ELDO-INFO. No. 6 : 26 Oktober 2015

Vergelijkbare documenten
1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

REKORD- EN EINDEKSAMEN

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

AKADEMIESE ORIËNTERING EERSTEJAARS 2012 AKADEMIESE ORIËNTERING & KURRIKULUMKONTROLE

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Wapport 7 24 Februarie 2017

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

2 nd Chances... Wiskunde

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Graad 12 - OUERAAND

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: *3WISK*

Paulus en sy vriende vertel ander van God

LGS PRESTIGE-AAND BELEID

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Jou brein fokus op oorlewing. Wat het dit met gesonde eetgewoontes te make?

Omsendbrief 19/ Junie 2015

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

GEAGTE OUERS. 14 Oktober 2016 Webtuiste: Uitgawe: 33

Jakkals lê eendag heerlik en

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Pragtige Koningin Ester

Antonieme en sinonieme

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Ek kan op God vertrou. God sal my bewaar teen alle kwaad. Ek kan nie op God vertrou nie. Ek moet self planne maak.

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Uit die hoof se kantoor. Inhoud

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JEUG GEBEDSAAND: Operasie Transformasie

Daar is altyd drie opsies:

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Nota vir die onderwyser/es:

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. Junie Eksamen 2015 : Vraestel Beantwoord al die vrae op die foliopapier wat verskaf is.

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

My siel, Pa. Marie van Rensburg

1. ALGEMENE INLIGTING

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Tema: Uit genade maak God ons bekwaam en waardig

Ontmoeting 40. Welkom. Wyding. Woord. te maak, in vorms te giet en te laat droog word.)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

SKOOLUNIFORM. 1. Blou tetrex rok met skoolwapen op die sak. Lengte van rok: Nie korter as vier vingerbreedtes bokant die knie nie.

CAMI EDUCATION. Graad 12 Wiskunde Geletterdheid Vraestel II Rekord eksamen Punte

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

GRAAD 12: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: SKRYF

Vinkie. Laerskool Fairland

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

FAKTORE EN VEELVOUDE

HOËRSKOOL ALBERTON WISKUNDIGE GELETTERDHEID

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

ELDO-INFO No. 6 : 26 Oktober 2015 Gedagte vir die week Met die eksamens wat om die draai is wil ons graag met almal die 10-punt-plan wat Dr ST Potgieter, sielkundige en skrywer, voorstel om die stress van eksamen skryf te verminder. Moenie tot op die nippertjie wag voordat jy Stap 1 Begin betyds begin leer nie. Begin betyds leer sodat jy betyds gereed is om eksamen te skryf. Werk vir jou n rooster uit waarvolgens jy kan Stap 2 Beplanning leer Sorg dat jy genoeg tyd inbou vir rusperiodes, ontspanning en oefening. Stap 3 Realistiese doelwitte Stel vir jou haalbare en realistiese doelwitte wanneer jy jou leerrooster opstel sodat jy daarby kan hou. Skep vir jou n rustige plek om te leer waar jou Stap 4 Rustige leer omgewing aandag nie afgetrek sal word nie. Moenie op die bed sit en leer nie, sit by n tafel of lessenaar. Sit jou selfoon weg wanneer jy leer anders is Gebruik jou selfoon op n die versoeking daar om kort-kort daarop te kyk. Stap 5 gedissiplineerde wyse Dit trek jou aandag af en onderbreek jou gedagtegang. Dissiplineer jouself om slegs tydens jou rusperiodes jou selfoon te gebruik. Kyk na wat jy eet en drink terwyl jy studeer. Nou is die tyd om gesond te eet en verfynde Stap 6 Gebalanseerde dieet koolhidrate en suikers so ver moontlik uit te skakel. Drink ook genoeg water. Bly weg van n oormaat energiedrankies en koffie. Stap 7 Oefening en vars lug Jy moet vars lug en oefening kry. Nie net help dit jou liggaam nie maar jou brein baat ook daarby. Stap 8 Slaap genoeg Sorg dat jy genoeg slaap inkry veral die nag voordat jy n vak skryf.

Om deurnag te leer en dan te moet skryf veroorsaak dat jy moeg is en jou brein nie helder dink nie. Stap 9 Vra vir hulp Moenie bang wees om vir hulp te vra wanneer jy dit nodig het nie. Moenie tydens die eksamen jou verhouding Soek jou krag by die Stap 10 Here met die Here afskeep nie. Lees jou Bybel en bid gereeld. Moet egter nie laat slap lê en dan verwag dat die Here jou uit jou penarie moet uithelp nie. AKADEMIE Eksamenrooster beskikbaar op die Communicator (bronne/samen) en die webbladsy. ALGEMEEN IKT-RAAD 2015/2016 Die IKT-raad is op Woensdag 21 Oktober ingehuldig by hulle onderskeie graadgroepe. Weereens baie geluk aan : Graad 11 Christopher Needham (Hoofleier), Jarrod Mackay (Hoofleier), Kaylee Posthumus (Hoofleier) Jeandré Botha, Venita Engelbrecht, Elrene Truter, Antonie Ackerman, Andrich Miller Gerda de Jager, Sumari Reinecke, Melissa Nel, Warren de Bruin Graad 10 Claire du Preez, Somari Pretorius, Dillon Lee Vosloo, Phia Davel, Tia Coetzer, Megan McConaghy, Marcel Schloms, Chrizaan Pretorius, Anastasia Monteiro Benecia van Staden, Elné Kotze MERIETE-AANDE Die jaarlikse meriete-aande het plaasgevind op 20 Oktober(Matrieks) 21 Oktober (Kultuur) 22 Oktober ( Sport). Baie geluk aan al ons leerlinge wat skitterend presteer het op verskeie gebiede. Die topprestasies is : NAAM GR PRESTASIES Johné Matthyssen 12 Dux-leerling Eldo-Oscar vir Betrokkenheid

Eldo-dogter van die Jaar Mar-Juan Tredoux 12 Eldo-seun van die Jaar Veelsydigste Sportdogter van die Jaar 12 Anneke Beukman Veelsydigste Sportseun van die Jaar 12 Maartin du Toit Veelsydigste Kultuurseun van die Jaar 12 Tristan Kapp Veelsydigste Kultuurdogter van die Jaar 12 Clarissa Diederichs Twaalf Jaar skoolbesoek 12 Mar-Juan Tredoux Megan Kraemer Wessel van der Walt Nuusmaker van die Jaar 11 Izél Bezuidenhoudt Veelsydigste Kultuurdogter ( Gr 8-11) 10 Ianthé Sipsma Veelsydigste kultuurseun ( Gr 8-11) 11 Renier Stoop Kultuurseun van 2015 11 Armand Rossouw Kultuurdogter van 2015 11 Liza du Plessis Sportdogter van 2015 10 Nicola de Bruyn Sportseun van 2015 11 Theuns Ehlers Foto s en prestasies sal volledig verskyn in die Jaarblad..

Moldag Mol is n eenheid van meting wat in chemie gebruik word om n hoeveelheid te meet. Dit is 6,02 x 10tot die mag 23 en daarom word Moldag wêreldwyd op 23 Oktober om 6;02 gevier! Dankie vir die Akademiese kommitee vir die heerlike fun & games Die wenners is : 1e plek : De Wet Pretorius & Megan Jay 2e plek : Altin van Tonder & Reuben Janse van Rensburg 3e plek : Fouché van Aardt & Jessica de Witt

PROGRAM VAN DIE WEEK Hoërskool Eldoraigne Program van die week No 34 /2015 26 Okt 1 Nov 2015 DATUM SPORT KULTUUR AKADEMIE ALGEMEEN Maandag 26 Okt Dag 6 Atletiekoefening Alle items 14:00 16:00 Hokkie Voorseisoen (volledige program bronne/sportinligting) Dansstudio: 14:00-19:00 Kooroefening 18:30-21:00 Sangstudio 14:15 Eldo Musiq Studio 14:30 18:30 Alpha Wiskunde : 06:30(Gr10) 14:15(Gr 11) 16:00(Gr12) Geskiedenis 8e vak(gr 11 )14:00 Besigheidstudies 8e vak (Gr10) 14:00 Oggendklasse 06:30 Gr 11 K3 Wisk, K3 RTT Dagbestuurvergaderi ng LR 06:45 Skoolbestuurvergade ring 14:00 16:00 Klasobervasie Huiswerkklasse & Korrektiewe klasse Gr 8-11 (14:00) Dinsdag 27 Okt Dag 1 Hokkie akademie 06:45 ( Hoërskool ll e) 14:30 ( Laerskool ll e) Hokkie Voorseisoen (volledige program bronne/sportinligting) Atletiekoef Alle items 14:00 16:00 Netbal Voorseisoen 16:00 0/13 0/15 17:30 0/16 & 0/17 Sangstudio : 16:30 Fotografieklub afsluiting Dansstudio 18:00-19:00 Vliegakademie klas 14:00 Geskiedenis Ekstra klas Gr 11 : 14:00 Geskiedenis Ekstra klas (Gr 11) 14:00 Besigheidstudies 8e vak (Gr11) 06:45 Oggendklasse 06:30 Gr 11 K4 Wisk, K4 RTT Gr 12 Eindeksamen Rekeningkunde E4C D-groups leiers Opening : Vierkant Gr 6-inligtingsaand Vliegakademie : Merieteaand Woensdag 28 Okt Dag 2 Atletiekoefening Alle items 14:00 16:00 Hokkie Voorseisoen (volledige program bronne/sportinligting) Krieket T20 vs Zwartkop 0/14 (w) 0/15 (t) 3e span vs Cornwall(w) Kultuurvergadering 06:45 Sangstudio 14:15 Eldo Musiq Studio 15:00 17:00 Alpha Wiskunde 06:30(Gr10) Ekstra LW klasse Gr 11 : 06:30 Ekstra klasse Gr 8-12 14:00 15:00 Alle personeel beskikbaar Wisk ekstra klas Gr 11 (Hersiening) Oggendklasse 06:30 Gr 11 K6: Wisk K6:RTT E4C Praise & Worship (pouse) Gr 6-inligtingsaand Bemarkingsvergadering per 1 Kerskonsert : Gratis in skoolsaal Donderdag 29 Okt Dag 3 Atletiekoefening Alle items 14:00 16:00 Netbal Voorseisoen 0/13-0/17 16:00-17:00 Hokkie Voorseisoen Swem Gala Sangstudio 16:00 Eldo Musiq Studio 14:00 16:00 Ensemble Oefening 16:15 17:30 Alpha Wiskunde 14:15 (Gr 11 & 12 ) Opening : Graad

Sutherland Krieket T20 vs Cornwall Hill 0/14 (t) 0/15 (w) Vrydag 30 Okt Dag 4 Saterdag 31 Okt Atletiek Top 12 TUT Pilditch Tennis Kampioenskappe 14:30 (WP tennisklub) Tennis Kampioenskappe ( by skool) LW 8e vak Gr 10 06:45 Gr 12 Eindeksamen Wiskunde/Wiskundige Geletterdheid SOS vergadering per 5 Huiswerkklasse & Korrektiewe klasse Gr 8-11 (14:00) Opening : Vierkant