstem met die Skool se amptelike kleure. Die 0/13-drag moet in samewerking met die Sporthoof en die Klerekomitee goedgekeur word. Indien die -Die 0/13-Groep se hokkiekouse is donkerblou en wynrooi strepe. Netbal: (0/10-0/13) -Die Eikestad tennis-, hokkie- en netbaldrag met tekkies en die Eikestad sokkies (0/13A en B) Aangesien hulle as die Senior Spanne van die Skool gesien word, mag hulle unieke drag hê. Kleure moet ooreenstem met die Skool se amptelike kleure. Die 0/13-drag moet in samewerking met die Sporthoof en die Klerekomitee goedgekeur word. Indien die 6

Addisionele Kledingstukke en Items vir alle Leerders Reënbaadjie -Die Eikestad reënbaadjie kan bo-oor die die skooldrag gedra word vir beskerming teen die reën. -Wynrooi- of donkerblou reënbaadjies word ook toegelaat Tasse -'n Donkerblou tas of swart tas met versterking en ten minste A4-grootte word voorgeskryf. -Geen tasse in ander kleure word toegelaat nie. -Tasse op wiele mag slegs buite die Skoolgebou gesleep word. Sportsak -Die Eikestad sportsak is by De Jagers beskikbaar -Die donkerblou Akker-rugsakkies met leerders se naam op geborduur kan by die Skool bestel word. Haarbykomstighede vir dogters -Slegs donkerblou en wynrooi haarbykomstighede word toegelaat. -Die haarband mag nie breër as 4 cm wees nie en mag slegs donkerblou of wynrooi wees. Geen gebreide haarbande word toegelaat nie. Eikestadpet - Die Eikestad pet mag met alle sportsoorte gekombineer word. Wit, langmou Eikestadhemp -Dit word bo-oor sportdrag gedra en dien as 'n opwarmingshemp. -Die sweetpakbaadjie moet ook na wedstryde gedra word. Serpe -'n Wynrooi of donkerblou serp verkieslik van poolstofmateriaal mag gedra word. Juweliersware -Slegs klein knoppie of ringetjie oorbelletjies van goud of silwer mag gedra word in die ore. Oorbelletjies word slegs vir dogters toegelaat. -Elke Sport het 'n bepaalde voorskrif oor die dra van juweliersware. By netbal mag geen juweliersware (horlosies ingesluit) gedra word nie. BUITE-SPORT (NIE-FORMELE SKOOLSPORT) -Indien 'n buitesport Eikestad verteenwoordig, moet hulle klere ook aan die skoolreëls voldoen. Kleure moet ooreenstem met die Skool se amptelike kleure. Die sportdrag moet in samewerking met die Sporthoof en die Klerekomitee goedgekeur 7

word. Indien die spanne van 'n borg gebruik maak, moet dit ook voldoen aan die reëls soos Volledige beskrywing van Eikestad se Skool- en Sportkledingstukke Hemde en baadjies Reënbaadjie: wynrooi baadjie met Skoolwapen op borduur. Skoolhemp (Seuns): wit, kortmou katoenhemp met Skoolwapen op sak borduur Wit, langmou Eikestad hemp: wit met die akker embleem op bors en "Eikestad" in wynrooi op mou gedruk Poolstof /"Fleece" top: wynrooi met "Eikestad" op borduur Gholfhemp: wynrooi hemp van "Technosheen"materiaal met skoolwapen op borduur Oortrektrui: wynrooi met Skoolwapen op borduur Sweetpakbaadjie: donkerblou, wynrooi en geel baadjie van Quantec materiaal Broeke Broekromp: donkerblou kortbroek van "Quantec" materiaal met "Eikestad" op borduur Kortbroek: donkerblou kortbroek van "Quantec" materiaal met "Eikestad" op borduur Broeke by Rugby en Krieket: dit is die wit/donkerblou tradisionele rugbybroek. Formele skoolkortbroek: donkerblou Atletiekbroek: donkerblou broek van "microfibre" materiaal of die donkerblou atletiekbroek van Lycra Sweetpakbroek: donkerblou broek van Quantec materiaal Eikestad kouse en sokkies Seuns skoolkouse: donkerblou met wynrooi en geel strepies bo Hokkiekouse Graad 1-5: oorwegend donkerblou met wynrooi "ribbing" bo Hokkiekouse Graad 6-7: donkerblou en wynrooi strepe Netbal- en Tennissokkies: wit sokkies met twee donkerblou strepe bo Atletiekhemp: wynrooi, donkerblou en geel moulose hemp Hokkie-Netbal en Tennisdrag: donkerblou broekromp met bypassende donkerblou, wynrooi en geel toppie van "Sportsheen"materiaal Pet: donkerblou pet met "Eikestad" op borduur of donkerblou "visor" met "Eikestad" op borduur Skoolrok: oorwegend wynrooi rok met donkerblou moue met "Eikestad" op borduur Swembroek (dogters): donkerblou, wynrooi en geel eenstuk-swembroek van "Duraskins" Swembroek (seuns): donkerblou knie-lengte swembroek met wynrooi en geel streep op een kant van broek en van "Duraskins" materiaal of die donkerblou, wynrooi en geel Skool "Speedo." Geteken te op hierdie dag van 2015 8

Beheerliggaamvoorsitter 9