H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus Hercules 0030 E-pos: Tel: (012) Faks: (012)

Vergelijkbare documenten
Laerskool Horison Graad

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

Ons Prospektus 1. WELKOM

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

Tjokkerjol Speelgroepie

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

Kontrak MISSIE TOELATINGSVEREISTES

Yinlanstraat 4 Crèche phone: Vredekloofhoogte Patricia Cell: Brackenfell Adie Cell: INSKRYWINGSVORM

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

VERFKWASSIE INLIGTINGSTUK VIR BABA S 2015

1 KIDDO REËLS EN REGULASIES /

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Inligtingshandleiding

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

Laerskool Bakenkop. Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion. Posbus 51928, Wierdapark, Tel nr faks

ORBANSKOOL: Laerskool Kleuterskool en Peutersentrum

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

Liewe Ouers. Baie Welkom! Ons glo dat dit vir u en u kind n positiewe ervaring gaan wees om deel van ONS skool te wees.

Naskoolsentrum. Laerskool Bellville-Noord. Selfoon: ( SMS) Telefoon: uitbr. 3 E-pos:

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

GRENSIES PETITE DAGSORGSENTRUM Muirstraat 12A Mediasentrum Tel/Faks Sel INSKRYWINGSVORM

Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Wrestling Federation Stoeifederasie

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Norienes Kleuterskool Inligtingstuk Babas en Peuters

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

KONTRAK VIR TOELATING

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

2 nd Chances... Wiskunde

Les 11: Tegnologie in die sake-omgewing

Morsjorsie Reëls. Die Doel van Skool Reëls

AANSOEK OM STUDIELENING

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

The Oaks. Voorbereidingskool HANDLEIDING

Graad 7-inligtingsbrief

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

OpenStax-CNX module: m Om tyd te leer lees. Siyavula Uploaders

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

Nota vir die onderwyser/es:

NUUSBRIEF: JANUARIE 2014

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

NASKOOLSENTRUMBELEID

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

LAERSKOOL ROODEKRANS INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 4-6 AKADEMIESE INLIGTING JANUARIE 2018 AKADEMIESE HOOF (DPS): ME. SUZANNE FOURIE

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

Persoonlike inligting

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Kwotasieblad vir skole/groepe:

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

Paarlstraat 2124 Fax: Modelpark Uitbreiding 12 Cell:

VOEDING EN SPYSKAARTBEPLANNING

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Transcriptie:

H/V Weir & Gustav Adolfstrate Pretoria Tuine Posbus 48007 Hercules 0030 E-pos: groenienessie@gmail.com Tel: (012) 379-6260 Faks: (012) 379-1949

Inligtingstuk Groenie Nessie Kleuterskool word bestuur deur die Beheerliggaam van Laerskool Tuine. Ons het tans 7 klasse naamlik: 1 Graad RRR klas 2 Graad RR klasse 4 Graad R klasse Skoolgeld Halfdag (Vakansie uitgesluit) R1310-00 Halfdag (Vakansie ingesluit) R1410-00 Voldag (Vakansie uitgesluit) R1450-00 Voldag (Vakansie ingesluit) R1550-00 DIE VOLGENDE IS INGESLUIT BY DIE FOOIE : Ontbyt om 07:30 en verversings om 10:00 en 14:30 vir alle klasse asook Bak en Brou.

Neem asb. kennis van die volgende rakende die fooie : Aangesien ons n Privaat instansie is en geen subsidie van Laerskool Tuine ontvang nie, is die fooie STRENG vooruitbetaalbaar. U kleuter sal toegang tot die Kleuterskool geweier word indien daar agterstallige fooie is. U het 3 dae grasie vanaf u salarisdatum, om n inbetaling te maak. n Volle maandelikse fooi is betaalbaar tydens die vakansiemaande April, Julie en Oktober. U betaal slegs 11 paaiemente, dus word geen betaling gemaak vir Desember nie. INBETAALTYE: Daagliks vanaf 06:30 tot 08:00 by die Kleuterskool se kantoor. Daar sal streng by hierdie tye gehou word. Indien u n Bank- of Internetinbetaling doen, vra ons asseblief dat u altyd u familiekode as verwysingsnommer op die betalingstrokie sal meld en n bewys van betaling sal faks na (012) 379-1949, vir aandag Gerda of na tuinefinansies@telkomsa.net

BAIE BELANGRIK: Die Kleuterskool se Bankbesonderhede is as volg: Laerskool Tuine, Absa Bank Hercules, Tjek Rekening Rekeningnommer : 80158750 Takkode: 632005 Indien u enige rekeningprobleme het, kan u direk met die Kleuterskool kantoor in verbinding tree by (012) 379 6260 tussen 06:30 en 13:00 Gebruik asb. u familiekode vir alle inbetalings en stuur n faks of epos met bewys. UITSTAPPIES EN INSTAPPIES: Busvervoer is baie duur en dit maak uitstappies amper onbekostigbaar. Ons poog om een uitstappie per jaar te hou, en instappies waar moontlik. Die bedrag sal afhang van waarheen ons gaan en ons beloof om die kostes tot die minimum te beperk. TASSE: Elke kleuter benodig n KLEIN RUGSAKKIE met n ekstra stel klere daarin. Asseblief nie tasse wat getrek word of groot boks-tasse nie. (DIE GROOT TASSE PAS NIE IN DIE RAKKIES NIE) MERK asseblief alle klere, tasse, skoene en kosblikke. SPEELGOED EN JUWELE: Ons vra dat kleuters geen eie speelgoed en juwele skooltoe sal bring nie. Dit veroorsaak net onmin en ongelukkigheid.

SKOOLTYE: Halfdag : 06:30 tot 13:45 (STRENG) Voldag : 06:30 tot 17:15 (STRENG) NB: Geen kleuter sal ingelaat word voor 06:30 nie. Een personeellid kom vroeër om die skool oop te sluit en kan nie toesig hou oor kleuters en die hek beman terwyl sy moet oopsluit nie. Geen kind word ook toegelaat om voor 06:30 deur die kombuis te stap nie. Die skool begin stiptelik om 07:20. Sorg asseblief dat u kleuter betyds is, aangesien dit ontwrigtend vir die dagprogram is wanneer die kleuters laat inkom, en die personeel hul kinders moet los om die hek oop te maak. Geen kleuter mag vóór 12:30 afgehaal word nie, omdat ons nog besig is met ons dagprogram tot 12:30. NB: Toegang na 07:20 kan slegs verkry word deur gebruik te maak van die hoofingang van die Laerskool in Louisestraat. U moet asseblief saam met u kleuter tot by die Kleuterskool stap. Alle hekke word om 07:20 gesluit weens veiligheidsredes. Geen persoon word ook op die Laerskool terrein toegelaat voor 13:20 nie. U mag dus nie deur die Kleuterskool na die Laerskool gaan voor 13:20 nie. Die Laerskool begin ook om 07:20. Die kleinhekkie by die saal word om 07:20 gesluit en u moet dan gebruik maak van die hoofingang in Louisestraat. Geen Laerskool leerder wat laat kom, mag na 07:20 deur die Kleuterskool beweeg nie. Gebruik dan ook die hoofingang van die Laerskool. Die hekke by die Kleuterskool is ook gesluit. Geen leerder of ouer word toegelaat om na skool, deur die Kleuterskool te beweeg om kleuters af te haal nie. Gebruik die Kleuterskool se ingang in Weirstraat indien u kleuters kom afhaal.

NASKOOL: Die Kleuterskool bied n Naskool fasiliteit op ons terrein aan vir voldag kleuters. Daar is 3 dames aan diens. Geen formele program word dan gevolg nie, slegs toesig. Naskool personeel kan ook nie help met huiswerk nie. Ons vra dat kleuters wat n halfdagfooi betaal, reeds teen 13:45 afgehaal is. Indien u kleuter na 13:45 nog op die terrein is, sal n fooi van R40-00 gehef word vir middagversorging. Die Naskool word tot 17:15 beman, en ons verwag van u om u kleuter BETYDS AF TE HAAL. n Boete van R50-00 per 15 minute is betaalbaar indien u laat is. AFHAAL VAN KINDERS: Op die toelatingsvorm is daar n plek waar u vir ons aandui wie u kind mag afhaal. Voltooi asb. die lys volledig. Indien iemand anders (as die name op die lys) u kind kom afhaal, sal ons u bel. Laat weet asb. ook vir ons indien iemand wat ons nie ken nie, u kind kom afhaal. Kinders moet asb. ook uitgeteken word die uittekenlêer is op die stoep beskikbaar. U kind se veiligheid is vir ons baie belangrik. ETES: Ons maak Mieliepap, Maltabella en Hawermoutpap vir ontbyt. Indien u kleuter genoemde pap eet en u verkies dat hy/sy ontbyt by die skool eet, sal dit verskaf word. U mag ook kitspap in n bakkie saamstuur, ons sal sorg vir die melk en suiker. Verversings (toebroodjies, vrugte en koeldrank) word om 10:00 en 14:30 deur die skool verskaf. Middagete moet asseblief in n gemerkte kosblik skooltoe gestuur word. Indien u kleuter vroeg huistoe gaan, vra ons nogtans dat u iets sal inpak vir middagete, aangesien ons 12:00 eet. Geen gaskoeldrank en lekkergoed word toegelaat nie. Pak asb. voedsame kos in, aangesien te veel suiker en preserveermiddels u kind se konsentrasie erg benadeel.

OPVOEDKUNDIGE PROGRAM: n Opvoedkundige Program van hoogstaande gehalte word aangebied. Die dagprogram begin om 07:20 en sluit 12:30 af. Ons vra dat kleuters nie voor 12:30 afgehaal word nie. Alle personeel het Pre-Primêre Grade en/of Diplomas. Ons volg ook die CAPS Kurrikulum vir Graad R. Alle ander groepe volg n opvoedkundige program bestaande uit musiek, bewegingspele, persepsie, skeppende aktiwiteite, versies, Bybelstories en liedjies, ander stories asook bak-en-brou. Evaluering word deurlopend gedoen. Die Graad R leerders ontvang elke kwartaal n vorderingsverslag en die res van die skool ontvang vorderingsverslae twee keer per jaar, naamlik Junie en Desember. KLEREDRAG: Trek asseblief vir u kleuter gemaklik aan verkieslik klere waarvoor u nie jammer is nie. Dit is moeilik vir n kleuter om skoon te bly as hy/sy wil speel. Dit strem u kind se ontwikkeling en plaas onnodige druk op hulle. Merk asb. alle klere duidelik. TELEFONIESE KONTAK: As gevolg van ons besige Opvoedkundige program, vra ons vriendelik dat u die personeel gedurende die volgende tye sal skakel, tensy dit werklik n noodgeval is: Voorskool: 07:00-07:20; Buitespel: 10:30-11:45; Rustyd 12:45-13:45. Gedurende die ander tye is ons besig in die klas. U kan enige tyd n boodskap by die sekretaresse laat en ons skakel u so spoedig moontlik terug.

VAKANSIESKOOL: Die Kleuterskool sal tydens amptelike departementele skoolvakansies oop wees, nl. April, Junie- en Oktobervakansies. NB: DAAR IS GEEN VAKANSIESKOOL VOOR DIE SKOOL AMPTELIK IN JANUARIE BEGIN NIE, ASOOK NIE IN DESEMBER NA DIE SKOOL GESLUIT HET NIE. NB: LET ASB. DAAROP DAT ONS GESLUIT IS OP PUBLIEKE VAKANSIEDAE, ASOOK OP AMPTELIKE SKOOLVAKANSIEDAE WAT IN DIE SKOOLKWARTAAL VOORKOM sien onderaan vir n lys van datums. Ontbyt en verversings sal steeds verskaf word, u moet net middagete verskaf. Net leerders van Groenie Nessie wat vir die Voldag of halfdagvakansie ingesluit opsie betaal kan geakkommodeer word en geen Laerskool leerders sal toegelaat word nie. Slegs Groenie Nessie kinders word toegelaat. KOMMUNIKASIE: Ons kommunikeer dikwels deur sms/e-pos met die ouers. Indien u selnommer/e-pos adres verander, vra ons dat u ons onmiddellik in kennis sal stel.

MEDISYNE BELEID: Ons mag volgens wet geen medikasie by die skool hou nie nie eers iets soos Panado nie. Ons gee egter met graagte vir u kind voorgeskrewe medikasie op die volgende voorwaardes: Dat die medikasie vir die klasjuffrou gegee word en nie in die tasse gestuur word nie; Daar moet duidelike geskrewe riglyne van toediening by die medikasie wees; Die medikasie moet in n klein inspuiting opgetrek wees, (in n klein bakkie met n deksel) sodat ons dit net kan toedien; Alle medikasie moet gemerk wees met u kind se naam op. SNOEPIE: As deel van ons fondsinsameling hou ons snoepie op n Vrydag. Die koste daaraan verbonde is R5-00 per week en word kwartaalliks aan u deurgegee. Snoepiegeld word eenmalig aan die begin van elke kwartaal by die kantoor inbetaal. Sewentien kinders kry elke week n beurt om 10 snoepiepakkies te verkoop. Daar word vooraf n snoepielys gestuur sodat u weet wanneer u op snoepiebeurt is dit sal (per kind) een keer per kwartaal wees. EKSTRA AKTIWITEITE: Die volgende instansies kom een keer per week tydens buitespel by die skool hulle aktiwiteite aanbied. Inskrywingsvorms vir die aktiwiteite is beskikbaar by die Kleuterskool kantoor. Betalings geskied direk in die betrokke instansie se bankrekening, die Kleuterskool hanteer geen van die aktiwiteite se gelde nie. Ballet en Moderne Danse - Lizette 082 476 9255 Kids Computer on Wheels - Jannie 082 440 0744 Playball - Hendrik 083 384 2720

Skaak - Magda 084 505 6385 Wetenskapklasse - Elize 082 328 2751 TERAPEUTE: Die volgende terapeute besoek die skool. Arbeidsterapeut Ruda Diedericks - 072 143 1082 Spraakterapeut Rebecca Ramage - 073 600 8980 SKOOL KALENDER : Kwartaal 1: 11 Januarie 31 Maart 2017 Kwartaal 2: 18 April 30 Junie 2017 Kwartaal 3: 24 Julie 29 Oktober 2017 Kwartaal 4: 09 Oktober 06 Desember 2017 Let asb. daarop dat die Kleuterskool GESLUIT sal wees op die volgende publieke vakansiedae en amptelike skoolvakansiedae wat in die termyn voorkom. 02 10 Januarie - Skoolvakansie 20 Maart - Skoolvakansiedag 21 Maart - Menseregtedag 14 April - Goeie Vrydag 17 April - Familiedag 27 April - Vryheidsdag 28 April - Skoolvakansiedag 01 Mei - Werkersdag 16 Junie - Jeugdag 09 Augustus - Vrouedag 24 September - Erfenisdag

TOELATINGSVORM: Voltooi asseblief meegaande toelatingsvorm en handig in, tesame met afskrifte van u kleuter se: Geboortesertifikaat, immuniseringskaart, vorige kleuterskoolverslae (indien van toepassing) en terapieverslae (indien van toepassing). NB! NB! NB: ONS KAN NIE U KIND INSKRYF AS DAAR NIE N AFSKRIF VAN U KIND SE GEBOORTE- EN IMMUNISERINGSKAART AANGEHEG IS NIE!!! Ons sien baie daarna uit om u kleuter te ontvang. Indien u enige verdere navrae het, is u meer as welkom om my te skakel by: (Skool) 012 379 6260 of (Sel) 082 341 8139 Chrisna Halliday Hoof: Groenie Nessie