1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Vergelijkbare documenten
TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

DEPARTEMENT VAN ONDERWYS. Goewermentskennisgewing R Oktober 2006

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

HOËRSKOOL WONDERBOOM FINANSIËLE BELEID

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

BELEID TEN OPSIGTE VAN OOV UITGAWES

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

AANSOEK OM STUDIELENING

DIE HOËRSKOOL WAGPOS INSKRYWINGSVORM 2018

GRONDWET VAN DIE HERMANUS HISTORIESE VERENIGING

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN DIE PRE-PRIMÊRE SKOOL SENEKAL

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

Stuur die aansoekvorm aan:

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

Tjokkerjol Speelgroepie

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

GOUDVELD-HOËRSKOOL GEDRAGSKODE OPVOEDERS

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Ons Prospektus 1. WELKOM

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

Eise Proses Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer jy n eis teen jou Opknapper polis moet indien:

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

LAERSKOOL DE TYGER GRONDWET. 1. WOORDOMSKRYWING beheerliggaam : Die beheerliggaam van die Laerskool De Tyger soos in artikel 16(1) van die Wet bedoel.

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SA. REëLS VIR DIE AANBIEDING VAN DORMER VEILINGS

AANSOEK VIR SLEGS SKOOL SKOOL EN KOSHUIS INDIEN LEERDER NIE TOELATING TOT DIE KOSHUIS KRY NIE MOET HY AS DAGSKOLIER GEKEUR WORD?

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

GEDRAGSKODE VIR LEDE VAN BEHEERLIGGAME

HOËR TEGNIESE SKOOL DROSTDY

GRONDWET VAN DIE BEHEERLIGGAAM VAN LAERSKOOL RUSTENBURG

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED

2015 AKADEMIESE JAAR

Stuur die aansoekvorm aan:

Leerling-inligting: Van: Graad:

SWANGERSKAPBELEID erken die verantwoordelikheid en invloed van die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel ten opsigte van leerderswangerskappe; en

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

Wher e l ittle is gre at

Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

Pre-Graad R / Graad R

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

Heg foto van leerder hier aan AANSOEK OM TOELATING VIR DIE JAAR GRAAD. SLEGS vir Admin doeleindes: Admin-nommer. Rekeningnommer. Huis.

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

INLIGTINGSTUK VRAE EN ANTWOORDE

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

DIE HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

FAKULTEIT EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE (EBW)

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

LAERSKOOL PARK. Op die Algemene Ouervergadering gehou op 23 Oktober 2018, is gelde vir 2019 soos volg vasgestel :

Opsies vir wanneer u u aftreefonds verlaat

Sonskynhoekie Kleuterskool Babakamer Inligting

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

2017 AANSOEK OM TOELATING

D D M M AFDELING A WAAR WOON LEERDER BEIDE OUERS MOEDER VADER GROOTOUER

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

PERSONEELADMINISTRASIEMAATREËLS (PAM)

LIDMAATSKAP AANSOEKVORM

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Transcriptie:

Geagte Ouer(s) 12 November 2015 SKOOLFONDS 2016 Die skoolfonds vir 2016 is tydens die onlangse begrotingsvergadering gehou op 28 Oktober 2015 deur die meerderheid van die ouers goedgekeur. Alle ouers is aanspreeklik vir die betaling van skoolfonds, tensy en tot die mate waartoe sodanige ouer van betaling vrygestel is kragtens die Suid-Afrikaanse Skolewet 84/1996 Artikel 40(1). Aanhangeset A moet deur elke ouer vottooi word en saam met die leerder terug gestuur word skool toe of by ontvangs ingehandig word. Die betalings besonderhede word as volg vir u kennisname uiteengesit. 1. SKOOLFONDS: R 17 250.00 per leerder periaar Die skoolfonds vir 2016 beloop R 17 250.00 per leerder per jaar, betaalbaar as volg:. Verpligte betaling van R 300.00 voor die einde van Januarie 2016. o 10 maandelikse paaiemente van R 1 695.00 vanaf Februarie 2016 tot November 2016. Die betaling van skoolfonds geskied as volg : a) Verpligte Betaling: R300.00 per leerder per jaar (Alle leerders). Verpligte betaling van R300.00 per leerder per jaar vir alle leerders moet gemaak word voor of op 30 Januarie 2016. Sodanige betaling kan in kontant wees, internetbetaling, direkte deposito of per debietorder. b) Maandelikse Debietorderbetalings: R 16 950.00 per Ieerder per jaar: o R1 695.00 per maand vanaf Februarie 2016 tot November 2016 (10 maande). o Betalings moet geskied voor of op die 7d" dag van elke maand. o Debietordervorms is by die skool verkrygbaar.

c). Die verpligte betaling van R300 vir Januarie 2016 sal deur middel van 'n debietorder verhaal word vir ouers wat reeds per debietorder betaal. Nuwe inskrywings is verantwoordelik om self die R 300.00 vir Januarie 2016 te betaal. Eenmalige Vooruitbetaling : R 17 250.00 per leerder per jaar: o Ouers is welkom om die skoolfonds vir 2016 vooruit te betaal. Geen afslag sal gegee word vir die vooruitbetaling van skoolfonds vir 2016 nie, maar die skool is dankbaar teenoor die ouers wat hierdie betaalmetode sou uitoefen. o LET WEL: Die dag in Januarie waarop die R3O0.O0-debietorder van u rekening verhaal word, sal dieselfde dag wees waarop u ons versoek het om die normale maandelikse skoolfondsdebietorder te verhaal. o Alle nuwe aansoeke vir debietorderbetalings moet voor of op 22 Januarie 2016 by die skool ingehandig word. Die verpligte R300.00 moet self deur die nuwe ouers en die ouers wat eers in Januarie 2016 aansoek doen vir debietorderbetalings, inbetaal word.. Huidige debietorders sal outomaties aangepas word om vir verhogings en/of aantal kinders voorsiening te maak, tensy 'n ander skriftelike opdrag vanaf die ouer ontvang word voor of op 22 Januarie 2016. o LET WEL: lndien u debietorder in die vorige skooljaar gekanselleer is, is dit u verantwoordelikheid om die skool te versoek om die debietorder weer in te stel. o LET WEL : Debietorders wat vir 'n tweede maal as onbetaald teruggestuur word, sal deur die skool gekanselleer word en die ouers sal in kennis gestel word dat hulle self die maandelikse betaling moet doen. Ouers sal verder aanspreeklik wees vir enige bankkostes en/of boetes wat gehef mag word deur die Bank weens die terugstuur van die debietorder en sodanige kostes sal by die betrokke leerder skoolfonds gevoeg word. d) Kontant betalings per maand : R16 950.00 per leerder per jaar: o R1 695.00 per maand vanaf Februarie 2016 tot November 2016 (10 maande).. Betalings moet geskied voor of op die 7d" dag van elke maand.. Betating deur middel van 'n direkte bankdeposito, internet of EFT, moet die Ieerder se familiekode (bv. V001) gevolg deur die woord "skoolfonds" aandui as veruysing op die betaling. (sien bankbesonderhede onderaan) e) Vrywillige bydrae vir Trotse Tiere Trust: Hiermee beroep ons u as ouer om 'n vrywillige bydrae van ten minste R100.00 te maak sodat ons die fondse van die Trust kan versterk Sodra voldoende fondse opgebou word, sal die geld vir onder andere merietebeurse, hulp aan behoeftige leerders en die fisiese geriewe van die skool aangewend word. Fondse wat op hierdie vvyse geskenk word sal

geensins vir die lopende uitgawes van die skool aangewend word nie. Daar moet gelet word dat hierdie bydrae as 'n donasie teen inkomstebelasting afgeskryf kan word. 'n Sertifikaat sal vir hierdie doel op versoek uitgereik word. 2. AANSOEK OM VRYSTELLING Aangehegte Aanhangsel A moet deur ALLE ouer(s) voltooi word, ongeag of hulle vir vrystelling aansoek gaan doen al dan nie. o Aansoek om volle of gedeeltelike vrystelling van die betaling van skoolfonds kan gedoen word deur die indien van die amptelike vrystellingsaansoekvorm van beide biologiese ouers (waarvan toepassing), wat op aanvraag by die skool beskikbaar is. Elke vrystellingsaansoek moet persoonlik by die debiteure klerk ingehandig word. 'n Aansoek om vrystelling kan nie net by. die skool afgelewer word nie. o Dit is belangrik dat ouers so spoedig moontlik die volledige aansoek om vrystelling by die skool inhandig vir oonrveging.. LET WEL : Skoolfonds is betaalbaar tot en met die datum waarop vrystelling toegestaan word. Waarna die aangepaste skoolfondsbedrag betaalbaar is indien van toepassing. o Afskrifte van die aansoek om vrystelling moet deur die aansoeker gehou word, aangesien die skool geen afskrifte mag maak nie.. lndien ouers binne 60 dae na aansoek om vrystelling nog geen antwoord van die skool ontvang het, is dit die ouer se plig om by die skool uit te vind of vrystelling toegestaan is of nie.. Vrystellingsaansoeke moet voor of op 30 September 2016 ingehandig wees. Geen verstellingsaansoeke sal aanvaar word na die datum nie. 3. AGTERSTALLIGE REKENINGE. Ouers sal maandeliks via e-pos en sms ingelig word van die uitstaande skoolfondsbalanse. Dus is dit beide biologiese ouers (waarvan toepassing) se verantwoordelikheid om te sorg dat hul kontakbesonderhede te alle tye korrek is op die skool se databasis. Die skool aanvaar geen verantwoordelikheid vir skoolfondsrekeninge wat oorhandig word agv foutiewe kontakbesonderhede nie. r Waar die skool geen reaksie op uitstaande skoolfondsrekeninge kry nie sal 'n skoolfondsrekening vir die betrokke leerder gegee word om aan ouers te gee.. 'n Rekening en aanmaning word uitgestuur indien skoolfonds 30 dae of langer onbetaald is. o Rekeninge wat 60.dae aqterstalliq is, sal vir invordering aan die skool se prokureurs oorhandig word.

LET WEL: Die volle jaar se skoolfonds is onmiddellik betaalbaar na oorhandiging aan die prokureurs. Na oorhandiging moet alle betalings aan die prokureurs gemaak word en nie aan die skool nie. Wanneer'n skoolfondsrekening aan die prokureurs oorhandig word vir invordering kan daar nie meer aansoek gedoen word vir moontlike vrystelling van skoolfonds nie. o Die Finansi6le komitee se taak is onder andere om te verseker dat alle ouers hulle wetlike verpligtinge rakende die betaling van skoolfonds getrou nakom en daar sal streng opgetree word teen sodanige ouers wat hulle skuldig maak aan die wan- of nie-betaling van skoolfonds. 4. MERIETETOEKENNINGS o lndien 'n leerder kwalifiseer vir'n merietetoekenning, sal sodanige bedrag van die totale skoolfondsbedrag afgetrek word ten einde die aangepaste skoolfondsbedrag vir die jaar betaalbaar, te bepaal. o lndien 'n leerder kwalifiseer vir'n toekenning sal u teen die einde van die lste kwartaal 2016 per brief in kennis gestel word. lndien u nie 'n brief ontvang nie, is die volle skoolfonds soos uiteengesit, betaalbaar. 5. REELINGS RAKENDE SKOOLFONDS o lndien u as ouers wil afintyk van die betaling van skoolfonds op 'n maandelikse basis kan dit slegs gedoen word deur'n skriftelike versoek van die ouers aan die skoolfondsafdeling en hierdie versoek moet deur die fi nansielekomitee goedgekeu r word,. Enige redlings en versoeke ten opsigte van die betaling van skoolfonds vir die jaar is slegs geldig vir die jaar waarin dit gemaak is. Geen redlings word oorgedra van een jaar na die volgende jaar nie. o 'n Versoek om 'n re6ling kan slegs gemaak word per brief, faks of e-pos (skoolfonds@tiere.co.za). Dit bly die ouer se verantwoordelikheid om seker te maak dat die skoolwel die reeling ontvang het.. Geen telefoniese redlings sal aanvaar word nie. o Geskeide ouers moet self re6l wie verantwoordelik is vir betaling van skoolfonds. Die skooltref nie sodanige redlings nie.. Waar ouers nie saam woon nie, bly dit die verantwoordelikheid van die ouer wat hierdie brief ontvang, om die ander ouer in te lig. o lndien die skoolfonds agterstallig is, sal beide ouers aanspreeklik gehou word.. Geen re lings vir die afbetaling van 2016 se skoolfonds sal aanvaar word vir datums na 30 November 2016 nie.

6. ADDISIONELE VAKGELDE BETAALBAAR. Leerders wat kuns by die Kunssentrum neem, moet die Kunssentrum, en nie die skool nie, betaal. o Leerders wat Dramastudies neem, moet vakgelde direk aan me. Tilla Diedericks betaal. 7. INTERNETBETALING/DIREKTE BANKDEPOSITO Bankbesonderhede vir lnternetbetaling en Direkte Deposito: Naam van rekeninghouer: HoErskool Tygerberg Bank: ABSA Bankrekeningnommer: 390 390 122 Banktakkode: 50-21-10 Verwysing: Familiekode (F010) gevolg deur "skoolfonds" Bewys van betaling moet gee-pos word na skoolfonds@tiere.co.za of gefaks word na (021) 930 6833. SKOOLFONDSNAVME KAN OP WEEKSDAE TUSSEN 08:00-14:30 GEDOEN WORD. KONTAKPERSOON MARIE-LOUISE PAULSEN, KONTAKNOMMER 021 929 1461. Groot dank aan ouers wat getrou hul finansidle verpligting teenoor die skool nakom. Dit maak dit moontlik om diens van uitnemendheid te lewer. B Ritter Voorsitter: Beheerliggaam Skoolhoof

AANHANGSEL A SUID-AFRTKAANSE SKOLEWET, 84 VAN 1996 REGULASIES VIR DIE VRYSTELLING OF VERMINDERING VAN SKOOLFONDS Voltooi asseblief die volgende volledig en merk die toepaslike blokkie met 'n X (Alle ouers moet hierdie vorm voltooi ongeag of u wil aansoek doen of nie) t. Het die skoolhoof/skool u ingelig aangaande die bedrag wat jaarliks betaalbaar is vir skoolfonds? ( sien aangehegte skoolfondsbrief) 2. Het die skoolhoof/skool u ingetig dat u verantwoordelik is vir die betaling van skoolfonds tensy daar volle vrystelling aan u verleen is? (sien aangehegte skoolfondsbrief) 3. Het die skoolhoof/skool u ingelig dat u gregtig is om aansoek te doen vir vrystelling of vermindering van skoolfonds? (vervat in aangehegte skoolfondsbrief) 4. Wil u aansoek doen vir vrystelling of vermindering van skoolfonds? 5. Het u hulp nodig om aansoek te doen vir vrystelling? (maak afspraak by Mev Paulsen) I 5. Het die skoolhoof/skool u voorsien van 'n aansoekvorm gemerk "Aanhangsel B"? (Aansoekvorm vir vermindering/vrystelling van skoolfonds beskikbaar by ontvangs of Mev Paulsen) VAN EN VOORNAAM VAN OUER: VAN EN VOORNAAM VAN LEERDER(S):------ ------GR. -_-GR HANDTEKENING VAN OUER KONTAKNOMMER VAN OUER Geteken op hierdie-- ------dag van -----20 pre voltoorpb vorm MoET AAI\ prd skool TERUG BESORG WORD VOOR OF OP 29 I\UARIE2O16.