Hier trap ons diep spore...

Vergelijkbare documenten
Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore...

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Omsendbrief 19/ Junie 2015

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

KWARTAALPROGRAM VIR OUERS

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Hier trap ons diep spore...

Hier trap ons diep spore...

Omsendbrief 1/ Januarie 2019

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 35. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 6/ Mei 2018

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

FAKTORE EN VEELVOUDE

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

Vinkie. Laerskool Fairland

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2 nd Chances... Wiskunde

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Wapport 7 24 Februarie 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Graad 7-inligtingsbrief

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

JAARPROGRAM KWARTAAL 1

REKORD- EN EINDEKSAMEN

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

Hoërskool Pretoria-Noord. Wiskunde Geletterdheid GR 10. November Eksamen 2015 : Vraestel 2

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Nuustak Geagte Ouers JOHAN KRUGER SKOOLHOOF

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

Omsendbrief 27/ Oktober 2018

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

MIDSTREAM COLLEGE PRIMARY SCHOOL / PRIMÊRE SKOOL

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kleuterkerk: 27 Januarie - 2 Februarie 2019 Ons het mekaar nodig! 1 Korintiërs 12: 12-31a

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Jou denke bepaal jou geluk

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Nota vir die onderwyser/es:

Laerskool Horison Graad

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram GRAAD 1 Deur S. J. Cloete

DAAR IS NOG 18 WEKE OOR VOOR DIE GROOT GEBEURTENIS

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

Hierdie vraestel is deel van InternetLearning se ExamKit pakket.

OMSENDBRIEF NR. 1/ Januarie 2019

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

Paulus en sy vriende vertel ander van God

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

WISKUNDE GRAAD 5. Junie 2016

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

1st TERM / 1ste KWARTAAL 2017

Bankstate LPF Systems BK

BREEK DIE STILTE HOOF ONTWIKKELING

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Transcriptie:

Voltooi & stuur terug Laerskool Northmead Handtekening: Ouer: OB02/2017 Hier trap ons diep spore... Geagte Ouers 16 Jan. 2017 OB02/17 1. Vanuit die Hoof se kantoor: Ons glo en vertrou dat almal nou rustig is met die aanvang van die nuwe skooljaar so tussendeur boeke oortrek en atletiek! Mag al ons maatjies reeds soos opregte Norries voel, van ons graad eentjies met blink ogies en blink skoene, tot ons graad sewes wat op die drumpel van hul jong volwasse lewe staan en natuurlik ook ons kleuterskool maatjies.. Karakteropvoeding: Hierdie kwartaal fokus ons op OMGEE en die kleur wat hierdie karaktereienskap simboliseer is ROOI. Omgee mense is besorg oor die welsyn van ander mense en betoon nie naasteliefde om iets daaruit te kry nie. Omgee mense help mense in nood en het empatie. Voedingskema : 2017 Om n honger kind se magie te vul, is om jou eie hart met vreugde te vul!!! Ons is oorweldig met entoesiastiese mammas om ons in die verband te help en spreek ons opregte dank uit!!! Die mammas wie se name nie op die rooster is vir die eerste kwartaal nie, se hulp sal ons in die tweede kwartaal aanvra. Julle sal vroegtydig in kennis gestel word. Private Number Graag wil ons dit weer onder u aandag bring dat sou die skool u skakel dit as Private number deurgaan. Ons wil u vriendelik versoek om asseblief die tipe van oproepe te beantwoord aangesien ons sukkel om die ouers in die hande te kry. Baie dankie vir u begrip en moeite. Ons waardeer dit. E-posse Graag bring ek onder u aandag ons e-pos adresse vir korrespondensie en navrae: Invorderings Jackie invorder@lsnorthmead.co.za Finansies Tarina finansies@lsnorthmead.co.za Algemeen Marise admin@lsnorthmead.co.za Klavier Die skool het dringend n ander klavier nodig vir die saal. Indien daar dalk n klavier by u huis staan en u wil daarvan ontslae raak, sal die skool dit by u oorneem teen die tweedehandse waarde. Studiemetodes: Gr 4 Op Saterdag 4 Februarie 2017 vanaf 09h00-12h00 bied Me. Pieters n studiemetodekursus aan vir die graad 4 leerlinge wat hierdie jaar met eksamen begin. Koste daaraan verbonde is R200 per kind.

Intergra: Klasse vir Integra begin vanmiddag. Indien u belangstel om u kind by Integra in te skryf kan u Me. Pieters kontak vir n skolastiese evaluasie. Ondersteuning en hulp word verleen in Afrikaans en Engels (spel, lees en begrip) en Wiskunde Afwesighede Ons vra asseblief vir die ouers om seker te maak leerders bly nie onnodig weg van die skool nie. Die leerders verloor baie belangrike werk in die klas. Nog n problem wat ons ondervind is dat ouers leerders vroeg by die skool kom haal. Onthou asseblief skool kom eers uit om 13:45 Maandag tot Donderdag en 13:30 op Vrydae. Ons vra ons ouers om ons asseblief hiermee te help en te ondersteun. 2. Skoolgelde Ouers word herinner daaraan dat die Aanvangsfooi (R1050) nou betaalbaar is tot einde Januarie vir die skool en kleuterskool asook die naskool vir Januarie. Let ook asb. daarop dat skool-, kleuterskool- en naskoolfooie vooruitbetaalbaar is, d.w.s u betaal aan die begin van die maand vir die maand wat kom. Dus is Februarie se fooie betaalbaar voor die die 5de Februarie. Wanneer die eerste state op 8 Februarie uitgestuur word, moet Januarie én Februarie se fooie reeds betaal wees, anders kan die leerder nie die kleuterskool en/of naskool bywoon nie. Ouers word ook vriendelik versoek om asb. seker te maak die korrekte verwysings word gebruik. Leerders se rekeningnommers bly dieselfde, maar onthou om die verwysing te verander indien leerder van kleuterskool na die skool is die verwysing van 0-XX99 word XX099 waar die XX die eerste 2 letters van die van is en die 99 syfers wat deur die kantoor toekeken word. Dit vergemaklik net die korrekte allokering van die geld indien regte verwysings gebruik word. Die volgende betaling is in November 2016 gemaak, maar kan nie geallokeer word nie : 03/11/2016 Verwysing : CR Smith R600.00 3. Kultuur: Afrikaanse Redenaarstemas vir 2017: Gr 1-3 Gogga Reënboog Blink Gr 4-5 Klei Note Blou Gr. 6-7 Spieël Krap Klik Voortrekkers : Woensdag 18 Januarie Kommando opening by Gereformeerde Kerk Benoni, Miles Sharpstr 24B, 17:15-18:30. Alle maats van Gr R Gr 7 is welkom. Kom beleef Moderne Afrikanerskap, Positiewe Burgerskap en Konsekwente Christenskap op die KAN manier Kultuur, Avontuur en Natuur.

4. Sport: Atletiek: Oefentye: Middelafstande Maandag tot Vrydag 07:00-07:00 Aflosse oefen tydens aktiwiteitsperiode 0/9-0/13 Junior naellope oefen aktiwiteitsperiode 0/7-0/8 asook in die middag tot 14:45. Middag na skool Naellope 0/7 tot 0/13 wat nie velditems doen nie 13:45-14:45 Velditems & Hekkies Dag Tyd Verspring Hoogspring Gewigstoot Hekkies Maandag 13:45-14:30 0/10 0/11 0/12 0/13 14:30-15:15 0/11 0/12 0/13 0/10 Dinsdag 13:45-14:30 0/12 0/13 0/10 0/11 14:30-15:15 0/13 0/10 0/11 0/12 Woensdag 13:45-14:30 0/10 0/11 0/12 0/13 14:30-15:15 0/11 0/12 0/13 0/10 Donderdag 14:45-14:30 0/12 0/13 0/10 0/11 14:30-15:15 0/13 0/10 0/11 0/12 Belangrike Atletiekdatums: Datum Byeenkoms Plek 19 Januarie AG Visser Weg 26 Januarie Laerskool Birchleigh en Tom Newby Tuis 3 Februarie Laerskool Selectionpark Weg 7 Februarie Interlaer (Hekkies/Spiesgooi/Skyfwerp) H/S Brandwag 8 Februarie Interlaer (Velditems) H Brandwag 10 Februarie Interlaer (Baanitems) H/S Brandwag 16 Februarie Groter Benoni 24 Februarie D17 3,4 Maart Gauteng Leerlinge wat moet oefen het briewe gekry. Atlete word versoek om elke oefening by te woon sodat ons die beste span kan kies. Rugby & Netbal: Die voorseisoen oefening begin alreeds op Dinsdag 17 Januarie 2017 om 15h30-16h15. Almal van 0/10-o/13 moet asseblief probeer om die oefening by te woon. Gholf Almal wat belangstel om gholf te speel vir die skool, moet asseblief hulle name kom opgee vir Mnr Jonny.

5. Weekprogram: Ma 16 IQMS vergadering 2de pouse Voogvergadering Gr.6 Voedingskema rooster gefinaliseer Assesseringsbeplanning vir kwartaal 1 aan ouers Atletiek vs LS AG Visser reëlings by hoof en personeel Di 17 Voogvergadering Gr.7 Spelpret beplanning by hoof en personeel, spellyste uit Hoofde verg. (operasioneel) Admin vergadering 2de pouse Agendas/notules van vak- en fasevergaderings by dept. Hoofde Ouerkenmekaar braai om 18h00 Wo. 18 Agendas/notules van vak- en fasevergaderings by Mnr. Pieters CSV in akt. periode Voortrekker kommando opening Do. 19 Hoofleiervergadering 2de pouse Fin vergadering 07h00 Atletiek vs LS AG Visser (weg) Tuis atletiek reëlings by hoof en personeel Betaal Netbal liga Vr. 20 Bestuursvergadering 07h15 Jnr/Snr premoderering Netbaltoer proewe Netbal reëleksamen afrigters Ma. 23 Kleuterskool oueraand in die saal 18h00 Gr. 1 persoonlike lêers by Me. Fourie Me. L. Prinsloo verjaar D6 Netbal vergadering Sterkte vir die week! Mnr. J. Pieters Hoof