HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7

Vergelijkbare documenten
HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 7

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 6

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 2

Afrikaans. Week Inligtingstuk, gediggie, storie Emosies

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 4

FASILITEERDERSGIDS LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 1

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

FASILITEERDERSGIDS WISKUNDE GRAAD 4

Inhoud. Taalstrukture en -konvensies. Wenke vir toetse en eksamens. Skryfvaardighede. Aan die leerder...4

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL: TAALKUNDE GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 1

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

SKOOL AFRIKAANS - GR 6 JUNIE 2010 AFDELING A: KREATIEWE SKRYFWERK TOTAAL: 100 NAAM:

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 6

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERINGSRIGLYNE 2015 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 5

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 7

Abu Ali tel sy donkies

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 05 Afrikaans EAT

HANDLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 8

Totaal: 95 NAAM: VRAAG 1: Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur en beantwoord die vrae in vol sinne:

HANDLEIDING SKEPPENDE KUNSTE GRAAD 8

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2 NASIENRIGLYN

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 6

Hoe kies n mens n troeteldier?

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 10

FASILITEERDERSGIDS AFRIKAANS HUISTAAL GRAAD 9

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRFA.3 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye.

EKURHULENI NORTH November 2015 Graad 04 Afrikaans EAT

2017 SACAI-WINTERSKOOL AFRIKAANS EAT NOTAS

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE GRAAD 5

HANDLEIDING LEWENSVAARDIGHEDE GRAAD 4

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2017 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

GOD IS SKEPPER WYSHEID LIEFDE WEEK VAARDIGHEID LUISTER EN PRAAT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

EKURHULENI NORTH. Die emmer met die gaatjie

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2018 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

HANDLEIDING WISKUNDE GRAAD 9

FASILITEERDERSGIDS SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 7

GAUTENG DEPARTMENT OF EDUCATION AFRIKAANS HUISTAAL ONDERRIGPLANNE - Graad 8 Termyn 1/ 2014

GRAAD: 3 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

HANDLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE: GESKIEDENIS GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

A Hoe Ram en sy vrou vir Luiperd en Jakkals uitoorlê het A Die luiperd, die ram en die jakkals

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 4 AFRIKAANS HUISTAAL MEMORANDUM STEL 1: 2012 VOORBEELD

Begripstoets - prosa leesteks van ± 600 woorde lank (22-24 punte) Visuele begrip - diagram, grafiek, prent, ens. (6-8 punte)

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

LIMPOPO DEPARTEMENT VAN ONDERWYS LAERSKOOL WARMBAD

JOHANNESBURG OOS DISTRIK D9 142/144 4 de Straat Parkmore 2196

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

Ons speelgoed. 1. Kan jy onthou waarmee jy gespeel het toe jy nog klein was? 2. Het jy dit nog? 3. Wie het dit vir jou gegee?

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Transcriptie:

HANDLEIDING AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 7 n Publikasie van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk Kopiereg voorbehou. Afgesien van enige billike gebruik vir die doel van navorsing, kritiek of resensie soos toegelaat onder die Kopieregwet, mag geen gedeelte van hierdie boek gereproduseer of versend word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitend fotokopiëring en opname, sonder skriftelike toestemming van Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk nie. KABV-aangepas Samesteller MS Steynberg Ë1507-A-AET-SG01 µ Î

INHOUDSOPGAWE INHOUDSOPGAWE... 3 VOORWOORD... 7 JAARPLAN... 8 Eenheid 1... 9 Week 1 2... 9 Les 1: Begripstoets Drome... 9 AKTIWITEIT 1: BEGRIPSLEES... 10 Les 2: Selfstandige naamwoord... 10 AKTIWITEIT 2: MEERVOUDE, VERKLEINING EN GESLAG WERKKAART... 14 Les 3: Kreatiewe skryfwerk... 15 AKTIWITEIT 3: BOU VAN SINNE... 16 Les 4: Leestekens, skryftekens en hoofletters... 17 AKTIWITEIT 4... 18 Les 5: Opstelle... 18 AKTIWITEIT 5... 20 Les 6: Mondeling Vertel ʼn storie... 21 AKTIWITEIT 6: Formele Assesseringstaak 1... 21 Week 3 4... 23 Les 7: Werkwoord... 23 AKTIWITEIT 7: TYE VAN DIE WERKWOORD... 26 Les 8: Poësie... 28 AKTIWITEIT 8: GEDIG DAGDROOM... 29 Les 9: Skryf en aanbied... 30 AKTIWITEIT 9: SKRYF 'N GEDIG... 30 Les 10: Mondeling: Voorbereide hardoplees... 31 AKTIWITEIT 10: LEES 'N GEDIG... 31 Week 5 6... 33 Les 11: Visuele begripstoets... 33 AKTIWITEIT 11: Visuele begripstoets... 34 Les 12: Byvoeglike naamwoord... 34 AKTIWITEIT 12: WERKKAART TRAPPE VAN VERGELYKING... 35 AKTIWITEIT 13: VOLTOOI WERKKAART INTENSIEWE VORME... 36 AKTIWITEIT 14: MEERVOUDE EN VERKLEININGSVORM Hersieningsoefening... 37 Les 13: Dialoog... 38 AKTIWITEIT 15: SKRYF n DIALOOG Formele assesseringstaak 2... 38 Les 14: Poskaart... 39 AKTIWITEIT 16: KREATIEWE SKRYFWERK POSKAART... 39 Les 15: Poësie... 42 AKTIWITEIT 17: GEDIG... 42 Week 7 8... 43 Les 16: Hoe praat mens: Tafelmaniere... 43 Les 17: Voornaamwoorde... 44 AKTIWITEIT 18: VOLTOOI DIE PARAGRAAF DEUR DIE KORREKTE VOORNAAMWOORD IN TE VUL.... 45 Les 18: Fabels... 47 AKTIWITEIT 19: FABEL DIE VIER VRIENDE... 47 Les 19: n Brief... 49 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 3

AKTIWITEIT 20: Skryf n brief... 51 Les 20: Soorte sinne... 51 AKTIWITEIT 21: HERSIENING Sinsbou, antonieme en sinonieme... 52 Week 9 10... 53 Les 21: Luister en praat... 53 AKTIWITEIT 22: LUISTEROEFENING... 53 Les 22: Feit en mening... 54 AKTIWITEIT 23: Taal in konteks... 56 Les 23: Nuusberig... 57 AKTIWITEIT 24: SKRYF ʼn NUUSBERIG... 58 Les 24: Poësie... 59 AKTIWITEIT 25: GEDIG Die Wedloop... 59 EENHEIDSTOETS 1: Taal en begripsoefening Formele assesseringstaak 3... 62 Eenheid 2... 63 Week 1-2... 63 Les 25: Voegwoorde... 63 AKTIWITEIT 26: VOEGWOORDE... 65 Les 26: Samestellings... 66 AKTIWITEIT 27: VORM SAMESTELLINGS VAN DIE VOLGENDE WOORDE... 67 Les 27: Opstelle... 69 AKTIWITEIT 28: VERHALENDE OPSTEL... 69 Les 28: Luisteroefening... 70 AKTIWITEIT 29: LUISTEROEFENING Formele assesseringstaak 4... 70 Week 3 4... 71 Les 29: Direkte en indirekte rede... 71 AKTIWITEIT 30: INDIREKTE REDE... 72 Les 30: Advertensies... 73 AKTIWITEIT 31: ADVERTENSIES... 75 Week 5 6... 76 Les 31: Lydende en bedrywende vorm... 787 AKTIWITEIT 32: LYDENDE VORM WERKKAART... 77 Les 32: Voorsetsels... 78 AKTIWITEIT 33: VOORSETSELS... 78 AKTIWITEIT 34: TELWOORDE... 80 Les 33: Instruksies... 80 AKTIWITEIT 35: MONDELINGE ASSESSERING INSTRUKSIES... 80 Les 34: Poësie... 81 AKTIWITEIT 36: LETTERKUNDE KONTEKSTUELE VRAE... 82 Formele assesseringstaak 5... 82 Week 7 8... 84 Les 35: Taal hersiening... 84 AKTIWITEIT 37: HERSIENING VAN TAALSTRUKTURE... 84 Les 36: Mondeling... 86 AKTIWITEIT 38: MONDELING: ROLSPEL... 86 Les 37: Deeltjiewerkwoorde... 87 AKTIWITEIT 39: VOLTOOI DIE OPDRAG... 87 Les 38: Aanwysings... 88 Week 9 10... 89 JUNIE-EKSAMEN Formele assesseringstaak 6... 89 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 4

Eenheid 3... 90 Week 1 2... 90 Les 39: Afkortings en akronieme... 90 AKTIWITEIT 40: WAARVOOR STAAN DIE VOLGENDE AFKORTINGS EN AKRONIEME?... 90 AKTIWITEIT 41: ONTKENNENDE VORM... 91 Les 40: Invul van vorms en stambome... 92 AKTIWITEIT 42: KREATIEWE SKRYFWERK... 93 AKTIWITEIT 43: KREATIEWE SKRYFWERK... 94 Les 41: Skryftekens en leestekens... 96 AKTIWITEIT 44: HERSIENING... 96 Week 3-4... 97 Les 42: Taalstrukture en -konvensies... 97 AKTIWITEIT 45: HERSIENING... 97 Les 43: Opstelle... 99 AKTIWITEIT 46: BESKRYWENDE OPSTEL EN NAVORSING... 99 Les 44: Poësie... 99 AKTIWITEIT 47: INTEGRERING MET GEOGRAFIE... 100 Les 45: Mondeling Onvoorbereide lees... 100 AKTIWITEIT 48: ONVOORBEREIDE LEES... 100 Formele assesseringstaak 7... 100 Week 5 6... 102 Les 46: Taalstrukture en -konvensies... 102 AKTIWITEIT 49: HERSIENING - VOORSETSELS EN VOORNAAMWOORDE... 102 Les 47: Koerantadvertensie... 103 AKTIWITEIT 50: KREATIEWE OPDRAG: ADVERTENSIES IN ʼn KOERANT... 103 Les 48: Kennisgewing... 104 AKTIWITEIT 51: MAAK ʼn KENNISGEWING... 105 Les 49: Kreatiewe skryfwerk... 105 AKTIWITEIT 52: SKRYF ʼn OPSTEL of DIALOOG... 105 Formele assesseringstaak 8... 105 Week 7 8... 107 Les 50: Volgorde, vooroordeel en stereotipering... 107 AKTIWITEIT 53: TOEPASSING... 108 Week 9 10... 109 EENHEIDSTOETS 2 Taalstrukture en begrip... 109 Formele assesseringstaak 9... 109 Eenheid 4... 110 Week 1 2... 110 Les 51: Begripstoets... 110 AKTIWITEIT 54: BEGRIPSOEFENING... 110 Les 52: Korter transaksionele tekste... 112 AKTIWITEIT 55: KORT BOODSKAP/SMS... 112 Les 53: Bywoorde... 112 AKTIWITEIT 56: BYWOORDE... 113 Les 54: Voorbereide mondeling... 114 AKTIWITEIT 57: VOORBEREIDE MONDELING - BEDANKING... 114 Formele assesseringstaak 10... 114 Week 3 4... 115 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 5

Les 55: Fabels... 115 AKTIWITEIT 58: n FABEL... 115 Les 56: Volksverhale... 116 AKTIWITEIT 59: VRAE OOR DIE SEUNTJIE EN DIE LEEU... 118 Les 57: Dagboekinskrywing... 119 AKTIWITEIT 60: DAGBOEKINSKRYWING... 119 Les 58: Begripstoets... 119 AKTIWITEIT 61: INSKERPING BEGRIPSOEFENING... 119 Les 59: Inskrywingsvorm... 122 AKTIWITEIT 62: KREATIEWE SKRYFWERK... 122 Week 5 6... 124 Week 7 8... 124 NOVEMBEREKSAMEN Formele assesseringstaak 11... 124 Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 6

Eenheid 1 Eenheid 1 Week 1 2 LEERDOELWITTE: Begripsoefening: deur ʼn gedeelte kan lees, dit verstaan en vrae kan beantwoord. Selfstandige naamwoord en al die afdelings verstaan en kan gebruik. Sinsbou goeie, volledige sinne kan maak en gebruik in kreatiewe skryfwerk. Verhalende paragraaf kan skryf en al die taalkonvensies kan gebruik. Mondeling - storievertelling In hierdie kwartaal moet jy n Afrikaanse storieboek op jou eie lees. Gaan na die naaste biblioteek en gaan neem vir jou n storie van jou keuse uit of vra n vriend/vriendin of hulle nie oulike storieboeke het om vir jou te leen nie, miskien het julle storieboeke in die huis. Na die kwartaal verby is moet jy aan jou fasiliteerder die storie oorvertel. Les 1: Begripstoets Drome WOORDELYS: Erfgenaam: iemand wat ʼn erfenis ontvang (heir) My droom ʼn Mercedes Benz! Tant Matilda het baie geld. Kort voor haar 90ste verjaarsdag kry elke lid van die familie ʼn lang handgeskrewe brief van tant Matilda. Ek is op my laaste bene, skryf sy. Een van die dae gaan ek tot sterwe kom, maar ek het ʼn probleem: aan wie moet ek al my geld bemaak? Die een wat vir my 90ste verjaarsdag die belangrikste geskenk bring, sal my erfgenaam wees. Almal is ontsteld oor wat tant Matilda van hulle vra. Kinderagtig, sê dokter Kruger. Niks om te doen nie; loop drie, vier keer ʼn dag posbus toe. Nou moet ek Kaapstad toe vir ʼn ou vrou se verjaardagpartytjie. Koop vir haar ʼn splinternuwe Mercedes, sê dokter Kruger se hooghartige vrou. Is jy laf? Wag laat ek klaar praat. Een van die dae is sy nie meer daar nie en dink net wat jy dan gaan erf... Dit is die dag van tant Matilda se verjaardagpartytjie. Daar is baie kos. Al die familie is daar nie omdat hulle wil nie, maar omdat hulle tant Matilda se geld wil erf. Dany se geskenk, die splinternuwe Mercedes, staan voor die deur. Die res van die geskenke is in die sitkamer uitgestal. Wat het Andrew gebring? vra tant Matilda. Koeverte en almal is aan tant Matilda geadresseer, sê hy terwyl hy die koeverte vir die familie uitdeel. Ons weet almal hoe lief tant Matilda vir briewe is en niemand skryf vir haar nie. Sy wil briewe kry. Dis wat ons almal van nou af gaan doen. Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 9

Eenheid 1 Die familielid wie se brief tant Matilda net voor haar afsterwe ontvang, sal haar enigste erfgenaam wees. En nou is my erfenis nog groter met al hierdie geskenke, sê sy. Al hierdie lieflike geskenke is nou deel van my erfenis alles, behalwe die Mercedes! Ek gee die Mercedes vir Andrew! Hy is al een wat my verstaan en gereeld besoek! AKTIWITEIT 1: BEGRIPSLEES Lees deur die gedeelte en beantwoord die volgende vrae 1 Kies die regte antwoord: 1.1 Tant Matilda is baie (arm/ryk). (1) 1.2 Hoe oud sou tant Matilda op haar volgende verjaarsdag gewees het? a. Negentien b. Negentig c. Nege-en-tagtig d. Nege-en-negentig (1) 2. Watter geskenk het dokter Kruger vir tant Matilda gegee? 3. Waarom, dink jy, het tant Matilda baie van Andrew gehou? (2) 4. Aan wie het Andrew die koeverte uitgedeel? 5. Waarom het hy koeverte aan hulle uitgedeel? 6. Beskryf die geskenk wat tant Matilda vir Andrew gegee het. 7.1 Wie was tant Matilda se erfgenaam? 7.2 Gee ʼn rede vir jou antwoord. Les 2: Selfstandige naamwoord Woorde wat jy kan sien en beskryf: Byvoorbeeld: Man is ʼn mens, kan lank of kort wees, vet of maer, ens. Selfstandige naamwoorde is woorde vir: 10 punte Mense Plekke Diere Plante Dinge dokter kind onderwyser huis skool winkel leeu muis bok boom blomme blaar motor glas koerant Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 10

Eenheid 1 Eiename is die name van mense soos Fred en Fransien. Van plekke soos Johannesburg en Durban. Van strate soos Jacksonstraat en Kerkstraat. Van koerante soos Die Beeld, The Star. Van motors soos Dodge, Toyota. Van produkte soos Omo, Fanta. Van dae van die week: Maandag, Dinsdag, Woensdag, Donderdag, Vrydag, Saterdag, Sondag. Van maande van die jaar: Januarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus September Oktober November Desember ONTHOU: Eiename begin almal met hoofletters OPDRAG 1 Soortname is soos onderwyser, skool, hond, blomme, meisie, seun, ens. Kry ʼn artikel uit ʼn koerant of tydskrif en soek die volgende woorde daarin: Gebruik elke keer ʼn ander kleur van jou keuse: Soortname Eiename Geslag Verkleiningsvorm Meervoudsvorm 1. Meervoudsvorm Daar is drie groepe woorde spelreëls: Woorde met twee Woorde met twee van verskillende vokale: dieselfde vokale: oe, ui, ei, ens. aa, ee, uu, ens. Woorde met een vokaal: kat, bus, mes, klip, kop Impak Onderwysdiens (Edms) Bpk 11