Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond

Vergelijkbare documenten
Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek

Tema 2: My liggaam Week 4, 5 en 6

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Staan weg van die randsteen as jy staan en wag vir n bus.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Notas: Voorbereiding Lees: 1 Korinthiërs 3: Doelstellings en inhoud. Internetverwysings of aanvullende materiaal. Leermateriaal en hulpbronne

Tema 3: Bekende plekke in ons omgewing Week 7, 8 en 9

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Tema 2: Mense wat ons help Week 4, 5 en 6

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek. Speelgoed. praat.

Tema 1: Familielewe Week 1, 2 en 3

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Jakkals lê eendag heerlik en

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 7

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek / Dans

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Tweede Kwartaal Week 7, 8 en 9 Tema 3: Troeteldiere en plaasdiere. Notas:

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Bespreek die noodsaaklikheid van water en dat n mens nie daarsonder kan lewe nie.

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Abu Ali tel sy donkies

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

(medisyne) in hul water en kos gemeng om hulle te immuniseer en ook wanneer hulle n siekte het. Troeteldiere moet skoon en netjies gehou word.

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

Lees en Leesgereedheid

VADERSDAG. Een van die raadslede van die sinagoge, 'n man met die naam Jaïrus, kom toe daar aan. Net toe hy vir Jesus sien, val hy op sy

SAWA - Gebied Goeie Hoop Plus Aangebied deur Albatros 7 tot 9 September 2018 Bergrivier

Vraag 1: Musiek en Musiek Instrumente Beantwoord die volgende vrae: 1.1. Wat is die verskil tussen: a) Harmonie (1) b) Twee-deel harmonie (1)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

Antonieme en sinonieme

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

TWEEDE KWARTAAL Tema 4: Vervoermiddels Week 1

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

God eer Josef die slaaf

Die ooreenkomste tussen die ou en nuwe Tempel. Christiaan Coetzee

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

Pragtige Koningin Ester

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

3-6 MAANDE BABAPROGRAM

Fanie en die vuilgoedblikke

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Direkte en indirekte rede. Naam:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

Ons gaan sommer lekker leer en werk! Op elke bladsy gaan n vrugte vlieg wegkruip. So, kyk baie mooi!

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Bybel vir Kinders. bied aan. Storie 6 van 60.

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling. Aktiwiteit 2: Musiek

Die Groot Muur van Nehemia

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

n Tempel Leier besoek Jesus

Briewe van Johannes. Ontmoeting 22

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Paulus en sy vriende vertel ander van God

DIE BRIEF AAN FILEMON

VERSPREI GOD SE LIEFDE (2) VERTEL ANDER VAN GOD SE LIEFDE 13 Augustus 2006, Ds Freddie Schoeman

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Tema 8: Mense wat ons help

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

Dag 1. Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Petrus en die Krag van Gebed

Plantstruktuur en Plant Voedsel

Dit verg net n paar minute om n groot verskil te maak!

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

Soek al die woorde met n y klank en skryf dit in jou woordeboek.

Jnr. Kategese 22 Januarie 2017 Visvang vir Jesus! Matteus 4: 12-23

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

Briewe, posseëls en elektroniese pos

Transcriptie:

Dag 2 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Kos in die verlede Miershoop-oonde en gate in grondwalle is ook gebruik om brood in te bak. oond gemaak word, behoorlik kan trek. Die kole word uitgekrap as die oond uur. Patats en mielies is gekook. Pampoen is gebraai. Vleis is gesout, gepekel of gedroog sodat dit langer kan hou. Vir roosterkoek moes die deeg styf genoeg wees dat dit nie deur die openinge van die rooster loop nie. Dit is dan stadig oor die kole gebraai. Van wilde heuning is tameletjies (lekkers) gemaak. Melk is gekarring en botter gemaak. Mieliepap Pens en pootjies (afval van skape). Souskkluitjies Vetkoek en poetoepap Boerewors Boerbeskuit Aktiwiteit 2: Musiek 15 minute Sang Herhaal die liedjie Eiers op bl. 135. 137

Aktiwiteit 3: Drama 15 minute Rolspel Dramatiseer die liedjie Eiers. Karakters: Ouma, jakkals en kinders. Aktiwiteit 4: Liggaamlike opvoeding Koördinasie vang dit elke keer met beide hande. Leerlinge probeer om die plastiekbottels in die kartonhouer te gooi terwyl hulle 138

Brood en botter 1 2 5 3 4 6 7 139

Dag 3 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling Lewenswyse in die verlede Ons voorouers was mense wat baie gesteld was op familie-verhoudings. By alle familiegeleenthede het hulle hul beste klere (kerkklere) aangetrek. maar later soos die mense al verder na hul eie plase getrek het, was dit As iemand oorlede is het die begrafnisondernemer die familie en vriende van die oorledene in kennis gestel en persoonlik omgegaan en mense na die begrafnis uitgenooi. Musiekaande en partytjies is in private wonings gehou en enige persoon kon dit bywoon. konsertinas en trekklaviere gebruik. Die volwassenes het graag skyf geskiet, kaart en skaak gespeel. Lewenswyse vandag Leerlinge vertel self van hulle lewenswyse en hoe dit verskil van die verlede. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang Leer die liedjie: Hoe ry die Boere Volkswysie 140

Hoe ry die Boe - re? Sit - sit so! Sit - sit so! Sit-sit so! Hoe ry die Boe-re? Sit - sit so! Sit - sit so, hoe - ra! Die Kaap-se nooi sê: tin-ge-lin-ge-ling, tin-ge-lin-ge-ling,hoe-ra! Die Kaap-se nooi sê: tin-ge-lin-ge-ling, tin-ge-lin-ge-ling,hoe-ra! Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Kreatiewe speletjies: Blindemol Leerlinge staan versprei. Die leerling wat hy van is dan weer die Blindemol. 141

Hoe ry die Boere Hoe ry die Boere? Sit-sit so! Sit-sit so! Sit-sit so! Hoe ry die Boere? Sit-sit so! Sit-sit so! Hoera! Die Kaapse nooi sê: tingeling, tingeling, hoera! Die Kaapse nooi sê: tingeling, tingeling, hoera! 142

Dag 4 Aktiwiteit 1: Persoonlike en sosiale ontwikkeling mag nie jou liggaam skade doen nie (rook, slegte kos, tattoeërmerke). Tuis: Tuinwerk: sny die gras, spit in die tuin, hark die blare. Klim trappe op en af en touspring. Buitemuurs: Stap Fietsry Draf By die gimnasium: Aërobiese oefeninge Gewigte optel Swem Roeimasjien Sport: Tennis Gholf Rugby Netbal Hokkie Krieket Karate Gimnastiek Judo Joga Dans: Ballet, hip-hop, moderne danse. Aktiwiteit 2: Uitvoerende kuns: Musiek 15 minute Sang Herhaal die liedjie: Hoe ry die Boere op bl. 141. Aktiwiteit 3: Liggaamlike opvoeding Kreatiewe speletjies: Verdeel die leerlinge in twee groepe. Twee houers met wasgoedpennetjies en Een speler in die groep knip die pennetjies aan die lyn vas en die volgende haal dit weer af. Die groep wat almal deelgeneem het en eerste klaar is, is die wenners. 143

Dag 5 Aktiwiteit 1: Uitvoerende kuns: Drama 15 minute Leerlinge kry beurte om hul eie dialoog te maak. Paul: Susan: Paul: Nee, nie meer nie. Toe ek begin draf het, het ek moeg geword. Jy As jy weer gaan draf wil ek saam met jou gaan. Dit sal lekker wees. Onthou net om gemaklike drafskoene aan te trek Aktiwiteit 2: Visuele Kuns 2D-ontwerp deur stokmannetjies met die vingers te verf. Kyk na die voorbeeld op bl. 145. agtergrond voorgrond 144

Voorbeeld: Vingerverf - Aksies 145

Vierde Kwartaal Tema 2: Goeie vriendskap Week 4, 5 en 6 Voorbereiding Lees: 1 Sam. 19: 1-8 Joh. 15: 12-14 Doelstellings 1. 2. Gelowige kinders van die Here moet Hom eer deur hulle optrede. 3. Vriendskap is n besonderse band van liefde en vertroue, die doel van vriendskap is dus om iemand anders te leer van God se liefde vir ons. Assesseringsmerkers en wenke vir informele en formele assessering Leermateriaal en hulpbronne Internetverwysings of aanvullende materiaal Notas: 146