Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word.

Vergelijkbare documenten
22 Julie Die Hokkie organiseerders en Afrigters,

Skiet: Interprovinsiaal. Skiet: Interprovinsiaal. Netbal: O/14 O/18 GSS Proewe. Kopiereg 2017 Hoërskool Linden. Alle regte voorbehou.

PROGRAM SATERDAG 29 SEPTEMBER 2018

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

DATUMS Semi Finale vind plaas by Hoër Volkskool op Saterdag 12 April Geen wedstryde word op die Astro gespeel. Sien die aangehegte program.

Omsendbrief 19/ Junie 2015

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Is jy seker dis nie n voorry nie. Ek wonder of die kinders weet wat n voorry doen.

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

Tygienuus. SATERDAG 28 April Meneer Peet Schoeman verjaar! Juffrou Anje Swanepoel verjaar! Juffrou Estelle Kriek verjaar!

Watter koek se dele lyk vir jou die grootste? Dis Reg! Die koek wat in 3 dele gesny is se dele is groter as die koek wat in 4 dele gesny is.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

2 nd Chances... Wiskunde

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

Wrestling Federation Stoeifederasie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

Kingswood College Departement Afrikaans AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 VRAESTEL 2

Koorsang is die een aktiwiteit wat nie seisonaal gekenmerk word nie en dus is leerders wat deelneem hieraan regdeur die jaar pligsgetrou.

Januarie 2014 TUKSJEUGRUGBY. 1 Nuwejaarsdag Skole heropen Boksmart Kursus Loftus Ouditorium (18:00 21:00)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Soos in die verlede sal GLB verversings te koop aanbied (sien grondplan vir die kiosk ).

die ark en neem jou gesin saam. Van almal op die aarde het jy die naaste aan my geleef. Binne 7 dae stuur Ek reën.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

REKORD- EN EINDEKSAMEN

BROEDIE NUUS. Maandprogram is aangeheg. Welkom Mnr André! Sien Jaarkalender op Communicator

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

GRAAD 12 SEPTEMBER 2014 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

1. ALGEMENE INLIGTING

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

1. JUNIOR PRIMêRE FASE: GR. 1-3

Hoërskool Fichardtpark Sportdag 2-3 Maart

SPANVERBAND : Algeheel 1-3 in A Bond Interhoër INDIVIDUEEL: Verwerf 950+(J) en 900+(S) ABSA 2007 punte 2 x Verwerf in seisoen

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

Kom ons kyk nou gou net na die getalle van nul to by 999 en selfs groter, as n hersiening van plekwaardes. Bewerkings met telgetalle

JUNIE-EKSAMEN GRAAD 11

FAKTORE EN VEELVOUDE

Sê maar jy word voor die keuse gestel om een van die volgende getalle as geld in Rand te ontvang, watter een sal jy kies?

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

Hier trap ons diep spore...

Rooikat-nuus. Hoërskool Elspark. Uitgawe # 36. Tel: /4. Faks: NUUSBRIEF 7/ Mei 2018 SPORT.

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: ERRATA

Skenk ons n helder Somerkersfees in hierdie land, o Heer. Hoor jy hoe sag die klokke beier in eeueoue

HOËRSKOOL WONDERBOOM HOËRBOOM WONNIEBELEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Handleiding 11. Belangegroepbestuur. GKSA - Belangegroepbestuur

GRAAD 11 NOVEMBER 2016 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

LAASTE UITGAWE BULLETIN 29 NOVEMBER 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Maak jou huisgesin jou nommer een aardse verpligting. ~ Solly Ozrovech ~

2. Die skepping van die mens

Hoop is nie n hoëhak-skoene-ding waarin jy in be heer

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2009

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

PREEK Sondag 10 Junie 2007 Ds Freddie Schoeman

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V3 FEBRUARIE/MAART 2011

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

Die plek van rus en vrede oor die fees tyd en oujaar. Of te wel die plek van water en vis! So vernoem ek hom in 2014.

Hoe om n goeie Projek Konsep te Ontwikkel. oefeninge

MENTAL MATHS IN DIE KLASKAMER

KAROO EISTEDDFOD 2016 KLASSE E & F: DRAMA. Inskrywings sluit: 24 Junie 2016

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

Wiskundige Geletterdheid. Data Hantering. Opsomming van Data. Kwartiele

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

DIE VLEUELS VAN GEBED (9)

RESPECT 4 U. L e s 1 5. Bespreek hoe om n behulpsame, ondersteunende vriend/vriendin te wees waar geweld is of mag plaas vind

GRAAD 10 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL MEMORANDUM VREASTEL 1 JUNIE 2018 PUNTE : 120 TYD : 2 ½ UUR. Hierdie memoranduml bestaan uit 6 bladsye

Laerskool Olifantsvallei

1. SPORT 1.1 Krieket Dankie aan die o.9 krieketspelers wat Saterdag aan wedstryde deelgeneem het.

DIE OOSTELIKE PROVINSIE TWEEKAMPVERENIGING. TEGNIESE REëLS VIR ATLETE

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Les 1 vir 7 Oktober 2017

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Naäman en die dogtertjie wat nie bang was om van die Here te vertel nie

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Lewensoriëntering Vraestel 12 Graad 6 Totaal: 35

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

6 tellers en noemers bymekaarbring en van mekaar skei.

Dit gaan nie oor hoeveel jy omgestamp word nie; dit gaan oor hoeveel keer jy agterna opstaan.

Wat beteken "Christus is die einde van die wet" (Romeine 10:4)?

Die horisontale as verteenwoordig die invoerveranderlike en die vertikale as die uitvoerveranderlike, en die twee asse sny by n gesamentlike nulpunt.

Transcriptie:

16 Junie 2012 Die Hokkie organiseerders en Afrigters, Baie dankie vir die afgelope naweek se uitspele te Hoërskool Volksrust! Dankie aan julle en al die spelers wat goeie sportmangees geopenbaar het tydens en van die velde. Ons opregte dank gaan aan Mnr. Ferreira en die personeel van Hoërskool Volksrust vir die gebruik van hul puik fasiliteite en die gasvryheid waarmee ons ontvang is. En natuurlik ook die heerlike weer wat hulle vir ons gereël het. Dit was verseker die warmste uitspele nog! Dra ook ons dank oor aan elke skeidsregter wat teenwoordig was. n Spesiale word van dank aan Mnr. Johan Alberts wat die skeidsregters bygestaan het en ook self as skeidsregter opgetree het waar ander nie opgedaag het nie! Aangeheg is die wedstrydbepalings vir die Mpumalanga Semi-finale en Finale wat plaasvind op 21 Julie te Hoërskool Ermelo. Die Semi- en Finale vind op dieselfde dag plaas! Die Noordvaal bepalings is ook aangeheg vir die groot- en medium skole. Die grootskole se volgorde kan eers na afloop van die Finale bepaal word. Die medium skole s n is bepaal na aanleiding van die uitslae van die afgelope uitspele. Indien daar n gelykopuitslag is, sal daar van die 8 sekondestrafhou gebruikgemaak word aangesien dit by Noordvaal ook gebruik gaan word. Baie sterkte aan al die afrigters, bestuurders, skeidsregters en spelers wat gedurende die komende vakansie aan toernooie gaan deelneem. Hou Mpumalanga se naamhoog! Hokkie groete, Elana Fourie

2012 BEPALINGS VIR DIE SEMI- EN FINALE VIR MPUMALANGA 21 JULIE 2012te H/S ERMELO (EERSTE NAWEEK NA DIE SKOOL BEGIN HET) 1 STE SPANNE U/16 U/15 U/14 POEL A 1 VS POEL B 2 Middelburg Standerton POEL A 2 VS POEL B 1 Hoogenhout HTS Middelburg POEL A 1 VS POEL B 2 Middelburg Nelspruit POEL A 2 VS POEL B 1 Volksrust Ermelo POEL A 1 VS POEL B 2 Nelspruit Ermelo POEL A 2 VS POEL B 1 Standerton Volksrust POEL A 1 VS POEL B 2 Ermelo Standerton POEL A 2 VS POEL B 1 HTS Witbank Volksrust Die volgende 2 de spanne speel ook in die Mpumalanga semi- en finale: Standerton vs Rob Ferreira Lydenburg vs Middelburg HOE DIE PLEK BEPAAL WORD WAAR MPUMALANGA SEMI- EN FINALE AANGEBIED WORD LAEVELD STREEK ERMELO STREEK SECUNDA STREEK MIDDELBURG STREEK WITBANK STREEK Nelspruit u/16 Ermelo u/16 Standerton 1ste Middelburg 1ste HTS Witbank u/14 Rob Ferreira 2de Volksrust u/16 Hoogenhout 1ste Middelburg u/16 Lydenburg 2de Ermelo u/15 Standerton u/15 HTS Middelburg 1ste Nelspruit u/15 Volksrust u/15 Standerton u/14 Volksrust u/14 Standerton 2de Middelburg 2de Ermelo u/14 4spanne 6 spanne 5 spanne 4spanne 1 span e sal by H/ S Ermelo plaasvind. Die uitspele en die Semi en finale word gesien as EEN kompetisie. Geen spelers mag in ander ouderdomspanne speel as wat hul tydens die uitspele gespeel het nie.

REËLINGS VIR NOORDVAAL 2012 SKOLE WAT VERDER AAN NOORDVAAL KOMPETISIE DEELNEEM GROOT SKOLE MEDIUM SKOLE Volgorde sal bepaal word na afloop van die Volgorde soos aangedui Mpumalanga finale EERSTE SPANNE EERSTE SPANNE STANDERTON 1 H G HERTZOG HOOGENHOUT 2 LIGBRON MIDDELBURG 3 LYDENBURG HTS MIDDELBURG 4 ROB FERREIRA u/16 SPANNE u/16 SPANNE H/S MIDDELBURG 1 ROB FERREIRA ERMELO 2 LYDENBURG VOLKSRUST 3 SECUNDA NELSPRUIT 4 PIET RETIEF u/15 SPANNE u/15 SPANNE STANDERTON 1 LIGBRON VOLKSRUST 2 HG HERTZOG ERMELO 3 SECUNDA NELSPRUIT 4 ROB FERREIRA u/14 SPANNE u/14 SPANNE STANDERTON 1 LIGBRON VOLKSRUST 2 SECUNDA HTS WITBANK 3 HG HERTZOG ERMELO 4 PIET RETIEF

GROOTSKOLE VOORGESTELDE IDEE VIR 2012 Bepalings: Noordvaal Hokkievereniging Die eerste rondte is die enigste uitkloprondte. Alle nommer een posisies in streke gaan deur na die tweede rondte. Gedurende die langnaweek in Augustus word die toernooi gespeel. Almal speel teen mekaar in poele. Top twee dring deur na die kwarteind en speel uit vir posisies 1-8. Kwalifiserende rondte: Jaar Rondte 1 A Oostelikes 9 Mpumalanga (4) 20 B Noord-Gauteng 12 Noordwes 17 C D E Wesrand 11 Noord-Gauteng 18 Mpumalanga (3) 16 Oostelikes 19 Limpopo (2) 14 Noord-Gauteng (5) 21 Poele word ingedeel volgens rangorde: Jaar 2012 Poel A Poel B Poel C Poel D Wesrand 1 Noord-Gauteng 2 Vaaldriehoek 3 Limpopo 4 Noord-Gauteng 8 Noordwes 7 Mpumalanga 6 Oostelikes 5 Oostelikes 9 Mpumalanga 10 C 11 B 12 A 16 D 15 E 14 Vaaldriehoek 13 Jaar 2012 Streek Naaswenner 1 Wesrand Wesrand 11 2 Noord-Gauteng Noord-Gauteng 12 3 Vaaldriehoek Vaaldriehoek 13 4 Limpopo Limpopo 14 5 Oostelikes Oostelikes 15 6 Mpumalanga (1) Mpumalanga (3) 16

7 Noordwes Noordwes 17 8 Noord-Gauteng Noord-Gauteng 18 9 Oostelikes Oostelikes 19 10 Mpumalanga (2) Mpumalanga (4) 20 Dus lyk die kwart, half en finale as volg: Kwarteind Poel A nr 1 Poel C nr 2 A Poel A nr 2 Poel C nr 1 B Poel B nr 1 Poel D nr 2 C Poel B nr 2 Poel D nr 1 D Halfeind A D E B C F Verloorder A Verloorder D G Verloorder B Verloorder C H Finale E F 1 of 2 Verloorder E Verloorder F 3 of 4 G H 5 of 6 Verloorder G Verloorder H 7 of 8 Kwarteind Poel A nr 3 Poel C nr 4 A Poel A nr 4 Poel C nr 3 B Poel B nr 3 Poel D nr 4 C Poel B nr 4 Poel D nr 3 D Halfeind A D E B C F Verloorder A Verloorder D G Verloorder B Verloorder C H Finale E F 9 of 10 Verloorder E Verloorder F 11 of 12 G H 13 of 14 Verloorder G Verloorder H 15 of 16 Groot skole: EKSPERIMENTELE VOORSTEL Datum: Rondte: 28 Julie 2012 Rondte 1 9 Augustus 2012 Toernooi 10 Augustus 2012 Toernooi 11 Augustus 2012 Toernooi 12 Augustus 2012 Toernooi O/14 en O/15 speel in n toernooi in Johannesburg en omgewing O/16 en eerstespanne speel in n toernooi in Pretoria Eksperimentele voorstel: Dit gebeur so dikwels dat n span reeds in die eerste rondte vasval en dan uit die Noordvaal liga moet gaan. n Voorstel is deur Shaun ingehandig, wat slegs op eksperimentele basis vir 2012 aanvaar is, maar nog ook n paar probleme mag uitwys. Dit is egter aanvaar dat ons daaraan kan skaaf en nog weer kan verander en verbeter vir 2012 en dan ook kan uitbrei na die medium skole

afdeling. Die eerste rondte sal presies wees soos die voorstel was vir 2012 op die oubepalings, (sien aangehegte program), maar dan verander dit na n toernooi, waar spanne teen mekaar moet speel en op n punte basis geplaas word om te bepaal wie verder speel in semi-finale en finale. Dit berus dus nie op n uitklop basis nie, wat dit dus vir die meeste van die streke aanloklik maak, maar die korter tydperk wat gebruik word, bring ander uitdagings na vore. Vervoerkostes sal dus nou ook heelwat laer wees en die Noordvaal liga gaan nie so baie naweke in beslag neem nie. Die voorstel word deur almal aanvaar en sal dan so in 2012 geimplimenteer word. Sterkte!! MEDIUM SKOLE Bepalings: Noordvaal Hokkievereniging Jaar Wedstr yd Rondte 1 Rang Weds tryd Rondte 2 Rang Kwartei nd Halfeind Finaal 201 2 A B C D E Wesrand 1 Mpumalan ga 10 (2) Oostelikes 9 F Noord- Gauteng 8 Mpumalanga 20 A - (4) Noord- 12 G Oostelikes 5 Gauteng Noordwes 17 B - H Limpopo 4 Vaaldrieho 13 ek I Vaaldrieho 3 ek Limpopo 14 Wesrand 11 J Mpumalan 6 ga (1) Noord- 18 C - Gauteng Mpumalanga 16 K Noordwes 7 (3) Oostelikes 19 D - L Noord- 2 Gauteng Oostelikes 15 M N O P E F G H I J K L Q R M N O P Q R Jaar 2012 Streek Naaswenner 1 Wesrand Wesrand 11 2 Noord-Gauteng Noord-Gauteng 12 3 Vaaldriehoek Vaaldriehoek 13 4 Limpopo Limpopo 14 5 Oostelikes Oostelikes 15 6 Mpumalanga (1) Mpumalanga (3) 16 7 Noordwes Noordwes 17

8 Noord-Gauteng Noord-Gauteng 18 9 Oostelikes Oostelikes 19 10 Mpumalanga (2) Mpumalanga (4) 20 Medium Datum: Rondte: 28 Julie 2012 Rondte 1 4 Augustus 2012 Rondte 2 9 Augustus 2012 Kwart-finale 10 Augustus 2012 Semi-finale 11 Augustus 2012 Finale 12 Augustus 2012 As tyd nodig is op die Sondag Medium skole: Kwart-, Semi- en finale vind in Potchefstroom plaas Kleinskole Bepalings: Noordvaal Hokkievereniging Streek 1 Limpopo 2 Mpumalanga 3 Vaaldriehoek 4 Noord-Gauteng 5 Noordwes 6 Wesrand 7 Noordwes 8 Oostelikes Datum 21 Julie 2012 23 Julie 2012 4 Augustus 2012 Jaar Kwarteind Halfeind Finale A Noordwes 5 A E E Limpopo 1 B Wesrand 6 Mpumalanga 2 B 2012 C Noordwes 7 C F Oostelikes 8 D Vaaldriehoek 3 Noord-Gauteng 4 D F Klein : Datum: Rondte 21 Julie 2012 Kwart-finale 28 Julie 2012 Semi-finale

4 Augustus 2012 Finale Klein skole: Finale vind in Vanderbijlparkplaas GROOT, MEDIUM en KLEIN SKOLE Die reël van die Hoërskool komponent soos aanvaar deur die South African Schools Hockey Association word ook deur ons aanvaar, wat dan bepaal dat geen O/13 speler vir n O/14 of groter span mag speel nie, ook nie waar n gekombineerde skool in gedrang kom nie.