TOERISME RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

Vergelijkbare documenten
WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA

TOERISME RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE

TOERISME RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE. Hierdie riglyne bestaan uit 17 bladsye.

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 1

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2 nd Chances... Wiskunde

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

REKORD- EN EINDEKSAMEN

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

Les 14: Entrepreneurskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 WISKUNDE DERDE VRAESTEL NOVEMBER 2009

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Die. BLIKslim. Bestellings Gids

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 1 AFRIKAANS HUISTAAL STEL 1: 2012 MODELVRAE

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD: 6 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

Les Plan Vier. Voeding

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Fase 1: Die beskikbare opsies Klik op die volgende plekke: Stap 1: Stap 2: Stap 3: Vul die Name - en die Description -veld vir die klikker in.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Gemeenskaplike Vraestel GRAAD 10: AFRIKAANS HT VRAESTEL 3: STELWERK INSTRUKSIES EN INLIGTING. OOS-KAAP Onderwysdepartement UITENHAGE DISTRIK

Inleiding Tot Die Jagluiperd

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

Les Plan Twee. Habitats

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

OOS-KAAP PROVINSIE ONDERWYS DEPARTEMENT

Beeld,Die Burger en Volksblad Koerantplakboeke Nasionale Kompetisie

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Foendieklub vir uitnemendheid in Tegnologie

Navorsingsvoorstel TITEL VAN DIE VOORSTEL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 4

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

.1 INLEIDING. geleenthede te adverteer en deelname te bevorder Moets

ISEBE LEMFUNDO LEMPUMA KOLONI EASTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Risikoprofielsamestelling op SanPort ipad- app

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Afdeling A Vraag 1: Pas Kolom A by Kolom B en skryf slegs die korrekte letter neer.

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

TOERISME RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE 203 Hierdie riglyne bestaan uit 7 bladsye.

Toerisme 2 DBE/PAT 203. INLEIDING INLIGTING Die Praktiese Assesseringstaak vir Toerisme behoort die leerders se begrip van die toerismebedryf as 'n dinamiese ekonomiese sektor te toon. Dit is gemik op die uitbreiding van leerders se kennis, waardes en vaardighede in verband met reispraktyk, wat in graad 0, en 2 opgedoen is. 2. PUNTETOEKENNING FASE = 00 FASE 2 = 00 TOTAAL = 200 2 = 00 3. ADMINISTRASIE EN VERANTWEEORDELIKHEDE 3. Administrasie van die PAT-eksamen Hierdie praktiese assesseringstaak (PAT) is die ENIGSTE amptelike praktiese eksamen vir graad 2-Toerisme-leerders in 203. Onder GEEN omstandighede mag dit deur enige alternatiewe praktiese eksamentaak vervang word nie. Die praktiese assesseringstaak (PAT) in Toerisme bestaan uit twee fases. Fase moet gedurende kwartaal voltooi word en Fase 2 moet gedurende kwartaal 2 voltooi word op datums wat deur die onderskeie provinsiale onderwysdepartemente vasgestel is. Die PAT is 'n VERPLIGTE komponent van die finale eksterne eksamen vir Toerisme. Geen gedeelte van die amptelike PAT 203-Toerisme-dokument mag oorgetik, geredigeer of verander word nie. Die logo van die Nasionale Departement van Basiese Onderwys mag NIE deur enige ander logo vervang word NIE. Die grootste gedeelte van die PAT moet in die klas onder gekontroleerde omstandighede gedoen word, en slegs sekere afdelings of navorsing kan as huiswerk voltooi word. Onder geen omstandighede moet die PAT aan leerders gegee word om op hulle eie tuis te voltooi nie. Gereelde lestyd moet gedurende Toerisme-klastye toegeken word, bv. 'n dubbelklas elke tweede week, sodat leerders onder die toesig en leiding van die onderwyser aan die PAT kan werk. Daar word sterk aanbeveel dat die nasien van die afdelings van die PAT op 'n deurlopende basis gedoen word om individuele vordering te monitor. Bewys van voltooide afdelings van die PAT moet in die klaskamer vir beide interne en eksterne verifiëring- en moniteringsdoeleindes beskikbaar wees. Voorbeelde van formate vir die toerplan, reisprogram en die voorgestelde toerbegroting is ingesluit en moet gebruik word om die take te standaardiseer. Onderwysers mag NIE formate vir enige ander afdelings van die taak ontwikkel nie.

Toerisme 3 DBE/PAT 203 3.2 Die rol van die onderwyser Dit is die onderwyser se verantwoordelikheid om seker te maak dat alle leerders BEIDE fases van die PAT voltooi. Werk moet onder gekontroleerde toestande tydens die PAT-klasse gedoen word. Daar word van onderwysers verwag om 'n PAT-onderrig-en-bestuursplan vir beide fases van die PAT te ontwikkel. Hierdie plan moet aan die begin van die jaar gedoen word. Dit is die skool en die Toerisme-onderwyser se verantwoordelikheid om die bronne te verskaf. Leerders moet egter aangemoedig word om op hulle eie toegang te kry tot bykomende bronne van hulle eie. Dit is die onderwyser se verantwoordelikheid om die leerder dwarsdeur die taak te ondersteun en te lei. Die onderwyser MOET die assesseringsinstrument gegee gebruik om nasien te standaardiseer. Elke leerder moet 'n kopie van die volgende bladsye in die PAT ontvang: bladsy Indien leerders nie Fase 2 inlewer nie, sal hulle die punte met betrekking tot die Inhoudsopgawe en Aanbieding (Fase 2, Nr. 6 en 7) verbeur.

Toerisme DBE/PAT 203 PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK TOERISME GRAAD 2 203 INSTRUKSIES AAN LEERDERS

Toerisme 5 DBE/PAT 203 EKSAMENINSTRUKSIES VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK TOERISME GRAAD 2 203. INSTRUKSIES Volg die instruksies om 'n toer vir 'n wittebroodspaartjie te beplan. Die taak moet in TWEE fases (Fase and Fase 2) gedoen word. Die finale voltooide taak moet op 'n datum wat deur die onderwyser vasgestel is, ingelewer word. Die volgorde van die assesseringsinstrument moet gebruik word om die finale voltooide PAT saam te stel en aan te bied. Die finale PAT moet in enige geskikte A-formaat aangebied word. Goeie taalgebruik en netheid sal beloon word. Leerders wat nie Fase 2 inlewer nie, sal punte met betrekking tot die Inhoudsopgawe en Aanbieding verbeur (Fase 2, Nr. 6 en 7). 2. OORSIG VAN DIE TOER Hans van der Zon en sy verloofde, Sonja, is albei prokureurs in Nederland. Hulle is in hulle laat twintigerjare en beplan om op 7 Januarie 203 in Amsterdam te trou. Hulle wil hulle wittebrood van dae op 'n luukse toeristetrein en toerskip in Suidelike Afrika deurbring. Hulle sal Suid-Afrika gebruik as ingang/poort vir hulle reis op die Rovos Rail, vanaf Pretoria via Mafikeng (Mayikeng) en Plumtree na die Victoria-waterval in Zimbabwe. Hulle het die MSC Opera vir hulle skeepsvaart (Durban na die Portugese eilande naby Mosambiek) gekies. 2. TOERISTEPROFIEL Ouderdom: Laat twintigs Inkomste: Hoë-inkomstegroep Nasionaliteit: Nederlands 2.2 SPESIALE BELANGSTELLINGS Olifantritte Wild Natuurliefhebbers Avontuuraktiwiteite 2.3 DIE TIPE TOER Luukse wittebrood wat die volgende insluit: 'n Rit op 'n luukse trein 'n Besoek aan die Victoria-waterval (Zimbabwe-kant) 'n Skeepvaartpakket

Toerisme 6 DBE/PAT 203 2. DIE TOER Duur: dae (die toer begin en eindig in Johannesburg). Die toer moet die reis van 3 dae op die luukse Rovos Rail-trein van Pretoria na die Victoria-waterval insluit. Die paartjie sal vir dae by die Victoria-waterval bly. Hulle sal na Johannesburg terugkeer en 'n aansluitvlug na Durban neem as voorbereiding vir 'n dag-skeepsvaart van Durban na die Portugese eilande. en dag sit opsy vir aankoms in Suid- Afrika en vertrek na Nederland onderskeidelik. Die dag-toerplan 9 Jan. Aankoms in JNB 2 3 0 2 Jan. Jan. Jan. RR* RR RR VF* 5 6 7 8 3 5 6 Jan. Jan. Jan. Jan. VF VF VF Vlieg na OR Tambo Internasionaal. Neem aansluitvlug na Durban 9 7 Jan. se vrye tyd in Durban 0 8 Jan. Skeepsvaart 9 Jan. Skeepsvaart 2 20 Jan. Skeepsvaart 3 2 Jan. Skeepsvaart 22 Jan. Vlieg na JNB Vertrek na Nederland Been Been 2 Been 3 *RR Rovos Rail VF Victoria-waterval Datum: 9 Januarie tot 22 Januarie 203 Vervoer: Lug: Tussen Amsterdam (Nederland) en Suid-Afrika (retoer). LET WEL: Aankomsdatum: 9 Januarie 203 Tussen Victoria-waterval en Johannesburg (een rigting) Tussen Johannesburg en Durban (retoer) Land: Rovos Rail Vir vervoer gebruik taxi's met meters en pendeldienste wat deur hotelle aangebied word. Water: Toerskip Akkommodasie: Luukse akkommodasie in Johannesburg en Durban vir oornagverblyf Luukse kompartement aan boord die Rovos Rail Vyfsterhotelakkommodasie by die Victoria-waterval Toerskip: Luukse kajuit aan boord die MSC Opera 2.5 AKTIWITEITE SES aktiwiteite oor 'n 3 dag-tydperk by die Victoria-waterval en omliggende gebied. 'n Minimum van DRIE aktiwiteite er dag aan boord die toerskip en EEN aktiwiteit op die Portugese eilande.

Toerisme 7 DBE/PAT 203 3. VOORGESTELDE BRONNE VIR DIE TAAK Vlugskedules: Na en van Amsterdam (bv. www.farecompare.com or www. travelstart.com Inligting oor luukse treinreise in Suid-Afrika (Rovos Rail) Roetekaart van Rovos Rail South Africa na Zimbabwe, tydskedule, prysopsies (www.rovos.com) Toeriste-inligting oor Victoria-waterval (Zimbabwe) (http://www.afrizim.com/aktiwiteite/victoria_falls/default.asp) Inligting oor toerskip MSC Opera: Pryspakkette, aanboordfasiliteite en -aktiwiteite, akkommodasie, reisdokumente en bagasietoegewings (http://www.msccruises.co.za) Inligting oor die Portugese eilande naby Mosambiek: aktiwiteite wat op die eiland gedoen kan word (http://www.henrytrotter.com/travels/msc-melody/portuguese-island.html)

Toerisme 8 DBE/PAT 203 WITTEBROOD IN SUIDELIKE AFRIKA FASE. Dekblad (2 punte) Naam van die toer VIER OF MEER illustrasies en/of prentjies relevant tot jou toer 2. Reistoegangsdokumente (5 punte) Verduidelik die term visum. Noem DRIE vereistes waaraan voldoen moet word om 'n Zimbabwiese visum te bekom. 3 Noem die tipe visum wat deur die Nederlandse paartjie benodig word. 3. Vluginligting en Doeane 3. Vluginligting (20 punte) Vind 'n geskikte retoervlug tussen Amsterdam en Suid-Afrika. Sluit 'n kopie van die vlugskedule in en aksentueer ('highlight') die vlugte as bewys van jou navorsing. Gee die volgende inligting oor die vlugte wat gekies is: Kopie van vlugskedule Name van lughawens gebruik 2 Bagasietoegewings van die internasionale lugredery gekies: Handbagasie Bagasie ingeweeg Tipe vliegtuig Passasierskapasiteit Vlugnommer Datum en vertrektyd uit Nederland 2 Datum en aankomstyd in Suid-Afrika 2 Koste van ekonomieseklas-retoerkaartjies vir twee persone in euro 2 Skakel die koste van die ekonomieseklas-retoerkaartjies vir twee persone om van ZAR na euro (Toon ALLE berekeninge.) 3 Gee die Nederlandse paartjie raad oor die tyd wanneer hulle op die lughawe in Amsterdam moet aankom voordat hulle vertrek. Gee EEN rede vir jou antwoord. 3 3.2 Doeane (8 punte) Broninligting oor doeaneregulasies vir die paartjie wat Suid-Afrika binnekom. Noem DRIE verbode items. 3 Noem DRIE beperkte items. 3 Noem wat jy onder 'n doeanevrye winkel verstaan. 2

Toerisme 9 DBE/PAT 203. ROVOS RAIL (8 punte) Broninligting oor die Rovos Rail luukse trein. Kies en beskryf die kompartement wat vir die wittebroodspaartjie 2 gekies is. Noem TWEE tipes dienste en TWEE tipes fasiliteite wat aan boord die trein aangebied word. Stel TWEE redes voor waarom Rovos Rail vir 'n wittebroodspaartjie ideaal is. Verduidelik TWEE prosedures wat by beide die Mafeking- (Mahikeng-) en die Plumtree-grenspos gevolg word. Om hul bydrae tot die BNP te verhoog, moet die Rovos Rail slegs binne die grense van Suid-Afrika bedryf word. Redeneer TEN GUNSTE VAN of TEEN hierdie stelling. 5. Akkommodasie en Veiligheid (23 punte) Vind inligting oor akkommodasie by die Victoria-waterval. Gee die volgende inligting: 5. Vyfsterakkommodasie by die Victoria-waterval Naam Plek (volle fisiese adres en TWEE kontakbesonderhede) Noem die tipe vervoer wat tussen die Rovos Rail-stasie en die hotel by die Victoria-waterval gebruik moet word. Doen navorsing oor die TGCSA se kriteria vir 'n 5-sterhotel en die dienste en fasiliteite wat deur die hotel gekies by die Victoria-waterval aangebied word. Pas DRIE dienste en DRIE fasiliteite van die hotel by die TGCSA se kriteria vir 'n 5-sterhotel. 2 5.2 Veiligheid Stel 'n veiligheidsgids op wat SES veiligheidsmaatreëls insluit wat die paartjie sal inlig oor veiligheidsmaatreëls wat tydens hulle verblyf in Zimbabwe getref moet word. 6 2 2 6. Aktiwiteite by die Victoria-waterval (6 x ) (2 punte) Verwys na die profiel van die toeris en kies SES geskikte aktiwiteite oor die 3-dagtydperk by die Victoria-waterval en omliggende gebied. Vir elk van die ses aktiwiteite, gee die volgende inligting: Naam van aktiwiteit Plek Tydsduur Koste van aktiwiteit per persoon TOTAAL 00

Toerisme 0 DBE/PAT 203 FASE 2. Reisinligting oor die Rovos Rail en MSC Opera (8 punte) Kopieer die tabel hieronder en vul die korrekte inligting in. Pakketinligting Rovos MSC Punte Rail Opera Noem TWEE items in elke pakket ingesluit. Noem TWEE items NIE ingesluit by elke pakket nie. Noem TWEE vorme van betaling aan boord. Noem die geldeenheid wat vir elke pakket aan boord gebruik word. 2 Gee die prys (in ZAR) vir elke pakket. 2 Gee die paartjie raad oor die kleredragkode vir elke reis. 2 2. Toerplan (20 punte) Voltooi 'n oorsig van EEN bladsy van die toerplan vir die dae. 'n Gedetailleerde verduideliking van die aktiwiteite word nie vir die toerplan benodig nie. Gebruik die formaat hieronder. Voorbeeld: en datum Vervoer Akkommodasie Aktiwiteite/Ondervindinge 2 0 Jan. Rovos Rail Luukse trein (RR) Luukse kompartement op RR 3. Reisprogram vir die drie dae by die Victoria-waterval (8 x 3 dae =2 punte) Stel 'n gedetailleerde reisprogram, met tye, op vir die 3 dae (dae 5, 6, 7) by die Victoria-waterval. Beskryf volledig die aktiwiteite/attraksies/ondervindinge vir elk van die drie dae. Begin ELKE dag op 'n NUWE bladsy. Gebruik die formaat hieronder. Voorbeeld van die formaat vir die DRIEdag-reisprogram by die Victoria-waterval., datum en dag van die week Tyd bv. begintyd van die aktiwiteit :00 6:00 Daaglikse aktiwiteite (Beskryf volledig die daaglikse aktiwiteite TWEE aktiwiteite per dag.) Gebruik dieselfde aktiwiteite gekies in nr. 6 van Fase Bykomende per aktiwiteit Noem enige ander inligting waarvan 'n toeris bewus gemaak moet word oor die aktiwiteit, bv. gesondheid- en veiligheidsvereistes, bykomende koste, kleredragkode, ens. () () (2 x 2 = ) (2) [8]

Toerisme DBE/PAT 203. Koste van die toer ( punte) Kosteberekening is 'n belangrike faktor wanneer 'n toer beplan word. Noem ten minste items waarop die toeriste hulle geld sal spandeer. 5. Poskaart ( punte) Ontwerp 'n poskaart wat die toer illustreer. (A5-grootte) Die voorkant van die kaart moet ontwerp word in die vorm van 'n collage (versameling prentjies of tekeninge) wat VIER aspekte van die toer uitbeeld. Die agterkant van die kaart moet plek hê vir 'n posseël, 'n adres en die boodskap. Skryf 'n boodskap van VIER reëls aan vriende in die VSA waarin jy hulle van die reis vertel. 3 6. Inhoudsopgawe ( punte) Alle afdelings op EEN bladsy ingesluit onmiddellik na die dekblad (Fase en 2). 2 Maak seker die bladsynommers op die inhoudsblad met die betrokke bladsye ooreenstem. 2 7. Aanbieding (9 punte) Bied die PAT in 'n A-formaat aan. (Dit kan in die vorm van 'n ringlêer, A-boek of blaailêer wees.) 2 Bied die PAT op 'n kreatiewe en logiese wyse aan. 2 Bronne/Bibliografie Sluit 'n bibliografie bestaande uit elektroniese en gedrukte mediabronne in. 2 Let op na taalgebruik, spelling en skryfvaardighede regdeur die PAT. 3 TOTAAL 00

Toerisme 2 DBE/PAT 203 ASSESSERINGSINSTRUMENT FASE Leerder se naam: Graad: FASE. Dekblad (2 punte) Naam van die toer VIER illustrasies en/of prentjies relevant tot die toer. 2. Reistoegangsdokumente (5 punte) 'n Visum is 'n dokument wat aandui dat 'n persoon gemagtig is om die land waarvoor dit uitgereik is, binne te gaan. 'n Visum gee nie-burgers gewoonlik toegang tot 'n land en om binne 'n spesifieke tydraamwerk daar te vertoef. Paspoort geldig vir ten minste 6 maande vanaf die datum 3 waarop jy toegang tot die land verkry Retoerkaartjie na jou eie land Genoegsame fondse om jou verblyf in Zimbabwe te dek Genoeg oop bladsye in jou paspoort om die vereiste toegangsvisum in te pas Vakansievisum 3. Vluginligting en Doeane 3. Vluginligting (20 punte) Kopieer die vlugskedule ingesluit en die vlug gekies beklemtoon ('highlighted') Amsterdam Lughawe Schiphol OR Tambo Internasionale Lughawe 2 Bagasietoegewings van internasionale lugredery gekies: Handbagasie toegelaat korrek aangedui Bagasie ingeweeg korrek aangedui Tipe vliegtuig korrek aangedui Passasierkapasiteit korrek aangedui Vlugnommer korrek aangedui Datum en vertrektyd uit Nederland korrek aangedui 2 Datum en aankomstyd Datum in Suid-Afrika korrek 2 aangedui Koste van ekonomieseklas-retoervlug vir twee persone in euro korrek aangedui 2 Die koste van die ekonomieseklas-retoervlug vir twee persone van ZAR na euro korrek bereken Alle berekeninge is getoon Die tyd waarteen hulle op die lughawe moet aankom is korrek aangedui EEN toepaslike rede is gegee 2 2

Toerisme 3 DBE/PAT 203 3.2 Doeane DRIE verbode items: Vuurwapens Plante en sade Vleis, lewende hawe, pluimvee DRIE beperkte items: Alkohol Parfuum Sigarette Doeanevrye winkels is op internasionale lughawens, toerskepe, spoorwegstasies en by die meeste ingange/poorte geleë. Dit is kleinhandelverkooppunte wat nie belasting en doeane op goedere aangekoop hef nie. (8 punte) 3 3 2. ROVOS RAIL (8 punte) Die kompartement wat vir die wittebroodspaartjie gekies is, is 2 korrek beskryf. TWEE tipes dienste is genoem. TWEE tipes fasiliteite op die trein aangebied, is genoem. 2 2 TWEE logiese redes waarom Rovos Rail vir 'n wittebroodspaartjie ideaal is, is gegee. + TWEE prosedures om by grensposte te volg, is korrek verduidelik. Argument TEN GUNSTE VAN of TEEN hierdie stelling is logies en geldig. 5. Akkommodasie en Veiligheid (23 punte) 5. Vyfsterakkommodasie by die Victoria-waterval Naam van akkommodasie is gegee. Plek (volle fisiese adres en TWEE kontak- 2 besonderhede ) is gegee. Die tipe vervoer wat tussen die Rovos Rail-statsie en die 2 hotel by die Victoria-waterval gebruik moet word, is genoem. DRIE dienste is korrek gepas by die TGCSA- 2 kriteria. DRIE fasiliteite van die hotel is korrek gepas by die TGCSAkriteria. 5.2 Ses veiligheidsmaatreëls Tref die vereiste mediese voorsorgmaatreëls vir buiktifus 6 (ingewandskoors) en malaria. Jy moet omvattende reis- en mediese versekering uitneem. Vermy dit om alleen te reis. Maak seker dat jou akkommodasie te alle tye veilig is. Vermy betogings, saamtrekke en groot openbare vergaderings as voorsorg. Straatrowery, sakkerollery en steel van juweliersware is algemeen in die middestad, veral na donker.

Toerisme DBE/PAT 203 6. Aktiwiteite by die Victoria-waterval (6 x ) (2 punte) Die volgende inligting oor aktiwiteite is aangedui: Naam van aktiwiteit Plek Tydsduur Koste van aktiwiteit per persoon ( x 6 aktiwiteite) TOTAAL 00

Toerisme 5 DBE/PAT 203 ASSESSERINGSINSTRUMENT FASE 2 Leerder se Naam: Graad: FASE 2. Die volgende inligting oor elke pakket is ingesluit: (8 punte) Pakketinligting Rovos Rail MSC Punte Opera TWEE items in elke pakket ingesluit. Akkommodasie Maaltye Akkommodasie Maaltye TWEE items NIE by elke pakket ingesluit nie. TWEE vorme van betaling aan boord Geldeenheid aan boord gebruik Alkoholiese drankies Spabehandeling VS-dollar Kredietkaarte Alkoholiese drankies Spabehandeling VS-dollar Kredietkaarte VS-dollar VS-dollar 2 Prys (in ZAR) 2 Kleredragkode vir elke reis is aangedui 2 2. Toerplan (20 punte) Opeenvolgende dae en datums vir dae aangedui (2) VIER tipes vervoer korrek aangedui () Al SES tipes akkommodasie is korrek aangedui (6) TWEE relevante aktiwiteite/ondervindinge vir elke been van die reis is aangedui. Rovos Rail (2) Victoria-waterval (2) Durban (2) MSC Opera (2) 3. Reisprogram vir die drie dae by die Victoria-waterval is korrek aangedui (8 x 3 dae = 2 punte) 5, datum en dag van die week () (As alles nie ingesluit is nie, gee nul.) Logiese tyd aangedui () (Tyd aangedui moet realisties wees.) TWEE aktiwiteite vir die dag (2 x 2) x (TWEE aktiwiteite per dag moet volledig beskryf wees. Die aktiwiteite moet pas by aktiwiteit 6 in Fase en die toerplan in Fase 2, asook die profiel van die toeris.) Bykomende inligting punt per aktiwiteit (2) (Inligting moet relevant wees tot elke aktiwiteit.) 8 punte

Toerisme 6 DBE/PAT 203 6, datum en dag van die week () (As alles nie ingesluit is nie, geen nul.) Logiese tyd aangedui () (Tyd aangedui moet realisties wees.) TWEE aktiwiteite vir die dag (2 x 2) x (TWEE aktiwiteite per dag moet volledig beskryf wees. Die aktiwiteite moet pas by aktiwiteit 6 in Fase en die toerplan in Fase 2, asook die profiel van die toeris.) Bykomende inligting punt per aktiwiteit (2) (Inligting moet relevant wees tot elke aktiwiteit.) 7, datum en dag van die week () (As alles nie ingesluit is nie, geen nul.) Logiese tyd aangedui () (Tyd aangedui moet realisties wees.) TWEE aktiwiteite vir die dag (2 x 2) x (TWEE aktiwiteite per dag moet volledig beskryf wees. Die aktiwiteite moet pas by aktiwiteit 6 in Fase en die toerplan in Fase 2, asook die profiel van die toeris.) Bykomende inligting punt per aktiwiteit (2) (Inligting moet relevant wees tot elke aktiwiteit.) 8 punte 8 punte. Koste van die toer ( punte) VEERTIEN items wat in ag geneem moet word wanneer 'n toerbegroting opgestel word: Vlugtariewe Akkommodasie Sekere maaltye Reis- en mediese versekering Vermaak Uitstappies/Toere Sakgeld Plaaslike vervoer/taxi's Hawegeld Telefoonoproepe Spa- en ander salonbehandelings Fooitjies Aandenkings/Geskenke Sekere aanboordaktiwiteite

Toerisme 7 DBE/PAT 203 5. Poskaart ( punte) Die voorkant van die kaart moet ontwerp word in die vorm van 'n collage (versameling prentjies of tekeninge) wat VIER aspekte van die toer uitbeeld. Die agterkant van die kaart moet plek hê vir 'n posseël, 'n adres en die boodskap. 'n Geskikte boodskap van VIER reëls oor die toer. 6. Inhoudsopgawe ( punte) Alle afdelings op EEN bladsy ingesluit onmiddellik na die dekblad. (Fase en 2) 2 Bladsynommers kom ooreen met betrokke bladsye. 2 7. Aanbieding (9 punte) PAT aangebied: In A-formaat 2 Op kreatiewe en logiese wyse 2 'n Bibliografie wat uit elektroniese en gedrukte mediabronne bestaan, is ingesluit 2 Toepaslike taalgebruik, spelling en skryfvaardighede regdeur die PAT 3 TOTAAL 00 3 FASE 00 FASE 2 00 TOTAL: 200