Huis van Riebeeck Brosjure

Vergelijkbare documenten
Hoërskool Porterville. Sedert Huis van Riebeeck. Brosjure. HvR Huishoudelike reëlings 1

Hoërskool Porterville. Sedert Huis van Riebeeck. Brosjure. HvR Huishoudelike reëlings 1

HOERSKOOL DIAMANTVELD KOSHUISE

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 NOVEMBER 2012

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KOSHUISREËLS. 1. As die eerste oggendklok lui moet alle ligte aangeskakel word en aan bly.

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

Dit is egter ook die tyd van die jaar wat ons alweer moet beplan en reëlings tref vir die nuwe akademiese jaar.

SLAAPTYDSPELETJIE VIR DIE HELE GESIN

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

HUISWERKRIGLYNE - INTERSENFASE: GR

HUISWERKRIGLYNE - SENIORFASE: GR

DIENSPERSONEELLEDE... 3 DAGPROSEDURE IN HUIS MCFARLANE... 4 REËLS/ REËLINGS VAN HUIS MCFARLANE...

GRAAD 12 SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN

HUIS WALTERS KOSHUISBELEID Posbus 262 Telnr/Faks: Hofstraat 13 Hopefield 7355 ALGEMENE INLIGTING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

KOSHUISHANDLEIDING 2019

HOËRSKOOL KAMPSBAAI AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 9 JUNIE 2014 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 80

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KINDERKERK LES: 2. Die hemel is n gratis geskenk

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

LAERSKOOL EVERSDAL SELFOONBELEID

Laerskool Wonderboom BELEID OOR MERIETE (GRONDSLAGFASE: GRAAD 1 TOT 3)

KROONSTAD HOëRSKOOL KOSHUIS

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

Inligtingsbrief aan Koshuisinwoners

Maar hoe gaan julle dit regkry? Los ons julle nou alleen? Hy maak dit baie duidelik wie sy dissipels is, en wie nie.

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

WAT BETEKEN GESLAGSGELYKHEID BINNE N VERHOUDING?

GRAAD 11 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V3

RESPECT 4 U. L e s 1. Jou vermoëns en sommige van jou verwagtinge en drome indentifiseer

LUTHER CROWTER KOSHUIS: KOSHUISREëLS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS HUISTAAL V 3 SEPTEMBER 2014

Huis Eureka. Koshuisbeleid

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HUISHOUDELIKE REËLS BRITS RUSOORD TEHUIS

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

2 nd Chances... Wiskunde

SONDAGSKOOL LES: Die hemel is n gratis geskenk

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

Tjokkerjol Speelgroepie

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS TWEEDE ADDISIONELE TAAL V2 FEBRUARIE/MAART 2014

KINDERKERK LES: Vrugte van die Heilige Gees

NASKOOLSENTRUMBELEID

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

KOSHUISREëLS C.M. JOOSTEHUIS KOSHUISSTRUKTUUR. Mej. M. Matthee (Skoolhoof): Sekondêre Skool Telefoon: /

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT (NSS) GRAAD 11 HALFJAAR EKSAMEN AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL DERDE VRAESTEL (NSC11-07) D C

GRAAD 12 SEPTEMBER 2015

DURBANVILLE SKOOLKOSHUIS POSBUS 175 QUEENSTRAAT 8

Groepsdruk kan sowel negatief as positief wees. Goeie maats is dié wat n positiewe invloed op jou gedrag het

Pieter, waarheen gaan jy? Ek wil ook graag deeltyds werk. Ek kom saam met jou. Ek gaan werk soek. Ek wil ook n werk hê.

REKORD- EN EINDEKSAMEN

Mondelinge werk aan die begin van die dag (Daagliks)

KONSEP BELEID T.O.V. DIE BEHEER EN KONTROLE VAN HANDBOEKE EN LEERHULPMIDDELS

Laerskool Bakenkop. Underbergstraat 5, Wierdapark, Centurion. Posbus 51928, Wierdapark, Tel nr faks

ALGEMENE ONDERWYS OPLEIDING

1 Waar ek vandaan kom

Hoërskool Roodepoort Afrikaans HT Graad 8 Taak 11: Vraestel 3. TAAK 11 : Opstel en Langer transaksionele tekste

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II SKRYF EN AANBIED (LU3) TAAL (LU4)

Johannesburg Cluster Common Examination Vraestel 3

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

IN AFRIKAANS DIE VERLEDE TYD

INHOUDSOPGAWE. Voorwoord Doen God al die skuifwerk hier op aarde? God se genade bepaal sy planne God se meesterplan...

education Departement van Onderwys MPUMALANGA PROVINSIE

INTERMEDIÊRE FASE GRAAD 6 NOVEMBER 2014 AFRIKAANS HUISTAAL V2 MEMORANDUM

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

Pragtige Koningin Ester

LPENGPN. Studiebrief 101/0/2018. Taalvaardigheid. Jaarmodule. Departement Taalonderwys, Kuns en Kultuur

Nota vir die onderwyser/es:

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

Om getalle voor te stel, te herken en te vergelyk *

DISSIPLINERE KODE VIR STUDENTE DIE JOU SAKGIDS VIR:

HOËRSKOOL OOS-MOOT OOS-MOOT RAAD GEDRAGSKODE

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

REGLEMENT VAN DIE ADMINISTRATIEWE PERSONEELVERENIGING

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

AKADEMIESE ORIËNTERING EERSTEJAARS 2012 AKADEMIESE ORIËNTERING & KURRIKULUMKONTROLE

VRUGTE VAN DIE GEES VRAE:

GRAAD PUNTE: TYD: 1 uur NAAM: VAN: *3AFHL*

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

Graad 1 Alleenlik SKOOLREKENING

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JOHANNESBURG EAST DISTRICT

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

LAERSKOOL SAAMTREK. Grond-en-gebouebeleid

Tema 1: Ek en my nuwe skool Week 1, 2 en 3

Graad 7-inligtingsbrief

Hoe om Jou Kind se Van te Verander

Transcriptie:

Sedert 1870 Hoërskool Porterville Huis van Riebeeck Brosjure 2013 HvR Huishoudelike reëlings 1

KOSHUISGELDE 1. Die koshuisgeld beloop R2400 per kwartaal. 2. Die gelde is vooruitbetaalbaar op die eerste dag van elke kwartaal. Geen leerder sal in die koshuis toegelaat word, indien sy/haar vorige kwartaal se gelde uitstaande is nie. Indien gelde van die vorige jaar (jare) uitstaande is, sal geen koshuistoelating toegestaan word nie. 3. Betaling geskied by Mev Elna Lombard, die skool se sekretaresse. 4. Navrae oor staatsubsidies kan gedurende die eerste twee weke van 2013 by Mev Alet Kriel gedoen word. ALGEMENE INLIGTING 1. Die leerders voorsien hulle eie beddegoed (daar is geen voorskrifte in verband hiermee nie). 2. Indien leerders hulle kamermure wil verf (u eie koste) sal dit toegelaat word, met goedkeuring van die superintendent. Vyf behangsels of plakkate mag teen mure gehang word. 3. Indien leerders hulle eie gordyne in die kamer wil gebruik, staan dit hulle vry om dit te doen. 4. Elektriese toebehore: 4.1 Leerders mag hulle eie haardroërs, radio s, waaiers en leeslampe saambring. 4.2 Dompelaars, strykysters, verwarmers, elektriese komberse en yskaste word nie toegelaat nie. 4.3 Prefekte word wel yskaste in hul kamers toegelaat @ R100 per maand. 4.4 Leerders moet R30 per radio/waaier of leeslamp per kwartaal betaal. 4.5 Skootrekenaars word op skriftelike versoek toegestaan aan leerders wat dit gebruik vir akademiese doeleindes. 5. Elke bewoner is verantwoordelik vir n betroubare slot vir hulle kaste. n Spaarsleutel, wat duidelik gemerk is, moet aan die matrone gegee word aan die begin van die jaar. 6. Die koshuis is nie verantwoordelik vir wasgoed nie. Merk tog asseblief duidelik alle klere (veral skoolklere, handdoeke en beddegoed). HvR Huishoudelike reëlings 2

HUIS VAN RIEBEECK (Meisiekant) BELANGRIKE TELEFOONNOMMERS (Seunskant) Tel. 022-931 2006 Tel. 022-931 2007 Superintendent Inwonende Personeel Me Marietjie Potgieter (1 ste kwartaal) Me Michelle Basson Mnr Jaco Lourens (vanaf 2 de kwartaal) Mnr Hugo Kotzé Tel 022-931 2256 Mnr Jaco Lourens Me Marie Wilson Matrone Kombuispersoneel Mev Susan Steyn Mev Ronel Olivier (2 de in bevel) Tel. 022-931 3908 Louisa George Jacobus Valentyn Wilma Titus Beatrix Bekeur Koshuiskomitee Mnr Dirk Olivier Tel. 022-921 3492 (Voorsitter) Mnr Schalk Burger Tel. 022-921 2334 (Onder-voorsitter) Mev Elzabé Esterhuyse Tel. 022-931 2938 (Sekretaresse) Uittredend Mev Mariana Stemmet Tel. 022-931 2858 Mev Sandra Vlok Tel. 022-931 2892 Mnr Willem Engelbrecht (Skoolhoof) Me Marietjie Potgieter (Superintendent 1 ste kwt) Mev Susan Steyn Matrone Mnr Jaco Lourens (Superintendent vanaf 2 de kwt) Mnr Hugo Kotzé (Add lid) Erik Meyer Lindie Stemmet Rohan Hagen Lara Coldrey Anke Bleeker Elsjé Olivier Nadine Rossouw PREFEKTE Hoofseun Hoofdogter Onderhoofseun Onderhoofdogter Egbert de Waal Waldo le Roux Roberto Wiehan HvR Huishoudelike reëlings 3

IN BEHEER Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag DIENSDOENENDE PERSONEEL Mev Marie Wilson Mnr Hugo Kotzé Mnr Jaco Lourens (1 ste kwt) Me Michelle Basson (vanaf 2 de kwt) Me D Niël van der Merwe Mnr Barnie Marais Hou asseblief die bord dop in die eetsaal aangaande ruilings! 1 ste Kwartaal Toetsreeks 2 de Kwartaal Eksamen 3 de Kwartaal Toetsreeks & Gr 12 Eksamen 4 de Kwartaal Eksamen STUDIETYE Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag 14:00-16:15 15:30-16:30 15:30-17:30 16:00-17:00 16:00-17:00 15:30-17:30 15:30-16:30 14:00-16:15 14:00-16:15 15:30-16:30 15:30-17:30 16:00-17:00 16:00-17:00 15:30-17:30 16:00-17:00 14:00-16:15 HvR Huishoudelike reëlings 4

KLOKTYE Reg deur die jaar dieselfde: Opstaan 06:15 Inspeksie 06:40 Stilte 06:45 Ontbyt 06:55 Middagete 14:05 Studie Soos op vorige bladsy uiteengesit Aandete 18:00 Studie 19:00 Pouse 20:00 Laerskool gaan slaap Studie 20:15 Studie eindig 21:00 Stilte 21:20 Ligte uit 21:30 DIENSROOSTER Personeel Prefekte Maandag Mnr Hugo Kotzé Erik Meyer Lindie Stemmet Dinsdag Mnr Jaco Lourens (1 ste kwartaal) Waldo le Roux Me Michelle Basson (vanaf 2 de kwartaal) Anke Bleeker Woensdag Me D Niël vd Merwe Roberto Wiehan Nadine Rossouw Donderdag Mnr Barnie Marais Egbert de Waal Elsjé Olivier Vrydag Personeel roteer Rohan Hagen (sien naweke) Lara Coldrey HvR Huishoudelike reëlings 5

SIMBOLIEK VAN HvR WAPEN Huis van Riebeeck se leuse is VRYHEID MET VERANTWOORDELIKHEID Huis van Riebeeck wapen Die Son simboliseer lig en energie om te ontvang en te deel met ander om my Die Sonstrale simboliseer sprei jou vlerke Die Koringare simboliseer voorspoed en seën Die Groen simboliseer speel almal speel met mekaar groot & klein Die Palmbome simboliseer groei om jou plek in die lewe selfstandig vol te staan HvR Huishoudelike reëlings 6

NAWEKE DIENS PERSONEEL Oop en toesluit van koshuis oor naweke. Indien daar besoekers of inwoners oor n naweek in die koshuis is, is die persoon aan diens ten volle verantwoordelik en doen u diens. EERSTE KWARTAAL Oopsluit vir 1 ste kwartaal Mnr Jaco Lourens 18/1 Me D Niël vd Merwe 25/1 Mnr Hugo Kotzé 1/2 Mnr Barnie Marais 8/2 Mnr Jaco Lourens 15/2 Me D Niël vd Merwe 22/2 Mnr Hugo Kotzé 1/3 Mnr Barnie Marais 8/3 Mnr Jaco Lourens 15/3 Me D Niël vd Merwe 20/3 Lang-naweek Mnr Hugo Kotzé Toesluit aan einde van 1 ste kwartaal Mnr Jaco Lourens TWEEDE KWARTAAL Oopsluit vir 2 de kwartaal Mnr Barnie Marais 12/4 Mnr Barnie Marais 19/4 Me Michelle Basson 26/4 Me D Niël vd Merwe 3/5 Mnr Hugo Kotzé 10/5 Mnr Barnie Marais 17/5 Me Michelle Basson 24/5 Me D Niël vd Merwe 31/5 Mnr Hugo Kotzé 7/6 Mnr Barnie Marais 14/6 Me Michelle Basson Toesluit aan einde van 2 de kwartaal Mnr Barnie Marais HvR Huishoudelike reëlings 7

DERDE KWARTAAL Oopsluit vir 3 de kwartaal Mnr Hugo Kotzé 19/7 Me D Niël vd Merwe 26/7 Mnr Hugo Kotzé 2/8 Mnr Barnie Marais 8/8 Lang-naweek Me Michelle Basson 16/8 Me D Niël vd Merwe 23/8 Mnr Hugo Kotzé 30/8 Mnr Barnie Marais 6/9 Me Michelle Basson 13/9 Me D Niël vd Merwe Toesluit aan einde van 3 de kwartaal Mnr Hugo Kotzé VIERDE KWARTAAL Oopsluit vir 4 de kwartaal Me Michelle Basson 4/10 Mnr Hugo Kotzé 11/10 Mnr Barnie Marais 18/10 Me Michelle Basson 25/10 Me D Niël vd Merwe 1/11 Mnr Hugo Kotzé 8/11 Mnr Barnie Marais 15/11 Me Michelle Basson 22/11 Me D Niël vd Merwe 29/11 Mnr Hugo Kotzé Toesluit aan einde van 4 de kwartaal Me Michelle Basson Oopsluit vir 1 ste kwartaal 2014 Mnr Jaco Lourens HvR Huishoudelike reëlings 8

Huis van Riebeeck Huishoudelike reëlings Algemeen 1. Rook en die gebruik/besit van alkohol (of enige ander verdowingsmiddel) is VERBODE. 2. Koshuisbewoners mag onder geen omstandighede die koshuis sonder toestemming van die diensdoenende personeellid of superintendent verlaat nie. 3. Geen koshuisbewoner sal gedurende die week toegelaat word om by enige ander plek as sy ouerhuis uit te slaap nie, tensy so deur ouers persoonlik gereël met die superintendent. 4. Koshuisbewoners kan gedurende middae tot 18:00 besoekers ontvang buite die koshuis, solank dit nie inmeng met studietye en skoolaktiwiteite nie. 5. Buite-persone word onder geen omstandighede binne die koshuis toegelaat nie. Ouers van koshuisbewoners word nie hierdeur geraak nie. 6. Rekenaars en/of rekenaarspeletjies word slegs toegelaat met toestemming van die superintendent. 7. Selfone word op eie risiko toegelaat, maar misbruik daarvan kan tot gevolg hê dat selfone afgeneem word en toegesluit word tot einde van n kwartaal. 8. Geen onnodige lawaai in die koshuis nie asseblief. Hierdie sluit in radio s wat buite die kamers hoorbaar is. 9. TV is n voorreg en mag nie inmeng met koshuistye sowel as skoolaktiwiteite nie. 10. Geen koshuisbewoner gaan in n ander se kamer in sonder toestemming van daardie persoon nie. Onder geen omstandighede mag daar in ander koshuisbewoners se persoonlike eiendom gekrap word nie. 11. Alle etes moet bygewoon word. Reëlings kan met die diensdoenende personeellid en kombuis getref word. 12. Almal moet netjies geklee wees vir etes Geen kaalvoete en pantoffels in eetsaal nie! Laerskool inwoners mag kaalvoet kom eet. 13. Inwoners mag in die middae op die skoolterrein beweeg, maar niemand mag sonder toestemming dorp toe gaan nie. 14. GEEN nie-skool aktiwiteite sal toegelaat word gedurende eksamentye nie. Indien jul wil voortgaan met sodanige aktiwiteite moet jy by die huis gaan leer en jou ouers neem dan verantwoordelikheid vir jou studies. 15. GEEN nie-skool aktiwiteite mag in studietye geskied nie. HvR Huishoudelike reëlings 9

Dorp toe 1. Dorpmiddae is Woensdae na afloop van studie. 2. Koshuisbewoners mag dorp in gewone klere besoek. Naweke 1. Die koshuis is gesluit oor naweke vir koshuisbewoners. Slegs in uiterse noodgevalle word inwoners toegelaat, indien vooraf gereël met die superintendent. 2. Koshuisbewoners mag Sondae terugkom na die koshuis vanaf 16:30. Indien vroeër, tref asseblief reëlings met die diensdoenende personeellid. 3. Die intekenboek moet voltooi word op Sondagaande en Maandagoggende. Die prefekte is verantwoordelik vir die netheid en opdatum-hou van die intekenboeke. 4. Deure sluit om 20:30 op Sondagaande sonder uitsonderings. 5. Die koshuis sal elke kwartaal op die dag voor die skool begin vanaf 16:30 tot 20:30 oop wees. Geen leerder sal na 20:30 toegelaat word nie. Studie 1. Koshuisbewoners mag geen besoeke, telefoonoproepe of sms e tydens studietye ontvang of maak nie. Geen M-Xit word toegelaat nie. Prefekte moet gedurende hierdie tye toesien dat telefone van mik af is. 2. Tydens studie moet geleer en tuiswerk gedoen word, nie gelees word nie. 3. Vrae aan mede-leerders in verband met werk mag slegs met toestemming van personeellid aan diens gedoen word. 4. Koshuisbewoners wat kamerstudie het, is onder presies dieselfde reëls as diegene in die studiesaal. Kamerstudie is n voorreg, wat enige tyd opgehef kan word, en nie n reg nie. 5. Kamers se deure moet te alle tye oop wees tydens studie en die leerder moet ten volle geklee by sy/haar lessenaar sit en werk. Geen musiek mag gespeel word nie. 6. Koshuisbewoners wat afsprake tydens studietye het, moet vooraf reëlings met die diensdoenende personeellid of superintendent tref. Van sodanige leerders word verwag om hierdie verlore tyd in te werk. 7. NIEMAND GESELS TYDENS STUDIETYD NIE. 8. Laatligte word toegelaat met spesiale toestemming vir studie, indien gereël met die diensdoenende personeellid. 9. Bewoners mag slegs na die rekenaarlokaal gaan, indien dit vir skoolwerk is en indien toestemming gevra word by die diensdoenende personeellid. HvR Huishoudelike reëlings 10

Opstaantyd 1. Inwoners moet opstaan en gereed maak vir skool, nadat die opstaanklok gelui het. 2. Inwoners moet sorg dat hulle kamers netjies is vir inspeksie en hul asblikke moet buite die kamerdeur in die gang staan. Inspeksie 1. Elke inwoner moet ten volle geklee wees. 2. Niemand mag dan nog rondloop om badkamer toe te gaan nie. 3. Inspeksie word deur prefekte in samewerking met die personeellid aan diens, gedoen. Stiltetyd 1. Met stiltetyd soggens, moet elke inwoner op sy bed wees en die geleentheid gebruik om sy/haar Bybelstudie te doen. 2. Met stiltetyd in die middae, moet elke inwoner stil wees in sy kamer en mag daar nie gespeel of rondgeloop word nie. HvR Huishoudelike reëlings 11