Bring jou inligting en prente klas toe, want soos gewoonlik werk ons in die klas.



Vergelijkbare documenten
1 Waar ek vandaan kom

Terug in die klas moet jy mooi dink en die besighede in die volgende tabel indeel

8 Die mens in die ruimte

6 Strukture. Vrae. 1. Noem drie belangrike dinge wat strukture vir ons kan doen. 2. Watter twee soorte strukture kry ons?

16. Vervoer. (MSW Aardrykskunde) Soorte. Padvervoer

1. Energie is iets binne-in mense, diere en dinge wat hulle laat. 2. Waarvandaan kom alle energie op aarde?

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL 3 ASSESSERINGSTAAK 3 NOVEMBER 2014 GRAAD 8

My Getallelynboek (4) Naam: Jaar: Skool:

NOORDWES PROVINSIALE ASSESSERING GRAAD 6

vraestel bestaan uit 7 bladsye

Die toets bestaan uit 11 bladsye, die voorblad uitgesluit.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

onderskeid tussen verskillende kunsvorme

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

FAKTORE EN VEELVOUDE

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

10 Die bou van n plant

Hierdie toets bestaan uit 9 bladsye, die voorblad uitgesluit.

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Natuurwetenskap Vraestel 1 Graad 7 Junie 2013 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 100 Eksaminator: S Roos Moderator: JG Roos

Assesseringsrubrieke

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NAAM: GRAAD: LAERSKOOL DALVIEW. AFDELING A [30] 3.2 n Sterk / Swak punt verwys na iets waarmee jy goed is. GRAAD 4 NOVEMBER 2016

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

Hierdie toets bestaan uit 12 bladsye, die voorblad uitgesluit.

EKURHULENI NOORD. DISTRIk 14 NOVEMBER Graad 8 Memorandum

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V2

Die vrae uit ou vraestelle, toetsvraestelle, en modelvraestelle is individueel gekies en uitgehaal vir

Skoolgereed in 10 weke: Week 1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS HUISTAAL: VRAESTEL I PROEFVRAESTEL I

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD: 4 VAK: LEWENSVAARDIGHEDE SKEPPENDE KUNSTE KWARTAAL VIER FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 4

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Motheo Onderwysdistrik

GENERAL EDUCATION AND TRAINING AFRIKAANS HUISTAAL JUNIE EKSAMEN 2012 GRAAD 6

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING GRAAD 9 AFRIKAANS HUISTAAL 2012: MODELVRAE TOETS MEMORANDUM

qwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwertyui opasdfghjklzxcvbnmqwertyuiopasdfgh jklzxcvbnmqwertyuiopasdfghjklzxcvb nmqwertyuiopasdfghjklzxcvbnmqwer

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

SENIOR FASE GRAAD 7 NOVEMBER 2017 WISKUNDE

Plantstruktuur en Plant Voedsel

GRAAD 9 NOVEMBER 2016 WISKUNDE

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Omgekeerde bewerkings Getalsinne

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

Kyk op watter bladsye jy Rob die Robot kan sien wegkruip? Hallo maats. My naam is Rob die Robot. In hierdie boek gaan ons die volgende klanke aanleer.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Afrikaans Huistaal (Werkskedule) Graad 3 Kwartaal 1 Werkboek: Ons leer saam met Manie Muis. / Diftonge / Hannes en die koek / Zak die kat bak koekies

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2011

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 12 Toets 6: Die mens se invloed op die omgewing

GRAAD 10: PROEFVRAESTEL EKSAMEN 2006 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SOSIALE WETENSKAPPE

JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING 2013 GRAAD 5 WISKUNDE TOETS DISTRIK

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDE V1

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

Eerste kwartaal. Weeklikse lesbeplanning. 1. My skool Week 1. Getalle, bewerkings en verhoudings. Aktiwiteite en werkkaarte vir die week

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

BASIESE KONSEPTE-PROGRAM PROGRAM. n Toets ontwikkel deur dr. Louis Benjamin, Naam van leerder: Ouderdom van leerder: Geslag: Graad: Skool:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

KLASTOETS GRAAD 11. LEWENSWETENSKAPPE: HOOFSTUK 8 EN 9 Toets 4: Plantdiversiteit in Suid-Afrika

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2018 GRAAD

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 NOVEMBER 2010

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

Vervoer - 01 * Siyavula Uploaders. 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2 Vervoer 3 OPVOEDERS AFDELING 4 Memorandum

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

REKENINGKUNDE: VRAESTEL I

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

ONDERWYS EN OPLEIDING AFRIKAANS HUISTAAL VRAESTEL 2 EERSTE SESSIE NOVEMBER EKSAMEN 2014

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

GRAAD: 2 VAK: HUISTAAL KWARTAAL EEN FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1

BARRETT SE TAKSONOMIE

Hoërskool Montana SW Graad 8 Eindeksamen: 22 November 2011 LU1 AS2a; LU2 AS1, 2; LU3 AS2. Naam & Van:

AFRIKAANS EAT GRAAD 11

Visuele Kuns: Kleur. Siyavula Uploaders. 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 4 3 PERSOONLIKE EN SOSIALE VAARDIGHEDE 4 Module 1 5 VISUELE KUNS: KLEUR

Transcriptie:

16 Vervoer Vervoertaak Kies enige vervoermiddel, en maak n taak van ongeveer twee bladsye daaroor. Jy moet die volgende hoofpunte hê: Inleiding. Geskiedenis van die vervoermiddel. Hoe die vervoermiddel vandag lyk en werk - waarom dit vir ons nuttig is. Nadele van die vervoermiddel. As jy daaraan kan dink, ook moontlike oplossings vir die probleme. Slot. Bring jou inligting en prente klas toe, want soos gewoonlik werk ons in die klas. Vrae Padvervoer 1. Watter was van die eerste paaie wat in staat was om swaar voertuie te dra? 2. Watter soort vervoermiddel het die Voortrekkers gebruik? 3. Wie het die eerste petrolaangedrewe motor ontwerp? 4. Waarvan word n moderne pad se blad gewoonlik gemaak? 5. Waarvan word asfalt gemaak? 6. Ongeveer hoeveel kilometer paaie het ons in Suid-Afrika? 7. Noem die vier soorte paaie in ons land, en skryf langsaan die doel van elkeen neer. 53

8. Wat is die naam van die tonnel tussen die Paarl en Worcester? 9. Noem vier van die moderne hulpmiddels wat in die tonnel is. 10. Noem die naam van een maatskappy wat tolpaaie bou. 11. Wanneer en waar is Suid-Afrika se eerste twee tolhekke opgerig? 12. Waarvoor word die tolpaaie se tolgeld gebruik? 13. Noem twee voordele van padvervoer. 14. Noem twee nadele van padvervoer. 15. In die Bybel lees ons van n kort mannetjie wat n tollenaar was. Wat was sy naam? Spoorvervoer 1. Wie was die man wat die eerste lokomotief wat waens kon trek, gemaak het? 2. Hoe vinnig kon hierdie eerste lokomotief ry? 3. Hoe vinnig kan vandag se moderne supersneltreine ry? 4. Ongeveer hoeveel kilometer spoorlyn het Suid-Afrika? 54

5. Noem die drie soorte spoorlyne, en skryf wat die doel van elkeen is. 6. Waar staan Suid-Afrika se oudste lokomotief? 7. Van watter land af kom dit, en wie was die masjinis? 8. Tussen watter twee plekke het die heel eerste spoorlyn in ons land geloop? 9. Hoe lank was hierdie spoorlyn? 10. Wat is die naam van die trein wat so deftig soos n hotel is? 11. Waarom kom al die belangrikste spoorwegroetes by Johannesburg saam? 12. Waarom is die spoorwegnetwerk in die oostelike dele van ons land die digste? 13. Waarom is daar in die noorde van ons land die minste spoorlyne? 14. Noem twee voordele van treine. 15. Noem twee nadele van treine. 55

56 16. Teken jou eie trein!

Lugvervoer 1. Skryf neer wat elkeen van die volgende mense gedoen het: Oliver Malmesbury: Leonardo da Vinci: Die Wright-broers: Louis Blériot: Charles Lindbergh: 2. Hoe lank het die heel eerste vlug van die Wright-broers geduur? 3. Wat is die naam van die grootste moderne vliegtuig? 4. Noem drie redes waarom goedere en passasiers per lug vervoer word. 5. Noem drie plekke in ons land waar daar internasionale lughawens is. 6. Wat is die belangrikste nadeel van lugvervoer? 7. Voltooi: Internasionale lughawens het baie lang, volledige dienste, groot sale en outomatiese geriewe. 57

Watervervoer 1. Hoe het die heel eerste bote gelyk? 2. Noem drie plekke in die Bybel waar ons van bote lees. 3. Met watter soort skepe het die eerste ontdekkingsreisiger, asook Jan van Riebeeck, gereis? 4. Waarom het stoomskepe in die begin ook seile gehad? 5. Vandag gebruik ons skepe wat met werk. 6. Wat is n brandstofbasis? 7. Wat is Suid-Afrika se grootste hawe? 8. Wat is Suid-Afrika se oudste hawe? 9. Noem nog drie ander hawens. 10. Noem vier soorte skepe wat ons hawens besoek, en skryf by wat elkeen vervoer. 11. Noem twee voordele van watervervoer. 58

12. Noem twee nadele van watervervoer. 13. Teken of plak verskillende soorte bote op die res van die bladsy. 59

Assessering : vervoertaak Nie bereik Gedeeltelik bereik Bereik Buitengewoon bereik PUNT Inhoud (10 Geen of min inligting uit bronne gebruik. Inligting nie oral toepaslik. (1-3 Min goeie feite. net die nodigste onder elke opskrif. (4-5 Goeie inligting uit bronne, elke opskrif volledig behandel. (6-7 Interessante ekstra feite bo en behalwe die nodige. (8-10 Taal (5 Soveel foute met sinsbou en spelling dat dit onduidelik is wat die leerder skryf. (1-2 Heelwat foute me sinsbou en spelling, kan gedagtegang van leerder nog volg. (2 ½ Goeie sinsbou en spelling, net enkele foute. (3-4 Sinsbou en spelling feitlik foutloos. (5 Netheid, algemene indruk (5 Baie slordige werk, prente ontbreek. Slordig geknip, skrif slordig, min prente, byskrifte ontbreek. (2 ½ Werk skep netjiese indruk, genoeg prentjies met byskrifte. (3-4 Werk byna perfek netjies, besonderse pretjies/meer as wat nodig is (met byskrifte). (5 Slot en bronnelys (3 Slotsin afwesig of baie swak. Kon geen bron neerskryf nie. (0-1 punt) Ontoepaslike slot. Bronnelys is onvolledig. (1 ½ punt) Goeie slotsin. Kon bron(ne) met skrywers neerskryf. (2-2½ Uitstekende slotsin(ne). n Hele paar bronne met skrywers. (3 Voorblad (2 Slegs naam en opskrif. (0 Naam, opskrif en prentjie. Nie netjies en afgerond nie. (1 punt) Naam, opskrif en paslike prentjie(s) netjies. (1 ½ punt) Besondere moeite gedoen. (2 Totaal: Vrae Nie bereik Gedeeltelik bereik Bereik Buitenge-woon bereik PUNT Korrektheid van feite (10 Minder as 50% feite korrek Minstens 50% feite korrek Minstens 70% feite korrek Alle feite korrek Volledigheid (5 Minder as 50% voltooi (1-1½ Slegs 50-70% voltooi (2-2½ Minstens 80% voltooi (3-4 Alles voltooi (4½-5 Netheid (5 Werk uiters slordig, taal en spelling uiters swak (1-1½ Voldoen aan min netheidsreëls, baie taal- en spelfoute (2-2½ Voldoen aan meeste netheidsreëls. Min taal- en spelfoute (3-4 Voldoen aan alle netheids-reëls, feitlik geen spelfoute nie (4½-5 Totaal: 60