EKSAMEN RIGLYNE GESKIEDENIS GRAAD 11

Vergelijkbare documenten
GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V1

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die 1990's: Apartheid eindig - menseregte begin

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 GESKIEDENIS V1

GESKIEDENIS EKSAMENRIGLYNE GRAAD

RELIGIESTUDIES EKSAMENRIGLYNE SENIOR SERTIFIKAAT (SS)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 GESKIEDENIS V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE) NOVEMBER 2009

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 HIST.1 GESKIEDENIS V1 NOVEMBER 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DESIGN RELIGIESTUDIES

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAF

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 FINALE EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NPS-08) TYDSDUUR: 2½ UUR DATUM: 10 OKTOBER 2012

NOVEMBER 2008 ONTWERP EERSTE VRAESTEL (TEORIE)

EKONOMIE EKSAMEN INLIGTING GRAAD 11 NOVEMBER EKSAMEN. VRAESTEL 1: 14 JUNIE: 1e SESSIE. VRAESTEL 2: 18 JUNIE: 1e SESSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINASOCIAL SCIENCES

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

EKONOMIE VRAESTEL 1/2 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 DRAMATIESE KUNSTE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE GESKIEDENIS VRAESTEL 2 FINALE EKSAMEN NOVEMBER 2014 GRAAD 8

Sentraalbeplande stelsel

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse. Naam: Graad:

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS HUISTAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-06) D C

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 2 Junie 2015 Graad 11 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: A. Basson Punt: 80 Moderator: Nonhlanhla Tsematse

INSTRUKSIES EN INLIGTING

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Die historiese Jesus. Vertrekpunt

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

Die uitwerking van ddie Eerste Wereldoorlog op SA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V1 (MAKRO-EKONOMIE)

EKURHULENI NOORD. DISTRIk. 16 NOVEMBER 2017 Graad 8 Eksamen. : Sosiale Wetenskappe. Datum : 16 November Vaardighede. Punte : 75 : 1½ UUR

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Les Plan Twee. Habitats

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD 6 WISKUNDE

Geskiedenis en Tydslyne

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Natuurwetenskap Vraestel 49 Graad 7 Totaal: 45

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 EKONOMIE V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

WISKUNDE SKOOL GEBASEERDE ASSESSERING VOORBEELDE

TOERISME. 4. Nommer jou antwoorde presies soos wat die vrae genommer is.

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 10 EN 11 Toets 5: Diversiteit van diere in Suid-Afrika en biogeografie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE FINAL DRAFT

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Les 7: Uitdagings vir die Suid-Afrikaanse ekonomie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

Wiskunde. Graad 12 Vraestel 1. Tyd: 3 uur. Totaal: 150

Les 14: Entrepreneurskap

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 13 EN 14 Toets 7: Verandering van ons omgewing en pas ons omgewing op

Nota vir die onderwyser/es:

Rolprente uit twee verskillende genres *

GRAAD 7 SOSIALE WETENSKAPPE

Wiskunde Graad 4. November 2016

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GESKIEDENIS EKSAMENRIGLYNE GRAAD Hierdie riglyn bestaan uit 15 bladsye.

HOËRSKOOL FLORIDA GEOGRAFIE GRAAD 11

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 MUSIEK V2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Afdeling A Kaartwerk. HOËRSKOOL MONTANA GRADE 8 SOCIAL SCIENCE EXAMINERS: DATUM: JUNIE 2012 Mr E.P. KLEYNHANS. TYD: 1 UUR Mr. L.

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

Taalbeleid van die Universiteit Stellenbosch

BESIGHEIDSTUDIES GRAAD JUNIE 2016 VRAESTEL Die vraestel bestaan uit SES (6) bladsye. Maak seker jou vraestel is voledig.

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Transcriptie:

EKSAMEN RIGLYNE GESKIEDENIS GRAAD 11 JUNIE 2007

3 BYLAE A: FORMAAT VAN DIE GRAAD 11-GESKIEDENISVRAESTELLE VIR 2007 SLEUTELVRAAG Watter magte, ideologieë en uitdagings het die 20ste eeu gekenmerk? Vraestel Kennisfokus Formaat van vrae Tydsduur Aantal vrae wat beantwoord EEN 1. Uitdagings vir kapitalisme 2. Krisis vir kapitalisme Puntetoekenning Brongebaseerde vrae en uitgebreide skrywe moet word 2 uur Twee uit drie vrae (2 x 75) 150 3. Mededingende nasionalismes en identiteite in Afrika TWEE 1. Pseudowetenskaplike rassisme en sosiale Darwinisme Brongebaseerde vrae en uitgebreide skrywe 2 uur Twee uit drie vrae (2 x 75) 150 2. Impak van die Tweede Wêreldoorlog 3. Hoe uniek was apartheid in Suid-Afrika?

4 INHOUD VIR GRAAD 11-GESKIEDENISEKSAMEN IN 2007 VRAESTEL 1: GRAAD 11 KENNISFOKUS/INHOUD 1. Uitdagings vir kapitalisme: Russiese Rewolusie en die totstandkoming van die kommunistiese staat Marxisme, Leninisme en Stalinisme Definisie van die volgende historiese begrippe: - Kapitalisme - Marxisme Redes vir die Russiese Rewolusie in 1917 Die stigting van n kommunistiese staat deur Lenin en die uitdaging vir kapitalisme. - Oorlogskommunisme - Nuwe Ekonomiese Beleid Die rol wat Stalin gespeel het in die hervorming van Rusland - Stalinism - Kollektivisering - Vyfjaarplanne Assessering van hoe kommunisme n uitdaging vir kapitalisme was. FORMAAT VRAESTEL 1: 4 vrae wat elkeen 75 punte tel. Elkeen van die vier vrae bestaan uit die volgende: Brongebaseerde vrae (45 punte) Uitgebreide skrywe (30 punte) Kandidate moet TWEE van die vier vrae beantwoord (75 x 2) (150). 2. Krisis vir kapitalisme: Die Groot Depressie in die VSA en die wyer impak daarvan betreffende die opkoms van fascistiese ekonomieë en state, bv. Nazi-Duitsland. Die volgende kernbegrippe: - Groot Depressie - Fascisme - Totalitarisme - Nazisme Die krisis wat kapitalisme in die 1920 s beleef het. Die ineenstorting op Wallstraat in Oktober 1929 en die Groot Depressie in die VSA. Die gevolge van die Groot Depressie op die opkoms van fascistiese ekonomieë en state. - Nazi-Duitsland - Japan

3. Mededingende nasionalismes en identiteite in Afrika: Die oorsprong van Pan-Afrikanisme en Suid-Afrikaanse nasionalismes en identiteite 5 Oorsprong van Pan-Afrikanisme tot 1945. Wat was die redes vir die opkoms van die volgende: - Afrika-nasionalisme - Afrikaner-nasionalisme Hoe en waarom het die volgende identiteite ontstaan? - Indiër - Kleurling - Engelse Jingoïsme

VRAESTEL 2: GRAAD 11 6 KENNISFOKUS/INHOUD 1. Die impak van pseudo-wetenskaplike rassisme en sosiale Darwinisme op die 19de en 20ste eeue, insluitende die eugenetika-beweging in die laat 19de eeu en die impak daarvan op idees oor ras en rassisme in Afrika, die VSA, Australië, Europa en veral as aanloop tot die volkslagting in Nazi- Duitsland. Definisie van die volgende kernbegrippe: - Pseudo-wetenskaplike rassisme - Sosiale Darwinisme - Eugenetika - Volkslagting FORMAAT VRAESTEL 2: 4 vrae wat elkeen 75 punte tel. Elkeen van die vier vrae bestaan uit die volgende: Brongebaseerde vrae (45 punte) Uitgebreide skrywe (30 punte) Kandidate moet TWEE van die vier vrae beantwoord (75 x 2) (150). Die opkoms van begrippe soos sosiale Darwinisme en eugenetika-beweging. Watter invloed het dit op die idees van ras en rassisme gehad? Hoe het die Nazi's hulle rasse-ideologie geïmplementeer? Hoekom het hierdie idees oor ras en rassisme in die VSA floreer (gebloei)? Die impak van pseudo-wetenskaplike rassisme en die eugenetika-beweging op die inboorlinge van Australië (Aborigines). 2. Impak van die Tweede Wêreldoorlog: Hoe het die aard van die politieke strewe na onafhanklikheid in Afrika vanaf 1945 verander (radikalisering van Pan-Afrikanisme)? Die volgende begrippe: - Kolonialisme - Pan-Afrikanisme - Dekolonisasie - Onafhanklikheid Uhuru - Swart nasionalisme (Afrika) Die gevolge van die Tweede Wêreldoorlog Die politieke strewe na onafhanklikheid in Afrika na 1945 Watter effek het hierdie verandering op die proses van dekolonisasie gehad? Die opkoms van Afrika-nasionalisme Die uitdagings wat die onafhanklike state van Afrika moes oorkom. Die stigting van die OAE

7 3. Hoe het segregasie n grondslag vir apartheid gelê? Hoe het apartheid idees van ras verskans? Wat was die aard van verset teen apartheid gedurende hierdie dekades, en hoe was hierdie verset deel van n breër wêreldwye verset teen die skending van menseregte? Die volgende begrippe: - Ras; Segregasie; Apartheid; Verset; Menseregte Segregasie in Suid-Afrika Die aard van verset teen segregasie voor 1948. Hoe het segregasie n grondslag vir apartheid gelê? Hoekom het verset teen apartheid in die 1950 s en 1960 s verskerp? Watter rol het die internasionale gemeenskap (VVO) in die verset teen apartheid en menseregteskending, gespeel? Watter rol het verset teen menseregteskending in ander dele van die wêreld gespeel?