Module 1 Finansiële Rekeningkunde



Vergelijkbare documenten
(6) Laste Niebedryfsbates

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10. Werkboek

Op 1 September 2016 het J Brown sy besigheid Brown Handelaars begin. Hy het besluit dat die besigheid n wins van 25% op verkoopprys sal handhaaf.

REKENINGKUNDE: BEGELEI JY OF ONDERRIG JY NET?

Om kontanttransaksies van dienste- en handelsondernemings te boekstaaf

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

2. Die volgende saldo s verskyn in die Debiteurgrootboek op 1 Mei 2018: U. Bolt J. Gatlin Totaal

Algemene Grootboek. DIT IS BAIE BELANGRIK NOU OM TE WEET WATTER REKENINGE IS BATES, EIENAARSBELANG en LASTE.

Die volgende inligting is uit die finansiële rekords van Menlyn Elektrisiëns vir Junie 2016 verkry.

Oorboek van huljoernale na grootboeke

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1 Verduideliking en opsomming van rekeningkundige konsepte. bl. 8-21

PROEFBALANS. Die proefbalans is n opsomming van al die grootboekrekeninge se totale.

DEBITEURE REKONSILIASIES

Opstel van 'n proefbalans

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

DIE REKENINGKUNDIGE VERGELYKING AS VERTREKPUNT VIR AANVANGSONDERRIG

REKENINGKUNDE: HOE OM TE BEGELEI NIE NET TE ONDERRIG NIE! Hierdie is n opvolg van die dokument Rekeningkunde: Begelei jy of onderrig jy net?

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

GRAAD 10 REKENINGKUNDE MODELVRAESTEL ANTWOORDEBOEK. Hierdie antwoordeboek bestaan uit 18 bladsye.

VERKOPEJOERNAAL EN DEBITEUREGROOTBOEK

Rekeningkune November Eksamen Graad 10 MEMORANDUM. Eienaars- No.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 10 REKENINGKUNDE MEMORANDUM

Notas Onderwerp 5 Hulpjoernale en grootboek Deurlopende voorraadstelsel

Direktoraat: Kurrikulum VOO REKENINGKUNDE VOORBEREIDING VIR GRAAD 10

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL VAK: Rekeningkunde Graad 12 DATUM: 4 Augustus 2016 NAAM EN VAN : SLEUTEL:

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

SKOOL Eksamen - Gr 7 - EBW 3 Desember 2010

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD: 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

Hoofstuk 1: Belangrike Rekeningkundige konsepte

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN GRAAD 11 REKENINGKUNDE ANTWOORDBOEK

SPESIFIEKE TRANSAKSIES VASTE BATES.

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Finansiële Wiskunde ENKELVOUDIGE RENTE

2. Voorlopige kolomtotale van die Kontantjoernale op 30 September 2018:

STUDIEBRIEF 201 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 01/1/2011 (EERSTE SEMESTER)

Nadat al bogenoemde nagegaan is, sal n kredietlimiet aan die debiteur toegeken word. Dit is die maksimum bedrag waarvoor die debiteur mag koop.

Voltooiing van brondokumente *

Hoofstuk 1: Teorie. 2 Gee n definisie van Rekeningkunde in jou eie woorde. 4

KASBOEK & BANKREKONSILIASIE

Peter Dladla besit Dladla s Sokkerwinkel. Die onderneming vervaardig en versprei sokkerballe. Die finansiële jaar eindig op 30 Junie elke jaar.

REKENINGKUNDE Gr 12 SEPTEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2015 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE JUNIE EKSAMEN GRAAD 11

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING EKONOMIESE BESTUURSWETENSKAPPE HALFJAARLIKSE EKSAMEN JUNIE 2015 GRAAD 8

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

47 ACN101M/101/3 BYLAE F: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK

GRAAD 10 REKENINGKUNDE NOVEMBER Hierdie vraestel bestaan uit 11 Bladsye en n aparte antwoordboek van 12 bladsye.

44 ACN101-M/101/3 BYLAE E: OMVATTENDE OEFENING MET VOORGESTELDE OPLOSSING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2012 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN NOVEMBER 2016 GRAAD

Departement Rekeningkunde

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE MEMORANDUM

VOORRAAD. a) Skep die volgende rekening by Onderhoud Rekeninge Invoeg: Inkomste / Uitgawerekening (A) vir die voorraaditem.

GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Boekhouding van publieke maatskappye bl HOOFSTUK 2: Hersiening om vordering te bepaal bl.

STUDIEBRIEF 202 VIR FAC1502 OPLOSSING WERKOPDRAG 02/2/2011 (TWEEDE SEMESTER)

NKABV. Rekeningkunde. Werkboek. Graad 10. D. Kerdachi A. Kriel A. Viljoen

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2011 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE GRAAD 10 NOVEMBER 2015

Jy word voorsien van inligting uit die rekords van Dunne Beperk. Die finansiële jaareinde is op 28 Februarie 2018.

"ESLOTE $EBITEURE $EBITEURE $EBITEURE KREDITEURE /NTLEDING BANKVERSOENING )NLEIDING "ELASTING VOORRAADSTELSEL OP )TEMS WAARDE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 FEBRUARIE/MAART 2010 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT REKENINGKUNDE GRAAD 12 NOVEMBER 2014 SPESIALE ANTWOORDEBOEK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 REKENINGKUNDE ANTWOORDEBOEK VOORBEREIDENDE EKSAMEN 2008

INHOUDSOPGAWE. HOOFSTUK 1: Hersiening van vorige temas bl HOOFSTUK 2: Etiek bl HOOFSTUK 3: Interne beheer bl

Notas Onderwerp 1 - Rekeningkundige vergelyking

BETAALSTROKIE : LENINGS MET RENTE

EKURHULENI NOORD DISTRIK

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 REKENINGKUNDE

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I INLIGTINGSBOEKIE

GRAAD 9 NOVEMBER 2012 EKONOMIESE- EN BESTUURSWETENSKAPPE

GRAAD 11 NOVEMBER 2012 REKENINGKUNDE NASIENRIGLYN (MEMORANDUM)

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 REKENINGKUNDE

Leerders skryf n Departementele vraestel dus moet hul asb. die hele jaar se elektroniese skyfies leer wat hulle ontvang het.

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 REKENINGKUNDE

BTW VRAESTEL ANTWOORDBOEK

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 REKENINGKUNDE

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

Ouditdokumentasie GEYSER & DU PLESSIS. Geregistreerde Rekenmeesters & Ouditeure Registered Accountants & Auditors

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

REKENINGKUNDE VRAESTEL 1 VAN 1 GRAAD 12 JUNIE EKSAMEN 2014 MEMORANDUM

Breedte. Oppervlak = Lengte X Breedte. Ons kan nou enige reghoek se oppervlak bereken met hierdie formule, nie waar nie?

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 WISKUNDE V1

GRAAD 12 REKENINGKUNDE MODEL 2008 NAAM VAN LEERDER: ANTWOORDEBOEK

REKENINGKUNDE: VRAESTEL II LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Wiskunde Vraestel 1 Vrae Wiskunde Vraestel 1: Vrae. Kopiereg voorbehou

HUISLENINGSAANSOEK ALGEMENE INLIGTING. Tipe lening: Nuwe lening Verdere lening Herhaalde voorskot Oorskakeling

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

Module Finansiële Rekeningkunde Hieronder is n oorsig van die werk wat in dié module behandel word. Die rekeningkundige vergelyking, kontantjoernale, Algemene Grootboek en Proefbalanse Debiteure-, Krediteure- en Kleinkasjoernaal Debiteure- en krediteure-afslag en -kortings EENHEID Die rekeningkundige vergelyking 3 Kontantjoernale 0 Proefbalans 24 Wat is n krediettransaksie? 30 Boekstawing van kredietverkope 30 Betalings deur debiteure 33 Kredietaankope by n krediteur 39 Betalings aan n krediteur 43 Die Kleinkasjoernaal 47 Inleiding 54 Debiteure 54 Korting toegestaan aan debiteure 63 Krediteure 67 Korting ontvang van n krediteur 73 Interne kontrole van debiteure en krediteure 83 Kontantjoernale (transaksies) Algemene Joernaal Inleiding 86 Kredietkaarttransaksies 86 Korting toegestaan 87 Korting ontvang 90 Vaste deposito s 96 Lenings 99 Oortrokke bankfasiliteite 02 Inleiding 3 Kansellering van korting 4 Rente op uitstaande rekeninge van debiteure 5 Rente op agterstallige rekeninge van krediteure 7 Rente op oortrokke rekening 03 Rente op lopende rekening 03 Bankkoste 04 Aftrekorders/debietorders 05 Geweierde tjeks 05 Vraggeld op aankope 07 Afskryf van oninbare skulde 9 Oninbare skulde ingevorder 2 Onttrekking van goedere deur die eienaar 24 Regstel van foute 29 Samevattende oefeninge Finale rekeninge en jaareinde-aansuiwerings Finansiële state van n eenmansaak Belasting op toegevoegde waarde (BTW) Omvattende oefeninge van al die werk wat tot dusver gedoen is, wat transaksies van die joernale insluit. Kontantontvangstejoernaal Kontantbetalingsjoernaal Debiteurejoernaal Krediteurejoernaal Debteure-afslagjoernaal Krediteure-afslagjoernaal Algemene Joernaal Algemeen-aanvaarde Rekeningkundige Praktyk 44 Sluitingsoordragte en finale rekeninge 45 Die rekeningkundige kringloop 52 Jaareinde-aansuiwerings 53 Sluitingsoordragte, finale rekeninge en Na-afsluitingsproefbalans 75 Terugskrywing van aansuiwerings 86 Inleiding 9 Hersiening: Finansiële state 9 Finansiële state en aansuiwerings 94 Ontleding en vertolking van finansiële state 22 Inleiding 220 Basiese beginsels van BTW 220 Berekening van BTW 223 BTW-inklusief of BTW-eksklusief 224

2 Eenheid Die rekeningkundige vergelyking, kontantjoernale, Algemene Grootboek en Proefbalanse Hersiening van Graad 8- en 9-werk In hierdie eenheid word die volgende behandel: bates, laste en eienaarsbelang kontantjoernale oorboeking na die Grootboek saldering van rekeninge opstel van Proefbalanse die basies begrippe van rekeningkunde wat in Graad 8 en 9 behandel is Leeruitkomste en Assesseringstandaarde Hierdie eenheid hersien die Leeruitkomste en Assesseringstandaarde vir Graad 8 en 9. Verwys na die Leerprogram vir Rekeningkunde in die Nasionale Kurrikulum vir meer inligting.

Eenheid Die rekeningkundige vergelyking, kontantjoernale, Algemene Grootboek en Proefbalanse 3. Die rekeningkundige vergelyking Die beginpunt van alle rekeningkunde is die rekeningkundige vergelyking. In rekeningkundige taal skryf ons dit as volg: = + Laste Wat is n bate? n Bate is items wat die onderneming besit. kan in drie groepe geklassifiseer word: Vaste bates Beleggings Bedryfsbates Grond en geboue Toerusting Voertuie Masjinerie Vaste deposito s Spaarrekening Handelsvoorraad Bank Wisselgeld Kleinkas Wat is eienaarsbelang? Dit is die belang wat die eienaar in die besigheid het. Dit sluit ook alles in wat sy belang in die besigheid sal vermeerder of verminder. Onttrekkings Uitgawes/verliese (verminder) Salarisse en lone Water en elektrisiteit Huuruitgawe Telefoon Versekering Skryfbehoeftes Koste van verkope Rente op lening Verpakkingsmateriaal Bankkoste Advertensies Belasting Herstelwerk Rente op oortrokke rekening Kapitaalbydrae Inkomste/wins (vermeerder) Verkope Lopende inkomste Huurinkomste Kommissie ontvang Rente op lopende rekening Rente op spaarrekening Wat is n las? Dit is geld wat die besigheid aan ander instansies of buitepersone skuld, met ander woorde, geld wat geleen is. Langtermynlaste Lening Laste Korttermynlaste Oortrokke bankrekening (oortrekking)

4 Module Finansiële Rekeningkunde Aktiwiteit Teken die onderstaande tabel in jou werkboek oor, en dui aan waar elke item op die lys onder die tabel pas. Vaste bates Laste Bedryfsbates Afleweringsfiets 2 Geld in die bank 3 Telefoonrekening 4 Donasie van die plaaslike regering ontvang 5 Fotostaatpapier 6 Elektrisiteitsrekening 7 Verkoop van t-hemde 8 Betaal vir herstelwerk aan die voertuig 9 Rente betaal op die korttermynlening van FNB 0 Skoonmaakmiddels vir die kantoor Skoolfonds vir die eienaar se seun 2 Sorteertafels vir die fabriek 3 Plaasgereedskap 4 Die kantoorgebou 5 Kontant in die wisselgeld 6 Geld ontvang deur n haarkapper vir dienste gelewer 7 Versekeringspremie betaal aan Santam Versekeraars 8 Advertensie in die koerant 9 Tee en koffie vir die kantoorpersoneel 20 Onderdele vir die vragmotor.. Effek op die rekeningkundige vergelyking Elke enkele transaksie wat plaasvind in n besigheid het n effek op hierdie vergelyking. Na elke transaksie moet hierdie vergelyking steeds balanseer. Die eienaar deponeer R0 000 in die bank om sy besigheid mee te begin. = + Laste + R0 000 + R0 000 0

Eenheid Die rekeningkundige vergelyking, kontantjoernale, Algemene Grootboek en Proefbalanse 5 Aktiwiteit 2 Gebruik die tabel om die effek van die transaksies hieronder op die rekeningkundige vergelyking aan te dui. : Koop n afleweringsfiets vir R2 000 en betaal per tjek. = + Laste +R2 000 R2 000 Betaal die telefoonrekening per debietkaart by Pick n Pay, R450. 2 Ontvang R3 000 vir vis en skyfies verkoop by die kiosk op die strand. 3 Betaal Eskom per tjek vir elektrisiteit, R2 350. 4 Koop verpakkingsmateriaal van Makro, R400, en betaal per tjek. 5 Koop penne en potlode vir die kantoor by Waltons en betaal kontant uit die kleinkas, R220. 6 Betaal die weeklikse lone direk in die werkers se bankrekeninge, R4 000. 7 Koop n nuwe rekenaar vir die kantoor en betaal per tjek, R8 000. 8 Betaal die eienaar se TV-lisensie per tjek, R280. 9 Kasregisterstrokie van kontantverkope vir die dag, R5 500. 0 Ontvang R2 200 van die huurders van die kantoor. Dubbelinskrywingbeginsel Dit is dus nou duidelik dat die, of Laste deur elke transaksie beïnvloed word. Dit gaan dus vermeerder of verminder, en die effek word as volg aangedui: Dt Vermeerder Dt Verminder Dt Verminder Kt Verminder Kt Vermeerder Laste Kt Vermeerder Aktiwiteit 3 Dui die effek van elk van die volgende transaksies op die rekeningkundige vergelyking aan. Gee elke keer die bedrag, effek en rede. : Koop n nuwe kasregister en betaal per tjek, R6 000. Effek Rede Effek Rede +R6 000 Toerusting vermeerder R6 000 Bank verminder

6 Module Finansiële Rekeningkunde Betaal die telefoonrekening per debietkaart by Pick n Pay, R450. 2 Ontvang R3 000 vir vis en skyfies verkoop by die kiosk op die strand. 3 Betaal Eskom per tjek vir elektrisiteit, R2 350. 4 Koop verpakkingsmateriaal van Makro, R400, en betaal per tjek. 5 Koop penne en potlode vir die kantoor by Waltons en betaal kontant uit die kleinkas, R220. 6 Betaal die weeklikse lone direk in die werkers se bankrekeninge, R4 000. 7 Koop n nuwe rekenaar vir die kantoor en betaal per tjek, R8 000. 8 Betaal die TV-lisensie van die eienaar per tjek, R280. 9 Kasreisterstrokie van kontantverkope vir die dag, R5 500. 0 Ontvang R2 200 van die huurders van die kantoor...2 Kontanttransaksies Kontanttransaksies van n diensonderneming Onthou dat die hoofbron van inkomste by n diensondernemimg die diens is wat gelewer word. Dit word lopende inkomste genoem. e van diensondernemings is loodgieters, elektrisiëns, haarkappers, tuindienste, verwers, en so aan. Kontanttransaksies van n handelsonderneming Handel is een woord wat beide koop en verkoop beteken. n Handelsonderneming koop items teen n sekere prys aan en verkoop dit weer teen n hoër prys. Die verskil tussen dié twee bedrae is die onderneming se inkomste/wins. Die eienaar van die onderneming bepaal vooraf watter persentasie wins hy wil verdien. Die wins wat hy maak, moet genoeg wees om die kosprys van die artikel te dek, asook om alle ander uitgawes te betaal. Hierna moet daar ook nog iets oor wees om aan hom n inkomste te voorsien. Hierdie winspersentasie word ook die winsopslag genoem. Kosprys, verkoopprys en winsopslag n Kleinhandelaar sal die verkoopprys van n artikel bepaal deur n winsopslag by die kosprys van die artikel te tel. kosprys + winsopslag = verkoopprys : n Handelaar koop n artikel vir R8. Hy wil 0% wins daarop maak en voeg dus R,80 (0% van R8) daarby. Hy moet derhalwe nou die artikel vir R9,80 verkoop. Daar is drie baie belangrike berekeninge wat jy moet kan doen: berekening van die verkoopprys van handelsvoorraad 2 berekening van die kosprys (koste van verkope) van handelsvoorraad verkoop 3 die winsopslag/winspersentasie verdien op handelsvoorraad verkoop.

Eenheid Die rekeningkundige vergelyking, kontantjoernale, Algemene Grootboek en Proefbalanse 7 Kom ons kyk na die volgende begrippe: Handelsvoorraad Dit is items wat aangekoop word met die doel om dit weer te verkoop. Dit word ook goedere genoem. Handelsvoorraad is n bate. Vir die meeste ondernemings is skryfbehoeftes n uitgawe, maar vir n skryfbehoefte-winkel is dit handelsvoorraad. Koste van verkope Dit is die kosprys van handelsvoorraad wat reeds verkoop is. Berekening van die verkoopprys Wanneer die verkoopprys van handelsvoorraad bereken word, moet die kosprys en winspersentasie/wins gegee word. Koop n item vir R50. n Winspersentasie van 20% word in berekening gebring. 20% van R50 = R30, dus sal die verkoopprys R80 wees. n Ander opsie Veronderstel die kospryspersentasie is: 00% Winspersentasie: 20% Veronderstel die verkooppryspersentasie is: 20% kosprys = 50 20 00 = R80 = verkoopprys Berekening van die kosprys/koste van verkope Wanneer die kosprys van handelsvoorraad bereken word, moet die verkoopprys en winspersentasie gegee word. Die kosprys van n artikel word nie op sy prysetiket aangedui nie, maar dit is belangrik dat die onderneming dit in die boeke aandui. Verkoop n artikel vir R240. Die winspersentasie op hierdie artikel was 20%. Veronderstel die kospryspersentasie is: 00% Winspersentasie: 20% Veronderstel die verkooppryspersentasie is: 20% verkoopprys = 240 00 = kosprys 20 = R200 Berekening van die winspersentasie Wanneer die winspersentasie van handelsvoorraad bereken word, moet die verkoopprys en die kosprys van die artikel gegee word. Verkoop n artikel wat oorspronklik R200 gekos het vir R300. Die winsbedrag is R300 R200 = R00 wins kosprys = 00 200 00 verkoopprys % kosprys % kosprys % verkoopprys % 00 = winspersentasie = 50%

8 Module Finansiële Rekeningkunde Aktiwiteit 4 Bereken die koste van verkope (kosprys) of verkoopprys vir elke geval hieronder. No. Verkoopprys % wins Berekening Kosprys 280 40% 280 00 (om kosprys te bereken) 40 200 2 600 50% 900 50 (om verkoopprys te bereken) 00 900 750 50% 2 240 20% 3 25% 200 4 390 30% 5 720 40% 6 00% 7 200% 390 8 60 33 _ 3 % 9 66 2_ 3 % 360..3 Die aankoop van handelsvoorraad en die effek op die rekeningkundige vergelyking in die Algemene Grootboek Aangesien handelsvoorraad vir die onderneming n bate is, ruil jy eintlik een bate, naamlik Bank (kontant), vir n ander bate, naamlik Handelsvoorraad. Reik n tjek uit vir die aankoop van handelsware ter waarde van R 500. 500 Kontant verminder Geen effek + 500 Handelsvoorraad vermeerder Onthou dat nog steeds gelyk moet wees aan. By die Algemene Grootboek moet die dubbelinskrywingbeginsel altyd toegepas word. Die twee rekeninge betrokke by die aankoop van handelsware is Bank en Handelsvoorraad. Bank is n bate wat verminder en moet daarom gekrediteer word. Handelsvoorraad is n bate wat vermeerder en moet daarom gedebiteer word. Reik n tjek uit vir die aankoop van handelsware ter waarde van R 500. Rekening gedebiteer Handelsvoorraad Rekening gekrediteer Bank

Eenheid Die rekeningkundige vergelyking, kontantjoernale, Algemene Grootboek en Proefbalanse 9 Aktiwiteit 5 Toon die effek van die volgende twee transaksies op en/of. Gee elke keer die betrokke bedrag, effek en rede. Dui ook aan watter rekening(e) in die Algemene Grootboek gedebiteer en gekrediteer sal word. Transaksies Koop handelswaarde ter waarde van R2 400 aan en reik n tjek daarvoor uit. 2 Ontvang goedere van R 450 en reik n tjek daarvoor uit. No. Effek Rede Effek Rede 2 Algemene Grootboek No. Rekening gedebiteer Rekening gekrediteer 2..4 Die verkoop van handelsvoorraad en die effek op die rekeningkundige vergelyking in die Algemene Grootboek By die verkoop van handelsvoorraad is daar altyd twee bedrae ter sprake. Die een is die kosprys van die items, en die ander is die verkoopprys van die items. Onthou jy nog dat die verskil tussen dié twee die wins is wat die eienaar in sy onderneming maak? Wanneer ons die effek van dié transaksie op die rekeningkundige vergelyking toon, is dit belangrik om die volgende te onthou: Eerstens verminder die goedere op die winkelrakke of in die pakstoor as iemand dit koop, en hiervoor gebruik ons die kosprys. Tweedens vermeerder die geld in ons kasregister as iemand vir die goedere betaal, en hiervoor gebruik ons die verkoopprys. Derdens wil ons die wins bepaal wat ons met die transaksie gemaak het, en daarvoor moet ons n berekening doen. Die wins behoort aan die eienaar. Verkoop goedere kontant vir R550. Die kosprys van die goedere was R380. 380 Handelsvoorraad verminder +70 Wins verdien +550 Kontant vermeerder Onthou dat nog steeds gelyk moet wees aan. By die Algemene Grootboek moet die dubbelinskrywingbeginsel altyd toegepas word. Onthou dat daar twee bedrae (kosprys en verkoopprys) is, en vir elk van die twee bedrae moet daar twee rekeninge in die Algemene Grootboek wees. In die Algemene Grootboek dui ons nie die wins op die transaksies aan nie.

0 Module Finansiële Rekeningkunde Die twee rekeninge betrokke by die kosprys is Handelsvoorraad en Koste van verkope. Handelsvoorraad is n bate wat verminder en moet dus gekrediteer word. Koste van verkope verminder en moet dus gedebiteer word. Die twee rekeninge betrokke by die verkoopprys is Bank en Verkope. Bank is n bate wat vermeerder en moet dus gedebiteer word. Verkope vermeerder en moet dus gekrediteer word. Verkoop goedere kontant vir R550. Die kosprys van die goedere was R380. Rekening gedebiteer Koste van verkope Bank Rekening gekrediteer Handelsvoorraad Verkope Aktiwiteit 6 Toon die effek van die volgende twee transaksies op en/of. Gee elke keer die betrokke bedrag, effek en rede. Toon ook die rekening(e) in die Algemene Grootboek wat gedebiteer en gekrediteer sal word. Transaksies Verkoop handelsvoorraad kontant vir R230 (kosprys R00). 2 Reik n kasregisterstrokie uit vir die verkoop van goedere, R368. Die onderneming handhaaf n winsgrens van 60% op kosprys. No. Effek Rede Effek Rede 2 Algemene Grootboek No. Rekening gedebiteer Rekening gekrediteer 2.2 Kontantjoernale Die boeke wat n onderneming gebruik om sy transaksies in op te teken, word joernale genoem. Ons gaan eers net na konttantransaksies kyk en daarom praat ons van kontantjoernale. n Kontantjoernaal is dus n dagboek van al die kontanttransaksies van n onderneming. Daar is twee soorte kontanttransaksies: kontant ontvang kontant betaal Daarom gebruik ons n Kontantontvangstejoernaal (KOJ) en n Kontantbetalingsjoernaal (KBJ).