Inligtingsbrief aan Koshuisinwoners

Vergelijkbare documenten
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Hoërskool Porterville. Sedert Huis van Riebeeck. Brosjure. HvR Huishoudelike reëlings 1

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

Tjokkerjol Speelgroepie

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Huis van Riebeeck Brosjure

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Hierdie dokument is die beleid van Primêre Skool Universitas oor algemene dissipline en optrede teenoor leerders wat hulle skuldig maak aan wangedrag.

ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019:

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

Hoërskool Porterville. Sedert Huis van Riebeeck. Brosjure. HvR Huishoudelike reëlings 1

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Dit is egter ook die tyd van die jaar wat ons alweer moet beplan en reëlings tref vir die nuwe akademiese jaar.

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

Ons Prospektus 1. WELKOM

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

Laerskool Horison Graad

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Leerling-inligting: Van: Graad:

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

PROLIBA GEBOU / BUILDING 24 HERTZ BOULEVARD 24 TEL : (016) POSBUS / P.O. BOX 3925 FAX : (016)

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

Kwotasieblad vir skole/groepe:

Graad 7-inligtingsbrief

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

KOSHUISHANDLEIDING 2019

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

AANSOEK VIR LEERLING... VOLLEDIG.

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus Hercules 0030 E-pos: Tel: (012) Faks: (012)

2015 AKADEMIESE JAAR

NUUSBRIEF 1 VAN 2017

Wrestling Federation Stoeifederasie

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

AFWESIGHEDE TYDENS EKSAMEN U

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

DISSIPLINêRE STELSEL LAERSKOOL TUINRAND

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

Inligtingshandleiding

Foendieklub vir uitnemendheid in Tegnologie

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

GOUDVELD-HOËRSKOOL VERKIESINGSBELEID VIR DIE VERKIESING VAN DIE VERTEENWOORDIGENDE RAAD VAN LEERDERS EN MATRIEKRAAD AANVAAR:

Transcriptie:

-1- Inligtingsbrief aan koshuisinwoners 2015 HOËRSKOOL PIETERSBURG KOSHUIS 1. Die losiesgelde vir 2015 beloop R19 500 per leerling per jaar (R19 500 200 skooldae = R97.50 p/dag vir 3 etes;verblyf; water en ligte en toesig). Losies is streng vooruit betaalbaar aan die begin van elke kwartaal (voor/op eerste Vrydag van kwartaal) of maandeliks aan die begin van elke maand voor die 7de. 2. Inskrywing en plasing geskied n dag voor die skool begin op 13 Januarie 2015 vanaf 08:00 tot 16:00. 3. n Vergadering met nuwe ouers sal later gereël word. Betalingstruktuur Inligtingsbrief aan Koshuisinwoners OPSIE 1 OPSIE 2 OPSIE 3 4 Kwartaallikse betalings Voor/op 1ste Vrydag van kwartaal Met inskrywing: 14 Januarie 2014 Afslag alleenlik tot en met 31 Januarie 2015 Volle bedrag R19 500-00 Minus 2.5 % korting van R 487.50 Totaal : R19 012-50 1e kwartaal: R7 000 + bykomende bedrae 2de kwartaal: R6 000 3de kwartaal: R5 000 4de kwartaal: R1 500 maandelikse betaling volgens glyskaal uiteengesit. Vanaf 14 Jan en voor 7de van elke maand tot en met Okt. Maand1 R2500 + ander kostes Maand 2 R2500 Maand 3 R2500 Maand 4 R2500 Maand 5 R2500 Maand 6 R2500 Maand 7 R1500 Maand 8 R00 Maand 9 R00 Maand R00 Totaal : R19 500 2015 + enige bykomende kostes verskuldig soos hieronder uitgeengesit. Bykomende kostes moet by die 1ste kwartaal se betaling gevoeg word. Bykomende kostes moet by die 1ste maand se betaling gevoeg word. Let asb wel: Enige inskrywing vanaf Februarie geskied sal dienooreenkomstig aangepas word. Glyskaal basis vanaf 1ste maand van besetting sal gehef word. BYKOMENDE KOSTES Jaarlikse fooi Yskas : R500.00 Rekenaar: R250 Sleutel: R0.00 (Nuwe leerders) Televisiestel R500.00

-2- ONTRUIMING Wanneer die koshuis akkommodasie aan buite-sportspanne verhuur word gedurende die kwartaal, moet die kamers ontruim word. Die leerders sal vroegtydig ingelig word. Gedurende vakansies moet alle kamers geheel en al ontruim word. Daar sal stoorruimte beskikbaar gestel word vir items soos yskaste ens. Laat registrasie: Let wel dat betaling vir die 1e vier maande ook van toepassing is met laat registrasie. Versekering : Alhoewel voorsorgmaatreëls getref is m.b.t beveiliging, aanvaar PHS koshuis nie verantwoordelikheid vir die verlies van enige eiendom a.g.v. diefstal ens. nie. U moet dus self reël vir versekering van waardevolle items (bv. selfone en kontant). Kontant kan by Me Ansie Bester ingehandig word vir veilige bewaring in n kluis. Waardevolle items moet te alle tye in die hangkas toegesluit word wanneer n leerling nie in sy/haar kamer is nie. Breekskade: Enige skade deur leerders veroorsaak aan die koshuiseiendom sal vir die rekening van die ouer wees. Gedeeltelike verblyf: U moet ons altyd een maand (voor die 1ste van die maand) vooraf skriftelik in kennis stel sou u besluit om u kind uit die koshuis te neem. Indien nie, sal u aanspreeklik gehou word vir die volle maand se rekening. Indien n leerder nie n volle termyn in die koshuis is nie moet u asb. kennis neem dat die volle losies verskuldig per maand gehef sal word en nie net n gedeelte van n maand nie. 4de Kwartaal : Waar n leerder nie die 4de kwartaal van koshuisinwoning gebruik gaan maak nie moet kennis reeds in die derde kwartaal en nie later as 30 Augustus 2015 gegee word nie. By gebreke daaraan sal geen terugbetaling vir die 4de kwartaal gemaak word nie -3-. Agterstallige koshuisfooie: Koshuisrekenings word maandeliks per e-pos of per hand saam met u kind aan u gestuur. Ons doen n beroep op u as ouers om nie agterstallig te raak met betalings nie aangesien ons genoodsaak sal wees om u te vra dat u kind/kinders die koshuis moet verlaat. Die koshuis is n privaat entiteit en word as sulks so bestuur. Betalingmetodes: Per tjek (uitgemaak aan PHS Koshuis), kontant, internet oorplasing of per kaart. Geen vooruitgedateerde tjeks sal aanvaar word nie. Tref asb. onderskeid tussen skool- en losiesgelde. Die koshuis funksioneer apart en die bankrekening verskil van dié van die skool. ABSA tjekrekening tak: 632005 PHS Koshuis Rek.Nr. 116 0620 133 Verwysingsnommer : Leerder se rekeningnommer Stel ons per faks in kennis van u direkte inbetaling. Faks.(015) 297 3203/epos: koshuis@pieties.co.za KOSHUISETES: Ontbyt: 06:30 Middagete: 13:40 Aandete: 17:30 Maandagoggendontbyt en Vrydagmiddagete word slegs bedien aan leerders wat hul name opgee. Vegetariërs moet by die koshuisbestuurder Mev. Ansie Bester aanmeld vir reëlings. KOSHUISINWONING OOR NAWEKE: Die koshuis is oor die naweke gesluit.. By gebreke daaraan sal geen terugbetaling vir die 4de kwartaal gemaak word nie

4- Gedragskode ALGEMEEN 1. Die koshuis tree as plaasvervanger vir die ouerhuis op en daarom moet gepoog word om n ontspanne, huislike atmosfeer te skep. 2. Dissipline is n voorvereiste vir opvoeding, daarom is hierdie stelsel belangrik in die koshuis se strewe na n gelukkige koshuisgemeenskap waar almal mekaar konsidereer en respekteer. 3. Die gedragskode wat by die skool van toepassing is, word net so oorgedra na die koshuise. 4. Penalisasiepunte wat by die skool van toepassing is, geld net so by die koshuise. 5. Bykomende penalisasiepunte word toegeken vir oortredings eie aan die koshuise. 6. Die doel van penalisasiepunte is om n duidelike riglyn te stel vir leerders en opvoeders van hoe oortredings hanteer moet word. 7. Die aanmelding van oortredings by die koshuise geskied apart van oortredings by die skool. 8. Die SHV sal punte hanteer. TUGMAATREëLS 1. Elke leerder begin elke jaar met die aanvang van die eerste kwartaal op nul. 2. Met akkumulering van 50 punte * 1 middag detensie 3. Met akkumulering van 0 punte ** 2 middae detensie 4. Met akkumulering van 150 punte verskyn hy/sy voor die koshuis dissiplinêrekomitee, betstaande uit: 1. Die beheerliggaamslid vir koshuise 2. Die Hoof 3. SHV 4. n Verteenwoordiger deur die leerder genomineer. Oortredings soos uiteengesit in puntestelsel KH 41- KH 47, direkte/sumiere uitsetting (DU/SU) 5. n Leerder in Gr. 11 kom nie in aanmerking vir die verkiesing tot koshuisprefek indien hy 0 of meer penalisasiepunte het nie. 6. n Koshuisprefek met 0 of meer penalisasiepunte word permanent van sy/haar amp onthef. 7. Die koshuis skakel by die skool se stelsel in wat detensie aanbetref. -5- PENALISASIEPUNTESTELSEL KATEGORIE : KOSHUISE KODE OORTREDING PUNTE KH 01 Staan laat op KH 02 Nie gereed vir inspeksie (Kamers,gange,badkamer) KH 03 Inspeksie nie op standaard nie KH 04 KH 05 Versuim om terug te teken Kamerlig brand terwyl nie in kamer KH 06 KH 07 Kamer nie gesluit wanneer nie in die koshuis nie In gange / badkamers tydens studietyd KH 08 Maak kamerdeur toe tydens studie (Gr. 12 & klub 80 uitgesluit) KH 09 Eerbiedig nie stiltetyd KH Laat vir ete sonder vooraf verskoning KH 11 Oneerbiedig teenoor prefekte (Weier om opdragte / versoeke uit te voer) 15 KH 12 Dorpsleerlinge in kamer sonder toestemming van DO 20 KH 13 Musiek se volume so hard dat dit hoorbaar is 20 buite die kamer uitgesluit 17:00 19:00 (Nie eksamentye nie) KH 14 Senior seuns in junior vleuel (wanneer in werking) 20 KH 15 In n ander leerling se kamer tydens studie 20 KH 16 Algemene oortredings tydens studie (Gesels, 20 lawaai, slaap, koffie maak, ens) KH 17 Op koshuisterrein tydens skoolure sonder 25 toestemming van SDO KH 18 Versuim om uit te teken 25 KH 19 Neem deel aan kussinggevegte 25 KH 20 Bad / stort na 19:00 sonder toestemming van die 25 DO KH 21 Prefek versuim om pligte na te kom 25 KH 22 Algemene oortredings na ligte uit bv: buite 25 kamer, kuier by iemand anders, speel rekenaarspeletjies, ens. KH 23 Afwesig van ete sonder verskoning 25

-6- KH 24 Onderpresteer 3x in toetse 25 KH 25 Seuns en dogters wat op verbode terrein kuier 25 KH 26 Kamerlig brand / vensters oop tydens naweke / vakansies 30 KH 27 Verlaat die koshuisterrein tussen middag- en aandete sonder toestemming 30 KH 28 Seuns en dogters na 19:00 in mekaar se 30 geselskap (Ingesluit kuier by kamervensters) KH 29 Gebruik selfoon in studie- of stiltetyd 30 KH 30 Oneerbiedig teenoor koshuispersoneel 40 KH 31 Kamerdeur gesluit terwyl leerling binne die 40 kamer is KH 32 Leerling ry saam met n ander leerling sonder 50 skriftelike toestemming van die ouers en toestemming deur die SHV KH 33 Peuter met brandblussers / brandslange 50 KH 34 Gaan gedurende die skoolweek huis toe sonder dat die DO persoonlik in kennis gestel is 50 KH 35 Rook in die koshuis / op die koshuisterrein 50 KH 36 Gebruik van swembad sonder toesig 50 KH 37 Ontgroening / Oriëntering of enigr vorm daarvan 0 KH 38 Verlaat die koshuisterrein tussen aandete en ligte uit sonder toestemming van die SDO 0 KH 39 Seuns en dogters in mekaar se koshuise 0 KH 40 In die Boilerkamer 0 DIE VOLGENDE OORTREDINGS WORD AS BAIE ERNSTIG BESKOU EN SAL LEI TOT SUMMIERE UITSETTING BY SKULDIGBEVINDING KH 41 Verlaat die koshuisterrein tussen ligte uit en ontbyt sonder toestemming van die SDO DU/SU KH 42 Seuns en dogters in mekaar se kamers DU/SU KH 43 Bring alkohol / dwelms in die koshuis in DU/SU KH 44 Gebruik alkohol / dwelms in die koshuis / op die DU/SU koshuisterrein KH 45 Maak jou skuldig aan seksuele wanpraktyke DU/SU KH 46 Okkultiese / Satanistiese praktyke DU/SU KH 47 In besit van pornografie, hetsy in gedrukte / elektroniese vorm DU/SU 7- PARKERING Spesiale toegangskaartjies is vir koshuisouers by die Koshuiskantoor beskikbaar. Dit kan in die motor gehou word en wanneer nodig aan die Sekuriteitswag getoon word. Vrywaringsvorm: Daar word van die ouers verwag om aan die begin van die jaar vir elke leerder n Vrywaringsvorm te voltooi. Hierdie vorm moet voor toelating by die Koshuiskantoor ingehandig word. Wasgoed: Die koshuis het met n privaat wasgoeddiens onderhandel vir die was van die koshuisleerders se klere. Die klere word op Dinsdae by die koshuis opgelaai en Donderdae weer skoon terug besorg. Alle reëlings en betalings word tussen die ouers en die wasgoeddiens self getref. Hierdie diens werk tans baie goed en het ten doel om daardie ouers te help wie se kinders Saterdae aan sport deelneem. Die kontakpersoon en nommer is: Anna 015 296 18 / 072 132 0628 Dorpverlof: Dorpverlof gedurende die week word sover moontlik ontmoedig. Vir daardie leerders wat wel dorptoe moet gaan is die volgende reëling getref: * Dorpverlof sal op Woensdae toegestaan word. * Betrokke leerders moet reeds Dinsdag met middagete hulle name by me. Bester inhandig * Vervoer sal op Woensdae vir daardie leerders gereël word. * Die leerders sal om 14:30 na Cycad geneem word en die bussie sal weer om 15:30 na die koshuis terugkeer.

-8- Persoonlike Benodigdhede: 1. EIE BEDDEGOED 2. HANDDOEK 3. TOILETWARE 4. KLERE 5. SLOT VIR HANGKAS TOELAATBARE ELEKTRIESE TOESTELLE: STUDEERLAMP DRAAGBARE RADIO KETEL SABS GOEDGEKEURDE VERLENGINGSKOORD MET NIE MEER AS 3 PROPPE NIE. YSKAS TEEN ADDISIONELE TARIEF VAN R500.00 PER JAAR REKENAAR TEEN ADDISIONELE TARIEF VAN R250.00 PER JAAR TV TEEN ADDISIONELE TARIEF VAN R500.00 PER JAAR SLEGS WAAIER-TIPE VERWARMER HAARDROEËR LET WEL: HIERDIE DOKUMENTASIE IS SAAMGESTEL IN OPDRAG VAN DIE BEHEERLIGGAAM. ENIGE NAVRAE KAN AAN DIE ADMINKANTOOR GERIG WORD. U IS WELKOM OM DIE BEHEERLIGGAAMVERTEENWOORDIGER KOSHUISE MNR HUMAN DU PREEZ (083 627 6846) OF DIE SKOOLHOOF TE KONTAK. Belangrike nommers: Diensnommer seuns: 079 380 2722 Diensnommer dogters: 071 519 5158 Mnr Louis Scott(Senior Koshuisvader): 082 452 3507 Vriendelike groete DW SCHOEMAN L SCOTT Hoof Hoof Koshuisvader