IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING}

Vergelijkbare documenten
skuldigbevinding aan moord met versagtende omstandighede;

[1] Die beskuldigde is aanvanklik op 29/08/2005 deur die. landdros, Botshabelo skuldig bevind aan huisbraak met die

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING

WRIGHT R et VAN DER MERWE R VAN DER MERWE R. [1] Die beskuldigde in hierdie hersieningsaak is op 26 Junie

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPéLAFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING

KRUGER R, et BLOEM WND R BLOEM, WND R. [1] Hierdie is n hersiening. Volgens die oorkonde was die

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPéLAFDELING)

172/85 JONAS VUYANI MABHANI DIE STAAT

Saaknommer: 311/84 WHN. PHILLIP OOSTHUIZEN Appellant

UITSPRAAKOPHERSIENING

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

EPHRAIM BASIMANE MOTSHWAEDI. E M GROSSKOPF, VIVIER et HARMS ARR. UITSPRAAK

UITSPRAAK. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Hoë hof, Kimberley) Saak No: CA&R 23/2010 Saak Aangehoor: 24/05/2010 Datum gelewer: 28/05/2010

LL Saak No 79/1988 IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING. Insake die appèl van: teen. VAN HEERDEN, STEYN et EKSTEEN, ARR

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) KIMBERLEY SAAK NO.: 183/2005 DATUM: In die Hersieningsuitspraak van:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

VRYSTAATSE HOË HOF, BLOEMFONTEIN REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

Appellant is n 25 jarige eerste oortreder wat in die Streekhof verskyn het. op n aanklag van verkragting van n 41 jarige vrou.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA 70/85. (APPèLAFDELING) In die saak tussen: CILLIé, HOEXTER et VAN HEERDEN, ARR. Verhoor: 24 Mei 1985

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) ABRAHAM PETER PRETORIUS. UITSPRAAK OP APPéL

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

BARTMANN (JNR) SPRINGBOK PATROLS (EDMS) BPK ALERT SPRINGBOK PATROLS BK ABRAHAM ALBERTUS CILLIERS. -en- VAN HEERDEN, VIVIER et MARAIS ARR.

CORAM: CORBETT HR et HOEXTER, VIVIER, EKSTEEN, NIENABER ARR.

CILLIé R et VOGES WR. [1] Die verhoor van hierdie beskuldigde het in die landdroshof te. Sasolburg n aanvang geneem op 11 November 2002.

IN DIE Hoë HOF NOORD-KAAP, KIMBERLEY

CORBETT HR, HOWIE et KRIEGLER Wnd.ARR

ANNA HENDRINA MYBURGH

MALHERBE RP et VAN COPPENHAGEN R VAN COPPENHAGEN R. [1] Die appellant n 46 jarige man het in die Landdroshof

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA

IN DIE HOëHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Hoëhof, Kimberley) UITSPRAAK

Appellant THEMBILE JAMA. Respondent DIE STAAT

Saak no 258/92 /MC IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) In die saak tussen. BAREND OOR Eerste Appellant

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPèLAFDELING. CORAM: HOEXTER, NESTADT, et F H GROSSKOPF, ARR

UITSPRAAK. [1] In hierdie uitspraak sal die partye na verwys word soos in konvensie in die hoofaksie.

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. APPèLAFDELING

Saaknommer: 211/84 WHN. JOSEPH JAFTA Appellant

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

[1] Hierdie appèl is gerig teen die afwysing, met koste, van die appellant se. vorderings teen beide die eerste respondent en die tweede

Saak nr 438/92 /MC IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPeLAFDELING) Tussen. GIDEON JOHANNES BOTHA Appellant. - en - DIE STAAT Respondenb

UITSPRAAK OP HERSIENING

AANVANG VAN N ONDERSOEK VAN BEWEERDE ONBEHOORLIKE GEDRAG

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) PATRICK JOSIAS... APPELLANT. VILJOEN, VAN HEERDEN et JACOBS, ARR VERHOORDATUM: 21 FEBRUARIE 1986

WAT IS DIE VOLGORDE VAN DIE VERLOSSINGSERVARING?

REDES VIR BEVEL GELEWER OP 28\10\2005

VAN DER MERWE R. [1] Die appellant is in die Landdroshof te Viljoenskroon skuldig. bevind aan oortreding van die bepalings van Artikel 1(1)(b)

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPèLAFDELING

MALHERBE RP. Eiseres vorder skadevergoeding in haar persoonlike hoedanigheid. as moeder en natuurlike voog van haar minderjarige seun, Stefan

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPeLAFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

IN DIE HOË HOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN SKILLFULL 54 (EDMS) BEPERK JOHANNES WAGENAAR HUMAN N.O.

Saaknommer 417/93 431/93 432/93 IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) In die saak tussen: : NESTADT, NIENABER et HOWIE ARR

Deur Christus Alleen

Preek - Sondag 28 Augustus 2016 Fokus 3 - Luk 18:1-9

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

IN DIE HOOFGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA 141/84

Jesus - Die Grootste Geskenk van Alle Tye - Reformation Society

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

Maak skoon jou huis (Gildenhuys) 1 Korintiërs 8:4-13

Pragtige Koningin Ester

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

Gemeenskap. Wat is n gemeenskap? n Gemeenskap het n hoof/hoof?

HOOFSTUK 8 Die Nasionale Raad

LITURGIE VIR N OOP GESPREK

MATTEUS 6:8. Votum en seën. Psalm 7 : 6. Gebed. Skriflesing: Matteus 6:5-15 (AV 1983) Teks: Matteus 6:7-8 (AV 1983) Skrifberyming 17 (17-1) : 2, 5

IN DIE HOOGGEREGSH0F VAN SUID-AFRIKA

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

4. Ek voel alleen Johannes 10:11-16, 26-30

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

PIETER WILLEM DE BEER DIE STAAT

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

456/86/AV IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPeLAFDELING) In die saak tussen: GROSSKOPF, SMALBERGER, NESTADT, ARR. VERHOOR: 18 September 1987

Les 14: Entrepreneurskap

Paulus kritiseer sy tyd se manier

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING) CORAM: E.M. GROSSKOPF ET GOLDSTONE ARR et KRIEGLER Wnd. AR UITSPRAAK

Saak nr 26/86 /MC. - en -

SKRIFLESING: Lukas 16:1-13. TEKS: Lukas 16:11 HK 42. Geld en goed vir God. Psalm 95 : 1, 3. Psalm 119 : 7. Skrifberyming 44 (15-8) : 2

Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:1a,2a,14,24 Sing- Ps. 9:1,7; Ps. 61:1,2; Ps. 61:3,4; Ps. 23:3; Ps Sb 33:1,3

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

Jona en die Groot Vis

FPSA FISA RAADSEKSAMEN

JOHANNES 19:26-27 NAGMAAL

Ingevolge artikel 185 van die Wet op Arbeidsverhoudinge, Wet 55 van 1995, het elke werknemer die reg om nie onbillik ontslaan te word nie.

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

IN DIE HOË HOF VAN SUID AFRIKA GAUTENG AFDELING, PRETORIA

God se liefde vat ons vrees vir Sy oordeel weg

In die tweede deel van sy gebed, bid Jesus baie spesifiek vir sy dissipels.

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA

Galasiërs 6:11. Kyk met watter groot letters ek met my eie hand aan julle skrywe! (Galasiërs 6:11)

SCHALK JOHANNES BURGER Eerste Appellant. JOSEPH GEORGE SCHEEPERS Tweede Appellant JOHANNES VALENTINE ADRIAAN MATTHYSEN

23 Nadat hy hulle deur die rivier gevat het, het hy ook alles wat hy besit, laat deurgaan.

Transcriptie:

SAAK NR 445/89 ccc IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING} In die saak tussen: SEBEDEUS MUNONJO EERSTE APPELLANT JEFTA MBI TWEEDE APPELLANT en DIE STAAf- RESPONDENT CORAM: JOUBERT, NESTADT ARR et. NICHOLAS Wnde AR VERHOOR: 6 MAART 1990 GELEWER: 12 MAART 1990 U I T S P R A A K NESTADT, AR: Die twee appellante is in die Hooggeregshof van Suidwes-Afrika aan twee aanklagte van moord (sonder versagtende omstandighede) en een aanklag van huisbraak met 2/

2. die opset om te roof en roof (met verswarende omstandighede) skuldig bevind. Hulle is op al drie aanklagte ter dood veroordeel. Die skuldigbevindings het betrekking op Afrika op die aand van 21 September 1988 gebeur het. Twee persone het die plaaswoning betree deur 'n gaasraam van deur die inwoners daarvan, die 61-jarige Mnr Kretzschmar en sy eggenote, die 54-jarige Mev Kretzschmar, gekonfronteer. Mnr en Mev Kretzschmar is toe deur een van die indringers met 'n rewolwer noodlottig geskiet. Hierop het hulle sekere goed uit die huis verwyder en die plaas in die oorledene man se bakkie verlaat. Ter aanvang handel ek met die appél teen die skuldigbevindings aan moord. Dat moord gepleeg is, is nie te betwyfel nie. Dit is voor-die-hand-liggend dat die 3/

3. aanval op die oorledenes wederregtelik was en dat dit met die nodige opset gepleeg is. Dit was ook nie in geskil nie dat die twee inbrekers die appellante was. Daar was egter geen bewys nie watter een van die twee die oorledenes geskiet het. Die enigste (onbetroubare) getuienis in dié verband was diê van die appellante self en hulle het elkeen skuld op die ander gewerp. Die grondslag waarop hulle skuldig bevind is, was dat alreeds toe hulle ingebreek het hulle 'n gemeenskaplike doel gehad het om te vermoor (in die sin van para (c) van S vs Madlala 1969(2) SA 637(A) op 640 H, dws dolus eventualis). Ek kan met hierdie slotsom nie saamstem nie. Die appellante se onmiddellike oogmerk was om die sleutel van die voertuig en geld vir brandstof in die huis te steel. Dit is juis dat die appellante, voor hulle ingebreek het, alreeds geweet het dat daar mense in die huis was en dat hulle wakker was. Dit staan ook vas dat hulle voorsien het dat die Kretzschmars hulle moontlik sou voorkeer en dat, in 4/

4. hierdie omstandighede, en ten einde hulle doel uit te voer, dit nodig mog wees, as die appellante nie sou kon ontvlug nie, om die inwoners vas te maak. Dit is bygevolg duidelik dat die appellante se gemeenskaplike doel die moontlike aanranding van die inwoners behels het. Die vraag is egter of dit (as die enigste redelike afleiding) bewys is dat hulle die moontlikheid van hulle slagoffers se dood voorsien het. Na my mening moes die Verhoorhof hierdie vraag ontkennend beantwoord het. Van kardinale belang is die feit dat afgesien van 'n verband wat in die tweede appellant se besit was (en wat, indien nodig, gebruik sou gewees het om die inwoners vas te maak) hulle onbewapen was. Die vuurwapen waarmee die oorledenes geskiet is, was hulle s'n. Dit blyk dat dit deur die vrou te voorskyn gebring is nadat sy bewus geword het van die appellante se teenwoordigheid in die huis. Klaarblyklik is sy toe ontwapen en die skietery van haar en haar man het daarop gevolg. Onder kruisondervraging het 5/

5. beide die appellante erken dat dit te verwagte was dat plaasmense vuurwapens aanhou en teen inbrekers gebruik. Daardie risiko was hulle bereid om te loop. Maar dit volg nie (en op 'n behoorlike nalees van die appellante se getuienis en veral sekere antwoorde onder kruisondervraging is daar niks wat hieraan afbreuk doen nie) dat hulle voorsien het dat een van hulle Mev Kretzschmar sou ontwapen en haar en haar man daarna sou doodskiet. Inteendeel wat gebeur het, was appellante beoog is nie. Soos alreeds gesê, hulle oogmerk was diefstal en ontvlugting (indien nodig nadat hulle die inwoners vasgemaak het); niks meer nie. In die omstandighede is die beginsel soos in R vs Shezi and Others 1948(2) SA 119(A) neergelê nl, dat die aanspreeklikheid van persone wat 'n gemeenskaplike oogmerk het, daarvan afhang of die gevolg, dws die dood (eerder as die presiese wyse waarop dit teweeggebring word) voorsien moet word, nie van toepassing 6/

6. is nie. En die feit dat hulle na die voorval volgehou het om met mekaar te assosieer (deur oa saam in die voertuig te ry en die vuurwapen te verkoop) dien nie (soos die Verhoorhof met 'n beroep op S vs Kramer en Andere 1972(3) SA 331(A) bevind het) as bevestiging van die nodige gemeenskaplike oogmerk nie. Samevattend, is ek die mening toegedaan dat dit nie bewys is nie dat die appellante subjektief die moontlikheid van dood voorsien het nie en dat daar bygevolg geen grondslag is waarop die appellante weens moord skuldig bevind kon gewees het nie. Dit volg egter nie dat hulle ten opsigte van die moorde vrygespreek moet word nie. Dit is namens die appellante, m i, tereg toegegee dat die appellante as begunstigers by moord skuldig is. Ongeag dat een van die appellante die moorde gepleeg het, kan beide van hulle as begunstigers daarby skuldig bevind word (S vs Jonathan en Andere 1987(1) SA 633(A)). Ek is nie van voorneme om die ter saaklike feite uiteen te sit nie. Dit is voldoende om te sê 7/

7. dat die appellante met die nodige opset hulle met die moorde vereenselwig het en mekaar aktief gehelp het om aanspreeklikheid te ontduik. Wat vonnis betref, sal 8 jaar gevangenisstraf ten opsige van elkeen van die twee aanklagte na my oordeel 'n gepaste vonnis wees. Omdat die appellante se optrede na die moorde op 'n enkele gedragspatroon neerkom, sal dit gelas word dat die vonnisse saamloop. Daar is geen appêl teen die skuldigbevindings aan huisbraak met die opset om te roof en roof nie. Dit is bygevolg onnodig om te beslis of die skuldigbevindings nie dalk aan huisbraak met die opset om te steel en diefstal moes gewees het nie. Wat wel aangeval word is die doodvonnis wat die appellante opgelê is. Na my mening het die Verhoorregter by die uitoefening van sy diskresie hom misgetas. Hy het versuim om in ag te neem dat die appellante die huis ongewapend binne gegaan het, nie met (in die Regter a quo se woorde) "mens rea... by wyse van dolus eventualis om 8/

8. die twee oorledenes te dood", maar (hoofsaaklik) om diefstal te pleeg. Dit staan hierdie hof dus vry om opnuut oor vonnis te besin. Na my mening is 12 jaar gevangenisstraf eerder as die doodstraf 'n gepaste vonnis. Dit neem genoegsaam in ag nie net die appellante se persoonlike faktore nie (hulle is volkome volwassenes wat geen ter saaklike vorige veroordelings het nie), maar ook die belange van die gemeenskap en die erns van die misdaad. Wat lg betref, het ek in gedagte dat dit huisbraak van 'n geïsoleerde woning in die nag was toe die inwoners tot die kennis van appellante tuis was. Hierbenewens is dit 'n misdaad wat gereeld voorkom. Weens die kumulatiewe effek van die vonnis is ek van voorneme om te gelas dat hulle saamloop sodat 'n effektiewe vonnis van 15 jaar gevangenisstraf gevel word. Die volgende bevel word gemaak: (1) Die skuldigbevindings en vonnisse op die twee aanklagte van moord word tersyde gestel en met die volgende vervang: 9/

9. (a) Beskuldiges word op elke aanklag van moord aan begunstiging by moord skuldig bevind. (b) (i) Ten opsigte van elke aanklag word hulle tot 8 jaar gevangenisstraf gevonnis; (ii) Dit word gelas dat die vonnisse saamloop. (2) Die doodvonnis wat tov die skuldigbevinding aan huisbraak met die opset om te roof en roof opgelê is, word tersyde gestel en met 12 jaar gevangenisstraf vervang. (3) Dit word gelas dat 5 jaar van die 8-jaar vonnis waarna in para (1) (b) verwys word, met die 1 2 jaar gevangenisstraf waarna in para (2) verwys word, saamloop, sodat 'n effektiewe vonnis van 15 jaar gevangenisstraf opgelê word. JOUBERT, AR ) ) STEM SAAM NICHOLAS, Wnde AR) NESTADT, AR