HOëRSKOOL PORTERVILLE

Vergelijkbare documenten
HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL PORTERVILLE

HOËRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Laerskool Olifantsvallei

HOËRSKOOL PORTERVILLE

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

Omsendbrief 19/ Junie 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

15. Ek glo aan die opstanding en die ewige lewe Filippense 3:20-21 en Johannes 5:24

ATKV-REDENAARSKOMPETISIE 2016 EERSTE RONDE HOËRSKOOL PAREL VALLEI, WES-KAAP

Laerskool Olifantsvallei

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 12 / APRIL 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Laerskool Olifantsvallei

HOëRSKOOL PORTERVILLE

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM. 19 Mei 2017 Webtuiste: \ Gimmieraadsokkie

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

1. ALGEMENE INLIGTING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

30 November 2017 JANUARIE 2018

n Tempel Leier besoek Jesus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

Hier trap ons diep spore...

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

WEEKBRIEF 9 VAN 2018 UIT DIE KANTOOR

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Matriekeindeksamen begin. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NOTULE VAN DIE BOLAND TWEEKAMP JAARLIKSE ALGEMENE VERGADERING WAT GEHOU IS OP 27 MEI 2016 IN DIE PAARL TE CALEDONVILLE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Jesaja sien die Toekoms

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

Januarie Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag. 24 Sopkombuis 08:00 Snr Kuier 09:30 Kerkraad 18:00

GEAGTE OUERS VOLGENDE WEEK SE PROGRAM PICK N PAY-PROJEK. 26 Julie 2018 Webtuiste: Uitgawe: 21

HOËRSKOOL PORTERVILLE

Bybel vir Kinders bied aan. Daniël die Gevangene

Hersiening. Die aksentteken op die letter a wys dat ʼn mens die letter ʼn bietjie harder uitspreek

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

LEEUWENHOF AKADEMIE LAERSKOOL NUUSBRIEF NR. 31 / OKTOBER 2017

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Bybelse Dissipelskap. Saligheid/ Redding

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Les 1 vir 7 Oktober 2017

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

Wrestling Federation Stoeifederasie

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

toegewy aan God ross os s v an v nieker i k

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Bybel vir Kinders. bied aan. Jakob die Bedrieër

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

2 nd Chances... Wiskunde

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Nota vir die onderwyser/es:

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Bybel vir Kinders. bied aan. Joshua neem Beheer

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

MAANDAG, 19 OKTOBER2015

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

Transcriptie:

P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 21/2014 25 Julie 2014 OUERAAND - DINSDAG, 29 JULIE 2014 Sommige van ons leerders het n kennisgewing ontvang dat opvoeders met betrokke ouers en leerders n afspraak verlang. Graad 1-6 : Slegs die ouers Graad 7-12: Leerders (in skooldrag) saam met die ouers. NB: Tyd vir afsprake is vanaf 17:30-19:30 Indien u n afspraak verlang en nie n briefie ontvang het nie, kan u n afspraak met die opvoeder op enige ander tyd maak. Stuur asseblief die afskeurstrokie op Maandag, 28 Julie terug skool toe. GESTIG 1870 Anandie maak ons weer trots SA Skole Netbal het vanjaar in die 0.18 ouderdomsgroep n squad van 35 top spelers aangewys na afloop van die SA Skole Toernooi in Margate. Anandie Burger is ingesluit in die SA Skole 0.18 Squad. Baie geluk aan Anandie en haar ouers, n merkwaardige prestasie! Ons is BAIE trots op haar. Sy is n voortreflike ambassadeur vir ons skool en doen ons leuse gestand: Op die Voorpunt! WES-KAAP INTERPROVINSIALE NETBALTOERNOOI Lize Simon (0.18), Hanneke Kotzé (0.15) en Jana Cronjé (0.13) het die laaste naweek van verlede kwartaal aan die Interprovinsiale Netbaltoernooi op Worcester deelgeneem. Lize se span het die silwermedalje verower! Ons is trots op ons netbaldogters wat HSP se netbal op die voorpunt hou. KYKNET Skole Top 10 Skole Top 10, n program op kyknet Musiek (op kanaal 146 DSTV) het ons die geleentheid gebied om ons 10 gunsteling Afrikaanse liedjies te kies en aan te kondig op TV. Die keuses is egter onderhewig aan die volgende: of die musiek video van die Afrikaanse liedjie bestaan en hoeveel keer dit al gekies is. Hiermee kry ons die geleentheid om ons skool se musieksmaak, kultuur, kreatiwiteit en gees ten toon te stel aan Suid-Afrika. Ons kon nou nie noodwendig ons 10 gunsteling videos kry nie, maar die blootstelling is goud werd!. Die verfilming geskied op Woensdag, 6 Augustus tydens skoolure! Ons sien uit na ons kinders se kreatiewe sy! Engelse Rugbytoerspan Sollihul School besoek Suid-Afrika en speel Woensdagmiddag, 30 Julie 2014 teen ons 1 ste Rugbyspan. Die span arriveer reeds Dinsdagaand op Porterville. Baie dankie aan ouers en vriende wat bereid is om akkommodasie aan die spanlede te voorsien, asook die 1ste span se ma s wat die regmaak van die ontvangs van die toerspan vir ons behartig. Kom ondersteun ons seuns! 1 ste Netbalspan vs Bonnievale Ons 1 ste Netbalspan speel vanmiddag teen hul eweknie van H/S Bonnievale. Hierdie wedstryd kon nie verlede kwartaal plaasvind nie, as gevolg van die Wes-Kaap Netbalproewe op Oudtshoorn. Beide skole het egter gevoel dat die wedstryd moet plaasvind. Indien die reën dit toelaat, speel die 2 spanne vanmiddag om 16:00 by ons Sportgronde teen mekaar. Kom ondersteun asseblief ons netbal!

H/S TYGERBERG O/15 RUGBY TOERNOOI Die uitslae van die Hoërskool Tygerberg O/15 Rugby Toernooi wat die vakansie plaasgevind het, is as volg: O/15A H/S Porterville vs H/S Tygerberg = 14-12 H/S Porterville vs H/S Swartland = 0-27 AKADEMIE TOP 10 Graad 4: Lené Immelman, Christine Loubser, Madelein Liebenberg, Daniël Knoetzen, Chloë Daniëls, Francois Snyman, Franzelle van der Walt, Suené Boois, Dané Kellerman, Lienke Liebenberg. Graad 5: Marecél Celliers, Liebe Treurnicht, Carli Constance, Henco Swanepoel, Nanet Perold, Paul Louw, Janté Jafta, Kara-Lee Faro, Nashwin Mbula, Isabella Edwards. Graad 6: Lize Immelman, Tacara du Bois, Estelle Du Toit, Liné Snyman, Inge von Wielligh, Hennis van Deventer, Cameron Kamfer, Francesca Olivier, Ruan Briers, Lauren Young. Graad 7: Mari de Lange, Jani de Lange, Jana Cronjé, Anlu Behm, Mariechen van Baalen, Antoinette Burger, Rohan Knoetzen, Cassidy Visser, Hanneke Kuhn, Gemma Kalp. Graad 8: Reinette van der Merwe, Danelle Behm, Elize Myburgh, Dawid Smit, Hendrik Louw, Le-Handré Gloyne, Elzanne Liebenberg, Cornel de Villiers, Armand Fourie, Meryl-Ann Ficks. Graad. 9: Chrizelle du Plessis, Lené Nortje, Kara Hanekom, Cornél Vlok, Jana Janse van Rensburg, Hanneke Kotzé, Alannah Olivier, Willrene Nero, Keliah Daniëls, Albert du Plessis. Graad 10: Nelani Stemmet, Jolandie Burger, Gisela Nel, Marica Loubser, Riandri Oosthuizen, Carla van Wyk, Petrus van Deventer, Maré-Antoinette Gagiano, Fabrisca Frederiks, Annuscha Willemse. Graad 11: Elana du Plessis, Roné de Lange, Anika Kotzé, Hanlie Coetzé, Cecile Louw, Carla Ligthart, Elsa Richter, Marette Visser, Keanu Patience, Nashlie Christians. Graad 12: Mardi Breytenbach, Yvonne van den Heever, Marinda Briers, Alrené van Heerden, Salomé Esterhuyse, Bianca van Wyk, Ragnhild Olivier, Anke Bleeker, Anandie Burger en Vera-Mari Janse van Rensburg. BAIE GELUK!

BEROEPSVOORLIGTING Mnr. Chris Prins besoek die skool op Vrydag, 1 Augustus om die graad 11 leerders te kom toets. Leerders moet asb. n potlood en uitveër saambring. SKOOLTRUIE & REëNBAADJIES Skooltruie wat uit voorraad was by die skool se klerewinkel is nou weer beskikbaar. Daar is nog n paar nommers in die reënbaadjies vir die Gr. 1-7 leerders beskikbaar. As daar nog ouers is wat belangstel om n reënbaadjie aan te koop, moet hul asseblief die leerder saambring om die baadjies aan te pas. Baie dankie Sandra Vlok vir die naartjies vir die koshuis. Die 1ste Rugbyspan wil net die volgende persone bedank wat die toer vir hul moontlik gemaak het. Dit was n baie suksesvolle week wat almal geniet het. * Voorberg Gevangenis * J.P. Nel * Dirk Olivier * OK Grocer * Porterville Spar * Al die ouers wat bygedra het. * Lettie Haasbroek * Dassie & Albie Wessels * Lizette Gous * Marius en Mariëtte van Deventer STUDENTE Baie welkom aan die volgende proefstudente wat hul internskap kom doen vanaf 21 Julie tot 15 Augustus : Me. H.A. Kriel (Gr. 1) Mnr. J.H. Rust (Gr. 10) Me. C.L. Hanekom (Gr. 4) Mnr. D.M. Theron (Gr. 10) Mnr. D. Erasmus (Gr. 5) Mnr. A. Otto (Gr. 11) Me. W.J. Goosen (Gr. 6)

OORDENKING VIR DIE WEEK n PERSOON VAN LIEFDE Julle moet die liefde nastreef. Lê julle toe op die gawes van die Gees - 1 Kor. 14:1 Jy moet nie so besig wees om uit te vind wat God se groot plan vir jou lewe is dat jy nie meer sien wat Hy al vir jou gesê het nie. Hy het al vir jou gesê jy moet n lewe van liefde leef. Die interessante ding van God is dat Hy verwag jy moet die waarheid wat jy reeds ken, leef voordat Hy meer dinge aan jou openbaar. So, moenie kyk wat jy volgende moet doen as jy nog nie doen wat Hy al vir jou gesê het om te doen nie. Liefde is baie belangrik vir God. In 1 Johannes word God beskryf as liefde God is liefde en liefde is God Hy wil hê ander mense moet sy kinders kan uitken aan hulle liefde vir mekaar. So, as jy wil weet wat God se plan vir jou lewe is, begin by die liefde. Gebed Liewe Here, ek wil bekend staan as iemand wat vir ander mense lief is - nie net my familie en vriende nie, maar alle mense. Help my asseblief om dit te doen. Amen.

WEEKPROGRAM Vrydag, 25 Julie - O/19A Netbal - Bonnievale (T) BHL Info vergadering Saterdag, 26 Julie - Rugby & Netbal - Dirkie Uys (W) Maandag, 28 Julie - Wes-Boland Eisteddfod begin Dinsdag, 29 Junie - Oueraand Engelse Toerspan arriveer Woensdag, 30 Julie - Rugby vs Sollihul School (Engelse Toerspan) Donderdag, 31 Julie - Gr. 10 vakverandering sluit Vrydag, 01 Augustus - Beroepsvoorligting - Chris Prins Saterdag, 02 Augustus - Rugby & Netbal - Hopefield (T) MNR. WILLEM ENGELBRECHT SKOOLHOOF BELIEVING IN YOURSELF IS THE FIRST SECRET TO SUCCESS!