REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

Vergelijkbare documenten
GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

MEMORANDUM KWARTAAL 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

REKENINGKUNDE - GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Rekeningkunde Memorandum Rekeningkunde Memorandum. Vraag I 2 M 3 B 4 A 5 C 6 E 12. Kopiereg voorbehou

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE

A R5 152 op die bankstaat weerspieël 2 Produksie BTW B Gedebiteer op die Bankversoeningstaat

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE. VRAAG 1 VERVAARDIGING (37 punte; 22 minute)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM)

(6) Laste Niebedryfsbates

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.

REKENINGKUNDE GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

1 VOORBEREIDING VIR GR 12 REKENINGKUNDE

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II INLIGTINGSBOEKIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN 2008

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Les 14: Entrepreneurskap

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

E. Boshoff & S.de Bod. Studiegids. Rekeningkunde. Graad 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN OOS-KAAPLAND FINANSIËLE STATE VIR DIE JAAR GEëINDIG 28 FEBRUARIE 2007

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.

DEBITEURE REKONSILIASIES

Dt Opgehoopte Fondse Kt Datum Besonderhede Fol. Bedrag Datum Besonderhede Fol. Bedrag

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

KASBOEK & BANKREKONSILIASIE

Oorboek van huljoernale na grootboeke

Module 1 Finansiële Rekeningkunde

2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

Hoofstuk 1: Teorie. 2 Gee n definisie van Rekeningkunde in jou eie woorde. 4

Transcriptie:

REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 201 MEMORANDUM TOTAAL: 300 TYD: 3 URE Bladsy 1 van 19

REKENINGKUNDE VRAESTEL 1/1 GRAAD 12 JUNIE-EKSAMEN 201 MEMORANDUM TOTAAL: 300 VRAAG 1.1 (BANKREKONSILIASIE) AFDELING A 1.1.1 Identifiseer twee items wat in die April Kontantontvangstejoernaal ingeskryf word. C. Kallis Huurinkomste R3 600 Donald Rolbalklub Donasie R1 200 1.1.2 Identifiseer twee items wat in die April Kontantbetalingsjoernaal ingeskryf word. Bankkoste R50 K. Smith (R/D) debiteurekontrole R520 1.1.3 Stel die Bankversoeningstaat vir 30 April 201 op. Debiet Krediet Kredietsaldo volgens bankstaat 6 00 Krediet uitstaande deposito 11 300 Debiet uitstaande tjeks: Nr. 3215 6 200 Nr. 3217 8 00 Nr. 285 8 000 Kredietsaldo volgens bankrekening 900 22 600 22 600 Bladsy 2 van 19 12

VRAAG 1.2 (KREDITEUREVERSOENING) 1.2.1 KREDITEUREGROOTBOEK KREDITEUREVERSOENINGSTAAT Saldo 8 200 19 720 1 260 2 (660) 3 (2 700) ( 1350 + 1 350) 2 900 5 (3 820) (560) 6 620 TOTAAL 11 980 11 980 1.2.2 Bespreek twee redes waarom Verona Groothandelaars beweer dat Jibe Winkels hulle kontrak verbreek. Motiveer jou antwoord met feite. Saldo is oor die R15 000 kredietlimiet. - saldo was R19 720. Jibe Winkels betaal nie binne 60 dae nie die korting moes gekanselleer word. 20 1.2.3 Bespreek twee redes waarom jy dink dat Jibe Winkels glo dat hulle valslik beskuldig word. Motiveer jou antwoord. Enige 2 van: Saldo was nie korrek nie, aangesien Verona Groothandelaars foute gemaak het die debietnota is bygetel. Hulle het hulle rekening betaal, maar die bedrag van R3 820 was nog steeds uitstaande. Hul rekening is sonder waarskuwing vir Oktober met R620 gekrediteer vir aflewering Bladsy 3 van 19

1.2. Watter raad sal jy aan Jibe Winkels gee? Verduidelik kortliks. Kandidaat moet sy/haar eie antwoord verskaf. 2 punte vir een volledige antwoord of 1 punt vir twee onvolledige antwoorde. Moontlike antwoorde: Hulle kon die rekening met Verona Groothandelaars bespreek het voor die rekening gesluit is. Sluit die rekening, aangesien die vertroue verbreek is. Jibe Winkels moet betalings vroeër maak om te verseker dat die bedrae Verona Groothandelaars betyds bereik. 2 TOTAAL AFDELING A: 50 AFDELING B VRAAG 2 (MAATSKAPPY FINANSIËLE STATE) 2.1 1 F 2 D 3 B C 5 E 10 Bladsy van 19

2.2 JOHN ORR BPK INKOMSTESTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 30 OKTOBER 2013 Nota Verkope 320 000 Koste van verkope (2 00 000) Bruto wins 1 920 000 Ander bedryfsinkomste 5 000 Huurinkomste 38 250 Kommissie-inkomste 70 Oninbare skuld ingevorder 2 200 Voorsiening vir oninbare skuld aansuiwering 80 Bruto bedryfsinkomste 1 965 000 Bedryfsuitgawes (565 000) Water en elektrisiteit 69 000 Versekering 33 200 Salaris en lone 281 3 Verbruikersvoorraad 7 800 Oninbare skuld 5 600 Diverse uitgawes 8 056* Waardevermindering 60 000 Handelsvoorraadtekort/verlies met vloede 2 000 Bedryfswins 1 00 000 Rente inkomste (2 50 + 350) 2 800 Wins voor rente uitgawe 1 02 800 Rente uitgawe (193 200) Netto wins voor belasting 1 209 600 Inkomstebelasting (31 96) Netto wins na belasting 895 10 2 Bladsy 5 van 19

2.3 5. HANDELS- EN ANDER ONTVANGBARES Handelsdebiteure (52 000 1 200 + 2 200) 53 000 Voorsiening vir oninbare skuld (1 560 80) (1 80) Netto debiteure 51 520 Vooruitbetaalde uitgawes 5 00 Opgelope inkomste 56 000 SAID inkomstebelasting (00 000 31 96) 85 50 Versekeringseise 56 000 25 25 12 9. HANDELS EN ANDER BETAALBARES Handelskrediteure 8 000 SAID (LBS) (8 200-300 + 336) 8 236 Opgelope uitgawes 3 000 Inkomste vooruitontvang 6 900 Krediteure vir salaris (1 008 + 300) 1 008 67 11 Bladsy 6 van 19

VRAAG 3 (KONTANTVLOEISTAAT EN VERTOLKING) 3.1 KONTANTVLOEISTAAT VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 AUGUSTUS 2013 KONTANTVLOEI UIT BEDRYFSAKTIWITEITE 29 130 Kontant uit bedrywighede voortgebring 17 510 Rente betaal (27 380) Dividende betaal (5 000) Belasting betaal (37 000) KONTANTVLOEI UIT BELEGGINGSAKTIWITEITE (187 000) Opbrengs met aankoop van vaste bates (210 000) (320 000 180 000 ) + (190 000 120 000) Aankoop van vaste bates (0 000 17 000) 23 000 KONTANTVLOEI UIT FINANSIERINGSAKTIWITEITE 198 000 Opbrengs met uitreik van aandele (678 000 0 000) 238 000 Terugbetaling van lening (170 000 130 000) (0 000) Netto verandering in kontant en kontantekwivalente 0 130 Kontant en kontantekwivalente aan die begin van die jaar (9 000) Kontant en kontantekwivalente aan die einde van die jaar 31 130 3.1.1 NOTAS TOT DIE KONTANTVLOEISTAAT 1. REKONSILIASIE VAN DIE NETTO WINS EN KONTANT VOORTGEBRING UIT BEDRYWIGHEDE Wins voor belasting 100 000 Aangesuiwer met betrekking tot: Waardevermindering 58 000 Rente betaal (27 000 + 380) 27 380 Bedryfswins voor verandering in bedryfskapitaal 185 380 Kontanteffek op die verandering van bedryfskapitaal (37 870) Vermindering in voorraad (73 000 61 000) 12 000 Vermeerdering in debiteure (210 000 + 320) (150 000 + 600) (59 720) Vermeerdering in krediteure (130 000 + 00) + (120 000 + 550) 9 850 19 17 510 11 Bladsy 7 van 19

3.1.2 BELASTING BETAAL Bedrag in Inkomstestaat (23 000) Saldo op die laaste dag van vorige jaar (10 000) Saldo op laaste dag van huidige jaar ( 000) (37 000) SAID inkomstebelasting Bank 37 000 Saldo 10 000 Inkomstebelasting 23 000 Saldo 000 3.1.3 DIVIDENDE BETAAL Bedrag in Inkomstestaat (60 000) Saldo op die laaste dag van die vorige jaar (22 000) Saldo op die laaste dag van die huidige jaar 28 000 (5 000) OF 6 OF Aandeelhouers vir dividende Bank 22 000 Saldo 28 000 Saldo 22 000 Gewone aandele dividende 28 000 Gewone aandele dividende Bank 32 000 Bladsy 8 van 19

3.2 Bereken die netto batewaarde (NBW) per aandeel vir die jaar geëindig 28 Februarie 2013. 678 000 + 73 000 x 100 775 000 1 = 97 sent per aandeel Kan die aandeelhouers tevrede wees met die netto batewaarde per aandeel? Ja die netto batewaarde per aandeel het verhoog van 75 sent na 97 sent per aandeel. Aandele word verkoop op die JSB vir R1,25 per aandeel. Aandele is in aanvraag. 3.3 Bereken die vuurproefverhouding op 28 Februarie en lewer kommentaar op die likiditeit van die maatskappy. Die vuurproefverhouding was 0,9:1in 2012. 210 000 + 30 130 + 1 000 + 000 + 320 = R25 50 130 000 + 28 000 + 00 = R158 00 25 50 :158 00 = 1,55:1 Lewer kommentaar op die likiditeit van die maatskappy. Likiditeit het verbeter van 0,9:1 na 1,55:1 in 2013. Hy sal in staat wees om sy korttermynverpligtinge na te kom. 5 3. Bereken die opbrengs op gemiddelde aandeelhouersekwiteit vir 2013. 100 000 23 000 x 100 (678 000 + 73 000) + (0 000 + 56 000) 2 1 = 77 000 x 100 623 500 = 12,35% 8 7 Bladsy 9 van 19

3.5 Bereken die skuld:ekwiteitsverhouding vir 2013. 130 000 678 000+ 73 000 = 130 000 751 000 =0,17 : 1 AFDELING C TOTAAL AFDELING B: 139 VRAAG (OUDIT, VASTE BATES, BTW).1 TERUGKOOP VAN AANDELE.1.1 Gee drie redes waarom ʼn maatskappy aandele sal terugkoop. Dit verbeter die finansiële aanwysers. Maatskappye voel hul aandele is ondergewaardeer in die mark. Die eienaarskapopbrengs van elke belegger verbeter aangesien daar minder aandele of eise is op die maatskappy..1.2 Wie stel die onafhanklike ouditeur aan? Die aandeelhouers. 3.1.3 Verduidelik waarom ouditeure IFRS in berekening moet bring wanneer hulle hul mening gee. Sodat ondernemings met mekaar vergelyk kan word. 2 2 Bladsy 10 van 19

.1.. Wie is verantwoordelik vir korporatiewe bestuur in Prima Klerasie Bpk? Die raad van direkteure..1.. Aan watter belangrike korporatiewe bestuursgedragsbeginsels, soos uiteengesit deur die King III-verslag, voldoen Prima Klerasie Bpk? Dissipline, verantwoordelikheid, regverdigheid, deursigtigheid, sosiale verantwoordelikheid en rekenpligtigheid. (enige twee) 2.2 VASTE BATES.2.1 BATEVERKOPE Grond en Voertuie Toerusting geboue Drawaarde aan die begin van die jaar 1 750 000 198 000 260 000 Kosprys 1 750 000 660 000 20 000 Opgehoopte waardevermindering (62 000) (160 000) BEWEGING Toevoegings teen kosprys 350 000 20 000 8 000 Bateverkope teen drawaarde (55 000) Waardevermindering * (138 000) ** (60 00) Drawaarde aan die einde van die jaar 2 100 000 25 000 283 600 Kosprys 2 100 000 750 000 50 000 Opgehoopte waardevermindering (325 000) (220 00) * 000 + 66 000 + 28 000 ** 52 000 + 8 00 22 Bladsy 11 van 19

.2.2 ALGEMENE GROOTBOEK VAN WOODY WINKELS BATEVERKOPE Junie 30 Voertuie 330 000 Junie 30 Waarde op voertuie 275 000 231 000 + 000 Krediteurekontrole 20 000 37 000 6 000 Verlies met bateverkope 9 000 330 000 330 000 12.2.3 Stel twee maatreëls voor wat die boekhouer kan instel om te verseker dat die situasie nie weer voorkom nie. Personeel moet uitteken vir enige vaste bate wat hulle huis toe neem. Toestemming moet gegee word deur ʼn senior personeellid. Verseker daar is ʼn rugsteun gemaak van alle data. Noodsaaklik vir roetine-inspeksies. Enige twee (2).3 BELASTING OP TOEGEVOEGDE WAARDE BTW-UITSET BTW-INSET 1 53 200 2 23 100 3 826 5 - - 6 7 1 008 8 1 889 9 2 576 TOTAAL 56 923 25 676 Betaalbaar aan SAID R29 20 PUNTETOTAAL TEL NIE OP TOT 10 NIE 10 Bladsy 12 van 19

VRAAG 5 (KONTANTBEGROTING) 5.1 Identifiseer twee items wat Thabo foutiewelik in die kontantbegroting ingeskryf het. Waardevermindering. Oninbare skuld. 5.2 Noem twee ander items in die betalingsafdeling van die kontantbegroting wat nie in ʼn geprojekteerde inkomstestaat sal verskyn nie. Enige twee antwoorde Verwagte antwoorde: Betalings aan krediteure. Kontantaankope van voorraad. Onttrekkings deur eienaar. 5.3 Identifiseer/bereken A en B. Dui negatiewe syfers in hakies aan. A (R83 878) B R183 127 3 5. Identifiseer/bereken die ontbrekende syfers C en D uit die uittreksel van die kontantbegroting. C 380 000 x 100/160 =237 500 x 20% = R7 500 D 210 000 x 100/160 = 131 250 x 80% = R105 000 7 Bladsy 13 van 19

5.5 Voltooi die debiteure-invorderingskedule vir Februarie 201. Kredietverkope Februarie Desember 8 000 12 600 Januarie 228 000 11 000 Februarie 150 000 2 750 TOTAAL 169 350 10 5.6 Bereken die persentasieverhoging in salarisse en lone met effek vanaf 1 Februarie 201. R1 00 12 800 = R1 600 x 100/12 800 = 12.5% 5.7 Bereken die bedrag van die vaste deposito. Die rentekoers is 7% p.j. 25 x 100 x 12/7 = 2 000 2 5.8.1 Bereken die uitgawe verbonde aan afleweringskoste soos begroot vir Januarie 201. 380 000 x 8% = R30 00 5.8.2 Peter is van mening dat sy uitgawes te veel is. Noem twee sake wat Peter moet oorweeg voordat hy besluit of hy die diens moet staak of nie. Twee faktore Of sy mededingers die diens lewer of nie. Wat sal die reaksie van sy kliënte wees indien hy die diens onttrek? (Sal hulle na ander verskaffers gaan?) Die moontlikheid om koste te verhaal van kliënte vir die aflewerings. Die moontlikheid om dalk ʼn goedkoper afleweringsdiens te kry. Die moontlikheid om sy eie voertuie te gebruik in plaas daarvan om gebruik te maak van ʼn subkontrakteur. Bladsy 1 van 19 2

6 Bladsy 15 van 19

5.9 Op 31 Januarie 201 het jy volgende syfers geïdentifiseer. Verduidelik die syfers aan Peter t.o.v. begrote syfers en wat werklik spandeer is. Gee raad vir elke saak wat uitgewys is. KOMMENTAAR RAAD Advertensie Telefoon Personeelopleiding Omdat hy geen geld spandeer het op advertensies nie, beteken dit dat hy moontlik nie sy begrote verkope sal bereik nie. Het aansienlik meer spandeer as waarvoor begroot is. Onderspandering op die begroting wat beteken dat die personeel moontlik nie goed sal kommunikeer met kliënte nie. Maak seker dat hy die toewysing vir advertensie in die begroting elke maand ten volle gebruik. Advertensie is ʼn voortdurende proses. Verseker dat daar geen privaatoproepe gemaak word nie. Personeelopleiding moet oorweeg word omdat opleiding die manier beïnvloed wat personeel omgaan met kliënte. Kan tot foute lei. 6 Bladsy 16 van 19

5.10 Oorweeg elk van die volgende opsies en verduidelik een voordeel en een nadeel van elke opsie. Verskaf syfers om jou antwoord te staaf. Voordeel Nadeel Opsie 1: Gaan ʼn nuwe lening van R200 000 met ʼn rentekoers van 1% p/j met terugbetaling oor 36 maande aan. Opsie 2: Nooi sy vriend om ʼn gelyke vennoot in die besigheid te word en R200 000 kapitaal te voorsien. Opsie 3: Huur ʼn nuwe perseel ʼn paar kilometer van die bestaande besigheid af. Hy sal die gebou besit; dit is nie nodig om huur te betaal nie. Hy sal die nodige fondse hê om die gebou aan te koop, wat dan aan die besigheid behoort. Werkslading en vaardigheid word gedeel. Hy het nie nodig om ʼn lening aan te gaan nie/nie nodig om rente op n lening te betaal nie/geen onderhoud om te betaal nie. Hy moet rente betaal van R2 000 en die lening terugbetaal. Hy sal moet onderhoud betaal op die gebou. Hy sal die helfte van sy wins aan sy nuwe vennoot moet gee. Kliënte kan die nuwe perseel nie so gerieflik vind nie. Verhuisingskoste daaraan verbonde. 6 TOTAAL AFDELING C: 111 GROOTTOTAAL: 300 Bladsy 17 van 19

BLOOMS TAKSONOMIE JUNIE EKSAMEN GR 12 Vlak 1-2 Basiese denkvaardighede Vlak 3- Redelike hoë denkvaardighede Vlak 5-6 Hoër orde denkvaardighede TEMA 30% 0% 30% Bankversoening 50 Identifiseer Identifiseer Stel op 2 10 12 Krediteureversoening 13 3 20 Redes Valslik beskuldig Advies 2 2 Inkomstestaat 75 Term 6 10 Inkomstestaat 10 20 12 2 Notas 9 10 23 Kontantvloei en vertolking 6 Kontantvloei 8 1 18 0 Rekonsiliasie 6 10 8 2 Oudit, Vaste Bates, BTW 61 Oudit 3 3 Term 2 2 IFRS 2 2 Korporatiewe 6 6 Vaste Bate nota 9 7 20 Bateverkope 6 2 12 Voorstelle 6 6

BTW 2 10 Kontant begroting 50 Identifiseer/noem 8 Bereken 3 3 Bereken 2 5 7 Debiteure 1 9 10 Bereken 2 10 Voorstelle 6 6 Voordele/nadele 6 6 TOTAAL 88 122 90 300