Laerskool Olifantsvallei

Vergelijkbare documenten
Laerskool Olifantsvallei

Nuusbrief 12 Desember 2018

Laerskool Olifantsvallei

Laerskool Olifantsvallei

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Laerskool Olifantsvallei

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Laerskool Eikestad Voorgeskrewe Skool- en Sportdrag. Soos goedgekeur op 26 Julie 2016

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

Hoërskool McLachlan. Graad 8 tot 9: (Leerders kan kies tussen voorbereid en onvoorbereid.) waarheid beelde deure

SKOOLUNIFORM VIR GRAAD 1-7

SKOOL UNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Vier vingerbreedtes bo die knie.

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Laerskool Horison Graad

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Hier trap ons diep spore...

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

26 Januarie 2018 Omsendbrief 02/2018

Hier trap ons diep spore...

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

Leerling-inligting: Van: Graad:

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL

Laerskool STULTING Primary School

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

2 nd Chances... Wiskunde

Indien u kan help, gee asseblief u naam in by die sekretaresse, me Nolene van Wyk.

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

22 JUNIE 2016, KWARTAAL 2, UITGAWE 18. Vir bespreking kontak gerus vir ds. Natalia Strydom by

Volksdanse Spesialisasie vir P/D en Verkenners

LAERSKOOL LORRAINE. -Die skool wat omgee.

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

A B C Toekenning. 15 Februarie 2003

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 23/ JULIE 2017

GRAAD SKOOLURE MAANDAE TOT VRYDAE MIDSTREAM COLLEGE PRIMÊRE SKOOL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

31 AUGUSTUS 2 SEPTEMBER 2017

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

NOTULE VAN TAKVERGADERING GEHOU OP 2 AUGUSTUS 2017 TE SOUTPANSBERG GOLFKLUB

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

Ondervoorsitter: Danie Momberg

Kleur jou lewe in! Kleurvol op die Wonniewerf. 2 Maart 2017

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

HOËR VOLKSKOOL HEIDELBERG NUUSBRIEF 7 VAN Geagte Ouer/Voogde

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

inligting vir skole Doen iets wen iets!

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Die Hoërskool DF Malan

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Animato Koorkompetisie/Choir

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Teorie: Gr. 5 en 6 (UNISA en Royal Schools)

Wrestling Federation Stoeifederasie

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Die Hoërskool Jan van Riebeeck

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Allegretto... we are the leaders in culture... an eisteddfod with a difference... for all

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Aanbieding van drama as buitemuurse aktiwiteit LAERSKOLE RETHA POOL: HOOF/REGISSEUSE/ONDERWYSERES/TEATERPRAKTISYN 15 JAAR ERVARING

WEEKBRIEF 17 VAN 2017 UIT DIE KANTOOR

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1. ALGEMENE INLIGTING

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Gestig 1870 PROSPEKTUS 2013

Voorspoed aan elkeen van u met al u verpligtinge as ouer gedurende hierdie kwartaal.

REKORD- EN EINDEKSAMEN

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

BROEDIE NUUS. WOENSDAG, 28 Junie, KW.2. Leed

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Transcriptie:

Laerskool Olifantsvallei Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@telkomsa.net Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 NUUSFLITS 27 Januarie 2017 1. Die atletiekbyeenkoms was n groot sukses en die Oranje-span het oortuigend gewen! Baie geluk aan elke leerder wat deelgeneem het. n Opregte woord van dank aan al die Pappas, Mammas en oumas wat gehelp het by die Snoepie. Ons het soveel hande gehad dat ons soms moes vra dat iemand asseblief moet ophou werk om vir n volgende persoon kans te gee om te werk! Dit was heerlik om soveel betrokkenheid te ervaar! Nogmaals dankie! Baie geluk aan die volgende leerders wat rekords verbeter het: Shauwin Booise (Hoogspring Seuns 13jr) / Zoë Coetzee (60m Dogters 9jr) Die rekord van die 150m Hekkies Seuns 12jr, is deur ses leerders verbeter - baie geluk! Hulle is Joshwin Brink(27,40s), Rethan da Silva, Daniël Mothethetho, Sange Booi, Walt Papier en Chadwin Kotzé. Laerskool Olifantsvallei se Victrix Ludorum is Kaydene Fortuin en die Victor Ludorum is Shauwin Boois. Die beste veld-atleet was Hizelle Fortuin en die beste baan-atleet was Jade Vallentyn. Ons is baie trots op hierdie prag prestasies! 2. 2. Die tenniswedstryd van Donderdag, 2 Februarie 2017, teen Curro Langebaan skuif n Dinsdag, 31 Januarie 2017, as gevolg van die swemgala. Dit is n tuis wedstryd en vind 14:30 plaas. 3. Baie dankie aan die nuwe Graffiti-span van 2017 - Mieke West en Christine McDonald! Hierdie dogters is verantwoordelik vir die mooi maak van die kennisgewingbord by die skool se ingang. 4. Ouers wat wil aansoek doen om afslag van skoolgelde word versoek om die nodige vorms by die skool af te haal, volledig te voltooi en by die finansiële kantoor in te handig teen Maandag, 6 Februarie 2017.

5. Baie geluk aan die volgende leerders wat in die Boland Tweekamp-span opgeneem is: André van Zyl (Ontwikkelingspan), Carine Röntgen (A-span), Alizmi van der Vyver (Ontwikkelingspan), Isabelle Heyns (Ontwikkelingspan) Mia-Lizé van der Vyver (B-span), Mariska Naudé (Ontwikkelingspan), Simon van Niekerk (Ontwikkelingspan), Christie Engelbrecht (A-span), Minke van Coller (B-span), Nina Engelbrecht (B-span), Dieter Naudé (A-span), Elizabeth Coetzer (A-span) en Wickus Nel (A-span). Hierdie tweekamp-atlete neem op Saterdag, 4 Februarie 2017, aan die Interprovinsiale byeenkoms te Oudtshoorn teen WP, SWD, OP en Griekwas deel. Baie sterkte met die voorbereiding en harde oefening. 6. Die jaarlikse swemgala vind plaas op Donderdag, 2 Februarie 2017, om 17:00. Ons het dit goedgedink om weer n aand byeenkoms te hou, aangesien ons baie positiewe terugvoering ontvang het. Alle swemmers en skoliere MOET dit bywoon. Indien leerders nie die byeenkoms kan bywoon nie, moet u ons asseblief skriftelik daarvan in kennis stel. Leerders moet geklee wees in die Laerskool Olifantsvallei Sportdrag. Inskrywings vind by die swemgala plaas. Ons nooi alle ouers en vriende van die skool om die swemmers te kom ondersteun. Die ouers moet asseblief n aflos-swemspan saamstel, want die onderwysers het reeds n span ingeskryf. Neem asseblief kennis dat daar, as gevolg van die swemgala, geen sportoefeninge op Donderdag sal plaasvind nie. Byvoorbaat dank aan die OOV wat weer heerlike versnaperings sal verkoop. Laerskool Swartland se swemgala vind op Woensdag, 8 Februarie 2017, plaas. Ouers is self verantwoordelik vir die inskrywings asook die vervoer. Stuur asseblief u epos-adres vir mev. Petronel le Roux-Burger (by olifantsvalleisport@gmail.com), sodat sy die besonderhede aan u kan deurstuur. Let asseblief daarop dat inskrywings op 1 Februarie 2017 sluit. Laerskool Olifantsvallei se Uitnodigingsgala vind op Donderdag, 16 Februarie 2017, om 14:00 plaas. Leerders moet vroegtydig by mev. Petronel le Roux-Burger inskryf, teen R40 per swemmer. Interskole swem vind op Maandag, 20 Februarie 2017, plaas. Laerskool Vredenburg se Uitnodigingsgala vind op Donderdag, 23 Februarie 2017, plaas.

7. Mev. Clarissa Mouton beoog om swemafrigting aan te bied by Laerskool Olifantsvallei, op Vrydae. Sy wil fokus op styl- en tegniek vaslegging vir swemmers van grade 1 tot 7. Kostes beloop R50 per kind per uur. Indien u belangstel, is u welkom om haar te kontak by 082 338 6671. 8. Alle ouers wat belangstel daarin dat hul kinders moet deelneem aan die ATKVredenaarskompetisie, moet asseblief so gou moontlik vir mev. Steyn laat weet. Inskrywingsgeld beloop R175 per deelnemer en ouers is self verantwoordelik vir die skryf van kinders se toesprake. Slegs 4 leerders vanaf graad 1 tot 3 mag ingeskryf word, 4 leerders in graad 4 en 5 en 4 leerders van graad 6 en 7. Indien daar groter belangstelling is as die aantal leerders wat ons mag inskryf, sal interne kompetisies gehou word. Op Maandag, 6 Februarie 2017, kom een van die dames van Kansvatter Redenaars ons leerders meer oor hierdie kompetisie, vertel. Dit sal plaasvind tydens die saalbyeenkoms en ouers wat belangstel is welkom om dit by te woon. 9. Die Graad 7-leerders het die voorreg om vanaf Woensdag tot Vrydag (15 17 Februarie 2017), die Melkbosstrand Buitelugskool by te woon. Hierdie kamp is verpligtend en word deur die Wes-Kaapland Jeug-trust aangebied. Dit bly elke jaar die hoogtepunt van elke graad 7-leerder se laerskool loopbaan. Kostes beloop R550,00 per leerder wat busvervoer insluit. Afbetalingsooreenkomste of inbetalings moet asseblief voor/op 10 Februarie 2017 afgehandel wees. 10. Elke leerder het vandag n Compu-IQ vorm ontvang. Hulle is spesialiste in tuis en skool opvoedkundige sagteware en wil die belangstelling van ons ouers toets. Stuur asseblief die vorm geteken terug skool toe, al sou u ook nie belangstel nie. 11. n Opregte word van dank aan me. Efraine van Heerden van Evelyn Francis Afrondingskool wat ons dogters kom toespreek het. Hulle bied n besondere kursus aan vir die opbou van innerlike en uiterlike skoonheid. Elke aspek van hoe om jouself te versorg word aan die dogters geleer. Die kursus bestaan uit baie praktiese aktiwiteite waar die dogters alles sal leer oor hoe om hulself te versorg en goed wat elke dogter moet weet. Inskrywingsvorms is by die ontvangs beskikbaar. Vir meer inligting gaan besoek asseblief haar webtuiste: www.evelynfrancis.co.za 12. Rugby Skills and Development se rugbykliniek was n groot sukses en ons is dankbaar vir hul tyd en opoffering. Elke seun het n inskrywingsvorm ontvang en as daar enige verdere navrae is, kan u hulle persoonlik skakel. (Die kursus sal op n tyd ingeruim word, wat nie met ons skool se buitemuurse program bots nie.) 13. Ons wil graag begin om ons winterklere voorraad reg te kry vir die tweede kwartaal. Onder aan hierdie Nuusbrief is n bestelvorm wat u kan voltooi en voor/op 17 Februarie 2017, terug skool toe moet stuur. Pryse sal so gou moontlik aan u deurgegee word. Neem asseblief kennis dat die nuwe skooldrag nog nie verpligtend is nie, maar dat dit stelselmatig uitgefaseer word. Let daarop dat ons slegs n beperkte aantal skoolklere as voorraad sal dra en ons vra dus u samewerking ten opsigte van die bestellings ten einde teleurstelling te voorkom. Vriendelike groete... J. HAMMAN SKOOLHOOF

----------------------------------------------- Bestelvorm ------------------------------------------------------------- NAAM VAN LEERDER:... GRAAD:...... Ouer Naam en Handtekening Dui asseblief die hoeveelheid van van elke grootte wat u wil bestel. 3 4jr 5 6jr 7 8jr 9 10jr 11 12jr 13 14jr Small Sweetpak-baadjie Sweetpakbroek Blou gholfhemp (word gedra vir sport) SEUNS-SKOOLDRAG (kort mou) Grys kortbroek Swart skoolskoene met grys sokkies / kaalvoet SEUNS-SPORTDRAG Navy kortbroek SOMER DOGTERS-SKOOLDRAG (kort mou) Navy Rompie Swart skoolskoene met wit sokkies / kaalvoet DOGTERS-SPORTDRAG Navy kortbroek SEUNS- SKOOLDRAG (langmou) Navy Sweetpak Baadjie Grys langbroek Navy langmou trui / moulose trui Swart skoolskoene met grys sokkies SEUNS- SPORTDRAG Navy kortbroek / sweetpakbroek Navy sweetpak baadjie WINTER DOGTERS-SKOOLDRAG (langmou) Navy Sweetpak Baadjie Grys langbroek / navy rompie Navy langmou trui / moulose trui Swart skoolskoene met wit sokkies / swart kouse DOGTERS-SPORTDRAG Navy kortbroek / netbalrompie / Sweetpakbroek Navy sweetpak baadjie Skool-Kalender - 2017 Kwartaal Open Sluit Eerste 11 Januarie 2017 31 Maart 2017 Tweede 18 April 2017 30 Junie 2017 Derde 24 Julie 2017 29 September 2017 Vierde 9 Oktober 2017 6 Desember 2017