Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018

Vergelijkbare documenten
BOEREMARK & BRAAIFEES STALLETJIE AANSOEK

TYGERBERG SKOOLFONDS 2015

HUGO LAMBRECHTS OUDITORIUM - HUURKONTRAK

AANSOEK VIR KUNS- EN KOSMARK. 7-9 Augustus 2015

OOS-RAND AKADEMIE NASKOOLSENTRUMVRYWARING

KALAHARI KUIERFEES 2-4 NOVEMBER 2017 STALLETJIE AANSOEKVORM

BEVESTIGING VAN HUWELIKE

BELEIDSDOKUMENT. Eksamens / Mini-eksamens Grey Kollege

NG GEMEENTE GOUDINI VOORGENOME HUWELIK INLIGTINGSTUK NAAM EN VAN:.. DATUM EN TYD VAN HUWELIK:

VRYWARINGSVORM VIR JEUGKAMP:

Plot 40 Posbus 249 Tel: Bon Accord Bon Accord

DIE RAAD BEHOU DIE REG VOOR OM N KORTING TOE TE STAAN, AL DAN NIE. AFDELING A

DNK TRUST NASORG AANSOEKVORM 2017 n Aparte vorm moet vir elke kind voltooi word

1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar

GOUDVELD-HOËRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID

MUNISIPALITEIT VERHURING VAN KARAVAAN- /KAMPEERSTAANPLEKKE EN CHALETS IN MATZIKAMA MUNISIPALE GEBIED

AANSOEK OM TOELATING: NUWE INSKRYWING

AANSOEK OM TOELATING TOT DIE ATKV-Postmatriekjaar

Fisiese Adres: View laan, Rothdene, Meyerton. Besprekings NR

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2017 KLIPDRAAI Karavaanpark / Caravan Park

GOUDVELD - HOëRSKOOL VOERTUIG EN VERVOER BELEID I N H O U D S O P G A W E

Liewe Bruid en Bruidegom

KUNSKWARTIER AANSOEK 8 15 APRIL 2017 SLUITINGSDATUM: 30 NOV ADMIN.-FOOI BETAALBAAR: R300

Liewe Bruid en Bruidegom

HERTZOGVILLE LANDBOUFEES 2015 VRYDAG EN SATERDAG 13 EN 14 MAART 2015

Willem's Rus: Voorwaardes van Verblyf

Ons Prospektus 1. WELKOM

2015 AKADEMIESE JAAR

DAT op hierdie (dag) dag van (maand) in die jaar Twee Duisend en... (jaar) (20.. )

ROBERTSON. AANSOEK OM TOELATING Vir graad 1-3 VOORBEREIDINGSKOOL - PREPARATORY SCHOOL

AANDAG: DIE HOOF & BEELD-KONTAKPERSOON

PRYSLYS R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag R p.p.p.nag

VRYDAG EN SATERDAG 17 en 18 Maart 2017

STUDIESENTRUMBELEID. Leerders word die geleentheid gebied om na skool buitemuurse aktiwiteite by te woon en huiswerk te doen tydens n studiesessie.

KONSTITUSIE. Van die. Hoedspruit Plaaswag. ( die Plaaswag )

STALLETJIE AANSOEK KLIPPIES DESEMBER VAKANSIE MUSIEKFEES DESEMBER 2018

KLIËNT INLIGTING KLIËNT. Voornaam: Identiteitsnommer / Geboortedatum: Posadres: Kode: Woonadres: Kode: PERSOON AANSPREEKLIK VIR REKENING.

Inligtingstuk. Die rekening van die funksie is betaalbaar 3 werksdae voor die datum van die funksie.

Kinder Partytjies Maandag tot Donderdag: R Kinder Partytjies Vrydag tot Saterdag: R

Aansoek om deur Ruimsig Gemeente Leraar in die eg verbind te word.

VEILINGSOOREENKOMS. NADEMAAL die Verkoper begerig om onder die beskerming van S.A. Holstein 'n veiling te reël op te,

ARBEIDSWETGEWING NUUSBRIEWE

Inligtingstuk. Die rekening van die funksie is betaalbaar 3 werksdae voor die datum van die funksie.

Bladsy 1 van Die Nasorgsentrum behou die reg voor om toelating tot die sentrum te weier sonder om redes te voorsien vir sodanige besluit.

AANSOEK OM TOELATING HOËRSKOOL TUINE

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Tel: (018) Faks: (018) Webwerf: Epos:

Thabazimbi Skou JULIE 17

LAER VOLKSKOOL NASKOOLSENTRUM AANSOEKVORM EN KONTRAK

INSTRUMENTALE MUSIEK 22 Augustus 26 Augustus 2016

NASIONALE LUSERNHOOI GRADERINGS- EN KWALITEITSKEMA (NLT SKEMA) AANSOEK OM REGISTRASIE EN/OF AKKREDITASIE

AANSOEK VORM 1.KIND(ERS) Registrasie datum. Van Volle naam Noemnaam Geslag Geboorte datum Huis taal Voldag, Halfdag, Naskool?

BESONDERHEDE VAN KLEUTER JAAR TOEGELAAT: KLAS EN JUFFROU (KANTOORGEBRUIK) VOLLE NAAM / NAME: NOEMNAAM: SEUN / DOGTER: HUISTAAL: GEBOORTEDATUM:

Volksdanse Spesialisasie vir PD en Verkenners

AANSOEK OM STUDIELENING

H u p p e l l a n d. Jan Van Riebeeck Pre-Primêr, Varsityweg, Kaapstad t: e: AANSOEK OM TOELATING

AANSOEKVORM RUSOORD WOONSTELLE

AANSOEK: GEASSOSIEëRDE LID

INSTRUMENTALE MUSIEK 24 Augustus 27 Augustus 2015

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

uniq Huiswerk Sentrum n Unieke Huiswerk Ervaring

KONSTITUSIE VAN PRETORIA PAPEGAAI KLUB

VOORWAARDES VAN VERKOPING VAN ONROERENDE EIENDOM. Die volgende sal voorwaardes van verkoping wees waarvolgens sekere vaste eiendomme bekend as :

SNIPPER-SNIP KLEUTERSKOOL EN CRÈCHE

Geagte graad 9-Ouer/Voog en leerder VAKKEUSES VIR VOO-FASE

MIDDAGSTUDIEPROGRAM & REëLS

Karoo Meat of Origin Sertifiseringskema

Dokumentnommer: HUUROOREENKOMS

P A U L R O O S Gymnasium / Gimnasium

Wrestling Federation Stoeifederasie

Pakket spesiaal vir n matriekafskeid

Bankstate LPF Systems BK

My denke bepaal my geluk. Omsendbrief 097 van April 2017 KUNSWEDSTRYD 2017

VEILINGSVOORWAARDES VASTE EIENDOM. Koper(s): ERF 207 en ERF 208 te Karoo Hoogland Munisipaliteit, WILLISTON. Opgestel deur :

Inligtingstuk Augustus Welkom by die Harties NG Kuier-en-Kersmark Kontakbesonderhede:

AANSOEK OM TOELATING TOT HEBRON CHRISTENSKOOL

Animato Koorkompetisie/Choir

AANSOEK OM GEDEELTELIKE / VOLLE VRYSTELLING VAN SKOOLGELD

RUGBYKLINIEK BY U SKOOL IN 2011!!

GRONDWET. Centurion Kunsvereniging (hierna genoem die Kunsvereniging) Die naam van die Kunsvereniging sal wees CENTURION KUNSVERENIGING.

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2017 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

NASKOOLSENTRUMBELEID

Inligtingshandleiding

KWARTAAL OORSIG. Kleuter & Peuter reeks

VOORNEMENDE HUWELIKSMAATS NG KERK POTCHEFSTROOM-SUID

MODULE 3: GEBOUE. Ja. Dit ís n huis. En hierdie is versekering. Eenvoudige, verstaanbare, duidelike versekering.

FASILITEITSBESTUUR SE PLANON-STELSEL

Hierdie beleid moet saam met die skool se veiligheidsbeleid gelees word.

Huurvoorwaardes: Ouplaas, Dowefontein, De Kroon.

HUISHOUDELIKE REËLS BRITS RUSOORD TEHUIS

AANSOEK OM GEBRUIK VAN TERREIN(E), FASILITEIT(E) OF GEBOU(E) (RUIMTES) VAN DIE UNIVERSITEIT EN VEILIGHEIDS- EN SEKURITEITSBEPLANNING VIR GELEENTHEDE

ONDERNEMING EN GEDRAGSKODE. Naam van leerder: Graad 2019:

Kan Ons Asseblief in U Nuusbrief of Advertensie Blad adverteer?

AANSOEK OM TOELATING SLEGS VIR KANTOOR GEBRUIK. Aangeheg. Familie Kode: Toelatingskode:

Tjokkerjol Speelgroepie

S.A.TIMBER GROEP MAATSKAPPY PROFIEL

TYGERBERG. 1. SKOOLFONDS: R per leerder periaar. a) Verpligte Betaling: R300 per leerder per jaar (Alle leerders)

IMPAK leerders NASKOOLSENTRUM 2016 VOORWAARDES EN ReëLS (een kontrak per gesin)

NG KERK KAMPTERREIN BRIDGETOWN BESPREKINGS- & VRYWARINGSVORM

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL: VRAESTEL II LEERUITKOMS 3 & 4 LEES ASSEBLIEF DIE VOLGENDE INSTRUKSIES NOUKEURIG DEUR

Transcriptie:

1 Die Gemeente met Oop Deure: Verhurings 2018 DATUM VAN VERHURING... Aansoeker / Kontakpersoon Naam en van: Selnr: Epos adres: Organisasie: Ander tel nr: Fisiese adres: Geleentheid (verg, konf ens): Tariewe (Word jaarliks op 1 Maart aangepas) Lokaal Tarief vir lidmate & personeel Tarief vir Nielidmate Tarief vir lidmate Tarief vir Nielidmate Eenmalige geleentheid Ouditorium 1930 2420 Tot Weekliks (bedrag/uur) Kerksaal en voorportaal 1390 1730 Voorportaal van saal 660 820 Kombuis 530 660 Kleuterlokaal 720 900 100 120 Peuterlokaal 720 900 100 120 Boonste saal 1210 1540 195 240 Konferensiekamer 910 1150 125 155 Ander (spesifiseer): Dooptee (nie n ete): Slegs R175 donasie, direk betaalbaar aan die koster. Koster Johanna Muller (076 628 0006) Datum(s) en tyd/tye van oopsluit: Datum(s) en tyd/tye van toesluit: Naam en kontaknr van persoon wat koster op die perseel ontmoet:

2 Bespreking Beskikbaar in lokaal: Klank: Dataprojektor/LCD skerm: Opwasgeriewe Lokaal Beskikbaar Grootte van saal (aantal stoele wat uitgepak kan word) Ouditorium 700 sitplekke Kerksaal 250 Voorportaal van saal 100 Kombuis Kleuterlokaal 50 Peuterlokaal 50 Boonste saal 250 Datum Vanaf Tyd Tot Konferensiekamer Ander (spesifiseer): 50 Ander items benodig (*Pryslys aangeheg Bylae A): Aantal Bokkietafels Urn (2 beskikbaar) Stoele Waterbekers Tafeldoeke swart (uitstal, kursus) * Waterglase Aantal Tafeldoeke donkerblou (eet/drink) * Blaaibord en blaaie (1 beskikbaar) * Bekers/teelepels Koppies/pierings/teelepels Peppermentbakkies Melkbekers /suikerbakkies

3 KLANK EN DATAPROJEKTOR Kontakpersoon: Thinus Fourie / thinus@omnicon.co.za / 083 755 8519 n Klankoperateur van die gemeente se klankspan moet te alle tye teenwoordig wees wanneer klank gebruik word. Reël asb self met klankoperateur. Koste (per dag/geleentheid) Klank Klankbord: R340 Operateur: R450 per uur Mikrofone: R45 elk Dataprojektor R380 Eie rekenaars moet voorsien word behalwe in hoofouditorium. Audiovisuele bespreking Datum waarop klank benodig word: Lokaal: Tyd Vanaf: Tot: Datum waarop dataprojektor benodig word: Lokaal: Tyd Vanaf: Tot: TOTALE KOSTE Lokaalhuur Klank: klankbord + operateur + Mikrofone Gebruik van dataprojektor Huur van ander items (Bylae A) Totaal Huur Deposito 750 Totale Bedrag verskuldig Deposito betaalbaar teen (Verwysing: VAN + DEP + Datum) Volle bedrag betaalbaar teen (Verwysing: VAN+HUUR+datum van bespreking, bv SmitHUUR22Des)

4 Algemene reëlings by verhuring van lokale 1. Gebruik van alle lokale moet altyd vooraf deur die kerkkantoor geboek word. Jackie de Klerk 021 981 2690 / admin@heidekoppie.com Kantoorure: 09:00 12:00. Geen besprekings van lokale word aanvaar vir openbare vakansiedae nie. 2. n R700 Deposito is betaalbaar by bespreking. Die deposito sal terugbetaal word binne n week na afloop van die funksie indien daar nie breekskade is nie en alles bevredigend agtergelaat is. Indien skade n groter bedrag as die deposito beloop, sal skadevergoeding van die huurder verhaal word. 3. n Lokaal word bespreek wanneer die nodige vorms voltooi is en saam met die bewys van die depositobetaling gefaks is na 086 552 1846 of per epos gestuur is na admin@heidekoppie.com of by die kerkkantoor ingehandig is. Die volle bedrag is betaalbaar ten minste twee weke voor die funksie. Rekening besonderhede: NG Kerk Heidekoppie; Absa Brackenfell tak Rek nr 145 058 0674. Verw: VAN + DEP + Datum of VAN+HUUR+datum van bespreking, bv SmitHUUR22 Des In geval van kansellasie : Minder as n week voor funksie: verbeur volle bedrag. 1 2 weke voor funksie: Verbeur 50% van bedrag. 4. Alle verdere reëlings word met die koster getref; ten minste een week vooraf. 5. Slegs die lokale wat bespreek is, mag gebruik word. Geen items mag sonder toestemming tussen lokale rondgeskuif word nie. 6. Die benutting van lokale sluit die gebruik van stoele en tafels in. 7. Indien klanktoerusting gebruik word, is dit die verantwoordelikheid van die huurder om met die klankoperateur reëlings te tref. 8. Geen drank word toegelaat nie. 9. Rook is verbode in alle lokale. 10. Bokkietafels, stoele, tafeldoeke, breekgoed ens word beskikbaar gestel, maar nie uitgepak nie. 11. Huurders is self verantwoordelik vir die inrig van die lokaal dit sluit die uitpak van alles wat gebruik word in. Die lokale (ook die badkamers) word in die toestand gelos waarin dit ontvang is, maw alles word weer weggepak/opgewas. 12. Opwasseep, waslappe en afdrooglappe word nie deur die kerk voorsien nie. 13. Badkamers het, aan die begin van die verhuringstydperk, seep in en toiletpapier in elke toilet. Indien dit opgebruik word tydens verhuring, is huurders self verantwoordelik vir addisionele voorsiening. 14. Indien kerse gebruik word, moet plastiek onder alle kerse en kersstaanders geplaas word. (Beskikbaar by koster. ) Geen brandende kerse mag rondgedra word of sonder toesig gelaat word nie.... parafeer

5 15. Geen items mag met spykers, drukspykers of wondergom teen die mure, dak of tafeldoeke vasgesit word nie. 16. Alle lokale moet teen 24:00 van enige dag ontruim wees. 17. Reg word voorbehou om sonder opgaaf van redes bespreking van n lokaal te weier. 18. Heidekoppie Gemeente neem geen verantwoordelikheid vir kragonderbrekings nie. Die gemeente is nie in besit van enige kragopwekker nie. Kragvoorsiening of ander maatreëls tydens kragonderbrekings is die verantwoordelikheid van die huurder en ook vir hulle rekening. Ek bevestig dat ek bogenoemde reëls deurgelees het, dit verstaan, en aanvaar die verantwoordelikheid om toe te sien dat daarby gehou word.. Naam en van Handtekening Datum Bankbesonderhede van persoon aan wie deposito terugbetaal moet word:.

6 Bylae A Huurtariewe van items Item Bedrag Aantal Totaal Tafeldoeke swart (uitstal) Tafeldoeke donkerblou (eet/drink) Blaaibord en blaaie Skooltafeltjie Urn (2 beskikbaar) Waterbekers Waterglase R25 R25 R100/DAG Bekers Koppies/pierings Peppermentbakkies Melkbekers /suikerbakkies Teelepels Groot borde Kleinbordjies Poedingbakkies Messe Vurke Lepels Totaal: R