28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Vergelijkbare documenten
WOENSDAG 16 JANUARIE DAG 3 Fotodag (gr. 2-7): Skooldrag Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15 (gr. 1-2) en 14:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening Sien bl.

Tygienuus. 18 Oktober 2017 PROGRAM VIR DIE WEEK:

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

LAERSKOOL ELIGWA. 1. PERSONEEL Baie welkom aan die nuwe personeel by ons skool. Ons hoop en vertrou dat hulle baie gelukkig gaan wees.

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Skaak: Oefening (kamer 59) 13:00 14:00 (gr. 1-2), 14:00 15:00 (gr. 3-7)

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

Hier trap ons diep spore...

STASIE 1: Hoe vinnig klop JOU hart?

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

Omsendbrief 19/ Junie 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

OB2/2017. FOTO S Ons vra asseblief dat alle fotogeld nie later as Woensdag, 17 Mei 2017 by mnr Malan inbetaal sal wees.

Omsendbrief 1/ Januarie 2019

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Wat leer ons die week? Kwartaal 3 Week 6

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

14. Gemaak om lief te hê 1 Johannes 3:11-17; 4:7-12

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

KINDERKERK LES: 9. My identitiet in Christus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Wrestling Federation Stoeifederasie

OEFENPROGRAM DESEMBER Ons wil u vra dat u sal help dat u kind fiks word gedurende die vakansie. Hier is n voorgestelde program wat u kan volg.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

LAERSKOOL EIKESTAD VOORGESKREWE SKOOL- EN SPORTDRAG. (Soos op 19 November 2014)

Jesus as Kind Teks: Matteus 2, 13: 55-56, Lukas 2

Hoe om die geboorte van jou kind te registreer

GRAAD 12 SEPTEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Evalueringsvorm: Is jou kind reg vir lees? Stel jou kind belang in lees en boeke? Ja / nee

Week 6. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Ons Pinkster gaan oor hoe om vir Jesus te volg. Vanoggend het ons begin deur te sien dat daar n paar voorwaardes is as jy Jesus wil volg:

Laerskool Olifantsvallei

AANSOEKVORMS EN INLIGTINGSDOKUMENTE OP JVR-WEBWERF

Twyfel Vergewe mekaar Vergifnis van God Vertroue Volharding Voorkoms Vrede Vrees Vriendskap...

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Pragtige Koningin Ester

Dis nogal `n taai een vir my om te sluk, want ek is in die slegte gewoonte om veral taxi drywers te oordeel oor hoe hulle die reëls breek.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2012

Vinkie. Laerskool Fairland

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: Vrugte van die Gees Gebedsaand

Tema 2: Water. Week Luister en praat. 2. Lees en klanke. Werkboek 1: bl Spellingboek: bl Skrifboek: bl

eboeke word ontwikkel en gratis verskaf deur die

Luister en praat. Kyk na die prent en gesels daaroor. 1. Beskryf wat jy in die prent sien. 2. Waaraan, dink jy, dink die seun?

SPREUKE 16:9. Votum en seën. Psalm 8 : 1, 2. Geloofsbelydenis: Twaalf Artikels. Wet: Exodus 20:1-17 (AV 1933/53) Psalm 65 : 2, 4.

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 12 VRAESTEL 2

1. ALGEMENE INLIGTING

2 nd Chances... Wiskunde

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

Laerskool Olifantsvallei

0:03: 01:5 Vertel mekaar watter labels mense al op jou gesit het. Wat het mense jou al genoem... goeie goed en slegte goed, dit is alles labels...

Onderwyser lees die vergrote leesstuk Ben en Vis voor terwyl die leerlinge volg en met aandag luister.

Wat leer ons die week in Graad R? Kwartaal 2 Week 9

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL VRAESTEL

Week 5. Dag 1. Aktiwiteit 1: Luister en praat. Aktiwiteit 2: Klanke. Leermateriaal

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Transcriptie:

Tygienuus Webblad: www.tygies.co.za E-pos: admin@tygies.co.za Tel: 012 809 0029 / 0340 Faks: 012 809 0341 / 086 559 4837 28 Januarie 2019 PROGRAM VIR DIE WEEK: MAANDAG 28 JANUARIE DAG 5 Tennis: Liga Juniorkoor: Oefening 13:45-15:00 Atletiek: Oefening (slegs top twee atlete) Sien bl. 2 Rugby (o/9-o/13): Ouerinligtingsaand (toere) 18:00 (saal) Klaskoördineerders: Vergadering (sien bl. 2) 18:00 (personeelkamer) Inligtingsaand (graad 6-ouers): Majuba-toer 18:00 (lapa) DINSDAG 29 JANUARIE DAG 6 Tennis (Oop A, -B en o/11-dogters & o/11e-seuns): Oefening 06:30 Atletiek: Oefening (slegs top twee atlete) Sien bl. 2 Netbal (gr. 4-7): Oefening (fiksheid en vaardigheid) 16:15 17:15 Rugby (o/9-o/13): Voorseisoenoefening 16:15 17:15 WOENSDAG 30 JANUARIE DAG 1 Skaak: Oefening (kamer 59) 13:15-14:15 (gr. 1-2) en 14:15-15:15 (gr. 3-7) Atletiek: Oefening (slegs top twee atlete) Sien bl. 2 Seniorkoor: Oefening 14:00-15:30 (saal) Netbal (gr. 4-7): Oefening (fiksheid en vaardigheid) 16:15 17:15 Rugby (o/9-o/13): Voorseisoenoefening 16:15 17:15 DONDERDAG 31 JANUARIE DAG 2 Tennis: Oefening (Seuns: Oop A, -B, -C en -D) 06:30 Atletiek: P8-byeenkoms (program op die webblad) 15:00 (H/s Menlopark) VRYDAG 1 FEBRUARIE DAG 3 Tennis: Oefening (Seuns: o/11 A, -B, -C en -D) 06:30 VCSV 2de Pouse SATERDAG 2 FEBRUARIE Graad 7-leerders: Leieropleiding 08:00 12:00 (saal) INSKRYWINGS VIR 2020 (GRAAD RR EN GRAAD R) Na aanleiding van al die navrae wat ons ontvang het van ouers wat reeds hulle kinders by Tygieland wil inskryf vir 2020 het die bestuur van die skool besluit om die inskrywingsdatums vir 2020 te vervroeg. 1. HUIDIGE OUERS (L/s Tygerpoort) - Nuwe registrasies (gr. RR en -R) vir 2020 Die huidige ouers (ouers wat reeds leerders in die skool het) registreer vanaf 21 en 22 Februarie die boeties en sussies. Registrasievorms kan vanaf Maandag 18 Februarie by die kantoor afgehaal word en is ook beskikbaar by aflaaibare dokumente op die skool se webblad (www.tygies.co.za) en kan dan vanaf 21 Februarie SLEGS PER HAND met die nodige dokumentasie ingehandig word by die administratiewe kantoor. LW: GRAAD RR-LEERDERS wat reeds in die skool is, herregistreer vir 2019 en n nuwe registrasievorm word nie benodig nie. 2. NUWE OUERS - Nuwe registrasies (gr. RR en -R) vir 2020 Nuwe ouers (ouers wat die eerste keer leerders by Tygieland inskryf) registreer vanaf 25 Februarie nuwe leerders. Registrasievorms kan vanaf Maandag 18 Februarie by die kantoor afgehaal word en sal dan ook beskikbaar wees by aflaaibare dokumente op die skool se webblad (www.tygies.co.za). Nuwe ouers kan dan eers vanaf 25 Februarie registrasievorms SLEGS PER HAND met die nodige dokumentasie, inhandig by die administratiewe kantoor. ADMINISTRATIEWE KANTOOR SAL VANAF 07:00 OOP WEES. Slegs registrasievorms met die nodige dokumentasie aangeheg, sal aanvaar word. 1

KLASKOÖRDINEERDERSVERGADERING - MAANDAG 28 JANUARIE Baie welkom terug aan alle ouers, ek wil graag net noem dat daar die jaar net 1 GROOT fondsinsameling by Laerskool Tygerpoort gaan wees behalwe vir die jaarlikse Wees My Hero-funksie, so ons beplan n groot fees die naweek van 8 Maart 2019. Ons benodig hulp by die organisering en beplanning van die fees. Graag wil ek alle klaskoördineerders en almal wat graag by koördinering en organisering van genoemde geleenthede uitnooi na ons vergadering Maandag 28 Januarie @ 18:00 in die personeelkamer. Ek wil graag ouers uitnooi om by ons skool se fondsinsamelings projekte betrokke te raak, hiermee die projekte: 1. Skool se klerebank 2. Kaskarfeesnaweek 8- en 9 Maart 3. Wees My Hero - 3 Mei 4. Tygie 10 Liefdadigheidsprojek Indien u betrokke wil raak stuur asseblief vir my n e-pos na zeljvr@gmail.com Lizelle Janse van Rensburg (BL-Befondsing en klaskoördineerders) ATLETIEK: OEFENTYE KWARTAAL 1 LW: Hekkie en naellope se tye het omgeruil Maandae, Dinsdae, Woensdae en Donderdae (Indien daar nie n byeenkoms is nie) Naellope 14:00 15:00 Gewigstoot 14:00 15:00 Hoogspring 14:30 15:30 Hekkies 15:00 16:00 Diskus 15:00 16:00 Verspring 15:15 16:15 Spiesgooi 15:15 16:15 PRIVAATAFRIGTING (Naellope en hekkies): Kontak Llewellynn Herbert by 066 485 3654 Langafstande: Maandae & Woensdae: 14:00 14:45 Dinsdae & Vrydae: 06:30 07:15 Aflosse (gemengde): Dinsdae, Woensdae en Donderdae voor byeenkomste in die oggend om 06:45 vir gr. 4 7 en gr. 2 &-3 sal tydens skooltyd oefen. Daar sal n ekstra sessie vir die aflos wees om te verseker die span wat op die dag deelneem foutloos is by die oorgee punte. Belangrike byeenkomste se datums: Donderdag 31 Januarie - P8 Kampioenskappe te H/s Menlopark Vrydag 8 Februarie - Cluster te L/s Tygerpoort Vrydag 15 Februarie - Distrik EISTEDDFOD 2019 Neem asb. kennis dat ons binnekort leerders vir Pretoria Eisteddfod moet kies. Ons skool skryf leerders in vir voordrag, solosang en beeldende kuns. Die sang- en voordragafdelings sluit einde Februarie, beeldende kuns is eers later in die jaar. Ouers is verantwoordelik vir inskrywingsgelde. Betrokke leerders sal 'n briefie met die nodige inligting ontvang. Ons gaan egter nie hierdie jaar leerders inskryf wat reeds deur privaatafrigters en dramaskole ingeskryf word nie, aangesien hul prestasies reeds erken word vir merietetoekennings. Op hierdie manier, gee ons aan meer leerders die geleentheid om te kan deelneem. Ons hoop u het begrip daarvoor. Mev. N. Coetzee DIE KALENDER VIR KWARTAAL 1 Die kalender vir kwartaal 1 is beskikbaar op die D6-CONNECT APP, asook op die webblad by inligting, aflaaibare dokumente, algemeen. Laai asb. die App af, sodat u n ingeligte ouer kan wees. INBETALING VAN GELDE Alle gelde kan per internetbetaling of by die finansiëlekantoor gedoen word en n kaartmasjien is ook beskikbaar. Vanaf 2019 kan alle gelde ook d.m.v. die kontantlose stelsel (d6+cashless), beskikbaar op die D6-CONNECT APP, betaal word. (Sien bl. 11) 2

TOEGANG TOT TYGIELAND Ouers wat leerders in die laerskool het mag slegs in die oggend die hek by die Tygieland-kantoor as deurgang na die laerskool gebruik. Die gebruik van die hekkie by die Kameelperdklas in die middae is UITSLUITLIK vir leerders in die laerskool wat ook boeties of sussies in Tygieland het. Leerders en ouers wat geen betrokkenheid meer by Tygieland het nie, word nie toegelaat om in die middae deur Tygieland te stap nie. Hierdie reëling word getref om die veiligheid van die leerders in Tygieland se naskool te verseker. GEEN leerders van Tygieland of die laerskool word toegelaat om in die middae op Tygieland se terrein vir ouers of vir leerders van die laerskool te wag nie. OUERS mag ook nie in die middae op Tygieland se terrein vir leerders van die laerskool of vir leerders wat by buitemuurse aktiwiteite is wag nie. Ons wil die aantal persone op Tygieland se terrein tot die minimum beperk ter wille van die veiligheid van die leerders. By voorbaat dankie vir u begrip en samewerking in die verband. KLEREBANK Ons is op soek na n gr. 1-mammas wat vrywillig kan help by die klerebank. Ons benodig 2 mammas om Maandae tot Woensdae vanaf 13:15 13:45 behulpsaam te wees met regpak / uitpak van klere. Kontak asseblief vir Daleen Bekker by debiteure@tygies.co.za. PARKERING EN PADGEBRUIK RONDOM DIE SKOOL Ons kry nog baie klagtes oor hoe daar parkeer word voor die skool en ook die spoed waarteen van die ouers om die skool ry. Ons het parkeerlyne geverf op die plaveisel om hierdie probleem aan te spreek. Ek vra dat u mekaar en ander padgebruikers sal konsidereer in die verband en nie dwarsoor parkeerplekke sal stop en sodoende plek mors nie. In terme van die spoedkwessie wil ek n beroep op u doen om asseblief stadig, om en voor die skool te ry. Dit is veral n probleem by Tygieland waar daar geen spoedhobbels is nie. Neem asseblief in ag dat ons leerders het van 5 jaar tot en met 13 jaar en dat dit hulle veiligheid is wat u in gevaar stel. Ons is almal haastig met tye en partykeer laat, maar die veiligheid van ons leerders kom eerste en ons sal dit hoog op prys stel as almal bietjie stadiger sal ry om dit te verseker. U samewerking in die verband sal opreg waardeer word. Mnr. W. Prinsloo (Adjunkhoof: Sport en Logistiek) SPREUKE 16:20 Hy wat na onderrig luister, sal voorspoed geniet. Dit gaan goed met elkeen wat op die Here vertrou. 3

Gee jou beste tyd vir jou kinders Johan Smith So baie mense jaag deur die lewe. Besig-wees is die inding. Daar word tot daaroor gespog. Min geniet die lewe en ervaar die oorvloed wat God eintlik bedoel het ons moet smaak. Dis n dolle gejaag na wind. Dis dieselfde met ouerskap. Om kinders te kry en groot te maak word vir baie ouers n kliniese projek, soos so baie ander opdragte en pligte wat uitgevoer moet word. Ouerskap se sukses en plesier lê in n verhouding met jou kinders, maar dit word gou vergeet. Soveel ouers, en gevolglik ook kinders, mis die lekker en heerlike vreugde van gesin-wees. Om n verhouding te bou vra van jou heel beste tyd. Kinders vra daarom gefokusde aandag van hulle ouers. Jou blote teenwoordigheid is eenvoudig nie goed genoeg nie. Dis in sulke tye wat n kind eensaam kan voel al is jy naby aan hom. Jy en jou kind kan in dieselfde vertrek wees en jou kind kan eensaam voel. Gefokusde aandag vra byvoorbeeld dat jy saam met jou kind gaan stap. Dit dwing jou om net op jou kind te fokus en kwaliteit-aandag te gee. Speel wat jou kind wil speel en doen wat jou kind wil doen. n Kind onthou die saamdoen met n ouer eerder as dit wat jy gesê het. Kinders vandag verlang na ouers al woon hulle in dieselfde huis. Ouers moet onthou dat oogkontak aan n kind kommunikeer dat jy omgee en op hom gefokus is. Sit daarom die koerant neer en die televisie af as jou kind n behoefte het om met jou te kommunikeer (en die selfoon weg!). Luister aandagtig na wat jou kind sê en stel opreg belang deur die regte vrae te vra. Let op jou kinders se liggaamstaal en luister na hulle gevoelens. Dit alles is net moontlik indien ouers bereid is om regtig hulle beste tyd aan hulle kinders af te staan. Maak die beste belegging denkbaar: jou beste tyd in jou kind se emosionele bankrekening. Die opbrengs is oneindig groot en die vrugte heerlik soet. Skrifgedeelte My liewe broers, dit moet julle in gedagte hou: elke mens moet maar te gewillig wees om te luister, nie te gou praat nie en nie te gou kwaad word nie. ~ Jakobus 1:19 ~ 4

5

6

7

https://goo.gl/forms/ihyk3eyaymeuajzi2 8

9

10

11