NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME

Vergelijkbare documenten
AANSOEK OM STUDIELENING

2015 AKADEMIESE JAAR

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

GROENIE NESSIE KLEUTERSKOOL

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

RAPPORT ONDERWYSFONDS 2018 AANSOEKVORM

Lees asseblief die volgende inligting noukeurig voordat u hierdie vorm invul

Besonderhede van afhanklikes - Aftree/Pensioenfondse

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

Laerskool A. F. Louw Primary Stellenbosch P.O. Box 2113 Dennesig Tel Fax

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

Posbus 31, KLERKSDORP, 2570 AANSOEK VIR DIE OPNEEM VAN SENWESBEL AANDELE

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS HOËRSKOOL DRIEHOEK

HOëRSKOOL TYGERBERG AANSOEKVORM VRYSTELLING VAN VERPLIGTE SKOOLFONDS. Hierdie aansoek mag nie per faks of e-pos ingedien word nie

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

Slegs vir kantoorgebruik. Leerderbesonderhede

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

Stuur die aansoekvorm aan:

1. LEERLINGBESONDERHEDE 2. ALGEMENE INLIGTING

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Naskool Tel:

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

SAVF GAUTENG SAVF SUSAN STRIJDOMHUIS AANSOEK OM OPNAME

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

LAERSKOOL EVERSDAL AANSOEK OM TOELATING VAN N LEERDER

AANSOEK OM TOELATING TOT HOëRSKOOL VREDENDAL

LAERSKOOL EVERSDAL. (Lees asseblief Terme en Voorwaardes soos aangedui op laaste bladsye) Bly saam

Pre-Graad R / Graad R

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

INLIGTING 2018 GRAAD 8

OAKDALE HOËR LANDBOUSKOOL AANSOEK OM TOELATING SKOOL & KOSHUIS. Betree met trots die akkerlaning van samehorigheid, tradisie, karakter en dissipline

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

Stuur die aansoekvorm aan:

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

BYLAE 6.1 AKTIWITEITSPROGRAM: SESSIE 1. Die kursief gedrukte woorde dien as leidraad vir die spelterapeut en bepaal die Gestaltbenaderingsproses

Aantal kinders in gesin: Posisie van aansoeker in gesin (bv. 1ste): Aantal kinders in Hoërskool Nico Malan:

OUERAAND BEROEPSLEIDING:

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

AANSOEK OM N ONDERWYSPOS BY LAERSKOOL LA HOFF

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

PROSEDURE VIR AANSOEK OM TOELATING ONS TOELATINGSBELEID

AANSOEK OM LIDMAATSKAP VORM 1

Vereistes vir Fica. Tipe dokumentasie wat vereis word

Voorafbeplanning: Begrafnis

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

2019 Van Riebeecklaan, Kenridge, 7550 Tel: / 7 Faks: e-pos:

AANSOEK VIR ONDERSTEUNING TEN OPSIGTE VAN N NAVORSINGSPROJEK / STUDIEBEURS

INLEIDING... 2 TIPE TOELAE... 2 KWALIFISERENDE VEREISTES VIR MAATSKAPLIKE TOELAE... 3 BEWYS VAN IDENTITEIT... 5 WAAR DOEN U AANSOEK OM N TOELAAG?...

Wher e l ittle is gre at

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Aansoek om toelating. Elsenburg Landbou-opleidingsinstituut. Hoër Sertifikaat in Landbou. Sub-Program: Hoër Onderwys & Opleiding. Hoof: Studentesake

AANSOEK OM TOEKENNING VAN SKOOLKORTING 2014

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

Aansoek om toelating. Naam en Van: Aansoek vir Graad: Vanaf: Datum van Aansoek: Hoërskool Florida

Doodseisvorm Aanmeld van 'n doodseis

WET OP FINANSIëLE INTELLIGENSIESENTRUM 2001: KLIëNTE INLIGTING

AANSOEKPROSEDURE KEURINGSPROSES EN TOELATINGSVEREISTES BELANGRIKE DATUMS

AANSOEK OM VRYSTELLING VIR SKOOLGELD (Suid-Afrikaanse Skolewet, 1996 (Nr.84 van 1996)

HOËRSKOOL WATERKLOOF NASKOOLSENTRUM

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID / (HERSIEN EN GEWYSIG)

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

besigheidsversekering finansiële onderskrywingsriglyne

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

TWK AGRICULTURE HOLDINGS PROPRIETARY LIMITED (TWK LANDBOU) AANSOEK VIR DIE GOEDKEURING AS AANDEELHOUER

WELKOM BY HOëRSKOOL LINDEN 2019

????: Eienaar van I Do tydskrif. BESIGHEIDSVERSEKERING Finansiële Onderskrywingsriglyne

Aansoek om toelating: Magister- en Doktorale Studies

EUROPA Trust Company 2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

AANSOEKVEREISTES (lw: slegs volledige aansoeke sal oorweeg word)

EDUPLEX. VOOR-, LAER- EN HOËRSKOOL Aansoekvorm Afrikaanse Klas. Graad/e:

ALGEMENE INLIGTING AANGAANDE STUDIELENINGS

Aansoekvorm: BA Honneurs in Toegepaste Linguistiek 2015

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE BRANDWAG HOËRSKOOL SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK

Laerskool Olienpark. Oorplasingskaart van vorige skool (Gr 2-7) RSA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

EIS OM VERGOEDING INGEVOLGE DIE WET OP MINERAAL- EN PETROLEUM-HULPBRONONTWIKKELING

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

Vereiste tov van aansoeke

HOëR VOLKSKOOL KOSHUIS

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

BELEID TER VOORKOMING VAN NEPOTISME

AANSOEK OM LIDMAATSKAP

DIENSKONTRAK MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN: hierin verteenwoordig deur behoorlik daartoe gemagtig (hierna die WERKGEWER genoem)

INLIGTING AANGAANDE STUDIEHULP

MUNISIPALITEIT DEERNIS BELEID

Transcriptie:

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME FINANSIËLE STEUNDIENSTE BELANGRIKE INLIGTING TEN OPSIGTE VAN n NSFAS LENING Die National Student Financial Aid Scheme (NSFAS) is n leningskema wat daar gestel is om studente wat oor die akademiese potensiaal beskik maar finansieel behoeftig is, te ondersteun om verder te studeer. Indien u jaarlikse bruto gesinsinkomste R160 000 oorskry, is dit onwaarskynlik dat u sal kwalifiseer vir die lening. Indien daar twee of meer studente in die huishouding is, is die afsnypunt ongeveer R200 000, onderhewig aan die beskikbaarheid van fondse. Indien n student al sy modules in n betrokke studiejaar slaag, word n gedeelte van die lening in n beurs omskep. Die maksimum gedeelte wat in n beurs omskep kan word is 40% van die jaarlikse leningsbedrag. Die rentekoers word vasgestel op 80% van die repo koers en word jaarliks op 1 April aangepas. Rente op lenings sal begin oploop vanaf 1 April van die jaar waarin die lening toegestaan word. Die NSFAS lening is terugbetaalbaar sodra n student afgestudeer het en n inkomste verdien. Die NSFAS Raad bepaal die minimum- en maksimum bedrae wat deur instellings toegeken mag word en die bedrae mag jaarliks verskil. Die voorgeskrewe Nasionale Middeletoets, (Means-test) word op alle aansoeke toegepas om die waarde van die leningsbedrag te bepaal. Onderhewig aan die bruto inkomste van die ouers, kan n Verwagte Eie Bydrae (VEB ) tot die studiekoste verlang word. Enige ander beurse wat n student ontvang, hetsy uit Universiteitsfondse of buitebeurse, moet in berekening gebring word tydens die middeletoets en afgetrek word van die NSFAS leningsbedrag. AKADEMIESE VEREISTES Nuwelingstudente moet n APS-telling van 22 behaal in hul finale Graad 12 eksamen en moet voor 30 Oktober van die voorafgaande jaar waarin hul studies in aanvang neem, aansoek doen. Senior studente moet ten minste 60% van hul modules slaag om in die daaropvolgende jaar te kwalifiseer vir n NSFAS lening. Die sluitingsdatum vir senior studente is jaarliks 30 September. LEES ASB DIE VOLGENDE SORGVULDIG DEUR VOORDAT U DIE AANSOEKVORM VOLTOOI AANSOEKE SONDER N STUDENTENOMMER ASOOK VERKEERDE/ONVOLLEDIGE VORMS KAN NIE GEPROSESSEER WORD NIE EN KAN DAARTOE LEI DAT DIE LENINGSAANSOEK AFGEKEUR WORD. Heg n AFSKRIF AAN VAN U STREPIESKODE-IDENTITEITSDOKUMENT WAT GESERTIFISEER IS op dieselfde kant as die beeld en nie op die agterkant van die fotokopie nie. Slegs Suid-Afrikaanse burgers kan aansoek doen vir die lening. FAMILIE BESONDERHEDE 1. Heg die jongste bewyse van inkomste bewyse aan van u OUER(S)/VOOG(DE)/GADE OF ENIGE ANDER LID VAN U HUISHOUDING WAT n INKOMSTE VERDIEN (salaris-/pensioenstrokie nie ouer as drie maande nie). Dit is belangrik om die finansiële status van u gesin vas te stel. BEWYS VAN INKOMSTE (in die vorm van n beëdigde verklaring en 6 maande bankstate, nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word indien u nie n salaris- of pensioenstrokie ontvang nie. 2. n Beëdigde verklaring (nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word indien u MOEDER/VOOG/GADE n HUISVROU is. 3. n Gesertifiseerde afskrif van die PENSIOENSTROKIE (nie ouer as drie maande nie) van u OUER(S)/VOOG/GADE of enige ander lid van die huishouding moet aangeheg word indien hy/sy n PENSIOENARIS is.

4. n Beëdigde verklaring (nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word indien u OUER(S)/VOOG/GADE WERKLOOS is, asook SKRIFTELIKE BEVESTIGING DEUR n LEIER IN DIE GEMEENSKAP bv leraar, prokureur of maatskaplike werkster. 5. Indien u OUERS VERVREEMD is maar nie wettig geskei is nie, moet n beëdigde verklaring (nie ouer as drie maande nie) ten opsigte hiervan deur een van die ouers en BEWYS VAN INKOMSTE VAN BEIDE OUERS (nie ouer as drie maande nie) aangeheg word. 6. n Gesertifiseerde afskrif van die EGSKEIDINGSBEVEL moet aangeheg word indien u OUERS WETTIG GESKEI is. BEWYS VAN INKOMSTE VAN BEIDE OUERS (nie ouer as drie maande nie) moet aangeheg word. 7. Indien u OUER(S) OORLEDE is, moet n GESERTIFISEERDE AFSKRIF/AFSKRIFTE VAN DIE DOODSERTIFIKAAT/-SERTIFIKATE aangeheg word. 8. In die geval van BOERE en BESIGHEDE, moet die jongste BELASTINGAANSLAG (IT34) (nie ouer as een jaar nie) EN jongste FINANSIËLE STATE van die boerdery/besigheid) aangeheg word. 9. Indien ouers se bates GELIKWIDEER is, hulle SKULDBERADING ontvang en/of ONDER ADMINISTRASIE geplaas is, moet BEWYS VAN INKOMSTE asook bewys van LIKWIDASIE-, SKULDBERADING- EN/OF ADMINISTRASIE BEVEL voorgelê word. 10. Indien u onder VOORGDYSKAP geplaas is, heg n gesertifiseerde afskrif van die HOFBEVEL aan of n beëdigde verklaring van die voog. GROOTOUERS OF ANDER FAMILIELEDE KAN NIE AS VOOGDE OPTREE INDIEN BIOLOGIESE OUERS NOG LEWE NIE, BEHALWE IN n GEVAL WAAR n HOFBEVEL UITGEREIK IS (GESERTIFISEERDE AFSKRIF VAN DIE HOFBEVEL MOET AANGEHEG WORD). 11. Heg afskrifte van IDENTITEITSDOKUMENTE aan van die AANSOEKER EN ALLE LEDE VAN U HUISHOUDING wat op dieselfde kant as die beeld gesertifiseer is en nie op die agterkant van die fotokopie nie. SLUITINGSDATUM VIR AANSOEKE VOORNEMENDE STUDENTE SENIOR STUDENTE, MAW 2 DE, 3 DE EN 4 DE JAAR STUDENTE 30 OKTOBER 30 SEPTEMBER STUDENTE MOET JAARLIKS AANSOEK DOEN VOOR/OP DIE SLUITINGSDATUM POTCHEFSTROOM VAALDRIEHOEK MAFIKENG TEL 018 299-2045 / 018 299-2046 / 018 299-2052 016 910-3134 / 016 910-3157 018 389-2372 / 018 389-2330 POS Finansiële Steundienste Privaatsak X6001 POTCHEFSTROOM, 2520 Vaaldriehoekkampus Posbus 1174 VANDERBIJLPARK, 1900 Mafikeng Kampus Privaatsak X2046 MMABATHO, 2745 KOERIER Finansiële Steundienste Hoffmanstraat 4 Gebou F19 POTCHEFSTROOM, 2520 Vaaldriehoekkampus Van Eck-Boulevard VANDERBIJLPARK, 1900 Mafikeng Kampus Hoek van Albert Luthuli en Universiteits-rylaan MMABATHO, 2745 WEB www.nwu.ac.za

NATIONAL STUDENT FINANCIAL AID SCHEME AANSOEKVORM VIR n NSFAS LENING VIR DIE JAAR: 20... FINANSIëLE STEUNDIENSTE AFDELING A: STUDENT SE PERSOONLIKE BESONDERHEDE Volle name Titel Volle Name Van U ID nommer HEG GESERTIFISEERDE KOPIE VAN ID AAN Noemnaam Instansie POTCHEFSTROOM VAAL DRIEHOEK MAFIKENG Studente Nommer Op watter Kampus gaan u registreer? Is jy n finale jaar student? JA NEE Huwelikstatus Enkel / Getroud / Geskei / Weduwee/Wewenaar / Woon apart / Ander reëling: Verskaf asb u gesin se adresbesonderhede: Woonadres Straat Posbus Waar gaan u woon tydens studie by hierdie instansie? Woon in kampus selfdiens eenheid Van ander dorp/stad, woon af-kampus (bv huur van eienaar of agentskap) Woon in ouerhuis (adres bo-vermeld) Van plaaslike dorp maar woon nie in ouerhuis nie Woon in voldiens op-kampus eenheid Adres tydens studie Telefoon kontaknommers (Spesifiseer volle straat- adres/naam van huis) Huis Sel Huistaal Voorkeur Taal Engels / Afrikaans E-pos adres Verskaf asb n e-pos adres wat u die meeste gebruik en waartoe u daagliks/weekliks toegang het Etniese Groep/Ras (slegs vir statistieke) Swart / Kleurling / Indiër / Wit / Ander (Spesifiseer asb) Geslag: Manlik Vroulik Is u fisies gestremd? Indien JA, spesifiseer omvang van gestremdheid

AFDELING B: GESIN SE BESONDERHEDE Wat is u ouers se huwelikstatus tot op huidige datum? Getroud / Geskei / Weduwee/Wewenaar / Woon apart Is een/albei ouer(s) oorlede? Indien NEE, voltooi asb afdelings B1 en B2 hier onder *Indien JA, spesifiseer asb watter ouer Moeder Vader (vorder asb na afdeling B2 OF B3 indien van toepassing) (vorder asb na afdeling B1 OF B3 indien van toepassing) Indien beide ouers oorlede is, heg gesertifiseerde afskrif van die doodsertifikaat/doodsertifikate aan en verskaf asb besonderhede van die wettige voog of versorger by wie u woon of die persoon wat na u omsien en aan u finansiële behoeftes voorsien. (vorder asb na Afdeling B3). Vir die onderstaande afdelings, verskaf asb die besonderhede van u ouers/wettige voog/stief ouer(s) wat verantwoordelikheid gaan neem vir die delging van kostes verbonde aan u studies en wat u finansieel gaan ondersteun. Afdelings B4 en B5 moet deur ALLE applikante voltooi word. AFDELING B1: MOEDER / STIEFMOEDER SE BESONDERHEDE Volle name Titel Volle Name Van (soos in ID boek) ID nommer Huisadres Kontak nommer Beroep *Werkloos *Werkloosheidsversekering ge-eis? Werkgewer (Naam van maatskappy of individu) Bron van inkomste * Lone Weekliks Maandeliks Daagliks (merk asb toepaslike blok) * Salaris Twee-weekliks Maandeliks Ander * Rente van belegging Bruto inkomste per jaar R * Wins uit besigheid (bv Taxi, smous, eie onderneming) * Bydrae van onderhoudsbetalings * Staat Subsidie Tipe (Beskryf) Betaal u moeder inkomstebelasting? * Indien JA, meld asb inkomstebelastingnommer AFDELING B2: VADER / STIEF VADER SE BESONDERHEDE Volle name Titel Volle Name Van (soos in ID boek) ID nommer Huisadres Kontak nommer

Beroep *Werkloos *Werkloosheidsversekering ge-eis? Werkgewer (Naam van maatskappy of individu) Bron van inkomste * Lone Weekliks Maandeliks Daagliks (merk asb toepaslike blok) * Salaris Twee-weekliks Maandeliks Ander * Rente van belegging Bruto inkomste per jaar R * Wins uit besigheid (bv Taxi, smous, eie besigheid) * Bydrae van onderhoudsbetalings AFDELING B3: WETTIGE VOOG / AANGEWYSDE VERSORGER / ANDER PERSOON WAT DIE STUDENT FINANSIEEL ONDERSTEUN SE BESONDERHEDE Is u amptelik deur die hof aangestel as wettige voog vir die student met betrekking tot hierdie aansoek? Is u in die oorlede ouers se testament aangewys as die aansoeker se voog? JA * / NEE JA * / NEE Volle name Titel Volle Name Van (soos in ID boek) ID nommer Wettige voog / versorger se huwelikstatus Huisadres Getroud / Geskei / Weduwee/Wewenaar / Woon apart Kontak nommer Beroep *Werkloos * Staat Subsidie Tipe (Beskryf) Betaal u vader inkomstebelasting? * Indien JA, asb meld inkomstebelastingnommer *Werkloosheidsversekering ge-eis? Werkgewer (Naam van instansie of individu) Bron van inkomste * Lone Weekliks Maandeliks Daagliks (merk asb toepaslike blok) * Salaris Twee-weekliks Maandeliks Ander * Rente van belegging Bruto inkomste per jaar R * Wins uit besigheid (bv Taxi, smous, eie onderneming) * Bydrae van onderhoudsbetalings * Staat Subsidie Tipe (Beskryf) Betaal u voog inkomstebelasting? * Indien JA, asb meld inkomstebelastingnommer

AFDELING B4: FAMILIE SE BESONDERHEDE 1. Begin met die student en lys ALLE familielede (insluitend ouers) wat permanent inwoon in u huis en wat afhanklik is van die ouer(s)/voog se inkomste. 2. Heg n afskrif van ELKEEN OP DIE LYS se Identiteitsdokument of geboortesertifikaat aan. 3. Indien broer(s)/suster(s) geregistreer is by n tersiêre instansie, heg bewys van sy/haar registrasie aan. Titel Voorletter(s) Van Verwantskap aan student 1 Ouderdom Huidige aktiwiteit 2 1 Gade / Lewensmaat / Broer / Suster / Dogter / Seun / Oom / Tannie / Grootouer / Ander 2 Laerskool / Hoërskool / Na-skool / Werkloos / Werk / Universiteit / Tegniese College / Ander Studeer enige van die bogenoemde broer(s) / suster(s) ook tans by n tersiêre instansie? JA NEE Indien enige van die bogenoemde familielede werk, wat is sy/haar inkomste? AFDELING B5: NAASBESTAANDE SE BESONDERHEDE In geval van nood mag dit nodig wees dat die universiteit of NSFAS u naasbestaandes moet kontak. n Naasbestaande is n direkte familie afstammeling, ouers/wettige voog uitgesluit, wat nie saam met u woon nie. Volle naam Titel Volle Name Van (soos in ID boek) ID nommer Huisadres Kontak nommer Hoe is u aan hierdie persoon verwant? AFDELING C: KURSUS BESONDERHEDE Is dit die eerste keer dat u aansoek doen vir finansiële ondersteuning? (merk asb toepaslike blok) JA NEE Kwalifikasie Tipe? (asb merk blok) Graad Diploma Naam van kwalifikasie? (bv B Sc, B Ing, B Ed) Studie rigting? (bv Bewaring, Siviele Ing, Grondslagfase) Watter jaar het u vir die eerste keer registreer? (bv 2006) Huidige studiejaar? (bv 1e jaar)

AFDELING D: FINANSIëLE BESONDERHEDE VAN STUDENT EN/OF FAMILIE WAT VIR STUDENT SORG Studente wat werk en finansieel onafhanklik is of self vir studiekoste verantwoordelik is, moet Afdeling D1 voltooi. Studente wie se studiekkoste deur die ouer(s)/voog gedelg word, moet Afdeling D2 voltooi. AFDELING D1: STUDENT SE WERK STATUS Naam van werkgewer Beroep Adres van werkgewer Telefoon nommer Selfoon nommer E-pos adres AFDELING D2: FINANSIëLE STATUS VAN STUDENT SE FAMILIE Besit u ouers/voog enige vaste eiendom (bv huise)? Indien JA, wat is die geskatte Randwaarde? In watter tipe woning bly u? Huis Woonstel Op n plaas Informele nedersetting Is daar n lening/verband uitgeneem op Indien JA, meld die bogenoemde eiendom? maandelikse paaiement Huur AFDELING E: VERKLARING DEUR STUDENT (OF OUER INDIEN STUDENT JONGER IS AS 18 JAAR) Is u tans onder n administrasiebevel? JA NEE Ek, die ondergetekende, verklaar dat die inligting voorsien in hierdie aansoekvorm korrek is en dat ek volledige inligting oor ons familie inkomste verskaf het na die beste van my vermoë. Ek verstaan dat inligting wat ek in hierdie aansoekvorm verskaf moontlik bevestig moet word ten einde n regverdige beurs-/leningstoekenning te kan maak. Ek verstaan dat, indien die inligting wat ek verskaf het vals of opsetlik verkeerd is, die Universiteit dissiplinêre stappe sal neem wat kan lei tot volle-/gedeeltelike kansellasie van die toekenning. Ek gee hiermee toestemming dat die Finansiële Ondersteuningskantoor besonderhede van my akademiese rekord en finansiële profiel aan NSFAS en ander beursgewers mag verskaf. Handtekening Datum * Toon aan waar daar skriftelike stawingsdokumente/bewyse verlang word (bv ID afskrif, doodsertifikaat, egskeidingsbevel, inkomstebelastingvorm ens). FSBRV-SAVDW/FSD BEURSE/NSFAS/POTCH

KONTROLE LYS IN TERME VAN VOLLEDIGHEID VAN NSFAS AANSOEKVORM Volledig Onvolledig STUDENTENR VOORLETTERS EN VAN..... AANGEHEG STAWENDE DOKUMENTASIE JA NEE 1 Afdeling A: Gesertifiseerde afskrif van student se ID dokument 2 Afdeling B: Gesertifiseerde afskrif van dood sertifikaat/sertifikate van ouers/voog(de) indien van toepassing 3 Afdeling B 1, 2, 3: Gesertifiseerde afskrif van ouers se huweliksertifikaat. Indien geskei, afskrif van egskeidingsbevel en bewys van onderhoud ontvang 4 Afdeling B 1, 2, 3: BEWYSE VAN INKOMSTE Ouer(s)/voog(de) werk - Gesertifiseerde afskrif van salaris advies van beide ouers Ouer(s)/voog(de) besit of behoort aan BK en/of n EDMS (Beperk) Inkomste staat, Balansstaat, Kontantvloei staat, Belasting opgawe en Inkomstebelastingsertifikaat van die besigheid Ouer(s)/voog(de) werk op kommissiebasis IRP5 EN 6 maande bankstate Ouer(s)/voog(de) alleen broodwinner Salaris staat EN 6 maande bankstate indien onderhoud ontvang word Ouer(s)/voog(de) informele smous Bewys van inkomste EN 6 maande bankstate Ouer(s)/voog(de) werkloos Beedigde verklaring(s), WVF kaart EN 6 maande bankstate Ouer(s)/voog(de) bejaard, gestremd of sieklik beedigde verklaring EN 6 maande bankstate 5 Afdeling B 4: Gesertifiseerde afskrifte van ALLE gesinslede se ID dokumente of geboorte sertifikate 6 Afdeling B 4: Gesertifiseerde afskrif van bewys van registrasie indien daar meer as een student in die gesin is VOORLETTER(S) & VAN VAN PERSONEELLID HANDTEKENING VAN PERSONEELLID DATUM KANTOORGEBRUIK BEDRAG TOEGEKEN BEURSBEAMPTE HOOF: FSD DATUM VAN VERWERKING R